Al die uitslae van die reeks soos wat ons dit ontvang sal hier opgedateer word.
Indien u uitslag of wedstryd nie op die lys is nie – tree gerus met ons in kontak deur ‘n e-pos te stuur aan rugby@ssschoolsplus.co.za of per WhatsApp na 072 172 5455.
The results from around South Africa will be updated here as we receive the results from the various schools.
If your school’s match is not listed below or you would like to send in your team’s results, please email us via e-mail at rugby@ssschoolsplus.co.za or via WhatsApp at 072 172 5455.
GEORGE, SOUTH AFRICA – JULY 05: Pieter Van Der Merwe of Free State scores a try during the match between Western Province XV and Free State on day 3 of the SA Rugby U18 Craven Week at Outeniqua Park on July 05, 2023 in George, South Africa. (Photo by Shaun Roy/Gallo Images)
Die Vrystaatse o.18-rugbyspan se hele beginspan vir die Stadio Cravenweek vir hoërskole kom vanjaar uit Grey-kollege. In totaal het die rugbyfabriek 19 spelers in die voorlopige groep van 24 spelers waarop die keurders besluit het.
Die Cravenweek vind vanjaar op die Ras van Rooyen-veld van Monument in Krugersdorp plaas. Die Vrystaters kom Saterdag in hul eerste losmaker teen die Griffons se Akademie-span in Bloemfontein te staan. Die Blikore kom in hul eerste kragmeting van die Cravenweek vanjaar teen die Perses se uitsoekspan te staan.
Die binnesenter, Pieter van der Merwe, asook die losskakel, Alzeadon Felix, is die enigste twee spelers wat verlede jaar ook vir die Vrystaat op die toernooi in George in aksie was.
Van der Merwe het verlede jaar die SA Skole A-span gehaal en sal sonder twyfel sy oog op ‘n SA Skole-baadjie hê.
Daar kan ook vanjaar geskiedenis gemaak word met Burgersdorp se Abcotile Pate wat in die span is. Hy sal die eerste speler wees wat buite die Vrystaatse provinsie skoolgaan sedert die ontstaan van die Cravenweek in 1964 om die Vrystaat te verteenwoordig.
Burgersdorp vanuit die Oos-Kaap neem van vanjaar af vir die eerste keer in die Vrystaatse liga deel.
Die Vrystaters word deur Bobby Joubert (Grey College) afgerig, met Corné Erasmus (Jim Fouché) en Moekoa Bolofo (Louis Botha) as sy hulpafrigters. Voughan Casling (Grey College) is die spanbestuurder.
GEORGE, SOUTH AFRICA – JULY 06: Brooklyn Newman of the Blue Bulls dives over the tryline to score a try during the match between Lions and Bulls on day 4 of the SA Rugby U18 Craven Week at Outeniqua Park on July 06, 2023 in George, South Africa. PHOTO: EJ Langner/Gallo Images
The Blue Bulls u18 selectors still have some questions to be answered before they announce their final squad for the Stadio Craven Week in Krugersdorp next month.
The selectors will however have most of these questions answered on Tuesday when they face the Golden Lions in a warm-up match at Loftus Versfeld’s B-field in Pretoria.
The selectors have announced a provisional squad of 26 players which includes injured players like scrumhalf, Brooklyn Newman (Garsfontein).
Newman was one of five players who represented the Bulls during last year’s edition of the Craven Week in George. The Bulls reached the main match for a third successive time last year.
The other experienced campaigners are Janco Purchase (Affies, centre), Ethan van Wyk (Garsfontein, prop), Ofentse Moeng (Pretoria Boys’ High, lock) and Luann Olivier (Garsfontein, flanker).
Purchase also made the South African Schools’ side in 2023. His form for his school side has been showing an upward curve. He will be one of the Bulls’ key players in Krugersdorp.
Olivier represented the SA u18 sevens side at the Commonwealth Youth Games last year. He has played at inside centre as well as flanker for his school side during the season.
Another player who might be sure of a place in the final squad due to his versatility is Affies’ Hendré Schoeman. He will start against the Golden Lions at scrumhalf but also played at outside centre for his school side.
The selectors still have to cut three players from their squad before the annual Noordvaal Bondedag. This year’s Bondedag will be hosted in Modimolle.
Affies with ten players have the biggest representation within the squad. Two schools, Zayo Academy and HeronBridge College, might have their first Craven Week players in Devough Bantom and Daniel Malakita respectively.
Yaqeen Ahmed of Western Province during the match between Western Province and Sharks on day 3 of the SA Rugby U18 Craven Week at Outeniqua Park on July 05, 2023 in George, South Africa. PHOTO: Shaun Roy/Gallo Images
The Western Province’s u18 squad for the Stadio Craven Week in Krugersdorp stands on the edge of glory.
They will face the Sharks during the tournament’s opening day hosted by Monument on the Ras van Rooyen.
If the Class of 2024 manages to reach its fourth successive main match of the prestigious tournament and secure a victory it will be the union’s 15th successive victory at the Craven Week.
This will better the previous tournament record of 14 consecutive matches without defeat which is also held by the union. These were recorded by the teams who attended the tournament between 1970 to 1974.
Back to the future three players from last year’s victorious Western Province side – Riley Norton (lock), Oliver Read (prop) and Yaqeen Ahmed (flyhalf) will once again showcase their talent.
Norton made the SA Schools’ side last year and is without a doubt a strong contender to lead this year’s SA Schools side. Ahmed made the SA Schools A-side last year and would like to upgrade to the national schools side in 2024. Norton also made the SA Schools’ cricket side in 2023 becoming the first to manage this double in his grade 11 (or standard nine) year.
Only the eighthman, Torren February (Wynberg Boys’ High) made the jump from the Western Province second stringers of 2023 into the WP select side of 2024. The Western Province XV also attends the Craven Week.
Flanker Rubin Dames (Paarl Boys’ High) and fullback, David Simon (Rondebosch Boys’ High) will attend their second Craven Week as part of the Western Province XV.
The last time the flagship team of Western Province suffered a defeat at the Craven Week was on the final day of the 2017-edition in Johannesburg at the hands of Free State (33-54).
The unbeaten Paul Roos Gimnasium has with six representatives the biggest representation within the side.
RONAN BASTIAANSE (met bal), heelagter van Waterkloof, trek hier ‘n toon doellyn toe terwyl hy ook ‘n duikslag van die Hoërskool Rustenburg se losskakel, Jayden Meyer, probeer afweer. FOTO: Marius Nortjé
PRETORIA. – Die stryd vir wie die nommer tien-trui van die Suid-Afrikaanse Skole-span sal dra is reeds fel aan die gang.
Affies se losskakel, Ruben Pienaar, het gister agter ‘n sterker agttal sake beheer in sy span se sege van 52-26 oor King Edward VII in Johannesburg. KES se losskakel, Vusi Moyo, is een van die vroeë gunstelinge om die nasionale skolespan se generaal te wees.
Die eerste ronde het egter aan Pienaar behoort wat met aanvallende spel beïndruk het. Moyo se skopvoet was we look witwarm. Sy stelskopwerk was foutloos en sy lang lynskoppe het Affies se pak voorspelers ‘n hele paar keer omgedraai.
Pienaar het ‘n onderskepdrie van ‘n aangee van Moyo gedruk om die sout nog dieper in die wonde te vryf.
Die twee kom Dinsdag weer teen mekaar te staan wanneer die Blou Bulle en die Goue Leeus se voorlopige Cravenweek-spanne teen mekaar te staan kom.
Die Leeus se spelers sal so ietwat gewond wees met Monument van Krugersdorp wat sy rieme behoorlik met 19-85 teen Grey-kollege in Bloemfontein styfgeloop het.
Die span van die Rosestad gaan nie sommer weer vanjaar verloor nie. In sy losskakel, Alzeadon Felix, het hy ‘n Manie Libbok en op heelagter vir Heinz Stockenström, wat skop soos Percy Montgomery in die 2000’s en aanval soos Monty in die laat 1990’s.
Die skrumskakel, Philip McLaren, is ook vining besig om vir himself ‘n naam te maak. McLaren, Felix en die vleuel Pretorius Ekeji het elk twee van hul span se 13 drieë gedruk. Stockenström het tien daarvan verdoel en ook ‘n draai agter die doellyn gemaak vir ‘n persoonlike bydrae van 25 punte.
Gepraat van SA Skole-kandidate – Paul Roos Gimnasium se kaptein en flank, Riley Norton, het waarskynlik sy beste vertoning van sy skoolloopbaan in sy span se oorwinning van 50-25 oor Wynberg Boys’ High opgedis.
Norton het verlede jaar reeds die SA Skole-spanne vir rugby en krieket gehaal. Hy kan vanjaar dalk die eerste sportman word om albei die spanne aan te voer.
Buiten Norton het die binnesenter, Samuel Badenhorst, ook ‘n blink vertoning met twee drieë afgerond.
Paarl Gimnasium het met 43-35 in ‘n opwindende kragmeting oor Oakdale Landbou koning gekraai. Die span se senter Markus Muller was weer op sy stukke. Die Hoër Jongenskool Paarl het vir Rondebosch Boys’ High met 36-28 verslaan, terwyl Boland Landbou met sy vleuel Enslin Claassen aan die spits vir SACS met 40-27 getroef het.
Dr. EG Jansen van Boksburg se afrigter, Rudi Dames, spog vanjaar met ‘n bulspan, maar hy gaan gewis na vanjaar ‘n paar ekstra gryshare hê.
Sy skitterende buitesenter, Juandré Jacobs, het in die doodsnikke vir ‘n drie oorgedraf om Noordheuwel se harte met 34-30 in die SDC Noordvaal Cup se Beker-afdeling te breek.
Dit het Garsfontein lank geneem, maar dit blyk om die Turkoois Bere uiteindelik in Junaid Pasensie ‘n losskakel het om die span vorentoe te neem. Die Bere het op hul tuisveld vir Menlopark met 90-14 gekarnuffel.
Pasensie se stelskopwerk in die tweede helfte was uitmuntend, terwyl sy aanvallende spel asook hoe hy spel dikteer het rigting aan die Garsies gegee het. Hy het 26 punte tot die oorwinning met twee drieë en agt doelskoppe bygedra.
Waterkloof het na ‘n moeilike kragmeting in Rustenburg met ‘n bonuspunt-sege na die Jakarandastad teruggekeer. Die Klofies was met 45-35 baas.
Die Blou Tornado se slot Stephan de Beer was met sy fisieke spel sonder twyfel sy span se beste speler op die dag. Die skakelpaar, Migael Prinsloo en Dennis Obie, verdien ook ‘n klop op die skouer.
Boonop het die loskopstut, Jean Gouws, die eerste drie van sy rugbyloopbaan gedruk.
Goue Leeus: Bekker 24, Carletonville 18. Limpopo: Northern Academy 47, Louis Trichardt 33; Warmbad 66, Eric Louw 5. Pumas: Morgenzon Landbou 52, Komatipoort 22.
Groep 5
Goue Leeus: Die Wilge 48, Adelaar 3.
KWAZULU-NATAL
Michaelhouse 34, Pretoria Boys’ High 27; Westville Boys’ High 40, Hilton College 26; Northwood 18, Maritzburg College 10; Kearsney College 25, Glenwood 22; St Charles College 28, St Stithians College 20; Durban High School 50, Clifton 0.
NOORDVAAL
Affies 52, King Edward VII 26; Jeppe 67, St John’s College 30; St Charles College 28, St Stithians College 20; St Alban’s College 47, Springs Boys’ High 15; Parktown Boys’ High 29, St Benedict’s College 5; St David’s Marist 16, Northcliff 10; Beaulieu College 29, Stanford Lake College 11.
OOS-KAAP
Grey High School 29, St Andrew’s College 28; Framesby 52, Marlow Landbou 12; Hudson Park 27, Queen’s College 25; Nico Malan 19, Graeme College 7; Kingswood College 54, Muir College 21; Pearson 38, HTS Daniël Pienaar 14; HTS Port Rex 49, Ooskus Gimnasium 6; Selborne College 72, Cambridge 5.
The results from around South Africa will be updated here as we receive the results from the various schools.
If your school’s match is not listed below or you would like to send in your team’s results – please contact us via e-mail at hockey@ssschoolsplus.co.za or via WhatsApp at 072 172 5455.
The results from around South Africa will be updated here as we receive the results from the various schools.
If your school’s match is not listed below or you would like to send in your team’s results – please contact us via e-mail at hockey@ssschoolsplus.co.za or via WhatsApp at 072 172 5455.
The results from around South Africa will be updated here as we receive the results from the various schools.
If your school’s match is not listed below or you would like to send in your team’s results – please contact us via e-mail at rugby@ssschoolsplus.co.za or via WhatsApp at 072 172 5455.
For results from the SDC Noordvaal Cup – please click on the following link – SDC Noordvaal Cup Results.
Or you can submit a result via our website – Submit Result.
Oranje Meisieskool van Bloemfontein se eerste netbalspan sal nie sommer Saterdag gestuit word in opmars na hul vierde agtereenvolgende Vrystaatbeker-titel nie.
Die Motheo-kampioen het nog elke jaar sedert 2007 met die titel as kampioen van die Vrystaatbeker weggestap. Die Hoërskool Sentraal was van 2007 tot en met 2018 die kampioen, terwyl Oranje in 2019, 2022 en 2023 die kroon gedra het.
Die Tralies het vanjaar vir die eerste keer in dekades nie tot die eindstryd van die Motheo-liga deurgedring nie. Oranje het vir Jim Fouché in die Motheo-eindstryd met 32-23 redelik gemaklik verslaan.
Die voorste vier spanne in die Vrystaat sal ook later vanjaar in Roodepoort in die nasionale DStv Schools Challenge in aksie wees. Die nasionale toernooi vind van 11 tot 13 Julie op die bane van die Hoërskool Florida plaas.
Oranje is saam met Wilgerivier van Frankfort, Landboudal van Jacobsdal, Monwabisi, Teto en Witteberg van Bethlehem in Groep I geloot. Wilgerivier was die laaste span van buite die Rosestad wat die Vrystaatbeker omhoog kon hou. Die span het in 2006 die kroon gedra.
Wilgerivier het ook tussen 1993 en 1998 vir ses jaar sake in die kompetisie oorheers.
In Groep II behoort Jim Fouché die vroeë gunsteling te wees, hoewel die Tralies alles in die stryd sal werp om die bordjies teen sy aartsvyand te verhang. JF was redelik gemaklik baas met 38-21 in die FNB Classic Clash tussen die twee skole. Dié kragmeting was ook deel van die Wesgrow-reeks.
Die Tralies het egter twee dae later veel beter gevaar en slegs met 25-29 die knie teen Jim Fouché in die halfeindronde van die Motheo-liga gebuig.
Voortrekker van Bethlehem sal ook in sy kanse om tot die uitspeelrondes deur te dring glo. Die Trekkers het vir Witteberg in hul jaarlikse FNB Classic Clash met 52-34 die loef afgesteek.
Buiten dié drie spanne sal Hoërskool Trio van Kroonstad en Welkom Gimnasium ook in aksie in Groep II wees.
Die bepalings
Groep I | Batho
Baan I – 08:30 – Wilgerivier vs Witteberg; 09:50 – Oranje vs Monwabisi; 11:10 – Landboudal vs Oranje; 12:30 – Teto vs Landboudal; 13:50 – Witteberg vs Teto.
Baan II – 08:30 – Teto vs Oranje; 09:50 – Witteberg vs Landboudal; 11:10 – Wilgerivier vs Teto; 12:30 – Oranje vs Witteberg; 13:50 – Landoudal vs Wilgerivier.
Groep II | Batho
Baan III – 08:30 – Hoërskool Trio vs Voortrekker; 09:50 – Jim Fouché vs Hoërskool Trio; 11:10 – Sentraal vs Jim Fouché; 12:30 – Welkom Gimnasium vs Sentraal; 13:50 – Voortrekker vs Welkom Gimnasium.
Baan IV – 08:30 – Welkom Gimnasium vs Jim Fouché; 09:50 – Voortrekker vs Sentraal; 11:10 – Hoërskool Trio vs Welkom Gimnasium; 12:30 – Jim Fouché vs Voortrekker; 13:50 – Sentraal vs Hoërskool Trio.