SSPN Test Site

Blog

  • Grey College vs Paarl Boys’ High – 2019

    Grey College vs Paarl Boys’ High – 2019

    Scorers: 

    Grey College 43 (10) – Tries: FC du Plessis (3), Tiaan Jonker, André-Hugo Venter, Marcell Muller, Penalty Try. Conversions: Juan Dee Oliver (2), Franco Knoetze. Paarl Boys’ High 24 (17) – Tries: Javier Farmer (2), Gideon van Wyk. Conversions: Kian Meadon (3). Strafdoel: Meadon.

  • Grey College vs Affies – 2019

    Grey College vs Affies – 2019

    Scorers: 

    Grey College 50 (38) – Tries: André-Hugo Venter (2), Marcell Muller (2), JD Odendaal, Tiaan Jonker, Franco Knoetze, Jan-Hendrik Wessels. Doelskoppe: FC du Plessis (5). Affies 28 (7) – Tries: Christiaan Kamffer (2), Brendhan Kelbrick, MJ Jansen van Rensburg. Doelskoppe: Dieter Crafford (4).

  • Grey College vs Waterkloof – 2019

    Grey College vs Waterkloof – 2019

    Scorers: 

    Grey College 63 (32) – Tries: Marcell Muller (3), Sonwabo Sokoyi (2), Janco Cloete (2), FC du Plessis, Armand Cavaleiro, Joubert Schoeman. Conversions: Du Plessis (3), Franco Knoetze (2). Penalty: Du Plessis. Waterkloof 27 (6) – Tries: Theunis Pretorius, Lourens de Beer, Armand Fleidl. Conversions: Ian Trollip (3). Penalties: Trollip (2).

  • Grey College vs HTS Middelburg – 2019

    Grey College vs HTS Middelburg – 2019

    Scorers: 

    Grey College 81 – Tries: Marcell Muller (3), JD Odendaal (2), André-Hugo Venter (2), FC du Plessis, Jan-Hendrik Wessels, George Cronjé, Lesley Botha, Danwich Beukes, Ian Small-Smith. Conversions: Du Plessis (7), Juan-Dee Olivier. HTS Middelburg 8 – Try: Gerhard Tlajaard. Penalty: Alec Vermaak.

  • Grey College vs Welkom Gimnasium – 2019

    Grey College vs Welkom Gimnasium – 2019

    Scorers: 

    Grey College 29 – Tries: Franco Knoetze (3), Sonwabo Sokoyi, Lesley Botha. Conversions: Juan-Dee Olivier (2). Welkom Gimnasium 0

  • Grey College vs Duineveld – 2019

    Grey College vs Duineveld – 2019

    Scorers: 

    Grey College 60 – Tries: Franco Knoetze (2), Ian Small-Smith (2), Lesley Botha (2), Tiaan Fourie, Sonwabo Sokoyi, Ricardo Fourie, George Cronjé. Conversions: Juan-Dee Olivier (3). Knoetze (3). Duineveld 21.

  • Ellisras – 2019

    Results 

    1 02/03/2019 Ellisras 19 Oos-Moot 49   Match Info
    2 09/03/2019 Ellisras 13 Witteberg 63   Match Info
    3 18/03/2019 Ellisras 3 Robertson 13   Match Info
    4 20/03/2019 Ellisras 19 Landboudal 12   Match Info
    5 22/03/2019 Ellisras 37 Augsburg Gimnasium 5   Match Info
    5   Ellisras 29 Midstream College 26   Match Info
    7 06/04/2019 Ellisras 36 Affies III 33   Match Info
    8 13/04/2019 Ellisras 32 Ben Viljoen 35   Match Info
    9 04/05/2019 Ellisras 10 Pietersburg 21   Match Info
    10 11/05/2019 Ellisras 44 Merensky 14   Match Info
    11 18/05/2019 Ellisras 20 Frikkie Meyer 32   Match Info
    12 25/05/2019 Ellisras 27 Piet Potgieter 19   Match Info
    13   Ellisras 22 Pietersburg 46   Match Info
    14 27/07/2019 Ellisras   Klerksdorp     Match Info

    Players: Janco Lotter, Tokkie de Beer, Divan Geldenhuys, Tiaan Oelofse, JP van Staden, Thinus van der Westhuizen, Sakkie Wessels, AJ Beukes, Ruan Basson, WP Vermeulen, Dries van Heerden, Hendri Reynecke, GP du Preez, Conrad Prinsloo, Stefan Scholtz.

    Coach: Rohan Besseling.

  • Pieties, Klerksdorp, Frikkie Meyer, Secunda en Ligbron die spanne in Afdeling 2 om te klop

    NewsGAlbertonDie eerste skote in Afdeling 2 van die Virsekerbeker sal Saterdag regoor die Noordvaal-streek klap.

    Dit is veral die uitspeelwedstryd tussen die Pumas se kampioen, Ligbron Akademie, en die Limpopo Blou Bulle se naaswenner, Frikkie Meyer van Thabazimbi, wat beloof om hope vuurwerk op te lewer.  

    Ligbron het die moeilike taak om ‘n sege in Thabazimbi te gaan haal indien hy tot die kwarteindronde van reeks wil deurdring. Die span vanuit Ermelo het verlede week vir Secunda naelskraaps in die Puma-eindstryd met 17-15 verslaan.    

    Frikkie Meyer het vanjaar nog net een keer teen die Hoërskool Pietersburg in die Limpopo-eindstryd die knie gebuig. Die Pieties was met 34-25 baas, na Frikkie Meyer vroeër vanjaar in die ligawedstryd met 22-19 baas was. 

    Gepraat van Pietersburg hy sal gasheer vir Pretoria-Noord in Polokwane speel. Die span van Pietersburg het in sy losskakel, Zander de Ridder, ‘n wedstrydwenner. Hy het vanjaar die Limpopo Blou Bulle gehelp om die Akademie-week onooorwonne af te sluit. De Ridder het 59 punte in sy span se drie wedstryde opgestapel en sodoende ook die meeste punte tydens die toernooi aangeteken. 

    Limpopo se Cravenweek-kaptein en heelagter, Brandon Cronjé, voer ook vir Pieties aan. Hy is ‘n uiters gevaarlikse speler op die aanval. Pretoria-Noord het as die Blou Bulle se derde kwalifiseerder tot die Virsekerbeker deurgedring. Die span se Uvian van der Colff is ook ‘n uitstekende aanvallende heelagter en sy tweestryd met Cronjé kan interresant raak. 

    Die Hoërskool Ermelo kom op sy tuisveld teen die Leeus se kampioen, die Hoërskool Randburg, te staan. Die Erries word deur sy buitesenter, Walter Visser, aangevoer. Visser was het ook in die middelveld vir die Pumas tydens die Cravenweek in Bloemfontein diens gedoen. Hy is die jonger broer van die Blitsbok Impi Visser

    Randburg se gevaarman is sy heelagter, Diego Swartz, wat feitlik enige verdedigingslyne vanuit die laaste vesting aan flarde kan hardloop. Swartz het in sy span se sege van 40-14 oor Hoërskool Alberton in die Leeu-eindstryd 25 punte tot sy span se totaal bygedra. Dit het ‘n driekuns aan drieë ingesluit. 

    Die Allies en Hoërskool Secunda is sekerlik al moeg vir mekaar. Dit sal Saterdag die derde keer vanjaar wees wat die twee spanne teen mekaar kragte meet. Die twee spanne in die uitspeelwedstryd om derde en vierde posisie van die NWU-Pukke se Sportreeks in Meyerton met 17-elk die louere gedeel. 

    Vroeër in die twee spanne se ligawedstryd in die Puk-reeks het Secunda met 24-12 as oorwinnaars van die veld gestap. Die tuisspan sal egter Saterdag sonder een van sy sleutelspelers Martin Venter moet klaarkom. Venter was die Pumas se losskakel tydens die Cravenweek in die Rosestad.  

    Die Blou Bulle se kampioen, Midstream College, sal op sy tuisveld teen Hans Moore van Benoni sake uitspook. Die besoekers sal veral die senter Zander Reynders van Midstream College fyn moet dop hou. 

    Die Hoërskool Klerksdorp is een van die vroeë gunsteling in die reeks, maar geen besoek een Ellisras is ooit maklik nie. Klerksdorp se Cravenweek-losskakel, Isrome Phatudi, kan met sy dartellopies heelwat probeleme vir die tuisspan besorg.

    Die Anker van Brakpan kan self nie ‘n maklike stryd op sy tuisveld teen die Luiperds se naaswenner, Wesvalia van Klerksdorp, te wagte wees nie. Die Bruin Bere laat hulle nie sommer omdop nie. Die Bulle se naaswenner, Overkruin, sal teen die Valke se naaswenner, Vereeniging Gimnasium, in die Jakarandastad te staan kom.

    Die spanne is: 

    Hoërskool Ermelo vs Hoërskool Randburg in Ermelo om 10:00: 

    Hoërskool Ermelo: 15 Thamsanqa Nyantsumbe, 14 Mthandeni Thomo, 13 Walter Visser (kaptein), 12 Francois du Plessis, 11 Chad Coetzee, 10 Johan Nel, 9 Robbie Brown, 8 Dewald de Villiers, 7 Cornus van den Berg, 6 Mitchelson Mkwanazi, 5 Baruch Büchling, 4 Justin McLaren, 3 Heubie van der Walt, 2 Herman Moolman, 1 Jacque Erlank.

    Hoërskool Randburg: 15 Diego Swartz, 14 Ruben Bruwer, 13 Jaydian Petrus, 12 Ruan van Tonder, 11 Christo Potgieter, 10 Mickial Adams, 9 Kahlim Pretorius, 8 Marco Tredoux, 7 Theuns Helmuth, 6 Marco Botha, 5 Alex Mollema, 4 Eugene Bresler, 3 Zijn Blignaut, 2 Andew Beer, 1 Jean van de Meilon.

    Skeidsregter: Michael Viljoen.

    Midstream College vs Hans Moore in Centurion om 09:30: 

    Midstream College: 15 Hakeem Rapea, 14 Dian de Bruyn, 13 Johann Els, 12 Zander Reynders, 11 Steyn van Wyk, 10 Delano de Leeuw, 9 Andro Smit, 8 Stephan Alberts, 7 Phillip Coetzer, 6 Zenrich Niemand, 5 Jadyn Jeanes, 4 Christiaan Timmerman, 3 Justin Baynes, 2 Neil Ferreira, 1 Joshua Cleland.

    Hans Moore: 15 Nigel Sibanda, 14 Lucas Mdluli, 13 Darius Janse van Vuuren, 12 Alzander Badenhorst, 11 Juandré van Schalkwyk, 10 Nean Nixon, 9 Lario Spence, 8 Ondrej Dvoulety (kaptein), 7 Wian Faurie, 6 Thabo Ndimande, 5 JJ Potgieter, 4 Caidin van der Westhuizen, 3 Ruben van der Westhuizen, 2 Ntokozo Jiyane, 1 Rudy van Schalkwyk.

    Skeidsregter: Toit du Toit.

    Ellisras vs Hoërskool Klerksdorp op Ellisras om 11:00: 

    Ellisras: 15 Divan Geldenhuys, 14 Tiaan Oelofse, 13 Tokkie de Beer, 12 JP van Staden, 11 Stefan Scholtz, 10 Ruan Basson, 9 WP Vermeulen, 8 Janco Lotter, 7 Conrad Prinsloo, 6 GP du Preez, 5 AJ Beukes, 4 Dries van Heerden, 3 Sakkie Wessels, 2 Hendri Reynecke, 1 Thinus van der Westhuizen.

    Hoërskool Klerksdorp: 15 Donovan Nepgen, 14 Hanrico Botha, 13 Rhoecus Janse van Rensburg, 12 IZ Buys, 11 Armand van der Merwe, 10 Isrome Phatudi, 9 Wian Geldenhuys, 8 Quintes Wilken, 7 Rossouw Karsten, 6 Leander Wiese, 5 Hanno Senekal, 4 Enrique Osche, 3 Divan Naudé (kaptein), 2 Dewald Theron, 1 Franco Jacobs.

    Skeidsregter: Michael Karemaker.

    Hoërskool Pietersburg vs Pretoria-Noord in Polokwane om 11:20: 

    Hoërskool Pietersburg: 15 Brandon Cronjé (kaptein), 14 Jeandré Moos, 13 Taylor du Plessis, 12 Tendai Kgopa, 11 Sharn van Rensburg, 10 Zander de Ridder, 9 Ruan van Tonder, 8 Derik Joubert, 7 Devan Janse van Rensburg, 6 Francois Koekemoer, 5 Roy Stewart, 4 Jurgen von Houwald, 3 Henco Chalmers, 2 Martin van Niekerk, 1 Juninho Patricio.

    Pretoria-Noord: 15 Uvian van der Colff, 14 Kara Mpete, 13 Tiaan Lensley, 12 Tinus Jacobs, 11 Johan Lubbe, 10 Jared Davis, 9 Hendrik Badenhorst, 8 Keano Geldenhuys, 7 Herco Heystek, 6 Nardus Strydom, 5 Adriaan van Deventer, 4 Martin de Jager, 3 Kevin Smit, 2 Marnus Basson, 1 Arie Dekker.

    Skeidsregter: Regardt Kleingeld.  

    Die Anker vs Wesvalia in Brakpan om 10:00: 

    Die Anker: 15 Drikus Joubert, 14 Corbin Callum, 13 Keegan Labuschagne, 12 Christian Janse van Rensburg, 11 Tian Lotter, 10 Christiaan Theron, 9 Damian Gruen, 8 Brandon Smith, 7 Ricardo da Camara, 6 Dewaldt Coetzer (kaptein), 5 Kaye Smit, 4 Johan Brits, 3 Branden O’Neill, 2 Dartagnan Sachse, 1 Tjaart Scheepers. 

    Wesvalia: 15 Zander Bezuidenhout, 14 Ruan de Bruyn, 13 Ruan Els, 12 Dandré Nienaber, 11 Matthew Nebe, 10 Brendon de Bruyn, 9 Rheeder Martins, 8 Emile Streicher, 7 Ulrich Swanepoel, 6 Kyle Adams, 5 Jan-Adriaan Hattingh, 4 GC Fourie, 3 Dean van der Westhuizen, 2 Frikkie Scheepers, 1 Daniel de Lange.

    Frikkie Meyer vs Ligbron Akademie op Thabazimbi om 11:20: 

    Frikkie Meyer: 15 PJ Bezuidenhout, 14 Matlapo Modise, 13 Carel Rohrbeck, 12 Scott Denton, 11 Tsimishwa Nemavola, 10 Henko van Staden, 9 Renier van Heerden, 8 JT Cronjé, 7 Louis Trichardt, 6 JB du Toit, 5 Diaan Pretorius, 4 Renier Els, 3 Hardus de Jager, 2 Pieter Viljoen, 1 Juandré Lynn.

    Ligbron Akademie: 15 Thandolwethu Nthangombe, 14 Sikho Yoyo, 13 Alec Duncan, 12 Leon du Preez, 11 Liyema Mbokri, 10 Mark Niebuhr, 9 Arno de Vries, 8 Xavier Fourie, 7 Rynard Horn, 6 Bongmusa Banda, 5 Pierre van Zyl, 4 JP Louw, 3 Petrus Stapelberg, 2 Franco de Lange, 1 Alex Fraser. 

    Skeidsregter: Zander Kubannek. 

    Hoërskool Secunda vs Hoërskool Alberton in Secunda om 11:20: 

    Hoërskool Secunda: 15 Maarten van den Heever, 14 Warren Pretorius, 13 JP Booysen, 12 Renier van Rooyen, 11 Junior Makhuseng, 10 Martin Venter, 9 Ruben Silvo, 8 Frans Stander, 7 Johandré Coetzer, 6 Bowen Bezuidenhout, 5 Phillip Matfield, 4 Christiaan Wentzel, 3 Fanna Lombaard, 2 Reghard Scheepers, 1 Ruan Steyn. 

    Hoërskool Alberton: 15 Rickus Swanepoel, 14 Ruan Pieterse, 13 Damian Rudman, 12 Nathan Badenhorst, 11 JD Prinsloo, 10 Damian Holl, 9 Shaun du Toit, 8 Shaun Potgieter, 7 Thomas Duvenhage, 6 Sheldon Mickingly, 5 JP Jacobs, 4 Eddie Lessing, 3 William Pullen, 2 Brandon Pullen, 1 Ruan van Staden.

    Skeidsregter: Marnus Meiring.

    Overkruin vs Vereeniging Gimnasium in Pretoria om 11:00: 

    Overkruin: 15 Keenan Damons, 14 Marnus Brits, 13 Wesley Damons, 12 Pieter Senekal, 11 Duwane Peterson, 10 Brendon Killian, 9 Jivandre Zeeland, 8 Alex Bouwer, 7 Francois de Kock, 6 Janco van Onselen, 5 Jason Potgieter, 4 Rheinardt Burger, 3 Adriaan Oosthuizen, 2 Brendon Venter, 1 Morné du Plessis.

    Vereeniging Gimnasium: 15 Edre Pretorius, 14 Branden Booysen, 13 Wilco Ras, 12 Zander Nel, 11 Siya Ngozi, 10 TJ Kleynhans, 9 Morné Vermeulen, 8 Arno Helberg, 7 Francois Beukes, 6 Armandt Viljoen, 5 Shaun Myburgh, 4 Jan-Carel de Beer, 3 Michael Searle, 2 Zander Marais, 1 Justin van Tonder.

    Skeidsregter: Pietr Taute. 

    [powr-comments id=”331216a7_1564150729971″]

  • Diocesan College – 2019

    Results 

    1 14/03/2019 Diocesan College 24 Leinster RFC 31 Dublin Match Info
    2 16/03/2019 Diocesan College 46 Ballymena Academy 5   Match Info
    3 20/03/2019 Diocesan College 48 Galwegians RFC 7   Match Info
    4 22/03/2019 Diocesan College 68 St Munchin’s College 7   Match Info
    5 06/04/2019 Diocesan College 10 Paarl Gimnasium 31   Match Info
    6 13/04/2019 Diocesan College 48 Bellville 20   Match Info
    7 04/05/2019 Diocesan College 39 SACS 21   Match Info
    8 11/05/2019 Diocesan College 53 Boland Landbou 19   Match Info
    9 18/05/2019 Diocesan College 60 Wynberg Boys’ High 40   Match Info
    10 01/06/2019 Diocesan College 23 Paarl Boys’ High 41   Match Info
    11 08/06/2019 Diocesan College 36 Rondebosch Boys’ High 26   Match Info
    12 13/07/2019 Diocesan College 25 Stellenberg 27   Match Info
    13 20/07/2019 Diocesan College 51 Parel Vallei 7   Match Info
    14 27/07/2019 Diocesan College 47 SACS 17   Match Info

    Players:  

     

  • Grey College vs Glenwood – 2005

    Grey College vs Glenwood – 2005

    Scorers:

    Grey College 58 – Tries: Chris Dry 2, Wayne Stevens, Frans Steyn, Kevin Stevens, Coenraad Pieterse, Rudolf Steyn, Roux du Toit. Conversions: Roux du Toit 6. Penalties: Du Toit 2. Glenwood 3 – Penalty: Ian Adendorf.

    1