SSPN Test Site

Author: hnienaber

  • NMI Toyota Noord/Suid 2026: Affies to host 12th edition with newcomers Trio, Zwartkop, and Witteberg

    NMI Toyota Noord/Suid 2026: Affies to host 12th edition with newcomers Trio, Zwartkop, and Witteberg

    The annual NMI Toyota Noord/Suid Tournament will return in 2026 to the Afrikaanse Hoër Seunskool (Affies) in Pretoria for the 12th edition of the prestigious schoolboy rugby event.

    The tournament is one of the highlights on the 2026 school rugby calendar and will feature many of the country’s top rugby-playing schools’ First XVs, as well as their Second XVs, in the Jacaranda City.

    Paarl Boys’ High, Paarl Gimnasium, Grey College, Affies, Paul Roos Gimnasium, and Garsfontein are among the sides that will take to the field between 27 and 31 March. Those six schools have ranked among the top 10 school rugby teams in South Africa for the past four years.

    The 2026 edition will also see three new faces with Hoërskool Zwartkop, of Centurion, Hoërskool Trio, of Kroonstad and Hoërskool Witteberg, of Bethlehem, receiving invites.

    Zwartkop recorded 17 wins on the trot this season before narrowly losing 19-22 against Hoërskool Middelburg in the SDC Noordvaal Cup semi-final of the Plate-section.

    Witteberg was crowned the champion of the Griffons League for the first time after an emphatic 47-33 victory over their Bethlehem rivals, Hoërskool Voortrekker, in the final. Trio has shown since it was founded by the amalgamation of Die Afrikaanse Hoërskool Kroonstad and Hoërskool Kroonstad that they are a serious rugby programme.

    The two Middelburg powerhouses, HTS Middelburg and Hoërskool Middelburg, will also return to the Noord/Suid in 2026. The Rooi Bulle, as HTS Middelburg is affectionately known, last played in the 2021 edition of the NMI Toyota Noord/Suid-tournament.

    Hoërskool Middelburg made only one appearance at the event previously, in 2015, when they took on Grey College’s formidable second stringers, the Cherries.

    Two matchups on the opening day of the tournament that will be sure to capture the imagination are the showdowns between Jeppe High School for Boys and Paarl Boys’ High, and Paul Roos Gimnasium against Monument‘s Wit Bulle.

    Boishaai tackles Garsfontein in another blockbuster on the tournament’s third day.

    There will surely be fireworks when the hosts, Affies, clash with Oakdale Landbou in their first game on Saturday. Grey College locks horns with the Noordvaal finalists, Helpmekaar Kollege, while Paarl Gimnasium will take on Noordheuwel, of Krugersdorp, in another of the second day’s highlights.

    On the final day, Gimmies will meet Die Hoërskool Menlopark, of Pretoria, who should have one of their stronger sides in recent years. Another match to look forward to is the battle between Grey College and Stellenberg‘s Jade Brigade.

    The latter’s flyhalf, Ethan van Biljon, has been one of the standout performers during the 2025 season and will be a player on whom to keep an eye next year.

    The Fixtures:

    Friday, 27 March 2026

    Mzwandile Mali XV vs Pretoria Boys High II
    Zwartkop vs Voortrekker (Bethlehem)
    Hoërskool Nelspruit vs Framesby
    Waterkloof vs Diamantveld
    EG Jansen vs HTS Drostdy
    King Edward VII vs Outeniqua
    Garsfontein vs Stellenberg
    Jeppe High School for Boys vs Paarl Boys’ High
    Paul Roos Gimnasium vs Monument

    Saturday, 28 March 2026

    HTS Middelburg vs Hoërskool Trio
    Welkom Gimnasium vs Nico Malan
    Hoërskool Middelburg vs Witteberg
    Hoërskool Rustenburg vs Hoërskool Durbanville
    Menlopark vs Boland Landbou
    Noordheuwel vs Paarl Gimnasium
    Grey College vs Helpmekaar
    Affies vs Oakdale Landbou

    Monday, 30 March 2026

    Mzwandile Mali XV vs King Edward VII
    Hoërskool Nelspruit vs Voortrekker (Bethlehem)
    EG Jansen vs Framesby
    Waterkloof vs Outeniqua
    Jeppe High School for Boys vs Diamantveld
    Monument vs HTS Drostdy
    Pretoria Boys’ High vs Paul Roos Gimnasium
    Garsfontein vs Paarl Boys’ High

    Tuesday, 31 March 2026

    Zwartkop vs Witteberg
    HTS Middelburg vs Nico Malan
    Hoërskool Middelburg vs Hoërskool Trio
    Hoërskool Rustenburg vs Welkom Gimnasium
    Helpmekaar vs Boland Landbou
    Noordheuwel vs Oakdale Landbou
    Menlopark vs Paarl Gimnasium
    Grey College vs Stellenberg
    Affies vs Hoërskool Durbanville

  • Two new faces for Absa Wildeklawer of 2026

    Two new faces for Absa Wildeklawer of 2026

    The fixtures for the prestigious Absa Wildeklawer of 2026 have been announced. And two schools will be making their debuts at the tournament next year.

    They are Westville Boys’ High and Queen’s College. In total, 20 schools will participate in the 2026 edition of the tournament. But wait, there is more…

    In 2026, the tournament will be divided into two sections: an A-section consisting of the 20 schools whose fixtures for the tournament have been announced.

    The B-section will consist of six schools as well as four Barbarian sides. The four Barbarian sides will consist of players from schools that are not attending the Absa Wildeklawer tournament.

    These six schools’ names are expected to be released later this week.

    Back to the A-section – Westville Boys’ High’s First XV finished the 2025 season undefeated and deservedly cracked an invite from the tournament organisers. They will debut against the hosts, Diamantveld, on Friday in the opening match of next year’s tournament.

    The main match on Friday evening will be between Paul Roos Gimnasium and Garsfontein. This will, like the previous meetings, between the sides, be a humdinger.

    The main match of the final day will probably be the match-up between Affies and Paarl Boys’ High. This match has produced some of the biggest moments at Absa Wildeklawer over the year.

    Newcomers, Queen’s College, will be looking forward to facing Oakdale Landbou and Helpmekaar in their two games in the City of Diamonds.

    This year’s number one, Paarl Boishaai, will lock horns with Northwood in their opening game. The Knights debuted at the Absa Wildeklawer this year, giving Paarl Gimnasium a good fight before going down. They beat HTS Drostdy in their second outing.

     

    Gimmies will take on Helpmekaar and Oakdale Landbou during the 2026 edition. Paarl Gim and Oakdale already face each other during their annual interschools, but this match-up could add some extra spice next year.

     

    The Fixtures:

     

    Friday, 24 April 2026

    Diamantveld vs Westville Boys’ High
    17:30 – Opening Ceremony
    Paul Roos Gimnasium vs Garsfontein

    Saturday, 25 April 2026

    Paarl Gimnasium vs Helpmekaar
    Paarl Boys’ High vs Northwood
    Affies vs Outeniqua
    Grey College vs Noordheuwel
    Jeppe High School for Boys vs Boland Landbou
    Queen’s College vs Oakdale Landbou
    Monument vs Durban High School
    Maritzburg College vs Stellenberg

     

    Monday, 27 April 2026

    Grey College vs Jeppe High School for Boys
    Westville Boys’ High vs Stellenberg
    Paarl Gimnasium vs Oakdale Landbou
    Durban High School vs Paul Roos Gimnasium
    Affies vs Paarl Boys’ High
    Helpmekaar vs Queen’s College
    Northwood vs Garsfontein
    Outeniqua vs Maritzburg College
    Noordheuwel vs Boland Landbou
    Monument vs Diamantveld

  • Vryburg wil sy vlekkelose rekord in Noordvaal-eindstryde behou

    Vryburg wil sy vlekkelose rekord in Noordvaal-eindstryde behou

    Die twee spanne wat mekaar Saterdag in die SDC Noordvaal Cup se Groep 3 eindstryd pak, Hoërskool Vryburg en Riebeeckrand, sal mekaar vir die eerste keer in dié eindstryd ontmoet.

    Albei die spanne het vroeër vanjaar aan die NWU 16-reeks deelgeneem. Vryburg het in die halfeindronde teen die uiteindelike kampioen, Hans Strijdom van Mookgophong, vasgeval.

    In die uitspeelwedstryd om die derde en vierde plek in die reeks het hy met 22-elk gelykop teen Ben Viljoen van Groblersdal gespeel.

    Ben Viljoen asook Hans Strijdom was vanjaar onder meer die kampioen en naaswenner van Limpopo in Groep 2 van die SDC Noordvaal Cup.

    Riebeeckrand moes met ‘n tiende plek tevrede wees na hy met 14-21 teen Ferrum in ‘n uitspeelwedstryd die knie moes buig. Die Riebies se span het intussen dalk selfs sy afrigter, Janco Tiedt, verbaas.

    Die span het ongeveer ses spelers om verskeie redes afgestaan deur die seisoen, maar in krag gegroei om uiteindelik Saterdag in die eindstryd op sy tuisveld uit te draf. Riebies is boonop ook die verdedigende kampioen van Groep 3 na hy verlede jaar in die eindstryd vir Linden met 31-18 verslaan het.

    Die span het verlede week in die halfeindronde die einste Linden met 22-15 die loef afgesteek. Vryburg het op sy tuisveld in die halfeindronde vir Louis Trichardt met 24-7 getroef.

    Vryburg se Cravenweek-slot, Jamie Davids, is steeds op die kantlyn na hy harsingskudding tydens die nasionale week opgedoen het. Nog ‘n staatmaker die buitesenter, Karabelo Mbolekwa, het sy been al vroeër in die seisoen teen Welkom Gimnasium gebreek.

    Die twee spanne vir die eindstryd se spelers sal egter nie vreemd vir mekaar wees nie. Die twee jaargroepe het mekaar ook twee jaar gelede in die eindstryd van Groep 3 gepak met Riebies wat daardie dag in Vryburg met 22-20 baas was.

    Vryburg spog egter met die beste rekord van enige skool op eerstespanvlak in die Noordvaal-reeks. Ja selfs beter as die Afrikaanse Hoër Seunskool van Pretoria.

    Vandag sal die skool se eerstespan se negende verskyning in ‘n eindstryd van dié gesogte reeks wees. Hy was voor vandag al agt keer as kampioen gekroon.

    Die span vanuit die Luiperd-streek was kampioen van die Beeldtrofee vir kleinskole in 2002, 2003, 2004 en 2005, Beeldtrofee vir mediumskole in 2014 en 2016 asook kampioen van Groep 3 van die SDC Noordvaal Cup in 2022 en 2023.

    Die spanne is: 

    Riebeeckrand: 15 Hassan Amed, 14 Relebogile Ntwe, 13 Eshihle Sibisi, 12 Tyler Vereynne, 11 Ntando Lamola, 10 Thabo Moleme, 9 Aiden Botes, 8 Luyanda Khubeka, 7 Marco Grobler, 6 Kobus Malan, 5 Ndosi Mahlanga, 4 Angel Mongwe, 3 Marko Labuschagne, 2 Zander Viljoen, 1 Sifiso Mudou.

    Hoërskool Vryburg: 15 Jayden Starke, 14 Bogolo Mankuroane, 13 Michael Mazonzo, 12 Jordan Rathebe, 11 Cat Dikhudu, 10 Marco Halgryn, 9 Janko Venter (kaptein), 8 Aiden Jonker, 7 WD Ferreira, 6 Tsiamelo Mereekane, 5 Rigardt Muller, 4 Olerato Bonokwane, 3 Daniel Nortjé, 2 Dirk Visser, 1 Petri Weideman.

    Afskop: 12:00
    Skeidsregter: Danie van Staden (Limpopo Blou Bulle)

    Ander eindstryde: 

    o.16 – 10:30 – Fochville vs Standerton
    o.15 – 09:30 – Riebeeckrand vs Bastion
    o.14 – 08:30 – Riebeeckrand vs Linden

  • Wonderboom sal hoop geskiedenis herhaal homself in eindstryd van Groep 2 in die SDC Noordvaal Cup

    Wonderboom sal hoop geskiedenis herhaal homself in eindstryd van Groep 2 in die SDC Noordvaal Cup

    Die SDC Noordvaal Cup se Groep 2 trofee sal vanjaar weer by ‘n skool vanuit die Blou Bul-streek staanplek kry.

    Midstream College van Centurion sal in die eindstryd teen Hoërskool Wonderboom van Pretoria kragte meet. Die kragmeting skop om 12:30 op Midstream College se hoofveld af.

    ‘n Eindstryd kan altyd enige kant toe gaan, maar dit is gewoonlik ervaring om onder druk die regte besluite te neem wat deurslaggewend is. Midstream College sal dus met ‘n kortkop as die gunsteling Saterdag op die veld draf.

    Die skool se eerstespan is al twee keer in 2022 en 2023 as kampioen van Groep 2 gekroon. Die span se twee afrigters, Henry Verster en Christiaan van der Merwe, sal dus presies weet wat vandag van hul span verwag word indien hy ‘n derde keer as kampioen gekroon wil word.

    Die Wonnies sal daarteenstaande vir die eerste keer ooit in die geskiedenis van die Noordvaal-reeks vir ‘n eindstryd aantree. Die span se twee breiers, Etienne Jordaan en Carl Schmahl, sal wel ook ‘n goeie idee hê van wat vandag op hul wag.

    Midstream College het die ligawedstryd tussen die twee spanne met 36-30 op Wonderboom se tuisveld vroeër vanjaar gewen. Die eindstryd beloof dus sonder twyfel om vir hope vuurwerk te sorg.

    Boonop is daar die feit dat Groep 2 se kampioen van 2024, die Hoërskool Overkruin, ook soos Wonderboom die Noordvaal-reeks as slegs die Bulle se vyfde kwalifiseerder betree het. Die geskiedenis het mos maar ‘n manier om homself te herhaal.

    Wonderboom het boonop in die kwarteindronde met ‘n sege van 20-19 die Bulle se kampioen, Hoërskool Centurion, uitgeskakel. Dit nadat hulle tydens die liga met 12-25 teen die Woeries die knie gebuig het.

    Wonnies het hul plek in die eindstryd met ‘n sege van 27-24 oor die Hoërskool Alberton in die halfeindronde van die reeks bespreek. Midstream College het op sy beurt vir Brandwag van Benoni met 27-21 in die ander halfeindstryd verslaan.

    Die tweestryd tussen die twee spanne se agtstemanne, Louis Verhoef (Midstream College) en Ryan Otto (Wonderboom), behoort vir vele hoogtepunte in die eindstryd te sorg. Albei sal ook voor uitdraf met een van hulle wat Saterdag die trofee sal omhoog hou.

    Die spanne is: 

    Midstream College: 15 Ryan Strauss, 14 Jean Holtzhausen, 13 Yanko Cronjé, 12 Paul Loubser, 11 Estiaan Scheepers, 10 Dian de Villiers, 9 Tommy Pretorius, 8 Louis Verhoef (kaptein), 7 Nic Grobler, 6 Henke Griffioen, 5 Martin van Rooyen, 4 Nathan Judlesohn, 3 Hanno Brits, 2 Jared Nel, 1 Robin Stassen.

    Wonderboom: 15 Iwan van Rooyen, 14 Jancu Nel, 13 Carlo Schmahl, 12 Navan Jansen, 11 Christiaan Swanepoel, 10 Kyle dos Santos-Joubert, 9 Barend Bossert, 8 Ryan Otto (kaptein), 7 Nathan Wilke, 6 Jayden Prinsloo, 5 Darius van Loggerenberg, 4 Nolan Lourens, 3 Branden Freemantle, 2 Dian Dreyer, 1 Ethan Cotton.

    Afskop: 12:30
    Skeidsregter: Seemea Ndlovu (Pumas)

    Ander eindstryde: 

    o.16 – 11:00 – Centurion vs Leeuwenhof Akademie
    o.15 – 09:45 – Brandwag (Benoni) vs Leeuwenhof Akademie
    o.14 – 08:30 – Wagpos vs Leeuwenhof Akademie

  • Fichie Leeus maak geskiedenis in Vrystaat-liga

    Fichie Leeus maak geskiedenis in Vrystaat-liga

    Die Hoërskool Fichardtpark se Leeus het Saterdag in die Toyota-stadion in Bloemfontein geskiedenis gemaak.

    Die Leeus het met sy sege van 17-10 oor Jim Fouché in die eindstryd van die Vrystaatse A-liga die eerste eerstespan in die skool se geskiedenis geword om as kampioen van dié liga gekroon te word.

    Fichies het voor Saterdag nog net een keer vantevore tot die eindstryd deurgedring. Dit was in 2023 toe hy teen Jim Fouché met 25-31 die knie gebuig het.

    Soos verwag het dit ‘n reuse spanpoging van die Fichie Leeus geverg, veral op verdediging. JF het die ligawedstryd tussen die twee spanne vroeër vanjaar met 22-13 gewen.

    Boonop was dié eindstryd JF se hoofafrigter, Corné Erasmus, se 11de in die Vrystaatse A-liga. Erasmus is ook een van die Vrystaat se Cravenweek-afrigters.

    Die eerste helfte was kliphard met Fichies wat ‘n voorsprong van 7-3 teen rustyd geniet het. Hul drie was danksy ‘n uitmuntende rolmaalbeweging vanaf JF se kwartlyn met flank John Nelson wat gedruk het.

    JF het boonop een van hul sterspelers die Cravenweek-skrumskakel, Brendon de Wee, na slegs 20 minute se spel weens ‘n besering verloor.

    Die Leeus se tweede drie is deur sy regtervleuel, Matthew Valentine, gedruk. Hy het die verloorspan elke keer probleme besorg as hy in besit gestel is. Sy pa William Valentine het op sy dag vir Griekwas asook die Vrystaat se seniorspanne uitgedraf.

    Buiten Valentine het die haker, Marno Smit, Nelson asook die kaptein en skrumskakel, JM Rensburg, blink vertonings vir die wenspan opgedis. Die grondslag vir die sege is egter deur die span se rotsvaste verdediging gelê.

    Die Fichie Leeus word deur Zandré Pienaar en André Burger afgerig.

    Fichardtpark sal nou eerskomende Saterdag in die halfeindronde van die Kovsiestreekkompetisie se Shimla-liga teen Diamantveld te staan kom. Dit sal die derde keer vanjaar wees dat die twee spanne kragte meet na hulle ook op Fichardtpark se Sportdag asook tydens die Wesgrow-reeks teen mekaar te staan gekom het.

    In die Wesgrow-wedstryd het die Leeus met 5-61 in die stof gebyt, terwyl hulle tydens hul sportdag met 7-25 die onderspit gedelf het.

    In die ander halfeindstryd van die reeks sal Witteberg in Welkom teen Hoërskool Upington te staan kom.

    Puntemakers: 

    Fichardtpark 17 (7) – Drieë: Matthew Valentine, Josh Nelson. Doelskoppe: JM Rensburg (2). Strafdoel: Rensburg. Jim Fouché 10 (3) – Drie: HJ Noeth. Doelskop: JG Noeth. Strafdoel: JG Noeth.

  • Exceptional Erwee leads Grey to victory over Maroon Machine

    Exceptional Erwee leads Grey to victory over Maroon Machine

    DARIUS ERWEE, flyhalf of Grey College, cross-kicking to his wing Eddie Mabena for the vital try in the annual interschools against Paul Roos Gimnasium. PHOTO: Kulu Ferreira

    It took an exceptional performance and at least three moments of brilliance by flyhalf, Darius Erwee, to hand Grey College a narrow 26-25 victory over Paul Roos Gimnasium from Stellenbosch on Saturday.

    These two sides faced each other in Bloemfontein for their King Price Derby Series clash. Catch all the action again on SuperSport Schools (www.supersportschools.com).

    The last moment of brilliance will be spoken about for years to come, as Erwee launched a perfectly placed kick-pass to winger Eddie Mabena with about a minute to go on the clock. Mabena launched himself off the ground, flying through the air to gather the ball to score his second try of the match.

    This try only brought Grey within one point of Paul Roos at 24-25. Erwee still needed to keep his calm and slot the conversion from near the touchline to secure a famous victory.

    This was undoubtedly the best performance by Erwee this season. His first moment of brilliance was when he regathered a chip-kick and, with a perfectly executed pass, sent winger Benjamin van den Berg over to score Grey’s second try.

    He also had a hand in Mabena’s first try after slipping through half a gap and slipping a chicken-wing pass to the winger to score.

    Grey College went into half-time with a 19-15 lead. After the lead changed three times in the first half.

    When Paul Roos’ outside centre, Tiaan Basson, scored in the 53rd minute to give his side the lead, it seemed as if the momentum had shifted in favour of the visitors. A couple of minutes later, flyhalf, Travis Pheiffer, slotted a penalty from 50 metres out to extend his side’s lead to 25-19.

    Before the drama unfolded in the City of Roses in the 68th minute, with Erwee’s brilliant foot pass to set up Mabena’s second try.

    For Paul Roos their standout player on the day was their scrumhalf, Jan-Jan Nel, who kept the home side busy with his sharp breaks around the scrums. In the pack of forwards hooker, Lehan Barnard, had an outstanding game.

    For Grey, their two props, Marinus Oosthuizen and David Hayidakis, also produced noteworthy performances.

    Both had players missing out on being part of this big occasion due to their duties for the South African u18 side in the International Series. Paul Roos’ two captains through the season Altus Rabe (hooker) and Gert Kemp (loose forward).

    The side from Bloemfontein had four players in action for the national side in AJ Meyer (lock), Ethan Adams (outside centre), Lamla Mgedezi (fullback) and JG Badenhorst (tighthead prop).

    Scorers:

    Grey College 26 (19) – Tries: Eddie Mabena (2), Alexi Tyropolis, Benjamin van den Berg. Conversions: Darius Erwee (3). Paul Roos Gimnasium 25 (15) – Tries: Luke Kent, Lehan Barnard, Tiaan Basson. Conversion: Travis Pheiffer. Penalty: Pheiffer.

    Other Results 

    u19 

    II – Grey College (Cherries) 24, Paul Roos Gimnasium (Bituas) 19
    III – Paul Roos Gimnasium (Chakkas) 21, Grey College (Peaches) 20
    IV – Paul Roos Gimnasium 23, Grey College 0
    V – Grey College (Packs) 29, Paul Roos Gimnasium (Pirates) 19
    VI – Paul Roos Gimnasium 20, Grey College (Pigs) 15
    VII – Paul Roos Gimnasium 24, Grey College (Crocs) 21
    VIII – Paul Roos Gimnasium 24, Grey College (Camels) 17
    IX – Paul Roos Gimnasium 31, Grey College (Cheese & Wine) 15
    X – Paul Roos Gimnasium 58, Grey College (Metals) 7
    XI – Paul Roos Gimnasium 15, Grey College 14

    u16 

    A – Grey College 26, Paul Roos Gimnasium 10
    B – Grey College 17, Paul Roos Gimnasium 14
    C – Paul Roos Gimnasium 22, Grey College 7
    D – Paul Roos Gimnasium 26, Grey College 14
    E – Grey College 20, Paul Roos Gimnasium 15

    u15 

    A – Paul Roos Gimnasium 26, Grey College 18
    B – Grey College 31, Paul Roos Gimnasium 12
    C – Grey College 15, Paul Roos Gimnasium 12
    D – Grey College 23, Paul Roos Gimnasium 14
    E – Paul Roos Gimnasium 33, Grey College 0
    F – Paul Roos Gimnasium 13, Grey College 0

    u14 

    A – Grey College 19, Paul Roos Gimnasium 7
    B – Paul Roos Gimnasium 24, Grey College 12
    C – Paul Roos Gimnasium 27, Grey College 15
    D – Paul Roos Gimnasium 24, Grey College 17
    E – Paul Roos Gimnasium 35, Grey College 10
    F – Paul Roos Gimnasium 42, Grey College 20

  • School Rugby Results – 16 August 2025

    School Rugby Results – 16 August 2025

    Catch all the action live from around the country on SuperSport Schools (www.supersportschools.com).

    The results from around South Africa will be updated here as we receive the results from the various schools. For results of the SDC Noordvaal Cup – click on the following link – SDC Noordvaal Cup Results.

    If your school’s match is not listed below or you would like to send in your team’s results, please email us via e-mail at rugby@ssschoolsplus.co.za or via WhatsApp at 072 172 5455.

    You can also submit a result via our website – Submit Result.

    All the results: 

    EASTERN CAPE 

    [ninja_tables id=”80594″]

    FREE STATE/GRIQUALAND WEST

    [ninja_tables id=”80595″]

    NOORDVAAL

    [ninja_tables id=”80593″]

    WESTERN CAPE

    [ninja_tables id=”80584″]

  • History – King Price Derby Series – Grey College vs Paul Roos Gimnasium (1991-2024)

    History – King Price Derby Series – Grey College vs Paul Roos Gimnasium (1991-2024)

    The annual interschools between Grey College and Paul Roos Gimnasium started in 1991.

    Paul Roos started this interschools in the best way possible with a 20-3 victory in Stellenbosch. This game also saw Paul Roos’ First XV finish the season unbeaten for the first time.

    In that team of the Maroon Machine were future Springboks like Justin Swart and Cobus Visagie.

    This year’s clash between the two first teams will be the 40th. Grey College has won 29 of the encounters, with Paul Roos coming out on top ten times.

    Previous Meetings: 

    [ninja_tables id=”80371″]

    .

  • SDC Noordvaal Cup Results – 16 Augustus 2025

    SDC Noordvaal Cup Results – 16 Augustus 2025

    Al die uitslae van die reeks soos wat ons dit ontvang sal hier opgedateer word.

    Indien u uitslag of wedstryd nie op die lys is nie – tree gerus met ons in kontak deur ‘n e-pos te stuur aan rugby@ssschoolsplus.co.za of per WhatsApp na 072 172 5455.

    Al die uitslae:

    GROEP 1 

    BEKER-AFDELING

    [ninja_tables id=”80592″]

    Ander spanne:

    o.16: Waterkloof 43, Monument 17; Garsfontein 37, EG Jansen 18;

    o.15: Monument 17, Waterkloof 5; Garsfontein 24, EG Jansen 14;

    o.14: Monument 8, Waterkloof 0; Garsfontein 54, EG Jansen 17;

    PLAAT-AFDELING 

    [ninja_tables id=”80587″]

    Ander spanne:

    o.16: 

    o.15: 

    o.14: 

    SKILD-AFDELING

    [ninja_tables id=”80586″]

    Ander spanne: 

    o.16: Montana 28, Lichtenburg 19; Pietersburg 43, Die Anker 14;

    o.15: Lichtenburg 29, Montana 17; Pietersburg 29, Die Anker 0;

    o.14: Montana 33, Lichtenburg 5; Pietersburg 27, Die Anker 5;

    BOWL-AFDELING 

    [ninja_tables id=”80591″]

    Ander spanne: 

    o.16: Ermelo 39, Jeugland 12; Bergsig 38, Potch Gimmies 20; Dinamika 18, Potch Volkies 13.

    o.15: Ermelo 52, Jeugland 5; Bergsig 29, Potch Gimmies 19; Dinamika 14, Potch Volkies 7.

    o.14: Jeugland 26, Ermelo 10; Potch Gimmies 33, Bergsig 14; Dinamika 44, Potch Volkies 5.

    GROEP 2 | HALFEINDRONDE

    [ninja_tables id=”80590″]

    Ander spanne:

    o.16: Leeuwenhoff Akademie 20, Ellisras 17; Centurion 31, Wagpos 13.

    o.15: Leeuwenhoff 35, Hans Moore 5; Brandwag (Benoni) 19, Dr. Malan 5.

    o.14: Wagpos 17, Midstream College 10; Leeuwenhoff Akademie 40, Ben Viljoen 40 (Leeuwenhof dring deur as gevolg van die feit dat hul eerste gedruk het).

    GROEP 3 | HALFEINDRONDE

    [ninja_tables id=”80589″]

    Ander spanne:

    o.16: Fochville 15, Bergvlam 10; Standerton 30, Riebeeckrand 25.

    o.15: Bastion 17, Wolmaransstad 14; Riebeeckrand 38, Standerton 5.

    o.14: Linden 23, Fochville 12; Riebeeckrand 24, Vryburg 12.

    GROEP 4 | HALFEINDRONDE

    [ninja_tables id=”80588″]

    Ander spanne:

    o.16: Voortrekker (Boksburg) 46, Alberton High 19; President 27, Steelcrest 26.

    o.15: Alberton High 29, Voortrekker (Boksburg) 26; HTS Klerksdorp 17, President 17 (HTS Klerksdorp dring deur na eindstryd – eerste gedruk).

    o.14: Voortrekker (Boksburg) 33, Reddam 15; Parys 27, Carletonville 10.

    GROEP 5A | HALFEINDRONDE

    [ninja_tables id=”80676″]

    Ander spanne:

    o.17: Hoërskool Roodepoort 38, Curro Bankenveld 19; Vryburger 27, Curro Roodeplaat 26.

    o.15: AHS Germiston 22, Morgenzon Landbou 5; Vryburger 15, FH Odendaal 14.

    GROEP 5B | HALFEINDRONDE

    [ninja_tables id=”80677″]

    Ander spanne:

    o.15: Schweizer-Reneke 26, Curro Pretoria 21; Koster 73, St Declans 5.

     

     

  • Allies sal lugtig vir Tiere se byt wees, Brandwag in Midstream se pad na derde eindstryd

    Allies sal lugtig vir Tiere se byt wees, Brandwag in Midstream se pad na derde eindstryd

    PHOTO: Hannes Nienaber

    Die SDC Noordvaal Cup se Groep 2 is seker een van die interresantste ligas om te volg.

    Daar is gewoontlik nie veel tussen die spanne te kies nie en geen persoon sal vooraf sommer dit waag om sy geld op ‘n kampioen te waag nie.

    ‘n Goeie voorbeeld daarvan is dat die Blou Bulle se vyfde kwalifiseerder, Hoërskool Overkruin, verlede jaar as kampioen gekroon is. Die Ovies kon nie vanjaar weer tot die uitspeelrondes deurdring nie.

    Saterdag sal die tweemalige kampioen, Midstream College, na Benoni reis om teen die Valke se kampioen, Brandwag, sake om ‘n plek in die eindstryd uitspook.

    Die span van Benoni is die enigste kampioen van sy onderskeie streek se liga wat nog staande is. Die ander kampioene – Hoogenhout (Pumas), Centurion (Blou Bulle) en Ben Viljoen (Limpopo) is reeds uitgeskakel.

    In die ander halfeindstryd sal Hoërskool Alberton gasheer vir Wonderboom van Pretoria speel. Van die vier spanne wat vandag in die halfeindronde in aksie is, is dit slegs Midstream College wat al tot die eindstryd van die afdeling in die reeks kon deurdring.

    Midstream College was in 2022 en 2023 as kampioen van Groep 2 gekroon. Die span van Centurion sal sonder twyfel voor ‘n groot toets Saterdag teen Brandwag te staan kom.

    Die tweestryd tussen die tuisspan se kaptein en loskopstut, Wian Riekert, en Midstream se vaskopstut, Hanno Brits, behoort een van die hoogtepunte van die kragmeting te wees. Albei die voorrymanne hou boonop ook daarvan om die bal onder die arm vas te knyp en hul teenstanders se verdediging op die proef te stel.

    Midstream College het verlede week vir Die Wilgers in die kwarteindronde met 45-14 geklop, terwyl Brandwag op ‘n drafstap met 27-5 vir Hartbeespoort verslaan het.

    Die Allies het sy plek in die halfeinronde met ‘n oorwinning van 29-24 oor Wagpos van Brits bespreek. Wonderboom sal die tuisspan se flank Luke Joubert moet hokslaan indien hul sukses in die halfeindstryd wil behaal.

    Die Wonnies se Tiere het sonder twyfel vanjaar byt. Die span het verlede week in die kwarteindronde die Blou Bulle se kampioen, Hoërskool Centurion, met 20-19 na ‘n titaniese stryd uitgeskakel.

    Die Tiere het ook soos Overkruin verlede jaar die uitspeelrondes as die Blou Bulle se vyfde kwalifiseerder betree.

    Die spanne is: 

    Hoërskool Alberton vs Wonderboom om 11:00 in Alberton: 

    Hoërskool Alberton: 15 Mbuso Zuma, 14 Jarron Geldenhuys, 13 Kgosi Matsena, 12 Ewan Muller, 11 Vian Nieuwoudt, 10 Dewald de Jager, 9 Jaydon Mostert, 8 Jay C Nienaber, 7 Luke Joubert, 6 Juan Crous, 5 Regan Botha, 4 Kayce Nel, 3 Jayden Graaff, 2 Reuben van der Westhuizen, 1 Ivan Venter.

    Wonderboom: 15 Iwan van Rooyen, 14 Jancu Nel, 13 Carlo Schmahl, 12 Navan Jansen, 11 Christiaan Swanepoel, 10 Kyle dos Santos, 9 Barend Bossert, 8 Ryan Otto (kaptein), 7 Nathan Wilke, 6 Jayden Prinsloo, 5 Nolan Lourens, 4 Darius van Loggerenberg, 3 Branden Freemantle, 2 Dian Dreyer, 1 Ethan Cotton.

    Skeidsregter: Danie Jacobz (Pumas)

    Brandwag vs Midstream College om 11:00 in Benoni: 

    Brandwag (Benoni): 15 Zander Gower, 14 Logan van der Bank, 13 Tristan Fletcher, 12 Dirk Jansen, 11 Jayden van Staden, 10 Johndré Pienaar, 9 Jason Coetzer, 8 Jayden van Rooyen, 7 Wikus Rossouw, 6 Ruben Croukamp, 5 Jaden Diedericks, 4 Aaron Janse van Rensburg, 3 Divan Fourie, 2 Damian Minnaar, 1 Wian Riekert (kaptein).

    Midstream College: 15 Ryan Strauss, 14 Jean Holtzhausen, 13 Yanko Cronjé, 12 Paul Loubser, 11 Estiaan Scheepers, 10 Dian de Villiers, 9 Tommy Pretorius, 8 Louis Verhoef (kaptein), 7 Nic Grobler, 6 Henke Griffioen, 5 Martin van Rooyen, 4 Nathan Judlesohn, 3 Hanno Brits, 2 Jared Nel, 1 Robin Stassen.

    Skeidsregter: Austin Richardson (Goue Leeus)