SSPN Test Site

Blog

  • Grey College fought back to salvage a draw against Selborne

    Grey College fought back to salvage a draw against Selborne

    Grey College came from behind twice to draw with Selborne College two-all in the highly anticipated inter-school hockey clash on Friday night in the Free State.

    Grey, who were looking to assert dominance on the Eastern Cape side, went behind as early as the fourth minute in the first chukka courtesy of Selborne striker Waeden Plaatjes.

    Plaatjes pounced on a loose ball and beat three defenders on his way to scoring a solo goal, slotting the ball in the far corner.

    Opting to play three defenders at the back, KJ Friend’s side remained resolute in defense, weathering the Grey attack before play was eventually halted due to lightning threatening the area with six minutes left in the first quarter. 

    Play resumed after the break, and both sides didn’t do much besides defending each other, resulting in the first quarter ending with Selborne leading 1-0. 

    The second chukka was more aggressive and pacy. The aerial battle, with overhead passes, ruled as both sides traded possession numerous times. 

    Grey skipper Roan Janse van Rensburg finally opened the scoring for his side with time up in the chukka from a penalty corner. That goal sparked Selborne back to life in the third as they pushed the hosts, forcing them to make mistakes and give away possession easily.

    Captain Ben van der Merwe, who has been a stalwart for the coastal side, scored via a penalty corner to restore the visitor’s lead going into the final quarter. 

    Defending on its own wasn’t enough for Selborne, as Grey pushed for a second equalizer early in the fourth chukker. The consistent attack from the Bloemfontein boys resulted in AC Delport sniffing on an opportunity in Selborne’s half as he scored on the far post with the back of his stick.

    Try as they might, both sides couldn’t create clear-cut chances in the dying minutes of the match, as the physical battle ended two-all. 

    In other matches featuring Eastern Cape teams, Kingswood College left it late to beat Stirling (2-1), while another Makanda battle between St. Andrews and Graeme College ended with the latter winning (2-1).

    Cambridge High defeated Dale College (2-0), whereas, an outstanding performance from Gqeberha’s Grey High saw them humiliate Wynberg Boys (5-1).

    Scorers:

    Grey College 2 (Roan Janse van Rensburg, AC Delport); Selborne College 2 (Waeden Plaatjes, Ben van der Merwe). 

    Kingswood College 2 (Chris Painting, Steven Aylesbury); Stirling 1 (Hisharm Pillay). 

    Grey High School 5 (Xander Elkington (2), Michael Mollenaar (2), Trenton Wood); Wynberg Boys’ High 1 (Ethan Lee)

    Other results: 

    St Andrew’s College 2, Graeme College 1; Cambridge 2, Dale College 0.

  • Maritzburg College light up Pape’s Astro to win KZN Derby

    Maritzburg College light up Pape’s Astro to win KZN Derby

    PHOTO: Justin Waldman Photography

    Maritzburg College produced a performance mixed with guts, determination, and fight when they defeated KZN rivals Glenwood High School on the Pape’s Astro at Maritzburg on Saturday.

    The home side went into the match on the back of a series of mixed pre-season with inconsistent performances.

    However, inconsistent was the last thing they looked like on the day. The home side took the game to Glenwood as early as the first quarter forcing two saves from the visitor’s keeper, Liam Ryland.

    On a quest to break the deadlock, the home side found the back of the net via a penalty corner which was guided in nicely by Uyanda Dlamini to see the hosts lead 1-0 at the end of the first quarter. 

    That goal sparked Glenwood back to life and the former went on a hunt for an equalizer early in the second chukka. They got their goal through Ntando Soni. 

    Maritzburg then quickly regained momentum in the third and final quarters when Dlamini added his second alongside teammate, Asanda Khumalo resulting in a (3-1) win. 

    In other matches featuring Kwa-Zulu-Natal teams, a hattrick by Wian Liebenberg secured a (4-3) for Hilton against Durban High School. 

    Westville Boys High went down (2-0) to Jeppe Boys before a solitary goal by Liam Johnson secured a 1-0 win for Kearsney against Michaelhouse. 

    Scorers: 

    Maritzburg College 3 (Uyanda Dlamini (2), Asanda Khumalo); Glenwood High School 1 (Ntando Soni). 

    Hilton College 4 (Wian Liebenberg (3), Grant Bridgeford); Durban High School 3 (Lethabo Bocagwi (2), Sitchaba Siyoyo). 

    Jeppe High School for Boys 2 (Ben Benjamin, Jaydon Brooker); Westville Boys’ High 0

    Kearsney College 1 (Liam Johnson); Michaelhouse 0

  • Boys Schools Hockey Results  – 6 May 2023

    Boys Schools Hockey Results – 6 May 2023

    Catch all the action live from the festivals on SuperSport Schools (www.supersportschools.com).

    The results from around South Africa will be updated here as we receive the results from the various schools.

    If your school’s match is not listed below or you would like to send in your team’s results – please contact us via e-mail at hockey@superschoolsnews.co.za or via WhatsApp at 072 172 5455.

    All the results: 

    EASTERN CAPE 

    [ninja_tables id=”1148″]

    KWAZULU-NATAL 

    [ninja_tables id=”1149″]

    NOORDVAAL 

    [ninja_tables id=”1150″]

    WESTERN CAPE 

    [ninja_tables id=”1151″]

  • Du Toit skop Valia tot sege oor Klerksdorp, terwyl Kempies feesvier in Middelburg

    Du Toit skop Valia tot sege oor Klerksdorp, terwyl Kempies feesvier in Middelburg

    FOTO: Marius Nortje

    Die eerste skote in vanjaar se Plaat-kompetisie van die SDC Noordvaal Cup het geklap en dis duidelik dat hierdie liga weer een van die taaistes in die reeks sal wees.

    Transvalia se losskakel, Duan du Toit, het met sy akkurate skopskoen seker gemaak dat sy span hul aanslag op vanjaar se titel met ‘n sege van 43-17 oor die Hoërskool Klerksdorp afskop.

    Du Toit het ‘n persoonlike bydrae van 23 punte met sy skopskoen tot die sege gelewer. Hy het vyf strafdoele deur die pale gejaag en ook met vier doelskoppe geslaag.

    Die span van Vanderbijlpark het ook onlangs terug in sy midde vir Kyle Esterhuizen (vleuel) en Junior van Wyngaardt (haker) terug verwelkom. Albei het ‘n draai by Monument in Krugersdorp gemaak, voordat hulle besluit het om huiswaarts te keer.

    Van Wyngaardt het Saterdag twee keer agter Klerksdorp se doellyn gaan kuier.

    Klerksdorp se losskakel, Leonard Bevan, het self nie teruggestaan nie. Hy het vier strafdoele oorgeskop om die telbord vir sy span aan die rol te hou.

    Die Hoërskool Kempton Park sal baie tevrede wees met sy sege van 32-25 oor HTS Middelburg om sy aanslag in die reeks mee af te skop. Dit is nooit maklik vir enige span om ‘n sege in Middelburg te behaal nie.

    Die Rooi Bulle het teen omdraaislag ‘n voorsprong van 15-10 geniet. Kempies se losskakel, Zander de Jongh, asook die buitesenter, Tian Aucamp, het dubbelle driedrukplesier ervaar om hul span tot ‘n oorwinning te help.

    Die heelagter, Josh Meyer, was ook uitmuntend in die laaste vesting vir die wenspan. Voorlangs het die agtsteman, Divan Francis, asook die flank Divan Bouwer ook goeie vertonings opgedis.

    Puntemakers: 

    Transvalia 43 (27) – Drieë: Junior van Wyngaardt (2), Brandon-Lee Smit (2), Daniel Grobler. Doelskoppe: Duan du Toit (4). Strafdoele: Du Toit (5). Hoërskool Klerksdorp 17 (11) – Drie: HJ Erasmus. Strafdoele: Leonard Bevan (4).

    Kempton Park 32 (10) – Drieë: Zander de Jongh (2), Tian Aucamp (2), Brandon Grobler. Doelskoppe: Tiaan Delport (2). Strafdoel: Delport. HTS Middelburg 25 (15) – Drieë: Hanco Nel, Desmond Milner, Senatla Seabela. Doelskoppe: Jacque Stassen (2). Strafdoele: Stassen (2).

    Ander spanne: 

    o.16: Transvalia 26, Klerksdorp 17; HTS Middelburg 21, Kempton Park 5.

    o.15: Transvalia 50, Klerksdorp 5; Kempton Park 29, HTS Middelburg 5.

    o.14: Transvalia 13, Klerksdorp 12; Kempton Park 34, HTS Middelburg 3.

  • Helpies, Randpark and Randburg victorious in round three of Jomo-league

    Helpies, Randpark and Randburg victorious in round three of Jomo-league

    The third week of the Jomo League was interrupted by rain and caused most of the matches to be re-scheduled for next week.

    Of Thursday’s four fixtures only Helpmekaar-kollege and Monument took place. Helpies winning this clash by 36-26.

    Florida should have played against Randpark on Thursday, but it was moved because of the rain so they had their match on Friday, Randpark won the game with a close score of 24-21.

    Another game that was delayed because of the rain was Randburg against Krugersdorp High. They got to play their game on Saturday where Randburg walked away as victors by 24-21.

    The game between Noordheuwel and Linden will take place on Tuesday the ninth of May.

  • Garsies te sterk vir Waterkloof, terwyl Helpies vir Menlopark afransel

    Garsies te sterk vir Waterkloof, terwyl Helpies vir Menlopark afransel

    FOTO: Frans Lombard/Actionpix

    Die Bere van die Hoërskool Garsfontein het dit Saterdag duidelik gemaak dat hulle vanjaar weer een van die rolspelers in vanjaar se SDC Noordvaal Cup se Beker-kompetisie gaan wees.

    Die Garsies het vir Waterkloof met 50-21 op Berepark verslaan om sy aanslag in vanjaar se reeks af te skop.

    Die Bere se kaptein en agtsteman, Abri van der Westhuizen, was aan die voorpunt van sy span se sege met ‘n driekuns aan drieë.

    Die flank Thinus Oosthuizen het ook ‘n reuse wedstryd gespeel na hy noodgedwonge na die kant van die skrum moes skuif na albei die span se flanke, Divan Brits en Zander Lourens, tydens Wildeklawer beserings opgedoen het.

    Die Bere het in die skrums die oorhand gehad. Die span se skrumdokter, Kevin Buys, verdien baie lof want daar sal baie ver gesoek moet word vir ‘n Garsie-skrum in trurat sedert hy by die span betrokke geraak het.

    Vir Waterkloof was daar niemand beter as sy flank Jean Jooste nie. Buiten die feit dat Jooste vir sy inklimspel met twee drieë beloon is, het hy ook deurgans sy lyf op die spel vir sy span geplaas. Sy kaptein en agtsteman, Dale Arlow, kan ook tevrede met sy vertoning voel.

    Agterlangs het die Bere ook gegrom met Zian Cilliers (skrumskakel) en Dimitre Erasmus (buitesenter) wat uitstaande was.

    Helpmekaar-kollege het vir Menlopark ‘n drag slae van 73-15 op sy tuisveld in Johannesburg toegedien. Helpies se vleuel Pieter Moller het vier keer agter die besoekers se doellyn gaan kuier.

    Die grondslag vir die sege is egter voorlangs gelê waar veral die slot Ulrich Swart uistaande spel gelewer het. Swart het uitstekend gerank in die lynstane en ook in die vastelos gewoel.

    Buiten Moller het die heelagter, Junayden Seffier, ook uitmuntend vertoon. Veral sy taktiese skopwerk was van hoë gehalte.

    Die beseringspook het behoorlik amok gesaai by die Parkies voor die kragmeting. Slegte nuus vir die span is dat hy eerskomende Saterdag teen Garsfontein te staan kom.

    Die Hoërskool Nelspruit het amper vir ‘n opskudding in Krugersdorp gesorg toe hy met nog so agt minute se speeltyd oor teen Monument voorgeloop het.

    Die Wit Bulle het egter na ‘n nuwe rat verwissel om uiteindelik met 20 punte met die telling op 41-20 te seëvier. Dit was veral die losskakel, Justin Viljoen, en die slot RJ Barnard wat van die plaasvervangersbank ‘n groot impak gemaak het.

    Viljoen het met sy taktiese skoppe daarin geslaag om die druk na die Rhinos te verplaas, terwyl Barnard voorlangs die vuur aangesteek het.

    Puntemakers: 

    Garsfontein 50 (22) – Drieë: Abri van der Westhuizen (3), Dimitre Erasmus (2), Ruan Enslin, Heinrich Cloete, De Wet Lottering. Doelskoppe: Zian Cilliers (3), Nicallen Gabrielsen (2). Waterkloof 21 (14) – Drieë: Jean Jooste (2), Hernus Marais. Doelskoppe: Franco Cronjé (3).

    Helpmekaar-kollege 73 (26) – Drieë: Pieter Moller (4), Ruan Welman, Ulrich Swart, Boela de Wet, Christiaan Steyn, Tristan van Niekerk, Reynard van der Linden, JJ du Preez. Doelskoppe: Michael Benzien (9). Menlopark 15 (8) – Drieë: Mocke Balt (2). Doelskop: Jaden Fortuin. Strafdoel: Fortuin.

    Monument 41 (15) – Drieë: Jody Schambreel (2), Tristan da Costa (2), Kelvin van Wyk, Nathan Erasmus, Stephan Uys. Doelskoppe: Justin Viljoen (3). Hoërskool Nelspruit 20 (15) – Drieë: Ryan Venter, Ian Wood, Reghard Vermaak. Doelskop: Kian van Tonder. Strafdoel: Van Tonder.

    Ander spanne: 

    o.16: Waterkloof 29, Garsfontein 10; Helpmekaar 19, Menlopark 16; Monument 47, Nelspruit 14.

    o.15: Waterkloof 41, Garsfontein 13; Helpmekaar 26, Menlopark 14; Monument 55, Nelspruit 7.

    o.14: Garsfontein 13, Waterkloof 9; Helpmekaar 22, Menlopark 15; Monument 62, Nelspruit 14.

  • Gimmies verhoed Jolla Bolla op Markotter, Garsies te sterk vir Klofies

    Gimmies verhoed Jolla Bolla op Markotter, Garsies te sterk vir Klofies

    STELLENBOSCH, SOUTH AFRICA – MAY 06: Pieter-Nel du Plessis of Paarl Gim scores a try during the Sportsmans Warehouse Premier Interschools rugby match between Paul Roos Gymnasium and Paarl Gimnasium at Markotter Stadium on May 06, 2023 in Stellenbosch, South Africa. (Photo by Ashley Vlotman/Gallo Images)

    PRETORIA. – Wildeklawer-babelas is sonder twyfel ‘n realiteit.

    Dit was duidelik in al die wedstryde gister waarby spanne betrokke was, wat nog Maandag op die Wildeklawer-toernooi in aksie was so bietjie vuisvoos met tye voorgekom het.

    Garsfontein se Bere het sy oorheersing oor Waterkloof sedert 2013 voortgesit deur ‘n klinkende sege van 50-21 in die Noordvaalbeker op sy tuisveld te behaal.

    Garsies het vroeg weggespring en ‘n voorsprong van 17-0 na agt minute se spel geniet, maar daarna so bietjie die voet van die pedal afgehaal.

    Die wenspan se kaptein en agtsteman, Abri van der Westhuizen, het van voor gelei en drie keer agter Klofies se doellyn gekuier. Vir Klofies kan sy flank Jean Jooste sy kop omhoog hou.

    Die Hoërskool Nelspruit het amper vir ‘n opskudding in Krugersdorp gesorg toe hy met nog so agt minute se speeltyd oor teen Monument voorgeloop het.

    Die Wit Bulle het egter na ‘n nuwe rat verwissel om uiteindelik met 20 punte met die telling op 40-20 te seëvier. Dit was veral die losskakel, Justin Viljoen, en die slot RJ Barnard wat van die plaasvervangersbank ‘n groot impak gemaak het.

    Helpmekaar het in die ander wedstryd in die Beker-kompetisie van die Noordvaalbeker vir Menlopark met 73-15 gekarnuffel. Helpies se vleuel Pieter Moller het vier keer agter die Parkies se doellyn gaan kuier.

    Paarl Gimnasium sal meer as tevrede met hul sege van 24-19 oor Paul Roos Gimnasium op laasgenoemde se tuisveld in Stellenbosch wees.

    Albei spanne was duidelik nie op hul skerpste nie na hul Maandag na die Kaap van die Diamantstad moes terugreis.

    In Kaapstad het Bishops met 31-25 as oorwinnaars uit die stryd teen SACS getree.

    Die kragmeting het boonop die geleentheid gevier van die 150ste jaar sedert die eerste opgetekende kragmeting tussen die twee skole in 1873. Hierdie is die oudste bestaande interskole in Suid-Afrika.

    Daar word wel geglo dat die twee skole reeds sedert 1862 teen mekaar op die rugbyveld kragte gemeet het.

    Die eerste skolewedstryd in Natal (deesdae KwaZulu-Natal) het tussen Pietermaritzburg High School en Hermannsburg in 1870 plaasgevind. Eersgenoemde is vandag bekend as Maritzburg College en laasgenoemde bestaan ook steeds onder dieselfde naam.

    Gepraat van Maritzburg College. Die nuwe besem in Hendré Marnitz (afrigter) is besig om skoon te vee.

    Die span van Pietermaritzburg het nie net sy eerste sege sedert 2010 oor Glenwood op sy tuisveld Goldstones behaal nie, maar sommer die besoekers behoorlik met 42-15 gebere.

    St Andrew’s College het Graeme College se harde gebreek deur ‘n sege van ‘n enkele punt (24-23) in die doodsnikke te beklink. Losskakel, Danie Hickey moes sy kaptein en binnesenter, Sintu Mjali, se drie na speeltyd reeds vertreke was verdoel om die sege te verseker.

    Noordheuwel van Krugersdorp het sy titel as kampioen van die NWU Prestige-reeks suksesvol op die Fanie du Toit-veld in Potchefstroom met ‘n sege van 27-17 oor Oos-Moot verdedig.

    Dit was ‘n titaniese tweestryd tussen die twee spanne se losskakels, JT Kapank (Noordheuwel) en Charl van der Sluis (Oos-Moot). Van der Sluis is met nog 15 minute se speeltyd oor van die veld gejaag na hy ‘n tweede geelkaart ontvang het.

    Nories se groot held in die sege was egter sy flank Juan Fourie.

    Grey-kollege het in die Rosestad met 41-0 oor te veel skietgoed vir Selborne College beskik. Die span se lostrio bestaande uit JJ Theron (kaptein), Keegan Scholtz en Jean-Henri Smith was weer in ‘n klas van hul eie.

    Fichardtpark het sy onoorwonne status vanjaar op die rugbyveld behou deur sy grootste sege nog oor Sentraal (33-7) te behaal.

    Welkom Gimnasium het ook sy stempel in die Griffon-liga met ‘n oortuigende sege van 43-8 oor Voortrekker van Bethlehem afgedruk. Hoërskool Trio het vir Goudveld-Hoërskool met 29-0 kaf gedraf.

    Al die uitslae: 

    NOORDVAAL BEKER

    Afdeling 1

    Beker: Garsfontein 50, Waterkloof 21; Monument 40, Hoërskool Nelspruit 20; Helpmekaar 73, Menlopark 15.

    Plaat: Kempton Park 32, HTS Middelburg 25; Transvalia 43, Hoërskool Klerksdorp 17.

    Afdeling 2

    Blou Bulle: HTS John Vorster 24, Hoërskool Tuine 21; Centurion 38, Wonderboom 17. Pumas: Piet Retief 33, HTS Witbank 19; Ermelo 28, Ferrum 13; Piet Retief 26, Rob Ferreira 26.

    Afdeling 3

    Goue Leeus: Bekker 36, Jan Viljoen 17; Allen Glen 28, Queen’s High 5; Carletonville 36, President 5; Bastion 17, Fochville 13. Limpopo: Louis Trichardt 26, Piet Potgieter 10; Nylstroom 79, Curro Heuwelkruin 7. Pumas: Volksrust 34, Standerton 17; Hoogenhout 32, Oosterland 14; Curro Nelspruit 31, Lydenburg 10. Valke: Brandwag (Benoni) 28, Hoërskool Sasolburg 7.

    Afdeling 4

    Blou Bulle: Curro Roodeplaat 26, FH Odendaal 11; Tyger Valley 7, Kwaggasrand 5. Limpopo: Warmbad 66, Northern Academy 10; Eric Louw 62, Stanford Lake College 7.

    NOORDVAAL

    King Edward VII 73, Parktown Boys’ High 22; Pretoria Boys’ High 31, St Alban’s College 7; St John’s College 40, St Andrews (Bloemfontein) 5; Jeppe 43, Westville Boys’ High 31; St David’s Marist 19, Northcliff 14; Ellisras 47, Randburg 7; St John’s College 19, Northcliff 17; Bergsig Akademie 47, Frikkie Meyer 28; Midstream College 57, Wagpos 3; Hoërskool Pietersburg 43, Hans Strijdom 7.

    NWU PRESTIGE-REEKS

    Noordheuwel 27, Oos-Moot 17; Heidelberg Volkskool 13, Hoërskool Middelburg 11; Hugenote (Springs) 15, Lichtenburg 10; Montana 21, Potchefstroom Gimnasium 17; Die Anker 24, Hoërskool Rustenburg 15; Zwartkop 22, Jeugland 19; Marais Viljoen 29, Wesvalia 22; Potchefstroom Volkskool 14, Oosterlig 7.

    KWAZULU-NATAL

    Maritzburg College 42, Glenwood 15; Hilton College 36, Durban High School 33; Michaelhouse 23, Kearsney College 20; St Charles College 23, Clifton 12.

    OOS-KAAP

    St Andrew’s College 24, Graeme College 23; HTS Daniël Pienaar 17, Framesby 17; Kingswood College 36, Stirling 11; Pearson 10, Nico Malan 7; Dale College 26, Cambridge 7; Queen’s College 48, HTS Port Rex 3.

    VRYSTAAT/GRIEKWAS

    Grey-kollege 41, Selborne College 0; Welkom Gimnasium 43, Voortrekker 8; Fichardtpark 33, Sentraal 7; Hoërskool Trio 29, Goudveld-Hoërskool 0; Witteberg 22, Hentie Cilliers 22; Bothaville 52, Riebeeckstad 0; Wilgerivier 36, Hoopstad 14; Vrede 53, New Horizon 8; Brandfort 31, President Steyn 7; Bothaville 21, Bultfontein 0.

    WES-KAAP

    Paarl Gimnasium 24, Paul Roos Gimnasium 19; Hoër Jongenskool Paarl 41, Stellenberg 29; Brackenfell 18, Parel Vallei 13; DF Malan 26, Swartland 22; Bishops 31, SACS 25; Durbanville 61, HTS Drostdy 3; Strand 45, Hermanus 0; Rondebosch Boys’ High 35, Milnerton 24; Wynberg Boys’ High 35, Grey High School 8; Charlie Hofmeyr 57, Langenhoven Gimnasium 12; Robertson 33, Tygerberg 19; Worcester Gimnasium 29, Hugenote (Wellington) 26; De Kuilen 19, Vishoek 17; Melkbosstrand 28, Parow 3; Hoërskool Punt 48, Hoërskool Oudtshoorn 19.

     

     

  • Can Oos-Moot cause an upset against Nories in NWU Prestige final?

    Can Oos-Moot cause an upset against Nories in NWU Prestige final?

    The final of the 2023 NWU Prestige Series has arrived and it promises to be an epic matchup after the drama that has unfolded throughout the series so far.

    The deciding match will be played on Saturday, the 6th of May, by the reigning champs, Noordheuwel, and the unlikely challengers, Oos-Moot, who reach the final for the first time ever.

    Both teams thoroughly deserve their place in the final after two very different, but equally entertaining campaigns.

    Noordheuwel has been unbeatable in the series so far, dominating their group stage and already managing a convincing 48-7 victory over Oos-Moot in their first game of the season before doing away with Oosterlig (55-10) and Potch Volkskool (54-0).

    The team from Krugersdorp then eliminated a promising Die Anker in the quarter-finals 69-22.

    Their first real test of the season came in the penultimate round against an inspired Heidelberg Volkskool attack, yet the Nories still managed to win that game 29-17.

    For Oos-Moot the road to the final has been much more challenging. 

    The team from Pretoria beat Oosterlig (48-16)  in their first match of the season before running into Noordheuwel.

    They managed to qualify for the quarter-finals by beating Potch Volkies 31-19 in their last group stage match.

    Qualifying second in their group meant that they faced Rustenburg in the playoff stages. Rustenburg were unbeaten in their group and looked to be one of the favourites to reach the final. 

    The Oos-Moot team galvanized and put in a stunning performance to progress to the semis, beating Rustenburg 37-30 thanks, in part, to a heroic shift put in by their flyhalf, Charl van der Sluis, who managed five penalties, two conversions and a spectacular drop goal, adding 22 points with his boot.

    The Pretoria boys then defied the odds again against Hoërskool Middelburg in the semi-finals, winning that match with a relatively comfortable 29-10, looking as if they are only getting better as the season progresses.

    So will the rematch be a repeat of the first encounter, or does Oos-Moot have more magic left in them for a big upset?

    Whatever the case, spectators at the NWU Puk field in Potchefstroom are sure to be entertained with an epic finale to what has been a rollercoaster of a series.

    As mentioned, Van der Sluis is one to watch for Oos-Moot, as is his winger, Tapiwa Rwafa.

    They play without their other winger, Ewald Wolmarans, who had the misfortune of being injured in the final training session on Thursday before the big game. Van Zyl Myburgh moves into his position from centre and Ruwan Allen steps up to start in the 12 jersey.

    For the team from Krugersdorp, JT Kapank (flyhalf) has also looked sensational this season and is someone who can decide a game, and Keaton van Deventer (winger) has scored some scintillating tries for his side.

    The teams:

    Noordhewel vs Oos-Moot at 15:30 on the A field

    Noordheuwel: 15 Jade Muller, 14 Keaton van Deventer, 13 Marshall de Vos, 12 Jared Coetzee, 11 Divan Cruywagen, 10 JT Kapank, 9 Coun-Lee Koekman, 8 Marco Maree, 7 Ludie Schutte, 6 Jaun Fourie, 5 Donovan Breedt, 4 Rudolph Coetzee, 3 Martin Nel, 2 Jaundre Schoeman, 1 Meyer Opperman.

    Oos-Moot: 15 Jeandre de Bruyn, 14 Van Zyl Myburg , 13 Stian Oosthuizen, 12 Ruwan Allen, 11 Tapiwa Rwafa, 10 Charl van der Sluis, 9 Jacques Benade, 8 Gert Hendrik Grobler, 7 Wade Williams, 6 Nathan Kleynhans, 5 Jaydon Botha, 4 Zander Kumm, 3 Christian Smith, 2 Ryan Scott, 1 Braam Bezuidenhout. 

    Heidelberg Volkskool vs Hoërskool Middelburg at 13:00 on the A field

    Heidelberg Volkskool: 15 Kayle Venter, 14 Jeandre Kleynhans, 13 Joshua Booysen, 12 Ruduwaan Rodgers, 11 Rhys Thompson, 10 Keane Duckitt, 9 AJ Engelbrecht, 8 Dian la Grange, 7 Daniel Munro, 6 Francois le Roux, 5 Joshua Munro, 4 Wilco Janse van Rensburg, 3 Handre Strydom, 2 Lian Pelzer, 1 Botshelo Motsepe.

    Hoërskool Middelburg: 15 Divan van der Westhuizen, 14 Mthokozisi Yende, 13 Smiley Sibande, 12 Luke Geldenhuys. 11 Blessing Hamandishe, 10 Crawford Joubert, 9 Simtha Maseko, 8 Tjaart Joubert, 7 Tyrell Isaacs, 6 Ronin van Niekerk, 5 Kaylin Maphutha, 4 Paul van der Merwe, 3 Tebogo Nkosi, 2 Ruben Salzwedel, 1 Shaun Marx.

    Die Anker vs Rustenburg at 13:00 on the B field

    Die Anker: 15 Damian Muller, 14 Marcel Engelbrecht, 13 Duhan du Plessis, 12 Branden Crous, 11 Christiaan Nel, 10 Benton Giessing, 9 Danie Smit, 8 Hanru Pienaar, 7 Divan du Plooy, 6 AJ roux, 5 Reagan Pretorius, 4 Ruben Herbst, 3 Luke Bosley, 2 Dihan de Villiers, 1 Buks Britz.

    Rustenburg: 15 Lorenzo Snyers, 14 Christiaan van der Berg, 13 Adriaan Liebenberg, 12 Awie Alberts, 11 Zulu Khumalo, 10 Jaden Meyer, 9 Nathon van Aswegen, 8 MC Smit, 7 Adrian Young, 6 Coenraad Coetzer, 5 Sybrandt Byleveldt, 4 Edrich Potgieter, 3 Carlo van Wijk, 2 Zander Steenkamp, 1 Werner Kinnear.

    Wesvalia vs Marais Viljoen at 14:10 on the B field

    Wesvalia: 15 Ben Bierman, 14 Teboho Sekonyela, 13 Xander Smit, 12 Deon Viljoen, 11 Werner Kruger, 10 Richardt van Heerden, 9 Chad Hoffmeyer, 8 Hanre Venter, 7 Hennoh Visser, 6 Francois Dumond, 5 Geo van der Smit, 4 Marco Dreyer, 3 Koos Kleynhans, 2 Andre Taute, 1 Heinrich Jansen van Vuuren.

    Marais Viljoen: 15 Tyron Bouw, 14 Brandon Els, 13 Tyler Woodruff, 12 Huandre Theron, 11 Trent Casarotti, 10 Franco Horn, 9 Weon van der Vyver, 8 Henrico Germishuizen, 7 Cephas van Biljon, 6 Stephan van Deventer, 5 Dian Scheepers, 4 Bjorn Pieterse, 3 Dylan Alberts, 2 Lohan van Schalkwyk, 1 Calum Botha.

    Hugenote vs Lichtenburg at 15:20 on the B field

    Hugenote: 15 Leon Jacobs, 14 Ruan van Biljon, 13 Jason Joubert, 12 Vian van Dyk, 11 Tiaan Smit, 10 Corné Pretorius, 9 Miguelle Schoultz, 8 Hendrik Eybers, 7 Tyron Hand,6 Anthony Smith, 5 Zandre van der Schyff, 4 Xavier Ungerer, 3 Liam Davidtz, 2 Diaan Pretorius, 1 Aiden Mazirel.

    Lichtenburg: 15 Collen Pereira, 14 Johandre van der Walt, 13 Antonio Vajsel, 12 Benre Pollard, 11 Lukie Benson, 10 Albert Joubert, 9 Nicolas van Staden, 8 Dries Scheepers, 7 Tiaan Booysen, 6 DG Jacobs, 5 John Kleynhans, 4 GJ Malan, 3 Tommie Scott, 2 Eddie du Preez, 1 Donovan Rosato.

    Montana vs Potch Gim at 13:00 on the C field

    Montana: 15 Divan Nel, 14 Joshua Fouché, 13 SW Nel, 12 JF Venter, 11 Ewald Willemse, 10 Rigard van Rensburg, 9 Ewan Korb, 8 Devan van der Merwe, 7 Eduard Retief, 6 Zandré van Niekerk, 5 Justin Herbst, 4 Danie Rossouw, 3 Henco Brits, 2 Christiaan Coetzee, 1 Rico Herholdt.

    Potch Gim: 15 Jean Groenewald, 14 Jason Greyvenstein, 13 David Ndala, 12 GJ Hayward, 11 Toks Becker, 10 Justin Oosthuizen, 9 Cronje du Plooy, 8 Dewald Lubbe, 7 Bart du Plooy, 6 Johan Malan, 5 Tobias van Dyk, 4 Daneil Potgieter, 3 Altus van Zyl, 2 Franco van Dyk, 1 Cobus van Rooyen.

    Zwartkop vs Jeugland at 14:10 on the C field

    Zwartkop: 15 Kieraan Krotz, 14 Milton Naude, 13 Waldo Smith, 12 Wihan van der Berg, 11 Denilson Metcalfe, 10 Jonathan Wilson, 9 Xavier Rabie, 8 Nathan van Aswegen, 7 Jeandre Hanse, 6 Dehan Smit, 5 Ian van der Westhuizen, 4 Johan van Heerden, 3 Xavier Muhua Boikanyo, 2 Reagan Smith, 1 Diaan Franco de Beer.

    Jeugland: 15 Oregopotse Shilubane, 14 Billy Rheeder, 13 Lynghe Pretorius, 12 Jeandre Momberg, 11 Thando Ngomane, 10 Nhlanhla Nglovu, 9 Marno Maritz, 8 Mihle Cholepi, 7 Thadiwa Zvomuyo, 6 Rynhardt Olivier, 5 Sharon Nsenda, 4 Shamma Nsenda, 3 Mundile Emeraude, 2 Siyanda Mbanjwa.

    Oosterlig vs Potch Volkskool at 15:20 on the C field

    Oosterlig: 15 Jayden Bouwer, 14 Joshua Booyens, 13 Joel Jordaan, 12 Jan-Daniel Smit, 11 Dewet Delport, 10 Tristan Els, 9 Jaco du Toit, 8 Ettienne Harmse, 7 Juandre Bekker, 6 Ryan de Sousa, 5 Ruben van der Westhuizen, 4 Keanu Fourie, 3 Heinard Stroebel, 2 Gunther Nel, 1 Divan van der Walt.

    Potch Volkskool: 15 Ludwich Shulds, 14 Andre Zillie, 13 Dimiel Nortier, 12 Ethen Leggat, 11 Francois Smit, 10 Diaan van der Merwe, 9 Johandre Maree, 8 Dewald Groenewald, 7 Christof Nel, 6 Wian Alberts, 5 Konrad Pretorius, 4 Johan Malherbe, 3 Johan van Tonder, 2 Andre van Zyl, 1 Brendon Steenkamp.

    Other fixtures:

    u19B – 11:00: Noordheuwel vs Rustenburg, B field; 11:00: Middelburg vs Wesvalia, C field; 11:00: Die Anker vs Potch Gim, D field; 11:00: Oos-Moot vs Heidelberg Volkies, E field; 11:00: Zwartkop vs Montana, F field; 11:00: Potch Volkies vs Marais Viljoen, G field; 11:00: Jeugland vs Lichtenburg, Gimmies A Field; 11:00: Oosterlig vs Hugenote, Gimmies B field.

    u19C – 11:00: Noordheuwel vs Heidelberg Volkies, B field; 15:00: Rustenburg vs Middelburg, D field; 15:00: Die Anker vs Jeugland, E field; 15:00: Oos-Moot vs Potch Gim, F Field; 15:00: Zwartkop vs Wesvalia, G field; 15:00: Montana vs Hugenote, Gimmies A field; 15:00: Marais Viljoen vs Lichtenburg, Gimmies B field; 09:00: Oosterlig vs Potch Volkies, Gimmies C field.

    u16A – 13:00: Noordheuwel vs Marais Viljoen, A field; 12:00: Oos-Moot vs Middelburg, C field; 12:00: Rustenburg vs Wesvalia, D field; 12:00: Hugenote vs Heidelberg Volkies, E field; 12:00: Montana vs Die Anker, F field; 12:00: Zwartkop vs Lichtenburg, G field; 12:00: Oosterlig vs Jeugland, Monnas A field; 12:00: Potch Volkies vs Potch Gim, Gimmies B field.

    u16B – 08:00: Noordheuwel vs Rustenburg, C field; 09:00: Middelburg vs Marais Viljoen, C Field; 09:00: Die Anker vs Zwartkop, D field; 09:00: Potch Volkies vs Lichtenburg, E field; 09:00: Hugenote vs Wesvalia, F field; 09:00: Montana vs Jeugland, G field; 09:00: Oosterlig vs Heidelberg Volkies, Gimmies A field.

    u15A – 12:00: Noordheuwel vs Heidelberg Volkies, A field; 10:00: Zwartkop vs Rustenburg, C field; 10:00: Middelburg vs Potch Gim, D field; 10:00: Potch Volkies vs Hugenote, E field; 10:00: Jeugland vs Wesvalia, F field; 10:00: Die Anker vs Montana, G field; 10:00: Oos-Moot vs Oosterlig, Gimmies A field; 10:00: Lichtenburg vs Marais Viljoen, Gimmies B field.

    u15B – 08:00: Zwartkop vs Rustenburg, B field; 14:00: Heidelberg Volkies vs Noordheuwel, D field; 14:00: Die Anker vs Wesvalia, E field; 14:00: Potch Volkies vs Potch Gim, F field; 14:00: Middelburg vs Jeugland, G field; 14:00: Montana vs Hugenote, Gimmies A field; 14:00: Marais Viljoen vs Lichtenburg, Gimmies B field; 08:00: Oosterlig vs Oos-Moot, Gimmies C field.

    u14A – 11:00: Noordheuwel vs Rustenburg, A field; 10:00: Zwartkop vs Middelburg, B field; 08:00: Marais Viljoen vs Potch Gim, D field; 08:00: Die Anker vs Oos-Moot, E field; 08:00: Montana vs Wesbalia, F field; 08:00: Potch Volkies vs Heidelberg Volkies, G field; 08:00: Hugenote vs Oosterlig, Gimmies A field; 08:00: Lichtnburg vs Jeugland, Gimmies B field.

    u14B – 12:00: Marais Viljoen vs Middelburg, B field; 13:00: Rustenburg vs Noordheuwel, D field; 13:00: Die Anker vs Zwartkop, E field; 13:00: Potch Volkies vs Potch Gim, F field; 13:00: Oos-Moot vs Montana, G field; 13:00: Wesvalia vs Lichtenburg, Gimmies A field; 13:00: Hugenote vs Jeugland, Gimmies B field; 10:00: Oosterlig vs Heidelberg Volkies, Gimmies C field.

  • Fichie Leeus wil op onoorwonne status vanjaar teen Tralies voortbou

    Fichie Leeus wil op onoorwonne status vanjaar teen Tralies voortbou

    FOTO: Dirkie Groenewald

    Daar is weer harde rugby voorspel vir die naweek in die Vrystaat.

    Die Bloemfonteinse buurskole, Sentraal en Fichardtpark, pak mekaar amper presies ‘n jaar na hul vorige Wesgrow ontmoeting aan, toe Sentraal op 7 Mei 2022 met 36-32 baas was.

    Die wedstryd, asook die ander Wesgrow en Griffons bepalings word regstreeks op SuperSport Schools uitgesaai – Registreer nou

    Die Fichie Leeus sal hul trots wil herstel die jaar, en sal die Tralies graag ‘n pakslae voor hul eie tuisskare wil gee om op te maak vir verlede jaar.

    Die twee spanne loop boonop ook nog heeltyd in mekaar vas in die Rosestad, nadat Sentraal deelgeneem het aan die Fichardtpark sportdag vroeër in die seisoen en Fichardtpark ook verlede naweek twee wedstryde by die Sentraal Sporttoernooi gespeel het en die spelers sal mekaar teen die tyd al goed uitgekyk het.

    Die Fichies het hul spiere gebult by Sentraal se byeenkoms deur om hul onoorwonne status te behou met twee goeie seges oor Pearson (38-10) en Duineveld (41-31).

    Sentraal het baie meer aanvallend gelyk in hul wedstryd teen Hoërskool Alberton die naweek, maar hulle was ongelukig vir die gasheerskool met 10-7 agter toe die wedstryd weens die gevaar van weerlig kortgesny is.

    Fichardtpark speel Saterdag sonder hul elektriese vleuel, Edward Mpinga, wie al talle van sy span se drieë gedruk het, sy afwesigheid sal definitief van die sny uit die Fichie aanval haal.

    Martin Kalp skuif na regtervleuel en Pule Motsilili, wie ook al baie indrukwekkend van die bank af was, begin op heelagter.

    Die ander gevaarmanne, Dailen Geldenhuys (losskakel), Devante Claassen (skrumskakel), Jaco Janse van Rensburg (haker) en kaptein, Jaco Grobbelaar (slot) is egter almal op hul pos en kan vir Sentraal groot moeilikheid veroorsaak.

    Sentraal het ook ‘n besering, hul groot baldraer stut, AJ Senekal, is nie beskikbaar vir hulle nie. EJ van der Berg neem sy plek op die dag in.

    Die ander Wesgrow bepaling vind in Kroonstad plaas waneer Hoërskool Trio teen Goudveld te staan kom.

    Goudveld word aangevul deur die terugkoms van hul losskakel, Ruben Crous, wie in Indië op ‘n kriekettoer was.

    Quinton Davids, wie baie goed ingestaan het op losskakel vir sy span, skuif na heelagter vir die naweek.

    Trio was verlede naweek by die Menlo-rugbytoernooi. Hulle kon vastrap en met twee goeie seges terugkeer na hulle vir Heidelberg (10-6) en Transvalia (29-21) kon oorkom.

    Elders is daar ook ‘n Griffonsliga bepaling om af te handel tussen ‘n witwarm Welkom Gim span en Bethlehem Voortrekker wat ook nou momentum begin bou.

    Welkom Gim speel uiters opwindende rugby hierdie seisoen en hul agterlyn het skynbaar ‘n kompetisie vir wie die mooiste drie kan druk, spelers soos Naylen Goeda (heelagter), Naven Goeda (vleuel), Kamohelo Mokoena (vleuel) en Renaldo Kiewiet (losskakel) het al uitmuntende drieë gedruk om die Welkom span te help om seges oor ‘n paar van die groot name te kry.

    Helpmekaar (25-16), Monument (31-26) en Framesby (54-19) is net van die skole wat al die knie moes buig teen Welkom, en die tuisspan het in hul vorige wedstryd met slegs een punt na ‘n strafdoel in die laaste oomblikke van die wedstryd 17-16 teen Glenwood verloor by die Absa Wildeklawer toernooi in Kimberley.

    Voortrekker het ‘n moeilike seisoen tot dusver, maar hul vorige wedstryd teen Goudveld, wat hulle met 29-19 gewen het, het belowend gelyk.

    Die span van Welkom is egter giftig op hul tuisveld en die besoekers sal moet bontstaan om die Gimmies se aanval in toom te hou.

    Die spanne is:

    Sentraal t. Fichardtpark om 13:00

    Sentraal: 15 Pat Cloete, 14 Lee-Yagin Arendse, 13 Hanco Smith, 12 Ruan van Niekerk, 11 JP Pretorius, 10 Hendrik Jonker, 9 Johan van der Merwe, 8 Sarel Taljaard, 7 Stephan de Lange, 6 Chris Kachelhoffer, 5 Steven Smit, 4 Damian van Zyl, 3 EJ van der Berg, 2 Marnus Earle, 1 Van Zyl Hetzel.

    Fichardtpark: 15 Pule Motsilili, 14 Martin Kalp, 13 Duan Viviers, 12 Dandré van der Merwe, 11 Janco Mollentze, 10 Dailen Geldenhuys, 9 Devante Claassen, 8 Erick Klopper, 7 Wian Pienaar, 6 Jan-Nel du Plessis, 5 Nathan Dodd, 4 Jaco Grobbelaar, 3 Nathan Swanepoel, 2 Jaco Janse van Rensburg, 1 Zaine van Zyl.

    Goudveld t. Hoërskool Trio om 16:20

    Goudveld: 15 Quinton Davids, 14 Wilbrie van Zyl, 13 Urban Pienaar, 12 Henro Boardman, 11 Junior Motsamai, 10 Ruben Crous, 9 Ryan de Jager, 8 Schalk du Plessis, 7 Juanricht Cloete, 6 Kabous du Plooy, 5 Lodie van Dyk, 4 Heinru Carstens, 3 Marco-Jan Pretorius, 2 Jan Coetzee, 1 Pieter Reyneke.

    Hoërskool Trio: 15 Jaco Steyn, 14 Haaron Kabeya, 13 Charlten Basson, 12 BJ Pelser, 11 Thuto Kekane, 10 Byron Bienas, 9 CJ Taljaard, 8 Tapiwa Mundeta, 7 JD Kirstein, 6 JP Botha, 5 Hencoe Kriek, 4 Pieter van Schalkwyk, 3 Anrhu Mulder, 2 Justino Matteus, 1 Dandre Bloem.

    Welkom Gim t. Bethlehem Voortrekker om 13:00

    Welkom Gim: 15 Naylen Goeda, 14 Naven Goeda, 13 Taschen Meas, 12 Mojalefa Mathoka, 11 Khamohelo Mokoena, 10 Renaldo Kiewiet, 9 Julian Samuels, 8 Ethan Jones, 7 Rylen Kirsten, 6 Rovaun van Niekerk, 5 Jayden Auld, 4 Tristan Appollis, 3 Keanan August, 2 Dante Smith, 1 Buchle Ngxabayi.

    Bethlehem Voortrekker: 15 Tumi Khoza, 14 Kamohelo Moses, 13 Hein Smith, 12 Frederik Fourie, 11 Kaneng Komane, 10 Tiaan van Rooyen, 9 Alexander Maree, 8 Archie Gertenbach, 7 Juan Duiminy, 6 Jayden de Jesus, 5 Harry Kymdell, 4 Luttig Roux, 3 Cecil Parsons, 2 Arnold Ras, 1 Francois Maree.

  • School Rugby Results – 6 May 2023

    School Rugby Results – 6 May 2023

    Catch all the action live from the festivals on SuperSport Schools (www.supersportschools.com).

    The results from around South Africa will be updated here as we receive the results from the various schools.

    If your school’s match is not listed below or you would like to send in your team’s results – please contact us via e-mail at rugby@superschoolsnews.co.za or via WhatsApp at 072 172 5455.

    All the results: 

    NWU PRESTIGE SERIES

    [ninja_tables id=”15183″]

    EASTERN CAPE 

    [ninja_tables id=”15180″]

    FREE STATE/GRIQUALAND WEST 

    [ninja_tables id=”15185″]

    KWAZULU-NATAL

    [ninja_tables id=”15184″]

    NOORDVAAL 

    [ninja_tables id=”15182″]

    WESTERN CAPE 

    [ninja_tables id=”15181″]