Die grootste skolerugbyweek ter wereld, die Mauritz Hansen-week, word vanjaar vir die 26ste agtereenvolgende jaar by die Hoerskool Hans Strijdom op Mookgophong (Naboomspruit) aangebied. ‘n Totaal van 82 rugbyspanne sal vanjaar van 3 tot 7 April sake op die rugbyweek uitsorteer.
Die verdedigende kampioen van die week, Hugenote van Springs, sal sy aanslag op vanjaar se titel teen Pionier van Vryheid afskop. Die span van Vryheid behoort ook ‘n sterk aanspraakmaker te wees. Hy het reeds vanjaar vir Kearsney College met 23-17 verslaan.
Hugenote het verlede jaar vir Zwartkop met 23-9 in die eindstryd getroef. Zwartkop sal nie vanjaar op die Hansie-week in aksie wees nie. Daar sal altesaam 20 eerstespanne aan vanjaar se week deelneem.
Buiten Zwartkop het Hentie Cilliers van Virginia, Riebeeckrand, Heidelberg Volkskool, Lowveld High, Wolmaransstad en Midstream College nie weer spanne na die week gestuur nie.
Die gasheer, Hans Strijdom, sal op die eerste dag in die hoofwedstryd vir Erasmus van Bronkhorstspruit die stryd aanse. Port Natal kan ook ‘n verrassing teen Witteberg verwag. Witteberg van Behtlehem het verlede jaar in die eindstryd van die Griffon-liga met 24-elk gelykop teen die Afrikaanse Hoerskool Kroonstad gespeel.
Soos die afgelope paar jaar die geval sal daar na afloop van die week ‘n toerspan gekies word. Die Mauritz Hansen XV-tal sal vanjaar ‘n toer na Engeland onderneem.
Die bepalings is:
Dinsdag, 3 April 2018
A-veld
07:30 – o.16 – Hugenote (Springs) vs Hans Strijdom
08:30 – o.19 – HTS John Vorster vs Lydenburg
09:30 – o.19 – Hoerskool Tuine vs HTS Witbank
10:30 – o.19 – Morgenzon Landbou vs Carletonville
11:30 – o.19 – Oos-Moot vs Piet Potgieter
12:30 – o.19 – Hoerskool Brits vs Ellisras
13:30 – o.19 – Dinamika vs HTS Tom Naude
14:30 – o.19 – Hugenote (Springs) vs Pionier
15:30 – o.19 – Northcliff vs Curro Hazeldean
16:30 – o.19 – Port Natal vs Witteberg
19:30 – o.19 – Hans Strijdom vs Erasmus (Bronkhorstspruit)
B-veld
07:30 – o.16 – Ellisras vs Secunda
08:30 – o.16 – Oos-Moot II vs Curro Hazeldean
09:30 – o.16 – HTS Tom Naude vs Erasmus
10:30 – o.16 – Wolmaransstad vs Northcliff
11:30 – o.16 – Dinamika vs HTS Witbank
12:30 – o.16 – Hoerskool Tuine vs Driehoek
13:30 – o.16 – Ligbron vs HTS John Vorster
14:30 – o.16 – Witteberg vs Piet Potgieter
15:30 – o.16 – Rob Ferreira vs Frikkie Meyer
16:30 – o.16 – Oos-Moot vs Jeugland
C-veld
07:30 – o.16 – Hoerskool Brits vs Lydenburg
08:30 – o.15 – Oos-Moot vs Piet Potgieter
09:30 – o.19B – HTS John Vorster vs HTS Rustenburg
10:30 – o.15 – Dinamika vs Lydenburg
11:30 – o.15 – Oosterlig vs Witteberg
12:30 – o.19B – Affies (Rooi Harte) vs Witteberg
13:30 – o.19B – Hans Strijdom vs Morgenzon Landbou
14:30 – o.19B – Dinamika vs Piet Potgieter
15:30 – o.19B – Oos-Moot vs Affies (Geel Kobra)
16:30 – o.15 – Driehoek vs Ellisras
Laerskool Eugene Marais (D-veld)
07:30 – o.14 – Piet Potgieter vs EG Jansen
08:30 – o.14 – HTS Witbank vs Waterberg
09:30 – o.14 – Oos-Moot vs Dinamika
10:30 – o.14 – HTS John Vorster vs Oosterlig
11:30 – o.14 – HTS Tom Naude vs Northcliff
12:30 – o.14 – Hans Strijdom vs Lydenburg
13:30 – o.14 – Witteberg vs Ellisras
14:30 – o.15 – Carletonville vs Northcliff
15:30 – o.15 – Morgenzon Landbou vs Hans Strijdom
16:30 – o.15 – HTS Tom Naude vs HTS John Vorster
Dit was so hittete of die verdedigende kampioen van die Tuks-rugbyreeks, Monument van Krugersdorp, het reeds in sy eerste wedstryd van vanjaar se reeks op sy neus gekyk.
VANDERBIJLPARK. – Dit was so hittete of die verdedigende kampioen van die Tuks-rugbyreeks, Monument van Krugersdorp, het reeds in sy eerste wedstryd van vanjaar se reeks op sy neus gekyk.
The SA Rugby Under-18 Sevens Academy team defended their title in the Capricorn Windhoek International 7s in style on Saturday as they thumped Germany 46-0 in the final to finish the tournament unbeaten.
Fifty Under-18 players within SA Rugby’s Elite Player Development (EPD) system will gather in Stellenbosch for a four-day training camp from 18 to 21 March where the focus will be on grooming them to advance to the SA Schools and Junior Springbok teams in future.
Springbok legend Victor Matfield and Jaco van der Westhuyzen have been roped in as coaches to the invitational Africa Pacific Select XV at the inaugural World Schools Festival in Paarl between 2-7 April.
Graeme College have again generated a mouth-watering set of fixtures for their annual Pam Golding Properties Graeme Rugby Day in Grahamstown on Saturday, March 24.