SSPN Test Site

Author: hnienaber

  • Grey bobaas teen Hoër Jongenskool Paarl

    Grey bobaas teen Hoër Jongenskool Paarl

    GREY-KOLLEGE se eerste rugbyspan het sy onoorwonne rekord sedert 1983 teen die Hoër Jongen-skool Paarl (HJS) op sy tuisveld behou toe hy Saterdag met 35-28 as oorwinnaar van die veld gestap het.

    Die wenspan se heelagter, EW Viljoen, het sekerlik sy beste vertoning nog vir sy skoolspan gelewer.

    Viljoen het telkens wanneer hy aan die bal gevat het, die besoekers van die Paarl se verdediging aan flarde gehardloop. Hy moes die veld ’n paar keer verlaat weens ’n kopbesering wat kort-kort gebloei het.

    Elke keer as hy van die veld was, het Grey se aanvalle minder gevaar vir die besoekers ingehou.

    Grey het vroeg ’n voorsprong van 20-0 opgebou met die kaptein en flank Marius Louw en vleuel Henry Immelman wat goeie bewegings afgerond het.

    Die buitesenter en stelskopper Stephen Rautenbach het albei drieë verdoel en ook twee strafdoele deur die pale gejaag.

    Ná Immelman se drie het dit gelyk asof Grey die besoekers ’n hewige drag slae sou toedien.

    HJS se kaptein en voorryman, Thomas du Toit, het sy span aangevuur en ook gaan druk om sy span se gemoedere te lig.

    Die spanne het gaan rus met die telling op 27-12.

    In die tweede helfte het Stefan Gouws met sy skopskoen en met die hulp van ’n drie deur die slot Hein Kritzinger vir Paarl die telling na 27-25 laat krimp.

    Die tuisspan se loskopstut, Andrew du Plessis, het kort voor die einde in die linkerkantse hoek oorgeduik om die wedstryd se uitslag te beklink. Hy en die vaskopstut, Ruan Kramer, het die bal goed in die kragmeting gedra.

    Die kaptein, Louw, het ook uitmuntend vertoon.
    ) 
    Grey het Dinsdag ook teen Fichardtpark met 41-7 koning gekraai. Die wedstryd is egter ná slegs 30 minute se spel in die eerste helfte gestaak nadat Grey se agtsteman, Reinhardt Arndt, sy arm gebreek het.

    Viljoen het ’n driekuns van drieë behaal, terwyl Rautenbach ook twee keer agter Fichies se doellyn gaan kuier het.

    Puntemakers: 

    Grey-kollege 35 (27) – Drieë: Marius Louw, Henry Immelman, Andrew du Plessis, Carel Durow. Doelskoppe: Stephen Rautenbach (3). Strafdoele: Rautenbach (3). Hoër Jongenskool Paarl 28 (12) – Drieë: Thomas du Toit, Hein Kritzinger, Charlton Jonas. Doelskop: Stefan Gouws (2). Strafdoele: Gouws (3).

     

     

  • Welkom Gim verras Trekker byna

    WELKOM GIMNASIUM het op sy tuisveld amper daarin geslaag om Voortrekker van Bethlehem se onoorwonne status in die Griffon-liga te bring. Die Trekkers het die kragmeting tussen die twee spanne 22-20 deurgetrek. Die wenspan was teen die omdraaislag 10-8 voor.

    Gimmies se kantman, Retief Marais was die groot doring in die Trekkers se vlees. Veral sy rankwerk in die lynstane was uitstaande. Hy het in die los ook gewoel en ook op verdediging uitgeblink. Marais is die jongste broer van die twee Sharks-slotte, Jandre en Peet Marais.

    Die Trekkers sal nie gelukkig met hulle vertoning voel nie. Die span se kaptein en flank, Andre Janse van Rensburg was soos gewoontlik sy span se groot staatmaker.

    Ander uitblinkers vir Gimmies was sy flank Albert Brummer wat paar manne hard gelak het en ook veld met kragtige lopies gewen het en die haker Brummer Marais wat se ingooiwerk en haakwerk van hoogstaande gehalte was.

    Hentie Cilliers het heeltemal te veel skietgoed vir Hoerskool Kroonstad gehad. Die span van Virginia het sy besoekers van Kroonstad 71-7 afgeransel. Die wenspan het 11 driee gedruk waarvan Jamie Joseph, Damian May en Anwar Ohlson elk twee gedruk het.

    Vir Blouskool het die flank Neels van Schalkwyk, stut Reinhardt Kleinhans en slot Erlo Kleinhans moedig probeer.

    Die Afrikaanse Hoërskool Kroonstad het sy kanse om tot die uitkloprondes deur ted ring versterk deur Witteberg 37-15 die loef af te steek. Vir Rooiskool het sy slotpaar TP Kleynhans en Francois Stemmet goeie vertonings opgedis. Die flank Gerrit Otto het met sy kragtige lopies ook ‘n groot bydrae tot die oorwinning gelewer. Vir die span van Bethlehem was sy slot FP Pelser sy beste speller, terwyl die stut Lambert Rautenbach ‘n kragtige skrumvertoning gelewer het.

    Goudveld-Hoërskool het HTS Welkom 24-10 getroef. Die Tekkies sal nie tevrede met hulle vertoning voel nie. Die verloorspan se drie is deur die haker Shane Grobler gedruk. Die losskakel, Teboho Lesholi het met ‘n doelskop en strafdoel geslaag.

    In die Oos-Vrystaat het Reitz met sy oorwinning van 29-15 oor Ladybrand dat hy feitlik verseker van sy plek in die halfeindstryde is. Die span se Jaco Pretorius het ‘n driekuns aan drieë behaal.

    Die verdedigende kampioen, Wilgerivier van Frankfort sal egter moelik gestuit word. Die span het Paul Erasmus op Senekal 43-17 geklop. Vrede het ‘n oortuigende sege van 50-0 oor Harrismith behaal.

    In die Sandveld-liga het Bothaville vir Hennenman 62-0 uit die pad gevee. Die span se losskakel, Jeandré Kleinhans het sy lyn goed weggestuur. Hy het self ook twee keer gaan druk en drie doelskoppe tussen deur die pale gejaag. Voorlangs was die agtsteman, Sakkie Bester sy span se beste speler op die dag, terwyl die senter Wessel Hefer ook meer as sy deel gedoen het.

    Theunissen het Lesideng 36-5 in hulle liga-wedstryd verslaan.

    Puntemakers: 

    AHS Kroonstad 37 (17) – Drieë: Nico Potgieter (2), Gerrit Otto, Corné Schutte, Robbie Petzer. Doelskoppe: Jeandré Uys (4). Strafdoel: Uys. Witteberg 15 (12) – Drieë: Stephan Maree, Gerhard van Huysteen. Doelskop: Gerhard Nel. Strafdoel: Nel.

    Voortrekker 22 (10) – Drieë: André Janse van Vuuren, Lethole Mokoena, Tiisetso Madonsela, Doelskoppe: Tokkie van Zyl (2). Strafdoel: Van Zyl. Welkom Gimnasium 20 (8) – Drieë: Winston Lefume, Danie Hendricks, Brummer Marais. Doelskop: Kerr Till. Strafdoel: Till. 

    Hentie Cilliers 71 – Drieë: Jamie Joseph (2), Damian May (2), Anwar Ohlson (2),Gregan Hull, Cheslyn van Rayner, Brandon Kuzatjike, Jonathan April, Jamille Afrika. Doelskoppe: Riaan Pretorius (7), Ethan Williams. Hoërskool Kroonstad 7 – Drie: Neels van Schalkwyk. Doelskop: Reinhard Kleinhans.

    Reitz 29 – Drieë: Jaco Pretorius (3), NP Linde, Christiaan Fouché. Doelskoppe: Francois de Jager (2). Ladybrand 15

    Wilgerivier 43 (21) – Drieë: Jacques van Rensburg (2), Guillaume Strydom, Gerrie Muller, De Wet Ungerer, Gerhard van Rensburg, Ricardo Frade. Doelskoppe: SF Meyer (4). Paul Erasmus 17 (7) – Drieë: Katleho Lehololo (2), Reoratile Matile. Doelskop: Edwin Gower. 

    Vrede 50 – Drieë: Mark Cockroft (2), Charl du Toit, JS de Villiers, JP Burger, Stephan de Villiers, Arthur Longuera. Doelskoppe: Johan Esterhuizen (6). Strafdoel: Esterhuizen. Harrismith 0.

    Bothaville 62 (29) – Drieë: Jeandré Kleinhans (2), Sakkie Bester (2), Ayrten Veira (2), DJ Crause, Armandt van der Merwe, Wikus Louwrens, Chris Alkema. Doelskoppe: Kleinhans (3), Bester (3). Hennenman 0.

    Theunissen 36 – Drieë: Braam Fourie (2), Tim Gowar, Butch du Toit, Retabile Rakhotshoane, Ethian Kok. Doelskoppe: Gowar (3). Lesideng 5.

  • Landboudal se seisoen begin ritme optel

    DIE eerste rugbyspan van Landboudal net buite Jacobsdal is besig goeie ritme op te bou. Die span het op sy tuisveld, Landboupark vir Hoërskool Kathu 73-10 afgeslag. Lanties het ook in sy vorige wedstryd teen Fichardtpark gewys dat sy seisoen besig is om momentum op te bou.

    Die span se veelsydige agterspeler, Morris Rossouw het 23 van sy span se punte in die sege aangeteken. Hy het een van sy span se 11 drieë gedruk en ook nege van die drieë verdoel. Die blitsige, JD Mans is die enigste speler wat twee keer vir Lanties gaan druk het.

    Diamantveld het om net buite Cradock in ‘n begeesterde Marlow Landbou 5-58 vasgeloop. Die Wolramme het tien drieë gedruk waarvan sy losskakel Heini Brümm slegs vier verdoel het.

    Louis Botha se vleuel, Sheldon Fortuin was met ‘n driekuns drieë aan die spits van sy span se belangrike liga-oorwinning van 32-28 oor Jim Fouché. Louis Botha is met die oorwinning nou die vroeë gunsteling om as kampioen van die Vrystaatse A1-liga gekroon te word. Dié kampioen van dié liga verteenwoordig die Vrystaat in die Kovsiestreek-kompetisie se Shimla-liga (vir mediumskole). Volksblad is ‘n medeborg. Die wenspan se SA Skole-stut, Ox Nche het weer ‘n kragtige vertoning gelewer.

    Zastron is steeds onoorwonne in die Vrystaatse B1-liga na hy President Steyn 33-9 getroef het. Die wenspan se losskakel, Nakkie Naudé het sy skopskoen aan gehad. Hy het al dries y spanne se drieë verdoel, twee strafdoele en twee skepdoele tussen die pale gejaag vir ‘n 100% slaagsyfer.

    Brandfort het Hoërskool Bloemfontein 66-13 in hulle kragmeting ore aangesit. Die span se agtesman, Jan Serfontein behoort een van die Kiewiete se staatmakers op die Reitzweek te wees as hy op sy vertonings voortbou. Hy het heelwat balle by die afbreekpunte afgeneem. Sy kaptein en flank, Niel Terblanché is nie maklik gestuit wanneer hy die bal onder die arm vasgeknyp het nie.

    Berto Janse van Rensburg se goeie aangeewerk het ook groot rol in sy span se sege gespeel. Hy het ook die verdedigers besig gehou met sy dartellopies om die losgemaal.

    Puntemakers: 

    Landboudal 73 – Drieë: JD Mans (2), Buks Neethling, Francois Jacobs, Danie du Toit, Erick Reinecke, Kat Mabaleng, Conrad du Toit, Petri Fourie, Guillaume Oberholzer, Morris Rossouw. Doelskoppe: Rossouw (9). Kathu 10.

    Louis Botha 32 (15) – Drieë: Sheldon Fortuin (3), Olwethu Ndakisa, Victor Maruping. Doelskoppe: Sharwin Cupido (2). Strafdoel: Cupido. Jim Fouché 27 – Drieë: Wian Musgrave, JP Steyn, JP van der Merwe, Eduan Wepener. Doelskop: Ruan Wasserman. Strafdoel: Wasserman (2). 

    Zastron 33 – Drieë: Hendri Roodt, Rikus Smit, Tumi Slabbert. Doelskoppe: Nakkie Naudé (3). Strafdoele: Naudé (2). Skepdoele: Naudé (2). President Steyn 9 – Strafdoele: Janus Sander. 

    Brandfort 66 (33) – Drieë: Henco de Wet (3), Drikus Rautenbach (2), Berto Janse van Rensburg (2), Henco Pieterse, Pieter Reynecke, Zandré Groenewald. Doelskoppe: JG Kirk (8). Hoërskool Bloemfontein 13 (13).

  • SACS sneak past Stellenberg

    The South African College High School (SACS) travelled out to Durbanville on Saturday well aware of the challenge that lay before them against a talented and well coached Stellenberg team. It was always going to be a challenging morning and the visitors had to dig deep for their 38-23 victory.
    It was highly entertaining game in which the lead changed seven times. SACS started well and built some good passages of play to earn two penalties and go six points clear. Stellenberg struck back with a drop goal from flyhalf Armand de Ridder after fifteen minutes. Having had secured a penalty advantage when SACS collapsed a maul Stelleneberg decided to take the drop goal instead. Stellenberg scored directly from the kickoff to take an 8-6 lead. They broke through the SACS chase line and spun the ball wide for captain Malan Roode to score a lovely long-range try.
    Five minutes later SACS gathered an errant chip from Stellenberg and went back onto the attack. Centre Richard Rodgers crashing over after a couple of phases to see SACS back in the lead at 13-8. Stellenberg scored a brilliant set-piece try on the half-hourwhen they executed a move from a lineout and went through the heart of the SACS defence. Two deft offloads later and Roode was in for his second, which was converted by fullback Tiaan Swanepoel.
    SACS took the lead 16-15 again on the stroke of halt-time when Shane Fourie converted his third penalty.
    Playing into a stiff breeze in the second half SACS were up against it and had to deal with early pressure from the hosts. Swanepoel using his massive boot to play for territory as well as regularly striking booming up-and-unders to test the visitors resolve. When SACS eventually got out of their half they secured another penalty which Fourie converted.
    Stellenberg stole a SACS lineout soon after and took advantage of some poor first time tackling to retake the lead. Swanepoel scoring but failing to converted his own try. As SACS were forced to run the ball back into the wind they conceded another penalty which Swanepoel was successful with to see Stellenberg take the lead for the last time, 23-19.
    With ten minutes to go SACS had a lineout inside the Stellenberg quarter which they won and mauled over to take a slender one point lead. SACS worked their way back up field and hooker Travis Raa charged down an attempted box-kick which SACS secured and drove over for a match clinching score. To add to the hosts heartbreak wing Damian Rawstorne produced a moment of brilliance on the final hooter to see SACS extend their lead even further.
    The final score flattered SACS as it was a hard fought contest but having weathered a determined onslaught SACS deserve credit for their maturity and composure in trying circumstances.
    Scorers:
    Stellenberg
    Tries: Malan Roode (2) Tiaan Swanepoel
    Conversion: Swanepoel
    Drop Goal: Armand de Ridder

    SACS
    Tries: Devon Barnard (2), Richard Rodgers, Damian Rawstorne
    Conversions: Shane Fourie (3)
    Penalties: Fourie (4)

  • Dowie vir 80 weke geskors

    ’n Skolerugbyspeler is vir 80 weke uit rugby geskors nadat hy ’n speler van die Hoërskool Waterkloof in Pretoria met die vuis geslaan en daarna met die kop gestamp het.

    Luaan Dowie (18), eerstespan-flank van die Hoërskool Noord-Kaap, sal eers weer in 2015 kan rugby speel.

    Die Griekwaland-Wes-rugbyunie (GWRU) het Dowie eergister gestraf vir die slanery sowat twee weke gelede in die wedstryd tussen die skole se eerste spanne in Kimberley.

    Na verneem word, het Dowie vir die Hoërskool Garsfontein, buurskool van Waterkloof, gespeel voordat hy deur Noord-Kaap “gekoop” is.

    Arni van Rooyen, uitvoerende hoof van die GWRU, sê dit “is ’n baie sterk boodskap na buite dat sulke vuil spel nie geduld sal word nie”.

    “Dit is iets wat nie op enige rugbyveld tuishoort nie, wat nog te sê in skolewedstryde,” het Van Rooyen gesê.

    Jeandré de Beer, Waterkloof se slot wat onder Dowie deurgeloop het, het gisteraand gesê dis ’n swaar straf, maar “ ’n mens moet maar twee maal dink voordat jy vuil speel”.

    Dowie het ná slegs 15 minute se spel in die kragmeting ’n rooi kaart van die skeidsregter, Francois de Bruin, gekry vir die vuishou op Jeandré.

    Jeandré vertel: “Die game was nog nie lank aan die gang nie. Daar was ’n losgemaal en ek moes die speler (Dowie) uit die gemaal haal.

    “Ek het net daarna omgedraai, toe pluk hy my terug. Ek het op my rug geval. My hand het hom skrams tydens die val getref.

    “Toe voel ek ’n vuishou in my gesig. Ek het bly lê. Hy het ’n rooi kaart gekry. Toe kom hy weer na my. Ek het hom net uit die hoek van my oog gesien nadat die noodhulppersoneel klaar met my was.

    “Hy het my met die kop teen my lip geslaan en ek het geval. Daar was nog vuishoue, maar ek het net my kop vasgehou en my oë toegeknyp. My kop was seer daarna en my lip was stukkend, maar ek het weer gaan speel. ’n Mens verwag maar rofheid in ’n game.”

    Dowie was ’n sterk gunsteling om vanjaar in Griekwas se Cravenweek-rugbyspan ingesluit te word.
    Henk Brand, skoolhoof en afrigter van Noord-Kaap se eerste span, het gister gesê Dowie is intussen terug in die skool.

    Hy was ingevolge die bepalings van die Skolewet vir sewe dae nie in die skool nie.

    Dowie het beweer hy is net voor die voorval deur Jeandré in die oog gekrap. Terwyl die skeidsregter, Francois de Bruin, die rooi kaart terug in sy kous gedruk het, het Dowie met die kop geslaan.

    Toe Dowie uiteindelik die veld verlaat, het Waterkloof se ondersteuners hom uitgejou waarna hy na bewering vir hulle ’n lelike handgebaar gewys het.

    In Welkom in die Vrystaat is Edrich Lonergan (16) van Welkom-Gimnasium na bewering Saterdag in die gesig geskop tydens ’n wedstryd teen HTS Welkom op Gimnasium se veld, berig Tom de Wet.

    Volgens ooggetuies was die skop in Edrich se gesig “so hard soos wat jy ’n sokkerbal na die doelpale sou skop”.
    Edrich se pa, John Lonergan, het gister ’n prokureursbrief aan HTS Welkom en die Noord-Vrystaatse Hoërskole-rugbyunie gestuur.

    Hy het gesê hy sal wag met stappe totdat hy sien wat van die rugbytugsaak word.

  • Preview – Lichtenburg vs. Klerksdorp HS

    This Saturday Lichtenburg will be going south to Klerksdorp for their FNB Classic Clash which is sure to be keenly contested.

    Neither of these schools have shied away from top opposition. Both have played the impressive Garsfontein side. Lichtenburg lost 80-20 and Klerksdorp lost 61-21. Those are the only opponents they have in common.

    Lichtenburg have played against Montana of Pretoria, Centurion and Menlopark and lost but they have beaten Ben Viljoen, Frikkie Meyer and Brits.

    Klerksdorp have played against and lost to Eldoraigne, Florida, Potchefstroom Volkies, HTS Middelburg, EG Jansen and Jim Fouché. They have beaten Pietersburg. Those are all tough opponents.

    The two sides met twice last year and on each occasion Klerksdorp were too strong.

    Teams

    Lichtenburg: 15 Johan Claassen, 14 Ettiene van Tonder, 13 Mick Carroll, 12 Stefan van Vuuren, 11 Cobus van der Hoff, 10 CR Both, 9 Reynard Rall, 8 Marnus Senekal, 7 Johan Boshoff, 6 Christiaan Theart, 5 Erik van Zyl, 4 Arno Pienaar, 3 Henco Smit, 2 Willy Tarpley, 1 André Kotze
    Replacements: 16 Wynand Steyn, 17 Arné Venter, 18 Janko Fourie, 19 Rudolph Schulenburg, 20 Van Zyl Jacobs, 21 JG Ten Cate, 22 Cobus Hamman, 23 Reagan Williams

    Coaches: Martin Marx, Naudé Pienaar

    Klerksdorp: tba

    Programme

    A Field

    08.00: Under-14A
    09.00: Under-15A
    10.00: Under-16A
    11.00: 2de
    13.00: 1ste

    B Field

    08.00: Under-16B
    09.00: 3de
    10.00: Under-14B
    11.00: Under-15B

    Date: Saturday, 25 May 2013
    Kick-off: 13.00
    Venue: Hoërskool Klerksdorp

  • Preview – Eldoraigne vs. Zwartkop

    Preview – Eldoraigne vs. Zwartkop

    The FNB Classic Clash in Centurion this Saturday is between Hoërskool Eldoraigne and Hoërskool Zwartkop at Eldoraigne.

    Last year when Zwarries won at home, it was one of the school’s successes that it most enjoyed. It seems unlikely that they will manage to replicate that victory. They have played nine matches and won just the first, against Riebeeckrand. For the rest they suffered heavy defeats except for HTS John Vorster who won 22-18. Their worst defeat was against Centurion who beat them 83-0.

    On the other hand Eldoraigne did better against better opposition. The beat Hudson Park of East London, Trinityhouse, who beat KES this season, Rustenburg, Marais Viljoen and Klerksdorp. They lost to Hentie Cilliers of Virginia, Kempton Park. Hugenote of Springboks who are having a wonderful year, and Menlopark.

    Of the two teams who met last year, only one player is back again this year – Eldo’s centre Marnus Venter.

    Teams

    Zwartkop: 15 Duan van Rooyen, 14 Vian de Beer, 13 Rj Grimsell, 12 Igno Venter, 11 Rikus van Wyk, 10 Aiden Janse van Rensburg, 9 Myburgh Janse van Rensburg, 8 Renier Labuschagne (captain), 7 Tiaan Alberts, 6 Ruan Viljoen, 5 Evert Swanepoel, 4 Jaco du Plessis, 3 Johan Moorcroft, 2 Kevin Makkink, 1 Jancke Heystek
    Replacements: 16 Gareth Yssel, 17 Ivan Broodryk, 18 Francois van Vuuren, 19 Conrad Kleinhans, 20 Reinhardt Rode, 21 Micheal Olivier, 22 Marco Greyvenstein

    Coaches: Adam Barnard, Jacques Venter, Neil Campbell-Mcgeachy

    Eldoraigne: 15 Charl Spies, 14 Ruben Opperman, 13 Johan Fourie (vice-captain), 12 Marnus Venter, 11 Tiaan Kleynhans, 10 Ruan Ungerer, 9 Wynand Botha, 8 Werner Swanich, 7 Arthur Matthee, 6 Theo Landman, 5 Martyn Joubert (captain), 4 Jo-Hanco de Villiers, 3 Sarel-Marco Smit, 2 Stefan du Toit, 1 Jan-Paul Barnard
    Replacements: 16 Martin Maree, 17 Werno Mostert/Christie Oosthuizen, 18 Martin Coetzee, 19 PJ Kobbe, 20 Jan-Willem Visser, 21 Christiaan Kasselman, 22 Jerome Rank, 23 Herman Roodt

    Coaches: Dave du Plessis, Christo van den Berg

    Date: Saturday, 25 May 2013
    Venue: Hoërskool Eldoraigne
    Expected weather conditions: Sunny with a high of 25°C, dropping to 9°C

  • Preview – HTS Drostdy vs. Worcester Gimnasium

    Preview – HTS Drostdy vs. Worcester Gimnasium

    Worcester Gym play hosts to HTS Drostdy as part of a raft of interschool activities, culminating with the 1st XV match on Saturday – all part of an FNB Classic Clash.

    The 1st XV matchg is not one you would expect Drostdy, who rejoice in the name Donkeys, to lose. They play their rugby in different company.

    Drostdy plays top schools all over South Africa and is always on or close to the FNB Top 20.

    This year Drostdy have beaten Menlopark of Pretoria, Rustenburg, Glenwood of Durban, Stellenberg of Cape Town, Harmony of Virginia in the Free State, Strand and Charlie Hofmeyr of Ceres. They have lost to Transvalia of Vereeniging, Oakdale of Riversdale and Monument of Johannesburg,

    Worcester Gymnasium have lost more than they have played, even though at a tier below Drostdy. They lost to Hermanus, Hugenote of Wellington, Swartland, Despatch and Oudtshoorn. Their victories have been over Bellville, Otto du Plessis and Milnerton.

    The only team they have in common is Hugenote of Wellington. Drostdy beat them 19–3 while Gym lost to them 46-16, There is clear disparity there.

    There is even talk of another 2010 result. That was when Drostdy won 58-7. But them came 2011 when Drostdy battled to win 15-9 and then the 15-all draw in 2012.

    You may well expect the Donkeys to win but the unlikely is not impossible.
    The Teams
    Worcester Gym: 15 Nazier de Sousa, 14 Yusri Sedan, 13 Anele Kauma, 12 Tonel de Arcega, 11 Jonathan Stryers, 10 Nazeem de Sousa, 9 Keanan Hopley, 8 Wayne Fransman, 7 Adrian Storm, 6 Martiens Olivier, 5 Ivan Snyman, 4 Christo Smit, 3 Carl Heydenrych (captain), 2 Lorenzo Jacobs, 1 Mitch Moses
    Replacements: 16 Abongile Gayiya, 17 Lionel Davids, 18 Jamie Apollis, 19 Benito Kriel, 20 Jean Gregg, 21 Louis van Rensburg, 22 Brenwyn Samuels

    Coaches: Francois Willemse, Marius van der Bank

    Drostdy: 15 Gevin Scheepers, 14 Selwin White, 13 Daniel Pienaar (vice-captain), 12 Yousrie Savahl, 11 Rohaan Adams, 10 Wynand Roets, 9 Hugo Hall, 8 Hanro Liebenberg (captain), 7 Jurie Fick, 6 Ziaan Barnard, 5 Jeandre van Deventer, 4 Willem Augustyn, 3 Farrel Kelly, 2 Johan Prins, 1 Jermaine Siljeur
    Replacements: 16 Robert Hunt, 17 Roy Brink, 18 Ruhan Marais, 19 Tiaan Mulder, 20 Eddie Haas, 21 Dillon Groenewald, 22 Carel Kotze, 23 Corne Nel

    Date: Saturday, 25 May 2013
    Kick-off: 12.30
    Venue: A Field at Worcester Gymnasium
    Expected weather conditions: Not great. Fog to start and then in the evening a 50% chance of rain with a high of 18°C, dropping to 10°C

    Rugby Programme

    A Field
    08.30: Under-15A
    09.40: Under-16A
    10.50: Under-19B
    12.30: Under-19A

    B Field
    08.30: Under-16B
    09.40: Under-14A
    10.40: Under-15B
    11.40: Under-14B

  • Preview – Itembelihle vs. Ndzondelelo

    Preview – Itembelihle vs. Ndzondelelo

    It is a big day in Zwide Township on the fringes of Port Elizabeth when Itembelihle Comprehensive School play Ndzondelelo in an FNB Classic Clash. And that is happening this Friday.

    At Itembelihle there is a remarkable schoolmaster – The Pieterse who for years played top club rugby in Port Elizabeth and played for Eastern Province B. He has been coaching at the school for over 30 years and because of his energy and dedication Itembelihle is the best-known township school in South Africa, and just lately he has been receiving sponsorship which enables his players to play well beyond the confines of Port Elizabeth.

    Itembelihle have to preserve the honour of the past in going for their eighth consecutive victory but the truth is that this has not been a great year for them. They have had scores of 50 or more scored against them by Die Brandwag and Daniël Pienaar of Uitenhage, and three Northvaal schools, Die Anker, Hoërskool Middelburg who play HTS Middelburg in an FNB Classic Clash on Saturday, and Merensky. They lost to Cambridge of East London, David Livingston (6-5) and, last week, Nathaniel Nyaluza.. But they beat Uitenhage 43-5.

    Ndzondelelo’s results were not as alarming. They lost (in moderation) to Humansdorp and John Walton, beat Bertram and drew with Solomon Mahlangu.

    This may just be Ndzondelelo’s year.

    Teams

    Itembelihle: 15 Akho Tshoba, 14 Chumani Mtimkulu, 13 Tyson Smondile, 12 Khanyiso Pini (captain), 11 Slovo Dzaka, 10 Anele Gans, 9 Ayabonga Mteto, 8 Mbulelo Shuwana, 7 Luntu April, 6 Sbongile Nqweniso, 5 Attie Faku, 4 Diva Busakwe, 3 Yanga Mpabanga, 2 Sedge Thysse, 1 Lungelo Mngomezulu
    Replacements: 16 Ayabonga Stulu, 17 Aphiwe Ncate, 18 Lukhanyo Dekeza, 19 Beko Mazana, 20 Skululi Mafu, 21 Anele Jonga, 22 Annelisa Mahono, 23 Ayanda Made

    Ndzondelelo: tba

    Date: Friday, 24 May 2013
    Kick-off: 15.30
    Venue: Dan QeQe Stadiuum, Zwide.
    Predicted weather conditions: Sunny with a high of 22°C, dropping to 13°C.

  • Preview – Middelburg HS vs. HTS Middelburg

    There is an FNB Classic Clash in Mpumalanga’s cold Middelburg with the coal-laden air when excitement in the town heightens as HTS Middelburg’s Rooi Bulle take on the men in green. That it is a classic Clash will add lustre to the occasion.

    Traditionally it has been a match that the Rooi Bulle win. They are after all perennially one of the strongest teams in the country. But then there was 2009 when the Middies pulled off a huge surprise by winning and an even bigger one by winning by such a large margin – 33-10. It’s good to know that an upset is always possible in sport.

    This year HTS Middelburg are again strong and are currently ranked 12th on the FNB Top 20. They play much stronger opposition that the Middies do. The Rooi Bulle have beaten EG Jansen, Transvalia, Florida, Zwartkop and Nelspruit once, but lost to them once and drew with Centurion. The Middies had good wins over Potch Gimmies, Hoogenhout and Die Anker. They beat and lost to HTS Welkom and just lost to Hugenote of Springs and Stellenberg, two strong sides.

    The captain of the Mpumalanga side at the 2012 Craven Week was Willandré Kotzenberg. He is back on the flank this year, Lock Michael Basson and prop JP Zaayman were also at the 2012 Craven Week.

    It could be a fascinating game – 2009 repeated?

    The matches will be played at Hoërskool Middelburg.

    The Rugby Programme

    A Field

    08.00: 2nd XV
    09.05: Under-15A
    10.10: Under-16A
    11.30: 1st XV

    B Field

    08.00: Under-14A
    09.05: Under-16B
    10.10: 3rd XV

    C Field

    08.00: 4th XV
    09.05: Under-14B
    10.10: Under-15B

    Teams

    HTS Middelburg: 15 Ruan du Plooy, 14 Allen Muller, 13 Lourens Basson, 12 George Fritz, 11 Jan Rens, 10 Lohan Bennett, 9 Rowan Gouws, 8 Christo de Jager, 7 Waldo Morris, 6 Willandré Kotzenberg (captain), 5 Michael Basson, 4 Petrus du Busson, 3 Stephan Liebenberg, 2 Nelius Smit, 1 JP Zaayman
    Replacements: 16 Ruan Groenewald, 17 Kyle van Aswegen, 18 Kyle Brits, 19 Chris Robbertse, 20 Stephan Enslin

    Hoërskool Middelburg: 15 Lunga Mahlangu, 14 Jan Wieger-Wijma, 13 Ruben Fourie, 12 Christo Meyer, 11 Bennie Mashabane, 10 Jacques Bruce (vice-captain), 9 Xander Kritzinger, 8 Louw de Waal, 7 Joubert du Toit, 6 Hansie Naudé, 5 Uys Ehlers, 4 Christopher van Leeuwen, 3 Dewald Pretorius, 2 Henru Joubert, 1 Willem Steenkamp (captain)
    Replacements: 16 Reinier Pienaar, 17 Willie Botha, 18 CJ Pretorius, 19 Dylan McKechnie, 20 Francois Middel, 21 Phillip Grobler, 22 Jan Cornelius, 23 Vusi Blaauw, 24 Zothane Ngcobo, 25 Thulane MkhontoDate: Staurday, 25 May 2013

    Date: Saturday, 25 May 2013
    Kick-off: 11.30
    Venue: Hoërskool Middelburg
    Expected weather conditions: Sunny with a high of 20°C, dropping to 7°C.