KIMBERLEY. – Glenwood performed a proper smash-and-grab victory of 17-16 over Welkom Gimnasium in the opening match of the last day of the Absa Wildeklawer tournament here.
Fullback, Jaco Williams, slotted a penalty with time already something of the past to break the team from Welkom’s hearts.
Welkom Gimnasium enjoyed a comfortable lead of 16-7 at the break after playing some good rugby. Scrumhalf, Julian Samuels, as well as fullback, Naylen Goeda, keeping the Grasshoppers defenders busy.
Glenwood’s Williams scored just before the break to keep his side in the contest. In the second half the visitors from Durban found their rhythm and managed to claw back to get within reach of grabbing the victory.
Which they then grabbed via Williams penalty. For the Grassshoppers it was the outside centre, Johandre van Rooyen, and lock Layhtan Sheehan that could feel more than happy with their performances on the day.
Oakdale Landbou secured a well-deserved 18-5 victory over Dr. EG Jansen from Boksburg.
The team from Riversdal’s inside centre, Kurt Coetzee, produced a solid performance. He scored one of his side’s two tries and kept the scoreboard ticking over in the second-half with two penalties.
KIMBERLEY. – Grey-kollege sal nie sommer vanjaar geklop word nie.
Die rugbyfabriek van die Rosestad het in die hoofwedstryd van die tweede dag van die Wildeklawer-toernooi hier op Diamantveld se velde vir Garsfontein met 23-9 die loef afgesteek.
Grey het vanjaar reeds drie van die grootste aanspraakmakers om vanjaar as die voorste skolespan af te sluit – Paarl Gimnasium (33-12), Outeniqua (19-17) en Garsfontein kaf gedraf.
Indien ‘n span vanjaar vir Grey wil troef sal hy eers die span se lostrio moet tem. Die trio bestaande uit JJ Theron, Keegan Scholtz en Jean-Henri Smith vul mekaar uitstekend aan.
Die losskakel, Ian van der Merwe, het sy skopskoen ook die praatwerk laat doen. Hy het albei sy span se drieë verdoel asook drie strafdoele deur die pale gejaag.
Die Bere van Garsfontein het met eer uit die stryd getree. Die span het nog laterig in die tweede helfte slegs ‘n agterstand van 9-13 gehad.
Garsies se haker, De Wet Lottering, asook die skrumskakel, Zian Cilliers, het goeie vertonings vir die verloorspan gelewer. Dimitre Erasmus, die buitesenter, was op verdediging vir sy span goud werd.
Helpmekaar-kollege het met ‘n heldhaftige vertoning teen Paarl Gimnasium vorendag gekom.
Gimmies het uiteindelik met 25-14 as oorwinnaars van die veld gestap, maar dit was ‘n veel moeiliker vraestel as wat vooraf verwag was.
Die span van die Paarl se slot Danio Botha het met sy hardewerk voorlangs uitgetroon.
Paul Roos Gimnasium moes in ’n taai stryd diep delf om die oorhand met 21-14 teen Durban High School te kry.
Die eerste helfte het grootliks aan DHS, wat deur Peter Engledow gebrei word, behoort danksy die losskakel Deano Boesak wat sake beheer het.
Boesak het met ’n dartellopie deur die verdediging gedans om seker te maak dat sake rustyd gelykop is met 14-14, voordat Paul Roos Gimnasium se loskopstut Oliver Reid oorgedryf het vir die enigste drie van die tweede helfte.
Die Wit Bulle van die Afrikaanse Hoër Seunskool het met ‘n klinkende sege van 29-0 oor Oakdale Landbou ‘n onbenydenswaardige stukkie statistiek gesystap.
Indien Affies hierdie kragmeting verloor het sou dit die eerste keer sedert 1979 gewees het wat die Wit Bulle bloedneus vier keer op ‘n streep gekry het.
Die Wit Bulle se kantman Ruan Lippold was uitstaande en is vir sy skitterende spel met twee drieë beloon.
Monument van Krugersdorp met sy agtsteman, Jamaal Feldman, asook die binnesenter, Zain Henery aan die spits het Boland Landbou met 37-26 verslaan.
Feldman het met sy kraglopies in die tweede helfte gesorg dat Monnas op die voorvoete bly. Henery het van buite na binnesenter geskuif en hy het sy direkte teenstander, Albie Bester, hoofbrekens besorg.
Bester was self op sy stukke en sonder twyfel een van Boland Landbou se uitblinkers gewees. Monnas se losskakel, Justin Viljoen, wat vir die beseerde Justin Myners ingestaan het, het self nie ’n voet verkeerd gesit het nie en vier doelskoppe en twee strafdoele oorgeklits het vir ’n persoonlike bydrae van 14 punte.
Welkom Gimnasium was te Goeda vir Framesby in hul kragmeting. Die span van Welkom se regtervleuel, Naven Goeda, het ‘n driekuns aan drieë in sy span se oortuigende sege van 54-19 behaal.
Sy drie om die driekuns te voltooi het op skouspelagtige wyse gekom na speeltyd reeds verstreke was. Die wenspan is ‘n strafskop tien meter van sy eie doellyn toegeken.
Die plaasvervanger-skrumskakel, Rewaldo Farmer, het ‘n vinnige tikskoppie geneem na sy afrigter, Roean Bezuidenhout, laat weet het om die wedstryd met ‘n skop oor die kantlyn te beëindig.
Hy het ondersteuning van sy losskakel, Renaldo Kiewiet, ontvang wat etlike meters veld gewen het, voordat hy besluit het om met ‘n steekskoppie vir Goeda die geleentheid te geen om die beweging van 90 meter in die hoek af te rond.
“Ek is net die afrigter. Wat weet ek,” het ’n tevrede Bezuidenhout skerstend agterna gesê.
HTS Drostdy het hul eerste oorwinning van die seisoen in die doodsnikke uit die kloue van die gasheer gegaps toe die regtervleuel Bernedict George in die hoekie oorgeseil het net soos die sirene gelui.
Dit was George se tweede van die wedstryd, maar beslis die soetste. Die Donkies het die Diamonds se harte met 15-13 gebreek.
Michaelhouse is steeds op soek na sy 100ste sege in die interskole tussen home n Hilton College. Die twee spanne meet al sedert 1904 kragte.
Michaelhouse het in 2016 sy 99ste oorwinning oor Hilton behaal. Die spanne speel jaarliks twee keer teen mekaar. Hilton was Saterdag met 20-17 baas om ‘n rekord negende sege op ‘n streep oor sy aartsvyande te behaal.
Feitlik al hierdie wedstryde kan weer gekyk word op SuperSport Schools (www.supersportschools.com). SuperSport Schools spog nou ook met sy eie kanaal op DStv – SuperSport 216.
Dag 1: Grey High School 27, SACS 17; Jeppe 51, Queen’s College 5; Selborne College 32, Die Brandwag (Uitenhage) 0; King Edward VII 12, Graeme College 0; Westville Boys’ High 28, Voortrekker (Bethlehem) 5; Nico Malan 17, St John’s College 17; Hudson Park 29, St Stithians College 28; Parktown Boys’ High 21, Muir College 7; Pretoria Boys’ High 15, Uitnodigingspan 5.
Dag 2: Jim Fouché 40, Randburg 31; Rob Ferreira 19, Frikkie Meyer 17; Queens High 46, Rustenburg Academy 7; Bergsig Hawks 21, Krugersdorp High 10.
Dag 1: Bergsig Akademie 12, Rob Ferreira 10; Randburg 33, Parel Vallei 15; Ben Vorster 38, Jim Fouché 31; Riebeeckrand 26, Frikkie Meyer 7; Krugersdorp High 32, Linden 14; Bergsig Hawks 62, Queens High 10.
KWAZULU-NATAL
Hilton College 20, Michaelhouse 17; Northwood 14, Kearsney College 8.
Maritzburg College 19 (5) – Tries: Imivuyo Kemka, Nkululeko Sithole, Swelihle Mbata. Conversions: Luc du Toit, Luyanda Mbatha. Framesby 13 (8) – Tries: Sean Vermaak, Hein Terblanche. Penalty: Logan Muller.
Paarl Boys’ High (7) – Tries: Jameel de Jongh, JC Mars. Conversion: Daniel van der Merwe. Penalties: Van der Merwe. Helpmekaar 10 (0) – Tries: Ruan Welman, Rynhardt van der Linde.
Oakdale Landbou 18 (12) – Tries: Hanno Louw, Kurt Coetzee. Conversion: Zandre Conradie. Penalties: Kurt Coetzee (2). EG Jansen 5 (5) – Try: Ruan van Heerden.
Day 2 – 29 April 2023
Grey College 29 (13) – Tries: Hayden Tolmay, Dian Venter. Conversions: Ian van der Merwe (2). Penalties: Van der Merwe (3). Garsfontein 9 (6) – Penalties: Nicallen Gabrielsen (3).
The results from around South Africa will be updated here as we receive the results from the various schools.
If your school’s match is not listed below or you would like to send in your team’s results – please contact us via e-mail at rugby@superschoolsnews.co.za or via WhatsApp at 072 172 5455.
KIMBERLEY. – Paarl Boys’ High kept their unbeaten record at ABSA Wildeklawer since 2015 intact with a 35-13 victory over Glenwood in the opening match of the 2023-edition of the festival.
Boishaai did not attend the 2015 tournament due to their participation at the Sanix-tournament in Japan.
Interesting is that their last defeat at Wildeklawer came in 2013 at the hands of Glenwood. Back in 2013 Sean Erasmus was still coaching Glenwood before moving to the Paarl to coach Boishaai.
So in other words Boishaai’s last defeat at Wildeklawer was when their current head coach planned their demise.
The team from Paarl led by 14-0 at the break thanks to tries by Rubin Dames (flanker) and Scott Nel (winger). Dames opened the scoring of the festival when bashed over in the 24th minute.
Boishaai and Glenwood both scored twice in the last five minutes of the match to make sure everybody in Kimberley where still awake.
Dames was impressive for Boishaai as he put in a workhorse performance. Divan Fuller (eighthman) also played well in the second-half. In the backs JC Mars (fullback) and Nel could also feel more than happy with their performances.
Glenwood’s fullback, Jaco Williams, is always dangerous with the ball in hand. Their outside centre, Johandre van Rooyen, also deserves a mention.
Boishaai will face Helpmekaar-kollege of Johannesburg on Monday, while Glenwood will play Welkom Gimnasium.
Scorers:
Paarl Boys’ High 35 (14) – Try: Rubin Dames, Scott Nel, Juan Loots, Aiden Jacobs, Bryan Burger. Conversions: Daniel van der Merwe (5). Glenwood 13 (0) – Try: Okonta Chijundu, Bukhosibakhe Gamede. Penalty: Tyrique Hartnick.
KIMBERLEY. – There are more than enough reasons to get excited about the annual Wildeklawer-tournament that kicks off today in the City of Diamonds.
This year will be the 13th edition of this prestigious tournament that started back in 2009.
This year will see 20 of the country’s top rugby schools treat the spectators at Diamantveld as well as the viewers on SuperSport Schools to he best form of the game there is – schoolboy rugby.
The main match of the first round of fixtures will see Grey College and Garsfontein face each other in a match that promises to produce some fireworks. Both teams are still unbeaten this season.
The rugby factory from Bloemfontein recently took the scalp of Outeniqua (19-17) in George. The Kwaggas are celebrating their centenary this year and boasts a team that won’t be easily beaten again this season .
Garsfontein is probably the other team that are vying for a pace between the top three school teams this year in South Africa. The Turquoise Bears’ most impressive victory so far this season was against Affies (45-38).
Grey have never lost against Garsfontein and will without a doubt be the favourites for the encounter. Garsies proably have the toughest itinerary ever for a team at Wildeklawer. They will face the Kwaggas on Monday.
The battle between Grey’s eighthman, JJ Theron, and his direct opposition, Abrie van der Westhuizen, promises to be one of the highlights. Van der Westhuizen scored the try that secured his side’s victory over Paul Roos Gimnasium last year after the hooter during Wildeklawer.
Theron would have the backup of Jean-Henri Smith and Keegan Scholtz as part of the loose-trio. Divan Brits and Zander Lourens will be backing-up Van der Westhuizen’s effort.
The opening match of the festival will be between Paarl Boys’ High and Glenwood. Boishaai’s head coach, Sean Erasmus, previously coached the Grasshoppers. A fact that always add to the spice for clashes between the two schools.
The first match tomorrow promises to be a physical encounter. Boland Landbou and Monument’s Wit Bulle is always an encounter where the players put everything on the line.
Monnas’ fullback, Jody Schambreel, as well as their scrumhalf, Ceano Everson, is exciting players when on attack. Their captain and flanker, Morne Venter, will lead his side’s physical charge.
Clashes between the Wit Bulle of Affies and the Bulle – yes the Bulle from Oakdale Landbou also always delivers on its promise.
But like every year all the games put together by Wildeklawer will add to the spectacle that is probably the top schoolboy rugby festival in the world.
Fixtures for the first two days of the tournament:
Friday , 28 April 2023
19:00 – Paarl Boys’ High vs Glenwood
Saturday, 29 April 2023
09:10 – Boland Landbou vs Monument 10:20 – Framesby vs Welkom Gimnasium 11:30 – Stellenberg vs Maritzburg College 12:40 – Diamantveld vs HTS Drostdy 13:50 – Paul Roos Gimnasium vs Durban High School 15:00 – Affies vs Oakdale Landbou 16:10 – Outeniqua vs EG Jansen 17:20 – Paarl Gimnasium vs Helpmekaar 18:30 – Grey College vs Garsfontein
In what was one of the most anticipated matches of the day, Johannesburg was entertained to yet another close encounter by two of South Africa’s premier schools.
KES carried on their winning ways by securing an extremely tight 23-20 win over rivals Jeppe High School for Boys.
The opening try of the day came courtesy from the sort of maul that we are becoming accustomed to seeing from Jeppe. The Black and White, powered their way across the line with Kaleb Burger placing the ball down neatly to open the account. Dikarabela Moeketsi added to the Jeppe scoreline after breaking through the KES defense.
Fifteen minutes into the second half, winger Timi Oluwole, scored a much needed try to ensure that KES could claw their way back into the match. Oluwole was back in the middle of things by making a superb run and offloading to a hungry Ruan Van Rensburg who scored the second try.
Jeppe’s Exauce Kevani and Thulani Shabalala both scored fantastic tries to take the score to 20-16 with five minutes left on the clock.
In the final passage of play, KES created a huge overlap opportunity from a line-out which was easily gathered and was sent across the field where substitute winger and hero of the day Mbuso Methula snatched at the opportunity presented from Muyo and scored the final try of the match.
Fly half, Vusi Muyo the puppeteer was instrumental in pulling the strings throughout the match creating some space and distributing the ball and putting his team mates in good positions.
Kicking for poles separated these two sides with Jeppe missing two crucial kicks which cost them several points. Jeppe forward Joseph Zulu made a welcome return not having played since picking up an injury at Noord-Suid earlier in the season.
The Reds Field was packed with supporters from both sides, which provided an electric atmosphere all throughout the match. Yet another historic finish between these two famous schools.
King Edward VII 23 (6) – Tries: Timi Oluwole, Ruan Van Rensburg, Mbuso Methula. Conversion: Vusi Moyo Penalties: Moyo (2). Jeppe High School for Boys 20 (10) – Try: Kaleb Burger, Dikarabela Moeketsi, Exauce Kevani, Thulani Shabalala.
The teams:
Jeppe High School for Boys: 15 Khuthadza Rasivhaga, 14 Sanele Tshabangu, 13 Exauce Kewani, 12 McMillen Mongwana, 11 Dikarabela Moeketsi, 10 Matthew Coetzee, 9 Bryce Samuel, 8 Mosiki Ndlaba, 7 Ruben van Rensburg, 6 Lesedi Masemola, 5 Luke Cannon, 4 Risima Khosa, 3 Luca Trevisan, 2 Kaleb Burger, 1 Ricardo Brandao.
King Edward VII: 15 Tristan Maugeri, 14 Haniel Monkoti, 13 Olunje Mehlomakulu, 12 Caleb Lombard (VC), 11 Timi Oluwole, 10 Vusi Moyo, 9 Ruan Van Rensburg, 8 Kebotile Maake 7 Thandolwethu Biyela (C), 6 James Kobrowisky, 5 Andrew Engelbrecht, 4 Thomas Beling, 3 Joshua Aube, 2 Siphosethu Mnebelele, 1 Lesedi Moloi.
PAARL, SOUTH AFRICA – APRIL 22: Kyle Smith during the Sportsmans Warehouse Premier Interschools rugby match between Paarl Gimnasium and Affies at Paarl Gimnasium on April 22, 2023 in Paarl, South Africa. (Photo by Bertram Malgas/Gallo Images)
PRETORIA. – Kyle Smith het sy ritme gevind.
Dit is slegte nuus vir die spanne wat vanjaar nog teen Paarl Gimnasium te staan moet kom.
Die losskakel van Gimmies was aan die voorpunt van sy span se oorwinning van 38-21 oor die Afrikaanse Hoër Seunskool van Pretoria.
Smith sal indien hy op sy vertoning teen Affies kan voortbou ‘n sterk aanspraakmaker wees vir ‘n plek in die SA Skole-span later vanjaar.
Smith was met sy stelskopwerk as ook die seepgladde wyse waarop hy sy agterlyn weggesit het die groot doring in die besoekers se vlees.
Gimmies het teen rustyd ‘n voorsprong van 24-0 geniet. Affies se afrigters sal waak teen die tendens waar hulle die afgelope paar wedstryde eers in die tweede helfte werklik uit die kleedkamer gekom het.
Affies se flank Ruan Lippold is met twee drieë in die tweede helfte beloon vir sy harde werk voorlangs.
Die Kwaggas van Outeniqua was weer vuurwarm en het die Hoërskool Durbanville met 36-0 ‘n drag slae toegedien. Durbies is sonder twyfel nie ‘n maklike teenstander nie. Die uitslag onderstreep dus die gehalte van Kwaggas se Eeufees-span.
Dr. EG Jansen van Boksburg het nie sy gelyke in vanjaar se nuutgevonde NWU Skole-reeks gehad nie. Die Jansies het vir Kempton Park met 48-10 in die eindstryd van die reeks in Pretoria verslaan.
Die span van Boksburg se heelagter, Dawid Twala, asook die vleuel Cameron van Wyk het uitstaande vertonings in die eindstryd opgedis.
Menlopark het amper op sy tuisveld in die uitspeelwedstryd om die derde en vierde plek teen Eldoraigne vasgeval. Die wedstryd het met 33-elk gelykop geëindig.
King Edward VII se plaasvervanger-vleuel, Mbuso Methula, het met ‘n drie na speeltyd reeds verstreke was gaan druk om Jeppe se harte met 23-20 te breek.
Die groot vraag om almal se lippe in die KwaZulu-Natalse Middelande volgende week sal wees of Michaelhouse uiteindelik hul 100ste sege oor Hilton College in die twee skole se interskole kan behaal.
Michaelhouse het sy 99ste sege in die interskole wat sedert 1904 plaasvind in 2016 behaal. Die twee spanne pak mekaar jaarliks twee keer.
Michaelhouse het gister ‘n blink sege van 36-10 oor Glenwood behaal en sal Saterdag die gasheer vir Hilton wees. Hilton College het ook nie veel probleme ondervind om St Charles College met 39-10 kaf te draf nie.
Maritzburg College is ook besig om sy spiere te bult en het met ‘n sege van 47-15 oor Pretoria Boys’ High die pad terug Pietermaritzburg toe aangepak.
Noordheuwel sal op 6 Mei sy titel as kampioen van die NWU Prestige-reeks teen Oos-Moot verdedig. Die Nories moes harder sweet as verwag om Heidelberg Volkskool uiteindelik met 29-17 te troef.
Oos-Moot het in die ander halfeindstryd vir ‘n opskudding gesorg toe hy vir die Hoërskool Middelburg met 29-10 verslaan het.
Die voormalige Springbok-haker Danie Coetzee se seun Rudolf draf vir Nories op slot uit. Rudolf was verlede jaar nog ‘n lid van Oos-Moot se span wat kampioen van die Noordvaal se Skild-kompetisie gekroon is. Hy sal in die eindstryd teen sy ou spanmaats te staan kom.
Wanneer jou vaskopstut aan is die dag en jy bevind jouself in ‘n eindstryd – dan kan jy gewoonlik maar solank spasie in jou trofeekas gereed kry.
Die Hoërskool Piet Retief se vaskopstut, Rouwan Mitchel, was op sy stukke in die eindstryd van die NWU 16-reeks op die Fanie du Toit in Potchefstroom.
Piet Retief het vir Vryburg met 20-14 in die eindstryd geklop om sy titel as kampioen van die reeks suksesvol te verdedig.
Brandwag van Benoni is weer as kampioen van die Superreeks gekroon na hy vir Bastion van Roodepoort met 19-15 in die eindstryd getroef het.
Feitlik al hierdie wedstryde kan weer gekyk word op SuperSport Schools (www.supersportschools.com). SuperSport Schools spog nou ook met sy eie kanaal op DStv – SuperSport 216.
Durban High School 26, Northwood 7; Michaelhouse 36, Glenwood 10; Hilton College 39, St Charles College 10; Westville Boys’ High 34, Kearsney College 29; Maritzburg College 47, Pretoria Boys’ High 15; Clifton 47, St Andrews (Bloemfontein) 7.
NOORDVAAL
King Edward VII 23, Jeppe 20; Midstream College 50, Centurion 13; Secunda 17, Hoërskool Pietersburg 16; Curro Nelspruit 22, Ben Viljoen 6; Warmbad 26, Eric Louw 10; Merensky 43, HTS Tom Naudé 19; Frikkie Meyer 20, Randburg 19; Allen Glen 117, Alberton High 0; Kwaggasrand 36, Silverton 7; Nylstroom 17, Piet Potgieter 3; Northcliff 43, Randpark High 8; Overkruin 26, Wonderboom 10; Parktown Boys’ High 42, Springs Boys’ High 19; Florida 33, Driehoek 7; Hans Moore 39, Dr. Malan 8; Northern Academy 25, Stanford Lake College 15; HTS Sasolburg 17, Birchleigh 10; Morgenzon Landbou 26, Komatipoort 3.
OOS-KAAP
Queen’s College 20, Selborne College 15; Grey High School 36, Dale College 17; Pearson 24, Stirling 5; Nico Malan 45, Despatch 10; Marlow Landbou 82, Hoërskool Grens 7; Die Brandwag (Uitenhage) 18, Muir College 18; Graaff-Reinet Volkskool 40, Westering 10; Graeme College 70, Cambridge 12.