SSPN Test Site

Author: froberholzer

  • Limpopo Blue Bulls announce teams for respective provincial weeks

    Limpopo Blue Bulls announce teams for respective provincial weeks

    Limpopo Blou Bulle
    FOTO: Marius Nortje

    The Limpopo Blue Bulls has announced their respective teams for the up-and-coming provincial weeks to be held in June and July. 

    The team travelling to George to compete in the annual Craven week will be packed with talent from up North. 

    Merensky Landbou Akademie will have the most representatives making the trip down to the Western Cape.

    Seven of their players will form part of the 23-man squad with the fullback, Mpho Mohlala, making his return to the set up. Mohlala represented the Limpopo Blue Bulls team at last season’s tournament where he came on as replacement, but will look to make the 15-jumper his own after making the starting line up this year.

    The burly blind side flank, Waldie Haasbroek, will also be a force to be reckoned with and has shown throughout the season that he is a man on a mission with ball in hand. Out wide winger Mahlatse Semosa will be a thorn in the side with his elusive running and clean pair of heals. 

    Hoërskool Pietersburg will be proud to say they have six players in the squad of 23. Lock Dewan Gobey will want to continue his great form and make a statement at this years’ tournament. His colleague Hanno van Zyl has also been in devastating form on outside centre.

    Van Zyl will look to link up with counterpart and inside centre, Wian Terblanche.

    Both have the vision to create tremendous amounts of space on his outside with their ability to run good lines and to offload just before contact. Scrumhalf, Divan Brown, will want to be as quick as he’s been throughout the season providing clean ball to a very nifty back line. 

    The man from Warmbad, Pule Sebola, will have a huge chip on his shoulder being their only representative. Sebola will feature in the number 14-jumper. 

    The teams: 

    Cravenweek: 15 Mpho Mohlala (Merensky), 14 Pule Sebola (Warmbad), 13 Hanno van Zyl (Pietersburg), 12 Wian Terblanche (Pietersburg), 11 Mahlatse Semosa (Merensky), 10 Byron Hendricks (Merensky), 9 Divan Brown (Pietersburg), 8 Henre Venter (Pietersburg), 7 Waldie Haasbroek (Merensky), 6 Drikus du Plessis (Frikkie Meyer), 5 Dewan Gobey (Pietersburg), 4 Chifu Banda (Ben Vorster), 3 Tirelo Mashapa (Merensky), 2 Cornel Riekert (Frikkie Meyer), 1 Jan-Hendrik Venter (Pietersburg). Replacements: 16 Tiaan Viljoen Krugel, 17 Andrew Steamer (Tom Naude), 18 Hope Seyaga (Ellisras), 19 Nkateko Phakula (Ben Vorster), 20 Kamo Setosa (Hans Strijdom), 21 Ulrich Maree (Merensky), 22 Gerdro Grobler (Ellisras), 23 Neo Sephuma (Ben Vorster). 

    Academy Week: 15 Dian van Tonder (Pietersburg), 14 Devon Janse van Rensburg (Pietersburg), 13 Prince Sekoboane (Frikkie Meyer), 12 Chadwin Storm (Ben Vorster), 11 Thabang Masalesa (Louis Trichard), 10 Vincent Luckhoff (Pietersburg), 9 Andy Meso (Tom Naude), 8 Wian Smit (Ben Viljoen), 7 Aza Mabe (Ben Vorster), 6 Reuben Weyer (Pietersburg), 5 Jadrin van Blerk (Ellisras), 4 Phoza Keneilwe (Tom Naude), 3 Sibusisu Mulaudzi (Tom Naude), 2 Dewald de Beer (Pietersburg), 1 Divan Pieterson (Merensky). Replacements: 16 Lethabo Sejake (Ben Vorster), 17 Phindulo Tshikota (Eric Louw), 18 Ethan Maritz (Merensky), 19 Jabulani Shay (Frans du Toit), 20 Quinton Eksteen (Ben Viljoen), 21 Jason Basson ( Frans du Toit), 22 Aswyn Rodgers (Tom Naude), 23 Pascal Bessong (Louis Trichard). 

    u17 Rhinoweek: 15 Caleb Mokgalaotse (Merensky), 14 Nikeo Moyo (Ben Vorster), 13 FJ Drotske (Ellisras), 12 Mfundo Dlama (Northen Academy), 11 Ashley Moyela (Ellisras), 10 Johan Bosch (Tom Naude), 9 Potnsho Seloba (Ben Vorster), 8 Henco Meyer (Nylstroom), 7 H Botha (Nylstroom), 6 Ian van der Merwe (Tom Naude), 5 Tjale Smangi (Piet Potgieter), 4 Brandon Makgosa (Tom Naude), 3 Floris Venter (Pietersburg), 2 Ruan Marcos (Merensky), 1 D Labuschagne (Nylstroom). Replacements: 16 Eric Coetsee (Frikkie Meyer), 17 Botter Geyer (Frikkie Meyer), 18 Kwele Mamabolo (Frikkie Meyer), 19 Pesilo Dickson (Northen Academy), 20 Hardus Terblanche (Merensky), 21 Tanashe Chauke (Ellisras), 22 Mphiri Gadebe (Hans Strijdom), 23 Masemola Hlompi (Curro Heuwelkruin). 

    Grant Khomo Week: 15 Freddie Pinto (Ben Vorster), 14 Lericsh Duba (Pietersburg), 13 Junior Malesa (Ben Vorster), 12 Maritz Meintjies (Merensky), 11 Fortune Sehlabane (Tom Naude), 10 Anzio Swartbooi (Frikkie Meyer), 9 Cilliers van der Merwe (Pietersburg), 8 Wihan Bezuidenhout (Nylstroom), 7 Juan Janse van Vuuren (Pietersburg), 6 Tumi Ramohlale (Ben Vorster), 5 Kgosi Leteane (Frikkie Meyer), 4 Kian du Plessis (Hans Strijdom), 3 Elardus Erasmus (Pietersburg), 2 Jayden Visser (Merensky), 1 Hendro Moulder (Pietersburg). Replacements: 16 Kathu Siketha (Tom Naude), 17 Lourens Oieterse (Frikkie Meyer), 18 Johny Barnard (Frikkie Meyer), 19 Thapelo Monyane (Frikkie Meyer), 20 Blessing Mathebula (Merensky), 21 Funi Simba (Ellisras), 22 Boitumelo Makgaba (Curro Heuwelkruin), 23 Luhann Janse van Rensburg (Merensky). 

    Doom Gouws u16: 15 Brydan Retief (Pietersburg), 14 Thabang Shabangu (Stanford Lake College), 13 Siya Mahlangu (Pietersburg), 12 Jens Bezuidenhout (Merensky), 11 Elvis Monokoane (Tom Naude), 10 Tiaan Steffen (Nylstroom), 9 Joe Cloete (Ben Viljoen), 8 Musundwa Mukhetwa (Merensky), 7 Corne Swanepoel (Merensky), 6 Jay-T Jensen (Ben Vorster), 5 Thuto Tisane (Frikkie Meyer), 4 Jannik Brits (Ben Viljoen), 3 Alwyn du Toit (Ellisras), 2 Ivan van der Heever (Ben Vorster), 1 Carel Volsckenk (Merensky). Replacements: 16 Leander Janse van Rensburg (Hans Strijdom), 17 Strachan Schmidt (Hans Srijdom), 18 Themba Mabunda (Ben Vorster), 19 MJ Baloyi (Ellisras), 20 Mashaba Phooko (Ellisras), 21 Thabang Mashaba (Nylstroom), 22 Ziyanda Ngubane (Frikkie Meyer), 23 Kenny Moreku (Frans du Toit). 

  • Secunda maak stem dik in die Skild-afdeling van die SDC Noordvaal Cup

    Secunda maak stem dik in die Skild-afdeling van die SDC Noordvaal Cup

    Hoërskool Secunda het Saterdag weereens bewys hoekom hy die gunsteling is in hierdie jaar se SDC Noordvaal Cup se Skild-afdeling na hy vir Ligbron Akademie van Ermelo met 43-14 afgeransel het. 

    Oopkant flank, Sibusiso Ngubane, was weereens in ‘n verwoesdende bui en het twee keer agter die doellyn gaan kuier. Die binnesenter en onderkaptein, Tian Snyman, het van voor gelei om ‘n prag beweging af te rond om die span van Secunda se rekening oop te maak. 

    Secunda se agterhoede was vuurwarm. Die losskakel, Jean du Toit, beskik oor die vermoë om vir sy spanmaats ruimte te skep aan sy buitekant. Hul kon met die ruimte baljaar en goeie aanvallende bewegings aan die gang sit. Du Toit se taktiese skopwerk was ook van hoogstaande gehalte en het Ligbron telkens tot hul eie halfgebied teruggejaag.

    Voorlangs het die span van Secunda ook sy stempel afgedruk en het hy die oorhand gehad in die vaste fasette wat die grondslag kon le vir die agterlyn. 

    Aan die kant van Ligbron was daar min beter as die agtsteman, Kyle Alves, en flank Ayanda Mkwebane nie. Die vurige agtsteman was sterk op verdediging het het nie geskroom om Secunda se verdediging aan te vat met bal in hand nie en kan spog met een van sy span se twee drieë, terwyl Mkwebane sy vaart gewys het laat in die wedstryd om ‘n goeie steekskop in te hardloop en af te rond om sy span se telling na 12 te verskuif. 

    Heidelberg Volkskool het vir Ben Vorster met 46-38 op sy tuisveld in Heidelberg kaf gedraf. Die kaptein en agtsteman, Daniel Jordaan, het sy troepe van voor gelei met sy driekuns aan drieë. Die grondslag vir die oorwinning is egter deur die agterlyn gele, wat daarin kon slaag om ‘n sterk vertoning deur die voorspelers af te rond. 

    Die Buffels sal bly wees dat sy voorryman Meyer Jacobs sy terugkeur kon aankondig met twee drieë. Asook die losskakel, Divan Spangenberg, wat sy ritme vanaf die skopkegel gevind.

    Oos-Moot was te sterk op tuisbodem en kon gemaklik met Hugenote van Springs (39-21) afreken. 

    Die staatmaker van die Moot Charl van der Sluis (losskakel) was soos gebruiklik sekuur met sy skop voet om die telbord aan die rol te hou. Voorlangs was dit die agtsteman, Deon Badenhorst, wat die kollig gesteel het. Badenhorst het gewoeker in die vastelos en kon daarin slaag om twee keer agter die besoekers se doellyn te gaan kuier. 

    Die Hoërskool Lichtenburg het met ‘n afgeronde span vertoning daarin geslaag om vir Jeugland met 32-22 te verslaan en sodoende sy kanse vir ‘n plek in die uitspele vergroot. 

    Die heelagter, Collin Pereira, en linkervleuel, Antonio Vasjel, het gewys hoekom hulle die Luiperds by die onderskeie provinsiale weke sal verteenwoordig hierdie jaar. Perreira sal die Luiperds by die Cravenweek verteenwoordig, terwyl Vasjel op die Akademie-week in Johannesburg in aksie sal wees.

    Aan die kant van Jeugland was dit heelagter, Oregopotse Shilubane, wat uitgeblink het met sy goeie teenaanvalle van agter. 

    Puntemakers: 

    Secunda 43 (29) – Drieë: Sibusiso Ngobane (2), Tyron Moolman, Tian Steyn, Ryan Erasmus, Jayden Schnuir. Doelskoppe: Luan Lottering (5). Strafdoel: Lottering. Ligbron Akademie 14 (0) – Drieë: Ayanda Mkebane, Kyle Alves. Doelskoppe: Diean Swart (2). 

    Heidelberg Volkskool 46 (20) – Drieë: Daniel Jordaan (3), AJ Engelbrecht, Lian Pelzer, Joshua Booysen, Rhys Thompson. Doelskoppe: Kayle Venter (4). Strafdoel: Venter. Ben Vorster 38 (19) – Drieë: Meyer Jacobs (2), Damian Bye, Nkateko Phakula. Doelskoppe: Divan Spangenberg (3). Strafdoele: Spangenberg (4)

    Oos-Moot 39 – Drieë: Deon Badenhorst (2), Tapiwa Rafwa, Jadon la Douce, Braam Bezuidenhoud. Doelskoppe: Charl van der Sluis (3), Ruwan Allen. Strafdoele: Van der Sluis (2). Hugenote 21 – Drieë: Jason Joubert, Zandre van der Schyff. Doelskop: Miquelle Schultz. Strafdoele: Schultz (3). 

    Lichtenburg 32 (14) – Drieë: Collin Pereira, Dries Scheepers, Arno Vasjel, Eddie du Preez. Doelskoppe: Albert Joubert (3). Strafdoele: Joubert (2). Jeugland 22 (17) – Drieë: Lynghe Pretorius, Oregopotse Shilubane, Thando Ngomane. Doelskoppe: Marno Maritz (2). Strafdoel: Maritz.

    Ander spanne: 

    o.16: Ligbron 17 Secunda 14; Heidelberg Volkies 10 Ben Vorster 7; Oos-Moot 25 Hugenote 24; Jeugland 28, Lichtenburg 10 

    o.15: Ligbron 19 Secunda 15; Heidelberg Volkies 17 Ben Vorster 8; Hugenote 38, Oos-Moot 22; Jeugland 55 Lichtenburg 5. 

    o.14: Ligbron 38 Secunda 7; Ben Vorster 24, Heidelberg Volkies 3; Oos-Moot 29 Hugenote 5; Lichtenburg 7, Jeugland 5.

  • Eldoraigne te sterk vir Potch Volkies in SDC Noordvaal Cup

    Eldoraigne te sterk vir Potch Volkies in SDC Noordvaal Cup

    FOTO: Eldoraigne Facebook-blad

    Die Hoërskool Eldoraigne het Saterdag gewys dat hy nie in die SDC Noordval Cup se Bowl afdeling afgeskryf kan word nie.

    Die Eldos het op sy tuisveld vir Potchefstroom Volkskool ‘n loesing van 54-15 toegedien.

    Die tuisspan se lostrio het duidelik ‘n goeie nagrus ingekry Vrydagaand en het ‘n barshou gespeel.

    Die flank Anroux du Plessis het weer sy stem dik gemaak op verdediging met ‘n paar reuse duikslae. Hy het ook in die vastelos gewoel.  Terwyl die kaptein en agtsteman, Johan Coetsee, beindruk het met goeie lopies van agter die skrum en in gebroke spel.

    Die kollig was egter op die toekantflank, Divan de Jager, wat sonder twyfel se span se beste speler op die veld was. De Jager was onkeerbaar met bal in hand en het aan die einde van die wedstryd gespog met ‘n indrukwekkende driekuns aan drieë agter sy naam.

    Die losskakel, Rynier Kidson, het beindruk met sy skopskoen en het slegs met twee pogings na die pale misluk.

    Potchefstroom Volkskool is onkant bedrap deur die aanslag van Eldoraigne in die eerste helfte en het eers in die tweede helfte ietwat ritme begin kry toe die linkervleuel, Charls Rochart, deurgebars het na ‘n indrukwekkende aangee deur die losskopstut, Brendon Steenkamp.

    Ludwich Shulds het weer ‘n goeie wedstryd beleef op binnesenter en het te vergeefs probeer om die span van Potchefstroom op die voorvoet te kry.

    In die ander kragmeting van die Bowl-afdeling het Die Anker vir die Hoërskool Pietersburg laat les opse in Brakpan.

    Die Anker het daarin geslaag om nog ‘n goeie sege op sy kerfstok te plaas met ‘n oorwinning van 32-10 oor Pietersburg.

    Ruben Herbst (slot) het die vuur voor aangesteek en het twee keer agter die besoekers se doellyn gaan kuier, terwyl die haker, Dihan de Villiers, ook ‘n kuiertjie agter die doellyn geniet het. Die Anker het die oorhand in die stryd voor gehad wat gemaak het dat die agterllyn hul harde werk kon afrond.

    Aan die kant van Pietersburg was dit losskakel, Vincent Luckoff, wat daarin kon slaag om vyf punte vir die besoekers aan te teken. Dit was egter te vergeefs en Die Anker was net te goed vir die besoekers van die Noorde.

    Puntemakers: 

    Eldoraigne 54 (40) – Drieë: Divan de Jager (3), Hendru van Zyl, Juan Bothma, Johan Coetsee, Jaydon Niehaus, Wickus Diffenthal. Doelskoppe: Rynier Kidson (7). Potchefstroom Volkskool 15 (3) – Drieë: Charls Rochart, Carlo Uekerman. Doelskoppe: Christo Rose. Strafdoel: Rose.

    Die Anker 32 (5) – Drieë: Ruben Herbst (2), Dihan de Villiers, Luke Bosley, Duvan Booysen. Doelskoppe: Benton Giessing (2). Strafdoel: Giessing. Hoërskool Pietersburg 10 (7) – Drie: Vicent Luckhoff. Doelskop: Wian Terblanche. Strafdoel: Terblanche.

    Ander spanne: 

    o.16: Eldoraigne 65, Potch Volkies 0; Die Anker 22, Pietersburg 22.

    o.15: Eldoraigne 23, Potch Volkies 23; Die Anker 12, Pietersburg 12.

    o.14: Potch Volkies 20, Eldoraigne 14; Pietersburg 7, Die Anker 0.

  • Golden Lions names their preliminary squads for national weeks

    Golden Lions names their preliminary squads for national weeks

    The Golden Lion Schools’ selectors will once again want to ensure that they send a strong team to this years’ Cravenweek.

    The preliminary team from Gauteng welcome the Blue Bulls in Krugersdorp on Tuesday with a squad of 26 players who would all like to cement their place in the final squad of 23 traveling to George.

    Monument has once again proven to be the top feeding school, with no more than nine players representing the Wit Bulle.

    Players like Ulrich van der Westhuizen (lock) and Ceano Everson (scrumhalf) make their returns to the Craven Week set-up with Jacques Botha (lock) and Jamaal Feldman (openside flank) announcing their presence on the biggest Schoolboy rugby stage in the country.

    Helpmekaar will also be proud with six representatives, this including the whole front row, in the burly forms of Pedri de Wet (loosehead), Ruan Welman (hooker) and Ulrich van der Merwe (tighthead).

    De Wet would like to show the selectors that he is worthy of making this his second year playing in the Cravenweek. Rynhardt van der Linden gets the chance to prove himself once again as a danger man in the midfield wearing the number-13 jumper.

    The versatile number eighthman from King Edward VII Kebotile Maake and counterpart, the lively fullback in the form of Mashondo has also been included in the squad.

    JT Kapank also makes his return to the set-up, but this year he will pull the 10-jumper over his head, instead of coming on as replacement as he did in last years tournament.

    The teams:

    Craven Week: 15 Tirhani Mashondo (King Edward VII), 14 Cheswill Jooste (Noordheuwel), 13 Rynhardt van der Linden (Helpmekaar), 12 McMillen Monwgana (Jeppe), 11 Kelvin van Wyk (Monument), 10 JT Kapank (Noordheuwel), 9 Ceano Everson (Monument), 8 Kebotile Maake (King Edward VII) 7 Cephas van Biljon (Marais Viljoen), 6 Jamaal Feldman (Monument), 5 Ulrich van der Westhuizen (Monument), 4 Jacques Botha (Monument), 3 Ulrich van der Merwe (Helpmekaar), 2 Ruan Weldman (Helpmekaar), 1 Pedri de Wet (Helpmekaar). Replacements: 16 Siphosethu Mnebelele (King Edward VII), 17 Jandre Labuschagne (Helpmekaar), 18 Ricardo du Plessis (Monument), 19 Thandolwethu Biyela (King Edward VII), 20 RJ Barnard (Monument), 21 Daylon Myners (Monument). 22 Caleb Lombard (King Edward VII), 23 Khotadzo Rashivanga (Jeppe), 24 Exauce Kevani (Jeppe), 25 Christiaan Steyn (Helpmekaar), 26 Jody Schambreel (Monument).

    Academy: 15 Lindsay Jansen (Noordheuwel), 14 Timi Oluwole (King Edward VII), 13 O Mehlomaklulu (King Edward VII), 12 Juandre Theron (Marais Viljoen), 11 Jade Muller (Noordheuwel), 10 Junayden Seffeir (Helpmekaar), 9 Bryce Samuel (Jeppe), 8 Henrico Germishuizen (Marais Viljoen), 7 Ulrich Swart (Helpmekaar), 6 Lesedi Masimole (Jeppe), 5 Ruan Fourie (Noordheuwel), 4 Rudolph Coetzee (Noordheuwel), 3 Joshua Aube (King Edward VII), 2 Juandre Schoeman (Noordheuwel), 1 Muller van Reenen (Monument). Replacements: 16 Stefan Uys (Monument), 17 Joseph Zulu (Jeppe), 18 Lesedi Moloi (King Edward VII), 19 Thomas Beling (King Edward VII), 20 Risima Khosa (Jeppe), 21 Ruan van Rensburg (King Edward VII), 22 Christie Botes (Monument), 23 Ernesto Oersen (Monument), 24 Vusi Moyo (King Edward VII).

    u18D: 15 Franco Horn (Marais Viljoen), 14 Haniel Monkoti (King Edward VII), 13 Raymond Hassim (St Benedict’s College), 12 Jarod Coetzee (Noordheuwel), 11 Keaton van Deventer (Noordheuwel), 10 Matthew Coetzee (Jeppe), 9 JT du Preez (Helpmekaar), 8 Yannis Pathu (St John’s College), 7 Duncan Beavan (Randburg), 6 Ryan Coetzee (Monument), 5 Peter Diesel (Northcliff), 4 Jaden Baillie (Northcliff), 3 Martin Nel (Noordheuwel), 2 Lohan van Schalkwyk (Marais Viljoen), 1 Blake Neale (Northcliff).  Replacements: 16 Paoliantonio Mariano (St David’s Marist), 17 Mpumi Bhebhe (Northcliff), 18 Usher Booysen (Dinamika), 19 Juandre de Villiers (Noordheuwel), 20 Zenovian Johnson (Northcliff), 21 Pieter Moller (Helpmekaar), 22 Ruan Nel (Helpmekaar).

    u17: 15 Tristan Maugeri (King Edward VII), 14 Jenimo Luiters, 13 Nthabeleng Mafole, 12 Michael Benzien (Helpmekaar), 11 Sandile Gumede, 10 Justin Viljoen (Monument), 9 Tristan van Niekerk (Helpmekaar), 8 Mahlatsi Moloi (Helpmekaar), 7 Nathan Erasmus, 6 James Kabrowisky (King Edward VII), 5 Dominic Kamangu, 4 Donovan Breedt, 3 Luca Trevisan, 1 Meyer Opperman (Noordheuwel). Replacements: 16 Mpo Madisoatsile, 17 Azola Peter, 18 Dandre Mushonga, 19 S. Radebe, 20 Siyanda Dyanti, 21 Luyanda Kubeka, 22 Josh Egwatu, 23 Tiaan le Roux, 24 Christian Tonkon.

     

     

  • Ligbloues sif nog vir oulaas voor Cravenweek

    Ligbloues sif nog vir oulaas voor Cravenweek

    NewsG Garsfontein Affies skolerugby
    FOTO: Frans Lombard/Actionpix

    Die Blou Bulle skolekeurders het nog so effense hoofpyn wat spankeuses aanbetref voor hulle later die maand George toe reis vir die Cravenweek.

    Die groep van 25 reis Dinsdag oor die Jukskei, om kragte te meet met ou aartsvyande, die Goue Leeus.

    Hierdie is ook dan die voorlopige Cravenweek-span, wat beteken dat twee van die huidige groep moontlik kan uit mis, na die finale groep van 23 aangekondig word.

    Garsfontein spog met die meeste verteenwoordigers, met tien van sy spelers in die vergrote groep. Dit kom natuurlik as geen verrassing nie, aangesien hy die pas aangeeer is in die Noorde van Gauteng hierdie seisoen.

    Ses van die Bere se spelers sal in die begin span opdraf met die witwarm losskakel Nic-Allen Gabrielson wat as generaal sal optree vir die span in Blou en vaskopstut Leighton-Jon Cloete wat sy buiging in die begin span maak na hy verlede jaar van die plaasvervangerbank af gespeel het.

    Die Afrikaans Hoër Seunskool is ook te verwagte weer goed verteenwoordig met vyf spelers. Spelers soos Steyn Truter (stut) en Dieter Schubert (losvoorspeler) hoop om hulle plek in die span vas te le.

    Albei het verlede jaar al die Ligbloues op die Cravenweek verteenwoordig en sal dit graag ‘n tweede jaar in n ry wil doen.

    Ilanga Engondo sal breebors rondloop nadat hy die enigste speler van Sutherland is wat in die groep opgeneem is. Engondo het ook verlede jaar die Bulle se se Akademie-span verteenwoordig.

    Die spanne is:

    Cravenweek: 15 Jayden Fortuin (Menlopark), 14 Jason Hugo (Garsfontein), 13 Dimitre Erasmus (Garsfontein), 12 Janco Purchase (Affies), 11 Luyoli Doyu (Overkruin), 10 Nic-Allen Gabrielson (Garsfontein), 9 Brooklyn Newman (Garsfontein), 8 Dieter Schubert (Affies), 7 Abri van der Westhuizen (Garsfontein), 6 Happy Makate (Waterkloof), 5 JD Hattingh (Affies), 4 Ilanga Engondo (Sutherland), 3 Leighton-Jon Cloete (Garsfontein), 2 Shaun Schurman (Pretoria Boys’ High), 1  Steyn truter (Affies). Plaasvervangers: 16 FC van Rooyen (Affies), 17 Ethan van Wyk (Garsfontein), 18 Ofentse Moeng (Pretoria Boys High), 19 James Schnetler (Garsfontein), 20 Luan Olivier (Garsfontein), 21 Ntsaku Ndlovu (Pretoria Boys’ High), 22 Naylon Albertus (Menlopark), 23 Hilton Thomas (Midstream College), 24 Zander Lourens (Garsfontein), 25 Divan Brits (Garsfontein).

    Akademie-week: 15 Ruan Enslin (Garsfontein), 14 Waldo Koeleman (Centurion), 13 Anwill Prins (Menlopark), 12 Heinrich Cloete (Garsfontein), 11 Tebogo Nchabaleng (Pretoria Boys’ High), 10 Jason Jansen (Cornwall Hill College), 9 Zian Cilliers (Garsfontein), 8 Dale Arlow (Waterkloof), 7 Ruan Lippoldt (Affies), 6 Thabang Ramokoma (Herronbridge), 5 Joshua Smit (Midstream College), 4 Thepiso Shikhibana (Pretoria Boys’ High), 3 Kitso Mokoena (Pretoria Boys’ High), 2 Ethan van Dyk (Pretoria Boys’ High), 1 DA Swart (Garsfontein). Plaasvervangers: 16 Jacques Vos (Midstream College), 17 Randy Muzungu (Pretoria Boys’ High), 18 Nea Gama (St Alban’s College), 19 Aiden King (Garsfontein), 20 Wade Williams (Oos-Moot), 21 Malcom George (Waterkloof), 22 Stephan Brits (Affies), 23 Keethan Fits (Pretoria Boys’ High.

    Blou Bulle C: 15 JJ Steenkamp, 14 Divan Nel, 13 Theuns Maritz, 12 Wian van den Berg, 11 Nkosi Malaza, 10 Eagon Roux, 9 Josh Naude, 8 Patrick Weir, 7 Rocco Myburgh, 6 Bangiwe Phiri, 5 Stephan de Beer, 4 Myburgh van Wyk, 3 Willie Diffenthal, 2 Ryan Scott, 1 Marnus Maritz (Waterkloof). Plaasvervangers: 16 Lethabo Phahlamhlaka, 17 Werner Very, 18 JJ Koekemoer, 19 Jonathan Eloff, 20 Tepy Tippay, 21 Dennis Obi, 22 Denilson Metcalfe, 23 Handre Maree.

    o.17-span: 15 K Taute, 14 Tumelo Mohale, 13 Riwan van Aswegen, 12 U Freesprong, 11 Jaydon la Douce, 10 Ruben Pienaar, 9 Hendre Schoeman, 8 Caleb Klein, 7 Botlale Matabele, 6 Omfunna Jack, 5 Munting Hamman, 4 Victory Akinbusuy, 3 Andre van den Heever, 2 Stephan Pretorius, 1 Phillip du Plessis. Plaasvervangers: 16 Taphelo Mphela, 17 Lethabo Phahlamhlaka, 18 Aiden Holtzhausen, 19 Jaqcues Swart, 20 Jahred Smith, 21 Josh Verster, 22 Itumeleng Baloyi, 23 L Teeby.

     

  • Heidelberg Volkies voor groot toets in Skild-afdeling van SDC Noordvaal Cup

    Heidelberg Volkies voor groot toets in Skild-afdeling van SDC Noordvaal Cup

    FOTO: Ginger Snaps Photography

    ‘n Groot toets wag Saterdag op Heidelberg Volkskool wanneer die fluitjie om 12:20 vir sy SDC Noordvaal Cup kragmeting in die Skild-afdeling teen Oos-Moot op laasgenoemde se tuisveld in Pretoria vir die afskop blaas

    Oos-Moot geniet sover n droom seisoen met slegs een nederlaag tot dusver, teen n baie omgekrapde span van Noordheuwel vroeer in die seisoen. Die manne van die Moot het al ‘n paar groot oorwinnings op hulle kerfstok hierdie seisoen teen spanne soos Hoërskool Rustenburg (37-30) en Hoërskool Middelburg (29-10).

    Oos-Moot beskik oor verdediging uit die boonste rakke en sal Heidelberg wil vaspen in hulle eie helfde.

    Dit bring hulle spelskepper en vuurvreter agtsteman, Gert-Hendrik Grobelaar, asook die vlugvoetige seweflank, Lehan Janse van Vuuren, in spel wat n groot gevaar vir Heidelberg kan inhou.

    Heidelberg aan die ander kant is nie n span om te onderskat nie, en spog self met fantastiese uitslae tot dusver met n gelykop telling van 21-elk teen Menlopark asook ‘n goeie wen teen Middelburg (13-11).

    Heidelberg is geneig om baie gevaarlik te wees van opposisie foute af, en met hul flank Francois le Roux wat konstant n doring in die vlees sal wees by die afbreekpunte, hoop die Volkies om verdediging om te sit in aanvalsrugby en hulle twee gevaar manne in die middelveld los te laat.

    Dit gaan 70 minute van armdruk-rugby wees met albei spanne wat baie dieselfde spel patrone volg.

    Die vraag is dus dan Dames en Here, watse een van hierdie twee spanne wil dit die meeste hê?

    Die spanne:

    Oos-Moot vs Heidelberg Volkskool om 12:20 in Pretoria: 

    Oos-Moot: 15 Jeandre de Bruyn, 14 Jaydon La Douce, 13 Stian Oosthuizen, 12 Ruwan Allen, 11 Tapiwa Rwafa, 10 Charl van der Sluis, 9 Jacques Benade, 8 Gert-Hendrik Grobler, 7 Lehan Janse van Vuuren, 6 Nathan Kleynhans, 5 Jaydon Botha, 4 Zander Kumm, 3 Christian Smith, 2 Ryan Scott, 1 Braam Bezuidenhoud.

    Heidelberg Volkskool: 15 Kayle Venter, 14 Jeandre Kleinhans, 13 Joshua Booysen, 12 Ruduwaan Rodgers, 11 Rhys Thompson, 10 Keane Duckitt, 9 AJ Engelbrecht, 8 Daniel Jordaan, 7, Daniel Munro, 6 Francois le Roux, 5 Joshua Munro, 4 Wilco van Rensburg, 3 Handré Strydom, 2 Dian la Grange, 1 Lian Pelzer.

    Hugenote vs Ben Vorster om 12:30 in Springs: 

    Hugenote: 15 Leon Jacobs, 14 Ruan van Biljon, 13 Jason Joubert, 12 Vian van Dyk, 11 Tiaan Smit, 10 Corné Pretorius, 9 Miguelle Schoultz, 8 Hendrik Eybers, 7 Tyron Hand, 6 Anthony Smith, 5 Zandré van der Schyff, 4 Xavier Ungerer, 3 Liam Davidtz, 2 Aiden Mazirel, 1 Henré Oosthuizen.

    Ben Vorster (moontlik): 15 Neo Sephuma, 14 Tristan Buglass, 13 Tihandré Reynecke, 12 Chadwin Storm, 11 Ruan Sutherland, 10 Divan Spangenberg, 9 Cilliers van Heerden, 8 Aza Mabe, 7 Laython Nel, 6 Mias Koen, 5 Aldo Blignaut, 4 Nkateko Phakula, 3 Musekene Makondelele, 2 Ben Mashele, 1 Chris Snyman.

  • Gewonde Pietersburg en Potch Volkies pak mekaar in Bowl-afdeling van SDC Noordvaal Cup

    Gewonde Pietersburg en Potch Volkies pak mekaar in Bowl-afdeling van SDC Noordvaal Cup

    Om 12:30 Saterdag-middag gaan die hoofstad van Limpopo aan die gons wees wanneer Hoërskool Pietersburg en Potchefstroom Volkskool mekaar die stryd aandurf in hulle SDC Noordvaal Cup kragmeting in die Bowl-afdeling.

    Albei spanne lek nog hul wonde na verlede naweek. Pietersburg was in ‘n naelbyt stryd betrokke teen Eldoraigne, maar moes die knie buig met ‘n telling van 22-28. Potch Volkies sal ook die bordjies wil verhang na hulle nederlaag teen Gimmies in hulle jaarlikse FNB Classic Clash verlede naweek.

    Die span van Potchefstroom was op goeie dreef tot en met verlede naweek, met goeie oorwinnings teen Oosterlig (14-7) asook Dr. Malan (45-0) en was ook die meerderheid van die wedstryd teen Gimmies n konstante bedreiging.

    Volkies sal hoop dat die voorrymanne – Johan van Tonder (vaskopstut), André van Zyl (haker) en Brendon Steenkamp (loskopstut), hulle sterk vertoning in scrums kan voortsit met die doel om voorvoet bal te verskaf aan hulle gevaar manne in die middelveld.

    PHS se pak voorspeler is egter ook nie te versmaai nie, met kaptein en slot, Dewan Gobey, aan die voortou wat kook water rugby speel tot op hede. Die tuissspan beskik oor rotsvaste verdediging en Gobey sal sy troepe vuur en vlam wil he om omkeerde balbesit te bewerkstellig en die bal so gou moontlik punte toe te versprei waar hulle gevaar manne op Volkies se verdediging wag.

    Die gesegde, moenie n gekwesde dier onderskat nie, is op beide van hierdie spanne van toepassing hierdie naweek en daar kan verwag word dat nie een gaan terug staan vir die ander nie.

    Die onoorwonne Merensky van Tzaneen sal behoorlik getoets word wanneer hy Saterdag teen Wesvalia in Klerksdorp te staan kom. Die span van Tzaneen sal waarskynlik vir die eerste keer in jare met ryp te doen hê.

    Dr. Malan van Meyerton is op soek na sy eerste sege in vanjaar se reeks wanneer hy teen Hoërskool Alberton kragte meet.

    Die spanne:

    Hoërskool Pietersburg vs Potchefstroom Volkskool om 12:30 in Polokwane:

    Hoërskool Pietersburg: 15 Dian van Tonder, 14 Devon Janse van Rensburg, 13 Hanno van Zyl, 12 Wian Terblanche, 11 Neville Barnard, 10 Vincent Luckhoff, 9 Divan Brown, 8 Henré Venter, 7 Reuben Weyer, 6 Jan-Keyser Albertyn, 5 Dewan Gobey, 4 Jayden du Bruyn, 3 Floris Venter, 2 Dewald de beer, 1 Jan-Hendrik Venter.

    Potchefstroom Volkskool: 15 Dian van der Merwe, 14 André Zillie, 13 Tiaan Gouws, 12 Ludwich Schuld, 11 Francois Smit, 10 Christo Rose, 9 Johandré Maree, 8 Arno Kotze, 7 Johan Malherbe, 6 Wian Alberts, 5 Konrad Pretorius, 4 Marco Oosthuizen, 3 Johan van Tonder, 2 André van Zyl, 1 Brendon Steenkamp.

    Wesvalia vs Merensky om 12:30 in Klerksdorp: 

    Wesvalia: 15 Richardt van Heerden, 14 Teboho Sekonyela, 13 Xander Smit, 12 Deon Viljoen, 11 Werner Kruger, 10 Philip Janse van Rensburg, 9 Justin Ludick, 8 Hanré Venter, 7 Hennoh Visser, 6 Francois Dummond, 5 Junior Kuhn, 4 Vian Botes, 3 Koos Kleynhans, 2 André Taute, 1 Heinrich Janse van Vuuren.

    Merensky: 15 Caleb Mokgalaotse, 14 Clifford Ledwaba, 13 Klokke Mohlala, 12 Ulrich Mare, 11 Maklatse Semosa, 10 Byron Hendricks, 9 Dirk de Nysschen, 8 Waldie Haasbroek, 7 Tian Viljoen-Krugel, 6 Hardus Terblanche, 5 Zander Heydenrych, 4 Luan Verster, 3 Tirelo Mashapa, 2 Ruan Marcos, 1 Divan Pietersen.

    Dr. Malan vs Hoërskool Alberton om 12:30 in Meyerton: 

    Dr. Malan: TBC.

    Hoërskool Alberton (moontlik): 15 Ntando Mhlungu, 14 Dean Pretorius, 13 Carlos Majiedt, 12 Divan Rynhoud, 11 Sizwe Dube, 10 Ayanda Mndakane, 9 Mark Hechter, 8 Johan Schoeman, 7 Brendan Pienaar, 6 Ryno Vermaak, 5 James Woest, 4 JJ Lombard, 3 Levi Louw, 2 Gerhard Strydom, 1 Liam Buys.

     

     

  • Klerksdorp pak Liggies in “Monster”-stryd

    Klerksdorp pak Liggies in “Monster”-stryd

    NewsG Lichtenburg skolerugbySaterdag sal die pawiljoen stamp-vol wees wanneer die Hoerskool Klerksdorp en Lichtenburg se eerstespanne kragte meet in hulle jaarlikse FNB Classic Clash.

    Lichtenburg is deur die jare bekend vir hulle groot pak voorspelers, fantastiese spelskeppers en spoedvrate in die agterse driehoek en die seisoen blyk dit of daar geen verandering in hierdie patroon is nie.

    Die Liggies speel kook-water rugby hierdie seisoen en beloof om aan te hou op hierdie noot wanneer die fluitjie die wedstryd aankondig om 13:00 uur Saterdag middag.

    Renier Rall is aan die voortou, nie net as kaptein nie maar ook as ‘n sleutel speler in die nr-5 trui.

    Die losskakel, Albert Joubert, sal ook weer op sy stukke wil wees wanneer hy as generaal sy plek inneem met sy goeie vissie en vermoe om situasies te deligeer in gebroke spel.

    By gese, sal Klerksdorp nie n oog knip teenoor die gevaar wat Lichtenburg tafel toe bring nie. KHS het deur die begin van die seisoen gewys dat hulle nie terug staan in strawwe wedstryde nie en Saterdag gaan nie n ander deuntjie wees nie.

    Die manne van KHS sal staatmaak op hulle oopkant-flank, Kobus de Waal, om op n gereelde basis die bal te ontwrig om te verhoed dat Liggies se agterlyn nie op die voor voet kom nie.

    Dit verander wel nie die feit dat KHS self n witwarm agterlyn en n baie goed afgerigte pak voorspelers het, wat wedstryd na wedstryd hulle pond vleis tafel toe bring nie.

    Met die geskiedenis tussen hierdie twee skole en die naelbyt wedstryde wat die afgelope paar jaar plaagevind het beloof  Saterdag om weer skouspelagtig te wees.

    Opwindende hardloop rugby en duikslae wat jy op die paviljoen sal hoor klap is op die spyskaart en die die twee reuse van Noord-Wes lek al heel week hulle lippe af.

    Die spanne is:

    Hoerskool Klerksdorp: 15 Brink von Wielligh, 14 Decon Loots, 13 Enricqu Classen, 12 Divan Labuschangne, 11 Papino Maluleke, 10 Leonard Bevan, 9 Izak Nienaber, 8 HJ Erasmus, 7 Pedri Snyman, 6 Kobus de Waal, 5 Heinrich Hovener, 4 Pieter Kriel, 3 Liam Pretorius, 2 Janu de Wet, 1 Juan-dre Botha.

    Lichtenburg: 15 Collen Peraira, 14 Johandre de Waal, 13 Dundre Dempers, 12 Antonio Vajsel, 11 Lukie Bensons, 10 Albert Joubert, 9 Nicholas van Staden, 8 Dries Scheepers, 7 Tiaan Booysen, 6 DG Jacobs, 5 Renier Rall, 4 GJ Malan, 3 Tommie Scot, 2 Eddie du Preez, 1 Donovan Rosato.

  • Titanic battle awaits when Wit Bulle and the Red Army clash

    Titanic battle awaits when Wit Bulle and the Red Army clash

    On Saturday the schoolboy chants will once again roar through the streets of Pretoria, as the Wit Bulle take on King Edward VII in their annual clash in the Jacaranda City.

    With Affies running out as favourites in the long awaited clash of titans, KES will definitely have a point to prove.

    The Wit Bulle have been in good form, playing the Affie-brand of old. Relying on their solid defence and turning errors into attack they possess the skill and vision to attack from anywhere on the field.

    This will have the Reds on their toes for the full seventy minutes and with a pack of forwards consisting of brute strength as well as skillful loose forwards they would love to get their big, strong and fast back line clean go-forward ball.

    On the other hand the Reds tend to thrive under the label of “underdog.” They themselves have been in red-hot form, almost causing a major upset, but just falling short against Paarl Boys’ High (8-10) just a few weeks ago.

    They seem to have a team playing for each other, with a never-say-die attitude, which will make life very difficult for the Affies.

    Over the last few years it’s been a see-saw battle between the two giants up north, with Die Wit Bulle stepping out as victors in the most recent meeting in 2022.

    The year before though, the Reds overcame the Wit Bulle in a titanic battle with the final result being 18-10 in favour of the Reds, not long after they narrowly lost 11-15 in the same year.

    There are not many words to describe the upcoming clash other than “strap in ladies and gentleman”, this will be a full seventy minutes of entertainment, with both teams playing exceptional rugby this season, combined with the atmosphere on the day, this promises to be a monumental clash between two very proud and historic schools.

    The teams: 

    Affies: 15 Migael De Lange, 14 Stephan Brits, 13 Antonie Fourie, 12 Janko Purchase, 11 Ivandre van Wyk, 10 Ruben Pienaar, 9 Hendre Schoeman, 8 Dieter Schubert, 7 Ruan Lippoldt, 6 Braam Swanepoel, 5 JD Hattingh, 4 Johnathan Eloff, 3 Ruan Smuts, 2 Ethan van Dyk, 1 Steyn Truter.

    King Edward VII: 15 Tristan Maugeri, 14 Haniel Monkoti, 13 Olunje Mehlomakulu, 12 Caleb Lombard, 11 Timi Oluwole, 10 Vusi Moyo, 9 Ruan van Rensburg, 8 Kebotile Maake, 7 Thandolwethu Biyela, 6 James Kobrowhisky, 5  Andrew Engelbrecht, 4 Thomas Beling, 3 Joshua Aube, 2 Siphosethu Mnebelele, 1 Lesedi Moloi.