SSPN Test Site

Author: hnienaber

  • Parkies sal wendroogte teen Waterkloof wil verbreek, Lourens-tweeling sal vuurwarm vir Helpies teen EG moet wees

    Parkies sal wendroogte teen Waterkloof wil verbreek, Lourens-tweeling sal vuurwarm vir Helpies teen EG moet wees

    DANIE BOTMA, buitesenter van Die Hoërskool Menlopark, vlieg hier sierlik deur die lug op pad na sy drie in sy span se sege van 38-31 oor Helpmekaar Kollege in die Virseker Noordvaal Cup. FOTO: Riaan de Bruyn

    Die laaste keer wat Die Hoërskool Menlopark daarin kon slaag om vir Waterkloof om te dop was in 2019 in die Virsekerbeker.

    Daardie jaar het die Parkies voortgegaan om vir die eerste keer as kampioen van die Noordvaal-reeks gekroon te word. Baie water het sedertdien in die see geloop. Virseker het intussen al onttrek as borg en is ook alweer terug as titelborg van die gesogte reeks.

    Die Parkies was oortuigend met 55-21 destyds baas.

    Volg al die aksie regstreeks op SuperSport Schools (www.supersportschools.com).

    Die twee spanne ken mekaar nou alte goed. Hulle het mekaar vanjaar vir die derde agtereenvolgende jaar in die eindstryd van die NWU Sport-reeks ontmoet. Waterkloof was in 2024 (23-8) en 2026 (33-28) baas, terwyl die twee spanne die louere met 23-elk verlede jaar gedeel het.

    As daar verder in die statistieke gedelf word, is daar so stukkie slegte nuus vir Menlopark. Waterkloof was elke keer die afgelope drie jaar sterker en beter daartoe af in die Virseker Noordvaal Cup se kragmeting tussen dié twee spanne. Die Klofies het in 2024 ‘n oortuigende sege van 51-33 behaal, terwyl hy in 2025 met 27-19 as oorwinnaars van die veld gestap het.

    Maar genoeg van die geskiedenis.

    Daar is ‘n hele paar tweestryde waarna uitgesien kan word. Waterkloof se gevaarman is die buitesenter, Meyer Pretorius. Sy tweestryd met Danie Botma kan vir vele hoogtepunte sorg. Botma is nog in graad 11, maar beskik oor hope vaart en sal sonder twyfel na die uitdaging teen Pretorius uitsien.

    Gepraat van vaart. Die Blou Tornado se heelagter, Alexander Griesel, is ook ‘n man wat reeds vir homself naam op die atletiekbaan gemaak het. Griesel het vanjaar al ‘n hele paar blink vertonings vir die Klofies opgedis.

    Die stryd tussen die twee losskakels, Liam Schutte (Waterkloof) en Willie Pieterse (Menlopark), behoort ook vir heelwat opwinding te sorg. Schutte het in sy span se twee wedstryde tot dusver 19 punte opgestapel wat twee drieë insluit, terwyl Pieterse met 20 punte na twee wedstryde spog. Sy totaal sluit ook twee drieë in.

    Voorlangs kan die Klofies se Hugo Dercksen (flank) en Stiaan Theron (haker) die tuisspan besig hou.

    Helpmekaar Kollege sal op sy tuisveld om 12:30 in Johannesburg nie te oorgerus op die veld teen EG Jansen van Boksburg kan draf nie.

    Helpies het nou wel verlede jaar se kragmeting teen die Boksburgers in dié reeks met 35-15 gewen, maar EG was al ‘n hele paar keer ‘n piesangskil vir die span van die Goudstad.

    Helpies is boonop op soek na sy eerste sege in vanjaar se reeks. Die span het sy rieme tot dusver in Pretoria teen Garsfontein (24-49) en Menlopark (31-38) in die Virseker Noord Cup se Beker-afdeling styfgeloop. Die feit dat hulle in die twee wedstryde drie bonuspunte kon insamel is die enigste feit wat hul van die onderste plek van die puntelys hou.

    Die Helpies se invloedryke binnesenter, Ethan Lourens, het wel sy terugkeer teen die Parkies gemaak. Hy sal op sy stukke teen die Jansies moet wees, indien sy span op die wenpad wil kom. Sy tweelingbroer, Shaye, wat gewoonlik die oond skoon maak, draf steeds op losskakel uit.

    Albei is in die Goue Leeus se voorlopige span van die Cravenweek in Gqeberha ingesluit. Hulle was reeds verlede jaar staatmakers vir dié span.

    Helpies se ander gevaarmanne is die heelagter, Xander van Niekerk, asook die flank Llewellyn Vermaak.

    Die Jansies se planmaker is die losskakel, Juan van Aswegen. Hy sal agterlangs moet seker maak dat sy span genoeg geleenthede kry om punte aan te teken.

    Voorlangs kan die kaptein en flank, Jaco Engelbrecht, en die slot Ewan Pretorius dorings in Helpies se vlees wees.

    Die spanne is: 

    Die Hoërskool Menlopark t. Waterkloof om 12:30 in Pretoria: 

    Menlopark: 15 Jody Abrahams, 14 Lucian Read, 13 Danie Botma, 12 Dylan Stumke, 11 Juan Joubert, 10 Willie Pieterse, 9 Eben Botma, 8 Jannes Eksteen, 7 Tiaan Boshoff, 6 Dewald van Wyk, 5 Dawid van den Heever, 4 Lyndon Fourie, 3 Reando Fourie, 2 Dian de Bruin, 1 Justin Toerien.

    Waterkloof: 15 Alexander Griesel, 14 Mieder Erasmus, 13 Meyer Pretorius, 12 Ruben Louwrens, 11 Jacques Jansen van Rensburg, 10 Liam Schutte, 9 Marcel Tsiakos, 8 Almero Gerritsen, 7 Stefan Pieters, 6 Hugo Dercksen, 5 Marius Venter, 4 JJ Brits, 3 Reinhard Duvenhage, 2 Stiaan Theron, 1 Wian Hetzel.

    Skeidsregter: Ansius Vermeulen.

    Helpmekaar Kollege t. Dr. EG Jansen om 12:30 in Johannesburg: 

    Helpmekaar: 15 Xander van Niekerk, 14 Jayden Brown, 13 Ruben Coetzee, 12 Ethan Lourens, 11 Zuan Krige, 10 Shaye Lourens, 9 John van Druten, 8 Ruann Bester, 7 Diandro Botha, 6 Llewelyn Vermaak, 5 Dewald du Preez, 4 Ruben Pieterse, 3 Karlo Steenkamp, 2 Jeandré van der Merwe, 1 Daylan Ferreira.

    EG Jansen: 15 JJ van Rensburg, 14 Liam Hector, 13 Duwayne Zeekoei, 12 Dian Botha, 11 Conor Louw, 10 Juan van Aswegen, 9 Joseph Diesel, 8 Jaco Engelbrecht (kaptein), 7 Christopher van Rooyen, 6 Juan Harris, 5 Ivan Botha, 4 Ewan Pretorius, 3 Elshaan Duminy, 2 JC du Toit, 1 Marlo van der Merwe.

    Skeidsregter: Richard Schwulst.

  • Monnas eye eighth straight win as Jeppe seek redemption in King Price Derby Series

    Monnas eye eighth straight win as Jeppe seek redemption in King Price Derby Series

    SIYA NCUBE, flanker of Monument, dives over for a try earlier in the season. Ncube is one of the Wit Bulle’s key players for their King Price Derby Series clash against Jeppe High School for Boys. PHOTO: Marius Nortjé

    Expect a battle till the end.

    That is on the cards in the King Price Derby Series clash between Monument of Krugersdorp and Jeppe High School for Boys from Johannesburg on the former’s home field, the Ras van Rooyen.

    Catch all the action live on SuperSport Schools (www.supersportschools.com) or on DStv Channel 216.

    The match kicks off at 15:30.

    The two powerhouses of schoolboy rugby in the Golden Lions region have not played each other much since they were founded in 1921 (Monument) and 1890 (Jeppe), but their interschools have become a clash of titans.

    The two schools met each other on the rugby field for the first time in 2014. Saturday’s encounter will be only their sixth, as they began playing each other annually in 2022.

    Monnas’ Wit Bulle won comfortably by 70-24 last year on the Collard Field. This was an important victory for the Wit Bulle, as they had suffered three devastating defeats before this win. It was former Springbok Jannie du Plessis‘ first season as head coach of the team, and it was a true bubbling cauldron he stepped into.

    Jeppe is in need of a turnaround performance after suffering a 10-78 defeat against the Afrikaanse Hoër Seunskool of Pretoria last week. It is their second biggest defeat against Affies ever. This was after suffering a 14-54 defeat against Grey College during the final day of the Absa Wildeklawer tournament.

    Their coach, Drickus Venter, won’t be happy with the last two performances, but Jeppe has been barking with the big dogs the last couple of seasons. Jeppe is known as a side that never gives up, and it is expected that they will make Monnas work hard for a victory on Saturday.

    The Wit Bulle will take the field as favourites after being on the winning side in their last seven matches. Their last victory came against neighbours, Noordheuwel (41-15), in the Virseker Noordvaal Cup.

    Monnas’ halfback pairing of Morné Noble and Jayden Viljoen is probably the best halfback combination in the country at this moment. Noble represented the South African Schools’ side in 2025 but is too old to play for the Golden Lions at this year’s Craven Week.

    Viljoen has been sensational with his long boot and, without surprise, made the Golden Lions’ team for the Craven Week later this year in Gqeberha. It is interesting that the Wit Bulle’s replacement flyhalf, Cameron Kourie, is the leading point scorer in the Virseker Noordvaal Cup so far this season.

    Monnas have four representatives in the Craven Week side. Besides Viljoen the other three are Ruan Genis (wing), Siya Ncube (flanker) and Blessing Monareng (centre).

    Jeppe have six players in the Lions’ selected team. They are Ghlodi Tshumpanga (lock), Mihle Dyakala (flanker), Pano Letsie (centre), Lathabo Mashoa (wing), Ndzalama Mbalati (fullback) and Kasi Nyoka (prop).

    The teams: 

    Monument: 15 Logan Langeveldt, 14 Migael Coetzee, 13 Blessing Monareng, 12 Juandré Ehlers, 11 Ruan Genis, 10 Jaydon Viljoen, 9 Morné Noble, 8 Ryno van der Westhuizen (captain), 7 Roche Botha, 6 Siya Ncube, 5 Hanco van Geelen, 4 Matthew van Deventer, 3 Ben van Wyk, 2 Jaden Nel, 1 Dexter Chiwanga.

    Jeppe High School for Boys: 15 Dalitso Milanzi, 14 Ndimphiwe Mjiji, 13 Joel Akilo, 12 Phano Letsie, 11 Lethabo Mashao, 10 Luthando Marangxa, 9 Luxon Zwane, 8 Mihle Dyakala, 7 Ross Schuurman, 6 Kuhle Shitlangu, 5 Glodi Tshipamba, 4 Hayden Venter, 3 Mervedi Ndomba, 2 Mehlatse Memeza, 1 Joshua Hamman.

    Referee: Christo Erasmus.
    Kick-Off: 15:30

  • In-form Affies looking to topple Grey College for the first time in over a decade

    In-form Affies looking to topple Grey College for the first time in over a decade

    Photo: Anton Wannenburg/King Price

    It’s now more than ten years since the Wit Bulle of the Afrikaanse Hoër Seunskool of Pretoria last beat Grey College of Bloemfontein.

    The two First XVs will face each other on Saturday at 14:00 in a King Price Derby Series clash on the rugby field for the 48th time since 1923.

    Follow all the action live on SuperSport Schools (www.supersportschools.com).

    Both schools have made a huge contribution to the success of South African rugby. Affies’ old boys include Fourie du Preez, Wynand Olivier, Pierre Spies, and RG Snyman.

    Grey has produced a long list of Springboks, among them Frans Steyn, Bismarck du Plessis, Ruben Kruger, Naka Drotské, Andre-Hugo Venter, Jan Serfontein, and Johan Goosen.

    The Wit Bulle’s last victory over Grey in 2015 (29-18) was achieved in Bloemfontein, with centre Louritz van der Schyff leading the charge. Other players from that year’s Affies’ team who have carved out sports’ careers for themselves after school include Ruben van Heerden (Stormers), Ruan de Swardt (Proteas cricket), and Schalk Erasmus (Toyota Verblitz).

    Affies thoroughly thrashed Jeppe High School for Boys 78-10 last week. The Wit Bulle have clearly found their feet in the 2026 season.

    The bad news for supporters of the team from the Jacaranda City is that Grey College has also shifted into a higher gear since suffering three consecutive defeats earlier in the season. The team from the City of Roses defeated Noordheuwel (34-12) and Jeppe (54-14) during the Absa Wildeklawer tournament, and beat Paarl Boys’ High 31-21 last week.

    The Wit Bulle also already measured their strength against Boishaai this year. They beat the Paarl side 40-37, thanks to a try in the dying moments by replacement centre Estian Marx.

    If Affies wants to secure a victory, they will need to keep Grey’s loose trio of Niel du Randt, Henru Erasmus, and Xander de Beer in check. Moreover, the Bloemfontein team’s locks, Alexi Tyropolis (captain) and Prestan Bennett, have also packed down on the side of the scrum for the First XV.

    This means that Grey has more than enough stamina in its engine room up front.

    Affies’ captain and lock, Martin van Niekerk, has had an excellent season so far this year in the loose and also in the lineouts. His lock partner, Reubenne Vlok, also enjoys getting stuck into the thick of things up front.

    The Wit Bulle have some of the most dangerous wings in South African schools’ rugby this year. The team’s fullback, Joshua Gouws, also served on the wing earlier this year, while Dandré Brink and Dehan Botha possess plenty of power and pace.

    Affies’ coaches, Ruan Jacobs and Jaco Koch, have also decided to select Rico du Plessis at outside centre for the clash. When given the opportunity this year, Du Plessis has done a fine job of unlocking Gouws, Brink, and Botha on the attack.

    The teams:

    Affies: 15 Joshua Gouws, 14 Dandré Brink, 13 Rico du Plessis, 12 Juan Ferreira, 11 Dehan Botha, 10 Reuben Smith, 9 Fourie Roberts, 8 Keegan Fourie, 7 Caleb Pretorius, 6 Lohan Bitzer, 5 Reubenne Vlok, 4 Martin van Niekerk (captain), 3 Hannes Nagel, 2 Carl Els, 1 Francois de Beer.

    Grey College: 15 Lamla Mgedezi, 14 Johan Dormehl, 13 Eddie Mabena, 12 Ruan Roux, 11 Jaco Oosthuizen, 10 Christoff Crous, 9 Jonathan Drysdale, 8 Niel du Randt, 7 Henru Erasmus, 6 Xander de Beer, 5 Prestan Bennett, 4 Alexi Tyropolis (captain), 3 Hennie Bredenhann, 2 AJ Hendriks, 1 Frans-Paul Troskie.

    Referee: Regardt O’Neill.
    Kick-off: 14:00.

  • Nelspruit se Rhinos kan posisie in Virseker Noordvaal Cup verder met sege oor Klerksdorp versterk

    Nelspruit se Rhinos kan posisie in Virseker Noordvaal Cup verder met sege oor Klerksdorp versterk

    PHOTO: Tap Light Edits

    Die Hoërskool Klerksdorp kon nie vir ‘n moeiliker eerste ekspedisie in vanjaar se Plaat-afdeling van die Virseker Noordvaal Cup gevra het nie.

    Die span vanuit die Noordwes sal Saterdag teen die voorloper in die Plaat-afdeling, Hoërskool Nelspruit, te staan kom.

    Die Rhinos nog onoorwonne na drie wedstryde en met 15 ligapunte heel bo-op die puntelys. Kempton Park, Zwartkop en Wesvalia is die enigste ander onoorwonne spanne oor in die Plaat-afdeling.

    Die Rhinos sal wel die meer as ‘n 1,000 kilometer vir hierdie kragmeting afgelê het.

    Nelspruit se heelagter, Rhandzu Mkhabela, tel onder die voorste heelagters op skolevlak vanjaar. Hy is ook tans met vier drieë die voorste driedrukker in die Plaat-afdeling. Hy kan die besoekers Saterdag heelwat hoofbrekens besorg.

    Die tuisspan se skrumskakel, Kamo Monkwe, sal ook fyn deur Klerksdorp dopgehou moet word.

    Klerksdorp sal heelwat selfvertroue uit sy sege van 38-23 oor Lichtenburg verlede week put. Die kragmeting was ‘n FNB Classic Clash.

    In Vanderbijlpark gaan die vonke behoorlik spat wanneer Transvalia teen Kempton Park uitdraf.

    Transvalia was vroeër vanjaar met 21-13 oor die Kempies baas. Daar sou wel nie veel energie in die twee spanne gewees het vir dié kragmeting nie, want dit was ‘n uitspeelwedstryd om die negende en tiende posisie van die NWU Sport-reeks.

    Die twee spanne het mekaar al sewe keer sedert 2022 gepak. Transvalia was in vyf van die wedstryde baas, terwyl Kempies in 2025 (28-21) en 2024 (31-21) die septer geswaai het. Kempies se wen oor Valia in 2025 was ook in die NWU Sport-reeks. Valia het verlede jaar nog onder die groot honde in die Beker-afdeling van die Noordvaal-reeks baklei.

    Transvalia se losskakel, Jaydee Maree, kan met sy skopskoen Saterdag die verskil tussen die twee spanne wees. Die tuisspan het egter nog nie vanjaar in die Virseker Noordvaal Cup die soet smaak van ‘n sege geproe nie.

    Hy het teen Zwartkop (19-54) en Nelspruit (20-31) die onderspit gedelf. Kempton is egter steeds onoorwonne met twee seges oor Oos-Moot (52-8) en HTS Middelburg (27-12).

    Indien die Kempies se agterhoede genoeg balbesit kry kan Aubrey Hoskin (regtervleuel) en Guillaume Botha (binnesenter) verwoesting saai.

    Die spanne is :

    Hoërskool Nelspruit t. Hoërskool Klerksdorp om 12:30 in Mbombela: 

    Hoërskool Nelspruit: 15 Rhandzu Mkhabela, 14 Tye Habib, 13 Alex Hallet, 12 Rian Botha, 11 Hanre Smit, 10 Ewan van der Merwe, 9 Kamo Monkwe, 8 Vian Louw, 7 Christiaan de Klerk, 6 Aldo van Jaarsveld, 5 Ruan Ehlers, 4 Robroy MacGregor, 3 Marcel Lindique, 2 Mphobuhle Nyumba, 1 Christiaan Viljoen.

    Hoërskool Klerksdorp: 15 Jayden Turner, 14 Tyran Masango, 13 Simphiwe Nero, 12 Marco Symmington, 11 Elzeno Schalkwyk, 10 Brendin Mathyse, 9 Rellston Wilson, 8 Gerrit Koen, 7 MP Willemse, 6 Karabelo Maseka, 5 SG De Klerk, 4 Daniel Schoeman, 3 Ricko le Roux, 2 De Wyk Pretorius, 1 De Waal Coetzer.

    Transvalia t. Kempton Park om 12:40 in Vanderbijlpark: 

    Transvalia: 15 Nhlosenhle MacCamel, 14 Dave Mthizi, 13 Waldo Mclean, 12 Lorenzo Flynn, 11 Xander Pretorius, 10 Jaydee Maree, 9 Johan Smit, 8 Matthew van Niekerk, 7 Caylan McLauchlin, 6 GJ Rossouw, 5 Juhan Basson, 4 Jeanre Barnard, 3 Damian van Heerden, 2 Justin Sampson, 1 Wimpie Maritz

    Kempton Park: 15 Ruan Opperman, 14 Aubrey Hoskin, 13 Ettienne Stroebel, 12 Guillaume Botha, 11 Ethan Botha, 10 Heinrich Burger, 9 Kehan Kruger, 8 Christian Nixon, 7 Wihan Strey, 6 Marko van der Walt, 5 Juan Hall, 4 Ruan Mostert, 3 Reece van Loggenburg, 2 Matthew Vermaak, 1 Tristan Marx.

  • Pietersburg kan voortou in Skild-afdeling neem, Liggies het moeilike stryd wat wag in Tzaneen

    Pietersburg kan voortou in Skild-afdeling neem, Liggies het moeilike stryd wat wag in Tzaneen

    FOTO: DB Photography.

    Na die eerste twee rondes van die Skild-afdeling van die Virseker Noordvaal Cup is die liga soos verwag nog wawyd oop.

    Verlede jaar se naaswenner, Hoërskool Pietersburg, sal na Heidelberg reis om teen Heidelberg Volkskool daar kragte te meet. Die Pieties het verlede jaar in die eindstryd teen Montana van Pretoria met 28-32 vasgeval.

    Die besoekers sal as die gunsteling op die veld draf, maar Volkies is nooit ‘n span wat die stryd net gewonne op sy tuisveld gee nie. Die Pieties het vir Marais Viljoen van Alberton verlede week met 31-22 getroef.

    Die span se woelige haker, Ziahn Lombaard, het sy goeie spelpeil voortgesit en twee keer agter die doellyn gaan kuier. Die Volkies se Henru Coetzer het die moeilike taak om vir Lombaard in toom te hou.

    Die besoekers se vaskopstut en kaptein, Stephan Jansen van Rensburg, is ook ‘n moeilike kalant om voorlangs dop te hou. Hulle heelagter, Ryno Mienie, kan ook ‘n doring in die tuisspan se vlees wees.

    Marais Viljoen sal op sy tuisveld in Alberton probeer om Secunda om te dop.

    Die besoekers het verlede week ‘n goeie sege van 32-20 oor Eldoraigne behaal. Die span van Alberton sal dus ná Saterdag se uitslag weet of hul seisoen op koers is.

    Die tuisspan se agtsteman, Joshua O’Brien, is tot dusver gesamentlik met twee drieë die voorste driedrukker in dié afdeling. O’Brien sal met sy kraglopies sy span op die voorvoet teen Secunda moet hou.

    Die tweestryd in die skrums tussen Secunda se kaptein en vaskopstut, Nathan Erasmus, en die tuisspan se Caden Sheasby behoort ook vir heelwat vuurwerk te sorg.

    Lichtenburg pak hierde week die ongeveer 1,200 kilometer heen en weer na Tzaneen aan.

    As hierdie taak nie uitdagend genoeg is nie, wag die Buffels van Ben Vorster hom Saterdag om 12:35 ook nog in.

    Dit sal die Liggies se eerste wedstryd in vanjaar se Skild-afdeling wees. Hy het verlede week teen die Hoërskool Klerksdorp in ‘n FNB Classic Clash met 23-38 die knie gebuig.

    Die Vossies het daarenteen ‘n goeie sege van 21-19 oor Ligbron Akademie behaal. Die tuisspan se gevaarman is die ervare, Ruben Pohl op haker. Hy het reeds verlede jaar die Limpopo Blou Bulle op die Cravenweek in Middelburg verteenwoordig.

    Die linkervleuel, Tumi Ramohlale, is ook ‘n speler wat met sy vaart die Liggies probleme kan besorg.

    Die spanne is: 

    Heidelberg Volkskool t. Hoërskool Pietersburg om 12:30 in Heidelberg: 

    Heidelberg Volkskool: 15 Tyrone Munro, 14 Steph Loubser, 13 JR Liebenberg, 12 Vaughn Steynvaart, 11 Jerado Tafel, 10 Tristan Munro, 9 Hein Oelofse, 8 Juandre Pretorius, 7 Klaas Venter, 6 Jaco Botha (kaptein), 5 Albie Botha, 4 Jano Dietrechsen, 3 Darius Minie, 2 Henru Coetzer, 1 Reuben Bothma.

    Hoërskool Pietersburg: 15 Ryno Mienie, 14 Armand Venter, 13 Juan Dreyer, 12 Hanru Marais, 11 Basson Wolmarans, 10 Juan Randell, 9 Curtis Cloete, 8 Liam van der Bank, 7 Ignus Ferreira, 6 Andru de Beer, 5 Ludke Pienaar, 4 Brent Vorster, 3 Stephan Jansen van Rensburg (kaptein), 2 Ziahn Lombaard, 1 Dewan Windell.

    Marais Viljoen t. Secunda om 12:30 in Alberton: 

    Marais Viljoen: 15 Kabelo Tlhoaele, 14 Eldrique Adams, 13 Blake Worthington, 12 Dante Crous, 11 Nqoba Mathe, 10 Ovayo Jonas, 9 Peter Chihobo, 8 Joshua O’Brien, 7 Thato Mapuru, 6 Tshepo Tsholo, 5 Ukona Mahlehlo, 4 Dean Scheepers, 3 Markus Jacobs, 2 Frikkie Horn, 1 Caden Sheasby.

    Secunda: 15 Liam Olivier, 14 Emilama Nose, 13 Andries Nel, 12 Herco Radley, 11 Jayden Scholtz, 10 Tristan Crouch, 9 Kwezi Mafanya, 8 JC Olivier, 7 Joshua Jansen, 6 Bernich Schmidt, 5 Adriaan Nortje, 4 Mickey Jordaan, 3 Nathan Erasmus (kaptein), 2 Xavier Scheepers, 1 Kyle Viljoen.

    Ben Vorster t. Lichtenburg om 12:35 in Tzaneen: 

    Ben Vorster: 15 Wessel Joubert, 14 Ronnel Komana, 13 Zane Trollip, 12 Edwin Matola, 11 Tumi Ramohlale, 10 Lolos Letlabola, 9 Josua van Eeden, 8 Joshua van der Mescht, 7 Ryan Gerhardt, 6 Kobus de Beer, 5 Wilhelm Brummer, 4 Dejuan du Plessis, 3 Jean-Jacques Crewe, 2 Ruben Pohl, 1 Thabang Nkuna.

    Lichtenburg: 15 Karabelo Kgamanyana, 14 Vusi George, 13 WJ Liebenberg, 12 Thatu Seabo, 11 Andries Pretorius, 10 Hanjo Nieuwoudt, 9 Rea Motsusi, 8 Jaco Lotter, 7 Phillip Jacobs, 6 David Passetti, 5 George Bingudza, 4 Miguel Goncalves, 3 Tommy Drinkwater, 2 Johan Deyzel, 1 Ruben Pretorius.

  • Grey College travels to Pretoria for showdown with Affies in King Price Derby Series

    Grey College travels to Pretoria for showdown with Affies in King Price Derby Series

    The King Price Derby Series will be showcasing the best of what South African schoolboy rugby has to offer once again this Saturday.

    One of the biggest school rugby rivalries will take centre stage in Pretoria when the Afrikaanse Hoër Seunskool of Pretoria will take on Grey College from Bloemfontein.

    Catch all the action live on SuperSport Schools (www.supersportschools.co.za) or on Channel 216 in DStv. The match kicks off at 14:00.

    These two schools met for the first time on the rugby field in 1923. Since then, 48 encounters took place with Grey College coming out on top in 37 of them, while Affies won six matches. Five matches ended in a draw.

    Grey College defeated Paarl Boys’ High by 31-21 in a King Price Derby Series encounter last week. This week, they will be welcoming back Johan Dormehl (winger) and Henru Erasmus (flanker) to their ranks after they missed the encounter against Boishaai due to injury.

    Erasmus’ partnership with Niel du Randt and Xander de Beer in the loose forwards could prove to be the deciding factor in the match.

    Affies welcome back Rico du Plessis at outside centre. Du Plessis has been a revelation this year in every match he got an opportunity to pull on the hallowed Wit Bul-jersey.

    With his ability to open up space for the side’s dangerous wingers, Dandré Brink and Dehan Botha, he will, without a doubt, be looked after well by Grey’s defence.

    It has been more than ten years since Affies last defeated Grey College. Their last victory came back in 2015, when they won 29-18 in Bloemfontein.

    In Riversdale on the Eike-field, Oakdale Landbou will be hosting Hoërskool Outeniqua in the biggest school rugby, wait probably biggest rugby match in South Western Districts.

    The last two years’ encounters belonged solely to the Bulle from Oakdale as they trampled the Kwaggas by 50-7 (2025) and 60-8 (2024). This year’s encounter promises to be a much tighter affair.

    Going by the selectors for the Craven Week, Oakdale should still be the favourites for this Saturday’s clash. Eleven players from the side made South Western Districs’ squad to take part in this tournament in Gqeberha in July.

    Outeniqua have nine players who made the cut. Oakdale’s loosehead prop, Kyle Burger, got the nod ahead of Matthew Smith of Outeniqua in the starting line-up. Burger will, however, be on the bench for this weekend’s clash, while Smith would be raring to go to showcase what he has to offer.

    In Krugersdorp on the Ras van Rooyen Hoërskool Monument’s Wit Bulle will face Jeppe High School for Boys in another King Price Derby Series clash.

    These two schools don’t have a long history of playing each other, but they have been the two main producers for the Lions Craven Week side over the last couple of years.

    This Saturday’s encounter will only be the sixth in history. The first was in 2014 when Monnas won by 24-22. Last year, Monument won handsomely by 70-24 on Collard Field.

    In the previous two years, Jeppe came out on top by 47-31 (2024) and 30-24 (2023).

    The halfback pairing of Morné Noble and Jayden Viljoen will be the driving force behind the Wit Bulle. Noble represented the South African Schools’ side in 2025, while Viljoen is without a doubt one of the frontrunners to wear the number 10 SA Schools-jersey this year.

    In the KwaZulu-Natal Midlands St Charles College will host Glenwood High School for a King Price Derby Series encounter from 15:30.

  • Omgekrapte Rooi Bulle in moeilike stryd teen Montana in Plaat-afdeling

    Omgekrapte Rooi Bulle in moeilike stryd teen Montana in Plaat-afdeling

    PHOTO: Tap Light Edits

    Daar wag ‘n klipharde tweestryd Saterdag tussen Oos-Moot en Wesvalia van Klerksdorp in die Plaat-afdeling van die Virseker Noordvaal Cup.

    Oos-Moot het verlede week ‘n loesing van 8-52 teen Kempton Park op die lyf geloop. Wesvalia moes in die eerste ronde van die reeks sweet om vir Montana met 6-3 te klop. Laasgenoemde het verlede jaar nog in die Skild-afdeling van dié reeks gespeel.

    Albei die spanne het vanjaar vir Hoërskool Middelburg geklop wat in die Beker-afdeling speel.

    Wesvalia het die Middies met 28-22 tydens die NMI Toyota Noord/Suid-toernooi geklop, terwyl Oos-Moot vir Middelburg met 21-20 in die NWU Sport-reeks uitoorlê het.

    Oos-Moot sal die tuisveldvoordeel Saterdag hê. Die span se losskakel, Tersius van der Merwe, sal ‘n sleutelrol moet vertolk indien sy span die pyp sal rook.

    HTS Middelburg se Rooi Bulle sal Montana Saterdag in Middelburg inwag.

    Dit is ‘n ontmoeting van verlede jaar se Plaat-kampioen, HTS Middelburg, en die Skild-kampioen, Montana. Slegte nuus vir Montana se Wit Bulle is die feit dat die Rooi Bulle waarskynlik goed omgesukkel is.

    Die Rooi Bulle het die afgelope twee weke twee keer op hul neus gekyk. ‘n Nederlaag van 12-27 teen Kempton Park in Virseker Noordvaal Cup asook ‘n drag slae van 10-26 teen Hoërskool Middelburg in die King Price Derby Series.

    Die span van Middelburg se heelagter, Cornelius Erasmus, asook die binnesenter, Nathan Jansen van Vuuren, kan die besoekers probleme agterlangs besorg.

    Montana het wel vroeër vanjaar vir Kempton Park met 29-3 tydens die NMI Toyota Noord/Suid-toernooi kaf gedraf. So die Rooi Bulle se afrigter, Jano Venter, sal weet dat hierdie nie ‘n maklike kragmeting vir sy span sal wees nie.

    Montana se hoofafrigter, AJ le Roux, sal hoop sy span kan vir ‘n opskudding sorg. Hy het wel al twee nederlae in die reeks gely.

    Die span het teen Wesvalia met 3-6 die knie gebuig, net om ‘n week later vir Wesvalia met 32-10 in die NWU Prestige-reeks kaf te draf. Die ander nederlaag in die Plaat-afdeling was teen Hoërskool Nelspruit (31-37).

    Die spanne is: 

    Oos-Moot t. Wesvalia om 12:30 in Pretoria: 

    Oos-Moot: 15 Brian Jacobs, 14 Tyrese Adams, 13 Jayden Meintjies, 12 Le Roux Smith, 11 Le-Jerick Vaughn, 10 Tersius van der Merwe, 9 Arno Badenhorst, 8 Wilson Riyaan, 7 Luhan Hay, 6 Andre Winter, 5 Ulrich Gerber, 4 Duwan Barnard, 3 Sinawo Stengana, 2 Doneal Weideman, 1 Thando Telelo.

    Wesvalia: 15 Jaco Combrinck, 14 Damian Potgieter, 13 Wilson Letholi, 12 Wian du Preez, 11 Martin Bierman, 10 Kani Thakamakhoa, 9 Brandt Muller, 8 Tiaan de Kock, 7 Jean van Wyk, 6 Christiaan Swanepoel, 5 JP Hatting, 4 Dominic Kath, 3 Charl du Preez, 2 Christiaan Naudé, 1 Jason de la Harpe.

    HTS Middelburg vs Montana om 13:40 in Middelburg: 

    HTS Middelburg: 15 Cornelius Erasmus, 14 Fourie Joubert, 13 Wynand Cronje, 12 Nathan Jansen van Vuuren, 11 Owen Mngomezulu, 10 Ruan Janse van Vuuren, 9 Ruan Pienaar, 8 Regard Blake, 7 Andrea de Wet, 6 Jayden Olds, 5 Ruben Kruger, 4 Max Venter, 3 Uzile Mathelela, 2 Jade Stimie, 1 Carlo Joubert.

    Montana: 15 Edrich Strydom, 14 Daniel Bester, 13 Luan Barnard, 12 Henroe Colyn, 11 Christiaan Booysen, 10 Rubel Bester, 9 Du Preez Prinsloo, 8 Ulrich van Biljon (kaptein), 7 Shawn Moabelo, 6 Reghardt van Biljon, 5 Enrico Smit, 4 Eric Potgieter, 3 Kyle van Schalkwyk, 2 Juan Theunissen, 1 Louan Erasmus.

  • Virseker Noordvaal Cup | Skild-afdeling | 2026

    Virseker Noordvaal Cup | Skild-afdeling | 2026

    Virseker Noordvaal Cup 2026

    Skild-afdeling


    PUNTESTAND


    STATISTIEK


    UITSLAE


    BEPALINGS

    Puntestand

    [ninja_tables id=”95338″]

    Statistiek

    Voorste Puntemakers: 

    19 – Carl-Hein Creydt (Piet Retief) (1 drie, 4 doelskoppe, 2 strafdoele) 
    12 – Gaston Brown (Ligbron Akademie) (2 doelskoppe)
    9 –
    Eben Degenaar (Eldoraigne) (3 doelskoppe, 1 strafdoel)
    6 – Ryno Mienie (Hoërskool Pietersburg) (3 doelskoppe)
    2 – Vaughn Steynvaart (Heidelberg Volkies) (1 doelskop)
    2 – Ovayo Jonas (Marais Viljoen) (1 doelskop)

    Voorste Driedrukkers: 

    2 – Ziahn Lombaard (Pietersburg), Joshua O’Brein (Marais Viljoen), Ndumiso Dlamini (Ligbron), Aiden van Rooyen (Eldoraigne).

    1 – Carl-Hein Creydt (Piet Retief), De Klerk Ferreira (Piet Retief), Fiso Shabalala (Piet Retief), Tristan Hambrock (Piet Retief), Tristan Munro (Heidelberg Volkies), Henru Coetzer (Heidelberg Volkies), Ludke Pienaar (Pietersburg), Basson Wolmarans (Pietersburg), Juan Dreyer (Pietersburg), Ovayo Jonas (Marais Viljoen), Tshepo Tsholo (Marais Viljoen), Zander Koopmans (Eldoraigne), Damian Elferink (Eldoraigne), Jean du Randt (Eldoraigne), Riley Moir (Ligbron), Henco Scheepers (Ligbron), Neo Zwane (Ligbron), Banele Mthambo (Ligbron), Katlego Sibiloane (Ligbron).

    Spanne wie se inligting onvolledig is en daarom nie in die statistiek weerspieël word nie: 

    Ben Vorster – vs Ligbron Akademie. 
    Secunda – vs Eldoraigne

    Uitslae | Bepalings



    22 Augustus 2026

    Eindstryde



    15 Augustus 2026

    Halfeindstryde



    8 Augustus 2026

    Montana vs Zwartkop
    Hoërskool Nelspruit vs HTS Middelburg
    Oos-Moot vs Hoërskool Klerksdorp
    Kempton Park vs Wesvalia



    1 Augustus 2026

    HTS Middelburg vs Zwartkop
    Hoërskool Klerksdorp vs Montana
    Hoërskool Nelspruit vs Kempton Park
    Wesvalia vs Transvalia



    25 Julie 2026

    Zwartkop vs Hoërskool Nelspruit
    HTS Middelburg vs Oos-Moot
    Transvalia vs Montana
    Hoërskool Klerksdorp vs Kempton Park



    13 Junie 2026

    Wesvalia vs Hoërskool Klerksdorp



    6 Junie 2026

    Zwartkop vs Oos-Moot
    Hoërskool Nelspruit vs Wesvalia
    Transvalia vs HTS Middelburg



    30 Mei 2026

    Kempton Park vs Zwartkop
    Montana vs Oos-Moot
    HTS Middelburg vs Wesvalia
    Transvalia vs Hoërskool Klerksdorp



    23 Mei 2026

    Hoërskool Klerksdorp vs HTS Middelburg
    Wesvalia vs Zwartkop
    Oos-Moot vs Transvalia
    Montana vs Kempton Park



    16 Mei 2026

    HTS Middelburg vs Montana
    Hoërskool Klerksdorp vs Hoërskool Nelspruit
    Oos-Moot vs Wesvalia
    Transvalia vs Kempton Park



    9 Mei 2026

    Hoërskool Piet Retief 34 – Drieë: Carl-Hein Creydt, De Klerk Ferreira, Fiso Shabalala, Tristan Hambrock. Doelskoppe: Creydt (4). Strafdoele: Creydt (2).
    Heidelberg Volkskool 12 – Drieë: Tristan Munro, Henru Coetzer. Doelskop: Vaughn Steynvaart.

    Hoërskool Pietersburg 31 (24) – Drieë: Ziahn Lombaard (2), Ludke Pienaar, Basson Wolmarans, Juan Dreyer. Doelskoppe: Ryno Mienie (3). Marais Viljoen 22 (12) – Drieë: Joshua O’Brein (2), Ovayo Jonas, Tshepo Tsholo. Doelskop: Ovayo Jonas.

    Eldoraigne 20 – Drieë: Zander Koopmans, Aiden van Rooyen, Damian Elferink. Doelskop: Eben Degenaar. Strafdoel: Degenaar. Secunda 32 – Geen inligting vanaf Secunda ontvang nie. 

    Ligbron Akademie 19 – Drieë: Riley Moir, Ndumiso Dlamini, Henco Scheepers. Doelskoppe: Gaston Brown (2). Ben Vorster 21 – Geen inligting vanaf Ben Vorster ontvang nie. 

    Ander spanne: 

    o.16: 

    o.15: 

    o.14 

    Piet Retief oorrompel Volkies in die Jack Botes-stadion, Lombaard tweekuns help Pieties tot sege oor Marais Viljoen



    2 Mei 2026

    Ligbron Akademie 28 (14) – Drieë: Neo Zwane, Banele Mthambo, Ndumiso Dlamini, Katlego Sibiloane. Doelskoppe: Gaston Brown (4). Drieë: Eldoraigne 14 (7) – Drieë: Jean du Randt, Aiden van Rooyen. Doelskoppe: Eben Degenaar (2). 

    Ander spanne:

    o.16: Eldoraigne 21, Ligbron 18.

    o.15: Ligbron 31, Eldoraigne 26.

    o.14: Ligbron 24, Eldoraigne 12.

    Ligbron se agterhoede kasty die Eldo Drake


    Old School

  • Virseker Noordvaal Cup | Plaat-afdeling | 2026

    Virseker Noordvaal Cup | Plaat-afdeling | 2026

    Virseker Noordvaal Cup 2026

    Plaat-afdeling


    PUNTESTAND


    STATISTIEK


    UITSLAE


    BEPALINGS

    Puntestand

    [ninja_tables id=”95338″]

    Statistiek

    Voorste Puntemakers: 

    24 – Tilon Baron (Zwartkop) (1 drie, 5 doelskoppe, 3 strafdoele)
    22 – Rhandzu Mkhabela (Nelspruit) (4 tries, 1 conversion)
    20 – Ewan van der Merwe (Hoërskool Nelspruit) (7 doelskoppe, 2 strafdoele)
    17 – Heinrich Burger (Kempton Park) (4 doelskoppe, 3 strafdoele)
    15 – Kamo Monkwe (Nelspruit) (3 drieë)
    14 – Rubel Bester (Montana) (4 doelskoppe, 2 strafdoele)
    13 – Aubrey Hoskins (Kempton Park) (2 drieë, 1 strafdoel)
    10 – Tersius van der Merwe (Oos-Moot) (2 doelskoppe, 2 strafdoele)
    7 – Ruan Janse van Rensburg (HTS Middelburg) (1 drie, 1 doelskop)
    6 – Dundré Hales (Wesvalia) (2 strafdoele)
    5 – Karel Kok (Oos-Moot) (1 doelskop, 1 strafdoel)
    4 – Rynard Burger (Kempton Park) (2 doelskoppe)
    4 – Jaydee Maree (Transvalia) (2 doelskoppe)

    Voorste Driedrukkers: 

    4 – Rhandzu Mkhabela (Nelspruit). 

    3 – Kamo Monkwe (Nelspruit).

    2 – Guillaume Botha (Kempton Park), Ulrich van Biljon (Montana), Waylin Papier (Zwartkop), Aubrey Hoskins (Kempton Park), Arno Badenhorst (Oos-Moot), Matthew van Niekerk (Transvalia), Jeanré Barnard (Transvalia), Vian Louw (Nelspruit), Jeandré Aucump (Nelspruit).

    1 – Garith Warie (Zwartkop), Tilon Baron (Zwartkop), Shaydon Botha (Zwartkop), David van Jaarsveld (Zwartkop), Regan Blignaut (Zwartkop), Ettienne Stroebel (Kempton Park), Reece van Loggenburg (Kempton Park), Christian Nixon (Kempton Park), Bevan Grobler (Kempton Park), Kehan Kruger (Kempton Park), Luca du Plooy (Kempton Park), Matthew Vermaak (Kempton Park), Nhlosenhle MacCamel (Transvalia), Ewan Smit (Transvalia), Dave Mthizi (Transvalia),  Andrea de Wet (HTS Middelburg), Ruan Janse van Vuuren (HTS Middelburg), Reghardt van Biljon (Montana), Shawn Moabelo (Montana), Riyaan Wilson (Oos-Moot), Divan Summers (Oos-Moot),  Rian Botha (Nelspruit), Aldo van Jaarsveld (Nelspruit), Christiaan de Klerk (Nelspruit), Mphobuhle Nyumba (Nelspruit), Handré Smit (Nelspruit), Tye Habib (Nelspruit).

    Uitslae | Bepalings



    22 Augustus 2026

    Eindstryde



    15 Augustus 2026

    Halfeindstryde



    8 Augustus 2026

    Montana vs Zwartkop
    Hoërskool Nelspruit vs HTS Middelburg
    Oos-Moot vs Hoërskool Klerksdorp
    Kempton Park vs Wesvalia



    1 Augustus 2026

    HTS Middelburg vs Zwartkop
    Hoërskool Klerksdorp vs Montana
    Hoërskool Nelspruit vs Kempton Park
    Wesvalia vs Transvalia



    25 Julie 2026

    Zwartkop vs Hoërskool Nelspruit
    HTS Middelburg vs Oos-Moot
    Transvalia vs Montana
    Hoërskool Klerksdorp vs Kempton Park



    13 Junie 2026

    Wesvalia vs Hoërskool Klerksdorp



    6 Junie 2026

    Zwartkop vs Oos-Moot
    Hoërskool Nelspruit vs Wesvalia
    Transvalia vs HTS Middelburg



    30 Mei 2026

    Kempton Park vs Zwartkop
    Montana vs Oos-Moot
    HTS Middelburg vs Wesvalia
    Transvalia vs Hoërskool Klerksdorp



    23 Mei 2026

    Hoërskool Klerksdorp vs HTS Middelburg
    Wesvalia vs Zwartkop
    Oos-Moot vs Transvalia
    Montana vs Kempton Park



    16 Mei 2026

    HTS Middelburg vs Montana
    Hoërskool Klerksdorp vs Hoërskool Nelspruit
    Oos-Moot vs Wesvalia
    Transvalia vs Kempton Park



    9 Mei 2026

    Zwartkop 54 (16) – Drieë: Waylin Papier (2), Garith Warie, Tilon Baron, Shaydon Botha, David van Jaarsveld, Regan Blignaut. Doelskoppe: Baron (5). Strafdoele: Baron (3). Transvalia 19 (5) – Drieë: Jeanré Barnard, Ewan Smit, Matt van Niekerk. Doelskoppe: Jaydee Maree (2).

    Kempton Park 52 (33) – Drieë: Aubrey Hoskin (2), Reece van Loggenburg, Christian Nixon, Bevan Grobler, Kehan Kruger, Luca du Plooy, Matthew Vermaak. Doelskoppe: Heinrich Burger (4), Rynard Burger (2). Oos-Moot 8 (8) – Drie: Arno Badenhorst. Strafdoel: Karel Kok.

    Hoërskool Nelspruit 37 – Drieë: Mphobuhle Nyumba, Kamo Monkwe, Handré Smit, Jeandré Aucamp, Tye Habib, Rhandzu Mkhabela. Doelskoppe: Ewan van der Merwe (2). Strafdoel: Van der Merwe. Montana 31 – Drieë: Ulrich van Biljon (2), Reghardt van Biljon, Shawn Moabelo. Doelskoppe: Rubel Bester (4). Strafdoel: Bester. 

    Ander spanne: 

    o.16: Transvalia 34, Zwartkop 27; Oos-Moot 37, Kempton Park 14; Nelspruit 38, Montana 31.

    o.15: Transvalia 17, Zwartkop 16; Kempton Park 17, Oos-Moot 14; Nelspruit 24, Montana 19.

    o.14: Transvalia 19, Zwartkop 12; Kempton Park 24, Oos-Moot 24; Montana 27, Nelspruit 19.



    2 Mei 2026

    Hoërskool Nelspruit 31 (19) – Drieë: Aldo van Jaarsveld, Christiaan de Klerk, Vian Louw, Kamo Monkwe, Rhandzu Mkhabela. Doelskoppe: Ewan van der Merwe (3). Transvalia 20 (0) – Drieë: Nhlosenhle MacCamel, Jeanré Barnard, Dave Mthizi, Matthew van Niekerk.

    Hoërskool Kempton Park 27 (19) – Drieë: Guillame Botha (2), Ettienne Stroebel. Strafdoele: Heinrich Burger (3), Aubrey Hoskins. HTS Middelburg 12 (5) – Drieë: Andrea de Wet, Ruan Janse van Vuuren. Doelskop: Janse van Vuuren.

    Ander spanne:

    o.16: Kempton Park 20, HTS Middelburg 10; Transvalia 20, Nelspruit 17.

    o.15: Nelspruit 45, Transvalia 0; Kempton Park 35, HTS Middelburg 26.

    o.14: Kempton Park 10, HTS Middelburg 8; Transvalia 23, Nelspruit 21.



    25 April 2026

    Wesvalia 6 () – Strafdoele: Dundré Hales (2). Montana 3 () – Strafdoel: Rubel Bester.

    Hoërskool Nelspruit 39 – Drieë: Rhandzu Mkhabela (2), Vian Louw, Kamo Monkwe, Rian Botha, Jeandré Aucump. Doelskoppe: Ewan van der Merwe (2), Mkhabela. Strafdoel: Van der Merwe. Oos-Moot 27 – Drieë: Arno Badenhorst, Riyaan Wilson, Divan Summers. Doelskoppe: Tersius van der Merwe (2), Karel Kok. Strafdoele: Van der Merwe (2). 

    *Die kragmeting tussen Zwartkop en Hoërskool Klerksdorp is uitgestel tot en met Julie weens reën. 


    Old School

  • Virseker Noordvaal Cup Results – 9 May 2026

    Virseker Noordvaal Cup Results – 9 May 2026

    Al die uitslae van die reeks soos wat ons dit ontvang sal hier opgedateer word.

    Indien u uitslag of wedstryd nie op die lys is nie – tree gerus met ons in kontak deur ‘n e-pos te stuur aan rugby@ssschoolsplus.co.za of per WhatsApp na 072 172 5455.

    Al die uitslae:

    GROEP 1 

    NOORDVAAL BEKER

    [ninja_tables id=”95022″]

    o.16: Monument 38, Noordheuwel 17; EG Jansen 22, Rustenburg 21; Garsfontein 17, Waterkloof 5; Helpmekaar 38, Menlopark 25.

    o.15: Monument 22, Noordheuwel 5; EG Jansen 27, Rustenburg 22; Waterkloof 20, Garsfontein 7; Helpmekaar 38, Menlopark 22.

    o.14: Monument 17, Noordheuwel 17; Rustenburg 35, EG Jansen 12; Garsfontein 32; Waterkloof 30; Helpmekaar 24, Menlopark 19

    NOORDVAAL PLAAT

    [ninja_tables id=”95025″]

    o.16: Nelspruit 38, Montana 31;

    o.15: Nelspruit 24, Montana 19;

    o.14: Montana 27, Nelspruit 19;

    NOORDVAAL SKILD

    [ninja_tables id=”95026″]

    o.16: Piet Retief 80, Heidelberg Volkies 5;

    o.15: Piet Retief 14, Heidelberg Volkies 14;

    o.14: Piet Retief 24, Heidelberg Volkies 5;

    NOORDVAAL BOWL

    [ninja_tables id=”95024″]

    o.16: Centurion 36, Jeugland 12; Midstream College 23, Potch Volkies 19; Ermelo 45, Merensky 22; Dinamika 29, Die Anker 12; Bergsig 13, Potch Gimmies 12; Brandwag 41, Hugenote 7.

    o.15: Jeugland 19, Centurion 14; Midstream College 10, Potch Volkies 7; Ermelo 24, Merensky 7; Dinamika 17, Die Anker 12; Potch Gimmies 22, Bergsig 14; Hugenote 40, Brandwag 7.

    o.14: Jeugland 17, Centurion 10; Potch Volkies 22, Midstream College 13; Ermelo 64, Merensky 17; Dinamika 23, Die Anker 21; Bergsig 17, Potch Gimmies 17; Brandwag 19, Hugenote 12.

    GROEP 2

    GROEP 3

    GROEP 4

    GROEP 5