SSPN Test Site

Author: hnienaber

  • Results – Free State 2013

    2 March 2013 

    Fichardtpark 23,  Witteberg 24

  • Maritzburg College 150th Festival – Day 3

    Maritzburg College 150th Festival – Day 3

    Wedstryd 1: Afrikaanse Hoër Seunskool (Affies) vs Dale College, 51-0

    Onweer het die dag se weersomstandighede beskryf soos wat albei spanne op gedraf het. Dit het egter nie sake in ‘n skopwedstryd verander nie soos Affies asemrowende hardlooprugby opgelewer het.

    Dit het skaars vyf minute gevat vir Affies se senter, Marchant van den Heever om op die bord te kom na goeie volgehoue spel. Die doelskop was mis en Affies 5-0 voor.

    Die manne van Pretoria het kort daarna weer agter die doellyn gaan kuier toe die hemelbesem slot, RG Snyman deur verdedigers gebars het om te gaan druk. Die doelskop was weer mis en die telling 10-0 vir Affies.

    Affies se agtsteman, S. Van Huyssteen, het sy naam ook op die telbord gekry na ‘n goeie dryfmaalbeweging hom toegelaat het om te gaan druk. Affies 15 – Dale College 0.

    Dale het nie antwoorde gehad vir Affies nie en Wit Bulle het dinge vir Dale baie moeilik gemaak met groot druk wat deurentyd op Dale se skrum en lynstane geplaas is.

    Van Huyssteen het sy tweede gaan druk na nog ‘n dryfmaalbeweging om Affies 22-0 te laat voorloop na die skrumskakel, I. Van Zyl, verdoel het.

    Net voor halftyd het die flank, G Foster, sy naam ook op die telbord toegevoeg met ‘n drie om die telling halftyd 27-0 te maak in Affies se guns. Die was ook die halftyd telling.

    Die tweede helfte het begin soos wat die eerste helfde geëndig het. Affies se flank, Forster, het agter die doellyn gaan kuier na ‘n goeie beweging wat hom toelaat het om deur te hardloop. Marchant van den Heever het die twee punte met die skoen bygedra om die telling 34-0 in Affies se guns te maak.

    D Venter, die Affies binnestenter, het ‘n groot gaping geslaan en 30m vir sy drie genael. Die doelskop was mis en die telling 39-0 vir Affies.

    Venter het kort na sy eerste, sy tweede gaan druk om die wedstryd finaal weg te vat vanaf Dale College. Die doelskop deur van Zyl was suksesvol om die telling 46-0 te maak.

    Affies het die finale spyker in Dale se kus geslaan toe die heelagter en man van die wedstryd, E. Keyter hakskene vir die verdedigers gewys het en gaan druk het. Die telling 51-0.

    Die laaste paar minute het Dale alles in die spel gewerf om op die bord te kom, maar Affies se verdediging was rotsvas.

    Wedstryd 2: Rondebosch vs Jeppe, 24-5

    Die wedstryd het afgeskop met reën wat steeds geval het, maar Rondebosch het van vroeg af aanduidings gegee dat hul in Affies se voetspore wil volg en die bal hardloop.

    Jeppe se agtsteman is met ‘n geelkaart afgestuur vir gevaarlike spel. Rondebosch het dadelik van die geleentheid gebruik gemaak en die flank, G. Geldenhuys het gaan druk  met die losskakel, T. Lee, wat verdoel het om die telling 7-0 te maak. Die losskakel van Rondebosch het sy span se voorsprong vergroot na 10-0 met ‘n strafskop reg voor die pale.

    Van die afskop af het Rondebosch die bal verloor en Jeppe se regtervleuel, S. Nkosi, het dit opgepik en 40m gehardloop om te gaan druk. Die doelskop was mis en die telling 10-5 vir Rondebosch. Dit was ook die telling teen lemoentyd.

    Rondebosch het die tweede helfte eerste op die bord gekom na ‘n trafskop deur die losskakel, T. Lee, om hul voorsprong na 13-5 te vergroot.

    Die reën het na die skop opgeklaar met net ‘n kein windjie wat nog met die bewolkte weer gepaard gegaan het.

    Lee het nog ‘n strafskoop bygevoeg om die telling 19-5 te maak.

    Lee het die voorsprong vergroot met nog ‘n strafskop om die telling 16-5 te maak voor Rondebosch se heelagter, K. Ngcukana oorgeduik het in die hoekie na goeie spel deur die agterlyn. Die doelskop was mis en die telling 24-5 vir Rondebosch. Die telling so so bly tot die eindfluitjie.

     

     

    Wedstryd 3: Grey High (PE) vs KwaZulu Natal Development XV, 69-0

    Die KwaZulu Natal Development XV-span is vervang deur ‘n totaal nuwe span na die dood van een van die spelers Saterdag. Die spelker het in ‘n swembad verdrink na hul wedstryd teen Dale College.

    Die wedstryd het afgeskop met Grey wat die bal uit alle posisies probeer hardloop het. Hulle het vroeg op die telbord gekom toe die heelagter, S Ebersohn, gaan druk he. K Vers het verdoel om die telling 7-0 te maak.

    Kort daarna het Grey hul tweede gaan druk toe die flank,  L Dalla-Vecchia, agter die doellyn gaan kuier het.

    Grey het goeie aanvallende spel ten toon gestel met ‘n KwaZulu Natal span waar dit duidelik was dat hulle oornag saamgestel is, met onnodige foute wat ingesluip het.

    Grey het hul derde gaan druk toe die buitesenter, L Oosthuizen, gaan druk het om die telling 21-0 te maak na die doelskop deur Vers suksesvol was.

    Dalla-Vecchia het oor gegaan vir nog ‘n drie soos wat die wedstryd heeltemal oopgegaan het. Die doelskop was mis en die telling 26-0.

    M Lombard het ook gaan druk na goeie spel om die telling 33-0 te maak.

    Nog twee drieë deur Dalla-Vecchia en Ebersohn het die telling teen halftyd 45-0 gemaak.

    Die tweede helfte het begin met verskeie hanteerfoute op die doellyn van die KwaZulu Natal-span. Dit het byna 15 minute geneem voor Grey High in die tweede helfte kon gaan druk het. Die KwaZulu Natal span het ook beter verdedig aan die begin van die tweede helfte.

    Die eerste drie van die tweede helfte het aan M Groenewald behoort, met Vers wat weer verdoel het om die telling 52-0 te maak. Kort na die drie het die B Cafu, die plaasveranger, ‘n goeie lopie ingesit om in die hoekie te gaan kuier. Die doelskop was mis en die telling 57-0 vir Grey High.

    Drieë deur Cafu en R Stevens het die eindtelling tot 69-0 gebring.

     

    Wedstryd 4: Monument vs Noord-Kaap, 21-3

    Die wedstryd het voor die afskop al die potensiaal gehad om ‘n klipharde wedstryd te wees en dis presies hoe dit omskryf kan word.

    Met reën wat albei spanne gereeld hanteer foute laat maak het kon geen span die oorhand oor die ander ene kry in die eerste helfte nie.
    Monument het oortree en dit het aan Noord-Kaap se buitesenter, D Tieties, die kans gegee om sy span voor te sit. Sy strafskop was suksesvol en Noord-Kaap 3-0 voor.

    Die res van die eerste helfte was ‘n skopkompeties met albei spanne wat gereeld besit weg geskop het. Die telling het tot halftyd dieselfde gebly.

    Die tweede helfte het begin met Monument wat baie druk op Noord-Kaap geplaas het. Na verskeie strafskoppe het die stut, F van Wyk, gaan druk na ‘n tikskoppie geneem is. Die binnesenter, G van der Walt, het verdoel om Monument net-net 7-3 laat voor loop het.

    Monument se binnesenter het ‘n bal afgejaag na ‘n Noord-Kaap speler dit geskop het. ‘n Paar fases later het Monnas se flank, D Vlok gaan druk met Van der Walt wat verdoel het om die telling 14-3 te maak in Monnas se guns.

    Noord-Kaap het ‘n gruime tyd in Monnas se halfte spandeer, maar kon nie punte aanteken nie. Monnas se verdediging was stewig.
    Reg voor die einfluitjie het Noord-Kaap ‘n guldige geleentheid gekry om punte aan te teken, maar kon nie die bal vashou nie. Die bal is deurgeskop deur Monnas en van die daaropvolgende fases het Monument hul laaste drie gaan druk.

    Eindtelling: 21-3 in Monument se guns

     

     

    Wedstryd 5: Queens College vs Maritzburg College, 34-23

    Die laaste wedstryd van die toernooi het die gasheerskool teen Queen’s College te staan sien kom.

    Die wedstryd is begin met Queen’s College wat dadelik baie druk op Maritzburg gesit het. Dit het veroorsaak dat die regtervleuel ‘n gaping slaan en die heelagter, S Zaula, in die hoekie gestuur het vir ‘n drie. Die doelskop was mis en Queen’s 5-0 voor.

    Queen’s College se heelagter, het verstommende vaart gewys soos wat hy verskeie spelers gesystap het en goed 70m genael het om onder die pale te gaan kuier vir sy tweede. Die drie is verdoel om die telling 12-0 te maak.

    Maritzburg het op die bord gekom deur middel van ‘n strafskop deur die losskakel, J Koekemoer. Die telling 12-3.

    Queen’s se heelagter wat die wedtryd van sy lewe gespeel  het, het sy derde gaan druk na nog ‘n individuele poging waar hy reg deur die Maritzburg-span gehardloop het. Die doelskop was suksesvol en die telling teen halftyd 19-3 vir Queen’s College

    Die tweede helfte het Maritzburg baie beter begin speel hoewel Queen’s se verdediging hul gekeer het.

    Maritzburg is vir hul spel beloon toe die flank, D Goodsen, gaan druk het om sy span nader te bring. Die doelskop was suksesvol en die telling 19-10 vir Queen’s .

    Maritzburg het nog nader gekruip deur ‘n strafskop vanaf die losskakel, Koekemoer om die telling 19-13 te maak.

    Queen’s het hul eerste punte van die helfte gekry deur ‘n strafskop van die losskakel, D de Wet. Om die telling 22-13 te maak.
    Maritzburg het terug geslaan met ‘n drie deur R le Roux. Die doelskop was mis en die telling 22-18.

    Die wedstryd is buite Maritzburg se bereik gesit toe Queen’s se skrumskakel, K Gibb in die hoekie gaan druk het. Die drie is verdoel deur De Wet en die telling 27-18 met 5 minute oor.

    Queen’s se spoedige vleuel, J Danquah, het ‘n briljante skop opgevolg wat agter die verdedigers geplaas was en sy eerste gaan druk om die telling 34-18 te maak.

    Maritzburg het egter die laaste sê gehad toe die flank, R le Roux, weer gaan druk het. Die doelskop was mis, maar dit was te laat.

    Die eindfluitjie blaas en Queen’s College wen 34-23.

  • Statistics – 2013

    Biggest Victories

     

    104 – Garsfontein 109 Parktown Boys’ High 5

    99 – Garsfontein 106 Golden Lions XV 7

     

    Top Point Scorers

     

    206 – Morné Kotze (Tygerberg)
    205 – Tiaan Swanepoel (Stellenberg)
    188 – 
    Karl Martin (Wynberg Boys’ High) 
    181 – Tian Nel (Boland Landbou)
    175 – Leighton Eksteen (Outeniqua HS)
    169 – Shane Fourie (SACS)
    126 – Warrick Gelant (Outeniqua HS) 

     

    Top Try Scorers

     
    24 – Pierre du Preez (Dirkie Uys) 

    20 – Leighton Eksteen (Outeniqua HS)
    17 – Geor Malan (Outeniqua HS)
    16 –
     Wian Koekemoer (Sentraal, Bloemfontein)
    16 – Duhan van der Merwe (Outeniqua)*
    15 – Selvyn Davids (Nico Malan) 
    14 – Jurie Linde (Affies), Ewan Adams (Hermanus).  
    13 – Rikus Bothma (Paarl Gimnasium)
    12 – Dian Koen (Outeniqua HS), Francois Esterhuyzen (Tygerberg), Ian Cornelius (Hermanus).  

    *Van der Merwe also scored three tries for South Western Districts at the Coca-Cola Craven Week in Polokwane, as well as three tries for the South African Schools’ side in their matches against England and France.

     

    20 or more points in a match:

     

    40 – Selvyn Davids Nico Malan vs. Vredenburg
    38 –
    Jameel Warnick Garsfontein vs. Golden Lions XV 
    32 – Selvyn Davids Nico Malan vs. Oudtshoorn HS
    28 – Barend Smit HTS Middelburg vs. Marais Viljoen
    28 – Warrick Gelant Outeniqua HS vs. Tygerberg
    26 – EW Viljoen Grey College vs. Voortrekker

    26 – Morné Kotze Tygerberg vs. Primrose RFC
    25 – Grant Hermanus Paarl Gimnasium vs. Paarl Boys’ High
    25 – Jameel Warnick Garsfontein vs. Lichtenburg 
    25 – Selvyn Davids Nico Malan vs. Dirkie Uys
    24 – Jeandré Kleinhans Bothaville vs. Wessel Maree (2)
    22 – Leighton Eksteen Outeniqua HS vs. Oudtshoorn HS (66-10)
    22 – Tinus de Beer Waterkloof vs. Nelspruit
    22 – Warrick Gelant Outeniqua HS vs. Punt HS
    21 – Andri Cooper Paarl Gimnasium vs. Drostdy THS
    21 – EW Viljoen Grey College vs. Hentie Cilliers
    21 – Jeandré du Plessis Bekker vs. Fochville
    21 – Jeandré Kleinhans Bothaville vs. Wessel Maree 
    21 – Karl Martin Wynberg Boys’ High vs. Muir College
    21 – Keenan Tarentaal Outeniqua HS vs. St. Joseph’s College (UK)
    20 – Jeandré Uys AHS Kroonstad vs. Klerksdorp HS II

     

    3 or more tries in a match:

     

    4 – Andre Manuel Diocesan College vs. Coleraine (North Ireland)
    4 – Dawie Venter Affies vs. HTS John Vorster
    4 – Dian Koen Outeniqua vs. Langenhoven Gimnasium 
    4 –
     Ferlin Vers Paarl Boys’ High vs. Filton College 
    4 – Jameel Warnick Garsfontein vs. Golden Lions XV
    4 – Pierre du Preez Dirkie Uys vs. Fairburn College 
    4 – Rikus Bothma Paarl Gimnasium vs. Boland Landbou 

    4 – Selvyn Davids Nico Malan vs. Oudtshoorn HS
    4 – Selvyn Davids Nico Malan vs. Vredenburg
    3 – Bevan Barnard Wynberg Boys’ High vs. Primrose RFC
    3 – Carel-Jan Coetzee Jim Fouché vs. Duineveld
    3 – Curtley Grain Paarl Boys’ High vs. Wynberg Boys’ High

    3 – Damian Lackey Bredasdorp vs. Sentraal (Beaufort West) 
    3 – Duhan van der Merwe Outeniqua vs. Framesby
    3 – Elof Scheepers Voortrekker (Bethlehem) vs. Linden
    3 – EW Viljoen Grey College vs. Voortrekker
    3 – EW Viljoen Grey College vs. Hentie Cilliers
    3 – Franco Naudé Garsfontein vs. Lichtenburg
    3 – Francois Esterhuizen Tygerberg vs. Schoonspruit
    3 – Herman Share Diocesan College vs. Primrose RFC
    3 – Jarryd Sage Wynberg Boys’ High vs. Diocesan College (42-28)
    3 – Louis Ellis Kalahari vs. Vaalharts
    3 – Pierre du Preez Dirkie Uys vs. Bredasdorp
    3 – Pierre du Preez Dirkie Uys vs. DF Malherbe
    3 – Pierre du Preez Dirkie Uys vs. Knysna
    3 – Pierre du Preez Dirkie Uys vs. Robert Gordon’s College (UK)
    3 – Richard Rodgers SACS vs. Brackenfell
    3 – Selvyn Davids Nico Malan vs. Selborne College 
    3 – Warrick Gelant Outeniqua vs. Langenhoven Gimnasium

  • School Profile – Witteberg

    School Profile – Witteberg

    Witteberg (Bethlehem)
    Founded: 1972
    Motto: Persequor (Follow)
    Website: www.witteberghs.co.za

     

    2019 2018 2017 2016 2015 2014 2013 2012 2011 2010

    Witteberg of Bethlehem managed to reach the final of the Free State’s Directors Trophy twice. They lost both finals against De Wet Nel THS of Kroonstad in 1989 en Grey College of Bloemfontein in 1998.

    Witteberg started in 1945 as the Bethlehem Hoër Handelskool. The school changed to an academic high school in 1972 and changed its name to Witteberg.

    Witteberg’s annual derby is against fellow Bethlehem school, Voortrekker. The first match between the two sides was won by Witteberg 7-4 in 1976.

    Teams: 2004, 2005, 2006, 2007, 2008, 2009, 2010, 2011, 2012.

    Cravenweek Players: Wimpie Nel (1976), Johan Posthumus (1976), Frans van Rensburg (1980), Rudie van de Venter (1981), John Taljaard (1981), Albert Potgieter (1982), Hein Barnard (1982), Carel Bosch (1985), Andre Herholdt (1985), Piet Slabber (1989), Martin Venter (1990), Lourie van der Merwe (1990), Frik Bothma (1995), Theo Coetzee (1995), Jaco Esterhuizen (1999), Cerneels Rautenbach (1999), Riaan Kruger (2000), Loftus Morrison (2011).

    Provincial Players: Tienie Greyling, Rudie van de Venter, Martin Venter, Cerneels Rautenbach, Ehan Helmand.

     

     

  • School Profile – Westville Boys’ High

    School Profile – Westville Boys’ High

    Westville Boys High Founded: 1861
    Motto: Incepto ne Desistam
    Website: www.wbhs.co.za
    Teams: 2013, 2012, 2011, 2010, 2009, 2008, 2007, 2006, 2005, 2004, 2003, 2002.

    From the past 50 years to the present

    WBHS celebrated its 50th anniversary in 2005 and is therefore a comparatively young school. It has never- the -less established itself in a very short space of time as one of the top rugby schools in KZN and indeed in the country, in terms of the performances of it’s First Team and the large number of rugby teams that it fields every weekend .It has achieved these excellent results in spite not having an established boarding house on campus and has relied on the boys from Westville and the surrounding area. The 1st XV 2009 are currently unbeaten in KZN with only one game remaining against Glenwood.

    Overseas tours

    From the start of its existence, Westville took rugby seriously and by 1968 was playing against the leading high schools in the province. By the 1980s and 1990s it was undertaking overseas rugby tours to the UK, Australia, New Zealand, the Far East, the USA, Canada and South America. These tours proved extremely valuable in that they helped the school develop its own particular and unique rugby style where speed, agility and flair are used on attack. This approach, coupled with resolute and dogged defensive has made the school a formidable rugby adversary and today WBHS in recognised as one of the top rugby schools in the country.

    WBHS Sportsacademy

    Certainly a key factor in its rapid and increased successes was the establishment of the WBHS Sports Academy in1999 and the incorporation of sport and rugby into the school’s academic curriculum. The employment of more part time and full time professional coaches to coach skills during the academy periods and after school resulted in the school rapidly developing a national profile from 2004. Under Guy Coombe a Westville old boy and International Rugby League player the First Team achieved spectacular successes that year. Hugh Reece-Edwards , Natal legend, Springbok and assistant coach to the Springboks followed on from Guy Coombe’s successes and is the school’s successful current coach. By 2007 the school was fielding 25 rugby sides and its A and First Teams were being invited to the top rugby festivals in the country.

    As the school’s rugby reputation has grown a new dimension has been added recently with the establishment of a small privatised boarding facility for boys, Nordene House, which is situated close to the school.

  • School Profile – Welkom Gimnasium

    School Profile – Welkom Gimnasium

    Welkom Gimnasium Founded: 1953
    Motto: Persevera et Labora
    Website: www.welkom-gimnasium.co.za
    Teams: 2016, 2015, 2014, 2013, 2012, 2011, 2010, 2009, 2008, 2007, 2006, 2005, 2004, 2003, 2002, 2001, 2000.

    Craven Week Players: Hennie Pieterse (1990), Neil Schoeman (1990), Calla van Vuuren (1990), Hanna van Rooyen (1990), Neels Lourens (1990), Daan Liversage (1994), Claudius Pamplin (2001), Immanuel Alexander (2001), Nicky Steyn (2003), Simphiso Mamphekgo (2003), Werner Griesel (2003), Thando Mafo (2003), Christo Jansen (2004), Henk Burger (2004), Werner Griesel (2004), Franco Mateus (2007), Jandre Marais (2007), Wynand Pienaar (2007), Peet Marais (2007-08), Jeandre Herbst (2008).

    South African Schools’ Player: Christo Ferreira (1978).

    Provincial Players: Gerrie Sonnekus, Christo Ferreira, Lourens Prinsloo, Daan Liversage, Lukas van Biljon, Nicky Steyn, Jandré Marais, Peet Marais.

    Springbok Players: Gerrie Sonnekus, Christo Ferreira and Lukas van Biljon.

  • School Profile – Strand HS

    School Profile – Strand HS

    Teams: 2013, 2012.

    Springbok Players: Colin Beck and Earl Rose.