SSPN Test Site

Blog

  • St. Andrews (Bloem) – 1951

    Results 

    St. Andrews  3,  Grey College 12
    St. Andrews  6,  Sentraal 12
    St. Andrews  3,  St. John’s College 9
    St. Andrews  0,  Plumtree (ZIM) 3
    St. Andrews  6,  Chaplin (ZIM) 0
    St. Andrews  0,  Mtali Boys’ High (ZIM) 0
    St. Andrews  0,  St. George’s College (ZIM) 3
    St. Andrews  0,  Prince Edward 21
    St. Andrews  5,  Milton (ZIM) 11
    St. Andrews  8,  Bulawayo THS (ZIM) 8

  • Cravenweek bepalings vir 2016

    Cravenweek bepalings vir 2016

    Cravenweeku18 LogoDie nie-amptelike kampioen van die Cravenweek, die Westelike Provinsie, sal sy aanslag op volgende jaar se 53ste toernooi in Durban teen sy bure Boland afskop.

    Die Cravenweek en Akademie-week word volgende jaar by Kearsney-kollege in Durban in dieselfde week aangebied. Daar word verwag dat van die wedstryde ook op Glenwood gespeel gaan word.

    Die Streeptruie het die grootste sege ooit in die hoofwedstryd van die Cravenweek behaal toe hy vir Oostelike Provinsie vanjaar met 95-0 in Stellenbosch verniel het.

    Die span van die Baai sal op die eerste dag in die hoofwedstryd teen die gasheer, KwaZulu-Natal te staan kom. Dit sal die eerste keer sedert 1990 wees wat die Cravenweek in Durban aangebied word. Dit is ook die laaste jaar waarin KwaZulu-Natal in die hoofwedstryd van die toernooi in aksie was.

    Die Blou Bulle is ook beloon vir hulle goeie vertoning op vanjaar se toernooi en sal op die tweede dag in die hoofwedstryd teen Grens te staan kom. Die Ligbloues is welverdiend as die tweede beste span van vanjaar se toernooi gegradeer.

    Die bepalingskomitee van die Suid-Afrikaanse Skolerugby-vereniging (SASRV) het met dié bepalings vir volgende jaar se toernooi die eerste keer in ‘n hele paar jaar daarin geslaag om behoorlik raak te vat.

    Die Leeus kom op die tweede dag in die hoofvoorwedstryd teen Suidwestelike Distrikte te staan. Die wenner van die kragmeting sal waarskynlik die Blou Bulle op die vierde dag pak.

    Die Vrystaat is ook in die groep geloot en kom teen die Valke in sy eerste wedstryd te staan. Indien die Vrystaat met ‘n oortuigende sege in die wedstryd vorendag kom, kan die loting vir die vierde dag se wedstryde interresant raak.

    Die Griffons wat verlede jaar vir hulle goeie vertonings sedert 2011 se toernooi in Kimberley beloon is, sal teen die Pumas in sy eerste wedstryd van die toernooi te staan kom. Die Pumas kon die afgelope twee jaar nie ‘n enkele sege op die Cravenweek behaal nie.

    Die bepalings is:

    Dag 1 – Griekwa-platteland t. Zimbabwe; Griekwas t. Namibië; Griffons t. Pumas; Westelike Provinsie t. Boland; KwaZulu-Natal t. Oostelike Provinsie.

    Dag 2 – Limpopo Blou Bulle t. Grens-platteland; OP-platteland t. Luiperds; Vrystaat t. Valke; Suidwestelike Distrikte t. Leeus; Blou Bulle t. Grens

  • Michaelhouse – 1997

    Results 

    Michaelhouse 45,  Diocesan College 25
    Michaelhouse 46,  Parktown Boys’ High 15
    Michaelhouse 19,  Maritzburg College 20
    Michaelhouse 33,  St. Charles College 19
    Michaelhouse 34,  Glenwood 25
    Michaelhouse 44,  Voortrekker (PMB) 23
    Michaelhouse 43,  Windhoek HS 3
    Michaelhouse 30,  Northwood 14
    Michaelhouse 76,  Weston 3
    Michaelhouse 35,  Westville Boys’ High 3
    Michaelhouse 34,  Durban High School 24
    Michaelhouse 32,  Hilton College 24
    Michaelhouse 28,  Kearsney College 24
    Michaelhouse 24,  Hilton College 5

  • Slegs drie nuwe lede op SASRV se bestuur

    Slegs drie nuwe lede op SASRV se bestuur

    NewsG GeraldNjengeleSlegs drie nuwe lede tot die Suid-Afrikaanse Skolerugby-vereniging (SASRV), se bestuur op die vereniging se jaarvergadering Maandag in Woodstock, Kaapstad verkies. Die drie is Wikus Naude (Generaal Hertzog, Pumas), Anton Smith (Luiperds) en Kervin Grove (St. Joseph Marist College, Western Province) wat onderskeidelik as tesourier en addisionele lede van die laerskole en hoërskole verkies is.

    Die vereniging se nuwe voorsitter, Noel Ingle (George Campbell, KwaZulu-Natal), is onbestrede tot die pos verkies. Hy was voorheen onder-voorsitter (hoërskole). 

    Katiso Mosioua (Grens) is ook onbestrede tot nuwe onder-voorsitter (hoërskole) verkies in die pos wat vakant deur Ingle se benoeming gelaat is. Hy sou aanvanklik deur die Blou Bulle se voorsitter, Ferdi Niemand (Curro Roodeplaat), teen gestaan gewees het, maar het besluit om homself aan die verkiesing te onttrek. Niemand glo sy skool vereis meer van sy aandag op die oomblik. Mosioua was voorheen ‘n addisionele lid op die bestuur. 

    Granville Josephs (SWD) sal Gerald Njengele se skoene as onder-voorsitter (laerskole) moet volstaan. Hy het ook as ‘n addisionele lid op die bestuur gedien. Hendrik Janse van Rensburg (Sunridge Primary, Oostelike Provinsie) is onbestrede vir die volgende twee jaar in sy pos as sekretaris verkies. 

    Naudé, wat die Pumas Skolerugby-vereniging se voorsitter is, sal vir die volgende twee jaar die tesourier wees. Naudé gaan sy pos as voorsitter by die Pumas die week verlaat na hy ‘n pos in die Boland by Hugenote in Wellington aanvaar het. Jackie Tredoux (Hoërskool Tuine, Blou Bulle) het voorheen die pos beklee. Tredoux sal ook vanjaar die tuig as voorsitter van die Noordvaal Skolerugby-vereniging neerlê.

    Die vereniging het deur sy stemme ook sy vertroue in sy nasionale keurders beklemtoon. Slegs een nuwe keurder Gerald Pyoos (KwaZulu-Natal) sal vir die volgende twee jaar deur die land se voorste talent sif. Hy neem die plek van Dennis Karelse in wat na die nasionale toernooie na Oman geimmigreer het.  

    Die bestuur is: 

    Voorsitter – Noel Ingle (KwaZulu-Natal). Onder-voorsitters – Katiso Mosioua (Grens – hoërskole), Granville Josephs (SWD – laerskole). Sekretaris – Hendrik Janse van Rensburg (Oostelike Provinsie). Tesourier: Wikus Naudé (Pumas). Addisionele lede – Gerrit Rudolph (SWD), Kervin Grove (WP), José O’Brien (Vrystaat), Anton Smith (Luiperds), Josua du Plessis (Leeus). Keurders: Henkie Green (sameroeper), Nollie de Beer (Pumas), Johann Calitz (Leeus), Danie Slabbert (Griekwas), Roelf Meyer (Vrystaat), Gerald Pyoos (KwaZulu-Natal). 

  • ‘n Nuwe era begin more in SA Skolerugby

    ‘n Nuwe era begin more in SA Skolerugby

     

    NewsG ThysBezuidenhout‘n Nuwe era begin more in Suid-Afrikaanse skolerugby. Verskeie van die poste op die bestuur van die Suid-Afrikaanse Skolerugby-vereniging (SASRV) is vakant en sal op die jaarvergadering more in Kaapstad gevul word.

    Noel Ingle van KwaZulu-Natal sal more onbestrede as nuwe voorsitter van die SASRV verkies word. Die huidige voorsitter, Thys Bezuidenhout, tree einde van die jaar af as hoof van die Laerskool Bekker in Magaliesberg. Bezuidenhout het in verskeie poster sedert 1996 op SASRV se bestuur gedien.

    Ingle (hoërskole), van George Campbell in Durban, was een van die onder-voorsitters, terwyl Gerald Njengele (laerskole) ook sy pos as onder-voorsitter verlaat. Die Blou Bulle se Ferdie Niemand (Curro Roodeplaat) en Grens se Katiso Mosiuoa sal in ‘n verkiesingstryd om Ingle se pos gewikkel wees.

    Njengele het ‘n belangrike rol in die oorgangsjare vertolk. Een van Granville Joseph (SWD), Boland le Roux (Valke) of Gerhard van Heerden (Griekwas) sal sy skoene moet volstaan.

    Die sekretaris van die vereniging, Hendrik Janse van Rensburg (Oostelike Provinsie), sal ook onbestrede in sy pos aanbly. Die tesourier, Jackie Tredoux, lê ook die tuig neer. Hy sal ook aan die einde van die seisoen sy pos as voorsitter van die Noordvaal Skolerugby-vereniging verlaat. David Coert (Boland), Paul Naidoo (KwaZulu-Natal) en Wikus Naudé (Pumas) sal mekaar pak om Tredoux se pos. 

    Albei die hoërskole se addisionele lede Mosiuoa en Gerrit Rudolph (SWD) sal steeds verkiesbaar vir dié poste wees. Coert, Tinus Diedericks (Leeus), Kervin Grove (WP), Naudé en Niemand is ook benoem vir die twee beskikbare poste.

    Indien enige van die lede vir een van die ander poste waarvoor hulle benoem is verkies, sal hul nie as addisionele lid op die bestuur kan dien nie.

    Albei addisionele lede van die laerskole, Josephs en José O’Brien (Vrystaat), is ook steeds verkiesbaar. Hulle sal egter vir Marius Jansen van Vuuren (WP), Boland le Roux (Valke), Aubrey Matthys (Boland), Barry Wilson (KwaZulu-Natal) en Anton Smith (Luiperds) moet uitstof om hulle posisies te behou.

    Josua du Plessis van die LSOB-skole (vir leerlinge met spesiale onderwysbehoeftes) sal onbestrede sy pos as addisionele lid behou.

    Van die nasionale keurkomitee van die afgelope twee jaar is al die keurders steeds beskikbaar buiten Dennis Karelse wat na Oman geimigreer het. Johan Calitz (Leeus), Nollie de Beer (Pumas), Henkie Green (Boland), Roelf Meyer (Vrystaat) en Danie Slabbert (Griekwas) sal dus steeds verkiesbaar wees vir die ses beskikbare poste.

    Ryno Combrinck (KwaZulu-Natal) en Aboekakar Frieslaar (WP), Ertjies Hattingh (Valke), Jerome Jantjies (SWD) en Gerald Pyoos (KwaZulu-Natal) het almal ook hulle name in die hoed gegooi om vir die volgende twee jaar deur Suid-Afrika se voorste skolespelers te sif.

     

  • Bishops meeste verteenwoordigers in Curriebekereindstryd van 2015

    Bishops meeste verteenwoordigers in Curriebekereindstryd van 2015

    News BishopsDie skool waar alles vir Suid-Afrikaanse rugby begin het, Diocesan College in Kaapstad, oftewel Bishops het vanjaar die meeste verteenwoordigers in die eindstryd van die Curriebeker-reeks. Vier oud-leerlinge van dié skool – Dillyn Leyds, Johnny Kotze, Nizaam Carr en Oli Kebble sal vir Westelike Provinsie in die eindstryd in aksie wees.

    Die Streeptruie kom teen die onoorwonne Goue Leeus in die eindstryd van die oudste provinsiale reeks op Ellispark in Johannesburg te staan. Monument van Krugersdorp spog met die tweede meeste verteenwoordigers in die wedstryd. Die twee voorrymanne Julian Redelinghuys en Ruan Dreyer is saam met die losskakel, Jako van der Walt, oud-leerlinge van Monnas.

    Suid-Afrika se grootste rugbyfabriek, Grey-kollege van Bloemfontein, se invloed in die land se rugby word onderstreep deur die feit dat vir die eerste keer sedert 2002 se eindstryd tussen die Blou Bulle en die Goue Leeus op Ellispark sal daar nie ‘n oudleerling van dié skool in aksie wees nie. Die Ligbloues het destyds dié eindstryd met 31-7 gewen waarin ‘n 19-jarige Derick Hougaard die rekord vir die meeste punte in ‘n eindstryd van die kompetisie met 26 punte verbeter het.

    Daar is wel vyf spelers van Grey-kollege in more se halfeindstryde van die Wêreldbeker-toernooi op Twickenam in aksie. Hulle is die broers Bismarck en Jannie du Plessis, Adriaan Strauss, Ruan Pienaar en Jan Serfontein. In 2002 se eindstryd was daar wel ‘n oud-leerling van Grey, wyle Steve Strydom, as televisie-skeidsregter betrokke.

    Die Streeptruie se Jurie van Vuuren wat sy skoolloopbaan aan Oakdale Landbou net buite Riversdal voltooi het, was wel ‘n leerder aan Grey-kollege primêr.

    Die Leeus se kaptein en flank, Jaco Kriel, het aan die Hoërskool Standerton gematrikuleer. Hy en die span se senter Howard Mnisi het in dieselfde skoolspan uitgedraf. Verskeie skole het twee oud-leerlinge wat more in die eindstryd in aksie sal wees. Die ander skole is die HTS Middelburg (Andries Coetzee en Kwagga Smith), Rondebosch Boys’ High (Chris van Zyl en Nic Groom), Brackenfell (Courtnall Skosan en Cheslin Kolbe), Grey PE (Kurt Coleman en Michael Willemse) en HTS Drostdy (Sampie Mastriet en Wilco Louw).

    Die spanne is:

    Goue Leeus: 15 Andries Coetzee (HTS Middelburg), 14 Courtnall Skosan (Brackenfell), 13 Rohan Janse van Rensburg (Waterkloof), 12 Howard Mnisi (Standerton), 11 Anthony Volmink (Bredasdorp), 10 Marnitz Boshoff (Nelspruit), 9 Ross Cronjé (Michaelhouse), 8 Warren Whiteley (Glenwood), 7 Kwagga Smith (HTS Middelburg), 6 Jaco Kriel (Standerton – captain), 5 Franco Mostert (Brits), 4 Lourens Erasmus (Garsfontein), 3 Julian Redelinghuys (Monument), 2 Robbie Coetzee (Eldoraigne), 1 Jacques van Rooyen (Pretoria-Noord). Plaasvervangers: 16 Malcolm Marx (King Edward VII), 17 Ruan Dreyer (Monument), 18 Fabian Booysen (Florida), 19 Stephan de Witt (Transvalia), 20 Jako van der Walt (Monument), 21 Stokkies Hanekom (Paarl Gimnasium), 22 Sampie Mastriet (HTS Drostdy).

    Westelike Provinsie: 15 Cheslin Kolbe (Brackenfell), 14 Dillyn Leyds (Diocesan College), 13 Johnny Kotze (Diocesan College), 12 Juan de Jongh (Hugenote, Wellington – captain), 11 Seabelo Senatla (Riebeeckstad), 10 Robert du Preez (Kearsney College), 9 Nic Groom (Rondebosch Boys’ High), 8 Nizaam Carr (Diocesan College), 7 Sikhumbuzo Notshe (Wynberg Boys’ High), 6 Rynhardt Elstadt (Montagu), 5 Ruan Botha (Jeugland), 4 Jean Kleyn (Linden), 3 Wilco Louw (HTS Drostdy), 2 Bongi Mbonambi (St. Alban’s College), 1 Steven Kitshoff (Paul Roos Gimnasium). Plaasvervangers: 16 Michael Willemse (Grey PE), 17 Oli Kebble (Diocesan College), 18 Chris van Zyl (Rondebosch Boys’ High), 19 Jurie van Vuuren (Oakdale Landbou), 20 Jano Vermaak (HTS Vereeniging), 21 Kurt Coleman (Grey PE), 22 Huw Jones (Millfield).

     

  • Vodacom Blue Bulls Under-19 looking for glory in Absa Under-19 Provincial Championship

    The Vodacom Blue Bulls Under-19 team is looking to go one better than the 2014 when they contest the Absa Under-19 Provincial Championship against EP Kings at Emirates Airline Park in Johannesburg early on Saturday.

    The 2014 team lost to Western Province in last year’s final, but the Hayden Groepes team looks determined to go one better this year.
    It will be a tough ask though, as the EP Kings team only lost once during the league phase of the competition.

    That was against the Blue Bulls at Loftus a couple of weeks back, something Groepes will remind his troops of.

    “We have the team to beat them as we have shown. But the Kings were the form team during the season, no doubt. That said, we both start square for the final and the winning team will be the one who use the opportunities best,” Groepes said.

    The team is:

    Kurt Webster, Coneree Poole, JT Jackson, Franco Naude, Divan Rossouw, Tinus de Beer (captain), Stephan Enslin, Denzel Hill, JD Fourie, Arnold Gerber, Eli Snyman, Sam Mitchell, Jaco Holtzhausen, Alandre van Rooyen, Gavin van den Berg, Replacements: Junqgo Hennings, Madot Mabokela, Rohan Goosen, Hendre Stassen, Luigy van Jaarsveld, Dale Hendricks, Ruan de Beer, Tshepiso Mahasha.

  • Team Profile – Western Province

    Teams: 1981, 1989, 1992, 1993, 1999, 200020012002, 2003, 2004, 2005, 2006, 2007, 2008, 2009, 2010.

    SA Schools Players: Bernard Pienaar (Paarl Gimnasium – 1974-75), Robert Bolus (Diocesan College – 1974-75), John Bonthuys (Abbot’s College – 1974-75), Mark Cawood (Wynberg Boys’ High – 1974-75), Michael Laubser (Tygerberg HS – 1974-75), George Rautenbach (Paul Roos Gimnasium – 1974-75), Warren Kruger (SACS – 1974-75), Agie Koch (Paul Roos Gimnasium – 1974-75), Andries Pienaar (Paarl Boys’ High – 1975), Pieter Loubser (Paarl Boys’ High – 1975-76), Gert van der Merwe (1976), James Genis (DF Malan – 1977), Johan Rossouw (Durbanville – 1977), Mark Burton-Moore (Diocesan College -1978), Carel du Plessis (Paarl Boys’ High – 1978), Johan Swart (Paarl Gimnasium – 1982), Balie Swart (Paarl Gimnasium – 1983), Peter Kuttel (Diocesan College – 1983), Barney Cooper (Paarl Gimnasium – 1986), Kosie Mentz (Paarl Gimnasium – 1988), Andrew Lanning (Diocesan College – 1989), Andrew North (Diocesan College – 1989), Dion O’Cuinneagen (Rondebosch Boys’ High – 1989-90), Justin Swart (Paul Roos Gimnasium – 1991), Herchelle Gibbs (Diocesan College – 1992), Dave von Hoeslin (Diocesan College -1993), Louis Koen (Paarl Gimnasium – 1993), Corne Krige (Paarl Boys’ High – 1993), Frans Malherbe (Paarl Boys’ High – 2009).  

  • Mauritz Hansen XV finish Irish tour with narrow defeat against Munster

    Mauritz Hansen XV finish Irish tour with narrow defeat against Munster

    TravelandSportThe Mauritz Hansen touring side almost managed to upset the provincial u19 champions of Ireland, Munster, in their final tour match at the University of Limerick. Munster won the match by 22-20 after scoring a try after a controversial decision by the referee.

    It is sad that without the best match-up of the tour was decided through this decision. Munster were on the attack and their wing clearly knocked the ball on while receiving a pass, the ball then rolled over the touchline with no South African in close vicinity of it. The referee awarded a line-out to Munster in the South African’s 22 from which the Irish side scored the match winning try.

    The South African players played for the first time on a 100% artificial pitch. Munster u19 is the Irish champions after beating Ulster (17-13), Leinster (26-18) and Connacht (49-19). Their scrumhalf, Jack Stafford, is without a doubt a player who’s name will pop up a few times in the future. Stafford started the match at scrumhalf and moved to flyhalf in the second half.

    The whole squad of Mauritz Hansen XV deserves a pat on the back for its gutsy performance. The names of flankers Patrick Erasmus and Tertius Stander, and fullback, Vuyo Shongwe, must however be singled out. Shongwe was rock-solid on defence, while Erasmus and Stander led the physical charge upfront.

    The South African would feel more than happy with their performances on tour although they only managed to win one match against St. Munchin’s College (47-11). The accurate boot of winger George Robertson also kept the South Africans in the game against Munster. He only missed one attempt at goal during the whole tour. Munster scored four tries to the two of the South Africans, but managed only to convert one of their tries.

    If the South Africans managed to play as the team they were in this match in their first encounter against Blackrock College in Dublin they would’ve made history. Blackrock College’s first Xv have yet to lose against a South African side.

    School of Rugby is touring Ireland courtesy of Travel and Sport. Mauritz Hansen’s tour is also organised by Travel and Sport.

    Scorers:

    Munster u19 22. Mauritz Hansen XV 20 – Tries: JP Alberts, Johan Pitout. Conversions: George Robertson (2). Penalties: Robertson (2).

    Mauritz Hansen XV: 15 Vuyo Shongwe (Randburg), 14 Louis Naude (Midstream College), 13 Ruan Viljoen (Oos-Moot), 12 Tiaan Bedford (Oos-Moot), 11 Pierre van Vuuren (Hans Strijdom), 10 Ronald van Wetering (Oos-Moot), 9 Charles Blacklock (OosMoot), 8 JP Alberts (Oos-Moot – captain), 7 Tertius Stander (HTS John Vorster), 6 Jacques Pretorius (Hans Strijdom), 5 Sakkie Liebenberg (Wagpos), 4 Ettienne Moss (Wagpos), 3 Frikkie Deysel (Oos-Moot), 2 Ivan Botha (Tuine), 1 Stefan Kruger (Midstream College). Replacements: 16 Jaco Niemann (Wagpos), 17 Jan-Louis Senekal (Hans Strijdom), 18 HP van der Walt (Hans Strijdom), 19 Patrick Erasmus (Oos-Moot), 20 Johan Pitout (Ellisras), 21 George Robertson (Randburg), 22 Terrance Kingsburgh (Oos-Moot), 23 Brady Theron (Lydenburg), 24 Brandon Baker (Randburg).

  • Danie Rossouw XV sharing in Young Munster’s festivities

    Danie Rossouw XV sharing in Young Munster’s festivities

    TravelandSportThe Danie Rossouw XV will attempt to finish their tour unbeaten on Saturday against Leinster u19 in Dublin. The touring side already bagged victories against Terenure College RFC (19-10) and Young Munster (42-7). The highlight of the tour so far was without a doubt the encounter against Young Munster in Limerick. 

    Besides the favorable result this was also the first time in the history of Young Munster that they came up against a South African outfit. The Irish club is also celebrating their 120th anniversary with this match being one of the highlights of their festivities.

    The Danie Rossouw side is a combined team selected at the Danie Rossouw Rugbyweek held annually at Rob Ferreira in White River. The Word Cup winner of 2007, Danie Rossouw, is a former pupil of Rob Ferreira. The Danie Rossouw XV’s tour is organised by Travel and Sport.

    The match was played at Tom Clifford Park, which is named after the club first Britsh and Irish Lions players. The current Irish captain, Paul O’Connell, is the club’s latest British and Irish Lion. His father, Michael O’Connell, also played his rugby at the club. 

    All the South African touring side’s received warm Irish hospitality wherever they went. It must however be said that the hospitality of the Young Munster club was the best of them all. The coaches and officials from both sides sang Irish songs in the true spirit of what touring should be like. 

    For Danie Rossouw their captain and centre, Bertro Schwartz, was exceptional. Their winger from Curro Hazeldean, Etienne Pretorius, also showed off his pace a few times during the match.

    Scorers: 

    Danie Rossouw XV 42 (21) – Tries: Oratile Senna (2), Albert Hechter, WD Potgieter, Hadrick Coertze, Jaco Blaauw, Bertro Schwartz. Conversions: Schwartz (6). Young Munster 7 (7) – Try: Jake Murphy. Conversion: Darragh O’Gorman.

    Danie Rossouw XV 19 (7) – Tries: Carlo Geyer, Hadrick Coertze, Etienne Pretorius. Conversions: Michael Taljaard (2). Terenure College RFC 10 (10)

    The teams: 

    Danie Rossouw XV: 15 Oratile Senna (Zeerust), 14 Etienne Pretorius (Curro Hazeldean), 13 Bertro Schwartz (DF Malan – captain), 12 Hadrick Coertze (Penryn College) 11 Jaco Blaauw (DF Malan), 10 Aubrey Rosslee (Roodepoort), 9 Justin Crofford (Pretoria Boys’ High), 8 Johan Rautenbach (Rob Ferreira), 7 Njabulo Maseko (General Hertzog), 6 Kobus Coetzee (Rob Ferreira), 5 Christopher Symonds (Penryn College), 4 Daniel Luise (DF Malan), 3 Stefan Loedolff (Ficksburg), 2 Melvyn Marais (President Steyn), 1 Fred Lundy (Rob Ferreira). Replacements: 16 Carlo Geyer (DF Malan), 17 Johann Scheepers (Frans du Toit), 18 Albert Hechter (Penryn College), 19 AD Tucker (St. Andrews, Bloemfontein), 20 Michael Taljaardt (Rob Ferreira), 21 Coner O’Brien (Zeerust), 22 Willem Stassen (Rob Ferreira). 

    Young Munster u19: 15 Julian Peters, 14 Phillip Hickey-Cross, 13 Rynhardt Homan, 12 Ennis Hadji, 11 John Flynn, 10 Drragh O’Gorman (captain), 9 Matthew Pillon, 8 Cameron Crowe, 7 Ahmad Hammad, 6 Alex O’Callaghan, 5 Jake Murphy-Ery, 4 Joseph Dillon, 3 Adam Summers, 2 Jake Fitzgerald, 1 Tony King.