SSPN Test Site

Blog

  • Western Cape Results – 19 May 2018

    Western Cape Results – 19 May 2018

     

    All the results: 

    Western Province

    Paul Roos Gimnasium 44 (13) – Tries: JJ Kotze, Mink Scharink, Mathew Cordy, Tiaan Pretorius, Kade Wolhuter. Conversions: Wolhuter (5). Penalties: Wolhuter (3). Paarl Boys’ High 8 (8) – Try: Gideon van Wyk. Penalty: Kian Meadon.

    Boland Landbou 24 (24) – Tries: Erik Lambrecht, Thys Kitshoff, Tehan du Plessis. Conversions: Francois du Toit (3). Penalty: Du Toit. Diocesan College 14 (0) – Tries: Matt van Westenbrugge, Victor Allen. Conversions: William Rose (2).

    Rondebosch Boys’ High 30 (10) – Tries: Jono Jollivet de Oliviera, Campbell Slater, Thoubaan Gabriels. Conversions: Ross Stone (3). Penalties: Stone (3). Durbanville 15 (8) – Tries: Ruben Jooste, Xander van der Westhuizen. Conversion: Juanré de Klerk. Penalty: de Klerk.

    Stellenberg 25 (11) – Tries: Vleis Dippenaar, Irwin Meyer, Justin Cupido. Conversions: Nivan Petersen (2). Penalties: Petersen (2). SACS 22 (12) – Tries: Anathi Kalipa, Nicholas Bowden, Cameron Abegglen, Mathew Hayes. Conversion: Hayes.

    HS Bellville 29 (19), Worcester Gimnasium 25 (13): BELLVILLE – Drieë: JW Loubser (agtsteman), Xavier Adams (vleuel, 2), Zander Conradie (stut), Aldrin Otto (skrumskakel). Doelskoppe: Deuvajio Solomons (losskakel, 2). WORCESTER GIM  – Drieë: Martin Phillips (vleuel), Coert van der Bergh (flank), ‘n strafdrie.  Doelskop: Ussiëll Langeveldt (losskakel). Strafdoele: Langeveldt (2).

    D.F.Malan 33 (26), De Kuilen 5 (0): D.F.MALAN – Drieë: Ruben van Tonder (flank), Jean-Louis Burger (skrumskakel), Tasriq Mynhardt (heelagter, 2), JP Luise (slot). Doelskoppe: Damian Oosthuizen (losskakel, 4).  DE KUILEN – Drie: Tian Kleinsmidt (vleuel).

    Milnerton 7 (7), Brackenfell 22 (12): BRACKENFELL – Drieë: Arno Wolvaardt (heelagter), Caleb Coenraad (vleuel), Jamie Lynas (stut). Doelskoppe: Brian Diedericks (senter, 2). Strafdoel: Diedericks. MILNERTON – Drie: Mikyle Vraagom (losskakel). Doelskop: Vraagom.

    HS Tygerberg 85 (40), Khayelitsha/Nyanga 6 (6): TYGERBERG – Drieë: Jesse Basson (vleuel), Byron Strydom (skrumskakel), Shaun Gordon (losskakel, 2), Wian Meyer (senter, 2), Jean-Henry Pienaar (vleuel, 2), Thandile Hoyi (senter), Reagan Phillips (stut), Dillon Burger (pl.-vleuel), Dian Basson (slot), Chrisholm September (heelagter). Doelskoppe: September (8), Hoyi, Gordon. KHAYELITSH – Strafdoele: Xolani Moni (losskakel, 2).

    Somerset College 67 (36), EdgemeaD 3 (0): SOMERSET – Drieë: Rafael Fernandes (heelagter, 2), Jared Brown (senter), David Lim, Angus McIntosh (vleuels), Ben van Schalkwyk (senter, 2), Glenn Martin (flank, 2), Akhanya Mbengashe (pl.-vleuel), Sipho Dyonase (flank). Doelskoppe: Van Schalkwyk (5). Brown. EDGEMEAD – Strafdoel: Xabiso Sona (skrumskakel).

    President 37 (13), Table View 3 (3): PRESIDENT – Drieë: Joshua Paris (slot), Vuyisa Bdika (vleuel, 3). Doelskoppe: Christo Verwey (skrumskakel, 4). Strafdoele: Verwey (3). TABLE VIEW – Strafdoel: Matthew de Allende (losskakel).

    The Settlers 54 (7), Westerford 7 (7): THE SETTLERS – Drieë: Noel Schilder, Jade Davids (vleuels), Luke van Eeden, Joshua van Heerden (flanke), Ntsika Petrof (agtsteman), Caleb Swartz (senter), Darren Morkel (heelagter, 2). Doelskoppe: Morkel (7). WESTERFORD – Drie: Yousuf Isaacs (losskakel). Doelskop: Isaacs.

    Parow 10 (3), Jan van Riebeeck 27 (13): JAN VAN RIEBEECK – Drieë: Trystan Abrahams (stut), Yeshua Boshoff (flank, 2). Doelskoppe: Ruan Liebenberg (losskakel, 3). Strafdoele: Liebenberg (2). PAROW – Drie: Rio McCarthy (vleuel). Doelskop: Kyle Moses (losskakel). Strafdoel: André Claassen (senter).

    Other Results:

    u19A: HTS Bellville 3, Bellville-Suid 36; Eben Dönges 7, Scottsdene 45.

    u19B: Paul Roos 20, HJS Paarl 19; Bishops 17, Landbouskool Boland 13; Rondebosch 35, Durbanville 27; SACS 13, Stellenberg 17; HS Bellville 14, Worcester Gim 17; D.F.Malan 22, De Kuilen 21; Milnerton 0, Brackenfell 17; HS Tygerberg 33, Khayelitsha/Nyanga 7; President 61, Table View 15; HTS Bellville 19, Bellville-Suid 15.

    u16A: Paul Roos 13, HJS Paarl 14; Bishops 19, Landbouskool Boland 18; Rondebosch 10, Durbanville 7; SACS 21, Stellenberg 14; HS Bellville 31, Worcester Gim 10; D.F.Malan 20, De Kuilen 12; Milnerrton 28, Brackenfell 24; HS Tygerberg 73, Khayelitsha.Nyanga 0; Somerset College 8, Edgemead 10; President 41, Table View 5; The Settlers 51, Westerford 15; Parow 7, Jan van Riebeeck 24; HTS Bellville 24, Bellville-Suid 3. 

    u15A: Paul Roos 10, HJS Paarl 36; Bishops 29, Landbouskool Boland 29; Rondebosch 29, Durbanville 12; SACS 15, Stellenberg 14; HS Bellville 16, Worcester Gim 15; D.F.Maln 38, De Kuilen 0; Milnerton 0, Brackenfell 22; HS Tygerberg 59, Khayelitsha/Nyanga 0; Somerset College 33, Edgemead 12; President 22, Table View 7; The Settlers 54, Westerford 24; Parow 17, Jan van Riebeeck 19; HTS Bellville 32, Bellville-Suid 12; Eben Dönges 3, Scottsdene 38.   

    u14A: Paul Roos 3, HJS Paarl 40; Bishops 19, Landbouskool Boland 23; Rondebosch 22, Durbanville 14; SACS 10, Stellenberg 31; HS Bellville 7, Worcester Gim 27; D.F.Malan 31, De Kuilen  12; Milnerton 17, Brackenfell 24; HS Tygerberg 52, Khayelitsha/Nyanga 15; Somerset College 27, Edgemead 5; President 33, Table View 17; The Settlers 59, Westerford 12; Parow 26, Jan van Riebeeck 12; HTS Bellville 22, Nellville-Suid 24; Eben Dönges 14, Scottsdene 0.

    Boland

    HS Swartland 24 (14), Langenhoven Gimnasium 27 (3): LANGENHOVEN GIM – Drieë: Eaj Carew (skrumskakel), Adrian Palmer (senter), ‘n strafdrie. Doelskoppe: Jorell Arries (heelagter, 2). Strafdoele: Arries (2). SWARTLAND – Drieë: JP Groenewald (haker, 2). Doelskop: Ethan Diston (losskakel). Strafdoele: Diston (4).

    Hermanus 30 (15), Bredasdorp 20 (8): HERMANUS – Drieë: Tiaan van der Westhuizen (haker), J’hanco Botha (agtsteman), Marco Muller, Aiden Wildschut (vleuels). Doelskoppe: Lionel April (losskakel, 2). Strafdoele: April (2). BREDASDORP – Drieë: Ernst Kotze (flank), Julen Roman (vleuel), Juhen Pratt (heelagter). Doelskop: Antonio Vywer (losskakel). Strafdoel: Vywer.

    Piketberg 0, Hopefield 25 (3): HOPEFIELD – Drieë: Nathan Engelbrecht (losskakel), Wehan le Roux (senter), Cole Witbooi (vleuel). Doelskoppe: Engelbrecht (2). Strafdoele: Engelbrecht (2).

    Landbougimnasium Augsburg 19, Porterville 31: PORTERVILLE – Drieë: Rowaldo Hollenbach (vleuel), Kenwill Douries (senter), Denzil Douries (losskakel), Stefan Steyn (agtsteman). Doelskoppe: D. Douries (4). Strafdoel: D.Douries.

    Other Results:

    u19A: HTS Drostdy 25, Outeniqua 18; Bonnievale 19, Dirkie Uys 22; Vredendal 23, Lutzville 13; Charlie Hofmeyr 34, Ceres Sek. 10; Vredenburg 29, HS Stellenbosch 33; Swellendam 7, Montagu 54; Labori 10, Robertson 12; Schoonspruit 31, Môrester 12; HS Langenhoven 22, Montana 5; Swartberg 13, Overberg 24; Wesbank 12, Schoonspruit 52; Ashton 26, Breërivier 0; Paulus Joubert 17, Charleston Hill 14; Kylemore 11, Klein Nederburg 26; Emil Weder 16, Groenberg 21; Albert Myburgh 19, Overberg 3; Cederberg 29, Steynville 10. 

    u19B: Swartland 16, Langenhoven Gim 14; Hermanus 24, Bredasdorp 22; Piketberg 11, Hopefield 24; 

    u16A: Swartland 17, Langenhoven  Gim 38; Hermanus 45, Bredasdorp 10; Piketberg 5, Hopefield 7. 

    u15A: Swartland 17, Langenhoven Gim 7; Hermanus 12, Bredasdorp 19; Piketberg 7, Hopefield 38. 

    u14A: Swartland 12, Langenhoven Gim 64; Hermanus 27, Bredasdorp 12.

    SWD

    Paarl Gimnasium 47 (19) – Tries: Stravino Jacobs (3), Dylan Alexander (2), Juan Wilson, Bobby Alexander (skrumskakel), Stephan du Toit. Conversions: Charl Janson (6). Oakdale Landbou 39 (24) – Tries: Clyde Lewis, Trevino Gordon, Magnus Muller, Hannes Gous, Creflo Witbooi. Conversions: JD Strydom (4). Penalties: Strydom (2).

    Hugenote (Wellington) 32 – Tries: Shakier van Dyk (2), Franko van Zyl, Justin Cilliers, Keanu Adonis. Conversions: Brent Manuel (2). Penalty: Manuel. Oudtshoorn 22.

    Other Results:

    u19A: Knysna 22, HS George 50. 

    u19B: Oakdale 20, Paarl Gim 12. 

    u16A: Oakdale 8, Paarl Gim 12. 

    u15A: Oakdale 5, Paarl Gim 0. 

    u14A: Oakdale 7, Paarl Gim 65.

  • Grey steeds onoorwonne na sege oor Affies

    NewsGWernerGouwsGrey-kollege het onoorwonne vanuit Pretoria na Bloemfontein teruggekeer, maar nie sonder ‘n paar kneusplekke nie. 

    Grey moes hard werk om die Afrikaanse Hoër Seunskool van Pretoria met 39-28 op sy tuisveld in die Jakarandastad te troef. Affies het met slegs agt minute se speeltyd oor in die kragmeting vir die eerste keer die voorsprong met 28-27 na ‘n drie deur sy agsteman, Jan Dagutat, geneem. 

    Die besoekers van die Rosestad het soos verwag uit die staanspoor beheer van die kragmeting geneem. Die span was woerts warts met 22-0 voor na AJ Bezuidenhout, Jan-Hendrik Wessels en Wyclef Vlitoor vir drieë oorgegaan het. Vlitoor se drie was ‘n juweel. 

    Boonop het die losskakel, Zander du Plessis, die wind van agter gebruik en met ‘n reuse-strafdoel van 60 meter geslaag. 

    Dit sou meeste geharde Affie-ondersteuners se moed in hul skoene laat sak het. Grey het reeds met sy vorige besoek aan die Jakarandstad in 2016 geskiedenis gemaak toe hy die eerste span geword het om 50 punte verby Affies te sit. Grey het daardie dag met 53-29 as oorwinnaars van die veld gestap. 

    Hoewel die span van Affies vanjaar nie te waffers gevaar het nie. Het hy gister teen Grey weer met die durf vorendag gekom, waarvan daar in sy twee wedstryde tydens die Wildeklawer-toernooi in Kimberley te bespeur was. 

    Grey se haker, André-Hugo Venter, is koelkas toe gestuur kort voor rustyd. Affies se voorryman Dewald Donald het kort daarna welverdiend oor die doellyn gebars vir sy span se eerste punte. Venter is die seun van die Bok-Ysterman André Venter. Venter jr. se ingooiwerk is gewis deur sy span gemis, terwyl hy in die koelkas was.

    Toe Venter sy terugkeer tot die veld maak het Affies die gaping tot ‘n enkele punt op 22-21 laat krimp. Die tuisspan se agtsteman, Jan Dagutat, het in die 62ste minuut gaan druk om sy span met 28-27 te laat voorloop. Affies se losskakel, Regardt Roets, het sy skopstewels aangehad en al vier sy span se drieë verdoel.

    Grey het daarna na ‘n hoër rat oorgeskakel om die sege te beklink. Die span van die Rosestad se agtsteman, Werner Gouws, asook die vleuel Ian Small-Smith en heelagter, Richard Kriel, het uitstaande vertonings opgedis. Kriel het met sy teenaanvalle gewys dat dit nie die beste plan sal wees om die bal in sy keelgat af te skop nie. 

    Vir Affies was Donald, Roets, die flank George Oosthuizen asook die buitesenter, Stephin Alberts, staatmakers. 

    Puntemakers: 

    Grey-kollege 39 (22) – Drieë: AJ Bezuidenhout, Jan-Hendrik Wessels, Wyclef Vlitoor, Ian Small-Smith, Werner Gouws, Lesley Botha. Doelskoppe: Zander du Plessis (3). Strafdoel: Du Plessis. Affies 28 (7) – Drieë: Dewald Donald, George Oosthuizen, Dieter Crafford, Jan Dagutat. Doelskoppe: Regardt Roets (4).

    Ander spanne: 

    o.16: Affies 38, Grey-kollege 24.

    o.15: Grey-kollege 17, Affies 13.

    o.14: Affies 24, Grey-kollege 8.

    FOTO: William Brown

  • Paul Roos en Grey se opmars na Nr. 1 duur voort

    NewsGHanruJacobs18 Augustus 2018 in Bloemfontein. Dit is waar en wanneer Suid-Afrika se voorste skolespan van 2018 gekroon sal word.

    Dit is wanneer Grey-kollege en Paul Roos Gimnasium mekaar die stryd sal aansê. Hopelik neem die Suid-Afrikaanse Rugbyunie hiervan kennis en sal die SA Skole-span se program nie ‘n impak op die wedstryd hê nie.

    Paul Roos het gister in die Markotter-stadion in Stellenbosch die Hoër Jongenskool Paarl met 44-8 verneder. Dit was die span van die Eikestad se eerste sege oor Boishaai sedert 2014.

    Paul Roos se kaptein en haker, JJ Kotze, is ‘n klipharde speler wat ‘n sterk aanspraakmaker vir ‘n plek in die nasionale skolespan behoort te wees. Kotze was gister weer aan die voorpunt en sy agttal het teen Boishaai gewys dat hulle ‘n gedugte kombinasie is.

    In Paul Roos se agterhoede het die binnesenter, Brenden Venter, met sy verspreiding die gate in die besoekers se verdediging vir sy spanmaats uitgewys.

    Grey het sy onoorwonne status met ‘n sege van 39-28 oor ‘n moedige Affies behou. Die besoekers van die Rosestad het kort voor  rustyd ‘n voorsprong van 22-0 opgebou.

    Grey se haker, André-Hugo Venter, is koelkas toe gestuur kort voor rustyd. Affies se voorryman Dewald Donald het kort daarna welverdiend oor die doellyn gebars vir sy span se eerste punte.

    Toe Venter sy terugkeer tot die veld maak het Affies die gaping tot ‘n enkele punt op 22-21 laat krimp. Die tuisspan se agtsteman, Jan Dagutat, het in die 62ste minuut gaan druk om sy span met 28-27 te laat voorloop.

    Grey het daarna na ‘n hoër rat oorgeskakel om die sege te beklink. Die span van die Rosestad se agtsteman, Werner Gouws, asook die vleuel Ian Small-Smith en heelagter, Richard Kriel, het uitstaande vertonings opgedis.

    Grey se losskakel, Zander du Plessis, het ook ‘n goeie dag op kantoor beleef en in die eerste helfte met ‘n reuse-strafdoel van 60 meter geslaag.

    Paarl Gimnasium was met 47-39 oor Oakdale Landbou in ‘n opwindende wipplankstryd net buite Riversdal baas. Gimmies se vleuel Stravino Jacobs het drie keer die doellyn oorgesteek.

    Die wenspan se slot Henco Beukes was uitmuntend in die lynstane en het ook in die vastelos gewoel. Hy is goed deur die flank Dean Nieuwoudt ondersteun.

    Jy kom haal nie sommer net ‘n sege op Trappespark in Worcester nie. Of dit die gees van Charles Trappes is, wat neffens die hoofpaviljoen begrawe lê wat na die belange van HTS Drostdy omsien en of dit net die geluksgodin is sal ‘n geheim bly.

    Die Donkies het danksy ‘n drie in die doodsnikke deur sy losskakel, Shaun Baxter, ‘n sege van 25-18 oor Outeniqua behaal. Baxter het ‘n praglopie met speeltyd reeds vertreke onder die pale gaan afrond.

    Die Kwaggas van Outeniqua het drie minute voor die einde amper ‘n sege beklink, maar kon net nie die doellyn oorsteek nie.

    In Bethlehem het Voortrekker daarin geslaag om die bordjies teen Witteberg met 23-21 in die jaarlikse Classic Clash te verhang. Witteberg het verlede jaar ‘n droogte van tien jaar met ‘n oorwinning van 16-14 verbreek.

    Welkom Gimnasium se vlekkelose rekord in die Griffon-liga het ook in die slag gebly. Gimmies wat gebuk onder beserings voortbeur het met 20-elk gelykop teen Hentie Cilliers van Virginia gespeel. Wilgerivier van Frankfort het ook ‘n geskiedkundige sege van 18-12 oor die Afrikaanse Hoërskool Kroonstad behaal.

    Eldoraigne se Groen Drake het vuur gespoeg in hul jaarlikse Classic Clash teen Zwartkop. Eldoraigne moes sonder sy ster-heelagter, Shayne Bolton, klaarkom, maar het steeds met 37-24 koning gekraai.

    Eldos se buitesenter, Dominic Dalhouzi, was sy span se beste speler op die dag. Die vaskopstut, Barend Bezuidenhout, en losskakel, Jason Prinsloo, verdien elk ook ‘n klop op die skouer vir hulle vertonings.

    Die skrumskakel, Hilton Olivier, het ‘n mooi drie gedruk na ‘n breekslag vanaf die halflyn, maar hy het amper 100 meter genael vir die drie soos sy dartellopie hom tussen Zwartkop se verdedigers sien vleg het.

    In die Virsekerbeker het Transvalia met ‘n oortuigende sege van 73-24 oor HTS Middelburg gewys dat hy gewis ook in dié reeks ‘n sterk aanspraakmaker op die titel sal wees. Sy losskakel, Zian de Jager, het nege van sy span se elf drieë verdoel, waarvan hy die laaste danksy ‘n onderskep gaan afrond het.

    Garsfontein het EG Jansen met 57-15 kaf gedraf met sy losskakel, Campo Willemse, en SA Skole-buitesenter, Diego Appollis, wat elk twee keer die doellyn oorgesteek het.

    Menlopark is terug op die wenpad na hy die Hoërskool Nelspruit met 39-12 met die kous oor die kop huis toe gestuur het.

    Die verdedigende kampioen van die Virsekerbeker, Monument van Krugersdorp, sal hom voor sy eerste wedstryd in vanjaar se reeks moet regruk. Die span het na verlede week se gly teen Waterkloof ook gister teen Glenwood (22-49) slae gekry.

    AL DIE UITSLAE: 

    VIRSEKERBEKER

    Afdeling 1 – Beker: Garsfontein 57, EG Jansen 15; Menlopark 39, Hoërskool Nelspruit 12; Transvalia 73, HTS Middelburg 24. Skild: Eldoraigne 37, Zwartkop 24; Kempton Park 24, Montana 18; Noordheuwel 25, Marais Viljoen 22. Plaat: Hoërskool Pietersburg 29, Florida 20; Lichtenburg 44, Jeugland 13; Hoërskool Middelburg 38, Hugenote (Springs) 17.

    Afdeling 2 – Blou Bulle: HTS John Vorster 27, Wonderboom 26; Hoërskool Tuine 45, Midstream College 30; Overkruin 31, Die Wilgers 6. Goue Leeus: Bastion 37, Randburg 29; Linden 36, Dinamika 22. Limpopo: Ellisras 77, HTS Tom Naudé 5; Piet Potgieter 44, Merensky 17; Frikkie Meyer 59, Ben Viljoen 0. Luiperds: Potchefstroom Gimnasium 27, Hoërskool Klerksdorp 26; Potchefstroom Volkskool 37, Wesvalia 23. Pumas: Secunda 343, Piet Retief 12; Ermelo 41, Hoogenhout 17; Lydenburg 32, Standerton 21; Generaal Hertzog 31, HTS Witbank 29. Valke: Dr. Malan 43, Oosterlig 10; Heidelberg Volkskool 33, Die Anker 27; Driehoek 33, Vereeniging Gimnasium 14.

    Afdeling 3 – Blou Bulle: Pretoria THS 33, HTS Tuine 31; Akasia 12, Gerrit Maritz 10; Erasmus 27, Curro Hazeldean 7; HF Verwoerd 41, FH Odendaal 5; Uitsig 12, Cullinan 5. Goue Leeus: Fochville 17, Riebeeckrand 5; Leeuwenhof 36, Bekker 0; Riebeeckrand 44, Trinityhouse 5; Queen’s High 50, Jan Viljoen 22; Bekker 22, Jan Viljoen 10; Leeuwenhof 20, Trinityhouse 14. Limpopo: Frans du Toit 32, Curro Heuwelkruin 29. Luiperds: Schoonspruit 15, Vryburg 10; Bergsig 26, Brits 12. Pumas:  Valke: Stoffberg 32, Delmas 7; Brandwag (Benoni) 57, Belvedere 10; Elspark 16, Springs Boys’ High 14; John Vorster (Nigel) 19, Delmas 10.

    Afdeling 4 – Blou Bulle: Curro Roodeplaat 17, Lyttleton Manor 13; Maragon Mooikloof 75, Langenhoven 0; Hercules 48, Willowridge 15. Pumas: Morgenzon Landbou 33, Steelcrest 0; Komatipoort 40, Curro Bakenveld 28; Kriel 63, Evander 0.

    VRYSTAAT/GRIEKWAS

    Grey-kollege 39, Affies 28; Louis Botha 31, Sentraal 26; Diamantveld 57, Hoërskool Upington 24; Duineveld 42, Noord-Kaap 27; Goudveld-Hoërskool 40, Jim Fouché 10; Fichardtpark 34, Landboudal 13; Welkom Gimnasium 20, Hentie Cilliers 20; Voortrekker 23, Witteberg 21; Wilgerivier 18, AHS Kroonstad 12; Paul Erasmus 45, Ladybrand 0; Hoopstad 13, Bultfontein 13; Riebeeckstad 19, Bothaville 14; Brandfort 38, President Steyn 12; Ficksburg 15, Harrismith 5; St Andrews 69, Cornwall Hill College 0.

    NOORDVAAL

    Waterkloof 35, King Edward VII 23; Helpmekaar 36, Ben Vorster 21; St Alban’s College 32, Parktown Boys’ High 19; St John’s College 25, Pretoria Boys’ High 18; Jeppe 47, St Stithians College 31.

    KWAZULU-NATAL/OOS-KAAP

    Glenwood 49, Monument 22; Durban High School 45, Maritzburg College 30; Nico Malan 33, Despatch 19; St Andrew’s College 19, Cambridge 10; Kingswood College 31, Port Rex 7; Dale College 41, Hoërskool Grens 19; Pionier 28, Sarel Cilliers 22; Hudson Park 37, Queen’s College 22.

    WES-KAAP

    Paul Roos Gimnasium 44, Hoër Jongenskool Paarl 8; Paarl Gimnasium 47, Oakdale Landbou 39; Boland Landbou 24, Bishops 14; Stellenberg 25, SACS 22; HTS Drostdy 25, Outeniqua 18; Rondebosch Boys’ High 30, Durbanville 15; Brackenfell 22, Milnerton 7; President 37, Table View 3; Langenhoven Gimnasium 27, Swartland 24.

  • Rustenburg die span om die klop in die Virsekerbeker Plaat-kompetisie

    Rustenburg die span om die klop in die Virsekerbeker Plaat-kompetisie

    NewsGEldoraigneDie Hoërskool Rustenburg se eerstespan is die span om dop te hou in die Virsekerbeker se Plaat-kompetisie. Die Rusties het Saterdag ‘n klinkende sege van 46-17 oor Montana van Pretoria behaal. 

    Eldoraigne se Groen Drake is ook weer op die wenpad na ‘n moeilike Tuks-reeks. Die Drake het Centurion met 51-20 verslaan. Die wenspan se heelagter, Shane Bolton, was uitstaande en het twee keer Woeries se doellyn oorgesteek. 

    Die vleuel Lo-an Marx wat ook altyd sy hart uitspeel is ook vir sy spel met twee drieë beloon. Eldoraigne kom eerskomende Saterdag teen Zwartkop in hulle jaarlikse FNB Classic Clash te staan. 

    Marais Viljoen van Alberton het in sy kragmeting teen Zwartkop met 29-26 as oorwinnaars uit die stryd getree. Die span van Alberton het teen lemoentyd ‘n voorsprong van 21-16 geniet. 

    Die wenspan se heelagter, Derik van Zyl, was sy span se beste speler op die dag. Hy het ‘n hele paar gevaarlike teenaanvalle vanuit die laaste vesting geloots en was ook rotsvas onder die hoë bal. 

    Die skrumskakel, Enrico Els, verdien ook ‘n klop op die skouer vir die manier hoe hy die spel van agter die oond dikteer het. 

    Puntemakers:

    Plaat-afdeling

    Marais Viljoen 29 (21) – Drieë: Austin Nepgen (2), Luke Jonker, Roberto Torres, Derik van Zyl. Doelskoppe: Jonker (2). Zwartkop 26 (16) – Drieë: Phineas Zitha, Quintus de Britney, Wian Meads. Doelskop: Damian Rabie. Strafdoele: Rabie (3). 

    Eldoraigne 51 – Drieë: Shane Bolton (2), Lo-an Marx (2), Henry Kruger, Wickus van der Merwe, Divan Bezuidenhout. Doelskoppe: Hilton Olivier (4). Strafdoele: Bolton (2). Centurion 20 – Drieë: MJ van Dyk, Zander Louw, Jacques Peens. Doelskop: Ethan Wentzel. Strafdoel: Wentzel.

    Hoërskool Rustenburg 46 – Drieë: Gustav van Staden (2), De Wet Botha, Estian Heynecke, Jacques de Witt, Arno Strydom, Owen Bestbier, Marco Henning. Doelskoppe: Heynecke (3). Montana 17 – Drieë: Franco Stassen, Daniel Pautz. Doelskoppe: Thys Loubser (2). Strafdoel: Loubser. 

    Ander spanne: 

    o.16: Eldoraigne 61, Centurion 12; Marais Viljoen 31, Zwartkop 10; Rustenburg 81, Montana 3. 

    o.15: Centurion 52, Eldoraigne 5; Marais Viljoen 22, Zwartkop 17; Rustenburg 40, Montana 3.

    o.14: Eldoraigne 24, Centurion 5; Zwartkop 35, Marais Viljoen 12; Rustenburg 21, Montana 17.

    FOTO: GB Jordaan

  • Virsekerbeker – Afdeling 1 – Skild 2018

     

    # Skool Gespeel Wen Gelyk Verl Punte V Punte T Drieë V Drieë T Punte
    1 Ben Vorster 2 2 0 0 145 62 21 11 10
    2 Oos-Moot 2 1 0 1 113 55 18 8 7
    3 Hoërskool Pietersburg 1 1 0 0 27 20 3 2 4
    4 Lichtenburg 1 1 0 0 3 0 0 0 4
    5 Hoërskool Middelburg 1 0 0 1 0 3 0 0 1
    6 Jeugland 1 0 0 1 20 27 2 3 1
    7 Hugenote (Springs) 1 0 0 1 3 63 0 9 0
    8 Florida 1 0 0 1 12 93 2 13 0

    UITSLAE:

    12 Mei 2018
    Ben Vorster 93 (40) Florida                                                 12 (5)
    Drieë: Christiaan Smit (3), Jason Mulder (2), Ferrol Harmse (2), Thapelo Ramoshaba (2), CJ Erasmus, Shima Molepo, Zian van den Heever, DJ du Preez. Doelskoppe: Du Preez (6), Van den Heever (2), Erik Meintjies. Drieë: Tino Swanepoel, Morné van Jaarsveld. Doelskop: Swanepoel.
    Oos-Moot 63 Hugenote (Springs) 3
    Drieë: Eduan Swart (3), Jaco Kok (2), Marco Vorster (2), JP van der Meulen, Ruan Bezuidenhout. Doelskoppe: Christo Bornman (9). Strafdoel: Derik Biermann.
     
    Hoërskool Pietersburg 27 Jeugland  20
    Drieë: Franco du Plessis, Ruan van Tonder, Schalk Potgieter. Doelskoppe: Zander de Ridder (3). Strafdoele: De Ridder (2). Drieë: Deniro van der Walt, Wian Calitz. Doelskoppe: Jayden Boshoff (2). Strafdoele: Boshoff (2).  
    Hoërskool Lichtenburg 3 (0) Hoërskool Middelburg 0
    Strafdoel: Ryan Burger.  
  • EG Jansen – 2018

    EG Jansen – 2018

    Results

    EG Jansen 40 Nelspruit 15 Match Info
    EG Jansen 32 Paarl Gimnasium 54 Noord/Suid Match Info
    EG Jansen 43 Durbanville 28 Noord/Suid Match Info
    EG Jansen 20 Rustenburg 10 Match Info
    EG Jansen 52 Eldoraigne 25 Match Info
    EG Jansen 31 Outeniqua 34 Match Info
    EG Jansen 22 Oakdale Landbou 46 Match Info
    EG Jansen 14 Transvalia 82 Match Info
    12/05/2018 EG Jansen 28 Nelspruit 34 Match Info
    19/05/2018 EG Jansen Garsfontein
    EG Jansen
    EG Jansen
    EG Jansen
    EG Jansen
    EG Jansen
    EG Jansen

    Players: Wesley Noeth, Aurelio Philander, Dylan Schwartz, Lesley October,

    Coach: Len Olivier.

  • School Rugby Results – 19 May 2018

    School Rugby Results – 19 May 2018

     

    NOORDVAAL

    Affies 28 Grey College 39
    Waterkloof 35 King Edward VII 23
    Monument 22 Glenwood 49
    Helpmekaar 36 Ben Vorster 21
    St Alban’s College 32 Parktown Boys’ High 19
    St John’s College 25 Pretoria Boys’ High  18
           
           

    FREE STATE/GRIQUALAND WEST

    Grey College 39 Affies  28
    Louis Botha 31 Sentraal 26
    Diamantveld 57 Upington 24
    Duineveld 42 Noord-Kaap 27
    Welkom Gimnasium 20 Hentie Cilliers 20
    Wilgerivier 18 AHS Kroonstad 12
           
    Paul Erasmus 45 Ladybrand 0

    WESTERN CAPE

    Paul Roos Gimnasium 44 Paarl Boys’ High 8
    Paarl Gimnasium 47 Oakdale Landbou 39
    Boland Landbou 24 Diocesan College 14
    Stellenberg 25 SACS 22
    HTS Drostdy 25 Outeniqua 18
    Brackenfell 22 Milnerton 7
           
           
    Lengenhoven Gimnasium 27 Swartland 24
    President 37 Table View 3

    VIRSEKERBEKER

    BEKER-AFDELING
    Garsfontein 57 EG Jansen 15
    Menlopark 39 Nelspruit 12
    Transvalia 73 HTS Middelburg 24
    SKILD-AFDELING 
    Noordheuwel   Marais Viljoen  
    Eldoraigne 37 Zwartkop 24
    Kempton Park 24 Montana 18
    PLAAT-AFDELING
    Pietersburg 29 Florida 20
    Lichtenburg 44 Jeugland 13
    Middelburg 38 Hugenote (Springs) 17
    AFDELING 2
    BlouBulle
    Die Wilgers   Overkruin  
    HTS John Vorster 27 Wonderboom 26
    Tuine 45 Midstream College 30
    GoueLeeus
    Linden   Dinamika  
    Bastion 37 Randburg 29
    Limpopo
    Piet Potgieter 44 Merensky 17
    Ellisras 77 Tom Naude 5
    Frikkie Meyer 59 Ben Viljoen 0
    Luiperds
    Potch Gimmies 27 Klerksdorp 26
    Potch Volkies 37 Wesvalia 23
    Pumas
    General Hertzog 31 HTS Witbank 29
    Secunda 34 Piet Retief 12
    Ermelo 41 Hoogenhout 17
    Lydenburg 32 Standerton 21
    Valke
    Dr. Malan 43 Oosterlig 10
    Heidelberg Volkskool 33 Die Anker 27
    Driehoek   Vereeniging Gimnasium  
    AFDELING 3
    BlouBulle
           
           
           
           
           
           
           
           
           
           
           
           
           
           
           
           
           
           
           
           
           
           
           
           
           
           
           
           
           
           
           
           
           
           
           
           
           
           
           
           
           
           
           
           
           
           
           
           
           
           
           
           
           
           
           
           
           
           
           
           
           
           

     

  • Ben Vorster – 2018

    Results 

      Ben Vorster          
      Ben Vorster          
      Ben Vorster          
      Ben Vorster          
      Ben Vorster          
      Ben Vorster          
      Ben Vorster          
      Ben Vorster          
      Ben Vorster          
      Ben Vorster          
      Ben Vorster          
      Ben Vorster          
      Ben Vorster          
      Ben Vorster          
      Ben Vorster          
      Ben Vorster          

    Players: Erik Meintjies, 

    Coaches: Peter Schutte.

  • Boland Landbou – 2018

    Boland Landbou – 2018

    Results

    Boland Landbou 20 Garsfontein 24 Match Info
    Boland Landbou 25 Monument 26 Match Info
    Boland Landbou 59 Napier Boys’ High (NZ) 26 World Schools Festival Match Info
    Boland Landbou 67 Cavaliers Rugby (AUS) 0 World Schools Festival Match Info
    Boland Landbou 68 Brackenfell 24 Match Info
    Boland Landbou 67 Rondebosch Boys’ High 12 Match Info
    Boland Landbou 14 Affies 38 Wildeklawer Match Info
    Boland Landbou 35 Helpmekaar 21 Match Info
    Boland Landbou 25 Wynberg Boys’ High 27 Match Info
    12/05/2018 Boland Landbou 20 Framesby 34 Port Elizabeth Match Info
    Boland Landbou
    Boland Landbou
    Boland Landbou
    Boland Landbou
    Boland Landbou
    Boland Landbou

    Players:

    Coaches: Oloff Bergh and Deon Carstens.

  • Grey College – 2018

    Grey College – 2018

    Results

    17/03/2018 Grey College 49 Welkom Gimnasium 12 Match Info
    31/03/2018 Grey College 43 Garsfontein 31 Match Info
     4/04/2018 Grey College 66 Christchurch Boys’ High (NZ) 28 World Schools Festival Match Info
    7/04/2018 Grey College 60 Hartpury College (UK) 0 World Schools Festival Match Info
    14/04/2018 Grey College 60 Waterkloof 15 Match Info
      Grey College 47 HTS Drostdy 5 Wildeklawer Match Info
      Grey College 36 Monument 21 Wildeklawer Match Info
      Grey College 34 Paarl Boys’ High 20 Match Info
    12/05/2018 Grey College 62 Selborne College 22 Match Info
    19/05/2018 Grey College 39 Affies 28 Pretoria Match Info
    28/07/2018 Grey College 63 Grey High School 8 Port Elizabeth Match Info
    4/08/2018 Grey College 25 Glenwood 25 Durban Match Info
    18/08/2018 Grey College 28 Paul Roos Gimnasium 26  Bloemfontein Match Info

    Players: WJ Steenkamp (captain), Wyclef Vlitoor, De Wet Marais, Herman Aggenbag, André-Hugo Venter, Danwich Beukes, Franco Smith, Ian Small-Smith, Ross Braude, Richard Kriel, Lesley Botha, Jan-Hendrik Wessels. 

    Coaches: Wessel du Plessis and Tewis de Bruyn.