SSPN Test Site

Blog

  • Wêreld-skolefees skop Dinsdag in Eikestad af

    NewsGFCPotgieterHoewel die aandag die komende week op die Wêreld-skolefees hier sal wees, is daar reeds ‘n streep in die sand getrek vir wat beloof om die skolerugby-wedstryd van die jaar te wees.

    Die Wêreld-skolefees skop Dinsdag in die Markotter-stadion in die Eikestad af.

    Ja, die gasheer, Paul Roos Gimnasium, het nog nie ‘n amptelike wedstryd die jaar gespeel nie en behoort onder die voorste drie spanne in die land te tel, maar die wedstryd op 4 Mei tydens die Wildeklawer-toernooi in Kimberley tussen Grey-kollege en Paarl Gimnasium beloof om ‘n riller te wees.

    Terug na die skouspel in die Eikestad. Die Suid-Afrikaanse spanne behoort soos verlede jaar oor heeltemal te veel skietgoed vir sy eweknieë van oorsee te beskik.

    Daar kan verwag word dat die Nieu-Seelandse spanne die meeste gevaar vir die Suid-Afrikaanse spanne sal inhou. Daar sal vanjaar vier Nieu-Seelandse spanne Christchurch Boys’ High, Napier Boys’ High, Southland Boys’ High en John McGlashan in aksie wees.

    Slegte nuus vir die besoekers van die Land van die Lang Wit Wolk is dat Grey vanjaar weer oor ‘n span beskik wat enige verdediging aan flarde kan skeur. Grey het verlede jaar vir Christchurch Boys’ High met 66-28 vir die Hoër Jongenskool Paarl sag gemaak vir hul 150ste bestaansjaar vieringe.

    Die span van Christchurch sal dus gedagtes van wraak hê. Grey was in sy agt wedstryde in die geskiedenis teen Nieu-Seelandse skole nog net drie keer aan die verloorkant. Twee hiervan was in 1994 tydens ‘n toer deur Nieu-Seeland waarvan die een teen Southland Boys’ High (8-17) was.

    Dié wedstryde tydens die toer het as voorwedstryde vir die Springbokke se toer deur die land gedien. Grey het wel in 1996 die bordjies met 24-10 teen Southland verhang.

    Paul Roos het nie ‘n maklike eerste taak wat op hulle teen Southland Boys’ High wag nie. Southland is toevallig ook Grey se tweede uitdaging tydens die skolefees.

    Die span van die Eikestad sê in die hoofwedstryd op die laaste dag vir Napier Boys’ High die stryd aan.

    Die Afrikaanse Hoër Seunskool van Pretoria sal op sy huidige rekord teen Nieu-Seelandse spanne wil vebeter. Affies kom teen Christchurch Boys’ High in sy tweede wedstryd te staan, na hulle op Dinsdag die Italiaanse All-Stars moes te woord staan.

    Die bepalings:

    Dinsdag, 26 Maart: 10:30 – Glenwood t. John McGlashan; 12:00 – SA Uitnodigingspan t. Wêreldskole Uitsoekspan; 13:30 – SACS t. Zambezi Steelers; 15:00 – Monument t. Hartpury College; 16:30 – Paarl Gimnasium t. Afrika-Pasifiese Drake.

    Woensdag, 27 Maart: 10:30 – Affies t. Italiaanse All-Stars; 12:00 – Boland Landbou t. Napier Boys’ High; 13:30 – Hilton College t. VSA Skole XV; 15:00 – Paul Roos Gimnasium vs Southland Boys’ High; 16:30 – Grey-kollege t. Christchurch Boys’ High.

    Vrydag, 29 Maart: 10:30 – SA Uitnodigingspan t. Zambezi Steelers; 12:00 – SACS t. Wêreldskole Uitsoekspan; 13:30 – Glenwood t. Afrika-Pasifiese Drake; 15:00 – Paarl Gimnasium t. Hartpury College; 16:30 – Monument t. John McGlashan.

    Saterdag, 30 Maart: 10:30 – Boland Landbou t. VSA Skole XV; 12:00 – Hilton College t. Italiaanse All-Stars; 13:30 – Grey College t. Southland Boys’ High; 15:00 – Affies t. Christchurch Boys’ High; 16:30 – Paul Roos Gimnasium t. Napier Boys’ High.

    [powr-comments id=”24b087d2_1553420552623″]

  • Drie spanne sluit die Francois Swart-week onoorwonne af

    NewsGAffiesu15Die Afrikaanse Hoër Seunskool het sy jaarlikse Francois Swart o.15-week in Pretoria onoorwonne afgesluit.

    Affies het die Hoërskool Garsfontein gemaklik met 25-8 verslaan om die jaarlikse week ter herhinnering van sy oud-leerling met ‘n vlekkelose rekord af te sluit. Die gasheer het ook vir Kempton Park (56-0) en EG Jansen van Boksburg (24-12) vroeër in die week geklop. 

    Waterkloof en Maritzburg College se o.15-spanne het ook daarin geslaag om die week onoorwonne af te sluit. Klofies het ‘n klinkende sege van 48-12 oor Welkom Gimnasium behaal om die week onoorwonne af te sluit. 

    Maritzburg College het geen probleme op die laaste dag ervaar om sy onoorwonne status teen Kempton Park te behou nie. Die besoekers van Pietermaritzburg het Kempies met 55-0 ‘n stewige drag slae toegedien. 

    Helpmekaar-kollege het die gedugte span van Zwartkop met 24-8 afgestof. Helpies se enigste nederlaag tydens die week was op die eerste dag teen Maritzburg College (21-27). 

    Maritzburg College het in sy wedstryd op die tweede dag die Hoërskool Nelspruit met 45-3 gekarnuffel. EG Jansen van Boksburg het sy week met ‘n naelskraapse sege van 19-18 oor die Hoërskool Klerksdorp afgesluit. 

    Verwante Stories: 

    Affies, Klofies en Maritzburg College behou onoorwonne status op Francois Swart-week

    Groot tellings op die eerste dag van die Francois Swart Rugbyweek

    Bepalings van die Francois Swart o.15-Week vir 2019 bekend

    FOTO: William Brown

    Al die uitslae: 

    Affies 25 Garsfontein 8
    Helpmekaar 24 Zwartkop 8
    Waterkloof 48 Welkom Gimnasium 12
    EG Jansen 19 Klerksdorp 18
    Westville Boys’ High 16 Hoërskool Nelspruit 14
    Maritzburg College 55 Kempton Park 0

    [powr-comments id=”6935895c_1553344027311″]

  • Grey College – 1997

    Grey College – 1997

    Results

    Grey College   5,  St. Stithians 0
    Grey College 17,  Middelburg THS 0
    Grey College 27,  St. Andrews (Grahamstown) 6
    Grey College 86,  Jim Fouché 5
    Grey College 33,  Sentraal 10
    Grey College 19,  Affies 9
    Grey College 68,  Sand du Plessis 7
    Grey College 94,  Fichardtpark 0
    Grey College 36,  Louis Botha THS 5
    Grey College 28,  Maritzburg College 16
    Grey College 20,  Paarl Boys’ High 16
    Grey College 21,  Monument 7
    Grey College 38,  Selborne College 15
    Grey College 24, Pretoria Boys’ High 7
    Grey College 23,  Grey Boys’ High School 13
    Grey College 57,  Louis Botha THS 12
    Grey College   8,  Paul Roos Gymnasium 12
    Grey College 30,  Sentraal 14
    Grey College 12,  Ficksburg 8
    Grey College 47,  AHS Kroonstad 8

    Players: Christo Wiesner, Dennis du Plessis (captain), CJ van der Linde, Herkie Kruger, Falie Oelschig, Rudolph Froneman, Jaco Strachan, Henning Neethling and Niki Schneider.

    Coaches: Dries van der Wal en Jaco Swanepoel.

    1

  • Grey College – 1998

    Grey College – 1998

    Results

    Grey College 10,  Royal Belfast Academical Institute (Ireland) 15
    Grey College 71,  Kelvinside Academy (Scotland) 0
    Grey College 57,  Ysgal Glyn Llanhari (Wales) 0
    Grey College 15,  Auckland Grammar (New Zealand) 16
    Grey College 27,  Sand du Plessis 13
    Grey College 23,  Affies 23
    Grey College 40,  Louis Botha THS 5
    Grey College 15,  Sentraal 0
    Grey College 28,  Maritzburg College 23
    Grey College 20,  Paarl Boys’ High 6
    Grey College 42,  Fichardtpark 0
    Grey College 45,  Jim Fouché 5
    Grey College 32,  Selborne College 14
    Grey College 35,  Pretoria Boys’ High 18
    Grey College 10,  Grey Boys’ High School 3
    Grey College 40,  Cherries 5
    Grey College 69,  Sand du Plessis 5
    Grey College 23,  Paul Roos Gymnasium 15
    Grey College 22,  Sentraal 19
    Grey College 29,  Welkom THS 3
    Grey College 24,  Witteberg 6

    Players: CJ van der Linde, Jaco Strachan (captain), Jacques Claassens, JB Heckroodt, Juan Goodes, Rudolph Froneman, Lourens Oelschig, Lodewyk Strauss, Henning Neethling, Corrie Opperman, Dandré Gerber, Willem Meyer, Roland Bernard, Lodie Britz and Riaan Hefer.

    Coaches: Dries van der Wal en Jaco Swanepoel.

  • Waterkloof – 2019

    Results 

    1 02/03/2019 Waterkloof 48 Montana 27   Match Info
    2 09/03/2019 Waterkloof 31 Helpmekaar 45 Pretoria Match Info
    3 16/03/2019 Waterkloof 31 Boland Landbou 36 Noord/Suid  Match Info
    4 19/03/2019 Waterkloof 63 Durbanville 15 Noord/Suid  Match Info
    5 06/04/2019 Waterkloof 29 Transvalia 24 Virsekerbeker Match Info
    6 13/04/2019 Waterkloof  16 Garsfontein 52 Virsekerbeker Match Info
    7 20/04/2019 Waterkloof 36 Hudson Park 25 KES Easter Festival Match Info
    8 22/04/2019 Waterkloof Jeppe High School for Boys’ KES Easter Festival Match Info
    9 02/05/2019 Waterkloof 39 Welkom Gimnasium 20 Wildeklawer Match Info
    10 04/05/2019 Waterkloof 38 Diamantveld 5 Wildeklawer Match Info
    11 11/05/2019 Waterkloof 28 Monument 21 Virsekerbeker Match Info
    12 18/05/2019 Waterkloof 21 Menlopark 55 Virsekerbeker  Match Info
    13 25/05/2019 Waterkloof  13 King Edward VII 29   Virsekerbeker Match Info
    14 09/06/2019 Waterkloof 32 Noordheuwel 31 Virsekerbeker  Match Info
    15 12/06/2019 Waterkloof 34 EG Jansen 26 Virsekerbeker  Match Info
    16 13/07/2019 Waterkloof 27 Grey College 63 Pretoria  Match Info
    17 20/07/2019 Waterkloof   Affies     Match Info
    18              

    Players: Armand Fleidl, Divan Roelofse, Theunis Pretorius, Ian Trollip, Marcus de Kock, Jean du Randt, Joel Jacobs, Zander de Jager, Malcolm Langa, Johan Swarts, Lourens de Beer, Stefan Botha, Dima Lebelo, Xander MacGregor, Franco Groenewald, Monty Loubser, Joshua Appelgryn, AJ Smith, John Cory, Sean Grobler, Jandré van Zyl, Simeon Scholtz, Polla Melamed. 

    Coaches: Jan Mollentze and Leon Coetzer. 
    Team Manager: SJ Naudé.

  • Boland Landbou – 2019

    Boland Landbou – 2019

    Results 

    1 02/03/2019 Boland Landbou 50 Bellville 15   Match Info
    2 16/03/2019 Boland Landbou 36 Waterkloof 31 Noord/Suid Match Info
    3 10/03/2019 Boland Landbou 17 Helpmekaar 64 Noord/Suid Match Info
    4 27/03/2019 Boland Landbou 30 Napier Boys’ High 25 World Schools Festival Match Info
    5 30/03/2019 Boland Landbou  71 USA Schools XV  3 World Schools Festival Match Info
    6 06/04/2019 Boland Landbou 62 Wynberg Boys’ High 31   Match Info
    7 13/04/2019 Boland Landbou 26 Rondebosch Boys’ High 36   Match Info
    8 27/04/2019 Boland Landbou 61 Tygerberg 17   Match Info
    9 02/05/2019 Boland Landbou 33 Monument 42 Wildeklawer Match Info
    10 04/05/2019 Boland Landbou 59 Transvalia 15 Wildeklawer Match Info
    11 11/05/2019 Boland Landbou 19 Diocesan College 53   Match Info
    12 25/05/2019 Boland Landbou  51 Stellenberg  38   Match Info
    13 01/06/2019 Boland Landbou  3 Paarl Gimnasium  59   Match Info
    14 13/07/2019 Boland Landbou 20 SACS 17   Match Info
    15 20/07/2019 Boland Landbou 14 Paarl Boys’ High 60   Match Info
    16 03/08/2019 Boland Landbou 10 Paul Roos Gimnasium 28   Match Info
    17 10/08/2019 Boland Landbou 26 Oakdale Landbou 23   Match Info

    Players: CJ Snyman, Eugene Snyders, Boeta Moolman, JJ Wiggens, Corné Grobbelaar, Henko Smuts, Marko de Witt, Reinhardt Spies, Keanan Wentzel, Tehan du Plessis, Jacques Mostert, Stefan Nortjé, Canan Moodie, 

    Coaches: Oloff Bergh and Deon Carstens. 

    20 or more points in a match: 

    21 – CJ Snyman vs Stellenberg (6 doelskoppe, 2 strafdoele, 1 skepdoel)

    3 or more tries in a match: 

    3 – Stefan Nortjé vs Tygerberg

    Top Point Scorers: 

    108 – CJ Snyman (2 drieë, 40 doelskoppe, 5 strafdoele, 1 skepdoel)
    73 – Keanan Wentzel (8 drieë, 15 doelskoppe, 1 strafdoel)

    Top Try Scorers: 

    10 – Canan Moodie. 
    9 – Tehan du Plessis.
    8 – Keanan Wentzel.
    6 – Tarique Pietersen, Jacques Mostert, Stefan Nortjé. 
    5 – Boeta Moolman, Corné Grobbelaar, Henko Smuts. 
    4 – Reinhardt Spies, Jaunu Olivier.
    3 – Eugene Snyders, JJ Wiggens.
    2 – Isak Nel, CJ Snyman, Marko de Witt, Corné Smith.
    1 – Trevino Swartz, Yorigue Agulhas, Conrad Petersen, Hentie Fourie, Henri van der Westhuizen, Jacques Theron.

  • Statistics – 2019

    Statistics – 2019

     

    Top Point Scorers: 

    Points Player School        
                 
                 
                 
                 
                 
                 
                 
                 
                 
                 
                 
                 
                 
                 
                 

     

    Top Try Scorers: 

    Tries Player School Position
    7 Christiaan Bezuidenhout Helpmekaar  Wing
    6 Sonwabo Sokoyi Grey College Fullback
    6 Franco Knoetze Grey College Wing
           
           
           
           
           
           
           
           
           
           
           
           

     

  • Affies, Klofies en Maritzburg College behou onoorwonne status op Francois Swart-week

    NewsGGarsfontein15Die Afrikaanse Hoër Seunskool van Pretoria se o.15-rugbyspan spog steeds met ‘n onoorwonne rekord na hy EG Jansen van Boksburg met 24-12 op die tweede dag van die Francois Swart-week verslaan het. 

    Affies is ook die gasheer van die week vir o.15-spanne. Hulle kom Saterdag op die laaste dag teen die Hoërskool Garsfontein in die hoofwedstryd  te staan. Dit sal die eerste keer in ‘n aantal jare wees dat die twee skole mekaar op die rugbyveld ontmoet. 

    Garsfontein het teen Westville Boys’ High (24-26) in sy tweede wedstryde van die week vasgeval. Waterkloof het daarin geslaag om sy onoorwonne status te behou deur die gedugte span van Zwartkop met 24-21 te troef. 

    Welkom Gimnasium het ook getoon dat hy dalk ‘n meer amptelike uitnodiging in 2020 verdien. Gimmies het Kempton Park met 12-10 op die tweede dag geklop. Die span van Welkom moes vanjaar op die laaste nippertjie instaan na Lichtenburg onttrek het. 

    Helpmekaar-kollege het die Hoërskool Klerksdorp met 17-7 geklop in die twee spanne se ontmoeting op die tweede dag.

    Maritzburg College het die Hoërskool Nelspruit met 45-3 kaf gedraf om ook sy onoorwonne status te behou. Die span van Pietermaritzburg kom Saterdag teen Kempton Park te staan. 

    Verwante Stories: 

    Groot tellings op die eerste dag van die Francois Swart Rugbyweek 
    Bepalings van die Francois Swart o.15-Week vir 2019 bekend

    FOTO: William Brown

    Die uitslae: 

    Helpmekaar 17 Klerksdorp 7
    Affies 24 EG Jansen 12
    Waterkloof 24 Zwartkop 21
    Westville Boys’ High 26 Garsfontein 24
    Welkom Gimnasium 12 Kempton Park 10
    Maritzburg College 45 Hoërskool Nelspruit 3

    [powr-comments id=”a6d6f4e7_1553329625281″]

  • Paarl Gimnasium – 2019

    Paarl Gimnasium – 2019

    Results 

    1 09/03/2019 Paarl Gimnasium 32 Durbanville 0 Brackenfell Match Info
    2 16/03/2019 Paarl Gimnasium 43 Monument 29 Noord/Suid Match Info
    3 19/03/2019 Paarl Gimnasium 38 Menlopark 23 Noord/Suid Match Info
    4  26/03/2019 Paarl Gimnasium 50 AP Dragons 24 World Schools Festival Match Info
    5  29/03/2019 Paarl Gimnasium 41 Harpury College (UK) 12 World Schools Festival Match Info
    6  06/04/2019 Paarl Gimnasium 31 Diocesan College 10   Match Info
    7 13/04/2019  Paarl Gimnasium 46 Affies 19 Paarl Match Info
    8 27/04/2019 Paarl Gimnasium 51 Oakdale Landbou 25   Match Info
    9 02/05/2019 Paarl Gimnasium 73 Transvalia 7 Wildeklawer Match Info
    10 04/05/2019 Paarl Gimnasium 33 Grey College 47 Wildeklawer Match Info
    11 18/05/2019 Paarl Gimnasium 42 Paul Roos Gimnasium 15   Match Info
    12 25/05/2019  Paarl Gimnasium 41  SACS 19    Match Info
    13 01/06/2019  Paarl Gimnasium 59  Boland Landbou   Match Info
    14  13/07/2019 Paarl Gimnasium 47 Rondebosch Boys’ High 26   Match Info 
    15 20/07/2019  Paarl Gimnasium 11 Outeniqua 8 George Match Info
    16  27/07/2019 Paarl Gimnasium 59 Wynberg Boys’ High 14   Match Info
    17  03/08/2019 Paarl Gimnasium 18 Paarl Boys’ High 17   Match Info

    Players: Stravino Jacobs, Tiaan Swanepoel, Pierich Siebert, Jandré Burger, Curwin Gertse, Stephan du Toit, Johan Smal, Dylan Alexander, Marco van Rhyn, Jovan Bekker, Gerhard van Niekerk, Delarey Nel, Liam Compion, Johan van Rhyn, Eric Basson, Louw Nel, Reynhardt Crous, Juan Wilson.

    Coaches: Pieter Rossouw and Helmut Lehmann.  

    3 or more tries in a match: 

    4 – Curwin Gertse vs Transvalia
    3 – Bobby Alexander vs SACS
    3 – Bobby Alexander vs Wynberg Boys’ High
    3 – Gerhard van Niekerk vs Oakdale Landbou
    3 – Juan Wilson vs Boland Landbou
    3 – Pierich Siebert vs Durbanville

  • Paarl Boys’ High – 2019

    Results 

    1 9/03/2019 Paarl Boys’ High 64 HTS Drostdy 3 Porterville Match Info
    2 16/03/2019 Paarl Boys’ High 20 Helpmekaar 20 Noord/Suid  Match Info
    3 19/03/2019 Paarl Boys’ High 35 Monument 31 Noord/Suid Match Info
    4  06/04/2019 Paarl Boys’ High  34 Outeniqua 26 Paarl Match Info
    5  18/04/2019 Paarl Boys’ High 66 Golden Lions XV 7 St John’s Easter Festival  Match Info
    6  20/04/2019 Paarl Boys’ High 64 Windhoek Gimnasium 0 St John’s Easter Festival  Match Info
    7  22/04/2019 Paarl Boys’ High 40 Hoërskool Nelspruit 0 St John’s Easter Festival  Match Info
    8 02/05/2019 Paarl Boys’ High 55 Glenwood 7 Wildeklawer Match Info
    9 04/05/2019 Paarl Boys’ High 39 Affies 12 Wildeklawer Match Info
    10  11/05/2019 Paarl Boys’ High 24 Grey College 43 Bloemfontein Match Info
    11 25/05/2019  Paarl Boys’ High 29 Paul Roos Gimnasium 16    Match Info
    12  01/06/2019 Paarl Boys’ High 41  Diocesan College 23     Match Info
    13  13/07/2019 Paarl Boys’ High 42 Oakdale Landbou 0 Riversdal  Match Info
    14  20/07/2019 Paarl Boys’ High 60 Boland Landbou 14    Match Info
    15  27/07/2019 Paarl Boys’ High 47 Rondebosch Boys’ High 10    Match Info
    16  03/08/2019 Paarl Boys’ High 17 Paarl Gimnasium 18     Match Info

    Players: Gideon van Wyk, Kian Meadon, Javier Farmer, Jacques Maingard, Quan Horn, Riis du Plessis, Evan Roode, Cameron Hanekom, Jacques Rousseau, Rikus Jonck, Wian van der Sandt, Le Roux Booysen, Sebastian Lombard, Rynhardt Rijnsburger.

    Coaches: Peter Engledow and André Tredoux

    20 or more points in a match: 

    24 – Jacques Rousseau vs HTS Drostdy (1 try, 8 conversions, 1 penalty)
    21 – Kian Meadon vs Golden Lions XV (9 conversions, 1 penalty)
    20 – Kian Meadon vs Glenwood (1 try, 6 conversions, 1 penalty)