SSPN Test Site

Author: hnienaber

  • Midstream College ‘n veel hoër berg om te klim na vanjaar se SDC Noordvaal-titel

    Midstream College ‘n veel hoër berg om te klim na vanjaar se SDC Noordvaal-titel

    FOTO: Frans Lombard/Actionpix

    Die verdedigende kampioen van Groep 2 van die SDC Noordvaal Cup, Midstream College, kon seker nie vir ‘n moeiliker eerste wedstryd in die uitspeelrondes van die reeks gevra het nie. Die span van Centurion reis na Thabazimbi waar hy teen die Frikkie Meyer kragte sal meet.

    Hoewel Midstream College vanjaar weer oor ‘n gedugte span beskik, sal hy dit veel strawwer ervaar om sy kroon te behou. Verlede jaar was die Blou Bulle bo-aan die kompetisie se prioriteitslys wat beteken het, dat Midstream College al sy wedstryde op sy tuisveld kon speel.

    Vanjaar sal die span al sy wedstryde weg van die huis speel. Die Blou Bulle-kampioen het alle teenstand in sy liga voor hom weggevee en die Hoërskool Overkruin met 49-3 in die eindstryd van dié liga afgeransel.

    Frikkie Meyer is nou wel nie vanjaar die Limpopo-kampioen nie, maar is steeds ‘n gedugte span. Hy het teen Ellisras met 22-33 in die eindstryd die knie gebuig. Die span van Thabazimbi se flank Driekus du Plessis was een van Limpopo se staatmakers op die Cravenweek in George vroeër vanjaar.

    Sy tweestryd met Midstream College se kaptein, Joshua Smit, aan die kant van die skrum sal een van die hoogtepunte van die kragmeting wees. Midstream College het self ‘n Cravenweek-speler in sy geldere in die haastige regtervleuel, Hilton Thomas. Hy is boonop die sy skool se eerste Cravenweek-speler in hul bestaan.

    Die Limpopo-kampioen, Ellisras, wag op die Bulle se naaswenners, die Hoërskool Overkruin, in Lephalale. Die tuisspan se slot Hope Seyaga het in die eindstryd teen Frikkie Meyer ‘n driekuns aan drieë behaal.

    Die spanne: 

    Potchefstroom Gimnasium vs Hoërskool Centurion in Potchefstroom om 11:00: 

    Potchefstroom Gimnasium: Nie beskikbaar.

    Centurion: 15 Waldo Koeleman, 14 Jayden Potgieter, 13 Divan van Tonder, 12 Dawid van Niekerk, 11 Reinald Badenhorst, 10 Ronan McCrimmon, 9 Gerhard Beeslaar, 8 Zak Broekman, 7 Joshua Fourie, 6 Ethan Reid, 5 Jeandré Kroukamp, 4 James Vroom, 3 Adam Labuschagne, 2 Keone Nel, 1 Kobus Botes.

    Hans Moore vs HTS Tom Naudé in Benoni om : 

    Hans Moore: Nie ontvang:

    HTS Tom Naudé: Nie ontvang.

    Oosterlig vs Hoërskool Ermelo in Boksburg om 11:45: 

    Oosterlig: Nie beskikbaar.

    Ermelo: 15 Siviwe Nkosi, 14 Edwin Smit, 13 EJ Venter, 12 Mafika Khubeka, 11 Carel Jacobs, 10 Carel Jacobs, 9 Louis Roulliard, 8 Adriaan Davel (kaptein), 7 Christiaan Horn, 6 Azanda Khumalo, 5 Philan Khumalo, 4 Leo Luyt, 3 Lindo Linda, 2 Riaan Janse van Rensburg, 1 Nnete Manotsi.

    HTS Witbank vs Dinamika in Emalahleni om 11:00: 

    HTS Witbank: Nie beskikbaar.

    Dinamika: 15 Shawlynne Mienies, 14 Ansley Govender, 13 Jaden Jonker, 12 Nathan Son, 11 Jayden Serfontein, 10 Dylan Serfontein, 9 Dylan Feenstra, 8 Kyle Middelton, 7 Keanu Viljoen, 6 Jonathan Rebelo, 5 Usher Booysen, 4 Marco Gomes, 3 Wesley Williamson, 2 Henno Schutte, 1 Tiaan Saayman.

    Ellisras vs Overkruin op Lephalale in 10:00: 

    Ellisras: 15 Lebo Rabodiba, 14 TK Mulaudzi, 13 FJ Drotskie, 12 Divan Malan, 11 Ashley Monyelo, 10 Gerdro Grobler, 9 Erhard Geyser, 8 Jadrin van Blerk, 7 Heinrich Poolman, 6 Ewald Kirstein, 5 John-Michael Elenis, 4 Hope Seyaga, 3 Khamo Mojeki, 2 Hanno Kay, 1 Ruan Mostert.

    Overkruin: Nie beskikbaar.

    Frikkie Meyer vs Midstream College in Thabazimbi om 12:00: 

    Frikkie Meyer: 15 Jacques Kotze, 14 Omphile Mashopa, 13 Jeselte van Rooyen, 12 Prince Sekoboane, 11 Luan Ras, 10 Edward Terblanche, 9 Meriko Venter, 8 Echard de Klerk, 7 Driekus du Plessis, 6 John Herbst, 5 Devonric Swart, 4 Tiaan Kuhl, 3 Zander Fouché, 2 Jaco Coetzee, 1 Cornel Riekert.

    Midstream College: 15 Jaedon de Leeuw, 14 Hilton Thomas, 13 Justin Hattingh, 12 Iwan van Eeden, 11 Nicholaas Vlok, 10 Christiaan Maré, 9 Xander Senekal, 8 Jahred Smit, 7 Joshua Smit (kaptein), 6 Anru Cronjé, 5 Tian Pretorius, 4 Jacques Vos, 3 Deon le Roux, 2 Mika Lubbe, 1 Kobus van der Merwe.

    Bergsig Akademie vs Hoërskool Randburg in Rustenburg om 10:15: 

    Bergsig Akademie:

    Hoërskool Randburg: 15 Charl le Roux, 14 John-Lee van Deventer, 13 Kyle Esterhuizen, 12 Dareau du Plessis, 11 Dee-Jay van der Merwe, 10 Anton van Tonder, 9 Dewald Booysen, 8 Wian Kouwenhoven, 7 Reuben Bothma, 6 Damien van der Linde, 5 Tristan Nel, 4 Gerhard Moller, 3 Tiano de Jesus, 2 Lukas van der Heever, 1 Henro Steyn.

    Brandwag vs Rob Ferreira in Benoni om : 

    Brandwag (Benoni): 15 Stefan Horn, 14 Tyrese Baatjies, 13 Logan Turvey, 12 Ruan Joubert, 11 Sheldon Lucas, 10 Kevin van der Merwe, 9 Jayden Smith, 8 Ruben Riekert, 7 Ruan Nelson, 6 Fred Terblanche, 5 Eben Pretorius, 4 Charl van Zyl, 3 Edward Kotze, 2 Theuns Goosen, 1 Nardes Bloemhoff.

    Rob Ferreira: Nie ontvang.

     

     

     

     

  • Helpies voor kruispad in SDC Noordvaal Cup, Nories en Garsies kan ook vir vuurwerk sorg

    Helpies voor kruispad in SDC Noordvaal Cup, Nories en Garsies kan ook vir vuurwerk sorg

    FOTO: Marius Nortjé

    Dit is nou of nooit vir Helpmekaar-kollege se eerste rugbyspan.

    Helpmekaar kom Saterdag voor ‘n kruispad in sy kragmeting om 12:30 op die Ras van Rooyen-veld in Krugersdorp teen Monument te staan. Dit is Helpies se laaste ligawedstryd in vanjaar se SDC Noordvaal Cup se Beker-afdeling.

    Die span van Johannesburg bevind homself in die derde posisie op die puntestand met 23 punte. Indien hy egter nie ‘n sege oor die verdedigende kampioen, Monnas, behaal nie – is die kanse skraal dat 23 of selfs 24 ligapunte genoeg sal wees om hul tot die uitspeelrondes te laat deurdring.

    Waterkloof wat tans die vierde posisie beklee het nog twee wedstryde oor teen Marais Viljoen en Monument. Hulle het 20 ligapunte tot dusver ingevorder.

    Klofies sal indien Helpies vandag daarin kan slaag om Monnas om te dop nie sommer die span van die Goudstad uit die vierde posisie kan lig nie. Monnas beklee tans die vyfde posisie, maar het nog drie wedstryde oor en het reeds 16 ligapunte ingesamel.

    Indien Monnas Saterdag teen Helpies gly, sal hy boonop ‘n reuse aanslag in sy laaste ligawedstryd teen die Klofies moet afweer vir ‘n plek in die uitspeelrondes.

    Helpies se haker, Ruan Welman, sal so ietwat meer as sy spanmaats vandag gemotiveerd wees. Welman se naam is nie as deel van die Suid-Afrikaanse o.18-span uitgelees wat volgende maand teen Engeland en Frankryk sal kragte meet nie. Welman het verlede week ‘n driekuns aan drieë in sy span se nederlaag van 48-49 teen Garsfontein behaal.

    Die onoorwonne Garsfontein sal vandag nie op sy louere kan rus wanneer hy na Krugersdorp reis om vir Noordheuwel die stryd aan te sê nie. Die twee spanne het tot dusver in vanjaar se reeks die mees aanvallende rugby gespeel en daarmee die meeste drieë deur al die spanne in die reeks behaal.

    Die wedstryd beloof daarom om vir heelwat opwindende oomblikke te sorg. Dit hang ook natuurlik af van watter JT Kapank, losskakel van Noordheuwel, vandag uit die bed uit opgestaan het. Kapank kan op ‘n Saterdag die gevaarlikste aanvallende losskakel in Suid-Afrika wees, maar sy span is onder geweldige druk die dag as hy nie op sy stukke is nie.

    Die Garsie Bere het besluit om sy SA Skole-senter, Dimitre Erasmus, op die plaasvervangersbank vir die wedstryd te kies. Die afrigtingspan glo dat Erasmus die afgelope maand al genoeg rugby gespeel het en dat hy ‘n welverdiende ruskans verdien.

    Erasmus is ook verbasend uit die SA o.18-span vir die internastionale reeks volgende maand weggelaat.

    Die Bere sal ook sonder hul flank Luan Olivier moet klaarkom wat saam die nasionale o.18-sewesspan in Trinidad en Tobago is vir die Statebond Jeugspele.

    Die spanne is:

    Monument vs Helpmekaar-kollege op die Ras van Rooyen in Krugersdorp om 12:30:  

    Monument: 15 Keelan Milton, 14 Hanu Fourie, 13 Jody Schambreel, 12 Zain Henery, 11 Ernesto Oersen, 10 Daylon Myners, 9 Ceano Everson, 8 Jamaal Feldman, 7 RJ Barnard, 6 Tristan da Costa, 5 Ulrigh van der Westhuizen, 4 JC Oosthuizen, 3 Ricardo du Plessis, 2 Stephan Uys, 1 Muller van Reenen.

    Helpmekaar: 15 Junayden Seffier, 14 Delano Maritz, 13 Rynhardt van der Linden, 12 Tristan van Niekerk, 11 Trityne Parsons, 10 Juan Storm, 9 JT du Preez, 8 Christiaan Steyn (kaptein), 7 Ulrich Swart, 6 Motlatsi Moloi, 5 Darius Haasbroek, 5 JP Lombaard, 3 Ulrich van der Merwe, 2 Ruan Welman, 1 Pedri de Wet.

    Noordheuwel vs Garsfontein in Krugersdorp om 12:15: 

    Noordheuwel: 15 Jade Muller, 14 Jenemo Luiters, 13 Cheswill Jooste, 12 Marshall de Vos, 11 Keaton van Deventer, 10 JT Kapank, 9 Coun-Lee Koekman, 8 Marco Maree, 7 Ludie Schutte, 6 Jaun Fourie, 5 Rudolph Coetzee, 4 Donovan Breedt, 3 Martin Nel, 2 Juandré Schoeman, 1 Meyer Opperman.

    Garsfontein: 15 Brooklyn Newman, 14 Ruan Enslin, 13 Jason Hugo, 12 Heinrich Cloete, 11 Cassie Prinsloo, 10 Nicallen Gabrielsen, 9 Zian Cilliers, 8 Abri van der Westhuysen, 7 Divan Brits, 6 Stephan Pretorius, 5 Jacques Swarts, 4 Aiden King, 3 Leighton-Jon Cloete, 2 De Wet Lottering, 1 DA Swart.

    Hoërskool Nelspruit vs Dr. EG Jansen in Mbombela om 12:30: 

    Hoërskool Nelspruit: 15 Le Riche Aitchison, 14 Owen Steyn, 13 Ethan van der Westhuizen, 12 Heino Meiring, 11 Karl Erichson, 10 Theuns Meyer, 9 Andeon Pringle, 8 Braam Basson, 7 Juan Bezant, 6 Ruben Lorist, 5 Banele Ngwenya, 4 Luke Poison, 3 Ryan Venter, 2 Regard Vermaak, 1 Hugwinn Heyman.

    EG Jansen: 15 David Twala, 14 R-Jay Pietersen, 13 Jeandré Jacobs, 12 Keanu Engelbrecht, 11 Alonso Meyer, 10 Ruan van Heerden, 9 Gordon Smith, 8 Storm Labuschagne, 7 Reon Pretorius, 6 Zaide-Leigh Rippenaar, 5 Michael Devy, 4 Gerhard van Aswegen, 3 Marnus Swarts, 2 Danré Pike, 1 Shawn Simpson.

    Menlopark vs Marais Viljoen in Pretoria om 13:25: 

    Menlopark: 15 Jayden Fortuin (kaptein), 14 Christiaan Herbst, 13 Xander Loubser, 12 Anwill Prins, 11 Ruben Fourie, 10 Logan Botha, 9 Wynand van Wyk, 8 Rocco Myburgh, 7 Jacques Oberholzer, 6 Reon Botha, 5 Stephan van der Bijl, 4 Francois Cilliers, 3 Phillip du Plessis, 2 Mocke Balt, 1 Ruan Wolmarans.

    Marais Viljoen: Nie beskikbaar.

     

  • DStv Schools Challenge trophy will find a place in Pretoria or Paarl

    DStv Schools Challenge trophy will find a place in Pretoria or Paarl

    A new champion will be crowned today during the final day of the annual DStv Schools Challenge hosted by Hoërskool Florida in Roodepoort.

    The defending champions, Hoër Meisieskool Oranje of Bloemfontein, was knocked out by Paarl Girls’ High (20-18) in the quarterfinals of the national competition.

    Paarl Girls’ High will face Affies in the semi-final, while Paarl Gimnasium and Menlopark will battle it out in the other semi-final.

    Catch all the action live on SuperSport Schools (www.supersportschools.com).

    The semi-final between Affies and Paarl Girls’ High will take place at 10:40.

    Paarl Gimnasium didn’t experience too much troubles in knocking out Potchefstroom Gimnasium by 25-8 in the quarterfinals. Affies on the other hand had to work very hard to narrowly defeat Helpmekaar-kollege by 24-23 in their quarterfinal.

    Menlopark booked their place in the last four with a 27-17 victory over Hoërskool Rustenburg.

     

  • Boland Landbou ploeg met Boishaai vir die eerste keer sedert 2009, Maritzburg College slag die Wit Bulle

    Boland Landbou ploeg met Boishaai vir die eerste keer sedert 2009, Maritzburg College slag die Wit Bulle

    HERNUS MARAIS (met bal), heelagter van Waterkloof, word hier net kort van die doellyn in sy span se kragmeting in die Noordvaal Cup se Beker-afdeling gestuit. Sy direkte teenstander, Jade Muller, trek sit-sit deur die lug om seker te maak hy druk nie. FOTO: Marius Esterhuizen

    Daar was Saterdag in Suid-Afrikaanse skolerugby ‘n hele paar wendroogtes wat verbreek is, gelykenisse asook ‘n hele paar wedstryde waar albei spanne aanvallende rugby bo verdediging geplaas het.

    Boland Landbou kon in die Brugstraat-stadion in die Paarl vir die eerste keer sedert 2009 daarin slaag om vir die Hoër Jongenskool Paarl kaf te draf. Die span van die Agter-Paarl was net 26-22 baas.

    Die laaste keer wat Boland Landbou met die Boishaaiers geploeg het, was die verloorspan se kaptein, Frans Malherbe, huidige Springbok-vaskopstut.

    Die Boishaaiers moes wel sonder ‘n hele paar staatmakers Saterdag teen die besoekers klaarkom. Sy flank Divan Fuller (SA Skole) en slot Van Heerden Pretorius was onder andere nie beskikbaar weens beserings nie.

    Boland Landbou het voorlangs die oorhand gehad met veral sy flank Alru Gous aan die spits. Agterlangs het die losskakel, Retagen van Rooi. ‘n blink vertoning opgedis.

    Maritzburg College het vir die eerste keer sedert 2014 daarin geslaag om Affies se Wit Bulle te slag. Die besoekers van Pietermaritzburg was met 50-31 baas, slegs die vierde keer in die geskiedenis dat die Wit Bulle 50 punte afstaan.

    Maritzburg College se losskakel, Luc du Toit, kon nie ‘n voet verkeerd sit nie. Hy het ‘n persoonlike bydrae van 30 punte gelewer. Hy het ‘n draai agter die doellyn gemaak, vyf van sy span se drieë verdoel asook met vyf strafdoele geslaag.

    Die gelykenisse oftewel wedstryde wat gelykop geëindig het was onder andere die Premier Interschools in George tussen Outeniqua en Paarl Gimnasium (10-elk), die kragmeting tussen Hoërskool Durbanville en SACS (22-elk) en die SDC Noordvaal Cup-wedstryd tussen Noordheuwel en Waterkloof (42-elk).

    Paarl Gimnasium se regtervleuel, Freek de Kock, het sy span met ‘n drie in die tweede helfte gehelp om seker te maak dat hul nie met ‘n nederlaag na die Boland terugkeer nie.

    Hoërskool Durbanville se ster-senter, James Nero, het sy gehalte ten toon gestel toe hy twee keer gaan druk het teen SACS om sy span tot dié gelykop-uitslag te help.

    In die Noordvaal Cup was dit duidelik in twee wedstryde dat nie een van die spanne bes wou gee nie. Waterkloof het goed teruggeveg om ‘n gelykop-uitslag van 42-elk teen Noordheuwel af te dwing.

    Klofies se heelagter, Hernus Marais, was uitstaande en is vir sy goeie spel met twee drieë beloon.

    Die onoorwonne Garsfontein was amper dié status kwyt toe hy na 70 minute se spel met 49-48 teen Helpmekaar-kollege as oorwinnaars van die veld gestap het. Helpies se haker, Ruan Welman, het sy driekuns aan drieë met speeltyd reeds vertreke voltooi.

    Die span se heelagter, Junayden Seffier, wat ‘n goeie dag met die skopskoen beleef het, kon egter nie die Bere se harte breek met die doelskop nie.

    Garsies se flank Luan Olivier en losskakel, Nicallen Gabrielsen, asook die buitesenter, Jason Hugo, was uitstaande vir die wenspan.

    Monument was op sy tuisveld met 59-12 te sterk vir Marais Viljoen. Die wenspan se skrumskakel, Ceano Everson, het vier keer in die sege gaan druk.

    Midstream College is vir die tweede agtereenvolgende jaar as kampioen van die Blou Bulle is Groep 2 gekroon. Die span van Centurion het sonder veel probleme vir Overkruin met 49-3 in die eindstryd kaf gedraf.

    Die span sal nou in die Noordvaal-uitspele na Thabazimbi reis om die naaswenner van Limpopo, Frikkie Meyer, die stryd aan te sê. Ellisras het vir Frikkie Meyer met 33-22 in die Limpopo-eindstryd verslaan.

    Al die uitslae: 

    SDC NOORDVAAL CUP

    Groep 1

    Beker: Garsfontein 49, Helpmekaar 48; Noordheuwel 42, Waterkloof 42; Monument 59, Marais Viljoen 12; Hoërskool Nelspruit 29, Menlopark 27. Plaat: Kempton Park 39, Hoërskool Middelburg 19; Montana 28, Zwartkop 18; HTS Middelburg 22, Hoërskool Rustenburg 21. Skild: Oos-Moot 41, Lichtenburg 32; Secunda 23, Ben Vorster 17; Ligbron 31, Heidelberg Volkskool 19; Hugenote (Springs) 17, Jeugland 8. Bowl: Potchefstroom Volkskool 34, Hoërskool Alberton 5; Die Anker 63, Merensky 10; Eldoraigne 24, Wesvalia 23.

    Groep 2 – Eindstryde

    Blou Bulle: Midstream College 49, Overkruin 3; Centurion 22, HTS John Vorster 13. Goue Leeus: Dinamika 23, Randburg 15. Limpopo: Ellisras 33, Frikkie Meyer 22. Valke: Hans Moore 18, Brandwag (Benoni) 17.

    Groep 3 – Eindstryde

    Blou Bulle: Die Wilgers 47, Zayo Academy 37. Limpopo: Louis Trichardt 27, Nylstroom 22. Pumas: Curro Nelspruit 40, Lydenburg 21.

    Groep 4 – Eindstryde

    Blou Bulle: FH Odendaal 21, Magalieskruin 5. Pumas: Witbank High 24, Steelcrest 12.

    Groep 5 – Eindstryde

    Blou Bulle: Pretoria THS 13, Hoërskool Langenhoven 10.

    KWAZULU-NATAL

    Glenwood 33, Northwood 21; Maritzburg College 50, Affies 31.

    NOORDVAAL

    King Edward VII 32, Pretoria Boys’ High 23; Jeppe 50, Parktown Boys’ High 19; Hoërskool Pietersburg 20, Potchefstroom Gimnasium 18.

    OOS-KAAP

    Selborne College 36, Hudson Park 22; Dale College 41, Stirling 12; Queen’s College 34, Hoërskool Grens 8; Framesby 17, Grey High School 15; Graeme College 31, Pearson 29; Nico Malan 26, Kingswood College 20; Marlow Landbou 13, St Andrew’s College 10.

    VRYSTAAT/GRIEKWAS

    Fichardtpark 41, Goudveld-Hoërskool 17; Voortrekker 46, Diamantveld 17; Jim Fouché 45, Witteberg 24; Hoërskool Trio 37, Sentraal 14; Witteberg 32, Transvalia 12; Hendrik Potgieter 33, President Steyn 7; St Andrews 23, Zastron 20; Brandfort 43, Sand du Plessis 14; Welkom Gimnasium 49, Duineveld 27; Vrede 24, Ladybrand 12; Ficksburg 19, Paul Erasmus 0; Harrismith 27, Marquard 22; Hoërskool Upington 17, Landboudal 13; Noord-Kaap 40, Kalahari 7; Curro Kathu 46, Namaqualand 14; Hartswater 26, Hopetown 13; Hoopstad 36, Bothaville 21; Wilgerivier 38, Hennenman 15.

    WES-KAAP

    Outeniqua 10, Paarl Gimnasium 10; Paul Roos Gimnasium 27, Oakdale Landbou 15; Boland Landbou 26, Hoër Jongenskool Paarl 22; Hoërskool Durbanville 22, SACS 22; Stellenberg 20, Rondebosch Boys’ High 17; Wynberg Boys’ High 63, Melkbosstrand 0; Robertson 87, Hoërskool Stellenbosh 0; Montagu 28, Overberg 26; Brackenfell 25, Hermanus 0; DF Malan 60, Jan van Riebeeck 7; Worcester Gimnasium 28, Parel Vallei 3; Milnerton 19, Strand 19; Charlie Hofmeyr 23, Hugenote (Wellington) 22; Hopefield 19, Labori 6; Piketberg 32, Augsburg Gimnasium 10; Vredendal 27, Curro Langebaan 24; Langenhoven Gimnasium 20, HTS Eden 13; Calvinia 33, Vredendal Sekondêr 17; Kasselsvlei 12, Vishoek 8; Bridgton 15, Hoërskool Oudtshoorn 7; Hoërskool Punt 24, Despatch 18; Porterville 40, Dirkie Uys 7; Strand 17, Swartland 15; Bosmansdam 47, Somerset College 8; Westerford 24, Camps Bay 5; Montagu 28, Overberg 26.

  • School Rugby Results – 22 July 2023

    School Rugby Results – 22 July 2023

    Catch all the action live on SuperSport Schools (www.supersportschools.com).

    The results from around South Africa will be updated here as we receive the results from the various schools.

    If your school’s match is not listed below or you would like to send in your team’s results – please contact us via e-mail at rugby@superschoolsnews.co.za or via WhatsApp at 072 172 5455.

    All the Results:

    CENTRAL REGION

    [ninja_tables id=”17431″]

    EASTERN CAPE

    [ninja_tables id=”17231″]

    KWAZULU-NATAL

    [ninja_tables id=”17432″]

    NOORDVAAL

    [ninja_tables id=”17433″]

    WESTERN CAPE

    [ninja_tables id=”17435″]

     

     

  • Boys School Hockey Results – 22 July 2023

    Boys School Hockey Results – 22 July 2023

    Catch all the action live on SuperSport Schools (www.supersportschools.com).

    The results from around South Africa will be updated here as we receive the results from the various schools.

    If your school’s match is not listed below or you would like to send in your team’s results – please contact us via e-mail at hockey@superschoolsnews.co.za or via WhatsApp at 072 172 5455.

    All the Results:

    CENTRAL REGION

    [ninja_tables id=”1720″]

    EASTERN CAPE

    [ninja_tables id=”1719″]

    KWAZULU-NATAL

    [ninja_tables id=”1721″]

    NOORDVAAL

    [ninja_tables id=”1722″]

    WESTERN CAPE

    [ninja_tables id=”1778″]

  • SACS come face to face for the third time this season against Paul Roos

    SACS come face to face for the third time this season against Paul Roos

    This weekend, SACS will be hosting Paul Roos at the Brewery, for their third clash of the season – a match that will also determine who would be crowned the Nr. 1 ranked team this year, after the previous two clashes ended with a win each.

    SACS won the last encounter at Maties, playing a fast and exciting brand of hockey, whilst PRG won the first encounter in the Hibbert Shield final with solid defense.

    Both sides provided the core of the provincial sides for Western Province and Boland respectively. WP took home the Gold Medal at the recent IPT, with Boland having to settle for fourth.

    It is in the different representative school sides, that SACS really showed their class, with Rogan Stirk, Michael Cowan, Josh Opperman, Liam Haupt, Ozair Pillay and Michael Roydon-Turner included in the SA Schools A-Side, and Dean Carrick representing SA Schools B.

    Stirk (Goalkeeper of the Tournament), Cowan (Defender of the Tournament) and Roydon-Turner, also can in for individual accolades. Litha Kraai, who was included in the SA u/16 team, bagged Midfielder, Top Goal Scorer and Player of the Tournament at the u/16 IPTs, will also post a serious challenge to the PRG defense.

    The PRG star-duo of SA Schools representatives, Reuben Sendzul and Zeke Hougaard, both had quieter than expected tournaments at IPT’s, will provide the biggest threat to SACS.

    PRG will field Jake Downie (SA Schools B), Ryan Williams (SA u/17) and Josh Smith (SA u/17) on defense, to counter the attacking flair of SACS. Barend Geldenhuys (SA u/17) and Christo Swanepoel (SA u/16), complete the PRG national representatives.

    The match will be broadcast on SuperSport Schools from 19:00 on Friday.

    Article written by Short Corner.

     

  • Scorers – Craven Week 2023

    Scorers – Craven Week 2023

    Day 1 

    Boland 26 (19) – Tries: Callum van Staden, Brendon September, Rickey Lesch, Petri van Dyk, Conversions: Luan Gillomee (3). Valke 19 (7) – Tries: Zaide Leigh Dippenaar, Oregopotse Shilubane, Lynghe Pretorius, Conversions: Duan du Toit (2).

    Eastern Province 26 (6) – Tries: Jamiane Dampies, Hein Terblanche. Conversions: Dominic Malgas (2). Penalties: Malgas (4). Free State 23 (16) – Try: Marno Stopforth, Jean Erasmus. Conversions: Ian van der Merwe (2). Penalties: Van der Merwe (3).

    Sharks 34 (22) – Tries: Siyabonga Ndlozi (2), Campbell Ridl, Jaco Williams, Luyanda Kunene. Conversions: Chris Horak (3). Penalty: Horak. Western Province XV 24 (5) – Tries: Enslin Claasen, Juma Amissi, HB Odendaal, Torren February. Conversions: Daniel van der Merwe (2).

    Western Province 42 (23) – Try: Zeke January, Cilliers Viljoen, Albie Bester, Haashim Pead, Xola Nyali, Gino Cupido. Conversion: Kyle Smith (3). Penalties: Smith (2). South Western Districts 12 (7) – Tries: Ashwen Damons, Andrew Stopforth. Conversion: Elgeron Meyer.

    Day 2 

    Leopards: 46 (13) – Tries: Lebogang Wageng (2), Hennoh Visser, Lorenzo Snyers, Carlo van Wijk, Collin Pereira, Renier Rall. Conversions: Leonard Bevan (4). Penalty: Jaden Meyer. Griqualand West 7 (7) – Try: Damian McClean. Conversion: Elridge Jack.

    Griffons: 43 (10) – Tries: Andi Mentz, Charlten Basson, Hendrich Loubser, Fano Linde, Ethan Jones, Penalty Try. Conversions: Paseka Mokoena (3), Renaldo Kiewiet. Penalty: Kiewiet. Limpopo Blue Bulls: 22 (17) – Tries: Gerdro Grobler, Mahlatse Semosa, Hope Seyaga. Conversions: Wian Terblanche (2). Penalty: Wian Terblanche.

    Golden Lions 55 (29) – Tries: Esethu Mnebelele (2), Cheswill Jooste (2), Kelvin Van Wyk (2), Thandolwethu Biyela, Khuti Rasivhaga, Daylon Myners. Conversions: Myners (3), JT Kapank (2). Pumas 29 (10) – Tries: Fumani Chauke (2), Luan Lottering, Sifiso Nhleko. Conversions: Zander Erasmus (3). Penalty: Erasmus.

    Blue Bulls 40 (14) – Tries: Luan Olivier (2), Shaun Schürmann (2), David Brits, Brooklyn Newman. Conversions: Nicallen Gabrielsen (5). Border 5 (5) – Try: Dewan Du Preez.

    Day 3 

    South Western Districts 22 (5) – Tries: Brendon Gouws, Jay-Jay Daters, Keenan Jantjies, Kurt Coetzee. Conversion: Elgernon Meyer. Valke 19 (11) – Tries: Lynghe Pretorius, Oregopotse Shilubane. Penalties: Duan du Toit (3).

    Free State 54 (42) – Tries: Christiaan van der Westhuizen, Ranon Fouche, JJ Theron, Jean-Henri Smit, Pieter van der Merwe, Stefan Venter, Keegan Scholtz, Phiwe Mkunjana. Conversions: Ian van der Merwe (7). Western Province XV 14 (0) – Tries: Daniel van der Merwe, Louw du Toit. Conversion: JT George (2).

    Eastern Province 40 (20) – Tries: De Wet Fourie (2), MC Strydom, Burrie Van Heerden, Imaani Pemba, Dominic Malgas. Conversions: Lucraine Muggels, Malgas. Penalties: Muggels, Malgas. Boland 26 (12) – Tries: James Daniels (2), Carick Kustoor (2). Conversions: Luan Giliomee (3).

    Western Province 35 (27) – Tries: Haashim Pead, Jameel de Jongh, Justin Amos, Gilmerno Mentoe. Conversions: Yaqeen Ahmed (3). Penalty: Ahmed. Sharks 24 (14) – Tries: Liam Terblanche, Phiwayinkosi Kubheka, Maurice Willemse. Conversions: Chris Horak (3). Penalty: Horak.

    Day 4 

    Griqualand West 38 (26) – Tries: Valentino Lenge (2), Dwayne Lubbe (2), Jonaden Links, Penalty Try. Conversions: Eldridge Jack (3). Limpopo Blue Bulls 38 (21) – Tries: Hope Seyaga (2), Hanno van Zyl (2), Ulrich Maree, Kamo Sethosa. Conversions: Wian Terblanche (4).

    Border 31 (14) – Tries: Amani Somana (2), Sandi Msengana, Siya Sakhela. Conversions: Daniel Larkan (4). Penalty: Larkan. Pumas 21 (7) – Tries: Laun Lottering, Tyron Moolman, Ninja Dladla. Conversions: Zander Erasmus (3).

    Griffons 50 (10) – Tries: Ronaldo Kiewiet (2), Fano Linde, Lungile Samson, Thuto Kekane, Cecil Parsons. Conversions: Kiewiet (3), Pasco Mokoena. Penalties: Kiewiet (4). Leopards 12 (12) – Tries: Chad Hofmeyr, Lebogang Wageng. Conversion: Leonard Bevan.

    Blue Bulls 44 (21) – Tries: Brooklyn Newman, Dimitre Erasmus, Happy Makate, Jason Hugo, Luyolo Doyi, Luan Olivier. Conversions: Nicallen Gabrielsen (4). Penalties: Gabrielsen (2). Golden Lions 34 (12) – Tries: Ruan Welman (2), Ulrich van der Westhuizen, Jamaal Feldman, Rynhardt van der Linden, Tirhani Masondo. Conversions: JT Kapank. Daylon Myners.

  • Results – Day 5 – Craven Week 2023

    Results – Day 5 – Craven Week 2023

    Day 5 

    Western Province 29 (29) – Tries: Justin Amos, Divan Fuller, Gino Cupido, Scott Nel, JC Mars. Conversions: Kyle Smith (2). Blue Bulls 5 (0) – Try: Shaun Schürman.

    Eastern Province 33 (26) – Tries: Leonard Booysen, Dempers Meyer, Sibabalwe Booi, Sinengomso Brawen, Achumile Mnandi. Conversions: Dominic Malgas (4). Sharks 22 (19) – Tries: Maurice Willemse (3). Conversions: Chris Horak (2). Penalty: Horak.

    Free State 40 (14) – Tries: Marno Stopforth (2), JJ Theron, Benito Goeda, Ian van der Merwe, Jean Erasmus. Conversions: Van der Merwe (5). Golden Lions 21 (14) – Tries: Ceano Everson, Jamaal Feldman, Rynhardt van der Linden. Conversions: Daylon Myners (2), JT Kapank.

    South Western Districts 27 (15) – Tries: JJ Daters (2), Therlow Prins, Brendon Gouws. Conversion: JT Strydom, Elgernon Meyer. Penalty: Strydom. Western Province XV 26 (14) – Tries: Juma Amissi, Luqobo Makwedini, JT George, Samuel Badenhorst. Conversions: Leejay Peterson (2), David Simon.

    Border 29 (24) – Tries: Jordan Luck, Bubbles Mthsini, Landile Gidi, Lwanele Gaba, Jed Stone. Conversions: Daniel Larkan (2). Griffons 20 (10) – Tries: Renaldo Kiewiet (3), Andi Mentz.

    Boland 28 (14) – Tries: Darius Venter, Seppie September, James Daniels, Carick Kustoor. Conversions: Luan Giliomee (3), Thabo Jansen. Pumas 24 (14) – Tries: Ryan Venter, Zander Erasmus, Luan Lottering. Conversions: Erasmus (2), Lottering. Penalty: Lottering.

    Leopards 51 (28) – Tries: Lebogang Wageng (4), Junior Kuhn, Adriaan Liebenberg, David Ndlala, Hanre Venter, Hennoh Visser. Conversions: Leonard Bevan (3) Limpopo Blue Bulls 26 (7) – Tries: Pule Sebolao (2), Driekus du Plessis, Andrew Steamer. Conversions: Byron Hendricks (2), Waldie Haasbroek.

    Valke 29 (21) – Tries: Michael Devy, AJ Roux, Jeandre Jacobs, Oregopotse Shilubane. Conversions: Duan du Toit (3). Penalty: Du Toit. Griqualand West 14 (7) – Tries: Heinrich Nel, Emlyhn Jacobs. Conversions: Eldrige Jack (2).

     

  • Connor to make history by officiating main match of the Craven Week

    Connor to make history by officiating main match of the Craven Week

    History will be made during the main match of the 58th edition of the Craven Week hosted at Outeniqua Park in George this Saturday. For the first time since the inaugural tournament back in 1964 an overseas referee will be officiating the main match.

    The honour is bestowed to Ben Connor from Wales. He will be assisted by Hanru van Rooyen and Lulutho Matomela from the sidelines. Van Rooyen refereed the main match of last year’s tournament in Cape Town and would without a doubt play an important role in assisting Connor.

    Western Province will face the Blue Bulls for the third consecutive time in the main match of the tournament.

    Besides Connor another overseas referee Andrew Cole (Ireland) also officiated during the prestigious week. Tappe Henning, head of the URC’s match officials, was also in attendance to assess the referees’ performances.

    Connor is the son of former Welsh sevens player, Shaun Connor, who represented the Ospreys is over a 100 matches at flyhalf. Connor sr. is currently part of the Welsh womens’ team coaching staff and also coached Russia’s national team’s backline earlier in his career.