The results from around South Africa will be updated here as we receive the results from the various schools.
If your school’s match is not listed below or you would like to send in your team’s results – please contact us via e-mail at hockey@ssschoolsplus.co.za or via WhatsApp at 072 172 5455.
The results from around South Africa will be updated here as we receive the results from the various schools. For results of the SDC Noordvaal Cup – click on the following link – SDC Noordvaal Cup Results.
If your school’s match is not listed below or you would like to send in your team’s results, please email us via e-mail at rugby@ssschoolsplus.co.za or via WhatsApp at 072 172 5455.
You can also submit a result via our website – Submit Result.
Al die uitslae van die reeks soos wat ons dit ontvang sal hier opgedateer word.
Indien u uitslag of wedstryd nie op die lys is nie – tree gerus met ons in kontak deur ‘n e-pos te stuur aan rugby@ssschoolsplus.co.za of per WhatsApp na 072 172 5455.
Daar het al heelwat water in die see geloop sedert Diamantveld en Fichardtpark mekaar die stryd vroeër vanjaar tydens die jaarlikse Fichardpark Sportdag die stryd aangesê het.
Veral na die Vaaldam en die Gariepdam heelwat water deur sy sluise vrygelaat het. Dié kragmeting was destyds albei se eerste van die 2025-seisoen met Diamonds wat met 25-7 as oorwinnaars van die veld gestap het.
Saterdag se herontmoeting het ietwat meer op die spel as deel van die Wesgrow-reeks. Die kragmeting sal ook op die Fichie Leeus se tuisveld in Bloemfontein beslis word.
Diamonds se kaptein en binnesenter, Jonathan Harding, was in die eerste kragmeting tussen die twee spanne die groot doring in die vlees met twee drieë. Hy het sedertdien nog 16 drieë in sy span se volgende 13 wedstryde ingeryg.
Harding is ook tans die voorste driedrukker in die Wesgrow-reeks met sewe drieë in sy span se drie kragmetings tot dusver in die toernooi. Dit sluit vyf drieë in sy span se sege van 51-21 oor Witteberg van Bethlehem in.
Die Fichies behoort ook beter van hulself die keer rekenskap te gee. Die span se senterpaar, Divan Maartens en JM van Rensburg, sal weet wat van hul verwag word en was ook nie in die middelveld in die wedstryd tydens die sportdag nie.
Boonop het Fichies die haastige Matthew Valentine op regtervleuel na hy eers die atletiek-seisoen met ‘n bronsmedalje in die 200m vir seuns o.17 tydens die SA Skole-kampioenskap vroeër vanjaar afgesluit het.
Sy pa William het boonop op sy dag op vleuel vir Griekwas uitgedraf.
Diamonds se Clinton Brits (heelagter) asook Jaco Beukes (buitesenter) sal ook fyn deur die tuisspan dopgehou moet word.
Die Hoërskool Trio van Kroonstad moet na Bethlehem toe reis vir ‘n ontmoeting met Voortrekker. Die wedstryd skop om 13:30 af.
Trio is nog onoorwonne in die Wesgrow-reeks na seges oor Jim Fouché (31-14), Sentraal (27-10), Goudveld-Hoërskool (35-10) en Witteberg (20-19).
Indien die span wat deur Quintin Geldenhuys en Francois Stemmet ‘n sege oor die Trekker kan behaal sal net Fichardtpark en Diamantveld tussen hom en die titel staan. Diamonds is die guntelinge om die kroon te dra.
Die Trekkers se lostrio – Attila Ozturk, Jayden de Jesus en Wian Muller sal op hul stukke moet wees indien hulle die besoekers wil omdop. Die haker, Wessel Hattingh, behoort ook ‘n doring in Trio se vlees te wees.
Die spanne is:
Fichardtpark vs Diamantveld in Bloemfontein om 13:30:
Fichardtpark: 15 Unati Ntuli, 14 Matthew Valentine, 13 JM van Rensburg, 12 Divan Maartens, 11 Junior Titoti, 10 Pule Motsilili, 9 Theko Ofentse, 8 Jonathen Duarte, 7 Buko Mlali, 6 Josh Nelson, 5 Dian Visagie, 4 Dillon Louw, 3 Marko van der Westhuizen, 2 Marno Smit, 1 Jordan Jordaan.
Diamantveld: 15 Ezlin Swarts, 14 VJ Davids, 13 Jaco Beukes, 12 Jonathan Harding (kaptein), 11 Driaan Jacobs, 10 JG van Heerden, 9 Ruben van der Linde, 8 Enrique Boshoff, 7 Jayden de Klerk, 6 Louis Fourie, 5 Zuan Rautenbach, 4 MG van Greuning, 3 Dian Ellis, 2 Jaydrian Jacobs, 1 CJ Meiring.
Voortrekker vs Hoërskool Trio in Bethlehem om 13:30:
Voortrekker: 15 Christiaan van der Sandt, 14 Sizwe Qwabe, 13 Juhin Muller, 12 Siya Mdubo, 11 Renier van Niekerk, 10 Adriaan Bonthuys, 9 Edré Wille, 8 Attila Ozturk, 7 Jayden de Jesus, 6 Wian Muller, 5 Berto van Niekerk, 4 Theo van Wyk, 3 Maropa Lepondo, 2 Wessel Hattingh, 1 AJ Myburgh.
Siphe Mbungendlu, flanker from SACS. PHOTO: Andrew Pieterse
The first recorded match between Wynberg Boys’ High and Diocesan College took place in 1920, but the rivalry between these two schools most probably predates this clash taking their proximity to each other into consideration.
The two schools’ face each other twice on an annual basis with this year’s first encounter to be played on Hawthornden in Cape Town’s southern suburbs as part of the King Price Derby Series.
Wynberg Boys’ High have won the last three encounters between the two schools in 2023 (35-8 and 38-16) and 2022 (27-20). Bishops’ 2025 side has been a more formidable opponent than last year.
They have secured good victories over Michaelhouse (26-17) and Brackenfell (24-12) earlier in the season. The team, however, have not won in their last five outings. A draw of 14-all against SACS was their best result in this handful of matches.
Wynberg will therefore take the field as favourites on their home ground. This will also be their first match against Southern Suburbs opposition this season.
The team has only suffered defeat three times thus far against Stellenberg (19-24), Helpmekaar (17-18) and Paarl Boys’ High (26-32).
Wynberg has also been utilising the SA Schools flyhalf of 2024, Yaqeen Ahmed, at inside centre this season. Bishops’ midfield pairing of Rynard Gordon and Boytjie Fyfer will have to keep Ahmed at bay.
The home side’s halfback pairing of Morné Noble and Achmat Behardien has also had superb seasons thus far. They could also be thorns in the side of Bishops.
Wynberg also have SA Schools A tighthead prop Luqobo Makwedini in their pack of forwards to lead the charge up front.
SACS will be hosting Hoërskool Durbanville on Saturday at Memorial A from 12:30.
These two teams met each other last year during the Wynberg Rugby Festival, with SACS coming out on top by 25-22 in a closely contested match.
The contest between the two outside centres, Mikey Skeeles (SACS) and Louwrens Rademeyer (Durbanville), promises to be one of the highlights of the clash.
The teams:
Wynberg Boys’ High vs Diocesan College on Hawthornden in Cape Town at 12:30:
Wynberg Boys’ High: 15 Daniel Ould, 14 Chad Campbell, 13 Kunene Gadu, 12 Yaqeen Ahmed, 11 Albert Lourens, 10 Achmat Behardien, 9 Morné Noble, 8 Alvin Machinja, 7 Tjeripo Karuhumba, 6 Jamie Stride, 5 James Orwin, 4 Jaythen Orange, 3 Luqobo Makwedini, 2 Noah Gila, 1 Luke Miller.
Diocesan College: 15 Lulibo Nyawula, 14 Cole Robyntjies, 13 Rynard Gordon, 12 Boytjie Fyfer, 11 Eljaron Geduld, 10 Alex Laspatzis, 9 Max Marr, 8 Jack Venter, 7 Ethan Venter, 6 Uzoma Ngcwangu, 5 Dan Coetzee, 4 Alex Vintcent, 3 Chris du Toit, 2 Daniel van den Heever (captain), 1 Will Reid.
SACS vs Hoërskool Durbanville on Memorial A Field in Cape Town from 12:30:
Die Limpopo Blou Bulle het hul voorlopige span vir die 60ste jaarlikse Cravenweek later vanjaar in Middelburg, Mpumalanga bekend gemaak.
Die toernooi vind vanjaar vanaf 7 tot 12 Julie op Hoërskool Middelburg se velde plaas.
Die span vanuit die noorde van Suid-Afrika kon verlede jaar slegs een van sy drie kragmetings tydens die toernooi in Krugersdorp wen. Dit was ‘n sege van 27-24 oor die Luiperds op die laaste dag.
Die Limpopo Blou Bulle kon sedert 2022 nog net twee keer in nege wedstryde ‘n oorwinning op die gesogte week behaal. Die ander sege was ook teen die Luiperds in 2022 toe hulle met 24-17 baas was.
Die span sal vanjaar in die eerste wedstryd van die Cravenweek teen die gasheer, die Pumas, te staan kom. Die Pumas het verlede jaar se toernooi onoorwonne afgesluit en behoort vanjaar weer ‘n gedugte span in die veld te stoot.
Slegs twee spelers wat verlede jaar vir die Limpopo Blou Bulle op die Cravenweek in aksie was – Juan Janse van Vuuren (Hoërskool Pietersburg) en Maritz Meintjies (Merensky) sal weer vanjaar vir die span uitdraf. Janse van Vuuren het verlede jaar op slot diens gedoen, maar sal vanjaar aan die kant van die skrum sak.
Die unie se Akademie-span het verlede jaar ietwat beter as die Cravenweek-span gevaar. Die span het sy toernooi in Johannesburg met ‘n sege van 106-7 oor die Suid-Afrikaanse LSOB-span (vir leerlinge met spesiale onderwysbehoeftes) afgesluit.
Hy het ook ‘n sege van 28-21 oor Namibié behaal. Die span se Gehan Hendricks (binnesenter) en Thabang Nkuna (loskopstut) is die enigste twee spelers vanuit die Akademie-span wat vanjaar op die Cravenweek in aksie sal wees.
Die Cravenweek-span sal in ‘n opwarmingswedstryd teen die Blou Bulle se B-span (Akademie-span) eerskomende Dinsdag op Loftus Versfeld se B-veld te staan kom.
Die span se hoofafrigter is Corstiaan Vermaak (Hoërskool Pietersburg) met Pierre Coetzee (Ellisras) en Juan Vos (Curro Heuwelkruin) as hulpafrigters. Die spanbestuurder is Colin Fouché.
Die spanne is:
Cravenweek: 15 Tshenello Nkwana (HTS Tom Naudé), 14 Phenyo Pula (Ben Vorster), 13 Gehan Hendricks (Ben Vorster), 12 Siya Mahlangu (Hoërskool Pietersburg), 11 Fortune Sehlebane (HTS Tom Naudé), 10 Anzio Swartbooi (Ellisras), 9 Celliers van der Merwe (Hoërskool Pietersburg), 8 Tumi Ramo (Ben Vorster), 7 Juan Janse van Vuuren (Hoërskool Pietersburg), 6 Andru de Beer (Hoërskool Pietersburg), 5 Ludke Pienaar (Hoërskool Pietersburg), 4 Daniel Leahy (Ellisras), 3 Stephan Janse van Rensburg (Hoërskool Pietersburg), 2 Zihan Lombard (Hoërskool Pietersburg), 1 Thabang Nkuna (Ben Vorster). Plaasvervangers: 16 Ruben Pohl (Ben Vorster), 17 Krissie Swanepoel (Hoërskool Pietersburg), 18 Rhandzu Malatje (Ellisras), 19 Lumni-Lu Heswick (Ben Viljoen), 20 Thapelo Monyane (Frikkie Meyer), 21 Maritz Meintjies (Merensky), 22 Ryno Mienie (Hoërskool Pietersburg), 23 Elvis Manokoane (HTS Tom Naudé).
9 Hoërskool Pietersburg | 5 Ben Vorster | 3 Ellisras | 3 HTS Tom Naudé | 1 Frikkie Meyer | 1 Merensky | 1 Ben Viljoen
Akademie-week: 15 HP van Heerden (Frikkie Meyer), 14 Lebogang Aphane (HTS Tom Naudé), 13 Tebogo Mapologelo (Hans Strijdom), 12 Mahlatse Kekana (HTS Tom Naudé), 11 Itu Magaba (Curro Heuwelkruin), 10 Juan Randall (Hoërskool Pietersburg), 9 Jayden Enslin (Hans Strijdom), 8 Kian du Plessis (Hans Strijdom), 7 Keanu Visser (Frikkie Meyer), 6 FC Smith (Hoërskool Pietersburg), 5 Henco Venter (Hoërskool Pietersburg), 4 Puki Mpiti (Merensky), 3 Lourens Pieterse (Frikkie Meyer), 2 Khatu Sikhwethu (HTS Tom Naudé), 1 Hendro Moulder (Hoërskool Pietersburg). Plaasvervangers: 16 Dewan Windell (Hoërskool Pietersburg), 17 Matthew Okwushi (Louis Trichardt), 18 Damien Coetzee (Frans du Toit), 19 Blessing Matebula (Merensky), 20 Mukhetwa Musundwa (Merensky), 21 Rome Pieterse (Ben Viljoen), 22 Mokibelo Mathlabaseletsi (HTS Tom Naudé), 23 Rea Senyolo (Ellisras).
The results from around South Africa will be updated here as we receive the results from the various schools. For results of the SDC Noordvaal Cup – click on the following link – SDC Noordvaal Cup Results.
If your school’s match is not listed below or you would like to send in your team’s results, please email us via e-mail at rugby@ssschoolsplus.co.za or via WhatsApp at 072 172 5455.
You can also submit a result via our website – Submit Result.
Al die uitslae van die reeks soos wat ons dit ontvang sal hier opgedateer word.
Indien u uitslag of wedstryd nie op die lys is nie – tree gerus met ons in kontak deur ‘n e-pos te stuur aan rugby@ssschoolsplus.co.za of per WhatsApp na 072 172 5455.
Die Afrikaanse Hoër Seunskool se eersterugbyspan is Saterdag opsoek na sy eerste sege in ‘n dekade oor Grey Kollege. Die twee spanne pak mekaar om 14:00 in Bloemfontein in die King Price Derby Series.
Die Wit Bulle se laaste oorwinning oor Grey was in 2015 in Pretoria toe hulle met 29-18 baas was.
Destyds was Affies deur Eddie Fouché aangevoer met sterspelers soos Ruben van Heerden, Schalk Erasmus en Louritz van der Schyff in die span.
Daar sal egter nie veel gras vir die Wit Bulle in Bloemfontein wees om op te wei nie. Boonop kom hulle teen ‘n gewonde Grey Kollege te staan.
Grey het vanjaar reeds twee keer teen Paarl Gimnasium (31-43) en die Hoër Jongenskool Paarl (10-25) op hul neuse gekyk. Die nederlaag teen Gimmies was Grey se eerste op sy tuisveld sedert 2017.
Affies was vanjaar nog net een keer aan die verloorkant teen Boishaai (17-25) tydens die NMI Toyota Noord/Suid-toernooi. Die Wit Bulle het ook met 16-elk gelykop teen Paarl Gimnasium in die Paarl gespeel.
Grey se hoofafrigter, Jannie Geldenhuys, het ook besluit om die SA Skole-slot AJ Meyer en Claude Steyn weer as slotpaar te herenig. Meyer sal in die lynstane asook in die vastelos ‘n belangrike rol vertolk om ‘n teenvoeter vir Affies se gedugte agttal te wees.
Affies beskik waarskynlik vanjaar oor die mees gevaarlike rolmaal op skolevlak met die voorspeler-afrigter Jaco Koch wat hier ‘n beduidende rol speel. Dan het die lostrio van Stefan McDonald, Elwin Janse van Vuuren en Luan Potgieter in ‘n gedugte kombinasie ontwikkel.
Die tweestryd op losskakel tussen Ruben Groenewald en Darius Erwee beloof ook om een van die hoogtepunte te wees. Groenewald, wat ook die Wit Bulle aanvoer, het vanjaar reeds gewys dat hy ‘n sterk aanspraakmaker op ‘n plek in die SA Skole-span is. Sy pa Coenraad Groenewald het op sy dag skrumskakel vir die Blou Bulle gespeel.
Indien Grey se agterlyn genoeg gehalte balbesit ontvang kan dit ‘n interresante tweestryd raak. Veral as die heelagter, Lamla Mgedezi, asook buitesenter, Ethan Adams, genoeg spasie op die aanval kry.
Die spanne is:
Grey College: 15 Lamla Mgedezi, 14 Benjamin van den Berg, 13 Ethan Adams, 12 O’Ryan Kleyn, 11 Thristan Maree, 10 Darius Erwee, 9 Sherwin Buys, 8 Adem Nieuwoudt, 7 Xander Smit (kaptein), 6 Alexi Tyropolis, 5 AJ Meyer, 4 Claude Steyn, 3 JG Badenhorst, 2 Tian Fourie, 1 David Hayidakis.
Affies: 15 Lamond Baaidjies, 14 Joshua Gouws, 13 Estian Marx, 12 Petrus Rautenbach, 11 Divan Fourie, 10 Ruben Groenewald (kaptein), 9 Fourie Roberts, 8 Stefan McDonald, 7 Elwin Janse van Vuuren, 6 Luan Potgieter, 5 Christiaan de Wet, 4 Martin van Niekerk, 3 Deon Botes, 2 Bauke Swart, 1 Roal Kruger.
Unsurprisingly, the selectors for the South Western Districts have picked an Oakdale Landbou heavy Craven Week side for the 60th edition of this prestigious tournament later this year.
The annual tournament will be hosted from 7 to 12 July at Middelburg High School.
No less than 14 players from the team from Riversdale have been picked to represent the union in Middelburg. Only four schools are represented within the squad, with Outeniqua (6), Sao Bras (2) and Langenhoven Gimnasium (1) also contributing towards the Craven Week team.
South Western Districts will face the Free State in their opening match in Middleburg on the Monday. The selectors picked five players Kai Pratt (prop), Ruan Swart (lock), Lee-Winn Pretorius (wing), Sine Madlenkomo (hooker), and Reinhardt Viljoen (fullback) who represented the union in Krugersdorp during last year’s edition.
Another seven players who represented SWD at the Academy Week in Johannesburg last year – Jade Petersen (fullback), Christiaan Vorster (centre), Jandrian Goosen (scrumhalf), Chrizano Botha (loose forward), Tyrese Plaatjies (scrumhalf), Virgil Pockpas (flyhalf) and Liam Lightley (flanker) have been promoted to the Craven Week side.
Last year, South Western Districts only won one of their three matches in Krugersdorp. They defeated the Valke by 41-34 on the opening day. Defeats against Sharks (19-28) and hosts, Golden Lions (40-45) followed.
The Ostrich Farmers will be coached by Adriaan Jansen (head coach) and Lorenzo van der Westhuizen (assistant coach). The team manager will be Willmero Freeks.