SSPN Test Site

Blog

  • Graeme almost caused an upset in main game against Selborne

    Graeme almost caused an upset in main game against Selborne

    NewsG Graeme College Kenneth MagauGraeme and Selborne capped a pulsating day of schoolboy rugby as they played out to a fiery 7-7 stalemate in another highly successful Graeme College Rugby Day, sponsored by Buco, in Makhanda on Saturday.

    The 23rd edition of this Eastern Cape event was back on track after last being played in 2020, just before the Covid-19 lockdown, and drew thousands of spectators to the Somerset Field.

    There were some fascinating contests during the day, with two significant results for Grey High and Framesby, who overturned defeats two years ago against Brandwag and St Andrew’s respectively by narrow margins.

    The feature match saw hosts Graeme set themselves up for a tilt at East London powerhouse Selborne and although there were not many tries scored, it proved to be a fitting finale to the programme.

    In fact, Graeme had a chance to pull off a victory when they were given a penalty just inside the Selborne half after the final hooter had gone. Flyhalf Lagon Oerson opted for a shot at the posts, but his valiant effort dipped just below the crossbar and Selborne decided that was enough and put the ball into touch to finish deadlocked at 7-7.

    Earlier Graeme’s Asemahle Mbanga scored a thrilling try when he picked up a cross-kick and raced through untouched for Oerson to kick the conversion.

    Selborne hit back in the second half from a five-metre lineout when burly prop Aedan Gentle powered over and Kyle van Wyk added the two points.

    Graeme was forced to defend desperately late in the game after receiving a yellow card as Van Wyk’s educated boot forced them back into their own territory.

    They stood firm, however, and came close to snatching the win through Oerson’s final brave attempt.

    In one of the anticipated matches of the day Brandwag and Grey did not disappoint. This was a bruising battle in which neither side conceded an inch and always seemed to find a way through as their fortunes fluctuated throughout.

    Grey took a 17-10 lead into the second half but this was quickly swept aside when flank Keanu Botha burst through the defence to run 30 metres for his second try.

    The Gqeberha side showed their attacking potential as scrumhalf Daylon Myners outwitted the Brandwag defenders to put them 24-17 ahead, but a Brandwag penalty and a defensive lapse which saw powerful centre Liyema Mtotoyi surge through, put the Kariega side back in front.

    However, Grey continued to attack and Zuki Tom rounded off another excellent move to make it 31-27, a lead they held onto until the end.

    Framesby followed a similar pattern after they saw a 17-10 lead against St Andrew’s transformed into a 22-17 deficit before striking with a late try for a 24-22 result.

    The closeness of the sides was reflected in the 10-10 deadlock at halftime after Framesby were awarded a penalty try and flyhalf Nicholas Lane darted over for St Andrew’s just before the break.

    A try by wing Bryan Ellard saw the advantage swing Framesby’s way but St Andrew’s kept hammering away. On two occasions they were able to slice through the Gqeberha team’s defence for excellent tries by Miles Bowden and Jacques Cloete.

    Framesby, though, were awarded for their persistence when flank Corne Scheepers went over for the final score of the match, Logan Muller making the difference with his conversion.

    The day started with a one-sided affair as Pearson proved too strong for Mary Waters (64-5), but this was followed by some well-contested match-ups.

    Hudson Park conceded tries at the beginning and the end against Nico Malan, but sandwiched in between were scores from Sibabalwa Mahashe, Jacqyl Wright, and Lindani Dweba, with Dweba kicking three conversions in a 21-14 victory.

    Muir also scored three tries to take control in a 24-7 result against Cambridge, while Marlow’s energetic performance in the second half eventually proved too much for Dale.

    There was little to choose between the two sides at halftime when Dale led 12-10, but the Cradock team upped the tempo in the second half and their opponents were found wanting,

    The Dalians could not add to their score while further tries by Burrie van Heerden, Janco van Pletzen and Ulrich Schultz helped Marlow power to a 31-12 win.

    Kingswood and Queen’s played in the main curtain-raiser, but neither side could find their best rhythm, with Kingswood doing enough in the end to secure a 14-3 victory.

    The results were:
    Pearson 64 Mary Waters 5
    Hudson Park 21 Nico Malan 14
    Muir 24 Cambridge 7
    Marlow 31 Dale 12
    Grey High 31 Brandwag 27
    Framesby 24 St Andrew’s 22
    Kingswood 14 Queen’s 3
    Graeme College 7 Selborne7

  • Skoonpa Hans gee Peter pakslae, terwyl Graeme College vir Selborne verras

    Skoonpa Hans gee Peter pakslae, terwyl Graeme College vir Selborne verras

    NewsG Damian Markus StellenbergTwee van die groot honde, Paarl Gimnasium en die Afrikaanse Hoër Seunskool van Pretoria, het in dié week hul skolerugby-seisoene met seges afgeskop.

    Affies wat volgende gasheer vir die Noord/Suid-toernooi is, het Woensdag vir Helpmekaar-kollege met 21-14 geklop. Gimmies moes veel harder sweet as verwag om vir Stellenberg met 12-6 te verslaan.

    Gimmies se vertoning was met rukke en stote soos dit te verwagte so vroeg in die seisoen sal wees, maar die span se twee afrigters, Pieter Rossouw en Helmut Lehmann, sal egter baie tevrede met hul pak voorspelers se vertoning wees.

    Dit was veral die slot Keanu Coetsee se rankwerk in die lynstaan wat vir Stellenberg probleme besorg het. Gimmies se agttal het voorlangs die oorhand gehad en die inklimspel van die haker, Luca Bakkes, en die flank Deon Crous was aan die voorpunt.

    Bakkes is die seun van die gewese Griekwa-kaptein, Luther Bakkes.

    Agterlangs kan die losskakel, Liam Koen, tevrede met sy vertoning voel. Sy balverspreiding asook lang lynskoppe gaan nog ‘n reuse bate dié seisoen vir Gimmies wees. Koen is die seun van die voormalige Bok-losskakel, Louis Koen.

    Stellenberg se flank Wessel Joubert was sy span se beste speler op die dag.

    Op Wynberg Boys’ High se rugbyfees was daar ‘n interresante kragmeting tussen HTS Drostdy van Worcester en die Hoërskool Durbanville. Die Donkies word deur Hans Coetzee afgerig, wat verlede jaar nog Durbanville gebrei het.

    Durbies se hoofafrigter, Peter Schutte, is Coetzee se skoonseun wat einde verlede jaar vanaf Ben Vorster in Tzaneen na die Kaap verhuis het. Coetzee sal vandag se familiebraai so ietwat meer geniet as Schutte na HTS Drostdy die kragmeting met 26-0 gewen het.

    In die NWU Prestige-reeks het die Heidelberg Volkskool sy plek in die kwarteindronde van die reeks met ‘n sege van 26-22 oor Zwartkop bespreek. Die wenspan se skrumskalel, AJ Engelbrecht, het twee keer ‘n draai agter die Zwarries se doellyn gaan maak.

    In die ander groepe in die reeks is daar met nog een ronde groepwedstryde oor meer as twee spanne oor wat nog tot die uitkloprondes kan deurdring. Die Hoërskool Rustenburg is na sy oorwinning van 26-20 oor Noordheuwel wel in ‘n gunstige posisie om bo-aan Groep A te eindig.

    Oos-Moot het sy kanse lewendig gehou om tot die uitkloprondes deur te dring deur ‘n bonuspuntsege van 34-20 oor Marais Viljoen te behaal. Die wenspan se heelagter, Tiaan Bornman, was uistekend onder die hoë bal op ‘n nat veld in die kragmeting.

    FOTO: Emmie Joubert

    AL DIE UITSLAE

    GRAEME COLLEGE RUGBYDAG

    Graeme College 7, Selborne College 7; Kingswood College 14, Queen’s College 3; Framesby 24, St. Andrew’s College 22; Grey PE 31, Brandwag (Uitenhage) 27; Marlow Landbou 21, Dale College 12; Muir College 24, Cambridge 7; Hudson Park 21, Nico Malan 14; Pearson 64, Mary Waters 5.

    KWAZULU-NATAL/VRYSTAAT

    Hilton College 54, Northwood 5; Glenwood 17, Michaelhouse 10; Westville Boys’ High 43, Clifton 17; Maritzburg College 45, St. Charles College 7; Fichardtpark 36, Aliwal-Noord 14.

    NOORDVAAL

    Affies 21, Helpmekaar 14; Jeppe High School 16, Pretoria Boys’ High 10; Curro Roodeplaat 5, Tygervalley 0.

    WES-KAAP

    Paarl Gimnasium 12, Stellenberg 6; Wynberg Boys’ High 45, St. Stithians College 7; Bishops 33, Duineveld 0; Rondebosch Boys’ High 52, St. Benedict’s College 0; HTS Drostdy 26, Durbanville 0; SACS 35, Soweto 0; Hoërskool Bellville 45, Langa 0; Charlie Hofmeyr 25, DF Malan 15; Robertson 20, Langenhoven Gimnasium 15; Vishoek 26, Jan van Riebeeck 17.

    DANIE ROSSOUW RUGBYWEEK

    Rob Ferreira 17, Wonderboom 14; Midstream College 23, Frans du Toit 19; Driehoek 19, Uplands College 12; HTS Witbank 22, HTS John Vorster 20; Delmas 61, Bergvlam 0.

    NWU PRESTIGE-REEKS

    Oos-Moot 24, Marais Viljoen 20; Lichtenburg 27, Potchefstroom Volkskool 27; Heidelberg Volkskool 26, Zwartkop 22; Potchefstroom Gimnasium 28, Oosterlig 26; Die Anker 31, Jeugland 7.

    [powr-comments id=”cb1c3db5_1647759901439″]

  • Gimmies werk hard vir sege van 12-6 oor Stellenberg

    Gimmies werk hard vir sege van 12-6 oor Stellenberg

    NewsGLiamKoenPaarl Gimnasium het sy seisoen met ‘n sege van 12-6 oor die Hoërskool Stellenberg afgeskop, maar dit was nie sonder rukke en stote nie. Gimmies het teen rustyd ‘n voorsprong van 12-0 geniet. 

    Die voorsprong kon heelwat groter gewees het, maar verspeelde kanse in die eerste helfte het Gimmies heelwat punte op die telbord gekos. Die besoekers vanuit die Paarl het binne die eerste vyf minute van die kragmeting drie keer die doellyn oorgesteek sonder om daarin te slaag om ‘n drie te druk. 

    Die Gimmies se agttal sou met hul vertoning vir die afrigters Pieter Rossouw en Helmut Lehmann, rede gegee het om te glimlag. Hulle het in die lynstane asook in die skrums die oorhand oor die Jade Brigade gehad. Dit was veral die slot Keanu Coetsee wat met sy rankwerk in die lynstane beïndruk het. 

    Die haker, Luca Bakkes, het ook ‘n stewige vertoning in die vastelos asook in die vaste fasette gelewer. In die vastelos was dit egter die flank Dean Crous wat met sy werksverrigting die toon aangegee het. 

    Al agt voorspelers van die wenspan verdien egter ‘n klop op die skouer. As dit nie vir hul oorheersing voorlangs was nie, het die telbord dalk ‘n ander storie vertel. 

    Agterlangs het die losskakel, Liam Koen, met sy balverspreiding asook lang lynskoppe gewys dat hy reg is om vanjaar om sy reputasie gestand te doen. 

    Stellenberg se flank Wessel Joubert was vir sy span menigte keer goud werd op verdediging. Hy was ‘n hele paar keer die man wat die laaste duikslag op die punte uitgevoer het om te verhoed dat Gimmies hul voorsprong rek.  Die Jade Brigade se afrigters, Divan Batt en Corné Kannenmeyer, sal tevrede met hul span se vertoning voel. 

    Veral in ag genome dat hul span se volgende taak is om Grey-kollege van Bloemfontein volgende week tydens die NMI Toyota Noord/Suid-toernooi die stryd aan te sê. 

    Puntemakers: 

    Paarl Gimnasium 12 (12) – Drieë: Emrique Liedeman, Luca Bakkes. Doelskop: Liam Koen. Stellenberg 6 (0) – Strafdoele: Tommie Smook (2). 

    [powr-comments id=”e1e3dacd_1647621012006″]

  • Gevaarlike Gimmies skop seisoen teen Jade Brigade af

    Gevaarlike Gimmies skop seisoen teen Jade Brigade af

    NewsGDamianMarkusWaarskynlik die voorste skolerugbyspan van 2021, Paarl Gimnasium, se eerstespan met dieselde doelwitte as sy voorganger skop vanmiddag sy 2022-seisoen teen die Hoërskool Stellenberg af. School of Rugby het weens die aantal wedstryde wat in 2021 weens die Covid-pandemie nie kon plaasvind nie ‘n ranglys in 2021 uitgebring nie. 

    Paarl Gimnasium sou waarskynlik die boonste posisie beklee het indien daar een was. Die span van Gimmies behoort vanjaar weer ‘n sterk aanspraakmaker te wees om dié seisoen as die voorste span af te sluit. In sy geledere is die losskakel, Liam Koen, asook die haker, Luca Bakkes, wat reeds verlede jaar naam gemaak het. 

    Albei het ook bekende pa’s – Koen is die seun van die voormalige Springbok-losskakel, Louis Koen, terwyl Luca se pa Luther Bakkes lank vir Griekwas vanaf agtsteman aangevoer het. Gimmies se senterpaar, PA van Niekerk en Janeil Losper, behoort soos verlede jaar weer ‘n hele paar spanne se verdedigingslyne behoorlik te beproef. 

    Dit is reeds veral die tweestryd vanmiddag tussen Van Niekerk en Stellenberg se Damian Markus in die middelveld wat vir hope vuurwerke behoort te sorg. Van Niekerk en Markus sou verlede jaar albei saam met die Suid-Afrikaanse o.18-span na Georgië getoer het, maar die toer het nooit plaasgevind nie. 

    Gimmies se Bakkes, Koen en Logan Opperman (vleuel) sou ook saam met die nasionale span na Georgië getoer het. 

    Stellenberg was vanjaar al tydens Boland Lanbdbou se rugbydag in aksie. Daar het hy vir HTS Drostdy met 33-26 die loef afgesteek. Buiten Markus kan die losskakel, Tommie Smook, ook ‘n gevaarman wees.

    Die Jade Brigade kan nie beskuldig word dat hulle vanjaar ‘n maklike bepalingslys het nie. Die span se volgende wedstryd is teen Grey-kollege van Bloemfontein tydens die NMI Toyota Noord/Suid-toernooi in Pretoria. Sy tweede wedstryd van dié toernooi is teen EG Jansen van Boksburg wat altyd ‘n fisieke kragmeting is. 

    Gimmies word vanjaar weer deur die gewese Bok-vleuel, Pieter Rossouw, en Helmut Lehmann, gebrei. Stellenberg se afrigters is Divan Batt en Corné Kannenmeyer.

    Die spanne is: 

    Hoërskool Stellenberg: 15 Jayson January, 14 Chad van Wyk, 13 Gideon Anderson, 12 Damian Markus, 11 Ughan Africa, 10 Tommie Smook, 9 Aiden Muller, 8 Kobus Verster, 7 Wessel Joubert, 6 Daniel Kennon, 5 Corné Bruwer, 4 Stiaan Grobbelaar, 3 Herman Lubbe, 2 Franco Roux, 1 Skye Watkins.

    Paarl Gimnasium: 15 Shaun Ray, 14 Logan Opperman, 13 Janeil Losper, 12 PA van Niekerk, 11 Johandré van Niekerk, 10 Liam Koen, 9 Emrique Liedeman, 8 Louw du Toit, 7 Dean Crouse, 6 Willie de Waal, 5 Keanu Coetsee, 4 Slabbert Maartens, 3 Bernard Bladergroen, 2 Luca Bakkes, 1 Jean Fourie. 

    Afskop: 17:00

    Regstreeks op DigiTV – https://bit.ly/StellvsPaarlGim2022 

    [powr-comments id=”4de3e11a_1647599104266″]

  • Spicy contests will light up Graeme Rugby Day

    Spicy contests will light up Graeme Rugby Day

    NewsG Graeme College schools rugbyAs Graeme prepares for a Selborne ambush, a fascinating series of spicy contests looms for sports enthusiasts when the Graeme College Rugby Day, sponsored by Buco, unfolds in Makhanda on Saturday.

    Starting at 8am, a total of eight matches will take place on the Somerset Field, culminating in the grand finale between the hosts and their East London counterparts at 16.10.

    Both coaches, Jonty van der Meulen (Graeme) and Chase Morrison, have indicated their wariness of the opposition and while Selborne would normally start as favourites, their mentor is well aware of the threat the home team offers.

    “We are absolutely under no illusions as to what we will be facing in Makhanda and it’s no secret that some of the Graeme players are being tipped for higher honours,” Morison said. “They are really strong opponents and I have them as the favourites.”

    Van der Meulen, meanwhile, knows that his team will be up against it. They previously played Selborne in the corresponding match in 2017, losing 20-15.

    “We always look forward to challenging one of the top rugby schools in the Eastern Cape and it will be no different this year as we try to prove what we have to offer,” he said. “There is no better stage for doing that than our rugby day.

    “Selborne have always possessed a good power game. We will need to contain their physicality and then focus on our strengths and play at our own tempo.”

    This is just one of the blockbusting fixtures on the programme, with some real intensity expected when Grey High faces Brandwag in the 12.40 clash.

    These two teams do not play each other on a regular basis, but did meet in the Graeme Rugby Day two years ago, Brandwag winning 17-10.

    The Kariega side will be fired up to repeat that against one of Eastern Province’s top-performing teams and Grey coach Bean van Eeden knows they are in for a real scrap.

    “Brandwag has been great over the past five or six years and has delivered multiple Craven Week players,” he said.

    “They will be well-coached and physically they’ll be up there. The last time we met in 2020 we ended up on the wrong side of the scoreboard so we have something to prove.”

    Makhanda teams St Andrew’s and Kingswood also face interesting challenges when they come up against Framesby and Queen’s respectively.

    The Andreans edged Framesby by three points in a titanic struggle two years ago and there should again be little to choose between the running brand of St Andrew’s and the physicality and power Framesby always bring to their matches.

    Kingswood against Queen’s should be equally entertaining. While there may be some early-season cobwebs to clear, this will be an ideal opportunity for both sides to lay down a marker for the rest of the season.

    The Somerset Field fixtures are:

    08:00 – Pearson vs Mary Waters
    09:10 – Hudson Park vs Nico Malan
    10.20 – Cambridge vs Muir College
    11.30 – Dale College vs Marlow Landbou
    12.40 – Grey High School vs Brandwag (Uitenhage)
    13.50 – St Andrew’s College vs Framesby
    15.00 – Kingswood College vs Queen’s College
    16.10 – Graeme College vs Selborne College

  • Exciting array of schools talent lined up for Grey Rugby Festival

    Exciting array of schools talent lined up for Grey Rugby Festival

    Grey Liyema Matyolweni 2019By attracting a total of 13 schools from outside the Eastern Province region, the Standard Bank Grey High Rugby Festival will have a smorgasbord of electrifying matches on its progrramme when the action kicks off on March 31.

    This annual schools rugby extravaganza, supported by Powerade and AlgoaFM, will be played over two days, finishing on April 2, and there will be plenty to look forward to in the fixtures scheduled for the Philip Field and the Pollock Oval.

    Three of those teams – Selborne, Queen’s, and Hudson Park – come from Border, sides who always provide highly entertaining rugby, while 10 other schools from around the country will add an exciting dimension to the festival.

    Gauteng will be represented by KES, Jeppe, and Parktown, while Westville, Northwood, and Michaelhouse will display KwaZulu-Natal’s particular brand of running rugby.

    Western Cape schools have always been an integral part of the Grey Festival and Bishops, SACS and Rondebosch form a potent trio, all capable of extending their opponents.

    This year they will be joined by Southern Cape powerhouse Outeniqua, from George, who has produced a string of high-quality players over many years.

    They will be an extremely exciting addition to the occasion and will be keen to make their mark when they take on Selborne in the first encounter, followed by Bishops on the Saturday.

    Bishops, themselves, will have much to prove during the festival because their opening game is against Makhanda outfit St Andrew’s, a rivalry that stretches back to 1896.

    They were due to meet at the 2020 festival but the Covid-19 lockdown put paid to that. The teams did play in 2021 when Bishops won 38-13, so there will be everything to play for in Gqeberha.

    Grey High has set themselves up against tough opponents from Cape Town (SACS) and Johannesburg (KES).

    They were due to play SACS two years ago, so this will be a chance for both teams to show their credentials, while the second match will be a repeat of the festival finale in 2018 when Grey defeated KES 33-17.

    The Johannesburg side, though, has a strong rugby history and they will be fired up to end this year’s festival in the best way possible.

    The provisional fixtures are:

    31 March 2022 

    Philip Field

    09:10 – Westville Boys’ High vs Queen’s College
    10:20 – Nico Malan vs King Edward VII
    11:40 – Framesby vs Jeppe High School for Boys’
    12.50 – Outeniqua vs Selborne College
    14:00 – St Andrew’s College vs Diocesan College
    15:20 – Grey High School vs SACS

    Pollock Oval

    09:10 – Parktown Boys’ High vs Northwood
    10:20 – Kingswood College vs Michaelhouse
    11:40 – Woodridge College vs Andrew Rabie
    12.50 – Hudson Park vs Despatch
    14:00 – Graeme College vs Rondebosch Boys’ High
    15.20 – Muir College vs Ithembelihle

    2 April 2022

    Philip Field

    09:10 – Muir College vs Parktown Boys’ High
    10:20 – Jeppe High School for Boys’ vs Rondebosch Boys’ High
    11:40 – Brandwag (Uitenhage) vs Hudson Park
    12:50 – Selborne College vs Framesby
    14:00 – Outeniqua vs Diocesan College
    15:20 – Grey High School vs King Edward VII

    Pollock Oval

    09:10 – Graeme College vs Despatch
    10:20 – Queen’s College vs SACS
    11:40 – Grey Unicorns vs Outeniqua II
    12:50 – Nico Malan vs Northwood
    14:00 – Westville Boys’ High vs Kingswood College
    15:20 – St Andrew’s College vs Michaelhouse

    [powr-comments id=”826cf4d6_1647411332421″]

  • Van der Meulen looking forward to Buco Graeme Rugby Day

    Van der Meulen looking forward to Buco Graeme Rugby Day

    NewsG Cody Schmidt Graeme College Schools RugbyThe enjoyment of getting back to some sort of normality on the sports playing fields will be uppermost in his players’ minds in the Graeme College Rugby Day, sponsored by Buco, on March 19 in Makhanda, says Graeme coach Jonty van der Meulen.

    The boys and the coaching staff have endured an agonising two years during which the Covid-19 pandemic put paid to the vast majority of sporting fixtures and Van der Meulen knows this is something they will have to deal with going forward.

    Graeme takes on Selborne College in the feature match of the day (4.10pm), which will see the cream of the Eastern Cape’s schools preparing their players for the forthcoming season.

    “I think, as a school, we are just looking forward to seeing the players getting the enjoyment out of playing the sport again,” the experienced first-team coach said.

    “We do understand that it has been very difficult to build any momentum over the last two years because we had a limited number of fixtures, but there was obviously nothing we could do about that.

    “After virtually no rugby in 2020, we only managed to play four matches last year, which were scattered over a period of time. But on a positive note, a few players who are back from last year have had the experience of playing at a first-team level.”

    Van der Meulen said the team had been together as a group since October, continuing their training in January with field sessions.

    “We have focused on running a good pre-season and making sure we put players under pressure in scenarios similar to that of matches,” he added.

    “We are optimistic about the talented group of players in the squad, although it is difficult making assumptions as the boys have played so little since they were U15, having missed their U16 and U17 seasons.

    “Although Craven Week did not take place last year, Lulundi Nopote, Liselihle Maphekula, and Abongile Ngandi were selected for EP and they are back this year.”

    Besides an internal trial game, Graeme will warm up for their big day with a fixture against Makhanda rivals Kingswood on March 12.

    Regarding their match on the day, Van der Meulen said they embraced the challenge of taking on “one of the top rugby schools in the Eastern Cape”.

    “This is what we have done in the past and it will be no different this year as we try to prove what we have to offer – there is no better stage for that than our own rugby day.

    “Selborne has always possessed a good power game, so we realise we must contain their physicality and then focus on our strengths and play at our own tempo.”

    The fixtures are:

    Somerset field:

    8.00: Pearson v Mary Waters; 9.10: Hudson Park v Nico Malan; 10.20: Cambridge v Muir; 11.30: Dale v Marlow Agricultural; 12.40: Grey High v Brandwag; 13.50: St Andrew’s v Framesby; 15.00: Kingswood v Queen’s; 16.10: Graeme v Selborne

    [powr-comments id=”f468f7b0_1647408012909″]

  • Wesgrow – 2022

    Wesgrow – 2022

     

    5 March 2022
    Diamantveld  22 Sentraal 14
    Drieë: Waldo van Niekerk, Ruan Watts, Ruben Pienaar. Doelskoppe: Wynand Botha (2). Strafdoel: Botha.   
    12 March 2022
    Goudveld-Hoërskool 17 (7)  Fichardtpark 12 (12)
    Drieë: Urban Pienaar, Cobus Myburgh. Doelskoppe: Quinton Davids (2). Strafdoel: Davids.  Drieë: Luhan du Plessis, Jaco Janse van Rensburg. Doelskop: Dailen Geldenhuys.
           
           
           
           
           
           
           
           
           
           
           
           
           
           
           
           

     

  • Dokkies, Allies en Randburg behaal seges in eerste ronde van NWU Sport-reeks

    Dokkies, Allies en Randburg behaal seges in eerste ronde van NWU Sport-reeks

    NewsG Overkruin skolerugbyDie Hoërskool Alberton het sy aanslag op vanjaar se titel in die NWU Sport-reeks met ‘n oorwinning van 36-10 oor die Hoërskool Driehoek afgekop. Die Allies se agtsteman, Luan van Tonder, was uitstaande. Hy het elke keer etlike meters veld gewen wat hy die bal onder die arm vasgeknyp het. 

    Hy het ook een van Alberton se ses drieë gedruk. Die wenspan het die bal hope lug gegee wat sy vleuels hope geleenthede op die punte gegee het. Die vleuel Jason Lotriet het een van die geleenthede met ‘n mooi lopie afgerond. 

    Dr. Malan van Meyerton het ‘n naelskraapse sege van 13-11 oor die Hoërskool Florida behaal. Die Florries het ‘n geleentheid in die doodsnikke gehad om ‘n gelykop-uitslag af te dwing. 

    Sy heelagter, Duan Labuschagne, het gaan druk om die telling op 13-11 te staan te bring. ‘n Suksesvolle doelskop deur die losskakel, Divan Venter, sou sake gelyk getrek het. 

    Venter wie se geleerde skopskoen het hom egter in die steek gelaat en hy het die doelskop skeef getrek. Hy het vroeër met twee veel moeiliker strafdoele geslaag.

    Dokkies het heelwat geleenthede in die wedstryd geskep maar die span was ‘n hele paar keer oorhaastig wat hom punte gekos het. Dit is egter nog vroeg in die seisoen en die span behoort binnekort op alle silinders te vuur. 

    Die wenspan se slot, Tiaan Swanepoel, het uitstekend gerank in die lynstane en nie net sy eie span se besit verseker nie, maar boonop Florries se besit in die fase van die spel bemoeilik. Die haker, Livan du Plessis, het in die vaste los gewoel. 

    Dokkies se twee flanke, Raymond Pretorius en Francois van Niekerk, het goed gekombineer op die verdediging asook by die afbreekpunte. 

    Randburg het sy seisoen met ‘n oorwinning van 36-22 oor Standerton afgeskop. AJ van Wyk het dubbele driedruk-plesier ervaar vir die wenspan. Die wenspan het ses drieë in die sege gedruk.

    Dinamika het vir Hoogenhout van Bethal met 31-7 geklop. Die span van Alberton se Dewan van Biljon en Chamile Cupido het elk twee keer agter die doellyn gaan kuier.

    Puntemakers: 

    Hoërskool Alberton 36 – Drieë: Luan van Tonder, Ryno Marais, Gerhardt Strydom, Anru Lewis, Jason Lotriet, Strafdrie. Doelskoppe: Lewis (2). Driehoek 10.

    Randburg 36 – Drieë: AJ Vogel (2), Henro Steyn, Lourens Kruger, Kyle Esterhuizen, Divan Loock. Doelskoppe: Pieter Naudé (3). Standerton 22.

    Dr. Malan 13 – Drieë: Livan du Plessis, Tiaan Swanepoel. Strafdoel: Diandré Steyn. Florida 11 – Drie: Duan Labuschagne. Strafdoele: Divan Venter (2).

    Dinamika 31 – Drieë: Dewan van Biljon (2), Chamile Cupido (2), Joshua Swanepoel. Doelskoppe: Dylan Serfontein (3). Hoogenhout 5.

    Ander spanne: 

    Eerstespanne (skole waarvoor ons geen puntemakers ontvang het nie): Overkruin 29, Hans Moore 22.

    o.16: Alberton 29, Driehoek 3; Randburg 32, Standerton 7; Dr. Malan 34, Florida 5; Dinamika 52, Hoogenhout 22; Hans Moore 24, Overkruin 7.

    o.15: Alberton 39, Driehoek 0; Randburg 46, Standerton 0; Dr. Malan 24, Florida 0; Dinamika 32, Hoogenhout 12; Hans Moore 35, Overkruin 0.

    o.14: Alberton 17, Driehoek 12; Randburg 60, Standerton 7; Florida 12, Dr. Malan 7; Dinamika 15, Hoogenhout 0; Hans Moore 29, Overkruin 12.

    [powr-comments id=”5e18ba93_1647167758057″]

  • Volkies se Snyder drop Oos-Moot ala Jannie de Beer uit kragmeting

    Volkies se Snyder drop Oos-Moot ala Jannie de Beer uit kragmeting

    NewsG Dean Snyders Potch VolkiesDie Hoër Volkskool Potchefstroom se losskakel, Dean Snyder, was op sy stukke in sy span se sege van 21-14 oor Oos-Moot. Snyder het drie doelskoppe ala Jannie de Beer binne tien minute in die tweede helfte oorgeklits om sy span tot ‘n skitterende wegsege te help. 

    Dit was Oos-Moot se eerste wedstryd van die seisoen en sy afrigters Christiaan Gouws en Tjaart Naudé sou met die telling van 7-5 in hul guns teen rustyd nie te bekommerd gewees het nie. Snyder het egter met sy skopskoen in die tweede helfte vir ‘n beroemde sege in die NWU Prestige-reeks vir sy span gesorg. 

    Snyder het buiten sy drie skepdoele ook ‘n draai agter die doellyn gaan maak asook een van sy span se twee drieë verdoel. 

    Potch Volkies het wel al vanjaar in ‘n vriendskaplike wedstryd teen Heidelberg Volkskool in ‘n stryd van die Volkies kragte gemeet. Die span van Potch was met 15-0 in die kragmeting baas. Oos-Moot het in sy geledere op slot vir Rudolf Coetzee gehad wat die seun van die voormalige Springbok-haker, Danie Coetzee, is. 

    Coetzee sr. is ook by Oos-Moot as kondisionerings-afrigter betrokke. Die verloorspan se flank Duvan du Plessis was uitstekend by die afbreekpunte en het deurgans ‘n hoë werksverrigting getoon. Sy flankmaat en kaptein, Regardt Jordaan, kan ook tevrede met sy vertoning voel. Agterlangs het Tiaan Bornman (heelagter) en Carlo Janse van Rensburg (buitesenter) ook goeie vertonings gelewer. 

    Die Hoërskool Zwartkop se haker en kaptein, SJ Bezuidenhout, kan sonder twyfel vanjaar ‘n sterk aanspraakmaker op ‘n plek in een van die Blou Bulle se verteenwoordigende spanne wees indien hy op sy spelpeil kan voortbou. Die woelige Bezuidenhout was met ‘n driekuns aan drieë aan die voorpunt van sy span se klinkende sege van 38-8 oor Oosterlig.

    Dit was egter nie net eenrigtingverkeer nie. Die Zwarries kon teen rustyd slegs ‘n voorsprong van 5-3 geniet. Oosterlig se flank Damion Damoney kan sy kop omhoog hou na ‘n goeie vertoning in die los sowel as op verdediging. 

    Die Hoërskool Rustenburg is sonder twyfel een van die sterk aanspraakmakers om die titel as kampioen te verower. Rusties het Saterdag vir Noordheuwel van Krugersdorp met 26-20 in hul Groep A wedstryd verslaan. 

    Lichtenburg het sy aanslag op die titel ook met ‘n goeie sege van 31-24 oor Marais Viljoen van Alberton afgeskop.

    Die Liggies se Willem Faurie (slot) en Dries Scheepers (flank) het uitstaande vertonings in die oorwinning gelewer. Dit was veral die twee slotte, Faurie en Rudie Venter was met hul fisieke spel gesorg het dat Liggies voorlangs die oorhand gehad het.

    Agterlangs het die losskakel, Erich Snyman, asook die binnesenter, Meyer Olivier, ook meer as hul kant gebring. 

    Wesvalia van Klerksdorp het ‘n sege van 14-10 oor Hugenote van Springs op die einde deurgetrek. Die wenspan se vaskopstut, Koos Kleynhans, het behoorlik in die vastelos gewoel.  

    Die Anker van Brakpan is ook nie ‘n maklike span om vanjaar te klop nie. Die span het vir Hoërskool Middelburg met 20-5 in hul kragmeting getroef. Sy skrumskakel, Denzel van Rensburg, is vir sy spel as Speler van die Wedstryd aangewys.

    Voorlangs het die twee flanke, Christiaan van Schalkwyk en Tegan Baatjes, onderskeidelik by die afbreekpunte en met die bal in die hand belangrike bydraes tot die sege gelewer.

    Heidelberg Volkskool het vir Potchefstroom Gimnasium met 28-10 die loef afgesteek. Die span van Heidelberg se losskakel, Attie Hanekom, het met sy besluitneming agterlangs beindruk. Die heelagter, Joshua Booysen, verdien ook ‘n klop op die skouer vir sy vertoning. 

    Voorlangs het die twee slotte, Dandré du Plessis en Wian Haasbroek, die pap behoorlik dik aangemaak. 

    Puntemakers: 

    Hoërskool Rustenburg 26 – Drieë:  Noordheuwel 20 –

    Wesvalia 14 – Drieë: Heinrich Janse van Vuuren, Grant Coetzee. Doelskoppe: Coetzee (2). Hugenote 12.

    Lichtenburg 31 () – Drieë: Ben Katake, Dries Scheepers, Luan du Plessis. Doelskoppe: Erich Snyman (2). Strafdoele: Snyman (4). Marais Viljoen 24 () – Drieë: Mark Harrison (2), Lohan van Schalkwyk, Kyle Middleton. Doelskoppe: Franco Horn, Tyler Woodruff.

    Potchefstroom Volkskool 21 (5) – Drieë: Dean Snyder, Wilbur Kok. Doelskop: Snyder. Skepdoele: Snyders (3). Oos-Moot 14 (7) – Drieë: Tiaan Bornman, Gideon van Rooyen. Doelskoppe: Carlo Janse van Rensburg.

    Zwartkop 38 (5) – Drieë: SJ Bezuidenhout (3), Ian van der Westhuizen, Shelton Ferreira, Nathan van Aswegen. Doelskoppe: Henlu Roos (4). Oosterlig 8 (3) – Drie: Armand Wolmarans. Strafdoel: Cayden Serfontein.

    Heidelberg Volkskool 28 – Drieë: Rhys Thompson, Damien van der Lene, Jeandré Kleynhans, AJ Engelbrecht. Doelskoppe: Attie Hanekom (4). Potchefstroom Gimnasium 10.

    Die Anker 20 – Drieë: Dihan de Villiers, Gunter Jacobs. Doelskoppe: Jacobs (2). Strafdoele: Jacobs (2). Hoërskool Middelburg 5.

    Montana 47 – Drieë: Jahnno Lehman (2), Marco van Baalen, Claude Palm, Stephan Havenga, Vian Kelly, Jannie Kruger. Doelskoppe: Kruger (6). Jeugland 3 – Strafdoel: 

    Ander spanne: 

    o.16: Noordheuwel 27, Rustenburg 17; Wesvalia 31, Hugenote 0; Lichtenburg 10, Marais Viljoen 7; Potch Volkies 15, Oos-Moot 12; Zwartkop 36, Oosterlig 16; Potch Gimmies 28, Heidelberg Volkies 21; Die Anker 27, Middelburg 10; Jeugland 19, Montana 19.

    o.15: Noordheuwel 33, Rustenburg 12; Hugenote 13, Wesvalia 7; Marais Viljoen 29, Lichtenburg 19; Potch Volkies 10, Oos-Moot 3; Zwartkop 14, Oosterlig 5; Heidelberg 29, Potch Gimmies 5; Middelburg 47, Die Anker 7; Montana 31, Jeugland 10.

    o.14: Rustenburg 16, Noordheuwel 15; Hugenote 24, Wesvalia 14; Marais Viljoen 47, Lichtenburg 0 ; Potch Volkies 26, Oos-Moot 7; Zwartkop 54, Oosterlig 11; Heidelberg Volkies 17, Potch Gimmies 5; Middelburg 10, Die Anker 6; Jeugland 5, Montana 0.

    [powr-comments id=”ade21cc6_1647160185830″]