SSPN Test Site

Author: hnienaber

  • Rondebosch Boys’ High – 2013

    Rondebosch Boys’ High – 2013

    Results 

    Rondebosch Boys’ High 64,  KwaZulu-Natal Development XV 0
    Rondebosch Boys’ High   5,  Monument 14
    Rondebosch Boys’ High 24,  Jeppe Boys’ High 5
    Rondebosch Boys’ High 10,  Wynberg Boys’ High 10
    Rondebosch Boys’ High 47,  Primrose RFC 10
    Rondebosch Boys’ High 31,  Stellenberg 16
    Rondebosch Boys’ High 54,  Tygerberg 3
    Rondebosch Boys’ High 41,  SACS 18
    Rondebosch Boys’ High 14,  Paarl Gimnasium 35
    Rondebosch Boys’ High   5,  Paul Roos Gimnasium 10
    Rondebosch Boys’ High 22,  Diocesan College 7
    Rondebosch Boys’ High 27,  Muir College 31
    Rondebosch Boys’ High 17,  Selborne College 23
    Rondebosch Boys’ High 15,  Queen’s College 16
    Rondebosch Boys’ High 20,  Boland Landbou 30
    Rondebosch Boys’ High 20,  Paarl Boys’ High 39
    Rondebosch Boys’ High 20,  Wynberg Boys’ High 23
    Rondebosch Boys’ High 18,  SACS 17
    Rondebosch Boys’ High 11,  Diocesan College 23 

  • Wynberg Boys’ High – 2013

    Wynberg Boys’ High – 2013

    Results 

    Wynberg Boys’ High 36,  St. Benedict’s College 13
    Wynberg Boys’ High 60,  St. Alban’s College 7
    Wynberg Boys’ High 50,  St. Stithian’s College 3
    Wynberg Boys’ High 10,  Rondebosch Boys’ High 10
    Wynberg Boys’ High 27,  Boland Landbou 37
    Wynberg Boys’ High 19,  Grey Boys’ High School 15
    Wynberg Boys’ High 75,  Primrose RFC 3
    Wynberg Boys’ High 27,  Paarl Boys’ High 55
    Wynberg Boys’ High 36,  Tygerberg 39
    Wynberg Boys’ High 42,  Diocesan College 28
    Wynberg Boys’ High   3,  Paarl Gimnasium 40
    Wynberg Boys’ High 15,  SACS 7
    Wynberg Boys’ High 26,  Queen’s College 20
    Wynberg Boys’ High 31,  Muir College 9
    Wynberg Boys’ High 38,  Dale College 15
    Wynberg Boys’ High 25,  Drostdy THS 15
    Wynberg Boys’ High   8,  Paul Roos Gimnasium 16
    Wynberg Boys’ High 23,  Rondebosch Boys’ High 20
    Wynberg Boys’ High 34,  Diocesan College 29
    Wynberg Boys’ High 17,  SACS 12 

  • Paul Roos Gimnasium – 2013

    Results 

    Paul Roos Gimnasium 15,  Glenwood 10
    Paul Roos Gimnasium 12,  EG Jansen 29
    Paul Roos Gimnasium 17,  Selborne College 17
    Paul Roos Gimnasium 22,  Diocesan College 22
    Paul Roos Gimnasium 18,  Grey Boys’ High School 23
    Paul Roos Gimnasium 32,  SACS 0
    Paul Roos Gimnasium 30,  Maritzburg College 17
    Paul Roos Gimnasium 10,  Affies 17
    Paul Roos Gimnasium 15,  Paarl Gimnasium 24
    Paul Roos Gimnasium 18,  Boland Landbou 19
    Paul Roos Gimnasium 10,  Rondebosch Boys’ High 5
    Paul Roos Gimnasium 20,  Paarl Boys’ High 21
    Paul Roos Gimnasium 16,  Wynberg Boys’ High 8
    Paul Roos Gimnasium 13,  Oakdale Landbou 15
    Paul Roos Gimnasium   8,  Grey College 40

    Players: Daniel du Plessis, Joel Heugh, Christo van der Merwe,

    Played: 15

  • Nico Malan – 2013

    Results 

    Nico Malan 68,  Oudtshoorn HS 10
    Nico Malan 29,  Punt HS 0
    Nico Malan 28,  Dale College 16
    Nico Malan 25,  Daniël Pienaar 18
    Nico Malan 36,  Selborne College 36
    Nico Malan 16,  Boland Landbou 38
    Nico Malan 24,  EG Jansen 73
    Nico Malan 24,  Grey Boys’ High School 29
    Nico Malan 20,  Pearson 13
    Nico Malan 19,  Marlow Landbou 34
    Nico Malan 26,  Despatch 10
    Nico Malan 61,  Newton THS 5
    Nico Malan 53,  Otto du Plessis 10
    Nico Malan 29,  Muir College 22
    Nico Malan 45,  Dirkie Uys 10
    Nico Malan 95,  Vredenburg 16
    Nico Malan 65,  Bablake (UK) 10
    Nico Malan 61,  Barnard Castle (UK) 3
    Nico Malan 21,  Langenhoven Gimnasium 14
    Nico Malan 42,  Brandwag (Uitenhage) 15
    Nico Malan 17,  Diamantveld 17
    Nico Malan 25,  Framesby 39
    Nico Malan 27,  Langenhoven Gimnasium 18
    Nico Malan 14,  Hermanus 13

    Players: Selvyn Davids (captain), Alandré van Rooyen, Andries Jacobs, JJ Killian, Gerhard Engelbrecht, Emile de Bod, Darren Demingo, Willem Rautenbach, Jonathan Louw, Jean-Lee Meyer, JP Myburgh, Dean van der Westhuizen, Heinrich Ruiters, Juan Maritz. 

    3 or more tries in a match: 

    4 – Selvyn Davids vs. Oudtshoorn HS
    4 – Selvyn Davids vs. Vredenburg
    3 – Selvyn Davids vs. Dirkie Uys 

    20 or more points in a match: 

    40 – Selvyn Davids vs. Vredenburg (4 tries, 10 conversions)
    32 – Selvyn Davids vs. Oudtshoorn HS (4 tries, 6 conversions)
    25 – Selvyn Davids vs. Dirkie Uys (3 tries, 5 conversions)

     

     

  • Hermanus – 2013

    Results 

    Hermanus 21,  Upington HS 17
    Hermanus   7,  Oudtshoorn HS 14
    Hermanus 29,  Vredendal 15
    Hermanus 28,  Albert Myburgh 5
    Hermanus 33,  Swartland 20
    Hermanus 55,  Somerset College 9
    Hermanus 39,  Parel Vallei 17
    Hermanus 28,  Montagu 21
    Hermanus 17,  Worcester Gimnasium 5
    Hermanus 59,  Bredasdorp 12
    Hermanus 31,  Brackenfell 27
    Hermanus 27,  Hottentots-Holland 27
    Hermanus 12,  Hampton (UK) 10
    Hermanus 16,  Schoonspruit 15
    Hermanus 18,  Overberg 12
    Hermanus 38,  Milnerton 3
    Hermanus 13,  Nico Malan 14 

    Players: Ewan Adams, Dian Kemp, Leolin Zas, Ian Cornelius, Duane Romans, Bevan Simmers, Nowen Fick, Werner Biesenbach, André-Pierre Gouws, Nolla van der Merwe, Juan Slabbert, Daan Otto, Harry le Grange, Marthinus Botha, Jannie du Toit. 

  • Landboudal – 2013

    Landboudal – 2013

    Results

    Landboudal   8,  Sentraal 14
    Landboudal 24,  Upington HS 18
    Landboudal 24,  Affies II 22
    Landboudal 16,  Cherries 29
    Landboudal 27,  Vryburg 13
    Landboudal 20,  Fichardtpark 20
    Landboudal 20,  Brandwag (Benoni) 24
    Landboudal 13,  Langenhoven Gimnasium 18
    Landboudal 15,  Hugenote (Springs) 12
    Landboudal 32,  Windhoek HS 15
    Landboudal 23,  Duineveld 22
    Landboudal 73,  Kathu 10
    Landboudal 33,  Fichardtpark 8
    Landboudal 29,  Upington HS 17
    Landboudal 41,  Kalahari 21
    Landboudal 21,  Jim Fouché 19
    Landboudal 26,  Bothaville 23
    Landboudal 19,  Wilgerivier 15

    Players: Morris Rossouw, Erik Reynecke, Dirk Heyman, JD Mans, Kat Mabaleng, Francois Jacobs, Danie du Toit, Christo Bothma, FC Swart, Henroux Benadé, Conrad du Toit, Zach Janse van Vuuren, Petri Fourie, Adriaan Britz, Hanco van der Merwe.

    Coaches: Cassie Carstens and Gerhard Marais.

    NuusG Lanties2013

     

     

  • Cravenweek-speler geskors nadat hy dros

    DIE kaptein van Hoërskool Kalahari op Kuruman se eerste rugbyspan van vanjaar, Ruan Venter is gister na ‘n verhoor deur Griekwaland-Wes Rugby-unie (GWRU) vir 15 weke uit alle rugby geskors. Venter is skuldig bevind op ‘n aanklag dat hy van die 50ste Cravenweek vir hoërskole in Polokwane gedros het. Die skorsing tree in werking vanaf 1 Februarie 2014.

    Venter het vir Griekwas-platteland op die toernooi verteenwoordig. Hy is verder ook vir 14 weke geskors wat opgeskort is omdat hy Griekwas se naam in oneer gebring het. Venter het nie sy verhoor bygewoon nie.

    Hy het slegs in Griekwas-platteland se eerste wedstryd en oorwinning van 51-0 oor Grens-platteland gespeel. Hy het die wedstryd as skrumskakel gespeel. Venter is egter as ‘n veelsydige speler in die span ingesluit. Sy spanmaat by Kalahari, AJ le Roux was die span se eerstekeuse skrumskakel. Venter het meestal as losskakel en senter vir sy skoolspan uitgedraf.

    Venter het na ‘n oefening op die Vrydag die afrigters van die Cravenweek-span, Fillip Venter en Andrew Brundyn, versoek dat hy op die laaste dag ‘n volle wedstryd speel anders verlaat hy die span. Hy het toe die span verlaat en saam met sy ouers huis toe gekeer.

    Dit kom nadat ‘n speler van Hoërskool Noord-Kaap, Luan Dowie vroeër vanjaar vir 80 weke geskors is na hy ‘n speler van Hoërskool Waterkloof herhaardelik met die kop geslaan en met die kop gestamp het. Hy het later appèl aangeteken en sy skorsing is tot 38 weke verminder.

    Verlede jaar was Diamantveld se heelagter, Granville Adams ook na afloop van die Cravenweek in die sop nadat hy ook gedros het. Adams was nie by sy span se laaste wedstryd op die 49ste Cravenweek in Port Elizabeth teen Grens-platteland betrokke nie. Griekwas het hul enigste oorwinning (55-0) van die toernooi in dié wedstryd behaal.

    Adams het in die Poubloues se eerste Cravenweek-wedstryd al sy span se punte aangeteken. Hy het in die tweede wedstryd teen Namibië net ná rustyd as plaasvervanger-losskakel sy verskyning gemaak. Hy het egter net nege minute op die veld gebly voordat hy deur Zane le Roux vervang is. Nadat hy vervang is, was dit duidelik dat Adams daaroor ontevrede was. Hy het glo destyds sy trui op die grond gesmyt en ’n rits kragwoorde geuiter.

     

  • Swartland – 2013

    Results 

    Swartland 12,  Durbanville 16
    Swartland 36,  Pearson 11
    Swartland 32,  Newton THS 9
    Swartland 21,  Piketberg 22
    Swartland 22,  Worcester Gimnasium 7
    Swartland 20,  Hermanus 33
    Swartland 22,  Schoonspruit 24
    Swartland   8,  Brackenfell 48
    Swartland 26,  De Kuilen 11
    Swartland 15,  Bellville HS 24
    Swartland 10,  Charlie Hofmeyr 24
    Swartland 53,  Vredenburg 0
    Swartland 29,  New Orleans 19
    Swartland 39,  Coleraine (IRE) 0
    Swartland   8,  Stonyhurst (UK) 15
    Swartland 10,  St. Joseph’s College (UK) 19
    Swartland 19,  Strand HS 20
    Swartland 10,  Drostdy THS 25
    Swartland 17,  Augsburg Landbou 19
    Swartland 25,  Tygerberg 22
    Swartland 24,  Hugenote (Wellington) 13

    Players: 

  • Hugenote (Wellington) – 2013

    Hugenote (Wellington) – 2013

    Results

    Hugenote 14,  Tygerberg 13
    Hugenote 19,  Pietersburg HS 15
    Hugenote   0,  Oakdale Landbou 14
    Hugenote 14,  Voortrekker (Bethlehem) 5
    Hugenote 32,  Oudtshoorn HS 10
    Hugenote 16,  Durbanville 20
    Hugenote 40,  Worcester Gimnasium 16
    Hugenote   3,  Drostdy THS 19
    Hugenote 22,  Klein Nederburg 3
    Hugenote 15,  Stellenberg 6
    Hugenote 48,  Schoonspruit 5
    Hugenote 28,  Charlie Hofmeyr 0
    Hugenote 11,  Strand HS 12
    Hugenote 22,  Brackenfell 14
    Hugenote 22,  Boland Landbou 14
    Hugenote 13,  Swartland 24

    Players: Nelius Hauptfleisch, Johan Otto, Vuyo Sigingqi, Juan Smith, All-Vernon Moses, Gerhard le Roux, Ruan Laubscher, Cleeff Solomons, Rivano Andreas, Raylinn Philander, Jaco Lock, Jason le Roux, Lee-James Cupido, Dihann van Staden. 

    20 or more points in a match: 

    20 – Nelius Hauptfleisch vs. Worcester Gimnasium (1 try, 3 conversions, 3 penalties) 

  • Augsburg Landbou – 2013

    Results 

    Augsburg Landbou   6,  Langenhoven Gimnasium 25
    Augsburg Landbou   3,  Louis Botha 13
    Augsburg Landbou 19,  Diamantveld 19
    Augsburg Landbou 21,  Brackenfell 15
    Augsburg Landbou 15,  Dirkie Uys 20
    Augsburg Landbou 16,  Calvinia 19
    Augsburg Landbou 18,  Porterville 12
    Augsburg Landbou 15,  Charlie Hofmeyr 18
    Augsburg Landbou 28,  Vredendal 18
    Augsburg Landbou 64,  Vredendal Secondary 3
    Augsburg Landbou 10,  Diocesan College 19
    Augsburg Landbou 20,  Despatch 22
    Augsburg Landbou   8,  Piketberg 24
    Augsburg Landbou 19,  Swartland 17
    Augsburg Landbou 20,  Schoonspruit 27
    Augsburg Landbou 46,  Vredenburg 6
    Augsburg Landbou 21,  Pearson 19
    Augsburg Landbou 54,  Jan van Riebeeck 19

    Players: Edwin van Wyk, Junior Joubert, Tobie Wiese, Janco Smit, JC Genade, Tiaan van Zyl, Deré Carstens, Dalian Fredericks, Ruben Brand, Jayden Kotze, Louw Slabbert, Adriaan de Waal, Pieter Wiese, Henk Smit, Herman van Zyl, Hugo Lambrecht, Eric Clegg, Dawie Wiese, Wian Lombaard, Fabian Sowa.

    3 or more tries in a match:

    3 – Fabian Sowa vs. Vredenburg

    20 or more points in a match:

    24 – Edwin van Wyk vs. Vredendal Secondary