SSPN Test Site

Author: hnienaber

  • Griekwas en Griekwa-platteland pak mekaar in die Diamantstad

    Griekwas en Griekwa-platteland pak mekaar in die Diamantstad

    BLOEMFONTEIN. – Spelers in die Noord-Kaap kry vandag vir oulaas die geleentheid om ’n plek in die provinsie se twee onderskeie Cravenweek-rugbyspanne te bespreek.

    Griekwas se o.18-span kom vandag (11:30) teen Griekwas-Platteland op Diamantveld se veld in Kimberley te staan.
    Spelers in die twee unies se ander verteenwoordigende spanne wat ook vandag daar slaags is, kan ook nog die Cravenweek-spanne haal.

    Vanjaar se 50ste Cravenweek-toernooi word van 8 tot 13 Julie in Polokwane gehou.

    Vir die Plattelanders behoort die lostrio met hul agtsteman, Jasper Wiese, en die flank Junior Burger staatmakers te wees.
    Wiese was al verlede jaar in die Cravenweek-toernooi in Port Elizabeth een van die Plattelanders se grootste ysters.

    Vir Griekwas se senters, Dimitrio Tieties en Luke Mason, sal sleutelrolle moet speel as hulle ’n oorwinning wil behaal.

    Voorlangs sal hul agtsteman, Jacques van Zyl, met sy kragtige lopies sy span oor die voordeellyn moet kry.

    Die laaste van die Oos-Vrystaat se ligawedstryde word ook vandag beslis.

    Wilgerivier van Frankfort sal op sy tuisveld ’n aanslag van die Hoërskool Reitz moet afweer.

    Vrede sal tuis Paul Erasmus van Senekal die stryd aansê.

    Dié vier spanne behoort na dié skoolvakansie ook die vier spanne te wees wat dit in die halfeindstryde gaan uitspook.

    In nog ’n wedstryd in die Riemland pak Ficksburg en Harrismith mekaar.

    Die Vrystaat hou vandag sy laaste ronde proefwedstryde.

    Die voorlopige verteenwoordigende spanne sal ná die naweek bekend gemaak word.

    Die spanne is:

    Griekwas: Ryan de Wee, Leon Becker, Dimitrio Tieties, Luke Mason, Kat Mabaleng, Wentzel Matthys, GM Bruwer, Jacques van Zyl, Nardus Bosman, BJ Muller, JD Fourie, Thulani Njenje, Doctor Booysen, Daniël van Zyl, Obakeng Pholoholo. PLAASVERVANGERS: Willie van Aswegen, DG Brandt, Bradley Leijdekkers, Nico Graaff, Dylan Walsh, Aldro Heyns, Jon-Pierre Abrahams.

    Griekwas-Platteland: Romario van Rooyen, Gavian Cloete, Clinton Toua, Brendon-Lee Farao, Josh van Heerden, Cobus van Niekerk, AJ le Roux, Jasper Wiese, Junior Burger, Theunis Visser, Dylan du Plessis, Ryno Nel, Jan-Hendrik van Wyk, Hanro Visagie, Scott Fritz. PLAASVERVANGERS: Morgan Engelbrecht, Henri Nel, Ryno Karsten, Bokang Tshabang, Ruan Venter, Jonathan Steenkamp, Darryl de Wee.

  • Preview – Pietersburg HS vs. Ben Vorster

    Saturday sees the second FNB Classic Clash between Ben Vorster of Tzaneen and Pietersburg Hoërskool of Polokwane, without much doubt the two strongest sides in Limpopo.

    Both teams had seasons of varying success so far. Ben Vorster started theirs with a big victory (50-7) over Standerton (2012’s Big Schools Beeld Trophy champions) in the PUK Interprovincial series, only to go down 32-29 against Montana in Pretoria a week later. As things turned out, Standerton is much weaker this year than previously, suffering an equal beating from Montana. Montana on the other hand proved to be a much improved team, going on to win the PUK series (easily disposing of Lichtenburg), Ben Vorster having to settle for 3rd place by easily beating Frikkie Meyer of Thabazimbi (44-20).

    Ben Vorster had mixed success at the Bizhub Festival in Durban, unexpectedly losing to Die Anker (21-35), narrowly losing to Die Brandwag (8-10), but having the better of Stellenberg (28-21).

    In between these games Ben Vorster scraped home against Bastion (24-22) in an away game and played poorly at home against Menlopark, losing 35-7.

    Pietersburg played in the much tougher Nupower series, suffering losses against Centurion (29-45), Monument (22-50), Vereeniging Gym (0-21) and Klerksdorp (18-36), with a 20-20 draw against Marais Viljoen for the last place play off.

    They attended the Oakdale Festival with equally mixed results, narrowly losing to Hugenote of Wellington (15-19), a narrow but credible win over Voortrekker of Betlehem (8-5) and losing heavily against Sentraal of Bloemfontein (8-36).

    They scraped a 25-24 away win against Merensky (who is not the force they used to be) and lost at home to Affies 2nd team (19-27).

    The two teams have one opponent in common, which could be a pointer of what to expect. Ben Vorster played Helpmekaar College away, narrowly winning a thrilling match by 31-28. Pietersburg played Helpmekaar at home, losing 5-41.

    With that in mind and the game being played in Tzaneen, one would expect Ben Vorster to take this one, but it can’t be taken for granted.

    The match will be filmed and shown on television on Saturday night and subsequent to that.

    The teams:

    Pietersburg: 15 Ruan Steynberg, 14 Pietman Pieterse, 13 Arno v Staden, 12 Jaco Retief (k), 11 Muller Coetzee, 10 Hardus Geldenhuys, 9 Nick Enslin, 8 Juandre Viljoen, 7 Vince Fibiger, 6 Jacques de Lange, 5 JR Visagie, 4 Johan Murray (Tokkie), 3 Erick Snyman, 2 Wiaan Pretorius (Tjoopie) (o/k), 1 Jacques Lister. Replacements: 16 Armand Moorcroft, 17 PJ Malan, 18 Biemond Hoogenboezem, 19 Francois Rousseau, 20 Friederich Cilliers, 21 Ansten Mokgokolo, 22 Lehan Viljoen, 23 Komape Moloto, 24 Arno Maree

    Ben Vorster: 15 Leroy Ndlovu, 14 Floyd Ntimane, 13 Adriaan Maebane (captain), 12 Jinx Molapo, 11 Tshepiso Mahasha, 10 Andries Bruwer, 9 Theo Maree, 8 Erik van Niekerk, 7 Christopher Durow (vice-captain), 6 Theo Mahlo, 5 CR McSeveny, 4 Nico Bezuidenhout, 3 Magau Mabokela, 2 Mitch Mametja, 1 Madot Mabukela. Replacements: 16 Mauritz Joubert, 17 Allan Mhlanga, 18 Rossouw Kruger, 19 Diederik Oberholzer, 20 B J Vorster, 21 Vukosi Mabuza, 22 Surpise Mathabela

    Date: Saturday, 1 June 2013
    Kick-off: 13.00
    Venue: Hoërskool Ben Vorster, Tzaneen
    Television showing: SuperSport 1 (201) at 21.30 on Saturday. (Please check details)
    Expected weather conditions: Sunny with a high of 25°C, dropping to 11°C.

  • Vrystaat bied sy eie Bondedag vanjaar aan

    Vrystaat bied sy eie Bondedag vanjaar aan

    DIE skolerugbyondersteuners van die Rosestad kry op 15 Junie die geleentheid om nie minder as sewe van vanjaar se 20 Cravenweek-spanne in aksie te sien nie. Die Vrystaatse skolerugby-vereniging (VSRV) bied op dié dag op Grey-kollege se velde die eerste Vrystaatse Bondedag aan.

    “Daar is ‘n paar redes hoekom ons besluit het om ‘n Bondedag te begin. Ons het ervaar dat ons verteenwoordigende spanne op die onderskeie toernooie met dalk te min wedstryd-tyd saam as span opdaag. Ons Cravenweek-span speel byvoorbeeld slegs teen die Griffons en daarna op die Noordelike Bondedag. Ons voel ook ons spanne lewer uitstekende vertonings op die onderskeie toernooi, maar kry min of geen geleentheid om vir voor die ondersteuners by die huis te speel,” het Michael Barker, voorsitter van die VSRV gesê.

    Die ses Cravenweek-spanne wat op die dag in aksie sal wees is die van Vrystaat, Griekwas, Oostelike Provinsie, Grens-platteland, Oostelike Provinsie-platteland, Griffons en Griekwas-platteland. Die 50ste Cravenweek vir hoërskole vind vanjaar van 8 tot 13 Julie in Polokwane plaas.

    Daar sal in totaal 36 verteenwoordigende spanne op die Vrystaatse Bondedag in aksie wees. Die Vrystaat het wel al die Noordelike Bondedag lank terug aangebied, maar die nuwe Vrystaatse Bondedag het gewis die vermoë om een van die groot dae op die Suid-Afrikaanse skolerugby-program te word.

    Die Vrystaat se Cravenweek-span sal in die hoofwedstryd van dié dag teen Grens te staan kom. Die Griffons en Griekwas se Cravenweek-spanne sal in die vernaamste voorwedstryd mekaar pak.

    Van die Noordelike bonde het ook glo belang gestel om die dag by te woon. Die datum het egter vanjaar met van die Beeld-trofee se wedstryde gebots. Die moontlikheid bestaan dus dat Bloemfonteiners volgende jaar nog meer Cravenweek-spanne in aksie kan sien.
    Griekwas en Griekwas-platteland se spanne speel Saterdag teen mekaar. Albei se Cravenweek-spanne sal na dié onderskeie kragmetings gefinaliseer word.

    Die Vrystaatse Bondedag se bepalings:

    Grey se hoofveld – 09:00: Vrystaat Arende t. Griekwas-platteland; 10:20: Griffons Akademie t. Griekwas Akademie; 11:40: Grens-platteland t. Oostelike Provinsie-platteland; 13:00: Vrystaat Akademie t. Grens Akademie; 14:20: Griffons t. Griekwas; 15:40: Vrystaat t. Grens.

    Grey Ovaal – 09:00: Griekwas o.16 t. Griffons Flaminke o.16B; 10:20: Vrystaat o.16 t. Vrystaat o.16 XV-tal; 11:40: Griffons Flaminke t. Griekwas o.19; 13:00: Suid-Vrystaat t. Grens-platteland Akademie; 14:20: Vrystaat Kiewiete t. Oostelike Provinsie-platteland Akademie.

    GCB – 09:00: Sandveld o.16 t. Griekwas-platteland o.16; 10:20: Vrystaat Kiewiete XV-tal t. Sandveld; 11:40: Griffons o.16 t. Griekwas-platteland o.16; 13:00: Oos-Vrystaat t. Griekwas-platteland; 14:20: Griffons-platteland Akademie t. Griekwas-platteland Akademie.

    GCB B-veld – 09:00: Vrystaat LSOB o.16 t. Griffons LSOB o.16; 10:20: Oos-Vrystaat o.16 t. Griekwas o.16B.

  • Affies beat Klofies in the dying seconds

    Waterkloof and Affies have played against each other 38 times since 1987 but this match came after a break and Affies ere made to work hard to beat an impressive Waterkloof side 19-18,scoring the winning points with only a few seconds of playing time left on the clock.

    Waterkloof showed from the outset that they were here for business and dominated in the scrums while Affies team’s performance was strewn with errors.

    Affies scored the first try in this match by left wing, Thys van Wyk, after about 10 minutes of play. The Affie captain and scrumhalf Ivan van Zyl’s conversion from the sidelines hit the upright but nevertheless tumbled over the crossbar giving Affies a 7-0 lead over Klofies.

    Less than five minutes later, Waterkloof’s prop Johan van Wyk found a gap in the Affie defense and scored a try, which flyhalf Tinus de Beer converted.

    Waterkloof wing Dewald Lindeque placed his team in the lead just before halftime with a try. Tinus de Beer missed the conversion and two penalties in first half. Nevertheless, Waterkloof was in the lead with a 12-7 score during halftime.

    Affies dominated the second half with possession and launched an attack on the Waterkloof try-line. However, the Affie team’s handling errors thwarted their efforts.

    Klofie Thinus de Beer scored the first points for the second half after about 20 minutes of play when Waterkloof were awarded a penalty in front of the poles. It looked as if Waterkloof had a comfortable lead of 15-7 at this stage.

    Affies subsequent attempt to score a try was again stopped by brutal defending from the Waterkloof side.

    Waterkloof flyhalf Tinus de Beer did not roll away after a tackle and was caught with his hand in a loose ruck. He’s received a yellow card and had to leave the field. The Klofie team was not discouraged and kept on defending their try-line but with just 14 men on the field could not stop a spirited Affie Tiaan Schmulian’s try in the corner.

    The try kept Affies within striking distance at 12-15. Klofie flyhalf Tinus de Beer had another opportunity at the rugby posts and with a few minutes of playing time over Waterkloof was in the lead with 18-12.

    Affies showed character in the last seconds. Eduan Keyter after a relentless onslaught on the try line, found a gap in the Klofie defence and scored a try between the posts. Van Zyl converted the try giving Affies a single point to snatch victory away from Klofies.

    Klofies flyhalf Tinus de Beer was oustanding; he was a thorn in the Affies’ side. His tactical kicking and attacking flair made him a constant threat. Waterkloof twins, the flanks Sean and David Joyce, were like ‘terrible twins’ on the day, and played excellent rugby. When they left the field with injuries the Klofie side struggled.

    Affie’s star player was: left wing, Thys van Wyk who also scored a brilliant try.

  • Grey PE on top against St. Andrew’s College

    Grey PE on top against St. Andrew’s College

    The St Andrew’s College team faced a stern test on Saturday as they took on Grey High School from Port Elizabeth. The match drew a large crowd and the setting was perfect for this big derby.

    The match started at a frantic pace as Grey High School repelled an early St Andrew’s College attack and then launched into phase after phase of attack of their own. The Grey side was magnificent in attack moving the ball and creating width as they produced what seemed to be an almost flawless first 20 minutes.

    By the time the dust had settled St Andrew’s College were well and truly behind the eight ball as Grey High School had run in three magnificent tries during the period and St Andrew’s College had hardly touched the ball. Finally St Andrew’s College got their hands on the ball and with the score at 19-0 threw everything they had at the Grey High School side. But the Grey High School defence held firm as St Andrew’s College got held agonisingly close on a number of occasions. Just before half-time Grey High School forced a penalty and duly converted to stretch their half time lead to 22-0.

    The second half started with Grey holding all the cards, the St Andrew’s College side would have to throw caution to the wind if they wished to pull this one out of the fire. Unfortunately this led to more uncharacteristic mistakes by an under-par St Andrew’s College side that allowed Grey High School to continue dictating play in the second half and it would be Grey who drew first blood capitalising on a St Andrew’s College error to break away and score stretching their lead to 29-0.

    This seemed to awaken St Andrew’s College from their slumber and they started to string some better passages of play together. First Tyler Paul would barge over from the back of a driving maul to narrow the lead. However all the hard work had come to nothing as minutes later Grey High School would scoop up yet another dropped St Andrew’s College pass and sprint away to restore their lead. Grey High School kicked another penalty before St Andrew’s College claimed another consolation try through eighthman Stuart Stopforth.

    The final score was 14-39 to Grey High School, deserved winners on a day when they produced some outstanding rugby. I am sure the St Andrew’s College side will bounce back as they are certainly a better team than the performance they produced on Saturday.

  • Marlow Landbou slag Diamantveld af

    Marlow Landbou het Saterdag, 25 Mei teen Hoërskool Diamantveld kragte gemeet op Marlow. Marlow klop vir Diamantveld 58-5.

    Marlow het reg vanaf die staanspoor met hul voorspelers die tuisspan aangevat met fisieke spel. Die Wolramme se pak voorspelers het met elke geleentheid die bal met krag-rugby gedra en ook op die verdediging was daar geen genade getoon nie. Marlow druk vier drieë in die eerste helfte. Nelius van Heerden (6), Hannes Viljoen (5), Chuiner van den Heever (11) en Hannes Botha (14) het almal vir die tuisspan agter die doellyn gaan kuier. Diamantveld het ook met elke geleentheid aangeval en word beloon met ‘n drie. Halftydtelling was 20-5 in Marlow se guns.

    In die tweede helfte het Marlow gesorg vir briljante rugby. Die voor-en agterspelers het baie goed saam gespeel en dit is veral die interaksie spel wat uitstaande was. Marlow was geduldig op die aanval en het geleenthede geskep deur goeie, konstruktiewe rugby.

    Marlow druk ses drieë waarvan vier verdoel is deur Marlow se lossskakel, Heini Brümm. Diamantveld het geen antwoorde gehad vir Marlow se puik vaste fasette nie. Marlow moes egter werk vir al die punte wat hulle aangeteken het. Vir Marlow het Nelius van Heerden (6), Peet Schoeman (12), Ockert du Preez (7), Stephen Botha (4), Dirk van

    Wyk (15) en Luigy van Jaarsveld (8) drieë gaan druk.

    Marlow speel eerskomende Saterdag, 1 Junie, teen Hoërskool Framesby rugby in Port Elizabeth. Daar word klipharde rugby van beide skole verwag.

  • Eldoraigne thrashes Zwartkop in FNB Classic Clash

    Eldoraigne thrashes Zwartkop in FNB Classic Clash

    Eldoraigne captain Martyn Joubert scored a hat-trick in his team’s 85-0 demolition of Zwartkop in their FNB Classic Clash.

    The home side were out for revenge after losing at Zwartkop last year, and they managed just that, blowing their opposition away in emphatic style.

    Big lock Joubert was named man of the match as he led by example, proving a constant threat to the Zwartkop defence.

    His efforts were complemented by braces from wing Tiaan Kleynhans, and centres Johan Fourie and Marnus Venter, whilst scrumhalf Wynand Botha slotted 10 conversions for good measure.

    The scorers:

    For Eldoraigne:
    Tries: Martyn Joubert 3, Tiaan Kleynhans 2, Johan Fourie 2, Marnus Venter 2, Charl Spies, Heinrich Henzen, Jan-Willem Visser, Jo-Hanko de Villiers.
    Cons: Wynand Botha 10

    For Zwartkop:
    None

    Teams:

    Zwartkop: 15 Duan van Rooyen, 14 Vian de Beer, 13 Rj Grimsell, 12 Igno Venter, 11 Rikus van Wyk, 10 Aiden Janse van Rensburg, 9 Myburgh Janse van Rensburg, 8 Renier Labuschagne (captain), 7 Tiaan Alberts, 6 Ruan Viljoen, 5 Evert Swanepoel, 4 Jaco du Plessis, 3 Johan Moorcroft, 2 Kevin Makkink, 1 Jancke Heystek. Replacements: 16 Gareth Yssel, 17 Ivan Broodryk, 18 Francois van Vuuren, 19 Conrad Kleinhans, 20 Reinhardt Rode, 21 Micheal Olivier, 22 Marco Greyvenstein

    Eldoraigne: 15 Charl Spies, 14 Ruben Opperman, 13 Johan Fourie (vice-captain), 12 Marnus Venter, 11 Tiaan Kleynhans, 10 Ruan Ungerer, 9 Wynand Botha, 8 Werner Swanich, 7 Arthur Matthee, 6 Theo Landman, 5 Martyn Joubert (captain), 4 Jo-Hanco de Villiers, 3 Sarel-Marco Smit, 2 Stefan du Toit, 1 Jan-Paul Barnard. Replacements: 16 Martin Maree, 17 Werno Mostert/Christie Oosthuizen, 18 Martin Coetzee, 19 PJ Kobbe, 20 Jan-Willem Visser, 21 Christiaan Kasselman, 22 Jerome Rank, 23 Herman Roodt

  • Liebenberg lead HTS Drostdy to victory over Worcester Gim

    Three tries from the Drostdy captain Hanro Liebenberg was the big difference when his side beat Worcester Gimnasium 31-10 in their FNB Classic Clash on Saturday.

    Drostdy played the first-half with the wind which they exploited well and managed to pin the hosts back in their own half and put them under pressure at the line-outs. The Drostdy pack was heavier and taller in the line-outs which made it a difficult day for the Worcester hooker who battled with the pressure.

    The Gim forwards had to do a lot of defending and that meant that they were under a lot of pressure at set piece but also in open play as the Drostdy forwards kept running at them in waves.

    Drotsdy managed to put the game beyond doubt in the first half with three tries to none and they were coasting when they went into the half-time break.

    Two more tries in the second-half from Drostdy and a penalty try to Gim were the only five-pointers of the second-half that also included a Gim penalty that was converted by Nazier de Sousa.

    The Drostdy side used their forwards to great effect in order to breakdown the Gim defence which lead to them claiming a well-deserved 31-10 victory.

    The scorers:

    For Worcester Gimnasium:

    Try: Penalty Try
    Con: Nazier de Sousa
    Pen: Nazier de Sousa

    For Drostdy:
    Tries: Liebenberg 3, White, Savahl
    Cons: Yousrie 3

    The teams:

    Worcester Gimnasium: 15 Nazier de Sousa, 14 Yusri Sedan, 13 Anele Kauma, 12 Tonel de Arcega, 11 Jonathan Stryers, 10 Nazeem de Sousa, 9 Keanan Hopley, 8 Wayne Fransman, 7 Adrian Storm, 6 Martiens Olivier, 5 Ivan Snyman, 4 Christo Smit, 3 Carl Heydenrych (captain), 2 Lorenzo Jacobs, 1 Mitch Moses. Replacements: 16 Abongile Gayiya, 17 Lionel Davids, 18 Jamie Apollis, 19 Benito Kriel, 20 Jean Gregg, 21 Louis van Rensburg, 22 Brenwyn Samuels. 

    HTS Drostdy: 15 Gevin Scheepers, 14 Selwin White, 13 Daniel Pienaar (vice-captain), 12 Yousrie Savahl, 11 Rohaan Adams, 10 Wynand Roets, 9 Hugo Hall, 8 Hanro Liebenberg (captain), 7 Jurie Fick, 6 Ziaan Barnard, 5 Jeandre van Deventer, 4 Willem Augustyn, 3 Farrel Kelly, 2 Johan Prins, 1 Jermaine Siljeur. Replacements: 16 Robert Hunt, 17 Roy Brink, 18 Ruhan Marais, 19 Tiaan Mulder, 20 Eddie Haas, 21 Dillon Groenewald, 22 Carel Kotze, 23 Corne Nel

  • Ezzard en Cassie brei Griekwas se Cravenweek-span

    Ezzard en Cassie brei Griekwas se Cravenweek-span

    DIT is jammer dat Hoërskool Noord-Kaap se losskakel, Guillermo Minnie se Griekwas se skolerugby-proewe bygewoon het nie. Minnie wat verlede jaar die Vrystaat op die Cravenweek in Port Elizabeth verteenwoordig het sou gewis die Poubloues se span versterk het. Minnie is nie in Griekwas se voorlopige spanne onderskeidelik die Cravenweek of Akademie-week ingesluit nie. Die 50ste Cravenweek vir hoërskole vind vanjaar van 8 tot 13 Julie in Polokwane plaas.
    Die Poubloues het ook twee nuwe afrigters, Cassie Carstens van Landboudal en Ezzard Alexander van Victoria-Wes wat aan stuur van sake sal staan. Alexander het in 2007 die Suid-Afrikaanse Skole-span gebrei.

    Slegs vier spelers van Griekwas wat verlede jaar in die Baai in aksie was, sal vanjaar weer op die toernooi speel. Die heelagter Ryan de Wee, senter Dimitrio Tieties, stut Doctor Booysen en flank Nico Graaff het verlede jaar ook vir dié span uitgedraf. Graaff het ook nie aan die proewe weens sy kniebesering deelgeneem nie en sal Saterdag in dié span se wedstryd teen Griekwa-platteland die geleentheid kry om te bewys dat hy gereed is.

    Die slot Kosie Human wat verlede jaar op die Cravenweek in die Baai was, is in die voorlopige Akademie-span ingesluit.

    Die plaasvervanger-haker, Willie van Aswegen se pa met dieselfde voornaam het op sy dag vir Griekwas se seniorspan in die middelveld diens gedoen. Die span se skrumskakel, GM Bruwer het verlede jaar die hoogste telling op die Khaya Majola-krieketweek in Potchefstroom gemoker. Hy het 128 lopies in Griekwas se wedstryd teen KwaZulu-Natal-Binneland op die toernooi aangeteken.

    Die skorsing van Northerns se flank, Luaan Dowie het ook bygedra dat die Poubloues ‘n minder ervare span na Polokwane sal stuur. Dowie is vir 80 weke geskors nadat hy in ‘n tugverhoor skuldig bevind is na hy Waterkloof se slot Jeandré de Beer geslaan het tydens die twee spanne se kragmeting.

    Die span is:

    Ryan de Wee, Leon Becker, Dimitrio Tieties, Luke Mason (almal Noord-Kaap), Kat Mabaleng (Landboudal), Wentzel Matthys (Prieska), GM Bruwer (Noord-Kaap), Jacques van Zyl, Nardus Bosman (albei Diamantveld), BJ Muller (Hartswater), JD Fourie (Diamantveld), Thulani Njenje (Noord-Kaap), Doctor Booysen (Noord-Kaap), Daniël van Zyl (Diamantveld), Obakeng Pholoholo (Hartswater). Plaasvervangers: Willie van Aswegen (Noord-Kaap), DG Brandt (Diamantveld), Bradley Leijdekkers (Noord-Kaap), Nico Graaff (Noord-Kaap), Dylan Walsh (Noord-Kaap), Aldro Heyns (almal Noord-Kaap), Jon-Pierre Abrahams (Diamantveld).

  • Kempies vermorsel Jeugland

    Hoërskool Kempton Park se 1ste rugbyspan het Saterdag geskiedenis gemaak deur Jeugland vir die eerste keer met meer as 50 punte op hul tuisveld te troef toe die besoekers 54-10 gewen het.

    Kempies wat Jeugland al telkemale met 50 of meer punte gewen het, moes tot vanjaar wag om dit vir die eerste keer op hul bure se tuisveld te kon regkry.

    Vanaf die afskop was dit duidelik dat Jeugland met negetiewe taktiek gaan probeer om Kempies se spelpatroon te ontwrig. Kempies se kaptein en losskakel Sydney du Plessis het vroeg in die wedstryd met ‘n strafskop geslaag. Du Plessis het die skare in die 26 minuut weer op hul voete gehad met ‘n briljante individuele drie. Jurie Snyman het kort voor rustyd met ‘n strafskop vir Jeugland geslaag. Kempies het geantwoord met ‘n strafskop van hul eie wat die rustydtelling op 11 teen 3 in Kempies se guns gebring het.

    Nadat daar halftyd hard gepraat is deur die afrigters het Kempies behoorlik vlam gevat en Jeugland van hul voete gespeel. Jeugland het nie antwoord gehad vir Kempies se totale 15-man aanslag nie. Sewe drieë in die tweede helfde het gewys dat Kempies se agterspelers met goeie balbesit enige span aan flarde kan hardloop.

    Puntemakers:

    Vir Kempies:
    Drieë: Sydney Du Plessis 2, Devon Marè 2, Hanno van Tonder, Ben Wepener 2, Kelvin Groenwald
    Cons: Marnus Gruber 4
    Pens: Sydney du Plessis 2

    Vir Jeugland:
    Drie: Sheldon Turner
    Con: Jurie Snyman
    Pen: Jurie Snyman