Al die uitslae van die reeks soos wat ons dit ontvang sal hier opgedateer word.
Indien u uitslag of wedstryd nie op die lys is nie – tree gerus met ons in kontak deur ‘n e-pos te stuur aan rugby@ssschoolsplus.co.za of per WhatsApp na 072 172 5455.
Al die uitslae:
GROEP 1
BEKER-AFDELING
[ninja_tables id=”54495″]
Ander spanne:
o.16: Noordheuwel 35, Nelspruit 19; Monument 44, Waterkloof 22; Garsfontein 54, EG Jansen 17.
o.15: Noordheuwel 29, Nelspruit 7; Monument 52, Waterkloof 17; Garsfontein 29, EG Jansen 6.
o.14: Noordheuwel 24, Nelspruit 19; Monument 14, Waterkloof 10; Garsfontein 52, EG Jansen 5.
PLAAT-AFDELING
[ninja_tables id=”54497″]
Ander spanne:
o.16: Kempton Park 11, Oos-Moot 7; Zwartkop 49, Ligbron 11; Montana 15, Klerksdorp 7.
o.15: Oos-Moot 24, Kempton Park 19; Ligbron 31, Zwartkop 17; Klerksdorp 28, Montana 21.
o.14: Oos-Moot 11, Kempton Park 10; Zwartkop 31, Ligbron 12; Klerksdorp 26, Montana 11.
SKILD-AFDELING
[ninja_tables id=”54498″]
Ander spanne:
o.16: Pietersburg 92, Lichtenburg 10;
o.15: Pietersburg 59, Lichtenburg 3;
o.14: Pietersburg 41, Lichtenburg 20;
BOWL-AFDELING
[ninja_tables id=”54496″]
Ander spanne:
o.16: Piet Retief 29, Dr. Malan 0; Merensky 40, Eldoraigne 28; Wagpos 10, Potch Volkies 6; Potch Gimmies 17, Alberton 10.
o.15: Piet Retief 26, Dr. Malan 5; Eldoraigne 23, Merensky 12; Potch Volkies 15, Wagpos 5; Potch Gimmies 12, Alberton 10.
o.14: Piet Retief 5, Dr. Malan 3; Eldoraigne 56, Merensky 5; Potch Volkies 5, Wagpos 5; Potch Gimmies 69, Alberton 0.