SSPN Test Site

Author: hnienaber

  • School Rugby Results – 22 April 2023

    School Rugby Results – 22 April 2023

    It is the week before Wildeklawer, but it doesn’t mean that there is not some exciting schoolboy being played around South Africa today.

    Affies traveled down to Paarl to face Paarl Gimnasium in their annual Premier Interschools, while EG Jansen will face Kempton Park in the final of the NWU Schools Series.

    Catch all the action live from the festivals on SuperSport Schools (www.supersportschools.com).

    The results from around South Africa will be updated here as we receive the results from the various schools.

    If your school’s match is not listed below or you would like to send in your team’s results – please contact us via e-mail at rugby@superschoolsnews.co.za or via WhatsApp at 072 172 5455.

    All the results: 

    NWU SCHOOLS SERIES 

    [ninja_tables id=”14860″]

    NWU PRESTIGE SERIES 

    [ninja_tables id=”14861″]

    NWU 16 SERIES

    [ninja_tables id=”14868″]

    EASTERN CAPE 

    [ninja_tables id=”14862″]

    FREE STATE/GRIQUALAND WEST

    [ninja_tables id=”14864″]

    KWAZULU-NATAL

    [ninja_tables id=”14866″]

    NOORDVAAL 

    [ninja_tables id=”14865″]

    WESTERN CAPE

    [ninja_tables id=”14863″]

    Other Results:

    u16: Stellenberg 17, Wynberg Boys’ High 12; Boland Landbou 19, Rondebosch Boys’ High 14; Strand 43, Tygerberg 3; Charlie Hofmeyr 17, Hopefield 14; Melkbosstrand 13, Hottentots-Holland 5; Punt 10, Worcester Gimnasium 10.

    u15: Stellenberg 13, Wynberg Boys’ High 0; Boland Landbou 13, Rondebosch Boys’ High 10; Tygerberg 22, Strand 0; Hopefield 17, Charlie Hofmeyr 15; Melkbosstrand 22, Hottentots-Holland 10; Worcester Gimnasium 47, Punt 0.

    u14: Stellenberg 27, Wynberg Boys’ High 14; Rondebosch Boys’ High 25, Boland Landbou 15; Tygerberg 12, Strand 12; Charlie Hofmeyr 59, Hopefield 0; Hottentots-Holland 7, Melkbosstrand 5; Worcester Gimnasium 55, Punt 6.

  • Boys School Hockey Results – 15 April 2023

    Boys School Hockey Results – 15 April 2023

    Catch all the action live from the festivals on SuperSport Schools (www.supersportschools.com).

    The results from around South Africa will be updated here as we receive the results from the various schools.

    If your school’s match is not listed below or you would like to send in your team’s results – please contact us via e-mail at hockey@superschoolsnews.co.za or via WhatsApp at 072 172 5455.

    All the results: 

    CENTRAL REGION

    [ninja_tables id=”1081″]

    EASTERN CAPE 

    [ninja_tables id=”1077″]

    KWAZULU-NATAL

    [ninja_tables id=”1079″]

    NOORDVAAL

    [ninja_tables id=”1078″]

    WESTERN CAPE 

    [ninja_tables id=”1080″]

  • Grey verdedig homself tot sege oor Kwaggas, Garsies wys verlede jaar was nie vloekskoot

    Grey verdedig homself tot sege oor Kwaggas, Garsies wys verlede jaar was nie vloekskoot

    RYAN JACK (met bal), vaskopstut van Paul Roos Gimnasium, duik hier sierlik oor die doellyn in sy span se sege oor Grey High School. Die span van Gqeberha se flank Reece Miles is net te laat om hom te stuit. FOTO: Charmaine Sander

    PRETORIA. – Grey-kollege moes verwoed vir die laaste 20 minute van sy kragmeting teen die Hoërskool Outeniqua wal gooi om uiteindelik met 19-17 in ‘n titaniese stryd van die veld te stap.

    Die span van die Rosestad is bekend dat hulle span in die laaste 20 minute met aanvallende rugby tot oorgawe dwing. Die span het egter gewys dat hy ook die teenoorgestelde kan doen.

    Grey het teen rustyd ‘n skrale voorsprong van 12-10 geniet, maar dit was die Kwaggas se hoofseun en senter, Ashwin Damons, wat net na lemoentyd met ‘n drie sy span laat voorloop het.

    Grey se buitesenter, Benito Goeda, het met sy tweede drie in die 39ste minuut sake weer gelyk getrek. Die losskakel, Ian van der Merwe, het die moeilike doelskop oorgeklits wat op die ou einde deurslaggewend was.

    Van der Merwe, Goeda asook die heelagter, Vincent Wolhuter het agterlangs goed vir die wenspan vertoon. Voorlangs was die flank Jean-Henri Smit, sy kaptein en agtsteman, JJ Theron, en die haker, Liam van Wyk, ysters.

    Die Kwaggas se heelagter, JT Strydom was gevaarlik elke keer wat hy in besit geplaas was.

    Verlede jaar was nie ‘n vloekskoot nie.

    Garsfontein se Bere het vir Affies se Wit Bulle in nog ‘n vertoonvenster van Suid-Afrikaanse skolerugby vir die tweede jaar in ‘n ry verslaan. Garsies was met 45-38 op Affies se tuiste baas.

    Die Bere het verlede jaar met ‘n sege van 20-19 op sy tuisveld die eerste keer daarin geslaag om die Wit Bulle om te dop. Die wenspan het Saterdag reeds teen rustyd ‘n stewige voorsprong van 33-10 opgebou.

    Dit was veral die skrumskakel, Zian Cilliers, was uitmuntend agter die agttal vertoon het. Hy het met sy dartellopies asook op verdediging die Wit Bulle onder druk geplaas.

    Garsies se kaptein en flank, Abri van der Westhuizen, was ook uitstaande en het veral voorlangs fisiek ingeklim. Ander uitblinkers sluit in Jason Hugo (heelagter) en Ruan Enslin (linkervleuel).

    Enslin het vier keer Affies se doellyn oorgesteek, terwyl Hugo twee keer soos ‘n warm mes deur botter deur Affies se verdediging vir twee drieë gesny het.

    Affies se binnesenter, Janco Puchase, het met sy direkte spel beindruk, terwyl die agtsteman, Dieter Schubert, asook die slot Johnathan Eloff harde werk voorlangs verrig het om die Wit Bulle terug in die wedstryd te kry.

    Oakdale Landbou het op sy tuisveld, De Eike, net buite Riversdal vir ‘n opskudding gesorg deur vir die Hoër Jongenskool Paarl met 20-17 af te stof.

    Die tuisspan se lynstane was uitstekend op die dag en die slot Roy Viljoen verdien hier lof. Agterlangs het Therlow Prins (vleuel) en Kurt Coetzee (senter) blink vertonings vir Oakdale gelewer.

    Jeppe het op sy tuisveld vir nog ‘n opskudding gesorg deur die eerste keer in sy geskiedenis daarin te slaag om vir Monument van Krugersdorp te verslaan.

    Jeppe was met 30-24 baas. Monnas moes wel sonder sy kaptein en flank, Morné Venter, asook die skrumskakel, Ceano Everson, klaarkom – maar die afrigter Tjaart van der Walt sal dit nie as ‘n verskoning gebruik nie.

    Paul Roos Gimnasium het vir die vierde keer op ‘n streep vir Grey High School van Gqeberha verslaan. Die span van die Eikestad het op sy tuisveld met 39-24 koning gekraai.

    Die span van Gqeberha was laas in 2017 oor Paul Roos (22-20) baas danksy ‘n stelskop deur ‘n ene Curwin Bosch.

    Paarl Gimnasium was vroeg onder druk teen Wynberg Boys’ High. Die span van Kaapstad het ‘n voorsprong van 11-0 geniet voordat Gimmies uiteindelik gemaklik met 33-11 as oorwinnaars van die veld gestap het.

    Boland Landbou het sy onoorwonne status vanjaar met ‘n sege van 17-10 oor Stellenberg behou, terwyl Durbanville sy stem ook al dikker gemaak het met ‘n skitterende sege van 35-19 oor Rondebosch Boys’ High.

    In die NWU Skole-reeks sal EG Jansen van Boksburg teen Kempton Park in die uitspeelwedstryd om die titel te staan kom. Die Kempies moes sy wedstryd Saterdag teen Eldoraigne wen en het dit toe oortuigend met 49-26 gedoen.

    Menlopark se ondersteuners sal ‘n sug van verligting slaak na hy die Hoërskool Nelspruit met 63-0 gekarnuffel het. Die Parkies se haker, Mocke Balt, het ‘n driekuns aan drieë in die sege behaal.

    In die NWU 16-reeks sal Piet Retief en die Hoërskool Vryburg sake uitspook om die titel as kampioen. Piet Retief het sy plek met ‘n klinkende sege van 47-12 bespreek, terwyl Vryburg sy halfeindstryd teen Riebeeckrand met 33-19 gewen het.

    In die eerste ontmoeting ooit tussen Pearson en Selborne College het eersgenoemde sy stempel met ‘n oorwinning van 25-22 afgedruk.

    In die Wesgrow-reeks het Fichardtpark se Leeus gewys dat hul gewis nie as welpies misgis kan word nie. Die Fichie Leeus het vir Jim Fouché met 39-33 in ‘n opwindende kragmeting afgestof.

    Voortrekker van Bethlehem sal ook meer as tevrede wees met hul sege van 24-18 oor Hoërskool Trio van Kroonstad. Die span van Kroonstad is die verdedigende Griffon-kampioen.

    Feitlik al hierdie wedstryde kan weer gekyk word op SuperSport Schools (www.supersportschools.com). SuperSport Schools spog nou ook met sy eie kanaal op DStv – SuperSport 216.

    Al die uitslae:

    NWU SKOLE-REEKS

    Menlopark 64, Hoërskool Nelspruit 0; EG Jansen 45, Transvalia 20; Kempton Park 49, Eldoraigne 26; Hoërskool Klerksdorp 22, HTS Middelburg 17.

    NWU PRESTIGE-REEKS

    Montana 46, Oosterlig 10; Noordheuwel 69, Die Anker 22; Oos-Moot 37, Hoërskool Rustenburg 30; Heidelberg Volkskool 30, Wesvalia 29; Hoërskool Middelburg 24, Marais Viljoen 11; Hugenote (Springs) 35, Potchefstroom Volkskool 5; Potchefstroom Gimnasium 32, Jeugland 24; Lichtenburg 34, Zwartkop 21.

    NWU SPORT-REEKS

    Hans Moore 35, Bergsig Akademie 11; Randburg 50, Dr. Malan 5; Overkruin 33, Standerton 12; Dinamika 32, Hoërskool Alberton 10; Florida 12, Wonderboom 7.

    NWU 16-REEKS

    Vryburg 33, Riebeeckrand 19; Piet Retief 47, Delmas 12; Leeuwenhof 31, Fochville 19; Hans Strijdom 22, Wolmaransstad 12; Bekker 17, Schoonspruit 15; Ferrum 29, Oosterland 10; Pretoria-Noord 36, Volksrust 19.

    KWAZULU-NATAL/OOS-KAAP

    Nico Malan 40, Langenhoven Gimnasium 5; Marlow Landbou 35, Die Brandwag (Uitenhage) 14; Pearson 25, Selborne College 22; Despatch 34, Victoria Park 3; Queen’s College 75, Stirling 14; Northwood 29, Glenwood 22; Maritzburg College 32, Clifton 5; Durban High School 24, Westville Boys’ High 13.

    NOORDVAAL

    Garsfontein 45, Affies 38; King Edward VII 28, Pretoria Boys’ High 19; Jeppe 30, Monument 24; Parktown Boys’ High 19, Ellisras 17; Secunda 57, HTS John Vorster 10; Hoërskool Pietersburg 19 HTS Tom Naudé 0; Centurion 38, HTS Witbank 31; Ben Vorster 11, Frikkie Meyer 7; Midstream College 84, Brits 0; Northcliff 29, Sutherland 12; Curro Roodeplaat 50, Hercules 0; Die Wilge 29, Roodepoort 17; Springs Boys’ High 46, Alberton High 5; Curro Nelspruit 32, Ermelo 22; Steelcrest 59, Hendrina 21; Driehoek 24, Hoogenhout 23.

    VRYSTAAT/GRIEKWAS

    Grey-kollege 19, Outenqua 17; Voortrekker (Bethlehem) 24, Hoërskool Trio 18; Welkom Gimnasium 59, Hentie Cilliers 7; Fichardtprk 39, Jim Fouché 33; Witteberg 23, Goudveld-Hoërskool 19; Hoërskool Upington 43, Diamantveld 31; Duineveld 86, Kalahari 8; Wildeklawer 14, Douglas 12; Wilgerivier 66, HTS Welkom 0; Landboudal 43, Sentraal 22; Vrede 26, Harrismith 0; Bothaville 35, Wessel Maree 12; Salomon Senekal 52, St Annes 0; Hoopstad 29, Hennenman 20; Curro Kathu 57, Martin Oosthuizen 12.

    WES-KAAP

    Paul Roos Gimnasium 39, Grey High School 24; Oakdale Landbou 20, Hoër Jongenskool Paarl 17; Boland Landbou 17, Stellenberg 10; Durbanville 35, Rondebosch Boys’ High 19; Paarl Gimnasium 33, Wynberg Boys’ High 11; SACS 38, Brackenfell 27; DF Malan 47, Parel Vallei 31; Strand 17, Charlie Hofmeyr 17; Melkbosstrand 22, De Kuilen 7; Vishoek 17, Jan van Riebeeck 12; Hoërskool Punt 64, Hoërskool Langenhoven 12; Monumentpark 42, Fairmont 32, Robertson 10, Montagu 6; Bosmansdam 24, Bergvliet 3; Hoërskool Oudtshoorn 29, Sao Bras 22; Curro Langebaan 14, Piketberg 13.

  • School Rugby Results – 15 April 2023

    School Rugby Results – 15 April 2023

    There are some big clashes today around the country.

    The big one is happening in George where Outeniqua will host Grey College, while Affies will be out for revenge against Garsfontein. Paarl Boys’ High will be traveling to Riversdale to face Oakdale Landbou.

    Catch all the action live from the festivals on SuperSport Schools (www.supersportschools.com).

    The results from around South Africa will be updated here as we receive the results from the various schools.

    If your school’s match is not listed below or you would like to send in your team’s results – please contact us via e-mail at rugby@superschoolsnews.co.za or via WhatsApp at 072 172 5455.

    All the results: 

    NWU SCHOOLS SERIES 

    [ninja_tables id=”14714″]

    NWU PRESTIGE SERIES 

    [ninja_tables id=”14715″]

    NWU SPORT SERIES 

    [ninja_tables id=”14707″]

    NWU 16 SERIES 

    [ninja_tables id=”14716″]

    EASTERN CAPE 

    [ninja_tables id=”14713″]

    FREE STATE/GRIQUALAND WEST

    [ninja_tables id=”14709″]

    KWAZULU-NATAL

    [ninja_tables id=”14712″]

    NOORDVAAL

    [ninja_tables id=”14710″]

    WESTERN CAPE 

    [ninja_tables id=”14708″]

    SUPER SERIES

    [ninja_tables id=”14729″]

  • Gewonde Wit Bulle sal vandag appeltjie met die Garsie Bere wil skil

    Gewonde Wit Bulle sal vandag appeltjie met die Garsie Bere wil skil

    Zian Cilliers, skrumskakel van Garsfontein, in aksie vroeër vanjaar teen Oakdale Landbou. FOTO: Frans Lombard/Actionpix

    Die Turkoois Bere draf waarskynlik vandag teen Affies vir die eerste keer in die geskiedenis as die gunstelinge op die veld.

    Die Hoërskool Garsfontein se eerstespan het verlede jaar vir die eerste keer ooit daarin geslaag om Affies se Wit Bulle te klop toe hy met 20-19 as oorwinnaars van die veld gestap het.

    Vandag se wedstryd kan regstreeks op SuperSport Schools (www.supersportschools.com) gekyk word.

    Die etiket as gunstelinge is egter nie so breed as wat die woord lank is nie. Die Wit Bulle sal ongetwyfeld op hul tuisveld soos liewer soos ‘n gewonde buffel wees na verlede jaar se nederlaag. Boonop sal verlede jaar se nederlaag nog vars in alle Affies se geheue sit.

    Die Bere sover vanjaar onoorwonne met sy sege van 34-29 oor Stellenberg tydens die NMI Toyota Menlyn Noord/Suid-toernooi wat waarskynlik hul taaiste kragmeting tot dusver was.

    Die Garsies het waarskynlik die taaiste Wildeklawer-toernooi wat voorlê met ontmoetings met Grey-kollege en Outeniqua oor drie dae wat wag.

    Affies het vanjaar nog net een keer die knie gebuig en dit was in die klipharde tweestryd met die Hoër Jongenskool Paarl (19-26). Die Wit Bulle het egter blink vertoon in hul seges oor Helpmekaar (41-33) en Durban High School (25-24).

    Die tuisspan sal waarskynlik vandag hoop dat sy rolmaalbewegings vanaf sy lynstane glad verloop. Affies haker, FC van Rooyen, sal hier ‘n belangrik rol vertolk. Ander sleutelrolspelers vir die Wit Bulle vandag sal Migael de Lange (heelagter), Janko Purchase (binnesenter) en Dieter Schubert (agtsteman) wees.

    Dit is veral die tweestryd tussen Schubert en sy direkte teenstander en die Bere se kaptein, Abri van der Westhuizen, wat fyn dopgehou sal word. Albei behoort vanjaar die Blou Bulle se Cravenweek-span na George te haal, een van hulle sal egter na die kant van die skrum moet skuif.

    Van der Westhuizen vorm saam met die twee flanke, Divan Brits en Zander Lourens ‘n gedugte lostrio. Lourens is ewe tuis op haker, maar waar hy op sy gemaklikste is, is met sy kop in die middel van ‘n losskrum.

    Garsies se buitesenter, Dimitre Erasmus, is altyd gevaarlik wanneer hy te veel spasie gegun word. Hy het ‘n manier om altyd die eerste paar verdedigers op hom te ontglip.

    Die spanne: 

    Affies: 15 Migael de Lange, 14 Stephan Brits, 13 Ivandre van Wyk, 12 Janko Purchase, 11 Righardt Pretorius, 10 Ruben Pienaar, 9 Hendre Schoeman, 8 Dieter Schubert, 7 Ruan Lippoldt, 6 Juan Vorster, 5 JD Hattingh, 4 Johnathan Eloff, 3 Ruan Smuts, 2 FC van Rooyen, 1 Steyn Truter.

    Garsfontein: 15 Jason Hugo, 14 Ruan Enslin, 13 Dimitre Erasmus, 12 Heinrich Cloete, 11 Cassie Prinsloo, 10 Nicallen Gabrielsen, 9 Zian Cilliers, 8 Abri van der Westhuizen, 7 Divan Brits, 6 Zander Lourens, 5 James Schnetler, 4 Thinus Oosthuizen, 3 Leighton-Jon Cloete, 2 De Wet Lottering, 1 DA Swart.

    Afskop: 13:30

    Ander bepalings: 

    A-veld – 12:20: Tweedespanne; 11:10: Derdespanne; 10:00: o.16A; 09:00: o.15A; 08:00: o.14A.

  • Standard Bank Easter Festival Results 2023 – Day 3

    Standard Bank Easter Festival Results 2023 – Day 3

    PHOTO: Frans Lombard/Actionpix

    Its the final day of the annual Standard Bank Easter Festivals and the weather changed all-round as thunder storms and wet fields are predicted.

    Thehe four big Standard Bank Festivals hosted by St John’s College, Kearsney College, King Edward VII and St Stithians College will conclude today.

    The festivals will once again without a doubt produce festival rugby.

    Catch all the action live from the festivals on SuperSport Schools (www.supersportschools.com).

    The Saints Festival at St Stithians College is the original and started back in 1984.

    The results from around South Africa will be updated here as we receive the results from the various schools.

    If your school’s match is not listed below or you would like to send in your team’s results – please contact us via e-mail at rugby@superschoolsnews.co.za or via WhatsApp at 072 172 5455.

    STANDARD BANK ST JOHN’S COLLEGE EASTER FESTIVAL 

    [ninja_tables id=”14514″]

    STANDARD BANK KING EDWARD VII EASTER FESTIVAL 

    [ninja_tables id=”14512″]

    STANDARD BANK KEARSNEY COLLEGE EASTER FESTIVAL 

    [ninja_tables id=”14517″]

    STANDARD BANK ST STITHIANS COLLEGE EASTER FESTIVAL 

    [ninja_tables id=”14518″]

  • KES skok byna Boishaai, Grey en Kwaggas vanjaar se uitskieters

    KES skok byna Boishaai, Grey en Kwaggas vanjaar se uitskieters

    SWEEF SOOS ‘N AREND! Dewald de Villiers (met bal), heelagter van Boland Landbou, wen hier sy tweestryd in die lug met Noordheuwel se linkervleuel, Divan Cruywagen, in die twee spanne se kragmeting tydens die St John’s College Paastoernooi. FOTO: Frans Lombard/Actionpix

    JOHANNESBURG. – King Edward VII het gister amper vir ‘n groot opskudding gesorg in die hoofwedstryd van die tweeded ag van sy Paastoernooi teen die Hoër Jongenskool Paarl.

    Boishaai het uiteindelik naelskraaps met 10-8 ‘n oorwinning deurgetrek na ‘n drie deur sy haker, HB Odendaal. KES het egter vir die grootste gedeelte van die wedstryd ‘n voorsprong van 8-0 geniet.

    Vroeër in die dag by KES sou Nico Malan se Jaco Nepgen ook ‘n tikkie soet by die suur van sy span se nederlaag van 21-37 teen Diamantveld ervaar het.

    Nepgen was voor hy na Humansdorp verhuis het, die kondisioneerder van Diamonds se rugbyspan. Boonop word die span van Kimberley deur sy voormalige Griekwa-spanmaat Leon Karremaker afgerig.

    Noordheuwel se afrigter Stefan “Botter” Lourens sal na sy span se laaste vier wedstryde die afgelope tien dae voel dat hy sy hare uit sy kop kan trek.

    Dit was ‘n geval van naby maar tog so ver in drie van sy wedstryde. Die span het naelskraaps teen Maritzburg College (45-47), Hilton College (30-32) asook Boland Landbou (19-24) verloor. In al drie kragmetings was die Nories enkele meters en minute van seges af.

    Worcester Gimnasium het met sy buiging by die Kearsney College Paastoernooi in Durban vir ‘n opskudding gesorg deur Durban High School met 36-31 te verslaan.

    Na die jaarlikse Noord/Suid-toernooi in Pretoria is dit waarskynlik dat die land se voorste span reeds op 15 April in George gekroon kan word.

    Dit is wanneer die Hoërskool Outeniqua se Kwaggas teen Grey-kollege van Bloemfontein te staan kom. Verlede jaar het Grey die kragmeting in die Rosestad met 21-3 gewen na spel vroeg weens weerlig gestaak moes word.

    Die Kwaggas vier boonop vanjaar hul 100ste bestaansjaar, so hierdie kragmeting beloof om een vir die boeke te wees.

    Outeniqua het op die laaste dag in Pretoria ‘n agterstand van 3-20 teen rustyd uitgewis om Monument van Krugersdorp met 34-27 te klop. Die span van George se plaasvervanger-skrumskakel, Ellie Meyer, het die wendrie in die doodsnikke gedruk.

    Die Afrikaanse Hoër Seunskool van Pretoria het in die hoofwedstryd van die laaste dag weereens die knie met 19-26 teen Paarl Boishaai gebuig. Affies kon laas in 2012 daarin slaag om die span van die Paarl om te dop.

    Affies pak eerskomende Saterdag vir Garsfontein op hul tuisveld. Garsies het ‘n klinkende sege van 59-7 oor Oakdale Landbou behaal om die bordjies teen die span van Riversdal te verhang.

    Die Turkoois Bere se skrumskakel, Zian Cilliers, asook die binnesenter, Heinrich Cloete, het blink vertonings in die sege opgedis.

    Die Hoërskool Middelburg het met hul speelstyl die toeskouers gaande gehad tydens die jaarlikse Oakdale Rugbyweek net buite Riversdal. Die Middies is na afloop van die prysuitdeling aangewys as die span wat die mees aanskoulike rugby tydens die week opgedis het.

    Drie spelers vanuit die span van Mpumalanga – Fumani Chauke (haker), Tebogo Nkosi (vaskopstut) en Tjaart Joubert (agtsteman) het boonop die span van die week gehaal. Joubert is ook vir sy skitterende spel as die voorspeler van die week aangewys.

    Die Hoërskool Upington se regtervleuel, Khayalenkosi Maganga, was volgens die keurder die beste agterspeler te sien in Riversdal.

    Al die uitslae:

    ST JOHN’S COLLEGE PAASTOERNOOI

    Dag 2: Pretoria Boys’ High 26, Grey High School 19; Jeppe 24, Hilton College 20; Boland Landbou 24, Noordheuwel 19; Maritzburg College 43, Hoërskool Nelspruit 19; Graeme College 20, St John’s College 20; St Charles College 31, St Benedict’s College 9; Welkom Gimnasium 19, Goue Leeus XV-tal 17.

    Dag 1: Welkom Gimnasium 28, St John’s College 12; Hilton College 32, Noordheuwel 30; Boland Landbou 22, Grey High School 12; Jeppe 27, Graeme College 17; Hoërskool Nelspruit 12, St Benedict’s College 8; Pretoria Boys’ High 41, St Charles College 5; Maritzburg College 50, Goue Leeus XV-tal 5.

    KEARSNEY COLLEGE PAASTOERNOOI

    Dag 2: Monument 50, Noord-Kaap 5; Durban High School 31, Framesby 10; Kearsney College 17, EG Jansen 12; Glenwood 19, Dale College 7; Marlow Landbou 30, Worcester Gimnasium 15; Westville Boys’ High 14, Hartpury College 9.

    Dag 1: EG Jansen 28, Hartpury College 28; Dale College 23, Kearsney College 20; Worcester Gimnasium 36, Durban High School 31; Monument 28, Framesby 7; Westville Boys’ High 31, Noord-Kaap 19; Glenwood 22, Marlow Landbou 10.

    ST STITHIANS PAASTOERNOOI

    Dag 2: Kingswood College 36, St Stithians College 17; Bishops 31, Helpmekaar 30; Michaelhouse 37, Clifton 21; St Andrew’s College 43, St John’s College (Harare) 21; Wynberg Boys’ High 56, St Alban’s College 0.

    Dag 1: Wynberg Boys’ High 20, Helpmekaar 12; Michaelhouse 29, St Andrew’s College 22; St John’s College (Harare) 29, St Alban’s College 26; Kingswood College 45, Clifton 12; Bishops 66, St Stithians College 3.

    KING EDWARD VII PAASTOERNOOI

    Dag 2: Hoër Jongenskool Paarl 10, King Edward VII 8; Selborne College 23, Parktown Boys’ High 17; Queen’s College 32, Ben Vorster 10; Northwood 31, Hudson Park 13; Eldoraigne 36, St David’s Marist 20; Diamantveld 37, Nico Malan 21; Durbanville 61, Kempton Park 21.

    Dag 1: King Edward VII 55, Hudson Park 12; Hoër Jongenskool Paarl 48, Selborne College 5; Queen’s College 40, Diamantveld 21; Nico Malan 46, St David’s Marist 11; Eldoraigne 38, Parktown Boys’ High 0; Northwood 31, Ben Vorster 15.

    OAKDALE RUGBYWEEK

    Dag 3: Pearson 20, Hoërskool Middelburg 20; Die Brandwag (Uitenhage) 25, Kempton Park 23; Langenhoven Gimnasium 31, Vryburg 10; Jim Fouché 31, Oakdale XV-tal 0; Duineveld 15, Transvalia 12; Hugenote (Wellington) 22, Hoërskool Rustenburg 17; Swartland 26, Hoërskool Upington 10; Die Anker 38, Brackenfell 18; Oos-Moot 12; Robertson 5; Montagu 34, Sentraal (Bloemfontein) 26; Westering 17, Augsburg Gimnasium 15; Potchefstroom Gimnasium 26, Hermanus 0; Merensky 28, Parel Vallei 10; Bredasdorp 30, Graaff-Reinet Volkskool 24; Oosterlig 25, HTS Port Rex 0; Overberg 17, Labori 12; Strand 22, Lichtenburg 17.

    Dag 2: Hoërskool Middelburg 31, Die Brandwag (Uitenhage) 10; Kempton Park 38, Lichtenburg 12; Pearson 27, Die Anker 14; Hoërskool Rustenburg 31, Hoërskool Upington 24; Vryburg 24, Sentraal (Bloemfontein) 10; Transvalia 25, Strand 7; Langenhoven Gimnasium 39, Jim Fouché 26; Bredasdorp 34, HTS Port Rex 14; Graaff-Reinet Volkskool 25, Montagu 13; Duineveld 26, Hugenote 19; Merensky 19, Swartland 7; Robertson 31, Potchefstroom Gimnasium 12; Oakdale XV-tal 28, Overberg 8; Oos-Moot 15, Brackenfell 12; Parel Vallei 23, Oosterlig 21; Hermanus 17, Augsburg Gimnasium 7; Westering 26, Labori 20.

    NOORD/SUID-TOERNOOI

    Dag 4: Hoër Jongenskool Paarl 26, Affies 19; Outeniqua 34, Monument 27; Welkom Gimnasium 62, Menlopark 17; Paul Roos Gimnasium 29, Pretoria Boys’ High 10; Stellenberg 22, Helpmekaar 20; Noordheuwel 41, Durbanville 32; Garsfontein 59, Oakdale Landbou 7.

    Dag 3: Grey-kollege 37, Maritzburg College 24; Paarl Gimnasium 49, King Edward VII 19; Durban High School 35, Hoërskool Nelspruit 7; Waterkloof 32, Glenwood 28; EG Jansen 23, HTS Drostdy 22.

  • Wolramme on top against Worcester Gim, while Westville victorious against Hartpury

    Wolramme on top against Worcester Gim, while Westville victorious against Hartpury

    A powerful display from Hoër Landbouskool Marlow earned them a comfortable 30-15 win over Worcester Gimnasium during the second day of the annual Standard Bank Kearsney College Easter Festival in Durban.

    Catch all the action for the Standard Bank Kearsney College Easter Festival live on SuperSport Schools (www.supersportschools.com).

    While Worcester’s ball in hand play was as electric as ever, their chances were few and far between and they battled to hang onto possession for any meaningful period of time.

    Marlow played with bucket-loads of intensity from the get-go and it wasn’t long before Steyn Foley went over off the back of a powerful driving maul.

    Worcester were struggling to match the physicality of the Cradock boys, and two Gideon Jordaan penalties extended Marlow’s lead to give them a 13-point buffer at the break.

    The boys in blue were finally rewarded for their silky offloading when Alton Hendricks went over for their first points of the day, while a penalty from the boot of the ever-dependable Carick Kustoor brought them to within three.

    But further tries to front rankers JR Boffa, Robert van Zyl and flyhalf Aiden de Villiers effectively ended the match as a contest.

    Worcester Gim’s Hope Dliso scored a consolation effort thereafter, but it was too little too late.

    Westville Boys’ High beat Hartpury College 14-9 in a stop-start affair in the opening game of day two.

    The execution of both outfits left a lot to be desired in the first half, but Westville got progressively better as the game wore on and were ultimately able to capitalise when it mattered despite some poor discipline.

    Hartpury had their moments with ball in hand but lacked a cutting edge, struggling to break down a very physical Westville defence.

    After dominating early on, a Ben Elliot penalty put Hartpury ahead. As the first half drew on, possession changed hands a number of times with neither side able to make the most of the chances that presented themselves.

    Two more Elliot three-pointers after the break pushed Hartpury into a nine-point lead, but two quickfire tries by Westville No 13 Siyabonga Ndlozi fired them ahead.

    The first, via an intercept from inside his own half, came completely against the run of play, while the second was due in large part to the powerful carrying of midfield partner Likhona Finca.

    Despite not being at their best, Westville will take great confidence out of this one as they head into the final day.

    Scorers: 

    Worcester Gimnasium 15 (0) – Tries: Alton Hendricks, Hope Dliso, Conversion: Carick Kustoor (1), Penalty: Kustoor. Marlow Landbou 30 (13) – Tries: AJ Schenk, JR Boffa, Robert van Zyl, Aiden de Villiers, Conversions: Gideon Jordaan (2), Penalties: Gideon Jordaan (2)

    Westville Boys’ High School 14 (0) – Tries: Siyabonga Ndlozi (2) Conversions: Tshegofatso Ramaloko (2). Hartpury College (UK) 9 (3) – Penalties: Ben Ellliot (3).

  • Results – Standard Bank St John’s College Easter Festival – Day 1

    Results – Standard Bank St John’s College Easter Festival – Day 1

    More to follow…

    Scorers: 

    Maritzburg College 43 (19) – Tries: Colm Reardon (2), Nkuleleko Sithole (2), Phiwayinkosi Kubheka, Codi Robinson. Conversions: Luc du Toit (5). Penalty: Du Toit. Hoerskool Nelspruit 19 (14) – Tries: Andeon Pringle, Nathan Duncan, Ryan Venter. Conversions: Theuns Meyer (2).

    St John’s College 20 (5) – Tries: Kyle Watson (3). Conversion: Joe MacRobert. Penalty: MacRobert. Graeme College 20 (17) – Tries: Licebo Ngwentle, Bhato Hlekani, Kenneth Magau. Conversion: Steven du Preez. Penalty: Du Preez.

    St Charles College 31 (17) – Tries: Ethan da Costa, Naghan Watts, James de Villiers, Daniel Mason, Okuhle Peti. Conversions: Ukhanyo Ntsangani (3). St Benedict’s College 9 (3) – Penalties: Onkgopotse Monaheng (3).

    Welkom Gimnasium 19 (7) – Tries: Rewaldo Farmer, Navan Goeda, Khamohelo Mokoena. Conversions: Renaldo Kiewiet (2). Golden Lions XV 17 (3) – Tries: Booker T Gowere, JJ Pieterse. Conversions: Neo Vries (2). Penalty: Tjaart Nortje.

  • School Rugby Results – 8 April 2023

    School Rugby Results – 8 April 2023

    The annual Standard Bank Easter Festivals are always a highlight on the schoolboy rugby calendar.

    This weekend the four big Standard Bank Festivals will once again be hosted by St John’s College, Kearsney College, King Edward VII and St Stithians College.

    Catch all the action live from the festivals on SuperSport Schools (www.supersportschools.com).

    The Saints Festival at St Stithians College is the original and started back in 1984.

    The results from around South Africa will be updated here as we receive the results from the various schools.

    If your school’s match is not listed below or you would like to send in your team’s results – please contact us via e-mail at rugby@superschoolsnews.co.za or via WhatsApp at 072 172 5455.

    The results:

    STANDARD BANK ST JOHN’S COLLEGE EASTER FESTIVAL 

    [ninja_tables id=”14421″]

    STANDARD BANK KEARSNEY COLLEGE EASTER FESTIVAL 

    [ninja_tables id=”14413″]

    STANDARD BANK ST STITHIANS COLLEGE EASTER FESTIVAL

    [ninja_tables id=”14423″]

    STANDARD BANK KING EDWARD VII EASTER FESTIVAL

    [ninja_tables id=”14416″]