SSPN Test Site

Blog

  • Vossies en Marais Viljoen beklink seges in die doodsnikke in Virsekerbeker

    Vossies en Marais Viljoen beklink seges in die doodsnikke in Virsekerbeker

    NewsGBenVorsterBen Vorster en Marais Viljoen het daarin geslaag om seges in die doodsnikke van hul onderskeie kragmetings in die Virsekebeker se Plaat-afdeling teen Eldoraigne en Zwartkop te behaal. 

    Albei wendrieë is deur die twee spanne se binnesenters, Franco Broodryk (Ben Vorster) en Bernard Ronan (Marais Viljoen) behaal. 

    Die wendrie was Broodryk se tweede in sy span se oorwinning van 30-25 op Tzaneen. Dit was van die begin af duidelik dat dit n vinnige en fisieke wedstryd gaan wees.

    Albei spanne was vining uit die blokke en het goeie aanvalspatrone gewys, onnodige foute het egter gelei dat nie een van die twee spanne kon afrond nie.

    Eldoraigne se kookwater vaskop stut Barend Bezuidenhout was die eerste om toe te slaan met n drie vanaf n puik rolmaalbeweging. Die losskakel, Waldo Noeth, het die drie vervyf om aan Eldos ‘n voorsprong van 7-0 te gee.

    Ben Vorster het nie lank daarna teruggeslaan nie, met die haker Shaun Mulder wat oorgebars het vir vyf punte. Die Vossies het met ‘n voorsprong van 13-10 gaan rus. 

    Ronan het met nog ‘n minuut se spel oor in sy span se sege van 35-28 oor Zwartkop deur ‘n gaping geglip en oor die doellyn vir die wendrie gebars. Albei spanne het gesukkel om aan die gang te kom en dit was ‘n tipiese wipplankstryd. 

    Sy direkte teenstander, Dieter Groenewald, het ‘n blink vertoning in die eerste helfte gelewer, maar dalk ‘n paar keer te lank in die tweede helfte aan die bal geklou. Marais Viljoen was sonder sy sterlosskakel, Rehan le Maitre, maar sy skoene is goed deur Anru Pienaar volgestaan. Pienaar het die agterlyn seepglad weggestuur, terwyl die heelagter, Derik van Zyl, se skopskoen vir niks verkeerd gestaan het nie. 

    Van Zyl het ook buiten sy lang lynskoppe ‘n hele paar keer gevaarlike gelyk wanneer hy aansluiting by die agterlyn gevind het. Die slot Stiaan Smit het voorlangs gewoel. 

    Montana se Franco Stassen was op sy stukke in sy span se sege van 33-14 oor Hoërskool Rustenburg. Stassen het 23 punte tot sy span se oorwinning bygedra en hom tot bo-aan die Virsekeerbeker se Plaat-afdeling se puntelys gehelp. 

    Die Hoërskool Nelspruit se Rhinos was met 21-14 in ‘n strawwe kragmeting oor Kempton Park in Mbombela baas. 

    Puntemakers: 

    Ben Vorster 30 (13) – Drieë: Franco Broodryk (2), Shaun Mulder, Meyer Vorster, Nathan van den Heever. Doelskop: WC Kriel. Strafdoel: Kriel. Eldoraigne 25 (10) – Drieë: Barend Bezuidenhout, Luhan Oosthuizen, Divan Immelman. Doelskoppe: Waldo Noeth (2). Strafdoele: Noeth (2). 

    Hoërskool Nelspruit 21 – Drieë: Janrico Vermeulen, Adriaan Swart, Nico Liversage. Doelskoppe: Gideon Grobbelaar (3). Kempton Park 14 – Drie: . Strafdoele: .

    Marais Viljoen 35 (21) – Drieë: Stiaan Smit, Marno Herbst, Dhane Dippenaar, Derik van Zyl, Bernard Ronan. Doelskoppe: Derik van Zyl (5). Zwartkop 28 (23) – Drie: Dieter Groenewald, Damian Rabie, Keanu Coetzee. Doelskoppe: Groenewald (2). Strafdoele: Groenewald (3).

    Montana 33 – Drieë: Franco Stassen (2), Ronan Gamble, Jooste Nel. Doelskoppe: Stassen (2). Strafdoele: Stassen (3). Hoërskool Rustenburg 14.

    Ander spanne: 

    o.16: Marais Viljoen 27, Zwartkop 26; Nelspruit 47, Kempton Park 17; Montana 32, Rustenburg 19; Ben Vorster 59, Eldoraigne 0.

    o.15: Zwartkop 41, Marais Viljoen 7; Montana 13, Rustenburg 0; Ben Vorster 16, Eldoraigne 10; Nelspruit 40, Kempton Park 5.

    o.14: Marais Viljoen 41, Zwartkop 0; Ben Vorster 26, Eldoraigne 10; Montana 18, Rustenburg 14; Nelspruit 17, Kempton Park 7.

    [powr-comments id=”5060afb0_1557666056973″]

  • Western Cape Results – 11 May 2019

    Western Cape Results – 11 May 2019

    Western Province

     

    Scorers: 

    Diocesan College 53 (17) – Tries: Luca Liebenberg (2), Ollie Jones (2), Sam Marthinussen, Matt Lennett, Keagan Blankenberg, Sam Rudston. Conversions: Lennett (3), Jones, Sascha Mngomezulu. Boland Landbou 19 (19) – Tries: Boeta Moolman, Tarique Pietersen, Jacques Mostert. Conversions: Keanan Wentzel, Pietersen.

    SACS 33 (19) – Tries: Neal Lategan, Thomas Doyle, Josh Whittingdale, Alistair Kretschmer, Rihaz Fredericks. Conversions:  Robin Aspeling (4). Brackenfell 15 (5) – Tries: Arno Wolvaardt, Brendon Mellin, Raven Smith.

    Rondebosch Boys’ High 73 (19) – Tries: Conor van Eden (2), Ishma-eel Safodien (2), Matthew McLeod-Smith, Dalvon Blood, Tiaan van Loggerenberg, Connor Kotze, Kian Davis, Sebastian Bauriedt, Ferdi Erasmus. Conversions: Van Eden (9). Parel Vallei 11 (3) – Try: Leonard de Leeuw. Penalties: Jan Rademan, Juan Cornelius.

    Durbanville 62 (26) – Tries: Patrick Kotze (3), Vincent van Dyk (2), Willem Jordaan, Ruan Steyn, Ronaldo Ismail, Diagho Miggel, Penalty Try. Conversions: Hanno van Biljon (5). Tygerberg 14 (7) – Tries: Tristan Rhode, Ryan McLean. Conversions: Rhode, Vihan Meyer.

    Bellville 31 (15) – Tries: Erich van Greunen (2), Stefan Bernhardt. Conversions: Jaco Oosthuizen (2). Penalties: Oosthuizen (4). Worcester Giimnasium 25 (13) – Tries: Marco Snyders (2), Lucian Abrahams. Conversions: Pierre du Toit (2). Penalties: Du Toit (2).

    Hopefield 26 – Tries: Nathan Engelbrecht (2), Henco Auret, Ohlaf Fourie. Conversions: Engelbrecht (2), Rivaldo Gordon. Piketberg 7 – Try: Jaco Stridom. Conversion: Chris Smith.

    Hermanus 15 (10) – Tries: SJ Heroldt (2). Conversion: Boldwin Hansen. Penalty: Hansen. Bredasdorp 14 (5) – Try: Angus Strydom. Penalties: Antonio Vyver (3).

    Swartland 29 (22) – Tries: Jay-Cee Kotze, Reinhold Vogt, Lyle Booyse, Hanru Pool. Conversions: Draigh Schierhout (2). De Kuilen 5 (5) – Try: Rory Cloete.

    Hottentots-Holland 34 (8) – Tries: Junaid Philips, Kyle Cookson, Kyle Alexander, Ciaan Philips. Conversions: J. Philips (4). Penalties: J. Philips (2). HTS Bellville 19 (5) – Tries: Bradwin Rhodes, Marlon Troy, Caleb Adams. Conversions: Ashwill Horn (2).

    Melkbosstrand 54 (42) – Tries: Hakeem Adams (3), Jeandré du Plessis, Byron Maree, Hanno van Heerden, Jacques Kent, Ettienne Vass. Conversions: Zander Stadler (7). Montana 5 (5) – Try: Matthew Arendse.

    Tygerberg RFC 29 – Tries: Timothy Shortles (3), Rowan Pritchett, Juanito Jantjies. Conversions: Pritchett, Aidan van Wyk. The Settlers 23 – Tries: Wilfred Markus, Caleb Malgas, Nigel Nyashanu. Conversion: Tristan Thys. Penalties: Thys (2).

    Edgemead 24 (7) – Tries: Keanu de Koker, Kyle Barnard, Timon Wareley, Yamkele Nxiwa. Conversions: Xabiso Sono (2). Westerford 15 (12) – Tries: Abduraghmaan Daniels, Yaseen Parker. Conversion: Yousuf Isaacs. Penalty: isaacs.

    Hamlets RFC 31 (12) – Tries: Leighton Pieters (2), Henry Davids, Ricardo Boois, Dylan Liedeman. Conversions: Marvin Titus (3). Jan van Riebeeck 24 (5) – Tries: Rowaan Simon (2), Angelo Pieterse, Jacquin Coetzee. Conversions: Ruan Liebenberg (2).

    Other Results:

    u19A: D.F.Malan 58, Langa-ontwikkelingspan 0; HS Strand 29, Helderberg-ontwikkelingspan 19; Bernadino Heights 11, Monumentpark 36; Vishoek 16, J.G.Meiring 16; Excelsior 13, President 22; Fairbairn 24, Bosmansdam 10; Scottsdene 44, Kleinvlei 7; HS Langenhoven 29, Langenhoven Gim 43; HS Punt 28, PW Botha 21; HS Oudtshoorn 19, Overberg 14; Drostdy 29, Framesby (PE) 35; Porterville 22, Landbougimnasium Augsburg 17; Weston 30, Schoonspruit 21; Dirkie Uys 10, Bonnievale 28; Robertson 40, Labori 26; Montagu 46, Swellendam 5; Stellenbosch 19, Vredenburg 10; Bergrivier 12, Klein Nederburg 7; Cederberg Akademie 22, Steynville 13; Charlie Hofmeyr 41, Ceres Sek. 5; Ashton 59, Barrydale 0; Paulus Joubert 11, Weltevrede 10. 

    u19B: Landbouskool Boland 15, Bishops 14; SACS 40, Brackenfell 0; Rondebosch 45, Parel Vallei 10; HS Tygerberg 10, Durbanville 27; De Kuilen 20, Swartland 51; Hottentots-Holland 18, HTS Bellville 25; Melkbosstrand 30, Hamlets-klub 28; The Settlers 17, Tygerberg-klub 31; Westerford 22, Edgemead 12; Jan van Riebeeck 17, Hamlets-klub 36; D.F.Malan 69, Langa-ontwikkelingspan 0; Bernadino Heights 3, Monumentpark 29; Worcester Gim 29, Bellville 21; Bredasdorp 5, Hermanus 8. 

    u16A: Landbouskool Boland 21, Bishops 22; SACS 36, Brackenfell 7; Rondebosch 43, Parel Vallei 17; HS Tygerberg 0, Durbanville 10; De Kuilen 0, Swartland 55; HHH 12, HTS Bellville 19; Melkbosstrand 49, Montana 0; The Settlers 10, Tygerberg-klub 31; Westerford 17, Edgemead 12; Jan van Riebeeck 14, Hamlets-klub 19; D.F.Malan 53, Lanfa-ontwikkelingspan 0; HS Strand 11, Helderberg-ontwikkelingspan 22; Vishoek 21, J.G.Meiring 14; Excelsior 12, President 22; Fairbairn 22, Bosmansdam 5; Scottsdene 15, Kleinvlei 5; Worcester Gim 41, Bellville 17; Bredasdorp 33, Hermanus 13

    u15A: Landbouskool Boland 36, Bishops 5; SACS 35, Brackenfell 12; Rondebosch 50, Parel Vallei 0; HS Tygerberg 0, Durbanville 10; De Kuilen 22, Swartland 7; HHH 0, HTS Bellville 27; Melkbosstrand 43, Montana 0; The Settlers 7, Tygerberg-klub 0; Westerford 21, Edgemead 33; Jan van Riebeeck 27, Hamlets-klub 12; D.F.Malan 73, Langa-ontwikkelingspan 0; HS Strand 34, Helderberg-ontwikkelingspan 0; Bernadino Heights 3, Monumentpark 7; Vishoek 23, J.G.Meiring 0; Fairbairn 7, Bosmansdam 33; Scottsdene 10, Kleinvlei 17; Worcester Gim 25, Bellville 14; Bredasdorp 7, Hermanus 31

    u14A: Landbouskool Boland 69, Bishops 3; SACS 5, Brackenfell 7; Rondebosch 52, Parel Vallei 0; HS Tygerberg 0, Durbanville 45; De Kuilen 0, Swartland 43; HHH 14, HTS Bellville 31; Melkbosstrand 72, Hamlets-klub 0; The Settlers 30, Tygerberg-klub 26; Westerford 21, Edgemead 0; Jan van Riebeeck 29, Hamlets-klub 22; Bernadino Heights 5, Monumentpark 7; Vishoek 10, J.G.Meiring 12; Excelsior 22, President 10; Fairbairn 36, Bosmansdam 15; Worcester Gim 71, Bellville 5; Bredasdorp 12, Hermanus 10.

    [powr-comments id=”be486f17_1557660958555″]

  • Grey blitzkrieg Paarl Boishaai in tweede helfte tot sege van 43-24

    NewsGGreyBoishaaiDit gaan keer kos om Grey-kollege se eerste rugbyspan as die land se voorste skolespan te onttroon.

    Grey het Saterdag op sy tuisveld in Bloemfontein met ‘n sege van 43-24 oor die Hoër Jongenskool Paarl vir die soveelste keer die seisoen gewys dat hy bykans enigste agterstand in die tweede helfte kan uitwis. 

    Boishaai het kort voor rustyd ‘n voorsprong van 17-5 geniet, maar Grey het soos oudergewoonte net voor lemoentyd punte aangeteken. Die besoekers het rustyd met ‘n voorsprong van 17-10 gaan rus na Grey slot, Tiaan Jonker, die voorsprong met ‘n drie gekrimp het. 

    Grey het 38 onbeantwoorde punte aangeteken om uiteindelik gemaklik as oorwinnaars van die veld te stap. Boishaai se agtsteman, Gideon van Wyk, het met die laaste beweging gaan druk om aan sy span se vertoning meer aanslag te gee.  

    Grey se losskakel, FC du Plessis, was op sy stukke en het drie keer Boishaai se doellyn oorkruis. Du Plessis het ook die tuisspan se agterhoede seepglad weggestuur en die tempo van die wedstryd help bepaal. Sy direkte teenstander, Kian Meadon, kan ook tevrede met sy vertoning voel. Meadon het sy skopskoene aangehad. 

    Grey se kaptein en agtsteman, George Cronjé, het sy span van voor gely. Die agttal se harde werk voorlangs het die grondslag vir die haastige agterhoede gelé om in die tweede helfte na ‘n hoër rat oor te skakel. Die voorryman Jan-Hendrik Wessels, het ook weer met sy spel in die vastelos beïndruk.

    Hopelik het die SA Skole-keurders asook afrigters na die wedstryd gekyk. Die spel wat in die wedstryd deur die twee spanne opgedis is, is die tipe rugby wat die SA Skole-span behoort te speel later vanjaar en in die nabye toekoms indien hulle suksesvol wil wees. 

    Boishaai se vleuels, Javier Farmer en Angelo Osch, het albei met hulle vaart beïndruk. Hulle behoort nog ‘n hele paar spanne se verdediging behoorlik vanjaar te toets. 

    Die plaasvervanger-vleuel, Marcell Muller, het soos gebruiklik kort na sy verskyning op die veld die doellyn oorgesteek om die finale spyker in die doodskis. 

    Hoewel ons nou eers ongeveer op die halfpadmerk van die seisoen is, kan Grey se span van 2019 indien hy op sy huidige vertoningslys voortbou in dieselfde asem as dié span van 2007 genoem word. Heelwat van vanjaar se span se vertonings herhinner aan dié van 2007. 

    Puntemakers: 

    Grey-kollege 43 (10) – Drieë: FC du Plessis (3), Tiaan Jonker, André-Hugo Venter, Marcell Muller, Strafdrie. Doelskoppe: Juan-Dee Olivier (3). Hoër Jongenskool Paarl 24 (17) – Drieë: Javier Farmer (2), Gideon van Wyk. Doelskoppe: Kian Meadon (3). Strafdoel: Meadon.

    Ander spanne: 

    o.16: Grey-kollege 32, HJS Paarl 21. o.15: Grey-kollege 20, HJS Paarl 15. o.14: Grey-kollege 8, HJS Paarl 5.

    FOTO: Morgan Piek

    [powr-comments id=”2ccda29e_1557653738270″]

  • Kloof skok Monnas se Wit Bulle vir die tweede jaar in ‘n ry

    Kloof skok Monnas se Wit Bulle vir die tweede jaar in ‘n ry

    NewsGWaterkloofDie eerste rugbyspan van die Hoërskool Waterkloof het vir ‘n opskudding gesorg toe hy vir Monument van Krugersdorp met 28-21 in Pretoria in die Virsekerbeker verslaan het. 

    Klofies kan amper  aanspraak daarop maak dat hulle die Wit Bulle se paaiboelie is. Die Blou Tornado het verlede jaar tydens ‘n Premier Interschools-kragmeting ook vir Monnas op sy tuisveld, die Ras van Rooyen-veld, met 28-26 verras. 

    Klofies het in die eerste helfte daarin geslaag om ‘n stewige voorsprong van 23-7 op te bou. Sy losskakel, Ian Trollip, het sy skopskoene aangehad en met twee doelskoppe en drie strafdoele geslaag om ‘n persoonlike bydra van 13 punte te lewer.  

    Monnas se sterspeler was sy flank, Rynard Mouton, wat voorlangs vir Klofies probleme besorg het. 

    Garsfontein het op sy tuisveld, Bere-park, agt drieë ingeryg om HTS Middelburg met 44-27 die loef af te steek. Garsies se breiers sal egter bekommerd oor die feit wees dat hul span slegs twee van dié agt drieë kon verdoel. 

    Voorlangs het Gerhard van der Merwe (vaskopstut), Manie Potgieter (haker) en John-Henry van der Linde (flank) die pap dik aangemaak. Agterlangs kan die AJ Johnson (senter) en Zeilinga Strydom (heelagter) ook tevrede met hul vertonings voel.

    Helpmekaar-kollege het oor meer as genoeg skietgoed beskik om Transvalia in Vanderbijlpark met 36-7 in sy eerste wedstryd in vanjaar se reeks te verslaan. Helpies het teen rustyd ‘n voorsprong van 14-0 geniet nadat hulle aanvanklik gesukkel het om aan die gang te kom. 

    Die besoekers se agtsteman, Zander du Toit, was ongetwyfeld die beste speler op die veld. Hy het die bal skitterend gedra en etlike meters veld gewen. Hy het ook goed as skakel tussen die voor- en agterspelers opgetree. 

    Helpies se haastige vleuel, Christiaan Bezuidenhout, het drie keer hakskene vir die verdediging gewys om ‘n driekuns aan drieë te voltooi. Hy behoort vanjaar ‘n kans te staan om sy eie drieërekord vir ‘n seisoen vir Helpmekaar te verbeter. 

    Menlopark het onder moeilike omstandighede steeds daarin geslaag om ‘n bonuspunt-sege van 38-21 oor Noordheuwel in Krugersdorp te gaan haal. Die span van Pretoria het op ‘n nat veld ‘n voorsprong van 31-14 teen rustyd opgebou. 

    Die Parkies se senterpaar, Ruan Oosthuizen en Niel Beukes, was uitstaande en het die grootste aandeel tot die sege gehad. Die wenspan se flank Lohan Potgieter het voorlangs gehelp om Nories se fisieke aanslag die hoof te bied. 

    Puntemakers: 

    Waterkloof 28 (23) – Drieë: Malcolm Langa, Armand Fleidl, Franco Groenewald. Doelskoppe: Ian Trollip (2). Strafdoele: Trollip (3). Monument 21 (7) – Drieë: Henco van Wyk, Reuben Barnard, Herschelle Goodman. Doelskoppe: Franco Hallatt (2), Byron-Lee Wentink. 

    Garsfontein 44 (25) – Drieë: Jurich Claassens, Geraldo Flusk, Neil Gericke, Zeilinga Strydom, Rowan Cloete, Gerhard van der Merwe, John-Henry van der Linde, Hanru Janse van Vuuren. Doelskoppe: Cloete (2). HTS Middelburg 27 (15) – Drieë: Christiaan Vlok, Brendan Spangenberg, Francois Pretorius, Quintino October. Doelskoppe: Alec Vermaak (2). Strafdoel: Vermaak. 

    Helpmekaar 36 (14) – Drieë: Christiaan Bezuidenhout (3), Sebastine Watney, Jean Slabbert, Zander du Toit. Doelskoppe: Watney (3). Transvalia 7 (0) – Drie: 

    Menlopark 38 (31) – Drieë: Ruan Oosthuizen (2), Nsuku Baloyi, Niel Beukes, Gerhard van der Bijl, Keanan Wessels. Doelskoppe: Marcelle Deysel (4). Noordheuwel 21 (14) – Drieë: Sergio Moreira, Bradley Heunis, Maurice Marlks. Doelskoppe: Juan Nieuwenhuizen (3). 

    Ander spanne: 

    o.16: Menlopark 29, Noordheuwel 15; Monument 53, Waterkloof 20; Transvalia 22, Helpmekaar 22; HTS Middelburg 68, Garsfontein 27.

    o.15: Monument 19, Waterkloof 13; Menlopark 24, Noordheuwel 5; Helpmekaar 35, Transvalia 17; HTS Middelburg 20, Garsfontein 5.

    o.14: Helpmekaar 15, Transvalia 3; Monument 46, Waterkloof 7; Garsfontein 17, HTS Middelburg 7; Menlopark 6, Noordheuwel 3.

    KYK WEER NA DIE VOLGENDE WEDSTRYDE OP Digi TV Logo PNG

    GarsieTV o.19A 

    Garsfontein vs HTS Middelburg 

    https://digitv.co.za/#/video/8840/10457/Vod 

    KlofieTV o.19A Waterkloof vs Monument
    https://digitv.co.za/#/video/8841/10458/Vod

    [powr-comments id=”c714d281_1557648507994″]

  • Oppie Bôl – Episode 4

    Digi TV Logo PNGIn hierdie week se episode van Oppie Bôl gesels Eben Niemann met School of Rugby se Hannes Nienaber oor ranglyste en bespreek in diepte die voorste tien spanne op die webtuiste se ranglys. 

    Daar word ook vooruit gekyk na die naweek se groot wedstryde asook ‘n paar clips van speler wat tydens die Wildeklawer-toernooi verlede week in Kimberley beïndruk het.

  • Midstream College – 2019

    Results 

    09/03/2019 Midstream College 20 Ermelo 15    
    12/03/2019 Midstream College 15 St Alban’s College 13    
    06/04/2019 Midstream College 48 Cornwall Hill College 3    
    13/04/2019 Midstream College 34 Overkruin 40    
    10/05/2019 Midstream College 47 Wonderboom 18    
      Midstream College          
      Midstream College          
      Midstream College          
      Midstream College          
                 
                 
                 
                 
                 
                 
                 

    Players: Stephan Alberts, Zander Reynders, Anthony Ceronio, 

     

  • School Rugby Results – 11 May 2019

    School Rugby Results – 11 May 2019

    SOR NuusThe big match-up is in Bloemfontein where Grey College will attempt to bag a win against Paarl Boys’ High at home for the first time since 2013.  

     To submit results to School of Rugby please sent them via e-mail to hello@ssschoolsplus.co.za

    Results: 

     FREE STATE/GRIQUALAND WEST

    Grey College 43 Paarl Boys’ High  24
    Sentraal 49 Jim Fouché 24
    Diamantveld 32  Noord-Kaap 14
    Landboudal 41 Fichardtpark 33
    Welkom Gimnasium  51 Hentie Cilliers 5
    Voortrekker 50 AHS Kroonstad 25
    Duineveld 43 Upington 5
    Riebeeckstad 38 Bothaville 10
    Hoopstad 25 Hennenman 24
    Reitz 71 Marquard 0
    Hartswater 25 Vaalharts 5
    Kalahari 26 Duineveld II 29
    Ander spanne – o.16: Grey College 32, Paarl Boys’ High 21; Diamantveld 61, Noord-Kaap 0. o.15: Grey College 20, Paarl Boys’ High 15; Diamantveld 61, Noord-Kaap 5. o.14: Grey College 8, Paarl Boys’ High 5; Diamantveld 31, Noord-Kaap 0.

    NOORDVAAL 

    Affies 31 Westville Boys’ High  35
    King Edward VII 54 St Stithians College 31
    St John’s College 62 St Andrews (Bloemfontein) 12
    Jeppe High School for Boys’ 57 St David’s Marist 3
    Pretoria Boys’ High 27 Hilton College 42
    St Benedict’s College 40 Sutherland 21
    Curro Heuwelkruin 79 Stanford Lake College 0
    Ander spanne – o.15: Affies 43, Westville Boys’ High 14; Curro Heuwelkruin 54, Stanford Lake College 10. o.14: Affies 48, Westville Boys’ High 15.

    WESTERN CAPE 

    Paarl Boys’ High 24 Grey College 43
    SACS 33 Brackenfell 15
    Durbanville 64 Tygerberg 14
    Diocesan College 54 Boland Landbou 19
    HTS Drostdy 29 Framesby 35
    Outeniqua 71 Hugenote (Wellington) 7
    Rondebosch Boys’ High 73 Parel Vallei 11
    Porterville 22 Augsburg Gimnasium 17
    Bonnievale 28 Dirkie Uys 10
    Robertson 40 Labori 26
    Ander spanne – o.16: Durbanville 10, Tygerberg 0. o.15: Durbanville 10, Tygerberg 0. o.14: Durbanville 45, Tygerberg 0.

    EASTERN CAPE/KWAZULU-NATAL

    Framesby 35 HTS Drostdy 29
    Grey High School 74 Queen’s College 8
    Maritzburg College 34 Durban High School 24
    Glenwood 38 St Charles College 12
    St Andrew’s College 48 Graeme College 19
    Kearsney College 23 Michaelhouse 20
    Itembelihle 54 Solomon Mahlangu 5
    Hilton College 42 Pretoria Boys’ High 27
    Burgersdorp 33 Middelburg Secondary 19
    Selborne College 33 Dale College 17
    Other teams – u16: Burgersdorp 26, Middelburg Secondary 15. u15: Burgersdorp 31, Middelburg Secondary 0. u14: Burgersdorp 40, Middelburg Secondary 7.

    VIRSEKERBEKER 

    Virsekerbeker
    AFDELING 1
    Beker-kompetisie
    Waterkloof 28 Monument 21
    Garsfontein 44 HTS Middelburg  27
    Helpmekaar 36 Transvalia 7
    Menlopark 38 Noordheuwel 21
    Ander spanne – o.16: Menlopark 29, Noordheuwel 15; Monument 53, Waterkloof 20; Transvalia 22, Helpmekaar 22; HTS Middelburg 68, Garsfontein 27. o.15: Monument 19, Waterkloof 13; Menlopark 24, Noordheuwel 5; Helpmekaar 35, Transvalia 17; HTS Middelburg 20, Garsfontein 5. o.14: Helpmekaar 15, Transvalia 3; Monument 46, Waterkloof 7; Garsfontein 17, HTS Middelburg 7; Menlopark 6, Noordheuwel 3.
    Plaat-kompetisie
    Nelspruit  21 Kempton Park 14 
    Marais Viljoen  35 Zwartkop 28
    Ben Vorster  30 Eldoraigne 25
    Montana 33 Rustenburg  14
    Ander spanne – o.16: Marais Viljoen 27, Zwartkop 26; Nelspruit 47, Kempton Park 17; Montana 32, Rustenburg 19; Ben Vorster 59, Eldoraigne 0. o.15: Zwartkop 41, Marais Viljoen 7; Montana 13, Rustenburg 0; Ben Vorster 16, Eldoraigne 10. o.14: Marais Viljoen 41, Zwartkop 0; Ben Vorster 26, Eldoraigne 10; Montana 18, Rustenburg 14; Ben Vorster 26, Eldoraigne 10.
    Skild-kompetisie
    Heidelberg Volkskool 42 Jeugland  28
    Centurion 31 Florida 17
    Hugenote 25 Oos-Moot 17
    Hoërskool Middelburg  28 Lichtenburg 24
    Ander spanne – o.16: Middelburg 25, Lichtenburg 17; Florida 31, Centurion 17; Heidelberg Volkies 66, Jeugland 0; Oos-Moot 40, Hugenote 19. o.15: Middelburg 39, Lichtenburg 0; Florida 43, Centurion 12; Heidelberg Volkies 31, Jeugland 5; Oos-Moot 33, Hugenote 7. o.14: Middelburg 69, Lichtenburg 20; Florida 24, Centurion 0; Jeugland 24, Heidelberg Volkies 7; Hugenote 10, Oos-Moot 0.
    AFDELING 2
    BlouBulle
    Midstream College 47 Wonderboom 18
    Overkruin 29 Pretoria-Noord 20
    HTS John Vorster 13 Hoërskool Tuine 8
    Ander spanne – o.16: Midstream College 21, Wonderboom 7; Overkruin 62, Pretoria-Noord 7; HTS John Vorster 22, Tuine 20. o.15: Wonderboom 17, Midstream College 12; Pretoria-Noord 13, Overkruin 10; HTS John Vorster 21, Tuine 19. o.14: Midstream College 24, Wonderboom 14; Overkruin 36, Pretoria-Noord 26; HTS John Vorster 19, Tuine 17.
    GoueLeeus
    Hoërskool Alberton 26 Dinamika 15 
    Randburg 29 Linden 22
    Ander spanne – o.16: Linden 12, Randburg 5; Alberton 18, Dinamika 10. o.15: Randburg 17, Linden 5; Dinamika 31, Alberton 7. o.14: Randburg 10, Linden 0; Alberton 12, Dinamika 0.
    Limpopo
    Ben Viljoen 19 Piet Potgieter 10
    Ellisras 44 Merensky 14
    Hoërskool Pietersburg 65 Hans Strijdom 28
    Ander spanne – o.16: Pietersburg 69, Hans Strijdom 0; Ellisras 26, Merensky 15; Piet Potgieter 55, Ben Viljoen 10. o.15: Hans Strijdom 10, Pietersburg 5; Merensky 46, Ellisras 7; Piet Potgieter 27, Ben Viljoen 14. o.14: Pietersburg 52, Hans Strijdom 7; Merensky 29, Ellisras 22; Ben Viljoen 45, Piet Potgieter 10.
    Luiperds
    Potchefstroom Gimnasium 28 Wagpos 21
    Hoërskool Klerksdorp 40 Potchefstroom Volkskool 24
    Ander spanne – o.16: Potch Volkies 56, Klerksdorp 7; Potch Gimmies 36, Wagpos 0. o.15: Klerksdorp 56, Potch Volkies 0; Potch Gimmies 24, Wagpos 7. o.14: Potch Volkies 27, Klerksdorp 24; Potch Gimmies 36, Wagpos 5.
    Pumas
    Secunda 28 Ermelo 24
    HTS Witbank 31 Lydenburg  25 
    Ander spanne – o.16: HTS Witbank 19, Lydenburg 5; Secunda 34, Ermelo 17. o.15: HTS Witbank 8, Lydenburg 0; Ermelo 18, Secunda 6. o.14: HTS Witbank 15, Lydenburg 12; Secunda 62, Ermelo 0.
    Valke
    Dr. Malan 29  Driehoek 21
    Die Anker 34 Vereeniging Gimnasium 15
    Hans Moore 15 Brandwag (Benoni) 8
    Ander spanne – o.16: Dr. Malan 49, Driehoek 5; Die Anker 32, Vereeniging Gimnasium 5; Brandwag 29, Hans Moore 28. o.15: Dr. Malan 24, Driehoek 0; Die Anker 52, Vereeniging Gimnasium 7; Brandwag 25, Hans Moore 0. o.14: Dr. Malan 44, Driehoek 0; Die Anker 46, Vereeniging Gimnasium 10; Brandwag 19, Hans Moore 15.
    AFDELING 3
    BlouBulle
    Die Wilgers 42 Curro Hazeldean 10
    Erasmus (Bronkhorstspruit) 39 HTS Tuine 5
    Ander spanne – o.16: Erasmus 38, HTS Tuine 3; Die Wilgers 41, Curro Hazeldean 17. o.15: Erasmus 29, HTS Tuine 14; Curro Hazeldean 38, Die Wilgers 12. o.14: Die Wilgers 21, Curro Hazeldean 5; Erasmus 56, HTS Tuine 10.
           
           

     

  • Gaan Minnie se Bloudruk genoeg wees vir Diamonds om septer te swaai

    NewsGMorneMatthewsonDie tafel is gedek vir ‘n opwindende interskole tussen Noord-Kaap en Diamantveld in Kimberley. Die kragmeting is ‘n FNB Classic Clash en word saam met al die wedstryde op die A-veld regstreeks via Diamantveld TV op DigiTV.co.za uitgesaai.

    Albei spanne se afrigters sou na die eerste dag van die Wildeklawer-toernooi gevoel het dat hulle op ‘n goeie plek is, maar pakslae op die laaste dag sou albei weer terug aarde toe gebring het.

    Diamantveld het in ‘n opwindende openingswedstryd die knie net-net teen ‘n gedugte Stellenberg (19-22) gebuig. Noord-Kaap het in sy eerste wedstryd ‘n roemryke sege van 34-33 oor Helpmekaar-kollege behaal.

    Die Hoërskool Outeniqua se afrigter, Abré Minnie, het ‘n reuse guns aan Diamantveld se afrigter, Jaco Dames, bewys. Minnie het vir Dames in sy span se sege van 50-7 oor Noord-Kaap presies gewys hoe jy te werk moet gaan om Northerns se gevaarlikse agterhoede hok te slaan.

    Griekwas se voorlopige Cravenweek-span se agterlyn bestaan uit Northerns se agterlyn, terwyl meeste spelers in die Poubloues se agttal gewoontlik in ‘n hemelblou-trui uitdraf.

    Diamantveld se sukses sal afhang of sy kaptein en agtsteman, Stefan Swart, sy troepe binne die spelpatroon kan hou. Hy sal ook met sy kraglopies moet sorg dat sy span gereeld die voordeellyn oorsteek.

    Northerns se gevaarlike heelagter en kaptein, Elzandro Fredericks, sal hok geslaan moet word indien Diamonds ‘n sege wil behaal. Die regtervleuel, Jacquin van Wyk, beskik oor hope vaart en het vanjaar die 100m vanjaar al in 10.66 sekondes afgeblits.

    Al die netbalwedstryde van die interskole op Baan A word ook regstreeks op DigiTV.co.za gebeeldsend. 

    Die spanne is:

    Hoërskool Noord-Kaap: 15 Elzandro Fredericks, 14 Jacquin van Wyk, 13 Keano Windvogel, 12 Jesse-Owen Denation, 11 Moemagare Molete, 10 Seanrique Daniels, 9 Alnino Lorten, 8 Jessie Bester, 7 Kayle Maritz, 6 Duvan van der Merwe, 5 Jean Engelbrecht, 4 Franco Stassen, 3 Jessy Thomas, 2 Devin Steenkamp, 1 Tlotlo Mokomele. Plaasvervangers: 16 Ryno Rinkwest, 17 Elrique Davids, 18 Ashraaf Muhammed, 19 Bradley Human, 20 Corné du Plessis, 21 Revano Muller, 22 Johan Oberholzer, 23 André Hanekom.

    Hoërskool Diamantveld: 15 Keenan Beckett, 14 Charl Burger, 13 Hugh Murray, 12 Sean Harding, 11 Cole Arnoldus, 10 Morné Matthewson, 9 Dennie Ludick, 8 Stefan Swart, 7 Ryno van Rensburg, 6 Sello Maketlo, 5 Niel Swartz, 4 Llewellyn Stadler, 3 Rudolph Steinmann, 2 Louis Vermeulen, 1 Anrich Rosenstrauch. Plaasvervangers: 16 Jan Potgieter, 17 Janrico Malan, 18 Jayden van Rooyen, 19 Jano Badenhorst, 20 Hennie Ludick, 21 Shakeel Rosen, 22 Brendon Greyling, 23 Danie Botha.

    Skeidsregter: Jaco Kotze (Free State Referees Association)

    Vorige Uitslae:

     
    2018 Diamantveld 22 Noord-Kaap 16
    2017 Noord-Kaap 26 Diamantveld 19
    2016 Noord-Kaap 32 Diamantveld 17
    2015 Diamantveld 16 Noord-Kaap 10
    2014 Diamantveld 24 Noord-Kaap 12
    2013 Noord-Kaap 27 Diamantveld 19
    2012 Noord-Kaap 22 Diamantveld 15
    2011 Noord-Kaap 27 Diamantveld 20
    2011 Noord-Kaap 44 Diamantveld 7
    2010 Noord-Kaap 21 Diamantveld 12
    2009 Noord-Kaap 24 Diamantveld 13
    2008 Noord-Kaap 27 Diamantveld 24
    2007 Diamantveld 28 Noord-Kaap 0
    2007 Diamantveld 17 Noord-Kaap 11
    2006 Diamantveld 48 Noord-Kaap 16
    2006 Noord-Kaap 11 Diamantveld 10
    2005 Diamantveld 26 Noord-Kaap 18
    2004 Noord-Kaap 13 Diamantveld 10
    2004 Noord-Kaap 22 Diamantveld 20
    2003 Diamantveld 24 Noord-Kaap 22
    2003 Noord-Kaap 18 Diamantveld 13

    [powr-comments id=”7d0b290b_1557492626559″]

  • Grey-kollege het appeltjie met Boishaai in Rosestad te skil

    NewsGFCduPlessisDit kan nie as wraak beskou word nie, maar Grey-kollege se eerstespan het ongetwyfeld ‘n appeltjie met sy eweknie van die Hoër Jongenskool Paarl te skil.

    Die wedstryd is deel van die Premier Interschools-program en word regstreeks op SuperSport gebeeldsend.

    Boishaai was met sy twee vorige besoeke aan die Rosestad baas, waarvan die eerste ‘n geskiedkundige sege was, omdat dit die eerste keer ooit was wat die span van Paarl daarin kon slaag om Grey (21-19) op sy tuisveld om te dop.

    Grey-kollege was verlede jaar met 34-20 in die Paarl baas na Boishaai vir drie jaar op ‘n streep (2015-2017) bragging rights geniet het.

    Grey het tydens die onlangse Wildeklawer-toernooi in Kimberley na nog ‘n hoër rat oorgeskakel en Outeniqua (64-7) en Paarl Gimnasium (47-33) op ‘n indrukwekkende verslaan.

    Daar wag ‘n behoorlike tweestryd tussen die twee spanne se agtstemanne, George Cronjé (Grey) en Gideon van Wyk (Boishaai). Cronjé voer ook die span van die Rosestad aan. Hy het tydens Wildeklawer gewys dat hy ‘n sterk aanspraakmaker op die SA Skole-span se Nr. 8-trui sal wees.

    Van Wyk is ‘n sleutelspeler vir Boishaai en is met agt drieë sover die seisoen sy span se voorste driedrukker.

    Die Hoër Jongenskool Paarl beklee tans die derde posisie op School of Rugby se ranglys. Die span van die Paarl is nog onoorwonne en dis slegs ‘n ligte vlekkie ‘n gelykop-uitslag teen Helpmekaar-kollege (20-elk) wat hom van die tweede posisie weerhou het.

    Boishaai het egter ook tydens die Wildeklawer-toernooi daarin geslaag om tot ‘n hoër rat oor te skakel. Dit was veral die spel van die losskakel, Kian Meadon, wat tot dusver 133 punte in agt wedstryde aangeteken het.

    Die terugkeer van die losskakel, Jacques Rousseau, op heelagter het waarskynlik ook ‘n rol in Boishaai onlangse vertonings gespeel. Rousseau het 24 punte in Boishaai se eerste wedstryd van die seisoen teen HTS Drostdy (64-3) aangeteken.

    Boishaai hou ook duidelik daarvan om die bal lug te gee met sy buitesenter, Quan Horn (7 drieë), asook die twee vleuels, Javier Farmer (7) en Angelo Osch (6), wat nie onbekend met die doellyn is nie.

    Grey se agterste driehoek Nabo Sokoyi, JD Odendaal en Franco Knoetze was egter sover vanjaar in ‘n klas van hul eie. Hulle het sover vanjaar 25 drieë in hul span se tien wedstryde vanjaar bygedra. Dit sluit egter nie die plaasvervanger-vleuel, Marcell Muller, se ses drieë in nie.

    Muller is met sy vaart asook sy 100kg lyf moeilik om in die laaste tien minute van ‘n wedstryd te stuit.

    Die spanne is:

    Grey-kollege: 15 Sonwabo Sokoyi, 14 JD Odendaal, 13 Ian Small-Smith, 12 Lesley Botha, 11 Franco Knoetze, 10 FC du Plessis, 9 Juan-Dee Olivier, 8 George Cronjé (kaptein), 7 Deon le Roux, 6 Ricardo Fourie, 5 Danwich Beukes, 4 Tiaan Jonker, 3 Petrus Naude, 2 André-Hugo Venter, 1 Jan-Hendrik Wessels.

    Hoër Jongenskool Paarl: 15 Jacques Rousseau, 14 Angelo Osch, 13 Quan Horn, 12 Tyler Bocks, 11 Javier Farmer, 10 Kian Meadon, 9 Wian van der Sandt, 8 Gideon van Wyk, 7 Eon van den Berg, 6 Stass Nel, 5 Niel Venter, 4 Evan Roode, 3 Sebastian Lombard, 2 Allister Williams, 1 Rhynardt Rijnsburger (kaptein).

    Skeidsregter: Darren Colby

    Vorige Uitslae (2000-2018): 

     
    2018 Grey College 34 Paarl Boys’ High 20 Paarl
    2017 Paarl Boys’ High 46 Grey College 31 Bloemfontein
    2016 Paarl Boys’ High 28 Grey College 18 Paarl
    2015 Paarl Boys’ High 21 Grey College 19 Bloemfontein
    2014 Grey College 15 Paarl Boys’ High 10 Paarl
    2013 Grey College 35 Paarl Boys’ High 28 Bloemfontein
    2012 Paarl Boys’ High 28 Grey College 18 Paarl
    2011 Grey College 15 Paarl Boys’ High 15 Bloemfontein
    2010 Grey College 32 Paarl Boys’ High 12 Paarl
    2009 Grey College 50 Paarl Boys’ High 8 Bloemfontein
    2008 Grey College 34 Paarl Boys’ High 24 Paarl
    2007 Grey College 48 Paarl Boys’ High 24 Bloemfontein
    2006 Grey College 20 Paarl Boys’ High 5 Paarl
    2005 Grey College 38 Paarl Boys’ High 13 Bloemfontein
    2004 Grey College 38 Paarl Boys’ High 3 Paarl
    2003 Grey College 27 Paarl Boys’ High 16 Bloemfontein
    2002 Grey College 23 Paarl Boys’ High 6 Paarl
    2001 Grey College 38 Paarl Boys’ High 15 Bloemfontein
    2000 Paarl Boys’ High 17 Grey College 10 Paarl

     [powr-comments id=”68a7f81e_1557400484973″]

  • Buthelezi to lead Junior Springboks at World Rugby U20 Championship

    Buthelezi to lead Junior Springboks at World Rugby U20 Championship

    NewsGJuniorSpringboks1Phendulani Buthelezi will lead the Junior Springbok World Rugby U20 Championship squad, which features four players who participated in the tournament last year, for the global showpiece in Argentina from 4 to 22 June.

    Buthelezi (loose forward), Rikus Pretorius (centre) – who was named as the co-vice-captain with Francke Horn (No 8) – David Coetzer (flyhalf) and Asenathi Ntlabakanye (prop) are the four members of the squad that won the bronze medal at the 2018 edition of the event in the south of France.

    The 28-man squad – consisting of 16 forwards and 12 backs – also includes Springbok Sevens player Angelo Davids, who played in in the Hong Kong and Singapore HSBC World Rugby Sevens Series tournaments, and Buthelezi’s Cell C Sharks’ Vodacom Super Rugby team-mates Fezokuhle Mbatha (hooker) and JJ van der Mescht (lock).

    All of the players in the squad with the exception of Davids, Dian Bleuler (prop), Vaughen Isaacs (fullback), David Coetzer (flyhalf), David Kriel (utility back), Elrigh Louw (lock) and Mnombo Zwelendaba (centre) travelled with the team to the UK last month for the warm-up matches against England and Wales.

    Coetzer, Kriel, Louw and Zwelendaba all ran out for the side in the U20 International Series in April against Georgia, Argentina and the Namibia XV.

    “We selected a squad that shows a good mix of players who have featured at a few different levels of the game, both at junior and senior level, as well as a number of talented young players,” said Roux.

    “We had to make a few tough calls as always, but we had to select the players we thought to have what it takes to compete against the best U20 players in the world.”

    Roux was confident in his core leadership group and said: “Pepsi and Rikus were both members of our squad that played in France last year, so they know exactly what to expect on the field as well as off the field.

    “The tournament involves a fair bit of time away from home and it is demanding on the players both physically and mentally, so it will be good to have leaders who can prepare their team-mates for this in advance.

    “Francke also led the team with distinction in the role of both captain and vice-captain during our warm-up matches, and we are equally confident in his abilities as a leader.”

    Roux’s team will wrap up their preparations for the international showpiece at their base in Stellenbosch in the next three weeks, with the team departing for Argentina on Wednesday, 29 May.

    The Junior Springboks will be based in Rosario for the duration of the World Rugby U20 Championship where they will meet Scotland in their opening match on Tuesday, 4 June, before taking on Georgia (Saturday, 8 June) and New Zealand (Wednesday, 12 June) in their remaining pool matches.

    The semi-finals will be contested on Monday, 17 June, and the final on Saturday, 22 June.

    Junior Springbok squad for the World Rugby U20 Championship (in alphabetical order):

    Thaakir Abrahams (Cell C Sharks; utility back)
    Dian Bleuler (DHL Western Province; prop)
    Phendulani Buthelezi (captain – Cell C Sharks; loose forward)
    David Coetzer (DHL Western Province; flyhalf)
    Angelo Davids (SA Rugby contracted; wing)
    Caleb Dingaan (Cell C Sharks; wing)
    Kudzwai Dube (Vodacom Blue Bulls; prop)
    Celimpilo Gumede (Cell C Sharks; loose forward)
    Jaden Hendrikse (Cell C Sharks; scrumhalf)
    Francke Horn (vice-captain – DHL Western Province; No 8)
    Vaughen Isaacs (Vodacom Blue Bulls; fullback)
    Hanro Jacobs (Cell C Sharks; prop)
    David Kriel (DHL Western Province; utility back)
    Jaco Labuschagne (Vodacom Blue Bulls; loose forward)
    Elrigh Louw (Toyota Free State; lock)
    Fezokuhle Mbatha (Cell C Sharks; hooker)
    Thabiso Mdletshe (Cell C Sharks; prop)
    JJ van der Mescht (Cell C Sharks; lock)
    James Mollentze (Toyota Free State; utility back)
    Sanele Nohamba (Cell C Sharks; scrumhalf)
    Asenathi Ntlabakanye (Xerox Golden Lions; prop)
    Marnus Potgieter (Vodacom Blue Bulls; utility back)
    Rikus Pretorius (vice-captain – DHL Western Province; centre)
    Dylan Richardson (Cell C Sharks; utility forward)
    Sibusiso Sangweni (Xerox Golden Lions; loose forward)
    Emile van Heerden (Cell C Sharks; lock)
    Dameon Venter (Xerox Golden Lions; hooker)
    Mnombo Zwelendaba (DHL Western Province; centre)

    Issued by SA Rugby Communications