The results from around South Africa will be updated here as we receive the results from the various schools.
If your school’s match is not listed below or you would like to send in your team’s results – please contact us via e-mail at hockey@ssschoolsplus.co.za or via WhatsApp at 072 172 5455.
Grey High School of Gqeberha’s First XV will be wary of their visit to The Graveyard in Qonce (formerly King William’s Town) today.
The team from Gqeberha’s last defeat at the field was in 2017 when Dale College came out on top by the narrowest of margins of 28-27.
It would be a record to be proud of but the last encounter between the two sides at The Graveyard in 2022 was cancelled due to the tragic bus tragedy that hit Dale College in the week leading to the clash.
It will therefore also be an emotional day for Dale College as they take the field. In addition, the two teams didn’t play each other during the two years (2020 and 2021) which were affected by the Covid-pandemic.
In the last encounter between the two sides at The Graveyard in 2019 – Grey High came out on top by 28-25.
Dale College secured a convincing 46-7 victory over Ooskus Gimnasium (formerly Hoërskool Grens) last week. Grey also eased past Muir College by 60-0 in their clash in Uitenhage last week.
Selborne College will host Queen’s College in a FNB Classic Clash on Saturday at 15:00.
The hosts have suffered only one defeat thus far against Pretoria Boys’ High (21-26) during the annual King Edward VII Easter Festival in Johannesburg. In their other clash during the festival, they smashed Eldoraigne by 31-3.
Queen’s College also attended the KES Easter Festival and lost against Jeppe High School for Boys (6-47) before ending the tour on a high with a 38-0 victory over Ben Vorster from Tzaneen. Jeppe defeated Grey College earlier in the week before the KES Easter Festival and was without a doubt on a high.
The teams:
Dale College vs Grey High School in Qonce at 14:00:
12:30 – HTS Drostdy vs Framesby; 13:15 – Marlow Landbou vs Hudson Park; 13:45 – Graeme College vs Cambridge; 14:00 – Despatch vs Nico Malan; 14:00 – Die Brandwag vs Muir College.
Die troepe van John Kleynhans, kaptein en slot van Lichtenburg, sal deeglik bewus wees van die reuse taak wat vandag op hulle wag indien hulle ‘n opskudding in die kwarteindronde van die NWU Prestige-reeks teen Noordheuwel wil veroorsaak.
Die Nories is die verdedigende kampioen en is sonder twyfel die guntelinge om vanjaar weer die trofee omhoog te hou.
Die Liggies het in sy laaste ligawedstryd teen Die Anker van Brakpan met 16-21 die knie gebuig. Kleynhans se span sou dus hierdie week harder as gewoonlik gewerk het om dié teleurstelling agter hulle te plaas.
Buiten die feit dat Liggies se agttal met waarskynlik hul beste vertoning van die jaar vorendag sal moet kom, sal hul losskakel, Albert Joubert, nie net die regte besluite moet neem nie, maar ook sy skopskoene moet aanhê.
Nories se agterhoede met die losskakel, Jeandré Uithaler, en buitesenter, Cheswill Jooste, aan die spits sal meeste spanne in Suid-Afrika se verdedigingslyne op die proef stel. Dit blyk ook of Jooste die laaste paar kragmetings sy voete op buitesenter begin vind het.
Hy is steeds in spasie en op heelagter sonder gelyke op die aanval.
Voorlangs het die span van Krugersdorp ook in sy agtsteman, Brad Brown, en losskopstut, Meyer Opperman, baldraers van gehalte. Brown kan vanjaar ‘n sterk aanspraakmaker op ‘n plek in die Goue Leeus se span vir die Cravenweek wees.
In die ander halfeindstryd kom Hugenote van Springs teen die Hoërskool Pietersburg te staan.
Die span van Springs het nog nie vanjaar op hul neus gekyk nie. Hoewel hy in sy eerste groepwedstryd van die NWU Prestige-reeks vir Noordheuwel met 28-10 omgedop het, was die span se sege van 36-5 oor Transvalia waarskynlik sy beste sover vanjaar.
Die nederlaag van Nories was slegs hul derde in die reeks sedert 2019. Albei ander nederlae in die reeks was teen die Hoërskool Rustenburg. Daar moet egter ook in ag geneem word dat Noordheuwel ook op dieselfde dag as die kragmeting teen Hugenote in ‘n vriendskaplike wedstryd teen Outeniqua in George betrokke was. Die Nories het hier 28-19 as oorwinnaars van die veld gestap.
Die spanne en bepalings is:
Noordheuwel vs Lichtenburg op Potchefstroom om 14:20:
Lichtenburg: 15 Luan Snyman, 14 Oratile Sekoto, 13 Dundré Dempers, 12 Benré Pollard, 11 Rea Motsusi, 10 Albert Joubert, 9 Willem van Niekerk, 8 Abrie Coetzee, 7 Tiaan Booysen, 6 Kgolagano Legodi, 5 John Kleynhans (kaptein), 4 GJ Malan, 3 JJ Jonker, 2 Juan van Rhyn, 1 Donovan Rosato.
Heidelberg Volkskool vs Potchefstroom Gimnasium op Potchefstroom om 13:00:
Heidelberg Volkskool: 15 Theuns van der Merwe, 14 Stefan Botha, 13 Daniel Munro, 12 Dean Last, 11 Tiaan Holloway, 10 Kayle Venter, 9 Hein Oelofse, 8 Joshua Munro, 7 Eduard Roets, 6 Juan de Villiers, 5 Christopher Makgongoane, 4 Fourie Jacobs, 3 Samukelo Ngwenya, 2 Janco Coetzer, 1 Botshelo Motsepe.
Potchefstroom Gimnasium: 15 PC Schutte, 14 Lourens Jacobs, 13 David Ndala, 12 Jhanco de Beer, 11 Toks Becker, 10 Jean Groenewald, 9 MJ Viljoen, 8 Elrich Bosch, 7 Bart du Plooy, 6 Tiardt Vorster, 5 Tobias van Dyk, 4 Wian Botha, 3 Jayden Stoffberg, 2 Jaco Nel, 1 Cobus van Rooyen.
Hugenote (Springs) vs Hoërskool Pietersburg op Potchefstroom om 11:40:
Hugenote: 15 George Lucas, 14 Musa Mahlangu, 13 Ruan van Biljon, 12 Vian van Dyk, 11 Thanyani Mokiri, 10 Corné Pretorius, 9 Tiaan Smit, 8 Hendrik Eybers, 7 Tyron Hand, 6 Arné Marais, 5 Xavier Ungerer, 4 Anthoney Smith, 3 Diaan Pretorius, 2 Luan Pretorius, 1 Henré Oosthuizen.
Hoërskool Pietersburg: 15 Bryden Retief, 14 Lerisch Duba, 13 Hanno van Zyl, 12 Siya Mahlangu, 11 Dustin Terblanche, 10 Celliers van der Merwe, 9 Divan Brown (kaptein), 8 Hardus Otto, 7 Tiaan Vermeulen, 6 Keegan Baker, 5 Juan Jansen van Vuuren, 4 AJ de Beer, 3 Elardus Erasmus, 2 Dewald de Beer, 1 Floris Venter.
Hoërskool Klerksdorp vs Die Anker op Potchefstroom om 10:20:
Hoërskool Klerksdorp: 15 Cohan Witbooi, 14 Yuran Malete, 13 Winton Abrahams, 12 Macklin Proudfoot, 11 Asif Sumara, 10 Deacon Loots, 9 Jared van Staden, 8 GJ Steenberg, 7 Diwan Labuschagne, 6 Tiaan Koen, 5 Bokamoso Mabeleng, 4 Juan Hills, 3 Liam Pretorius, 2 Tiaan Swanepoel, 1 De Wet le Roux.
Die Anker: 15 Paul Schutte, 14 Ruan Smith, 13 Sean Schoeman, 12 Brandon Crous, 11 Jonathan Jordaan, 10 Danie Smit, 9 Troy Joubert, 8 Ruben Herbst (kaptein), 7 Xander Fraser, 6 Duvan Booyens, 5 Brendan van Lutterveld, 4 Gerhard Oosthuizen, 3 Damian Boshoff, 2 Siya Shongwe, 1 Leon Botha.
Die Hoërskool Rustenburg se eersterugbyspan sal na Saterdag ‘n beter idee hê oor wat op hom in vanjaar se SDC Noordvaal Cup se Beker-afdeling wag.
Die Rusties kom teen Marais Viljoen van Alberton in die kwarteindronde van die NWU Prestige-reeks op Montana in Pretoria se hoofveld te staan.
Marais Viljoen tel ook onder die voorste tien skole van die Noordvaal-streek wat in die SDC Noordvaal Cup se Beker-afdeling deelneem.
Die Rusties wat vanjaar die eerste keer in die Beker-afdeling speel, sal ook sy buiging in die reeks op 4 Mei teen die einste Marais Viljoen maak.
Die span van Alberton is nog onoorwonne vanjaar en sal ongetwyfeld as die gunsteling op die veld draf om sy plek in die halfeindronde te bespreek.
Sy kaptein en losskakel, Rekkie Gerber, het tot dusver ‘n sleutelrol in sy span se sukses op die veld gespeel. Gerber se stelskopwerk asook sy lang lynskoppe is sonder twyfel goud werd vir Marais Viljoen.
Marais Viljoen het tydens die skoolvakansie aan die St Stithians College Paastoernooi deelgeneem en twee seges teen onderskeidelik Hartpury College (27-19) en St John’s College (Harare) (6-5) behaal.
Rustenburg kon nie ‘n enkele sege tydens hul skoolvakansie tydens die Kearsney College Paastoernooi in Durban behaal nie. Albei spanne sal egter saamstem dat Rusties se nederlae teen Worcester Gimnasium (25-26), Durban High School (0-45) en Rondebosch Boys’ High (13-22) teen veel sterker teenstand was.
Die stryd tussen die twee buitesenters, Lorenzo Snyers (Rustenburg) en Brandon Els (Marais Viljoen) behoort ook een van die hoogtepunte van die kragmeting te wees.
In die ander halfeindstryd op Montana se velde maak Jeugland van Kempton Park waarskynlik die eerste keer in jare sy verskyning in dié uitspeelrondes. Die span van Kempton Park sal teen Wesvalia van Klerksdorp sake om ‘n plek in die halfeindronde uitspook.
Wesvalia het vroeër in dié liga met 18-elk gelykop teen Hoërskool Rustenburg gespeel. Die span van Klerksdorp sal voel dat hy vanjaar ‘n sterk aanspraakmaker om die titel is.
Sy agtsteman, Hanré Venter, asook haker, Junior Kuhn, is meer as ‘n handvol om in toom te hou. Hulle kry gereeld hul span op die voorvoet met hul kraglopies. Agterlangs sal Jeugland se slag slaan indien hul die losskakel, Eduard Dreyer, op hok kan slaan. Dreyer sit sy senterpaar, Rickhardt van Heerden en Jeandré Snyman, gewoonlik seepglad weg.
Jeugland het vanjaar nog net teen Marais Viljoen die knie gebuig. Sy twee oortuigende seges oor Zwartkop (38-14) en Potchefstroom Volkskool (64-22) in die reeks wys dat die span nie vanjaar sonder handskoene aangepak kan word nie.
Die spanne en bepalings:
Hoërskool Rustenburg vs Marais Viljoen in Pretoria om 16:40:
Hoërskool Rustenburg: 15 Tiano Combrinck, 14 Christiaan van der Bergh, 13 Lorenzo Snyers, 12 Hendré Robinson, 11 Zulu Khumalo, 10 Jayden Meyer, 9 Adriano George, 8 Coenraad Coetzer, 7 Wicus Jacobs, 6 MC Smit, 5 Pedrie Human, 4 Erich Potgieter, 3 Hencu Raath, 2 Xavier Steenkamp, 1 Xander Benedetti.
The results from around South Africa will be updated here as we receive the results from the various schools.
If your school’s match is not listed below or you would like to send in your team’s results – please contact us via e-mail at rugby@superschoolsnews.co.za or via WhatsApp at 072 172 5455.
Or you can submit a result via our website – Submit Result.
CAPE TOWN, SOUTH AFRICA – AUGUST 15: Christiaan van der Westhuizen of South Africa during the U18 International Series match between South Africa and France at Stellenberg High School on August 15, 2023 in Cape Town, South Africa. (Photo by Shaun Roy/Gallo Images)
A unique situation will be play out in the Toyota Stadium in Bloemfontein on Friday evening.
Two matriculants of 2023 – Christiaan van der Westhuizen and Arno van der Merwe – will make their first-class debuts for the Cheetahs against the Pumas in the SA Cup match, which kicks off at 18:00.
Both players are still 18 years old and finished their schooling careers last year at Grey College.
Catch all the action live on SuperSport.
Van der Westhuizen represented the 2023 South African Schools side at scrumhalf, while Van der Merwe played lock for Grey College’s second-stringers, the Cherries.
Van der Westhuizen will celebrate his 19th birthday on 28 April, while Van der Merwe turns 19 on 9 May.
Van der Westhuizen will get an opportunity off the bench. The first-choice scrumhalf for the game, Marco Janse van Vuren (Transvalia), represented the SA Schools side in 2013 and 2014.
Ruben de Haas, who has been capped at scrumhalf by the USA national team, is also on the Cheetahs’ bench. De Haas is the son of 1986 SA Schools’ flyhalf Pieter de Haas, who also ran out for Transvaal and the Valke at 10 and 12.
Another interesting call-up for the Cheetahs is that of Kevin Stevens, who retired from rugby in 2018. He has been a full-time broker for the last six years.
The 37-year-old matriculated in 2005 from Grey College,co-incidentally the same year that Van der Westhuizen and Van der Merwe were born. Stevens represented the Free State at the Craven Week of 2005. His intentions to retire from the game first happened in 2023, but the Cheetahs brought him in for the Vodacom Cup of 2014.
TEAMS
Cheetahs: 15 Banie Britz (Grey College), 14 S’bu Nkosi (Jeppe High School for Boys), 13 Gert Steyn (Grey College), 12 Luke Carew (Paarl Boys’ High), 11 Rethabile Mzamo (), 10 James Verity-Amm (Hottentots-Holland), 9 Marco Janse van Vuren (Transvalia), 8 Sisonke Vumazonke (Grey College), 7 Ulrich Stander (Welkom Gimnasium), 6 Andisa Ntsila (Queen’s College), 5 Thabang Mahlasi (Drie Riviere), 4 Arno van der Merwe (Grey College), 3 Justin Forwood (Waterkloof), 2 Vernon Paulo (Oakdale Landbou), 1 Cameron Dawson (Paul Roos Gimnasium). Replacements: 16 Nick Greyling (Grey College), 17 Kevin Stevens (Grey College), 18 Marco Conradie (Oakdale Landbou), 19 Andries Burger (), 20 Niel Venter (Paarl Boys’ High), 21 Christiaan van der Westhuizen (Grey College), 22 Ruben de Haas (Jessieville), 23 Marcey de Waal (Monument).
Dr EG Jansen 36 (5) – Tries: Jeandre Jacobs (2) Zaide-Leigh Rippenaar, Gerhard van Aswegen, Keanu van Loggerenberg, Matthew Bergman. Conversions: Matthew Bergman (3). Kearsney College 11 (6) – Try: Simo Mnqokoyi. Penalties: Daniel Eager (2)
Westville Boys’ High 25 (15) – Tries: Jadrian Afrikaner, Jade-Will Koopman, Michael Satade. Conversions: Unathi Mlotshwa (2). Penalties: Mlotshwa (2). Monument 22 (0) – Tries: Kealan Milton (2), Keenan Myners, Vincent Robberts. Conversion: Theuns du Plooy.
Durban High School 38 (21) – Tries: Marcwin Nero (2), Adriano Jackson, Allston Cedras, Jordan van Wyk, Hlumelo Madikane. Conversions: Aka Boqwana (3), Cedras. Pearson 7 (7) – Try: Kian Rademeyer. Conversion: Caleb Friskin.
Nico Malan 19 (13) – Try: Aya Blaauw. Conversion: Jean Joubert. Penalties: Joubert (4). Glenwood 12 (0) – Tries: Sthabiso Dube, Nkululeko Khumalo. Conversion: Leo Weber.
Framesby 36 (19) – Tries: Sean Vermaak, Niemand, Jayden Brewis, Johan van Zyl, Eden Calitz. Conversions: Logan Muller (4). Penalty: Muller. Worcester Gimnasium 34 (5) – Tries: Lorenzo Harmse, Tyron Abrahams, Amaan Adendorff, Ryan Jacobs, Valentino Namodluka. Conversions: Tyron Abrahams, Harmse.
Rondebosch Boys’ High 22 (17) – Tries: Travis van den Berg, Ismaeel Conrad, Tom Barnard, Justin Amos. Conversion: Caleb Belelie. Hoërskool Rustenburg 13 (6) – Try: Jaden Meyer. Conversion: Meyer. Penalties: Meyer (2).