SSPN Test Site

Author: hnienaber

  • School Profile – Stellenberg

    School Profile – Stellenberg

    Stellenberg

    Founded:
    1986
    Motto:
    Vivat Scientia
    Website:
    www.stellenberg.org.za

    Stellenberg Trui2017

    2024


    2023


    2022


    2021


    2020


    2019


    2018


    2017


    2016


    2015


    2014


    2013


    2012


    2011


    2010

    REPRESENTATIVE PLAYERS

    Craven Week Players: Jaco Venter (2001), Phillip van der Merwe (2002), Jaco Laubscher (2002), Herman Coetzee (2004). 

    SA Schools’ Players: 

    First Class Players: Janko Swanepoel (), Angelo Davids (), Tiaan Swanepoel (). 

  • Stellenberg – 2013

    Results 

    Stellenberg 35,  Vredendal 0
    Stellenberg 26,  Middelburg HS 25
    Stellenberg 29,  George Campbell 6
    Stellenberg 21,  Ben Vorster 28
    Stellenberg 12,  Drostdy THS 29
    Stellenberg 28,  Strand HS 9
    Stellenberg 16,  Rondebosch Boys’ High 31
    Stellenberg 25,  Brackenfell 24
    Stellenberg 28,  Boland Landbou 25
    Stellenberg 38,  Punt HS 19
    Stellenberg 23,  SACS 38
    Stellenberg   6,  Hugenote (Wellington) 15
    Stellenberg 18,  Tygerberg 23
    Stellenberg   8,  Bellville HS 13
    Stellenberg 37,  DF Malan 8
    Stellenberg 27,  De Kuilen 3
    Stellenberg   3,  Paarl Gimnasium 31
    Stellenberg 21,  Durbanville 7

    Players: Tiaan van Swanepoel, Josh de Beer, Cameron de Kock, Armand de Ridder, AB Bester, Ryan Oosthuizen, Jade Thys, Damian du Plessis, Morné Oosthuizen, Malan Roode, BJ van den Berg, Jacob Pienaar, Zack van Niekerk, Junior Slier, Dehan Teessler, Darryn te Roller. 

  • Final Rankings of School of Rugby for 2013

    Paarl Gimnasium passed Affies in the final week of the season with their 16-10 victory over Outeniqua of George in the final of Die Burger’s competition to take the top spot on School of Rugby’s rankings for 2013. 

    The Final Rankings for 2013: 

     

    Rank Team Avg
    1 Paarl Gim 4.45
    2 Affies 4.42
    3 Grey College 3.93
    4 Outeniqua 3.84
    5 EG Jansen 3.37
    6 Garsfontein 2.98
    7 HJS Paarl 2.91
    8 Westville BHS 2.87
    9 Oakdale 2.86
    10 Monument 2.84
    11 Nelspruit 2.78
    12 Grey PE 2.70
    13 Noord-Kaap 2.62
    14 Wynberg BHS 2.58
    15 Waterkloof 2.56
    16 Pretoria Boys High 2.51
    17 HTS Middelburg 2.45
    18 HTS Drostdy 2.43
    19 Glenwood 2.31
    20 Queens College 2.29
    21 Selborne 2.27
    22 Paul Roos 2.24
    23 St Andrews 2.19
    24 Menlopark 2.08
    25 Marlow 2.08
    26 SACS 2.06
    27 Centurion 2.04
    28 Jeppe 2.01
    29 Rondebosch 1.98
    30 Maritzburg College 1.92
    31 Die Brandwag 1.90
    32 Nico Malan 1.89
    33 Voortrekker (Bethlehem) 1.85
    34 HTS Louis Botha 1.81
    35 Bishops 1.80
    36 Bellville 1.79
    37 Kempton Park 1.76
    38 Tygerberg 1.71
    39 Jim Fouche 1.68
    40 Stellenberg 1.68
    41 Transvalia 1.66
    42 Durbanville 1.65
    43 Boland Landbou 1.65
    44 Strand 1.61
    45 Brackenfell 1.56
    46 Hentie Cilliers 1.53
    47 Framesby 1.36
    48 Klerksdorp 1.34
    49 Diamantveld 1.31
    50 Daniel Pienaar 0.98

     

  • Seven out of seven for Blue Bulls u19

    The Vodacom Blue Bulls continued to show their superiority over their opponents in the Absa Under-19 Provincial Championship this past weekend as they powered their way to a seventh consecutive victory to remain on top of the standings.

    A convincing victory for the Sharks, meanwhile, allowed them to remain in the running for a home semifinal with five rounds remaining, while DHL Western Province registered their second win of the season to remain within range of a semifinal berth.

    In the weekend’s matches DHL Western Province defeated Toyota Free State 22-5 in Stellenbosch, the Sharks thumped Border 41-5 in Durban and the Vodacom Blue Bulls outplayed the Leopards 48-12 in Pretoria.

    DHL Western Province 22 (12) Toyota Free State 5 (0)

    Two tries in the opening 13 minutes by DHL Western Province combined with a fantastic defensive effort placed them on the front foot against the Toyota Free State in Stellenbosch. The visitors stepped up their defence soon after and countered WP’s attacking efforts, resulting in the Cape side failing to add to their score in the half. But the home team’s defence was equally effective, which left the visitors scoreless in the first 40 minutes.

    Western Province continued to apply pressure on Free State in the second half, and their perseverance paid off as they managed to breach the Bloemfontein side’s defence two more times to secure their bonus point victory. The visitors, meanwhile, had only a last-minute try to show for their efforts in the match.

    Scorers:

    DHL Western Province 22 (12) – Tries: Chad Solomon, Johan de Villiers, Pieter Schoonraad, Ruan Rossouw. Conversion: Christopher Smith. Toyota Free State 5 (0) – Try: Barend Bornman

    The Sharks 41 (20) Border 5 (0)

    In Durban the Sharks’ patience on attack and their ability to use their try-scoring chances allowed them to outclass Border. Both halves were riddled with penalties, which the teams battled to take full advantage of as they missed several kicks at goal. But it was the Sharks knack at finding the gaps in the defence in between, which allowed them to build their lead steadily as the game progressed. 

    In total the Sharks scored six tries to only one by Border, which kept them within striking range of the pace-setters in the series. 

    Scorers:

    The Sharks 41 (20) – Tries: Barend Potgieter, Christopher de Beer, Jean-Luc du Plessis, Michael Cloete (2), Sandile Kubeka. Conversions: Jean-Luc du Plessis (4). Penalty: Jean-Luc du Plessis. Border 5 (0) – Try: Russel Weavill.

    Vodacom Blue Bulls 48 (24) Leopards 12 (0)

    The Vodacom Blue Bulls were emphatic in their dominance against the Leopards at Loftus Versfeld, which resulted in one-way traffic in the first half. Such was the high quality of the Blue Bulls’ performance they secured their bonus point try in the 28th minute, while they denied the Leopards a single point in the first half.

    The visitors showed their fighting spirit shortly after the break as fullback Lloyd Greeff crossed the line to put the team on the scoreboard. But three tries in four minutes by the Blue Bulls and another in the 66th minute dashed their hopes of a brave comeback. The Leopards, however, fought until the end, which earned them their second try in the dying seconds to push their score into double figures.

    Scorers:

    Vodacom Blue Bulls 48 (24) – Tries: Duncan Matthews, Ganfried May, Jean Droste, Keagon Gordon, Pierre Schoeman (2), Riekert Hattingh, Rohan Janse van Rensburg. Conversions: Juan-Phillip Smith (4). Leopards 12 (0) – Tries: Blessing Makhayhu, Lloyd Greeff. Conversion: Greeff.

  • Vat Vyf Noord-Kaap!

    Vat Vyf Noord-Kaap!

    NuusG GMBruwerDIE rugby Noord-Kaap het sy oorheersing in die Kovsiestreek-kompetisie se Shimla-liga (vir mediumskole) voorgesit toe hy Saterdag sy vyfde agtereenvolgende titel verower het. Volksblad is ‘n medeborg van die kompetisie.

    Northerns moes soos nog nooit in die eindstryd van die liga sweet om Louis Botha 17-15 op Shimlapark in die Rosestad te troef. Die span van Kimberley was rustyd 12-8 voor. Die voorloper het vyf keer in die wedstryd verwissel.

    Noord-Kaap se senter, Luke Mason het vroeg deur ‘n gaping geglip en oorgeval om die eerste punte in die wedstryd aan te teken.

    Louis Botha se SA Skole-stut, Ox Nche het oorgeloop vir ‘n drie wat aan sy span ‘n voorsprong van 15-12 na dit deur Sharwin Cupido verdoel is gegee het. Nche was weer uitstaande, maar die span van Bloemfontein se flank Refiloe Rampeta was egter sy span se beste speler op die dag. Indien iemand getwyfel het oor hoekom hy die nasionale skolespan gehaal het, sou hy geen meer twyfel na die eindstryd gehad het nie. Hy was verwoestend by die afbreekpunte en het met sy lakwerk ‘n hele paar manne van die Diamantstad na asem laat soek.

    Noord-Kaap se kantman, Ruan Cilliers het kort voor die einde vir die wendrie oorgeval. Die kampioen se stut, Lux Khoze het vir sy span uitgemunt. Hy het die bal soos gewoontlik gedra en ook in die skrums sy direkte teenstander Jermaine Achilles laat klippe kou.

    Die wenspan se ander staatmakers was sy kaptein Lehan Muller en Mason verdien ook lof vir die sege.

    Vir Louis Botha het die haker Greydon Wenn, Cupido en senter Ali Mgijima sleutelrolle vertolk. Mgijima het ‘n hele paar verdedigers minagtend uit sy pad gestamp.

    Die Vrystaat sal nou nog ‘n jaar moet wag voor hy nog ‘n kans sal kry om die Noord-Vrystaat en Griekwas se houvas op die Shimla-liga te verbreek. Sedert die ontstaan van die kompetisie is nog net twee spanne Northerns en die Harmony-Sportakademie as kampioene van die liga gekroon.

    Puntemakers:

    Noord-Kaap 17 (12) – Drieë: Luke Mason, Lehan Muller, Ruan Cilliers. Doelskop: Dimitrio Tieties. Louis Botha 15 (8) – Drieë: Greydon Wenn, Ox Nche. Doelskop: Sharwin Cupido. Strafdoel: Cupido.

  • Lanties onttroon Wilgerivier in Irawa-liga

    Lanties onttroon Wilgerivier in Irawa-liga

    NuusG ConradduToitLANDBOUDAL van Jacobsdal het die Hoërskool Wilgerivier as die kampioen van die Kovsiestreek-kompetisie se Irawa-liga (vir kleinskole) onttroon. Volksblad is ‘n medeborg van die kompetisie.

    Lanties het in ‘n taai eindstryd vir Wilgerivier op Shimlapark 19-15 geklop. Die wenspan het teen rustyd ‘n voorsprong van 7-0 geniet. Wilgerivier het egter meer as genoeg geleenthede tydens die kragmeting gehad om die eerste span te word wat twee keer as kampioen van die Irawa-liga gekroon te word. Die span het dit egter nie die geleenthede gebruik nie.

    Die eindstryd was soos altyd weer ‘n vertoonvenster vir skolerugby in die sentrale streek se platteland. Die nuwe kampioen se langeraat slot, Adriaan Brits is na afloop van die kragmeting as speler van die wedstryd aangewys. Die span se agtsteman, Henroux “Haas” Benadé was ook goud werd vir sy span. Sy vertoning is egter versuur deurdat hy koelkas toe deur die skeidsregter, Tiaan Steyn gestuur is. Benade het veral met sy kragtige lopies met die bal onder die arm beïndruk.

    Wilgerivier het in hierdie tydperk vele vrae aan Landboudal se verdediging gevra. Die wedstryd het drie minute langer geduur, met Wilgerivier heeltyd op die aanval. Lanties het egter daarin geslaag om met 14 man die druk te verwerk en daarmee saam die sege te beklink.

    Agterlangs het die binnesenter, Morris Rossouw met sy flinke voetwerk en goeie oordeelsvermoë vir Landboudal op die voorvoet gehou. Hy het ook sy span se laaste drie vanuit gebroke spel gedruk en heel waarskynlik die oorwinning daarmee verseker. Sy drie het wel aan sy span ‘n stewige voorsprong van 19-3 gegee, maar Wilgerivier het in die laaste 15 minute van die kragmeting alles in die stryd gewerp om sy titel te behou.

    Vir die span van Frankfort het sy losskakel Pieter Duminy met sy bedrieglike systappe in die tweede helfte ‘n groot aandeel in die terugvegpoging gehad. Die span se slot Eric Bibbey en stut Dana Janse van Rensburg verdien ook lof vir hulle vertonings.

    Puntemakers:

    Landboudal 19 (7) – Drieë: JD Mans, Haas Benadé, Morris Rossouw. Doelskoppe: Rossouw (2). Wilgerivier 15 (0) – Drieë: Jan-Hendrik de Kock, De Wet Ungerer. Doelskop: Jacques van Rensburg. Strafdoel: Van Rensburg.

  • Bultfontein wenner van eerste Colt-liga titel

    Bultfontein wenner van eerste Colt-liga titel

    Guilliam Viljoen

     

    DIE eerste rugbyspan van die Hoërskool Bultfontein is die eerste houer van die Kovsiestreek-kompetisie se Colt-liga. Volksblad is ‘n medeborg van die kompetisie.

    Bultfontein se jong agtsteman, GJ van Eeden het ‘n driekuns aan drieë in sy span se sege van 29-10 oor die Hoërskool Sandveld van Wesselsbron in die eindstryd op Shimlapark behaal. Die kampioen het rustyd reeds 24-3 voorgeloop, maar dinge het nie so maklik verloop soos die telling dalk mag aandui nie.

    Die span se vaskopstut, Brian van Bosch het voorlangs saam met die flank Guilliam Viljoen hulle span se fisieke aanslag gelei. Van Bosch het in die los gewoel en elke keer wanneer hy die bal onder die arm vasgeknyp ‘n hele paar verdedigers laat bontstaan. Hy het ook nie sy werk in die skrums en losgemale agterweë gelaat nie. Viljoen was lasting by die afbreekpunte en het telkemale omgekeerde besit verseker. Hy het ook in die los gewoel en is vir sy blink spel met ‘n drie beloon.

    Agterlangs was Bulties se senterpaar Arno Taljaard en Erik Helm ysters.

    Daar is min spanne met soveel durf as die manne van Sandveld. Daar was nie een oomblik in die kragmeting wat dit geblyk het om hulle moed wil opgee nie. Die span het selfs in die tweede helfte op ‘n stadium met slegs 13 spelers klaargekom want die flank Michael Fulton en stut Lusapho Mabele het albei geelkaarte van die skeidsregter Hendrik Smit ontvang. Bultfontein kon egter steeds net vyf punte via Viljoen se drie in dié helfte aanteken.

    Die beste vertoning deur ‘n speler in die kragmeting het waarskynlik aan die skrumskakel van Sandveld, Donald Grant behoort. Hy het Bultfontein langs die skrums en losgemale besig gehou. Fulton het met sy terugkeer van die koelkas sy span se enigste drie gedruk. Hoewel die agtsteman Reinhardt Lennox en senter Johan Fick ook uitstaande vertonings vir die verloorspan gelewer het, verdien elk van die span van Wesselsbron se spelers ‘n hengse klop op die skouer.

    Puntemakers:

    Hoërskool Bultfontein 29 (24) – Drieë: GJ van Eeden (3), Andrich Olivier, Guilliam Viljoen. Doelskoppe: Van Eeden (2). Hoërskool Sandveld 10 (3) – Drie: Michael Fulton. Doelskop: Monwabesi Mexico. Strafdoel: Mexico.

     

  • Noord-Kaap se o.15’s bo in Volksblad-liga

    Noord-Kaap se o.15’s bo in Volksblad-liga

    NuusG Noord-Kaap15DIE o.15-rugbyspan van Hoërskool Noord-Kaap het geen gelyke in die sentrale streek nie. Northerns het sy eweknie van Hoërskool Sentraal van Bloemfontein op Shimlapark 23-8 in die eindstryd van die Kovsiestreek-kompetisie se Volksblad-liga (vir o.15-spanne) uitgestof. Volksblad is ‘n medeborg van die kompetisie.

    Die twee spanne het in 2010 gelykop in die eindstryd gespeel. Die span van Noord-Kaap van 2013 het egter totale rugby gespeel en dit was van die begin af duidelik dat hulle nie sommer geklop sou word nie.

    Die span se losskakel Bernu Engelbrecht en die binnesenter Wian van Niekerk se samespel is een van sy sterk punte. Die span van die Diamantstad het die eerste helfte oorheers en die voorsprong van slegs 13-3 vertel nie die hele verhaal van die eerste helfte nie. Engelbrecht het ‘n hele paar keer verby verdedigers geglip, terwyl sy verspreiding ook van hoë gehalte was. Van Niekerk het telke male die voordeellyn oorgesteek.

    Northerns se agttal het onder ‘n spreekwoordelike kombers gespeel. Die span het ‘n oorgrote meerderheid van die balbesit en gebiedsvoordeel danksy sy voorspelers in die eerste helfte geniet.

    Die agtsteman Adam Mkosana het met ‘n hele paar indrukwekkende lopies in dié helfte vorendag gekom. Die flank Rian Kotze het ook met sy spel beïndruk.

    Tralies se heelagter, Miguel da Silva het deurgans ‘n moedige vertoning gelewer. Hy het probeer walgooi en ook ‘n paar keer goeie lopies met die bal in die hand ingekry. Sentraal se vaskopstut, Marco Rademeyer is ‘n man van vele talente. Hy het vir sy span pale toe geskop, by die lynstane die bal ingegooi asook stewig in die skrums vertoon.

    Engelbrecht is die seun van die voormalige provinsiale speler en afrigter, Frankel Engelbrecht. Laasgenoemde is ook die afrigter van die nuwe Volksblad-kampioen.

    Puntemakers:

    Noord-Kaap 23 (13) – Drieë: Adam Mkosana, Wian van Niekerk, Bernu Engelbrecht, Danie Marais. Strafdoel: Marc Aitken. Sentraal 8 (3) – Drie: Henk Cilliers. Strafdoel: Marco Rademeyer.

  • Noord-Kaap mik vandag na vyfde titel

    DIE eerste rugbyspan van Hoërskool Noord-Kaap kom vandag op Shimlapark hier voor die hoogste hekkie van die afgelope vyf jaar se Kovsiestreek-kompetisie se Shimla-liga (vir mediumskole) se eindstryd te staan. Volksblad is ‘n medeborg van die kompetisie.

    Noord-Kaap van Kimberley is die afgelope vier jaar die kampioen van die liga, maar daar word verwag dat die span soos nog nooit in die kompetisie deur Louis Botha van Bloemfontein getoets gaan word.

    Die hele agterhoede van Louis Botha het al die Vrystaat op die Cravenweek uitgedraf. Inteendeel Northerns se losskakel Guilermo Minnie het verlede jaar uit Louis Botha vir Vrystaat op die Cravenweek verteenwoordig. Boonop het die span van die Rosestad twee Suid-Afrikaanse Skole-spelers in die stut Ox Nche en flank Refiloe Rampeta in sy voorhoede.

    Noord-Kaap se kaptein en flank Lehan Muller, agtsteman Gerhard Holtzhausen en stut Lux Khoza sal hulle span oor die voordeellyn moet kry.

    Landboudal het sy twee langerate die broers, Adriaan en Teubes Brits in sy beginspan vir vandag se stryd ingesluit. Adriaan staan 2.04m in sy sokkies, terwyl Teubes self 1.96m lank is. Die duo kan Wilgerivier problem in die lynstane besorg.

    Wilgerivier se flank Gerrie Muller en senter SF Meyer sal vir hul span staatmakers moet wees. Muller was verlede jaar die speler van die wedstryd in die eindstryd teen Zastron. Hy kan met sy bedrieglike lopies weer sy span op die voorvoet kry.

    Lanties het sy haastige vleuel JD Mans na buitesenter vir die kragmeting geskuif om hom nader aan die aksie te kry. Hulle het ook die heelagter Morris Rossouw na binnesenter geskuif. Rossouw het al voorheen skrumskakel en losskakel ook gespeel en hy sal na verwagting vir Mans moet spasie skep.

    Die onoorwonne Hoërskool Bultfontein sal vandag waak daarteen om te oorgerus te wees wanneer hy teen Hoërskool Sandveld van Wesselsbron in die eindstryd van die Colt-liga op die veld draf. Bultfontein het vroeër vanjaar vir Sandveld 27-3 in hulle liga-wedstryd uitoorlê.

    Sandveld se losvoorspelers Reinhardt Lennox en Michael Fulton ken die pad doellyn toe. Lennox het vanjaar al 15 keer in 13 wedstryde gaan druk, terwyl Fulton self al 12 keer in nege wedstryde die doellyn oorgesteek het. Bultfontein se senter Arno Taljaard is self ‘n speler wat weet hoe om drieë te druk.

    In die Volksblad-liga (vir o.15-spanne) sal Noord-Kaap as gunsteling op die veld teen Hoërskool Sentraal draf. Northerns word deur die voormalige provinsiale afrigter, Frankel Engelbrecht gebrei. Die twee spanne het mekaar in 2010 ook in die eindstryd van dié liga ontmoet en moes toe die louere deel.

  • Wildeklawer vir die volgende twee jaar in by Diamantveld gehou

    Wildeklawer vir die volgende twee jaar in by Diamantveld gehou

    Die 2014-weergawe van die Wildeklawer SuperSkole-toernooi sal heel moontlik die grootste rugby- en netball-toernooi ter wereld vir skole wees. Nie minder as 112 skolespanne sal van 26 tot 30 April volgende jaar in die Diamantstad in aksie wees.

    In die hoofdis sal 20 van Suid-Afrika se voorste rugbyskole te sien wees. “Daar sal nie baie veranderinge indien enige aan die eersterugby en netbalspanne wee swat vanjaar se toernooi bygewoon het wat volgende jaar weer te sien sal wees nie,” het Cassie Carstens, organiseerder van die toernooi, gesê.

    Dié toernooi keer terug na Hoërskool Diamantveld in Kimberley na dit vroeër vanjaar deur Maritzburg-kollege in Pietermaritzburg aangebied is. Diamonds was al voorheen twee keer gasheer. Volgende jaar sal die sesde keer wees wat die toernooi aangebied word. Paarl Gimnasium het dit in 2009 en die Afrikaanse Hoër Seunskool in 2010 aangebied.

    Buiten die eerste spanne sal daar ook op die rugbyveld op o.14-, o.15- en o.16-vlak soos in vorige jare meegeding word. ‘n Vernuwing aan die toernooi is die o.13-afdeling. “Ons het 16 rugbyspanne en netbalspanne in die o.13-afdeling vir volgende jaar. In dié afdeling sowel as die o.16-afdeling sal 50 persent van die spanne ontwikkelingspanne wees. Dit is spanne uit die platteland asook spanne van voorheen benadeelde skole. Hierdie is ‘n toernooi uit die Noord-Kaap vir die Noord-Kaap,” het Carstens gesê.

    Vier eerste rugbyspanne uit die streek Grey-kollege, Diamantveld, Noord-Kaap en Hentie Cilliers van Virginia het vanjaar aan die toernooi deelgeneem. Op die netbalbaan was Sentraal en Diamantveld van die streek in aksie. Die Hoër Meisieskool van Oranje was weggelaat vir vanjaar se toernooi, maar sal ‘n sterk saak kan maak vir herinsluiting na ‘n uitstekende seisoen.

    “Daar word met SuperSport onderhandel om die grootste Superrugby uitsending nog vanaf die toernooi volgende jaar te laat realiseer,” het Carstens gesê. Buiten Diamantveld se velde en bane sal daar ook van Kimberley Boys’ jr., CBC Kimberley, Newton, die Hoërskool Staatspresident Swart en AR Abbass se velde gebruik word.