SSPN Test Site

Author: hnienaber

  • Lambie first Michaelhouse Springbok

    Six new caps has been named in the Springboks end of year squad for the Grand Slam-tour. Michaelhouse has produced their first Springbok with the selection of Patrick Lambie. The youngster was one of the outstanding players in this year’s Currie Cup competition and scored 25 points in the Sharks’ victory of 30-10 over Western Province in the final of the tournament in Durban. Lambie represented SA Schools in 2007 and 2008.
    Grey College of Bloemfontein produced their 35th Springbok-player in Coenie Oosthuizen. Dale College produced their seventh Springbok-player in Keegan Daniel. Two players from Dale College will be on tour. The try machine, Bjorn Basson is also a former pupil of Dale College. Grey College will have eight players on tour, one more than how many Dale College have produced.
    Adriaan Strauss, Ruan Pienaar, Flip van der Merwe, Jannie du Plessis, CJ van der Linde, Frans Steyn, Bismarck du Plessis and Oosthuizen are the old-Greys on tour.
    Willem Alberts became the first Springbok of Monument who is not a centre. Monnas’ three previous Springboks Christo Wagenaar, Brendan Venter and Jaque Fourie all ply their trade in the midfield.
    The new Springboks and their schools:
    Patrick Lambie (Michaelhouse)
    Coenie Oosthuizen (Grey College)
    Willem Alberts (Monument)
    Lwazi Mvovo (Maria Louw HS)
    Elton Jantjes (Florida)
    Keegan Daniel (Dale College)

  • Henties kan vir verrassing in Irawa-liga sorg

    Henties kan vir verrassing in Irawa-liga sorg

    Die enigste nuweling in die Shimla-liga van die Kovsiestreek-kompetisie, Hentie Cilliers, kan dalk vanjaar vir ‘n verrassing sorg. Volksblad is ‘n medeborg van die kompetisie. Henties is die kampioen-span van die Noord-Vrystaat en kom Saterdag teen die Vrystaatse kampioen, Louis Botha om 12:15 in die Rosestad in die een halfeindstryd te staan.

    Die span van Virginia het die Afrikaanse Hoërskool Kroonstad 21-16 in die eindstryd van die Griffon-liga in Welkom geklop. Louis Botha het sy titel as kampioen van die Vrystaatse A1-liga suksesvol verdedig deur Sentraal naelskraaps 20-19 te klop. Henties het vanjaar die dienste van heelwat van die Harmony-Sportakademie se spelers bekom.

    Spelers soos Algervon Ouman (skrumskakel), Lushiano James, Jaco Arends (albei vleuels), Ashley Meyer (senter) en Lilitha Kambula (flank) het vanjaar ‘n reuse verskil in die span gemaak. Voeg die Cravenweek-losskakel van die Griffons van die afgelope twee jaar, Ryno Venter by en jy het ‘n bulspan.

    Louis Botha het egter vroeër vanjaar die Sportakademie 17-14 getroef. Louis Botha het ook goeie oorwinnings oor Hoërskool Kroonstad (27-12) en Framesby (27-10) behaal. Henties het Sand du Plessis (59-0) en Witteberg (60-26) afgeransel. Hulle moes hard werk om ‘n sege in hul eerste ligawedstryd teen Blouskool (22-19) te behaal.

    Die verdedigende kampioen, Noord-Kaap, is vanjaar die gunsteling om weer die kroon te dra. Die span van die Diamantstad kom op Pirates se veld in Kimberley teen sy teenstander in verlede jaar se eindstryd, Rooiskool te staan. Northerns het verlede jaar in die eindstryd van die Shimla-liga 22-19 koning gekraai.

    Noord-Kaap het vanjaar ‘n allemintige 12 spelers tot Griekwas se Cravenweek-span bygedra. Noord-Kaap het boonop ‘n indrukwekkende vertoningslys vanjaar. Hulle het onder andere Dale-kollege met twee SA Skole-spelers (31-21), Duineveld in Upington (52-22), Griekwas o.19 (42-0), Welkom Gimnasium (20-0), Marlow Landbou (18-9) en Witteberg in Bethlehem (83-0) geklop.

    Die span het wel teen Hoërskool Klerksdorp (7-8) en Sentraal (5-6) vanjaar die knie gebuig.

    Rooiskool het vanjaar gesukkel om die dieselenjin aan die gang te kry, maar die span vertoon met elke wedstryd beter. Hy het naelskraapse seges oor Welkom-Gimnasium (18-17) en Voortrekker (11-10) behaal. Hy het ook soos Northerns teen Duineveld (19-13) en Witteberg in Bethlehem (42-3) oorwinnings behaal. Waar Noord-Kaap teen die Klerksdorp die knie gebuig het, het die manne van Kroonstad 6-elk gelykop gespeel.

  • Johan Goosen is Grey-kollege se puntemasjien

    GREY-KOLLEGE het in Johan Goosen een van die beste skole-losskakels nog in die geskiedenis van Suid-Afrikaanse skole-rugby. Goosen het nie minder as 567 punte die afgelope twee seisoene op die rugbyveld opgestapel nie. 
    Die losskakel het reeds besluit om sy loopbaan in die Vrystaat by die Cheetahs voort te sit. Die afrigter van die Vrystaat-Cheetahs, Naka Drotkské, het self vroeër vanjaar gesê indien Goosen hom met sy spel kan oortuig dat hy beter as Sias Ebersohn en Louis Strydom kan vaar ’n kans in vanjaar se Curriebeker-reeks kan kry. 
    “Johan (Goosen) sal dieselfde regverdige kans as Sias en Louis kry. Ás hy bewys hy is beter as hulle, sál hy speel,” het Drotské vroeër aan Volskblad gesê.
    Goosen het in totaal 340 punte vir Grey-kollege se eerste span aangeteken. Hy het in 2009 134 punte en in vanjaar reeds 206 punte vir sy skool aangeteken. Sy 26 punte vroeër vanjaar teen Selborne-kollege is sy meeste in ’n enkele wedstryd vir Grey. Hy het in die wedstryd twee keer agter die doellyn gaan kuier en ook agt van sy span se drieë verdoel. 
    Die Suid-Afrikaanse Skole-losskakel het ook twee keer teen Hoërskool Outeniqua (2010) en Glenwood (2009) 25 punte tot sy span se oorwinnings aangeteken.
    Goosen was vanjaar die ster op die Cravenweek in Welkom. Die Vrystaat het die week as die nie-amptelike kampioen afgesluit deur Westelike Provinsie 42-21 in die hoofwedstryd te verslaan. Goosen het 22 van sy span se punte deur ’n puik drie te druk, vier doelskoppe en drie strafdoele deur die pale te jaag aangeteken. Hy was die voorste puntemaker van die week met sy 47 punte. Hy was in 2009 na afloop van die Cravenweek in Oos-Londen ongelukkig om nie in die nasionale skole-span opgeneem te word nie. Goosen het die naasmeeste punte op die week in 2009 met 41 punte aangeteken. 
    Hy het vanjaar en verlede jaar vir die nasionale o.18-span uitgedraf. Hy was vanjaar ongeteyfeld die held met die span se oorwinnings oor Frankryk en Engeland. Hy het in elk van die twee wedstryd vyf strafdoele oorgeklits. Hy het vir die nasionale o.18-span 64 punte in sy ses westryde vir hulle opgestapel. 
    Hy het vir die Vrystaatse o.18-span in vriendskaplike-kragmetings 75 punte aangeteken.
    Goosen se punte:
    2009: 
    Grey-kollege –
    t Duineveld 8 (4 doel); t Hoërskool Windhoek 10 (5 doel); t Marlow Landbou 6 (3 doel); t t Framesby 6 (3 doel); t Affies 15 (3 doel, 3 straf); t Grey PE 11 (1 doel, 3 straf); t Sentraal 9 (1 drie, 2 doel); t Glenwood 25 (1 drie, 4 doel, 4 straf); t Jim Fouché 17 (1 drie, 6 doel); t Brandwag 14 (2 drieë, 2 doel); t Hoër Jongenskool Paarl 13 (5 doel, 1 straf). 
    Vrystaat o.18 – t Griekwas 21 (9 doel, 1 straf); t Griffons 15 (1 drie, 5 doel); t Blou Bulle 17 (1 drie, 6 doel); t Blou Bulle 22 (1 drie, 1 doel, 5 straf); t KwaZulu-Natal 7 (2 doel, 1 straf); t WP 12 (1 drie, 2 doel, 1 straf). 
    SA o.18 – t Frankryk 4 (2 doel); t Namibië 11 (1 drie, 3 doel); t Frankryk 9 (1 drie, 2 doel). 
    2010: 
    Grey-kollege –
    t Harmony-Sportakademie 9 (1 drie, 2 doel); t Duineveld 12 (6 doel); t EG Jansen 22 (2 drieë, 6 doel); t Kearsney-kollege 12 (6 doel); t Monument 11 (1 doel, 3 straf); t Louis Botha 12 (6 doel); t Paarl Gim 13 (2 doel, 3 straf); t Outeniqua 25 (1 drie, 4 doel, 4 straf); t Selborne-kollege 26 (2 drieë, 8 doel); t Hoër Jongenskool Paarl 17 (1 drie, 3 doel, 2 straf); t Grey PE 8 (4 doel); t Jim Fouché 4 (2 doel); t Glenwood 14 (1 doel; 4 straf); t Fichardtpark 8 (4 doel); t Affies 13 (2 doel; 3 straf).
    Vrystaat o.18 – t Griffons 12 (6 doel); t Pumas 10 (2 doel, 1 straf, 1 skep); t Grens 15 (3 doel, 3 straf); t KwaZulu-Natal 10 (2 doel, 2 straf); t WP 22 (1 drie, 4 doel, 3 straf).
    SA o.18 – t Frankryk 15 (5 straf); t Namibië 10 (1 drie, 1 doel, 1 straf); t Engeland 15 (5 straf).
  • Henties en Rooiskool deur tot eindstryd van Griffon-liga

    Henties en Rooiskool deur tot eindstryd van Griffon-liga

    Die Afrikaanse Hoërskool Kroonstad het met sy oorwinning van 25-18 oor Welkom Gimnasium in die Noordwes-stadion in Welkom vir die agtste agtereenvolgende keer tot die eindstryd van die Griffon-liga deurgedring.

    Die span van Kroonstad is ook die verdedigende kampioen. Hentie Cilliers was in die ander halfeindstryd teen Hoërskool Kroonstad 23-10 koning gekraai het, het vir die eerste keer sedert 2002 tot die eindstryd van die liga deurgedring. Henties was in 2002 kampioen toe hy laas in die eindstryd gespeel het.

    Rooiskool en Hentie Cilliers het met die onderskeie oorwinnings ook hul plekke in die halfeindstryde van die Kovsiestreek-kompetisie bespreek. Volksblad is ‘n medeborg. Die wenner van die liga sal teen Vrystaat se kampioen te staan kom, die verloorder sal teen Griekwas se verteenwoordiger in die Shimla-liga (vir mediumskole) sake uitspook.

    Die span van Virginia het rustyd reeds 10-0 teen Blouskool voorgeloop. Die wedstryd is ook in die Noordwes-stadion beslis. Die Griffons se Cravenweek-losskakel, Ryno Venter, het ‘n goeie vertoning vir Henties in die laaste vesting gelewer. Die span se sleutelspelers in die oorwinning was egter die twee flanke Lilitha Kambula en Jaco Naudé. Kambula wat ook vir die Griffons op die Cravenweek in aksie was het om die losgemale sake vir Bloues moeilik gemaak. Naudé se dekverdediging was uitstaande.

    Vir Blouskool kan Johan van der Merwe (vaskopstut) en Johan Botes (agtsteman) meer as tevrede met hul vertonings voel. Botes en Van der Merwe was die afgelope paar weke staatmakers vir die span van Kroonstad.

    Rooiskool se jong losskakel, Francois van Biljon, is vinnig besig om vir homself ‘n naam te maak. Van Biljon het op al vier maniere teen Gimmies punte aangeteken. Hy het gaan druk, twee drieë verdoel, ‘n strafdoel behaal en ook ‘n skepdoel oorgeklits. Die span se vleuel, Pierre Uys, het twee keer in die sege agter die doellyn gaan kuier.

    Sy een drie was ‘n juweel. Hy het die bal teen die kantlyn tussen die halflyn en tientree stippellyn ontvang die ongeveer 57 meter afgelê en in die hoekie gaan afrond. Everhardt Laing (stut) en Ignus Gresse (flank) het ook goeie vertonings gelewer.

    Gimmies het rustyd 10-7 voorgeloop en die span sal wonder oor al die verspeelde geleenthede. Vir Gimmies het Werner de Beer (agtsteman), John-Otto Lonergen (stut) en Joshua Wesch (heelagter) blink vertonings gelewer.

    Puntemakers:

    Hentie Cilliers 23 (10) – Drieë: Luzanne Williams, Algervon Ouman. Doelskoppe: Ryno Venter 2. Strafdoele: Venter 3. Hoërskool Kroonstad 10 (0) – Drie: Johan van der Merwe. Doelskop: Jaco Enslin. Strafdoel: Enslin.

    AHS Kroonstad 25 (7) – Drieë: Pierre Uys 2, Francois van Biljon. Doelskoppe: Van Biljon 2. Strafdoel: Van Biljon. Skepdoel: Van Biljon. Welkom Gimnasium 18 (10) – Driee: Mario Noordman, JC Wasserman. Doelskop: Zander Schonken. Strafdoele: Schonken.

    Deur Hannes Nienaber

  • Preview – Griffon-halfeindstryde in Welkom

    Preview – Griffon-halfeindstryde in Welkom

    Die halfeindstryde van die Griffon-liga word Woensdag in die Noordwes-stadion in Welkom beslis. In die eerste halfeindstryd meet Hoërskool Kroonstad teen Hentie Cilliers kragte. Die span van Virginia het in die ligawedstryd tussen die twee spanne met 22-19 koning gekraai.

    Dit was die Blouskool se enigste nederlaag in die liga voor sy nederlaag Saterdag teen die Afrikaanse Hoërskool Kroonstad in hulle jaarlikse ENB Classic Clash in Kroonstad. Rooiskool se enigste nederlaag in die liga was ook teen Hentie Cilliers. Die span van Virginia het die liga as die vroë gunstelinge afgeskop.

    Rooiskool se oorwinning van 9-0 teen Blouskool het aan hom die boonste posisie op die puntelys besorg. Die span van Kroonstad het egter nie soos verlede jaar sy teenstanders in die liga oorheers nie. Die span het teen Hentie Cilliers (15-23) in die stof gebyt en twee naelskraapse oorwinnings oor Welkom Gimnasium (17-18) en Voortrekker (10-11) behaal.

    Die Rooies kom reeds weer teen Gimmies in die een halfeindstryd te staan. Hoewel Rooiskool die gunsteling is om weer te wen, was die Harmony Sportakademie se spelers wat nou vir Gimmies uitdraf nie in die spanne se ligawedstryd in aksie nie. Veral Mario Noordman (skrumskakel) en Sergio Prins (senter) behoort ‘n reuse verskil te maak.

    Voortrekker het met slegs een ligapunt op ‘n plek in die uitkloprondes uitgemis. Dit is die eerste keer in ses jaar wat die span van Bethlehem nie tot die uitkloprondes van die liga kon deurdring nie. Die Griffon-liga van 2010 sal as een van die taaistes nog onthou word. Verskeie wedstryde is met slegs ‘n enkele punt gewen. 

    Die wenners van die onderskeie halfeindstryde sal die Perses in die Shimla-liga van die Kovsiestreek-kompetisie verteenwoordig. Volksblad is ‘n medeborg van die kompetisie.

    Die finale puntestand van die liga: 
     

    Spanne Gespeel Wen Verloor Gelykop Punte V Punte T Bonus Punte
    AHS Kroonstad 8 7 1 0 205 93 3 31
    Hentie Cilliers 8 7 1 0 234 153 3 31
    Welkom Gimnasium 8 5 3 0 260 158 8 28
    Hoërskool Kroonstad 8 6 2 0 187 105 4 28
    Voortrekker 8 5 3 0 221 128 7 27
    Goudveld 8 2 6 0 168 202 7 15
    HTS Welkom 8 2 6 0 113 175 4 12
    Witteberg 8 2 6 0 127 240 3 11
    Riebeeckstad 8 0 8 0 76 334 0 0

    Die spanne is:

    Hoërskool Kroonstad vs Hentie Cilliers om 14:30

    Hoërskool Kroonstad: 15 Pieter Zietsman, 14 Johan Otto, 13 André Coetzee, 12 Jaco Enslin, 11 Neil Oosthuizen, 10 Phillip van der Heever, 9 Rene Eksteen, 8 Johan Botes, 7 Jonty Human (kaptein), 6 Pieter Hattingh, 5 Hennie Venter, 4 Marius Cronjé, 3 Johan van der Merwe, 2 Brian Meyer, 1 Francois Nel.

    Hentie Cilliers: 15 Johan van den Berg, 14 Jaco Arendse, 13 Wynand Venter, 12 Hugo Pretorius, 11 Lushiano James, 10 Ryno Venter, 9 Algervon Ouman, 8 Reinhardt Snyman, 7 Lilitha Kambula, 6 Jaco Naudé, 5 Jason Bloemstein, 4 Gaylen van der Sandt, 3 Gustav Potgieter, 2 Marius Singleton, 1 Bobby Moleti.

    AHS Kroonstad vs Welkom Gimnasium om 15:50

    AHS Kroonstad: 15 Dirkie Coetzee, 14 Rudolph Mienie, 13 Luan Janse van Rensburg, 12 Reinhardt Erasmus, 11 Pierre Uys, 10 Francois van Biljon, 9 Pieter Esterhuyze, 8 Cloete Wessels (kaptein), 7 JP Nel, 6 Francois Reyneke, 5 Jandré van der Berg, 4 Jacques van Rooyen, 3 George Marich, 2 Wimpie Hattingh, 1 Everhardt Laing.

    Welkom Gimnasium:
    15 Josua Wesch, 14 Casper Haymans, 13 Jeremiah Tumane, 12 Sergio Prins, 11 Modise Motati, 10 Zander Schonken, 9 Mario Noordman, 8 Werner de Beer, 7 Peter Muller, 6 Kevin Badenhorst, 5 JC Wasserman (kaptein), 4 Hanru van der Westhuizen, 3 John-Otto Lonergan, 2 Rudi van Niekerk, 1 Jan Basson.

    Deur Hannes Nienaber

  • Cheetahs vang groot vis – Goosen tot 2012 in Bloemfontein

    Een van die groot sterre op vanjaar se Cravenweek-toernooi vir hoërskole hier in die Noordwes-stadion, Johan Goosen, het besluit om ’n kontrak met die Cheetahs te sluit.
    Die Suid-Afrikaanse skole-losskakel sal volgens sy agent, Jan-Harm van Wyk, minstens tot aan die einde van 2012 sy rugby in Bloemfontein speel.
    Goosen het die nasionale o.18-span reeds verlede jaar verteenwoordig en het in die Vrystaat se eerste wedstryd hier teen Grens gewys dat hy as ’n betroubare stelskopper ewe opwindend op die aanval is.
    Goosen se besluit is uitstekende nuus vir die Cheetahs wat die afgelope drie jaar losskakels van gehalte soos Willem de Waal, Lionel Cronjé (albei Westelike Provinsie) en Jacques-Louis Potgieter (Blou Bulle) verloor het.
    Van Wyk sê nog ’n Vrystaatse uitblinker op die Cravenweek, Niell Jordaan (agtsteman), is vir langer vir die Cheetahs beskikbaar.
    “Niell is soos Johan vir die volgende twee jaar beskikbaar. Beseerdes soos Henco Venter (flank) en Ruwellyn Isbell (vleuel) het vir dieselfde termyn kontrakte met die Cheetahs gesluit,” sê Van Wyk.
    Niel Marais (heelagter), wat nie beskikbaar vir die Cravenweek was nie aangesien hy saam met Grey-kollege se krieketspan oorsee toer, is nog ’n groot vis wat die Cheetahs gevang het.
    Ongelukkig vir die Cheetahs is dit bekend dat hul belowende binnesenter van die Vrystaatse Cravenweek-span, Paul Jordaan, ’n kontrak met die Sharks gesluit het.
    Die vurige slot van die Vrystaatse Cravenweekspan, Cobus Nel, het op sy beurt reeds besluit om sy rugby voortaan in die Kaap te gaan speel en hopelik in die toekoms die trui van die Westelike Provinsie oor die kop te trek.

  • Results – Day 1 – Grant Khomo Week 2022

    Results – Day 1 – Grant Khomo Week 2022

    NewsGFSGrantKhomo

    The Grant Khomo Week (for u16 players) kicked-off in a cold as usual Kimberley with the matches being played at the venue of this year’s historic Currie Cup final, Tafel Lager Park.

    In the clash of the day Western Province managed to steal a 24-17 victory over the Golden Lions.

    A try by winger Tristan Fransman gave WP the lead for the first time in the match with a mere three minutes left on the clock.

    The match will be remembered for the clash between the two flyhalfs, Simphiwe Moyo (Golden Lions) and Viaan Mentoor (WP). Moyo slotted four penalties to keep the scoreboard ticking and his side in front.

    Three of these penalties plus a try by Junior van Wyngaardt gave the Lions a 11-5 lead at the break. In the second half it was Mentoor time to shine as he provided the spark for the comeback scoring a try as well as providing the platform for his side’s two other tries.

    Free State’s fullback, Theko Montjane, scored a hat-trick of tries as his side started their campaign off with a 28-12 victory over Border.

    The Griffons’ Nr. 8, Rylen Kirsten also crossed the tryline three times as the Purple People Eaters came out on top by 45-21 against the Limpopo Blue Bulls.

    The Blue Bulls came out charging as they smashed South Western Districts by 43-7 in their clash on the opening day.

    The team from Pretoria already led 17-0 at the break after using all the scoring chances that came their way during the first half.

    All the matches are streamed live via the SuperSportSchools app.

    Scorers: 

    Boland 36 (22) – Tries: Ewald Vorster (2), Armand Croeser, Fortune Goni, MJ van der Westhuizen, Luan Giliomee. Conversions: Giliomee (3). Griqualand West 14 (0) – Tries: SW van Heerden, Sylvester Hoffman. Conversions: Simon Liversage (2).

    Western Province 24 (5) – Tries: Almero Keizer, Viaan Mentoor, Tristan Fransman, Reuben Kruger. Conversions: Ashwin Cox (2). Golden Lions 17 (11) – Try: Junior van Wyngaardt. Penalties: Simphiwe Moyo (4).

    Sharks 42 (21) – Tries: Vuyo Gwiji, Carlyle Hawkins, Imivuyo Kemka, Zenkosi Mthiyane, Swelihle Mbatha, Aiden Botha. Conversions: Tomas Baguley (6). Eastern Province 13 (10) – Try: Johannes Van Zyl. Conversion: Lucraine Muggels. Penalty goals: Muggels (2).

    Valke 29 (7) – Tries: Storm Labuschagne, R-Jay Pietersen, Zaid Rippenaar, Divan Francis, Conversions: Kayle Venter (3). Penalty: Venter. Pumas 0.

    Blue Bulls 43 (17) – Tries: Janco Purchase, Malcolm George, Malan Graham, Ruben Pienaar, Jeffery Singa, Ruan Lippoldt, JJ Koekemoer. Conversions: Pienaar (4). South Western Districts 7 (0) – Try: Keanon Jantjies. Conversion: Elgernon Meyer.

    Free State 28 (14) – Tries: Theko Montjane (3), Heinrich Theron. Conversions: Alzeadin Felix (2), Toriq Schambreel (2). Border 12 (0) – Tries: T Fenako, B Mtshini. Conversion: I Mbulana.

    Griffons 45 (26) – Tries: Rylen Kirsten (3), Hloni Mokotjo, Ru-Bran Kock, Frederick Fourie, Craig Mann. Conversions: Cheswill Jooste (3), Fourie. Limpopo Blue Bulls 21 (7) – Tries: Damian Bye, Botter Geyer, Unathi Mlotshwa. Conversions: Mlotshwa (3).

    Zimbabwe 15 (10) – Tries: Thomas Judson (2), Wayne Kuraimunashe. Griqualand West XV 7 (0) – Try: De Wet du Plooy. Conversion: Ethan Faber.

    Namibia 12 (5) – Tries: Janco van Tonder (2). Conversion: Waldre Kotze. Border Country Districts 0.

    Western Province XV 31 (24) – Tries: Liam Burger (2), Samuel Badenhorst, Michael Satade, Xander Engelbrecht. Conversions: Rayaan Solomons (2), Retagan van Rooi. Leopards 17 (10) – Tries: Lorenzo Snyers, Alexander Benedetti. Conversion: Snyers. Penalty: Snyers.

  • Preview – Vereeniging HS vs. Dr. Malan

    On Saturday, down south from Johannesburg Hoerskool Vereeniging play Hoerskool Dr Malan of Meyerton in Vereeniging in an FNB Classic Clash.

    The two schools are about 15 kilometres apart, and so are rivals at more than just rugby.

    Both fall within the Valke and of the two Dokkies are regarded as the strongest team in the old Vaal Triangle, now a part of the Valke, who used to be Eastern Transvaal then the Falcons.

    In 2009 the Dokkies won 63-3, in 2010 they triumphed 23-11 and last year they won by 8-0, which suggests that the Rainbow are getting closer.

    In, fact the signs are that this year Vereeniging will beat Dr Malan and do so comfortable. When they met earlier in the season Rainbow won 33-12. They then went off on a tour to the Western Cape and have played the strong Duineveld side from Upington.

    They have played two common opponents:
    Benoni High: Vereeniging lost 14-11, Dr Malan lost 27-8
    Hans Moore: Vereeniging drew 20-20; Dr Malan lost 41-5

    In the Rainbow side is hooker Deon Stolts who went to the Craven Week for the Valke last year and has been chosen to go again this year. Flank Joswin de Wee, eighthman John Maisi and fullback Jacqone de Villiers are also down to go to Craven Week.

    Dokkies have two back from last year’s Classic Clash, Rainbow seven. Back for Dokkies are flyhalf Anthony Harvard and flank Marco Naudé. Those back for Hoërskool Vereeniging are wing Shaun Heiberg, who played fullback last year, outside centre Dewaldt Grewe, flyhalf Morné Terblanche, scrumhalf Bernard Louw, flank Johann Fourie, prop Jaco Wiese and hooker Deon Stoltz who was the captain last year as well. That suggests a distinct advantage for the Vereeniging side.

    The teams:

    Hoërskool Vereeniging: 15 Jacqone de Villiers, 14 Shaun Heiberg, 13 Dewald Grewe, 12 Wildri Roodt, 11 Eldron van Rooyen, 10 Morné Terblanche, 9 Bernard Louw, 8 John Maisi, 7 Joswin de Wee, 6 GE Pretorius, 5 Johann Fourie, 4 André du Plessis, 3 Carlo van Onselen, 2 Deon Stoltz (captain), 1 Jaco Wiese.
    Replacements: 16 Kobus Muller, 17 Gian Bezuidenhout, 18 Jan Janse van Rensburg, 19 Ruan Combrink, 20 Rikus van Rensburg, 21 Brendon van Deventer, 22 Maree Verhoef, 23 Wally Ungerer.

    Coaches: André Botha, Manfred Smit

    Dr Malan: 15 Michael Bosman, 14 Frikkie Venter, 13 Ferdi Swart, 12 Desmond Koen, 11 Theo Geldenhuys, 10 Anthony Harvard, 9 Rhyno Hendman, 8 Gerhard van Rensburg (captain), 7 Marco Naudé, 6 Hansie Erke, 5 C Janse van Rensburg, 4 Christiaan Nolte, 3 Johan van der Watt, 2 Ruan van der Walt, 1 Tiaan Naudé.
    Replacements: 16 Morne van der Sandt, 17 Lukas Steyn, 18 Johan Burger, 19 Leandré Ebersonn, 20 Richard Dean van Deventer, 21 Meyer Le Maistre, 22 Ruan Wessels, 23 PG vcan der Merwe.
    * The Dr Malan names my well be inaccurate. They arrived late and written by hand, which was hard to decypher. We did ask for help.

    Coach: Louw Neethling

    Date: 2 June, 2012
    Kick-off: 12.00
    Venue: Hoërskool Vereeniging
    Expected weather conditions: Sunny with a high of 21°C, dropping to 6°C

    From www.rugby365.com

    1

  • How significant is the World Schools Festival really?

    How significant is the World Schools Festival really?

    WorldSchoolsFestival2019Is the World Schools Festival really such a prestigious event as their PR wants us to believe?

    I personally don’t think so at all. To pitch most of South Africa’s best rugby schools against the best that the rest of the world is a very good and noble idea, but then you need to get the best of the rest of the world to come and face-up against the South African teams. 

    The idea was always to get the best possible schools from outside of our borders to come and face the pride of our schoolboy system. The idea belonged to former Paarl Boys’ High coach, Sean Erasmus. He was hoping to leave a legacy behind after leaving Boishaai after their 150th celebrations to join the Lions.

    Already last year the communication from the marketing agency that was appointed to help organise the event, Carinat Sports Marketing of Hong Kong, claimed that the idea for the festival was that of their consultant and former Springbok coach Heyneke Meyer. 

    This year they are saying that Carinat owner, Jon Phelps, is the founder of the World Schools Festival. It was certainly not his idea and it could only be guessed what happened behind closed doors during Phelps’ last few meeting with Paarl Boys’ High.

    After the first two days of the second edition of the festival at Paul Roos Gimnasium, the Rest of the World contingent only managed to win one of the ten matches thus far. And this victory was achieved by the World Schools XV which consists bar three Italian players out of South African players which are on SA Rugby’s watch list. Not so worldly after all. 

    The South African teams are leading the “Ryder Cup” style of competition by 20 points to 2 and outscored their opposition at an average score of 46-23 per match. The South African teams scored 461 points to the 230 that were scored against them. Last year the South African teams’ only lost twice in the 20 matches during the festival. 

    At this current rate, the World Schools Festival won’t survive after next year’s event at Affies. And it is not the host schools Paarl Boishaai, Paul Roos Gimnasium and Affies who are to blame for this fact. 

    If you take the World Schools XV’s victory of 76-29 over the Western Province Invitational side out of the mix it will rather be a Ryder Cup-style competition if the likes of Tiger Woods, Dustin Johnson and Rory McIlroy were taking on your regular weekend golfer in the Real McCoy. 

    The Afrikaanse Hoër Seunskool of Pretoria or Affies as they are affectionately known as are having their centenary celebrations next year. The plan is that the World Schools Festival will be one of the headline events during their celebrations.

    Looking at this year’s festival they might need to reconsider if the World Schools Festival is worthy of headlining their celebrations. Next year’s South African school holidays after the first term is just over two weeks long and the annual Noord/Suid tournament which is at this moment a much more prestigious and marketable event will also be held in Pretoria. All of Affies, Grey College, Paarl Gimnasium, Monument and Boland Landbou was in action in both of these events this year. NewsGLeeStands

    If Affies want to make sure that this is a prestigious event they will have to take action themselves to make it happen. Get the five schools from New Zealand that will feature at least in their Top 10 schools teams for 2020.

    Out of the four attending New Zealand schools in Stellenbosch, they’ve only produced two New Zealand Schools players in 2018. They were Louie Chapman (Christchurch Boys’ High) and Tyrone Thompson (Napier Boys’ High). 

    The “ten” South African schools in attendance produced 13 of the players in last year’s SA Schools’ team. Another player Keke Morabe of Welkom Gimnasium is playing for the World Schools XV. 

    The other five international positions should be made of British private schools. The invitation sides that are just thrown together and get to meet each other a day or two before taking on some of our best school outfits is an insult to our rugby as well as not educational to kids who have front-up in these match-ups.

    I do however believe that both the South African kids and overseas children attending the festival learn a lot from the experience of attending such a festival, just not on the rugby field. 

    It is clear that people are voting with their feet as the stands were mostly empty during the two openings day of this year’s event. It can be expected that more people will flood through the gates of the Markotter Stadium on Saturday, but it won’t be to see if the South African team can pull it through, but rather see them smash hapless opposition to pieces. 

    Results – World Schools Festival 2019

     

  • Grey PE kan hom teen stutfaktor vasloop

    Grey-kollege se stutfaktor van meer as 450kg voorspel vandag yslike probleme vir Grey Boys’ High School (Grey PE) se eerste rugbyspan.

    Die span van Bloemfontein se vier stutte, Stephan Kotze (116 kg), Stephan Pretorius (110 kg), Schalk van der Merwe (104 kg) en Marcel van der Merwe (128 kg), is nog nie vanjaar in trurat gedruk nie. Die viertal is ook oorgehaal om die besoekers vandag hier in die skrums te karnuffel.

    Kotze draf volgende week vir die Suid-Afrikaanse Skole-span uit, terwyl Schalk van der Merwe die Suid-Afrikaanse Akademie-span in 2008 verteenwoordig het en as een van die belowendste jong vaskopstutte in die land beskou word. Pretorius kan homself ongelukkig ag dat hy nie in die nasionale skole-span ingesluit is nie. Hy moes weens Baksteen van Heerden se besering die Vrystaters noodgedwonge op haker op die Cravenweek uithelp.

    Teenoor die tuisspan se swaargewigte in die voorry, weeg Grey PE se stut, Michael van Vuuren, slegs 93kg. Van Vuuren het Oostelike Provinsie ook as haker op die Cravenweek verteenwoordig.

    Die SA Skole-agtsteman Siyamthanda Kolisi (flank) kan met sy kragtige lopies die besoekers se gevaarman wees. Hy kan goeie ondersteuning van sy kaptein en agtsteman, Siyanda Mangaliso, te wagte wees.

    Grey-kollege kan intussen vandag met ’n 44ste agtereenvolgende sege sy oorheersing van skole-rugby bevestig.

    Grey-kollege was in sy laaste 43 wedstryde elke slag aan die wenkant en blaai ’n mens deur die geskiedenisboeke van kragmetings tussen bogenoemde twee spanne, word niks goeds vir Grey PE voorspel nie.

    Die span van Port Elizabeth kon nog nooit daarin slaag om ’n oorwinning in die Rosestad oor Grey te behaal nie.

    Die besoekers se span van 2001, destyds onder die leierskap van die Springbokflank Luke Watson, is die span wat die naaste aan ’n oorwinning weg van die huis kon kom. Die span van Bloemfontein het 18-15 op dié dag koning gekraai. Grey PE kon laas in 2004 op sy tuisveld ’n sege oor die Vrystaters behaal. Die span van die Baai was toe 17-14 baas.

    Grey-kollege se diepte gaan egter in sy wedstryd volgende week teen Pretoria Boys’ High beproef word. Hy sal dan sonder sy ses Suid-Afrikaanse Skole-spelers moet klaarkom. 

    Die spanne: 

    Grey-kollege: Riaan Britz, Sethu Tom, Piet Lindeque, Inus Keyser, Chejane Mallane, Johan Goosen, Pieter Rademan (k), Niell Jordaan, Henco Venter, Egbert Ras, Carl Wegner, Jean Cook, Stephan Pretorius, Johan Meintjies, Stephan Kotze. 

    Grey PE: Clint Sacks, Voughan Casling, Jonathan Mudrovic, Nicholas Holton, Phaphama Hoyi, Luke Daniels, Hugh van Niekerk, Siyanda Mangaliso (k), Siyamthanda Kolisi, Brendon Terblanche, Ronald Ferreira, JJ Swart, Zolani Faku, Johan Nell, Michael van Vuuren.

    Afskop: 15:00
    Skeidsregter: Jaco Peyper 

    Ander wedstryde (tuisspan eerste genoem): 11:50 – Jim Fouché t Louis Botha; 11:50 – Sand du Plessis t St. Andrew; 12:00 – Sentraal t Duineveld; 12:45 – Aliwal-Noord t Fichardtpark. 

    [powr-comments id=”71840814_1589303696750″]