Results
Centurion 3, Frikkie Meyer 8
Centurion 16, Oos-Moot 16
Centurion 14, Hereford College (UK) 8
Players:
Results
Centurion 3, Frikkie Meyer 8
Centurion 16, Oos-Moot 16
Centurion 14, Hereford College (UK) 8
Players:
Die eerste rugbyspan van Oakdale Landbou het sy jaarlikse Mutual & Federal Agri-week net buite Riversdal onoorwonne afgesluit deur Potchefstroom Gimnasium met 66-12 af te ransel. Die tuisspan het teen rustyd reeds ‘n gerieflike voorsprong van 45-0 geniet.
Puntemakers:
Oakdale Landbou 66 (45) – Driee: Lian du Toit (2), Pietie Uys (2), Dian Bleuler (2), Daniel van der Berg, Le Roux Pepler, Etienne Steyn, Clyde Lewis. Doelskoppe: Jay-Cee Nel (7), Uys. Potchefstroom Gimnasium 12 (0) – Driee: Dirkie Louw, Jan-Hendrik van der Merwe. Doelskop: Marco van der Heever.
Welkom Gimnasium 33 (26) – Driee: Francois Maree (2), Brandon Botha, Andrew Kota, Virlyn van Vollenhoven. Doelskoppe: Kota (4). Durbanville 30 (10) – Driee: Juanre de Klerk (2), Jean Aucamp (2), Dane Brand, John Mentoor.
Voortrekker (Bethlehem) 45 (28) – Driee: Pieter van Zyl (4), AB Vermaak, Stefan van Rooyen, Marcel Engelbrecht. Doelskoppe: Andre Kirchner (4). Augsburg Gimnasium 10 (10) – Drie: JP Viviers. Doelskop: Viviers. Strafdoel: Viviers.
Windhoek Gimnasium 43 (12) – Driee: Rudi Pretorius (3), JJ Richter, Kieran Diergaardt, Denzo Bruwer. Doelskoppe: Bruwer (5). Strafdoel: Bruwer. Diamantveld 17 (12) – Driee: Hendrik Smith, Charles Williams, Ashwill Botha. Doelskop: Williams.
Hermanus 31 (17) – Driee: Lionel April, Dehan Scheepers, Josh Engelbrecht, Lloyd April. Doelskoppe: Johan Krog (4). Strafdoel: Krog. Hoerskool Upington 29 (10) – Driee: Devan Walters (2), Jeandre Simon, Bobby Duvenhage. Doelskoppe: Iwan Lombard (3). Strafdoel: Lombard.
Dirkie Uys 44 (24) – Driee: Christiaan Hanekom (2), Reinhard Erwee, Darren Arendse, Emile Burger, Segmoor Green. Doelskoppe: Justin Otto (4). Strafdoele: Otto (2). Montana 3 (3) – Strafdoel: Ash-Rique Apollis.
Vredendal 31 (12) – Driee: Rihan Rupping (2), JC van Niekerk, Lester Daniels, PJ Boltman. Doelskoppe: Gawie du Plessis (2), Willdino Syster. Bredasdorp 17 (5) – Driee: Ruald True, Philip Kuhn, Hadwinn Valentine. Doelskop: Daniel Wessels.
Hoerskool Rustenburg 45 (21) – Driee: Arno Strydom (2), Douw Scheepers (2), Paul Minnaar, Stokkies Stockigt, Nathan Fourie. Doelskoppe: Dwayne van Niekerk (3), Martin van Niekerk, Sakkie Smith. Langenhoven Gimnasium 0.
Kemptonpark 27 (13) – Driee: Ewardt Steyn, Leander du Plessis, Etienne Poultney. Doelskoppe: Mikhail Steyn, Johnic Smith. Strafdoele: Steyn (2). Die Brandwag 13 (8) – Driee: Donovan Stevens, Chadd Adams. Strafdoel: Bevan O’Neill.
Lichtenburg 20 (15) – Driee: Betru Jones, Max Williamson, Lian Rothman, Armandt Potgieter. Strand 7 (0) – Drie: Cole Arnoldus. Doelskop: John Stover.
Results
| Oakdale Landbou | 17 | San Isidro (ARG) | 15 | |
| Oakdale Landbou | 22 | France u17 | 31 | Stellenbosch |
| Oakdale Landbou | 50 | Kempton Park | 7 | |
| Oakdale Landbou | 34 | Diamantveld | 6 | |
| Oakdale Landbou | 66 | Potchefstroom Gimnasium | 12 | |
| Oakdale Landbou | 13 | HTS Drostdy | 24 | |
| Oakdale Landbou | 8 | Monument | 32 | |
| Oakdale Landbou | 40 | Garsfontein | 19 | |
| Oakdale Landbou | 27 | Paarl Gimnasium | 31 | |
| Oakdale Landbou | 15 | Outeniqua | 19 | |
| Oakdale Landbou | 31 | Paarl Boys’ High | 36 | |
| Oakdale Landbou |
10 | Paul Roos Gimnasium | 27 | |
| Oakdale Landbou | 78 | Langenhoven Gimnasium | 0 |
Players: Jay-Cee Nel, Clyde Lewis, Le Roux Pepler, Magnus Muller, Marcel Neethling, Luke Hertz, Dian Bleuler, Pietie Uys, Hanu Heunis, Hannes Gous, Janco Klinck, JC Lourens, Daniel van den Berg, Etienne Steyn, Lian du Toit, SP Kleynhans, Joaquin Taute,
Coaches: Malan du Plessis and Andre Otto.
3 or more tries in a match:
3 – Clyde Lewis vs Langenhoven Gimnasium

Die gasheer van die Mutual & Federal Agri Rugbyweek, Oakdale Landbou, het vanjaar die grootste verteenwoordiging in die span van die week wat jaarliks tydens die week net buite Riversdal gekies word.
Vyf van die Wit Bulle se spelers Jay-Cee Nel (binnesenter), Lian du Toit (skrumskakel), Le Roux Pepler (flank), Daniel van der Berg (slot) en Dian Bleuler (loskopstut) het 2017 se Mutual & Federal Agri XV-tal gehaal. Pepler is vir sy vertonings gedurende die week ook as die Voorspeler van die Week aangewys. Oakdale Landbou het ook die trofee ontvang vir die span wat die aanskoulikste rugby gespeel het.
Malan du Plessis en Andre Otto se troepe het Kemptonpark (50-7) en Diamantveld (34-6) oortuigend in sy twee wedstryde tot dusver op die week verslaan. Die laaste wedstryde van die week vind vandag plaas.
Welkom-Gimnasium se heelagter, Andrew Kota, is as die Agterspeler van die Week aangewys. Nog ‘n speler van Welkom-Gimnasium die haker, Dillon Minnaar, het die uitsoekspan gehaal. Die enigste speler wat verlede jaar die span gehaal het en vanjaar weer gekies is, is Diamantveld van Kimberley se senter De-an Ackermann.
Voortrekker van Bethlehem het ook twee spelers in die uitsoekspan met sy vleuel Pieter van Zyl en vaskopstut, Francois Klopper, wat gekies is. Klopper is vroeer vanjaar na afloop van die Loftus Rugbyaand vir skole as die speler van die dag aangewys. Dit het ook aan hom ‘n junior-kontrak by die Blou Bulle besorg.
Cobus Wiese wat onlangs sy buiging vir die Stormers gemaak het, het twee jaar in ‘n ry die span gehaal. Hy was ‘n leerling van die Hoerskool Upington. Uppies het vanjaar in Nakkie Duvenhage op agtsteman weer ‘n speler wat vir die span gekies is.
Die span word slegs gekies om erkenning aan die spelers vir goeie vertonings tydens die week te gee. Hy sal dus in geen wedstryd in aksie wees nie.
Die Mutual & Federal Agri XV-tal vir 2017 is:
15 Andrew Kota (Welkom Gimnasium), 14 Pieter van Zyl (Voortrekker, Bethlehem), 13 De-an Ackermann (Diamantveld), 12 Jay-Cee Nel (Oakdale Landbou), 11 Rudi Pretorius (Windhoek Gimnasium), 10 JP Viviers (Augsburg Gimnasium), 9 Lian du Toit (Oakdale Landbou), 8 Nakkie Duvenhage (Upington), 7 Michael-John Otto (Hermanus), 6 Le Roux Pepler (Oakdale Landbou), 5 Daniel van der Berg (Oakdale Landbou), 4 Xavier Haupt (Bellville), 3 Francois Klopper (Voortrekker, Bethlehem), 2 Dillon Minnaar (Welkom Gimnasium), 1 Dian Bleuler (Oakdale Landbou).
Loer hier hoe het 2016 se Mutual & Federal Agri XV-tal gelyk.

Chean Roux has named a new-look team for the Junior Springboks’ second warm-up match, against the Tafel Lager Griquas in Kimberley on Wednesday, as he looks to give all the players in the squad a chance to prove their worth.
The match-23, which features several players who were either on the bench against the Down Touch Griffons or did not play at all, also includes four FNB Varsity Cup presented by Steinhoff International players, who joined the squad on Tuesday morning. They are Manie Libbok, Wikus Groenewald, Len Massyn and Reinhard Nothnagel.
Only five players in the run-on team started in the clash against the Down Touch Griffons, namely lock Salmaan Moerat, flyhalf Benhard Janse van Rensburg, winger Mfundo Ndhlovu, flanker Nama Xaba, and Hendre Stassen, who moves from flanker to lock. Hooker Johan Grobbelaar will captain the team.
“The purpose of these warm-up matches is to allow the players a fair opportunity to show us what they have to offer and for us to try out player combinations, so this team was always going to look different to the Griffons side,” explained Roux.
“Most of the players starting this week were either on the bench or were not selected for the first game, and some of the players have joined us from the Varsity Cup, and we are excited to see what they have to offer.
“This match and Saturday’s clash against the Toyota Free State Cheetahs are the only matches we have left to see what the players can do before we finalise our squad of 28 for the World Rugby U20 Championship, so the players know that they have to make the most of this opportunity.”
Roux is expecting a challenging test against the Tafel Lager Griquas, and he reiterated that the implementation of the structures would be the main focus in the match.
“Our goals for this match are the same as that against the Griffons, to test certain structures that we have worked on at training in a game situation,” said Roux.
“We intentionally chose matches against tough opposition in the lead-up to the tournament to test the players and our structures in a challenging environment, so that we are prepared both mentally and physically for the World Championship.”
The match between the Junior Springboks and Tafel Lager Griquas will kick off at 18h00 at Tafel Lager Park. The SA U20s’ final warm up is against the Toyota Free State Cheetahs at Shimla Park on Saturday at 15h00.
The Junior Springboks will face France, Georgia and Argentina in the pool stages of the World Rugby Under-20 Championship in Tbilisi, Georgia, on 31 May, 4 June and 8 June respectively.
Junior Springbok team to face Tafel Lager Griquas:
15 Jean-Luc Cilliers Xerox Golden Lions
14 Manie Libbok Vodacom Blue Bulls
13 Wandisile Simelane Xerox Golden Lions
12 David Brits DHL Western Province
11 Mfundo Ndhlovu Cell C Sharks
10 Benhard Janse van Rensburg Cell C Sharks
9 Jondre Williams DHL Western Province
8 Juarno Augustus DHL Western Province
7 Muller Uys DHL Western Province
6 Nama Xaba DHL Western Province
5 Hendre Stassen Vodacom Blue Bulls
4 Salmaan Moerat DHL Western Province
3 Carlű Sadie DHL Western Province
2 Johan Grobbelaar (captain) Vodacom Blue Bulls
1 Gerhard Steenekamp Vodacom Blue Bulls
Replacements
16 Wikus Groenewald DHL Western Province
17 Lee-Marvin Mazibuko DHL Western Province
18 Marnus van der Merwe Toyota Free State Cheetahs
19 Reinhard Nothnagel Xerox Golden Lions
20 Len Massyn Xerox Golden Lions
21 Embrose Papier Vodacom Blue Bulls
22 Damian Willemse DHL Western Province
23 Wayne van der Bank Xerox Golden Lions
Issued by SA Rugby Communications

Boland Landbou het ‘n duur les geleer op die tweede dag van die jaarlikse Barloworld Menlyn Noord/Suid-toernooi wat ‘n hele paar spanne noord van die Vaalrivier al moes leer. Jy kan nooit teen die Garsfontein Bere ophou speel nie.
Boland Landbou het ‘n voorsprong van 25 punte vroeg in die tweede helfte gehad, maar het die wedstryd teen Garsies uiteindelik met 43-41 verloor. Dit was die Bere se plaasvervanger-losskakel, Barry Schoombee, wat met sy verskyning op die veld dadelik ‘n impak gehad het. Hy het self twee driee gedruk waarvan hy albei vervyf het om sy span se agterstand 38-31 te krimp.
Die senter Diego Appollis het sy tweede drie van die wedstryd kort daarna gaan druk, voordat Tiaan Thysse vir die wendrie in die hoek oorgeduik het. Thysse het die wedstryd op buitesenter begin, maar was terug op vleuel toe hy die wendrie na goeie tussenspel tussen hom en Appollis gaan druk het.
Garsies se flank Ruben Roodt is welverdiend as speler van die wedstryd aangewys. Hy het voorlangs die pap dik aangemaak en nie ‘n tree vir Boland Landbou se fisieke spel voorlangs terug gestaan nie. Boland Landbou se agtsteman, Martin Rossouw, flank Franco Venter en die haker, Tiaan Drotskie, het voorlangs goeie spel gelewer.
Agterlangs het die heelagter, Duren Hoffman, die senter Francois du Toit en die skrumskakel, Erik Lambrechts, goeie spel gelewer.
Die span se breiers, Oloff Berg en Deon Carstens, sal wel nie baie gelukkig met die span se insinking wees nie. Boland Landbou het in sy eerste net minder as 180 minute die seisoen gewys dat hy onder die voorste spanne in Suid-Afrika behoort te tel, maar sy laaste 35 minute teen Garsfontein het gewys dat die span steeds hard moet werk.
Die gasheer, Waterkloof, was die enigste span van die Noorde wat die toernooi met twee seges kon afsluit. Klofies het Outeniqua met 34-15 in die hoofwedstryd van die tweede dag verslaan. Die tuisspan het teen rustyd reeds ‘n gerieflike voorsprong van 17-0 opgebou.
Kloof se vuurvreter-slot, Ruben Kotze, is as speler van die wedstryd aangewys. Die skrumskakel, Giovan Snyman, heelagter, Gideon Peters, en vleuel Sean du Plooy kan ook tevrede met hul vertonings in die sege voel. Du Plooy het twee van sy span se driee afgerond.
Outeniqua se agtsteman, Andreas Breytenbach, het nooit moed opgegee nie. Hy het sy span se een drie self afgerond en ook die aanvoorwerk vir die vleuel Dillan Pieterse se drie gedoen. Breytenbach is ‘n sterk baldraer en is ook nie bang om die harde werk te doen nie.
Puntemakers:
Garsfontein 43 (12) – Driee: Barry Schoombee (2), Diego Appollis (2), Wesley Thompson, Ruben Roodt, Tian Thysse. Doelskoppe: Schoombee (3), Thompson. Boland Landbou 41 (31) – Driee: Francois du Toit (2), Erik Lambrechts, Darren Hendricks, Franco Venter, Luther McKay. Doelskoppe: Duren Hoffman (4). Strafdoel: Hoffman.
Waterkloof 34 (17) – Driee: Sean du Plooy (2), Giovan Snyman, Gideon Peters, Ruben Kotze, PJ Krugell. Doelskoppe: Ulrich Maritz (2). Outeniqua 15 (0) – Driee: Andreas Breytenbach, Dillan Pieterse. Doelskoppe: James Mollentze (2). Strafdoel: Mollentze.

Daar is geen keer aan Paarl Gimnasium se agtsteman, Henco Martins, nie. Hy het Dinsdag sy derde driekuns van die seisoen in sy span se oortuigende sege van 39-10 oor EG Jansen van Boksburg gedruk. Dit was slegs Paarl Gimnasium se vierde wedstryd van die seisoen.
Martins het Saterdag op die eerste dag van die Barloworld Toyota Noord/Suid-toernooi by Waterkloof in Pretoria teen Garsfontein ook drie driee gedruk. Martins het ook in sy span se eerste wedstryd van die seisoen teen Stellenberg die doellyn drie keer oorgesteek.
Die span se kaptein en heelagter, Muller du Plessis, is vir sy vertoning as die speler van die wedstryd aangewys. Du Plessis het verlede jaar die SA Skole-span op vleuel verteenwoordig. Hy het ‘n hele paar keer met sy gevaarlike systap en vaart verdedigers na lug laat gryp.
EG Jansen se losskakel, Dylan Schwartz, wat vir die derde keer vanjaar vir Ruben Beytell moes instaan was sy span se beste speler. Beytell sukkel met ‘n enkelbesering, maar Schwartz het hom vanjaar al uitstekend van sy taak gekwyt toe hy van senter na losskakel moes skuif.
Stellenberg se twee vleuels, Roche Malan en Angelo Davids, het elk dubbelle driedruk-plesier in hul span se oorwinning van 33-12 oor Menlopark ervaar. Menlopark het as die gunsteling op die veld gedraf na hy Saterdag vir Outeniqua met 49-25 kaf gedraf het.
Stellenberg se vleuels het die vrugte gepluk vir die harde werk wat sy voorspelers voorlangs ingesit het. Veral die haker, Josh Muller, en slot Janko Vermeulen het skitterspel voorlangs gelewer.
Puntemakers:
Paarl Gimnasium 39 (22) – Driee: Henco Martins (3), Hanco Hanekom, Muller du Plessis, Dawid Kellerman, Corne Uys. Doelskoppe: Daniel Beukes, Ruben Scholtz. EG Jansen 10 (3) – Drie: Jonathan O’Neill. Doelskop: Dylan Schwartz. Strafdoel: Schwartz.
Stellenberg 33 (12) – Drieë: Roche Malan (2), Angelo Davids (2), Jacques van Biljon. Doelskoppe: Ryan Brown (4). Menlopark 12 (0) – Drieë: Dewald Pienaar, Phillip Meiring. Doelskop: Werner Nel.

Die o.15-rugbyspan van Menlopark het sy stem op die tweede dag van Paarl Boys’ High se jaarlikse o.15-rugbyweek behoorlik dik gemaak. Die span van Pretoria het die gasheer met 27-22 geklop. Menlopark het op die eerste dag vir Framesby met 48-19 die loef afgesteek.
Garsfontein het op die eerste dag vir Boishaai met 12-5 geklop. Die span van Pretoria het sy rieme op die tweede dag met 5-31 teen Grey-kollege vasgeloop. Grey het op die eerste dag teen Paarl Gimnasium met 45-5 vasgeval. Gimmies het op die tweede dag ook vir Monument met 18-0 oortuigend ore aangesit.
Menlopark kom Woensdag teen Grey-kollege te staan in die wedstryd op die A-veld om nie mis te loop nie. Paarl Gimnasium sal teen Florida te staan kom. Gimmies behoort die toernooi onoorwonne af te sluit. Florida het Maandag met 15-24 teen Stellenberg vasgeval.
Al die uitslae van Dag 2:
Rustenburg 13, Westville 10; SACS 32, HTS Middelburg 8; Stellenberg 24, Florida 15; Oakdale Landbou 48, Secunda 5; Paarl Gimnasium 18, Monument 0; Menlopark 27, Paarl Boys’ High 22; Grey College 31, Garsfontein 5; Paul Roos Gimnasium 28, Framesby 22.
Al die uitslae van Dag 1:
Garsfontein 12, Paarl Boys’ High 5; Paarl Gimnasium 45, Grey College 5; SACS 16, Westville Boys’ High 5; Oakdale Landbou 36, HTS Middelburg 20; Rustenburg 10, Stellenberg 5; Menlopark 48, Framesby 19; Monument 17, Paul Roos Gimnasium 12; Florida 27, Secunda 7.
DE EIKE-VELD
|
Montagu: (8) 8 Drieë: Dawro kock (10) Strafskoppe: Maxwell Klaasen (12) |
vs |
Sentraal Bloem: (0) 10 Drieë: Albert Annandale (1) Doelskoppe: Jano Earle (10) Strafskoppe: Jano Earle (10) |
|
Driehoek: (3) 10 Drieë: Dylan Smit (10) Doelskoppe: Dylan Smit (10) Strafskoppe: Dylan Smit (10) |
vs |
M & F Agri XV-tal: (12) 24 Drieë: Emile Neethling (14) x 2, Jaco Bruwer (6) x 2 Doelskoppe: Jan-Daniel Strydom (15) x2 |
|
Langenhoven Gim: (12) 31 Drieë: Albert Bestbier (20), Devan van der linde (7), Kyle Wagner (22), Bennie Stemmet (8), Jean Bruiners (210 Doelskoppe: Prinshane Carolus (150 x 3 Strafskoppe: |
vs |
Bredasdorp: (17) 37 Drieë: Jurie de kock (7) x 2, Robin Essau (14), Philip Kuhn (8), Wilber Opperman (9) Doelskoppe: Daniel wessels (10), Thinus van zyl (6) x 2 Strafskoppe: Thinus van Zyl (6) x 2 |
|
Hermanus: (0) 24 Drieë: Ethen Muller (11) x 2, Layton Rudolph (15), Lloyd April (12) Doelskoppe: Johann Krog (13) x 2 |
vs |
Die Brandwag: (12) 15 Drieë: Chadwin November (13), Dean Jordaan (14) Doelskoppe: Bevan O’Neill (10) Strafskoppe: Bevan O’Neill (10) |
|
Augsburg: (3) 19 Drieë: JP Viviers (10) Doelskoppe: JP Viviers (10) Strafskoppe: JP Viviers (10) x 4 |
vs |
Rustenburg: (5) 17 Drieë: Dylan Malan (14), Llewellyn Lubbe (9), André Fouché (7) Doelskoppe: Dwayne van Niekerk (10) |
|
Upington: (15) 18 Drieë: Venter Scholtz (7), Harry Nell (14) Doelskoppe: Iwan Lombard (10) Strafskoppe: Iwan Lombard (10) x 2 |
vs |
Durbanville: (14) 21 Drieë: Wian Smit (4), Jean Aucamp (10), Dylan Bell (12) Doelskoppe: Juanre de Klerk (13) x 3 |
|
Welkom Gim: (12) 20 Drieë: Christo Steyn (7), Virlyn van Vollenhoven(12), Jason Wagman (10) Doelskoppe: Andrew Kota (15) Strafskoppe: Andrew Kota (15) |
vs |
Potchefstroom Gim: (12) 29 Drieë: Carel Jordaan (11), Edrich Cronje (12) Mitchelle vd Merwe (13) x 2, Dirkie Louw (21) Doelskoppe: Marco vd Heever (15) x 2 |
|
Voortrekker Beth: Drieë: Doelskoppe: Strafskoppe: |
vs |
Windhoek Gim: (13) 23 Drieë: Ruben Lambrechts (15), Henry Oliver (12), Liamzo Cupido (22), Kieran Diergaardt (13) Strafskoppe: Denzo Bruwer (10) |
|
Oakdale (17) 34 Drieë: Pietie Uys (15), JC Nel (12), Lian du Toit (9), SP Kleynhans (2), Joaquin Taute (11) Doelskoppe: JC Nel (12) x 3 Strafskoppe: JC Nel (12) |
vs |
Diamantveld: (6) 6 Strafskoppe: Charles Williams (10) x 2 |
DE TUINE-VELD
|
Overberg: (11) 18 Drieë: Reemen Moore (13), Jonior Spanellis (10) Doelskoppe: Jonior Spanellis (10) Strafskoppe: Jonior Spanellis (10) x 2 |
vs |
Landboudal: (0) 12 Drieë: Jasper Blaauw (12), WJ Steenkamp (10) Doelskoppe: Marco Erasmus (22) |
|
Bellville: (6) 12 Strafskoppe: Dan Aspelling (12) x 4 |
vs |
Lichtenburg: (0) 7 Drieë: Max Williamson (9) Doelskoppe: Lohann johns (10) |
|
Hugenote: (5) 12 Drieë: Joshua everts (14), Chadlin Jones (16) Doelskoppe: Je-vaughn Daries (15) |
vs |
Kemptonpark: (5) 26 Drieë: Xander Terblanche (6) x2, Johnic Smith (15) x 2 Doelskoppe: Mikhail Blake (10) x 3 Strafskoppe: |
|
Vredendal: (0) 12 Drieë: WC Tubb (11), Navan Osborne (16) Doelskoppe: Gawie du Plessis (8) |
vs |
Montana: (0) 0
|
|
Strand: (7) 36 Drieë: Tonie Potgieter (13), Leonardo Freemantle (21), Hugan Engelbrecht (11) John Stover (10), Richardt Wessels (15), Mikhail du Toit (7) Doelskoppe: John Stover (10) x 3 |
vs |
Oosterlig Drieë: Doelskoppe: Strafskoppe: |
|
Dirkie Uys: (5) 17 Drieë: Deon-Thys Smit (9), Willie Hanekom (4), Reinhardt Erwee (5) Doelskoppe: Justin Otto (10) |
vs |
Monumentpark: (7) 24 Drieë: Ruan Grobbelaar (6) x 3 Doelskoppe: Brandon Pretorius (12) x 3 Strafskoppe: Brandon Pretorius (12) |

Die Hoerskool Garsfontein se o.15-rugbyspan het sy eweknie van Paarl Boys’ High in die hoofwedstryd van die eerste dag van Boishaai se jaarlikse o.15-rugbyweek met 12-5 uitoorle. Garsies sal vandag ook behoorlik getoets word. Die span van Pretoria kom teen Grey-kollege van Bloemfontein te staan.
Die span van die Rosestad sal behoorlik omgekrap wees na hy Saterdag met 5-45 sy rieme behoorlik teen Paarl Gimnasium styfgeloop het. Gimmies kom vandag teen Monument van Krugersdorp te staan. Monnas het op die eerste dag in ‘n taai stryd vir Paul Roos Gimnasium met 17-12 verslaan.
Die gasheer kom teen Menlopark op die tweede dag te staan. Menlopark het self ‘n gedugte span en het Saterdag vir Framesby met 48-19 getroef.
Al die uitslae van die eerste dag:
Garsfontein 12, Paarl Boys’ High 5; Paarl Gimnasium 45, Grey College 5; SACS 16, Westville Boys’ High 5; Oakdale Landbou 36, HTS Middelburg 20; Rustenburg 10, Stellenberg 5; Menlopark 48, Framesby 19; Monument 17, Paul Roos Gimnasium 12; Florida 27, Secunda 7.