The Pumas has named their preliminary squad for the annual Craven Week that will be hosted in George later this year.
The squad comprises of 27 players at this stage with only 23 that will make the trip down to the Garden Route.
They will face the Limpopo Blue Bulls in a match next week Tuesday which will also be used as trials.
Even players in the other squads that were named could still make it into the Craven Week squad.
Five players who represented the Pumas during the 2022-edition of the tournament in Cape Town have once again made the squad. They are Rowan Mitchelson (prop, Piet Retief), Tebogo Nkosi (prop, Hoërskool Middelburg), Ryan Venter (prop, Hoërskool Nelspruit), Tyron Moolman (centre, Secunda) and Tjaart Joubert (eighthman, Hoërskool Middelburg).
Joubert could form a very formidable loose trio combination with Hanré Hattingh (Secunda) and Loyiso Ngcobese (Piet Retief).
No less than a record of 15 Kwaggas has been named in the South Western Districts team for the annual Craven Week this year.
Hoerskool Outeniqua is celebrating their centenary this year and will also play host to the prestigious tournament later this year. It will be the first time since 1999 that the Craven Week will be played in George.
Unlike last year that the team only comprised of players from Outeniqua and Oakdale Landbou – this year a player from Hoerskool Oudsthoorn, Logan Jantjies, adds some extra flavour.
Oakdale Landbou boasts six players within the Craven Week squad.
The team will be coached by Jaco Janse van Rensburg (Outeniqua) and Walt Bohme (Hoërskool Oudtshoorn).
The results from around South Africa will be updated here as we receive the results from the various schools.
If your school’s match is not listed below or you would like to send in your team’s results – please contact us via e-mail at hockey@superschoolsnews.co.za or via WhatsApp at 072 172 5455.
Die eerste skote in vanjaar se Plaat-kompetisie van die SDC Noordvaal Cup het geklap en dis duidelik dat hierdie liga weer een van die taaistes in die reeks sal wees.
Transvalia se losskakel, Duan du Toit, het met sy akkurate skopskoen seker gemaak dat sy span hul aanslag op vanjaar se titel met ‘n sege van 43-17 oor die Hoërskool Klerksdorp afskop.
Du Toit het ‘n persoonlike bydrae van 23 punte met sy skopskoen tot die sege gelewer. Hy het vyf strafdoele deur die pale gejaag en ook met vier doelskoppe geslaag.
Die span van Vanderbijlpark het ook onlangs terug in sy midde vir Kyle Esterhuizen (vleuel) en Junior van Wyngaardt (haker) terug verwelkom. Albei het ‘n draai by Monument in Krugersdorp gemaak, voordat hulle besluit het om huiswaarts te keer.
Van Wyngaardt het Saterdag twee keer agter Klerksdorp se doellyn gaan kuier.
Klerksdorp se losskakel, Leonard Bevan, het self nie teruggestaan nie. Hy het vier strafdoele oorgeskop om die telbord vir sy span aan die rol te hou.
Die Hoërskool Kempton Park sal baie tevrede wees met sy sege van 32-25 oor HTS Middelburg om sy aanslag in die reeks mee af te skop. Dit is nooit maklik vir enige span om ‘n sege in Middelburg te behaal nie.
Die Rooi Bulle het teen omdraaislag ‘n voorsprong van 15-10 geniet. Kempies se losskakel, Zander de Jongh, asook die buitesenter, Tian Aucamp, het dubbelle driedrukplesier ervaar om hul span tot ‘n oorwinning te help.
Die heelagter, Josh Meyer, was ook uitmuntend in die laaste vesting vir die wenspan. Voorlangs het die agtsteman, Divan Francis, asook die flank Divan Bouwer ook goeie vertonings opgedis.
Puntemakers:
Transvalia 43 (27) – Drieë: Junior van Wyngaardt (2), Brandon-Lee Smit (2), Daniel Grobler. Doelskoppe: Duan du Toit (4). Strafdoele: Du Toit (5). Hoërskool Klerksdorp 17 (11) – Drie: HJ Erasmus. Strafdoele: Leonard Bevan (4).
Die Bere van die Hoërskool Garsfontein het dit Saterdag duidelik gemaak dat hulle vanjaar weer een van die rolspelers in vanjaar se SDC Noordvaal Cup se Beker-kompetisie gaan wees.
Die Garsies het vir Waterkloof met 50-21 op Berepark verslaan om sy aanslag in vanjaar se reeks af te skop.
Die Bere se kaptein en agtsteman, Abri van der Westhuizen, was aan die voorpunt van sy span se sege met ‘n driekuns aan drieë.
Die flank Thinus Oosthuizen het ook ‘n reuse wedstryd gespeel na hy noodgedwonge na die kant van die skrum moes skuif na albei die span se flanke, Divan Brits en Zander Lourens, tydens Wildeklawer beserings opgedoen het.
Die Bere het in die skrums die oorhand gehad. Die span se skrumdokter, Kevin Buys, verdien baie lof want daar sal baie ver gesoek moet word vir ‘n Garsie-skrum in trurat sedert hy by die span betrokke geraak het.
Vir Waterkloof was daar niemand beter as sy flank Jean Jooste nie. Buiten die feit dat Jooste vir sy inklimspel met twee drieë beloon is, het hy ook deurgans sy lyf op die spel vir sy span geplaas. Sy kaptein en agtsteman, Dale Arlow, kan ook tevrede met sy vertoning voel.
Agterlangs het die Bere ook gegrom met Zian Cilliers (skrumskakel) en Dimitre Erasmus (buitesenter) wat uitstaande was.
Helpmekaar-kollege het vir Menlopark ‘n drag slae van 73-15 op sy tuisveld in Johannesburg toegedien. Helpies se vleuel Pieter Moller het vier keer agter die besoekers se doellyn gaan kuier.
Die grondslag vir die sege is egter voorlangs gelê waar veral die slot Ulrich Swart uistaande spel gelewer het. Swart het uitstekend gerank in die lynstane en ook in die vastelos gewoel.
Buiten Moller het die heelagter, Junayden Seffier, ook uitmuntend vertoon. Veral sy taktiese skopwerk was van hoë gehalte.
Die beseringspook het behoorlik amok gesaai by die Parkies voor die kragmeting. Slegte nuus vir die span is dat hy eerskomende Saterdag teen Garsfontein te staan kom.
Die Hoërskool Nelspruit het amper vir ‘n opskudding in Krugersdorp gesorg toe hy met nog so agt minute se speeltyd oor teen Monument voorgeloop het.
Die Wit Bulle het egter na ‘n nuwe rat verwissel om uiteindelik met 20 punte met die telling op 41-20 te seëvier. Dit was veral die losskakel, Justin Viljoen, en die slot RJ Barnard wat van die plaasvervangersbank ‘n groot impak gemaak het.
Viljoen het met sy taktiese skoppe daarin geslaag om die druk na die Rhinos te verplaas, terwyl Barnard voorlangs die vuur aangesteek het.
Puntemakers:
Garsfontein 50 (22) – Drieë: Abri van der Westhuizen (3), Dimitre Erasmus (2), Ruan Enslin, Heinrich Cloete, De Wet Lottering. Doelskoppe: Zian Cilliers (3), Nicallen Gabrielsen (2). Waterkloof 21 (14) – Drieë: Jean Jooste (2), Hernus Marais. Doelskoppe: Franco Cronjé (3).
Helpmekaar-kollege 73 (26) – Drieë: Pieter Moller (4), Ruan Welman, Ulrich Swart, Boela de Wet, Christiaan Steyn, Tristan van Niekerk, Reynard van der Linden, JJ du Preez. Doelskoppe: Michael Benzien (9). Menlopark 15 (8) – Drieë: Mocke Balt (2). Doelskop: Jaden Fortuin. Strafdoel: Fortuin.
Monument 41 (15) – Drieë: Jody Schambreel (2), Tristan da Costa (2), Kelvin van Wyk, Nathan Erasmus, Stephan Uys. Doelskoppe: Justin Viljoen (3). Hoërskool Nelspruit 20 (15) – Drieë: Ryan Venter, Ian Wood, Reghard Vermaak. Doelskop: Kian van Tonder. Strafdoel: Van Tonder.
STELLENBOSCH, SOUTH AFRICA – MAY 06: Pieter-Nel du Plessis of Paarl Gim scores a try during the Sportsmans Warehouse Premier Interschools rugby match between Paul Roos Gymnasium and Paarl Gimnasium at Markotter Stadium on May 06, 2023 in Stellenbosch, South Africa. (Photo by Ashley Vlotman/Gallo Images)
PRETORIA. – Wildeklawer-babelas is sonder twyfel ‘n realiteit.
Dit was duidelik in al die wedstryde gister waarby spanne betrokke was, wat nog Maandag op die Wildeklawer-toernooi in aksie was so bietjie vuisvoos met tye voorgekom het.
Garsfontein se Bere het sy oorheersing oor Waterkloof sedert 2013 voortgesit deur ‘n klinkende sege van 50-21 in die Noordvaalbeker op sy tuisveld te behaal.
Garsies het vroeg weggespring en ‘n voorsprong van 17-0 na agt minute se spel geniet, maar daarna so bietjie die voet van die pedal afgehaal.
Die wenspan se kaptein en agtsteman, Abri van der Westhuizen, het van voor gelei en drie keer agter Klofies se doellyn gekuier. Vir Klofies kan sy flank Jean Jooste sy kop omhoog hou.
Die Hoërskool Nelspruit het amper vir ‘n opskudding in Krugersdorp gesorg toe hy met nog so agt minute se speeltyd oor teen Monument voorgeloop het.
Die Wit Bulle het egter na ‘n nuwe rat verwissel om uiteindelik met 20 punte met die telling op 40-20 te seëvier. Dit was veral die losskakel, Justin Viljoen, en die slot RJ Barnard wat van die plaasvervangersbank ‘n groot impak gemaak het.
Helpmekaar het in die ander wedstryd in die Beker-kompetisie van die Noordvaalbeker vir Menlopark met 73-15 gekarnuffel. Helpies se vleuel Pieter Moller het vier keer agter die Parkies se doellyn gaan kuier.
Paarl Gimnasium sal meer as tevrede met hul sege van 24-19 oor Paul Roos Gimnasium op laasgenoemde se tuisveld in Stellenbosch wees.
Albei spanne was duidelik nie op hul skerpste nie na hul Maandag na die Kaap van die Diamantstad moes terugreis.
In Kaapstad het Bishops met 31-25 as oorwinnaars uit die stryd teen SACS getree.
Die kragmeting het boonop die geleentheid gevier van die 150ste jaar sedert die eerste opgetekende kragmeting tussen die twee skole in 1873. Hierdie is die oudste bestaande interskole in Suid-Afrika.
Daar word wel geglo dat die twee skole reeds sedert 1862 teen mekaar op die rugbyveld kragte gemeet het.
Die eerste skolewedstryd in Natal (deesdae KwaZulu-Natal) het tussen Pietermaritzburg High School en Hermannsburg in 1870 plaasgevind. Eersgenoemde is vandag bekend as Maritzburg College en laasgenoemde bestaan ook steeds onder dieselfde naam.
Gepraat van Maritzburg College. Die nuwe besem in Hendré Marnitz (afrigter) is besig om skoon te vee.
Die span van Pietermaritzburg het nie net sy eerste sege sedert 2010 oor Glenwood op sy tuisveld Goldstones behaal nie, maar sommer die besoekers behoorlik met 42-15 gebere.
St Andrew’s College het Graeme College se harde gebreek deur ‘n sege van ‘n enkele punt (24-23) in die doodsnikke te beklink. Losskakel, Danie Hickey moes sy kaptein en binnesenter, Sintu Mjali, se drie na speeltyd reeds vertreke was verdoel om die sege te verseker.
Noordheuwel van Krugersdorp het sy titel as kampioen van die NWU Prestige-reeks suksesvol op die Fanie du Toit-veld in Potchefstroom met ‘n sege van 27-17 oor Oos-Moot verdedig.
Dit was ‘n titaniese tweestryd tussen die twee spanne se losskakels, JT Kapank (Noordheuwel) en Charl van der Sluis (Oos-Moot). Van der Sluis is met nog 15 minute se speeltyd oor van die veld gejaag na hy ‘n tweede geelkaart ontvang het.
Nories se groot held in die sege was egter sy flank Juan Fourie.
Grey-kollege het in die Rosestad met 41-0 oor te veel skietgoed vir Selborne College beskik. Die span se lostrio bestaande uit JJ Theron (kaptein), Keegan Scholtz en Jean-Henri Smith was weer in ‘n klas van hul eie.
Fichardtpark het sy onoorwonne status vanjaar op die rugbyveld behou deur sy grootste sege nog oor Sentraal (33-7) te behaal.
Welkom Gimnasium het ook sy stempel in die Griffon-liga met ‘n oortuigende sege van 43-8 oor Voortrekker van Bethlehem afgedruk. Hoërskool Trio het vir Goudveld-Hoërskool met 29-0 kaf gedraf.
Blou Bulle: Curro Roodeplaat 26, FH Odendaal 11; Tyger Valley 7, Kwaggasrand 5. Limpopo: Warmbad 66, Northern Academy 10; Eric Louw 62, Stanford Lake College 7.
NOORDVAAL
King Edward VII 73, Parktown Boys’ High 22; Pretoria Boys’ High 31, St Alban’s College 7; St John’s College 40, St Andrews (Bloemfontein) 5; Jeppe 43, Westville Boys’ High 31; St David’s Marist 19, Northcliff 14; Ellisras 47, Randburg 7; St John’s College 19, Northcliff 17; Bergsig Akademie 47, Frikkie Meyer 28; Midstream College 57, Wagpos 3; Hoërskool Pietersburg 43, Hans Strijdom 7.
Maritzburg College 42, Glenwood 15; Hilton College 36, Durban High School 33; Michaelhouse 23, Kearsney College 20; St Charles College 23, Clifton 12.
OOS-KAAP
St Andrew’s College 24, Graeme College 23; HTS Daniël Pienaar 17, Framesby 17; Kingswood College 36, Stirling 11; Pearson 10, Nico Malan 7; Dale College 26, Cambridge 7; Queen’s College 48, HTS Port Rex 3.
The results from around South Africa will be updated here as we receive the results from the various schools.
If your school’s match is not listed below or you would like to send in your team’s results – please contact us via e-mail at rugby@superschoolsnews.co.za or via WhatsApp at 072 172 5455.
It will truly be a momentous occasion on Saturday when Diocesan College and SACS take the field on Piley Rees to continue the tradition of South Africa’s oldest rugby clash.
This Saturday will be the celebration of 150 years since these two schools played in the first ever recorded rugby match in South Africa.
Bishops will be captained by inside centre, Nic Allison, while loose-head prop, Ali Osman-Bosch, will be leading SACS out.
SACS won the first recorded match between the two schools back in 1873 by two goals to nil. Both schools has since that first match played a major part in developing Springboks.
Bishops have suffered only one defeat so far this season in their previous match again Paul Roos Gimnasium (12-24). They were quite impressive during the St Stithians College Easter Festival in Johannesburg bagging victories over St Stithians (66-3), Helpmekaar-kollege (31-30) and Clifton (43-10).
SACS have suffered two defeats this far aganst Paarl Boys’ High (18-34) and St Andrew’s College of Makhanda (12-13).
Bishops always plays a wonderful 15-man game but players to watch out for are the midfield pairing of Allison and Olo Sopotela, as well as the scrumhalf, Haashim Pead. Expect a lot of opportunities on attack thanks to their playing style for winger Lucca Mynhardt.
SACS has produced 32 Springboks over the year with World Cup winning fullback Percy Mongomery being the last. Other Springboks include Cecil Moss, Clive van Ryneveld, Billy Millar, Ben Duff (Springbok Nr. 1) and Oupa Versfeld.
Bishops boasts 42 Springboks so far with Dillyn Leyds being the last to don the Green-and-Gold. Other Boks include Nizaam Carr, Dave von Hoeslin, Francois Louw, Robbie Fleck, Guy Kebble, Peter Whipp and Christian Stewart.
SACS: 15 Aya Machuli, 14 Jack Benadé, 13 Daniel Dyaram, 12 Endinako Peter, 11 Nicholas Reynolds, 10 Rayaan Solomons, 9 Seth Bradford, 8 Connor King, 7 Ben van Coller, 6 Richard Skeeles, 5 Niche Koopman, 4 Pierre van Selm, 3 Ikhona Maxegwana, 2 Alex Pybus, 1 Ali Osman-Bosch (captain).
Die Hoërskool Garsfontein se Bere verdedig Saterdag ‘n trotse rekord wanneer hy sy aanslag op vanjaar se SDC Noordvaal Cup in die Beker-kompetisie teen die Hoërskool Waterkloof afskop.
Die Bere het laas in 2013 (34-36) teen die Klofies die knie gebuig. Die span van 2023 beklee tans die tweede posisie op die nasionale ranglys en sal sonder twyfel vandag op Berepark die veld as die gunstelinge betree.
Klofies sal egter nie die sowat 6.5 kilometer oos op Solomon Mahlangu aanpak sonder hul eie planne en doelwitte nie. Die span word afgerig deur die SA Skole A-afrigter, Cobus van Dyk, met Renier de Villiers wat hom bystaan.
Garsies het vanjaar nog net een keer die knie gebuig. Dit was verlede Saterdag teen Grey-kollege (9-29) tydens die Absa Wildeklawer-toernooi in Kimberley.
Die Bere sal wel sonder twee van sy staatmakers, Divan Brits en Zander Lourens (albei flanke) moet klaarkom. Lourens het sy skouer tydens die nederlaag teen Grey beseer, terwyl Brits sy knie in die oorwinning van 19-8 oor Outeniqua beseer het.
Die twee het saam met hul kaptein en agtsteman, Abri van der Westhuizen, ‘n gedugte lostrio gevorm. Lourens se plek is reeds deur Luan Olivier gevul wat verlede jaar die SA Rugby Skole-sewestoernooi se Speler van die Toernooi was, terwyl die slot Thinus Oosthuizen na die kant van die skrum sal skuif om Brits se stewels te vul.
Klofies het ook hul kaptein en agtsteman, Dale Arlow, van slot na die agterkant van die skrum geskuif.
Die nuweling in vanjaar se Beker-kompetisie, die Hoërskool Nelspruit se Rhinos, kon nie vir ‘n moeiliker eerste uitstappie tussen die groot honde van die reeks gevra het nie.
Die Rhinos moet die verdedigende kampioen, Monument van Krugersdorp, op laasgenoemde se tuisveld, die Ras van Rooyen-veld, die stryd aansê. Monnas se Wit Bulle was in die twee spanne se laaste kragmeting in 2019 met 71-7 baas.
Dit was egter on Mbombela, terwyl die laaste kragmeting in Krugersdorp in 2018 in ‘n sege van 24-20 vir Monnas geëindig het.
Die Wit Bulle het verlede jaar nie een keer in die Noordvaaltrofee, soos die kompetisie verlede jaar geheet het, die knie gebuig nie.
Die Wit Bulle se losskakel, Daylon Myners, is ook weer terug in die saal en behoort ‘n doring in die Rhinos se vlees te wees.
‘n Uitgedunde Hoërskool Menlopark sal geen illusie hê oor die opdraende stryd wat more teen Helpmekaar-kollege in Johannesburg op hul wag nie.
Die Parkies se span het heelwat staatmakers op die krukkelys, terwyl Helpies weer tydens Wildeklawer gewys het dat hulle nie ‘n span is wat onderskat kan word nie.
Helpmekaar het sonder twyfel die taaiste twee kragmetings van enige span ooit sedert die ontstaan van Wildeklawer in 2009 gehad. Helpies moes oor drie dae teen Paarl Gimnasium (14-25) en die Hoër Jongenskool Paarl (10-15) te staan kom.
Ondanks twee nederlae het die span van die Goudstad met eer uit die stryd getree.
Die Parkies sal veral die dienste van sy losskakel, Marco Strydom (knie), agtsteman, Hanru Potgieter (skouer), buitesenter, Alro le Roux (skouer) mis. Strydom en Potgieter is onderskeidelik die kaptein en onderkaptein van die span.
Die spanne is:
Garsfontein vs Waterkloof om 13:20 op Berepark in Pretoria:
Hoërskool Garsfontein: 15 Jason Hugo, 14 Ruan Enslin, 13 Dimitre Erasmus, 12 Heinrich Cloete, 11 Cassie Prinsloo, 10 Nicallen Gabrielsen, 9 Zian Cilliers, 8 Abri van der Westhuizen (kaptein), 7 Thinus Oosthuizen, 6 Luan Olivier, 5 James Schnetler, 4 Jacques Swarts, 3 Leighton-Jon Cloete, 2 De Wet Lottering, 1 DA Swart.
Hoërskool Waterkloof: 15 Hernus Marais, 14 Waldimar Griesel, 13 Happy Makate, 12 Reuven Ferreira, 11 Sjaan Steyn, 10 Franco Cronje, 9 Francois Viljoen, 8 Dale Arlow (kaptein), 7 Jean Jooste, 6 Kevin van Staden, 5 Stephan de Beer, 4 Anrich Uys, 3 Luan Brown, 2 Stephan Jacobsz, 1 Marnus Maritz.
Monument vs Hoërskool Nelspruit om 13:30 op die Ras van Rooyen in Krugersdorp:
Monument: 15 Jody Schambreel, 14 Nathan Venter, 13 Kelvin van Wyk, 12 Theuns du Plooy, 11 Ernesto Oersen, 10 Daylon Myners, 9 Ceano Everson, 8 Jamaal Feldman, 7 Nathan Erasmus, 6 Dylan Viljoen, 5 Uli van der Westhuizen, 4 Jacques Botha, 3 Ricardo du Plessis, 2 Stephan Uys, 1 Muller van Reenen.
Hoërskool Nelspruit: 15 Kian van Tonder, 14 Owen Steyn, 13 Ian Wood, 12 Heino Meiring, 11 Karl Erichson, 10 Theuns Meyer, 9 Andeon Pringle, 8 Braam Basson, 7 Bradley Claassen, 6 Banele Ngwenya, 5 Juan Bezant, 4 Luke Poison, 3 Ryan Venter, 2 Regard Vermaak, 1 Hugwin Heyman.
Helpmekaar-kollege vs Menlopark om 12:30 in Johannesburg:
Helpmekaar: 15 Junayden Seffier, 14 Tiaan le Roux, 13 Reynard van der Linden, 12 Michael Benzien, 11 Pieter Moller, 10 Juan Storm, 9 Tristan van Niekerk, 8 Christian Steyn (kaptein), 7 Vaughn le Grange, 6 Darius Haasbroek, 5 Ulrich Swart, 4 Francois Tonkin, 3 Boela de Wet, 2 Ruan Welman, 1 JJ du Preez.
Menlopark: 15 Jaden Fortuin, 14 Xander Haasbroek, 13 Xander Loubser, 12 Ruhan van Rensburg, 11 Kagiso Kubheka, 10 Logan Botha, 9 Christian Herbst, 8 Steyn Landman, 7 Xander Roets, 6 Rocco Myburgh, 5 Owen Basson, 4 Stefan van der Bijl, 3 Owen Herbst, 2 Mocke Balt, 1 Ruan Wolmarans.
The oldest schoolboy rugby tournament in South Africa will in future be known as the SDC Noordvaal Cup.
The organisers of the tournament, the Noordvaal Schools Rugby Association (NVSRA) has managed to secure a title sponsor with The Skills Development Corporation coming onboard for the next three years.
The competition started back in 1920 as the AG Robertson Cup after which it was known as the Administrator Trophy (1922-1981). In 1982 it was renamed as the Directors Trophy until 1994.
In 1995 the competition got its first corporate sponsor with Beeld coming onboard. The competition was known as the Beeldtrofee untill 2016 when it became the Virsekerbeker.
The coverage from SuperSport Schools will also increase for the coming season.
The sponsorship was announced during a function at Loftus Versfeld with former Springbok Victor Matfield as the guest of honor. Matfield played in the 1994 final of the tournament where his school lost against Affies.
Netwerk24 and Jacaranda FM is the media sponsors of the competition.
The CEO of SDC, Daniel Gibhard, interestingly also played in a final of the tournament. He represented Potchefstroom Gimnasium when they were crowned champions of the Big Schools back in 2004.
The CEO of Provantage, Jacques du Preez, who are managing the sponsorship also played in a final. He was on the winning side for Randburg against Lichtenburg in the 1990 final. Du Preez scored a vital try in the 14-6 victory in a match his direct opposition was Richard Bands.
Bands played flank at school before moving to the front-row later in his career.
The participating schools come as far as Komatipoort in the east, Eric Louw from Musina in the North, Heilbron from the south and Vryburg and Christiana in the west. 832 kilometres from east to west and 655 kilometres from north to south.
This tournament is with the more than 200 schools that participate across five provinces without a doubt the biggest in South Africa.