SSPN Test Site

Blog

  • Hulle pak mekaar vanjaar in Virseker Beeldtrofee vir Grootskole

    Hulle pak mekaar vanjaar in Virseker Beeldtrofee vir Grootskole

    Virseker Beeldtrofee logoDie Virseker Beeldtrofee vir Grootskole gaan vanjaar een van die felste afdelings in die reeks wees. Nie minder as 48 skole van die ses rugbyprovinsies noord van die Vaalrivier sal aan die kompetisie deelneem.

    Verlede jaar se kampioen, Helpmekaar-kollege, sal weer vanjaar onder die gunstelinge tel. Helpies sal die Virseker Beeldtrofee vanjaar as die Goue Leeus se kampioen betree. Die kampioen van die Goue Leeus se liga sal die uitspeelrondes van die streekkompetisie as die naaswenner betree. 

    Veral in die Luiperds se liga gaan die vonke behoorlik spat. Potchefstroom Gimnasium het reeds in sy eerste wedstryd vir Lichtenburg met 31-30 verras. Die Liggies is die Pukke se Prestige-reeks se kampioen en ook een van die vroee gunstelinge in die Virseker Beeldtrofee. Klerksdorp en Potchefstroom Volkskool het ook nie spanne wat ligtelik opgeneem kan word nie.  

    In Limpopo het Ben Vorster en die Hoerskool Pietersburg reeds hul spiere gebult en sal hulle ook sterk aanspraakmakers op die titel wees. In die Valke het Transvalia, Vereeniging Gimnasium, Heidelberg Volkskool en Benoni High almal sterk spanne wat hulle vanjaar in die veld stoot. 

    Gerrit Maritz van Pretoria neem vanjaar aan die Blou Bulle se Mediumskole-liga deel, maar tel steeds in die Virseker Beeldtrofee as ‘n Grootskool. So neem Midstream College vanjaar in die Blou Bulle se Grootskole-afdeling deel, maar sal in die Virseker Beeldtrofee in die Mediumskole-afdeling deelneem. 

    Die Blou Bulle se gunstelinge om deur te dring tot die uitspeelrondes is Oos-Moot en die Hoerskool Tuine.

    Die uitspeelmodel: 

    Grootskole Uitspeelmodel 2016

    Grootskole vir vanjaar se Virseker Beeldtrofee: 

    Blou Bulle Goue Leeus Limpopo Luiperds Pumas Valke
    Tuine Helpmekaar Ben Vorster Lichtenburg Standerton Heidelberg Volkskool
    Pretoria-Noord Linden Pietersburg Potch Gimmies Piet Retief Hans Moore
    Midstream College Randburg HTS Tom Naude Potch Volkies Secunda Hugenote (Springs)
    HTS Tuine Hoërskool Alberton Frikkie Meyer Wesvalia Ermelo Transvalia 
    Oos-Moot Riebeeckrand   Klerksdorp Volksrust Vereeniging Gimnasium 
    Die Wilgers Jan Viljoen      Hoogenhout  Oosterlig
    Overkruin Dinamika     Ligbron  Benoni High 
    Wagpos       Rob Ferreira  Dr. Malan 
    Gerrit Maritz       Bergvlam Springs Boys’ High
            HTS Witbank Birchleigh
            Lydenburg Driehoek
            Generaal Hertzog  

     

  • Hulle pak mekaar vanjaar in Virseker Beeldtrofee vir Makroskole

    Hulle pak mekaar vanjaar in Virseker Beeldtrofee vir Makroskole

    Virseker Beeldtrofee logoDie Virseker Beeldtrofee is die oudste skolerugby kompetisie in Suid-Afrika en vir buitestaanders soms ook een van die moeilikstes om te verstaan. School of Rugby het besluit om die onderskeie afdelings van die kompetisie uit te lê.  

    In die Makroskole-afdeling sal daar vanjaar 21 skole om die titel meeding. Die Blou Bulle het nege skole wat aan die Makroskole-afdeling deelneem. Die verdedigende kampioen, die Hoërskool Garsfontein, speel teen Menlopark en Waterkloof in die A-afdeling sake teen mekaar vir ‘n plek in die uitspeelwedstryde uit. 

    Zwartkop, Eldoraigne, Montana, Centurion, Wonderboom en HTS John Vorster speel teen mekaar in die B-afdeling. Die kampioen van die Blou Bulle se A-afdeling sal direk tot die Virseker Beeldtrofee se kwarteindronde.

    Sedert verlede jaar neem die Goue Leeus, Valke en die Luiperds se Makroskole teen mekaar in ‘n liga deel wat ook twee afdelings het. In die A-afdeling pak Monument van Krugersdorp, EG Jansen van Boksburg, die Hoërskool Rustenburg, Kemptonpark en Marais Viljoen van Alberton mekaar. 

    Die voorste twee spanne van die A-afdeling dring ook direk tot die kwarteindronde van die Virseker Beeldtrofee deur. In die B-afdeling pak Florida, Noordheuwel van Krugersdorp, Jeugland van Kempton Park en Die Anker van Brakpan mekaar. Die twee voorste spanne van die afdeling sal dan eers teen die skole in die derde en vierde posisie in die A-afdeling uitspook om ‘n plek in die Virseker Beeldtrofee se uitspeelrondes.  

    In die Puma-streek speel die Hoërskool Nelspruit se Rhinos, HTS Middelburg se Rooi Bulle en die Hoërskool Middelburg teen mekaar sake uit om die twee plekke van die Pumas in die Virseker Beeldtrofee met die kampioen van wat direk toegang tot die kwarteindronde verkry. 

    Die Goue Leeus is vanjaar bo-aan die kompetisie se prioriteitslys wat beteken dat enige skool van die provinsie tuis teen die ander unies se skole in die uitspeelwedstryd van die Virseker Beeldtrofee sal speel. Die Luiperds, Blou Bulle, Valke en Pumas volg in die volgorde die Leeus op die prioriteitslys. 

    Makroskole vir vanjaar se Virseker Beeldtrofee:

    Blou Bulle Goue Leeus Luiperds Pumas Valke
    Garsfontein Monument Rustenburg HTS Middelburg EG Jansen
    Menlopark Florida   Nelspruit Kempton Park
    Waterkloof Marais Viljoen   Middelburg Jeugland
    Zwartkop Noordheuwel     Die Anker
    Eldoraigne        
    Centurion        
    Montana        
    Wonderboom        
    HTS John Vorster        
  • Middelburg HS – 2013

    Results 

    Middelburg HS 12,  HTS Middelburg 38

    Players: Lunga Mahlangu, Jan Wieger-Wijma, Ruben Fourie, Christo Meyer, Bennie Mashabane, Jacques Bruce, Xander Kritzinger, Louw de Waal, Joubert du Toit, Hansie Naudé, Uys Ehlers, Christopher van Leeuwen, Dewald Pretorius, Henru Joubert, Willem Steenkamp (captain), Reinier Pienaar, Willie Botha, CJ Pretorius, Dylan McKechnie, Francois Middel, Phillip Grobler, Jan Cornelius, Vusi Blaauw, Zothane Ngcobo, Thulane Mkhonto

  • Virseker die nuwe titelborg van die Beeldtrofee

    Virseker die nuwe titelborg van die Beeldtrofee

    Virseker Beeldtrofee logoDie grootste en oudste skolerugbykompetisie in die land betree vanjaar ’n nuwe era.

    Die Beeld Noordvaal Trofee sal voortaan as die Virseker Beeldtrofee bekend staan. Vanjaar se reeks is Dinsdag op ’n spoggeleentheid op die Bronberg-landgoed in Weiveld net buite Pretoria bekend gestel.

    Die versekeringsmaatskappy Virseker is die nuwe hoofborg van die kompetisie na Beeld vir 21 jaar lank die hoofborg was. Beeld is steeds die gesamentlike titelborg en ook die mediavennoot van die kompetisie.

    “Suid-Afrika is ’ n goudmyn van wêreldgehalte rugbytalent. Ons weet dat die Virseker Beeldtrofee nie net sal help met die ontginning, slyping en tentoonstelling van hierdie talent nie, maar ook met die verdere groei van ’n passievolle en trotse Afrikaanse rugbykultuur,” het Dawid Botha, bemarkingshoof van Virseker, gesê.

    Daar word al sedert 1920 om die Virskeker Beeldtrofee voorheen bekend as die Beeld Noordvaal Trofee, Beeldtrofee, Administrateursbeker en die Direkteurstrofee, meegeding. Beeld is sedert 1995 die titelborg van die kompetisie.

    “Dit is vir Beeld nog altyd belangrik om deel van die kompetisie te wees. Ons moes ’n besluit neem of dit nie dalk tyd was om ’n superborg aan boord te kry wat kan help om die kompetisie nog verder uit te brei nie,” het Barnard Beukman, redakteur van Beeld, gesê.

    Meer as 180 skole in Gauteng, Mpumalanga, Limpopo en Noordwes neem aan vanjaar se reeks deel. Ongeveer 800 skolespanne neem vanjaar aan die kompetisie deel.

    Daar is vyf afdelings in die Virseker Beeldtrofee. As ’n skool 175 seuns of minder het, sal hy in die kleinskole-afdeling speel. Skole met tussen 176 en 350 seuns sal as medium skole meeding.

    Dié met seunsgetalle van tussen 351 en 599 sal hul slag in die afdeling vir groot skole wys, terwyl skole met 600 of meer seuns as makroskole geklassifiseer sal word. Daar is ook ’n middelskole-afdeling waarin skole speel wat meer seuns het as wat die reëls voorskryf vir klein skole, maar nie genoeg seuns het wat rugby speel nie.

    Die verdedigende kampioene van die onderskeie afdelings is die Hoërskool Garsfontein (Makroskole), Helpmekaar-kollege (Grootskole), Ben Viljoen van Groblersdal (Mediumskole), die Hoërskool President (Middelskole) en Christiana (Kleinskole).

     

  • Junior Springbok squad named for World Rugby U20 Championship

    Junior Springbok squad named for World Rugby U20 Championship

    NewsBabyBoksJunior Springbok coach Dawie Theron on Tuesday named his 28-man squad that will do battle at World Rugby Under-20 Championship in Manchester, England, from 7 to 25 June.

    Eastern Province centre Jeremy Ward will lead the team in the showpiece, while his provincial team-mate Junior Pokomela and 2015 SA Schools captain, DHL Western Province lock Ernst van Rhyn, have been named as vice-captains.

    The squad features two players who were members of the Junior Springbok squad that finished third at the international showpiece in Italy last year, namely centre JT Jackson and scrumhalf Marco Jansen van Vuren.

    Nine members of the SA Schools team that featured in the Under-18 International Series in South Africa last year have also been included. They are centre Stedman Gans, flyhalves Manie Libbok and Curwin Bosch, scrumhalf Embrose Papier, locks Ruben de Villiers and Van Rhyn, loose forwards Cobus Wiese and Zain Davids and prop Carlü Sadie.

    The Junior Springboks will kick off the 2016 international spectacle against Japan on Tuesday, 7 June at the Academy Stadium, before taking on Argentina on 11 June at the AJ Bell Stadium, and France on 15 June back at the Academy Stadium in the pool stages.

    “It is always challenging to name a squad of only 28 players, especially if one considers the immense talent at junior level in South Africa, but we have selected the best possible team for the World Rugby U20 Championship,” said Theron.

    “JT and Marco were members of our touring squad last year, and they will be able to guide the other players in terms of what to expect, while we are lucky to have nine players in the squad who have played against some of the northern hemisphere teams in the Under-18 International Series.

    “Unfortunately injuries ruled a few players out of contention, and I feel for them. But nevertheless I am pleased with the squad we have selected and I believe they have potential to challenge the best teams in the showpiece.

    “This team offers something different to the sides we have selected in the past, and we are excited by the prospects these players offer.”

    Among the players who were ruled out of contention for selection due to injury were Xerox Golden Lions lock Rhyno Herbst, who was recently stabbed in an attack, while DHL Western Province prop Wikus Groenewald and Vodacom Blue Bulls utility forward Hendre Stassen are nursing ankle injuries.

    The team will play their first official warm-up match on Friday at Wits University in Johannesburg against the Xerox Golden Lions Under-19 and Under-21 teams, with an eye on sharpening up their game before the tournament.

    This will be followed by clashes against Maties in Stellenbosch on Tuesday, 17 May and the SWD Eagles in Oudtshoorn on Saturday 21 May, with the team set to depart for the international showpiece on 2 June.

    Junior Springbok squad for World Rugby U20 Championship (in alphabetical order):

    Tango Balekile (Hooker – Eastern Province)
    Kwenzo Blose (Prop – Toyota Free State)
    Curwin Bosch (Flyhalf / Fullback – Cell C Sharks)
    Jan-Henning Campher (Hooker – Vodacom Blue Bulls)
    Zain Davids (Loose forward – DHL Western Province)
    Ruben de Villiers (Lock – DHL Western Province)
    Stedman Gans (Centre – Vodacom Blue Bulls)
    James Hall (Scrumhalf – Eastern Province Kings)
    Denzel Hill (No 8 – Vodacom Blue Bulls)
    Jaco Holtzhausen (Prop – Vodacom Blue Bulls)

    JT Jackson (Centre – Vodacom Blue Bulls)
    Marco Jansen van Vuren (Scrumhalf – Xerox Golden Lions)
    Manie Libbok (Flyhalf / Centre – Vodacom Blue Bulls)
    Mosolwa Mafuma (Wing – Toyota Free State)
    Franco Naude (Centre – Vodacom Blue Bulls)
    S’busiso Nkosi (Wing – Cell C Sharks)
    Nicolaas Oosthuizen (Prop – Eastern Province)
    Embrose Papier (Scrumhalf – Vodacom Blue Bulls)
    Junior Pokomela (No 8 – Eastern Province, vice-captain)
    Carlü Sadie (Prop – DHL Western Province)
    Eli Snyman (Lock – Vodacom Blue Bulls)
    Franco van den Berg (Prop – Vodacom Blue Bulls)
    Edwill van der Merwe (Wing – DHL Western Province)
    Ernst van Rhyn (Lock / Loose forward – DHL Western Province, vice-captain)
    Keanu Vers (Fullback – Eastern Province)
    Jeremy Ward (Centre – Eastern Province, captain)
    Cobus Wiese (Loose forward – DHL Western Province)
    Eduard Zandberg (Lock – DHL Western Province)

    Issued by SA Rugby Corporate Affairs

  • Ben Vorster – 2016

    Results 

    Ben Vorster 57,  Jeugland 0
    Ben Vorster 26,  King Edward VII 17
    Ben Vorster 10,  Marlow Landbou 23
    Ben Vorster 54,  St. David’s Marist Inanda 12
    Ben Vorster 34,  Jeppe Boys’ High 19
    Ben Vorster 25,  Brackenfell 22
    Ben Vorster 19,  Voortrekker (Bethlehem) 5
    Ben Vorster 25,  Helpmekaar 44

  • Louis Botha – 2016

    Louis Botha – 2016

    Results 

    Louis Botha   8,  Welkom Gimnasium 23
    Louis Botha 55,  Witteberg 0
    Louis Botha 10,  Duineveld 13
    Louis Botha   7,  Monument 43
    Louis Botha 19,  Kemptonpark 12
    Louis Botha 17,  Rustenburg 19
    Louis Botha 54,  Prince Edward (ZIM) 7
    Louis Botha 10,  Sentraal 10
    Louis Botha   0,  Grey College 50
    Louis Botha 35,  Jim Fouche 25
    Louis Botha 17,  EG Jansen 19
    Louis Botha 10,  Selborne College 60

    Players: Kyle Kermis, Gela Kanya, Bradley Heyns, Siyabonga Luwaca, Ayabonga Ntaba, Christopher Rolomana, Teboho Rampai, Dewald de Wet, Jacques Money, Mfezeko Moyo, Keaton Swarts, Marvin Ruiters, Gustav Kok, Rallston Dreyer.

    Coaches: Corne Erasmus and Jan Gouws.

  • Sentraal – 2016

    Sentraal – 2016

    Results 

    Sentraal 13,  Marlow Landbou 25
    Sentraal   0,  Diamantveld 40
    Sentraal   0,  Oakdale Landbou 46
    Sentraal 19,  Durbanville 22
    Sentraal 14,  Oosterlig 15
    Sentraal 10,  Louis Botha 10
    Sentraal 11,  Fichardtpark 13
    Sentraal   3,  Grey College 57
    Sentraal 46,  Jim Fouche 0

  • Durbanville – 2016

    Results 

    Durbanville 15,  Swartland 26
    Durbanville 18,  Landboudal 0
    Durbanville 22,  Sentraal 19
    Durbanville 23,  Pearson 15
    Durbanville 10,  SACS 45
    Durbanville 37,  Milnerton 3
    Durbanville 15,  Brackenfell 18
    Durbanville 22,  Parel Vallei 23
    Durbanville 24,  St. John’s College 26
    Durbanville 26,  Hugenote (Wellington) 26
    Durbanville 15,  De Kuilen 8
    Durbanville 10,  Diocesan College 50
    Durbanville 53,  Hottentots-Holland 7
    Durbanville 28,  Tygerberg 0
    Durbanville 44,  HTS Daniel Pienaar 13
    Durbanville 24,  Worcester Gimnasium 19
    Durbanville 21,  Bellville HS 8
    Durbanville 31,  DF Malan 20
    Durbanville 10,  Paarl Gimnasium 57
    Durbanville 10,  Stellenberg 31

    Players: Duo Lureman, Lenel van Niekerk, Jean Aucamp, Reynier van Rooyen, John Lentoor, Jason van der Walt, Bradley Visser, Gideon Ludick, Iewan de Beer, AJ van der Merwe, Cole Fischer, Jaco du Plessis, Junior Mentoor, Muller van der Westhuizen, Theunis du Toit, Daniel de Lange, Jason van der Walt, Zander Schoeman.

    Coaches: Shaun Huygen and George Germishuys.

  • Brackenfell – 2016

    Results 

    Brackenfell   3,  Outeniqua 19
    Brackenfell 24,  Lichtenburg 17
    Brackenfell 31,  Oosterlig 12
    Brackenfell   3,  Voortrekker (NFS) 0
    Brackenfell   8,  Windhoek Gimnasium (NAM) 14
    Brackenfell   6,  Elnatan (NAM) 9
    Brackenfell 38,  Pro-Ed Academy (NAM) 5
    Brackenfell 23,  Diocesan College 30
    Brackenfell 19,  Bellville HS 7
    Brackenfell 18,  Durbanville 15
    Brackenfell 22,  Ben Vorster 25
    Brackenfell 28,  Worcester Gimnasium 32
    Brackenfell 27,  Windhoek HS (NAM) 19

    Players: Ruan Combrinck, Keith Chiwara, Liam Stevenson, Quan Eymann, Dylan Botha, Jamie Florence, Stefan Bender, Jean-Louis de Lange, Siya Ntuntwana, Donovan Bruwer, Gerhard Swanepoel, Branden de Kock, Justin Greeff.