SSPN Test Site

Blog

  • School of Rugby Rankings – 7 May 2018

    School of Rugby Rankings – 7 May 2018

    Rugby FB iconAfter the big school rugby week in die Paarl – Grey College retained their number one spot on our rankings thanks to a 34-20 victory over Paarl Boys’ High at Brug Street. This was Boishaai’s first defeat against South African opposition since the start of the 2015 season.

    Paul Roos Gimnasium also showed that they in a class of their own by beating Paarl Gimnasium by 32-13 in their Premier Interschools clash. The match between Grey and Paul Roos later this year in Bloemfontein already promises to be a classic clash. Paul Roos moved into second position on our rankings with Gim slipping a spot to third.

    Monument from Krugersdorp might still have been suffering from some Wildeklawer-babelas, but still managed to beat Menlopark by 36-34 in the final of the Tuks Series in Pretoria. Menlopark also attended the Wildeklawer Festival, but showed with a class performance that they belong in the Top 10.

    Please note that we don’t take matches against international opposition into consideration in our rankings. These games will however still be recorded and shown in our results. This rankings is not an official ranking as there is no official ranking on schoolboy level and this is only to get the discussion on school rugby on South Africa flowing.

    We however take our responsibilty on reporting school rugby very seriously. Please note that we don’t take matches against international opposition into consideration in our rankings. These games will however still be recorded and shown in our results. This rankings is not an official ranking as there is no official ranking on schoolboy level and this is only to get the discussion on school rugby on South Africa flowing. We however take our responsibilty on reporting school rugby very seriously.

    To see each team’s results so far this season click on their name in the rankings. If you see any results missing please don’t hesitate to contact Hannes Nienaber via e-mail on hannes@schooolofrugby.co.za – and please feel free to discuss and differ from us in the comments section.

    The Rankings: 

    # School Played Won Drawn Lost Points F Points A
    1 Grey College 6 6 0 0 269 104
    2 Paul Roos Gimnasium 8 8 0 0 513 84
    3 Paarl Gimnasium 8 7 0 1 315 181
    4 Glenwood 9 9 0 0 350 123
    5 Paarl Boys’ High 5 4 0 1 209 104
    6 Monument 10 7 1 2 421 230
    7 Transvalia 9 7 1 1 515 147
    8 Oakdale Landbou 5 5 0 0 216 101
    9 Garsfontein 11 8 0 3 415 319
    10 Menlopark 9 6 0 3 289 227
    11 Affies 6 3 0 3 159 121
    12 Boland Landbou 7 3 0 4 254 172
    13 Selborne College 10 8 0 2 352 104
    14 HTS Drostdy 12 9 0 3 380 285
    15 Hilton College 7 7 0 0 176 91
    16 Welkom Gimnasium 11 8 0 3 365 175
    17 Grey High School 9 7 0 2 331 160
    18 Jeppe High School for Boys’ 10 9 0 1 315 181
    19 Diamantveld 7 5 0 2 220 138
    20 Wynberg Boys’ High 7 5 0 2 276 126
    21 Outeniqua 5 1 0 4 98 149
    22 EG Jansen 8 4 0 4 254 294
    23 Helpmekaar 6 4 0 2 200 110
    24 Rondebosch Boys’ High 5 3 0 2 122 123
    25 St Andrew’s College 6 6 0 0 154 95
    26 Diocesan College 6 6 0 0 211 48
    27 SACS 6 3 0 3 152 170
    28 Durban High School 9 6 0 3 223 159
    29 Rustenburg 8 5 0 3 234 190
    30 Stellenberg 8 4 0 4 310 193
    • Paarl Gimnasium‘s two victories against Rhino Rugby (84-7) and Jaquares (38-36) is not reflected in the stats and also not taken into consideration for the rankings.
    • Grey College victories against Christchurch Boys’ High (66-28) and Hartpury College (60-0) at the World Schools Festival in Paarl is excluded from the stats.
    •  Paul Roos Gimnasium’s victory of 78-10 over the Golden Lions XV during the St John’s College Easter Festival is also not taken into account.
    • Glenwood’s victories during the World Schools Festival in Paarl against the Italian All-Stars (53-10) and Namibian XV (53-7).
    • Paarl Boys’ High’s matches during their World Schools Festival against Jaquares (10-19) and Christchurch Boys’ High (25-7).
  • Grey laat Boishaai les opse en Monnas dra net-net Tuks-kroon

    NewsGBrandonTrofeeMonument van Krugersdorp het gister vir die derde agtereenvolgende jaar en heel moontlik vir die laaste keer ooit die Tuks-reeks se trofee omhoog gehou.

    Monnas het met 36-34 die titel in die eindstryd op die LC de Villiers-stadion hier van Menlopark gebuit. Dit was Menlopark se eerste verskyning in die eindstryd en die span het alles gedoen behalwe om as oorwinnaars van die veld te stap.

    Daar is sprake dat vanjaar se eindstryd die laaste een ooit in die reeks is en dat die spanne slegs volgende jaar op vriendskaplike basis teen mekaar sal deelneem.

    Monnas se kaptein en haker, Morné Brandon, het met ongeveer vier minute se spel oor in die wedstryd gaan druk om sy span se agterstand tot slegs 34-33 te staan te bring.

    Menlopark se heelagter, Enrique Steffen, het ‘n skepdoel daarna prober, maar Monnas se flank Franco Schutte het dit afgestorm. Monnas se losskakel, Byron-Lee Wentink, het daarna die wenpunte met ‘n strafdoel aangeteken.

    Dit was ‘n lustelose vertoning deur Monnas wat waarskynlik deur hulle twee moeilike wedstryde teen Paarl Gimnasium en Grey-kollege tydens die Wildeklawer-toernooi beinvloed is.

    Menlopark se skrumskakel, Bernard van der Linde, mag maar vandag breëbors rondloop na sy vertoning. Hy het die beste vertoning van sy skoolloopbaan opgedis en behoort na die wedstryd die Blou Bulle se nr.9-trui later vanjaar op die Cravenweek in die Paarl te dra.

    Dit gaan keer kos om Grey-kollege se stoomtrein vanjaar te stuit. Die span van Bloemfontein het die Hoër Jongenskool Paarl sy eerste nederlaag sedert 2014 teen ‘n Suid-Afrikaanse span op Brugstraat met 34-20 toegedien.

    Grey gaan nie maklik vanjaar gestuit word nie en skolerugby-ondersteuners sien reeds uit na die span van die Rosestad se ontmoeting met Paul Roos in Augustus.

    Dit was veral Grey se flanke De Wet Marais en Raynardo Gouveia asook die slot George Cronjé wat voorlangs die vuur gegee het. Die agtsteman, Werner Gouws, het met sy verskyning vanaf die plaasvervangersbank ook ‘n reuse impak gemaak.

    Agterlangs het die senterpaar, Franco Smith en Wyclef Vlitoor, te veel vra vir Boishaai se verdediging gehad. Boishaai se losskakel, Kian Meadon, kan tevrede met sy vertoning voel.

    Paul Roos Gimnasium het die aanvanklike druk uitstekend verwerk om Paarl Gimnasium in die Paarl met 32-14 die loef af te steek.

    Gimmies het meeste van die balbesit en gebiedsvoordeel in die eerste helfte geniet, maar kon slegs ‘n voorsprong van 10-6 teen die omdraaislag geniet.

    In die tweede helfte het die span van die Eikestad met sy losskakel, Juan Mostert, aan die spits die bal al hoe meer lug begin gee. Albei vleuels, Remy Engelbrecht en Tiaan Pretorius, het in die hoeke oorgegelip om die uitslag in hul span se guns te beklink.

    Gimmies se slot Henco Beukes en heelagter, Tiaan Swanepoel, kan tevrede oor hulle vertonings voel.

    In die uitspeelwedstryd vir die derde plek en vierde posisie van die Tuks-reeks wat ook as Valke-proewe kon dien, het Transvalia vir EG Jansen van Boksburg met 82-14 afgeslag.

    Dit was veral die woelige haker, Raynardt “Gutter” Nel, wat met sy stormlopies meeste van die skade aangerig het. Hy het vier keer die doellyn oorgesteek. Die haker het reeds vroeër vanjaar teen HTS Daniël Pienaar sewe drieë in ‘n wedstryd ingeryg.

    Die span van Vanderbijlpark se losskakel, Zian de Jager, was ook op sy stukke alhoewel hy slegs ‘n helfte gespeel het. Hy het met al sewe sy doelskop-pogings geslaag en ook op die aanval sy span rigting gegee.

    Lichtenburg is vir die derde agtereenvolgende jaar die kampioen van die NWU-Pukke Prestige-reeks. Die Liggies het die Hoërskool Middelburg met 20-17 in die eindstryd van die reeks op die Fanie du Toit-veld in Potchefstroom verslaan.

    ê

    Monument 36, Menlopark 34; Transvalia 82, EG Jansen 14; Garsfontein 48, Hoërskool Rustenburg 19; Hoërskool Nelspruit 45, HTS Middelburg 19; Eldoraigne 56, Kempton Park 21.

    NWU-PUKKE PRESTIGE-REEKS

    Lichtenburg 20, Hoërskool Middelburg 17; Potchefstroom Volkskool 30, Zwartkop 20; Noordheuwel 39, Potchefstroom Gimnasium 17; Montana 45, Jeugland 7.

    KWAZULU-NATAL/OOS-KAAP

    Grey High School 45, Queen’s College 38; Selborne College 47, Dale College 6; Brandwag (Uitenhage) 26, HTS Daniël Pienaar 10; Kingswood College 41, Hudson Park 20; St Andrew’s College 34, Graeme College 14; Nico Malan 82, Muir College 0; Graaff-Reinet Volkskool 61, DF Malherbe 0; Kearsney College 38, Westville Boys’ High 33; Ferrum 53, Dundee 6; Pionier 24, Voortrekker (Pietermaritzburg) 17.

    VRYSTAAT/GRIEKWAS

    Grey-kollege 34, Hoër Jongenskool Paarl 20; Louis Botha 28, Jim Fouché 16; Sentraal 24, Fichardtpark 10; Brandfort 62, Sand du Plessis 7; Goudveld-Hoërskool 33, Wilgerivier 16; Witteberg 63, AHS Kroonstad 12; Hentie Cilliers 29, Voortrekker 27; Riebeeckstad 39, HTS Sasolburg 10; Bothaville 45, Wessel Maree 14; Landboudal 51, Kathu 13.

    VIRSEKERBEKER

    Blou Bulle: Centurion 21, Hoërskool Klerksdorp 12; Midstream College 27, Pretoria-Noord 20; HTS John Vorster 27, Die Wilgers 20; Hoërskool Tuine 29, Overkruin 25; HTS Tuine 22, Curro Hazeldean 17; FH Odendaal 38, Cullinan 12; Pretoria THS 19, Gerrit Maritz 18; Erasmus 35, Uitsig 10; HF Verwoerd 20, Akasia 10.

    Goue Leeus: Fochville 29, Trinityhouse 0; Leeuwenhof 61, Jan Viljoen 19; Bekker 48, Queen’s High 0.

    Limpopo: Frikkie Meyer 65, Hans Strijdom 0; Merensky 31, Tom Naudé 11; Piet Potgieter 21, Wonderboom 18; Nylstroom 29, Frans du Toit 27; Curro Heuwelkruin 43, Eric Louw 19; Ellisras 54, Ben Viljoen 23.

    Luiperds: Wolmaransstad 53, HTS Klerksdorp 17; Schoonspruit 51, Brits 5; Zeerust 22, Schweizer-Reneke 17.

    Pumas: Piet Retief 27, Ermelo 26; Secunda 54, Lydenburg 14; Hoogenhout 43, Volksrust 3; Carolina 30, Groblersdal Akademie 0; Barberton 47, Penryn College 14; Curro Nelspruit 46, Kanonkop 46; Rob Ferreira 38, Morgenzon Landbou 32; Komatipoort 53, Eastdene 10.

    Valke: Hans Moore 34, Vereeniging Gimnasium 10; Brandwag (Benoni) 50, Delmas 27; Stoffberg 31, Belvedere 29; Die Ankerskool 27, Parys 25.

    WES-KAAP

    Paul Roos Gimnasium 32, Paarl Gimnasium 13; Wynberg Boys’ High 27, Boland Landbou 25; Bishops 19, SACS 7; HTS Drostdy 41, Hermanus 25; Stellenberg 47, Brackenfell 0; Hugenote (Wellington) 24, Durbanville 24; Hoërskool Bellville 49, Parel Vallei 8; Swartland 26, De Kuilen 20; Schoonspruit 26, Weston 24; Worcester Gimnasium 20, Robertson 17; Piketberg 14, Vredendal 8; Strand 32, Charlie Hofmeyr 19; DF Malan 25; Tygerberg 22; Lutzville 26, Augsburg Gimnasium 8; Bredasdorp 6, Overberg 5; Vredenburg 27, HTS Bellville 16; President 19, Melkbosstrand 12.

    NOORDVAAL

    Glenwood 37, Affies 34; Pretoria Boys’ High 37, St Alban’s College 13; Parktown Boys’ High 17, Northwood 12; St John’s College 58, St Andrews (Bloem) 0; Jeppe High School for Boys’ 66, St Benedict’s College 12.  

  • Results – u14 – Blue Bulls 2018

    Results – u14 – Blue Bulls 2018

    AFFIES

    Affies 27 Diamantveld  
    Affies 62 EG Jansen 0 Francois Swart
    Affies 31 Nelspruit 0 Francois Swart
    Affies 41 Ligbron 7 Francois Swart
    Affies 0 Paarl Gimnasium 29  
    Affies 19 Oakdale Landbou 10 Wildeklawer
    Affies 26 HTS Drostdy 14 Wildeklawer
    Affies 31 Glenwood 7  

    ELDORAIGNE

    Eldoraigne        
    Eldoraigne        
    Eldoraigne        
    Eldoraigne        
    Eldoraigne        
    Eldoraigne        
    Eldoraigne        
    Eldoraigne        

    GARSFONTEIN

    Garsfontein        
    Garsfontein        
    Garsfontein        
    Garsfontein        
    Garsfontein        
    Garsfontein        
    Garsfontein        
    Garsfontein        

    MENLOPARK

    Menlopark        
    Menlopark        
    Menlopark        
    Menlopark        
    Menlopark        
    Menlopark        
    Menlopark        
    Menlopark        

    WATERKLOOF

    Waterkloof        
    Waterkloof        
    Waterkloof        
    Waterkloof        
    Waterkloof        
    Waterkloof        
    Waterkloof        
    Waterkloof        
  • School Rugby Results – 5 May 2018

    School Rugby Results – 5 May 2018

    Rugby FB iconThe big rugby match-ups of the weekend is in Paarl with Paarl Boys’ High taking on Grey College of Bloemfontein at Brug Street, while Paarl Gimnasium hosts Paul Roos Gimnasium. Monument of Krugersdorp will try to defend their Tuks Series title against Menlopark in the LC de Villiers Stadium in Pretoria.

    The Results: 

    TUKS SERIES
    Monument 36 Menlopark 34
    Transvalia 82 EG Jansen 14
    Garsfontein 48 Rustenburg 19
    Nelspruit 45 HTS Middelburg 19
    Eldoraigne 56 Kempton Park 21

    NWU-PUKKE PRESTIGE SERIES

    Lichtenburg 20 Middelburg 17
    Zwartkop Potchefstroom Volkskool
    Potchefstroom Gimnasium Noordheuwel
    Wesvalia Die Anker
    Marais Viljoen Hugenote (Springs)
    Montana Jeugland
    HTS Witbank Oosterlig
    Randburg Driehoek
    Western Province
    Paul Roos Gimnasium Paarl Gimnasium
    Paarl Boys’ High Grey College

     

     

    VIRSEKERBEKER

    BlouBulle
    Hoërskool Tuine 29 Overkruin 25
    HTS John Vorster 27  Die Wilgers 17
    Midstream College Pretoria-Noord
    MEDIUM SCHOOLS
    HTS Tuine 22 Curro Hazeldean 17
    FH Odendaal 38 Cullinan 12
    Pretoria THS 19 Gerrit Maritz 18
    Erasmus 35 Uitsig 10
    HF Verwoerd 20 Akasia 10
    Pumas
    Hoogenhout 43 Volksrust 3
    Carolina 30 Groblersdal Academy 0
    Valke
    Brandwag (Benoni) 50 Delmas 27
  • Grey-wedstryd kan Boishaai se seisoen bepaal

    NewsGCullenvdMerweKan Grey-kollege sy drie jaar lange droogte teen die Hoër Jongenskool Paarl Saterdag op Brugstraat verbreek? 

    Die span van die Rosestad het sover beter vanjaar op die rugbyveld as Boishaai vertoon, maar die tuisspan is altyd ‘n harde neut om op sy tuisveld in die Paarl te kraak. Boishaai spog boonop met ‘n onoorwonne rekord teen Suid-Afrikaanse spanne sedert die begin van 2015.

    Die span van die Paarl het die laaste drie seisoene as die land se voorste skolespan afgesluit en gaan nie net van sy kroon afstand doen nie. Grey se laaste oorwinning oor Boishaai was in 2014 toe hy met 15-5 as oorwinnaars van Brugstraat se veld gestap het. 

    Daar bestaan geen twyfel dat Saterdag se kragmeting Boishaai se seisoen kan maak of breek. Die span kan of ritme vir die seisoen van 2018 vind wat hy benodig om nog ‘n seisoen onoorwonne af te sluit of hy kan sy onoorwinlikheid teen Suid-Afrikaanse spanne prys gee. Daar is baie druk op Boishaai se span van 2018 omdat dit vanjaar die skool se 150ste verjaarsdag is. 

    ‘n Sege oor Grey sal die span die nodige selfvertroue gee om aan die hoë verwagtinge te voldoen. Grey het egter vanjaar weer ‘n span wat sonder twyfel ‘n goeie kans staan om die seisoen as die land se voorste span af te sluit. 

    Boishaai se kaptein en slot, Adrian Alberts, sal voorlangs die vonk moet verskaf om sy agttal aan die gang te kry. Hy sal ondersteuning van die flanke Evan Roos en Louwan Horn en die haker, Cullen van der Merwe moet kry indien hulle voorlangs die oorhand wil kry. Van der Merwe is die seun van die gewese Griekwa-heelagter

    Daaar sal nie minder as vier oud-Springbokke se seuns vandag op die veld wees wanneer die twee spanne uitdraf nie. Alberts se slotmaat, Emile van Heerden, is die seun van die gewese Bok Fritz van Heerden, terwyl die heelagter, Riis du Plessis, die Prins van Vleuels – Carel du Plessis se jongste is.

    In Grey se span is die haker, André-Hugo Venter, die seun van die Ysterman André Venter, terwyl die binnesenter, Franco Smith se pa met dieselfde naam nog verlede jaar die Bokke se hulpafrigter was. Smith sr. is tans die Cheetahs se breier en het op losskakel en binnesener vir die Bokke gespeel. 

    Grey se aanslag is wel ‘n groot slag toegedien met sy uitmuntende agtsteman, Werner Gouws, wat ‘n besering in sy laaste wedstryd van Wildeklawer teen Monument opgedoen het. Gouws se fisieke teenwoordigheid sal gemis word. WJ Steenkamp wat self ‘n goeie wedstryd teen Monnas op slot beleef het, sal as in Gouws se plek op agtsteman uitdraf. 

    Grey se aanslag word wel versterk met die skrumskakel, Ross Braude, en voorryman Herman Aggenbag wat weer beskikbaar is. Aggenbag het wel van die plaasvervangersbank noodgedwonge ‘n verskyning teen Monnas gemaak. Boishaai sal die senter Wyclef Vlitoor en vleuel Ian Small-Smith met valkoë moet dophou albei beskik oor vinnige voete en kan ‘n wedstryd in ‘n oogwink swaai. 

    Die spanne is: 

    Hoër Jongenskool Paarl: 15 Riis du Plessis, 14 Carlo Uys, 13 Trent Sivertsen, 12 Noegh Hayward, 11 Quan Horn, 10 Kian Meadon, 9 Estiaan van Rensburg, 8 Gideon van Wyk, 7 Evan Roos, 6 Louwan Horn, 5 Adrian Alberts (kaptein), 4 Emile van Heerden, 3 Rhynardt Rijnsburger, 2 Cullen van der Merwe, 1 De Wet Wolhuter. 

    Grey-kollege: 15 Richard Kriel, 14 Ian Small-Smith, 13 Wyclef Vlitoor, 12 Franco Smith, 11 Lesley Botha, 10 Zander du Plessis, 9 Ross Braude, 8 WJ Steenkamp, 7 De Wet Marais, 6 Raynard Gouveia, 5 George Cronjé, 4 Danwich Beukes, 3 Herman Aggenbag, 2 André-Hugo Venter, 1 Jan-Hendrik Wessels. 

  • Vonke gaan Saterdag in die Paarl spat

    NewsGDawidKellermanDie vonke gaan behoorlik Saterdag in die Paarl spat.

    Vier van die voorste vyf skolespanne op School of Rugby se ranglys is more in die Bolandse dorpie in aksie. Paarl Gimnasium kom op sy tuisveld om 14:00 teen Paul Roos Gimnasium van Stellenbosch te staan. Die wedstryd word regstreeks op SuperSport 8 uitgesaai. Op Brugstraat in die Paarl sal die Hoër Jongenskool poog om Grey-kollege van Bloemfontein vir die vierde agtereenvolgende jaar ore aan te sit. 

    Paarl Gimnasium het dieselfde missie met sy laaste nederlaag teen Paul Roos (10-16) wat in 2014 op sy tuisveld in die Paarl was. Die twee spanne beklee onderskeidelik die tweede en derde posisie op die nuutste ranglys en ‘n sege Saterdag kan beteken dat een van die twee spanne die boonste posisie beklee. Dit hang natuurlik alles af van wat tussen Boishaai en Grey gebeur. Grey is op die oomblik die voorste span in die land, terwyl Boishaai die vyfde posisie beklee.

    Gimmies se sleutelspeler is sy kaptein en binnesenter, Dawid Kellerman. Hy sal in ‘n hewige tweestryd met Brendan Venter in die middelveld gewikkel wees. Venter is die seun van die gewese Bok-senter en hulpafrigter, Brendan Venter. Kellerman het vroeër vanjaar die nasionale skole-sewesspan gehelp om sy titel in Namibië te behou. 

    Paul Roos het sy agttal vir die wedstryd meer lyf gegee deur sy loskopstut tot dusver die seisoen, Mink Scharink, na slot te skuif. Die Nederlander het verlede jaar ook in die posisie vir die span van die Eikestad diens gedoen. Hy sal dus nie te ongemaklik met die skuif wees nie.

    Robbie Rodgers, seun van die voormalige Bok-stut Heinrich Rodgers, sal na die loskop kant van die skrum skuif. Hanru Jacobs wat die skrum op vaskop moet anker het tydens die Wildeklawer-toernooi gewys dat hy self ‘n sterke derduiwel is. 

    Indien Paul Roos genoeg balbesit voorlangs kan bedwing sal sy agterhoede met die losskakel, Juan Mostert, aan die spits heelwat vrae aan Gimmies se verdediging vra. Gimmies het in Juan Beukes, Jean-Jacques Rossouw (albei slotte) en die flank Mark Etzebeth ‘n paar ysters voorlangs wat Paul Roos se planne in die wiele kan ry.

    Die spanne is: 

    Paarl Gimnasium: 15 Tiaan Swanepoel, 14 Francois Marais, 13 Stephan du Toit, 12 Dawid Kellerman (kaptein), 11 Stravino Jacobs, 10 Charl Janson, 9 Bobby Alexander, 8 Hendri Siebert, 7 Mark Etzebeth, 6 Dean Nieuwoudt, 5 Juan Beukes, 4 Jean-Jacques Rossouw, 3 Jovan Bekker, 2 Delarey Nel, 1 Preben Verleden. Plaasvervangers: 16 Liam Compion, 17 Wian van Zyl, 18 Gerhard van Niekerk, 19 Pierich Siebert, 20 Juan Wilson, 21 Willem van Niekerk, 22 Jurie Matthee, 23 Jacques Marais. 

    Paul Roos Gimnasium: 15 Kade Wolhuter, 14 Remy Engelbrecht, 13 Regan van der Westhuizen, 12 Brendan Venter, 11 Tiaan Pretorius, 10 Juan Mostert, 9 Xander Botha, 8 Matthew Cordy, 7 Hermann Heins, 6 Jarrod Cairns, 5 Micardo du Preez, 4 Mink Scharink, 3 Hanru Jacobs, 2 JJ Kotze (kaptein), 1 Robbie Rodgers. Plaasvervangers: 16 Jan-Corrick van der Watt, 17 Meiring Ebersohn, 18 Daniel Swart, 19 Johann Bouwer, 20 André Smit, 21 Gerhard Cloete, 22 Ruben Labuschagne, 23 Cade Croy. 

    Vorige Ontmoetings: 

    2017 Paarl Gimnasium 20 Paul Roos Gimnasium 19 Stellenbosch
    2016 Paarl Gimnasium 28 Paul Roos Gimnasium 24 Paarl
    2015 Paarl Gimnasium 23 Paul Roos Gimnasium 21 Stellenbosch
    2014 Paul Roos Gimnasium 16 Paarl Gimnasium 10 Paarl
    2013 Paarl Gimnasium 24 Paul Roos Gimnasium 15 Stellenbosch
    2012 Paarl Gimnasium 28 Paul Roos Gimnasium 8 Paarl
    2011 Paul Roos Gimnasium 34 Paarl Gimnasium 30 Stellenbosch
    2010 Paarl Gimnasium 30 Paul Roos Gimnasium 27 Paarl
    2009 Paul Roos Gimnasium 47 Paarl Gimnasium 36 Stellenbosch
  • Limpopo Results – u18 – 2018

     

             
      Ben Vorster   Frikkie Meyer  
      Ben Vorster      
      Ben Vorster      
      Ben Vorster      
      Ben Vorster      
      Ben Vorster      
    Ben Vorster      
             
             
             
             
             
             
             
             

     

  • Monnas of Menlopark moontlik laaste kampioen van Tuks-reeks

    NewsGMonnasGarsMonument of Menlopark sal waarskynlik Saterdag as die laaste kampioen van die gesogte Tuks-reeks in die LC de Villiers-stadion in Pretoria. Daar is sprake dat vanjaar se Tuks-reeks vir die laaste keer in sy huidige formaat plaasgevind het en dat die skole slegs op vriendskaplike vanaf 2019 teen mekaar sal meeding. 

    Dié reeks se bestuur moet nog wel ‘n amptelike besluit oor die pad vorentoe neem. Monnas sal more poog om vir die derde agtereenvolgende as kampioen gekroon te word. Die span van Krugersdorp het verlede jaar vir EG Jansen met 50-13 in die eindstryd verslaan.

    Menlopark sal vir die eerste keer in die eindstryd van die Tuks-reeks vir eerstespanne in aksie wees. Die span se kaptein en haker, Dewald Pienaar, sal dus geskiedenis maak wanneer hy sy span op die veld lei. 

    Albei spanne was onoorwonne vanjaar voor die Wildeklawer-toernooi in Kimberley, maar die twee spanne kon nie ‘n enkele sege tussen hulle in die Diamantstad behaal nie. Monnas het sonder twyfel die taaiste Wildeklawer-bepalings van al die spanne gehad. Hulle het teen Paarl Gimnasium (34-31) en Grey-kollege (36-21) hul rieme styfgeloop. 

    Menlopark het tydens Wildeklawer teen Paul Roos Gimnasium (68-23) behoorlik slae in sy eerste wedstryd van die fees gekry. Die Parkies het in die laaste wedstryd van die toernooi teen HTS Drostdy met 16-22 die onderspit gedelf.

    Monnas sal as die guntelinge op die veld draf, maar moet nie verwag dat Menlopark net die stryd gewonne sal gee nie. Die span van Krugersdorp word deur sy SA Skole-haker, Morné Brandon, aangevoer. Hy sal saam met die slot Stephan le Roux en flank Tristan Dullisear hul span se aanslag voorlangs lei. 

    Monnas se senter Douw Scheepers sal ook fyn deur die Parkies dopgehou moet word. Menlopark se hoop op ‘n opskudding sal op die skouers van sy skrumskakel, Bernard van der Linde, rus. Hy beskik oor ‘n gevaarlike breekslag en behoort die Blou Bulle se uitsoek Cravenweek-span te haal. Die span van Pretoria se haastige vleuel Nsuku Baloyi is gevaarlik indien hy in besit en spasie geplaas word.

    Die eindstryd sal deur Niel Bosman geblaas word. Menlopark se drie junior-spanne sal ook Saterdag in die eindstryd in aksie wees. 

    Die spanne is: 

    Monument: 15 Dean Lategan, 14 Ruben Barnard, 13 Henco van Wyk, 12 Douw Scheepers, 11 Kagiso Nyamande, 10 Byron-Lee Wentink, 9 Zihan Coetzee, 8 Izan Esterhuizen, 7 Franco Schutte, 6 Tristan Dullisear, 5 Zander Oberholster, 4 Stephan le Roux, 3 Ruben Westraad, 2 Morné Branden (kaptein), 1 Brendan Pawson. Plaasvervangers: 16 Franco Prinsloo, 17 Danku Brits, 18 Dehan Niemand, 19 Hendré Fourie, 20 Corne Pennels, 21 Aiden Robberts, 22 Bradley Heunis, 23 Dewald Holtzhausen.

    Menlopark: 15 Enrique Steffen, 14 Franco Conradie, 13 Jurgen van Zyl, 12 Ruan Oosthuizen, 11 Nsuku Baloyi, 10 Kenan Wessels, 9 Bernard van der Linde, 8 Divan Venter, 7 Lohan Potgieter, 6 Marcelle Mombers, 5 Gerhard van der Bijl, 4 Tiaan de Klerk, 3 Gerhard Viljoen, 2 Dewald Pienaar (kaptein), 1 Jaco Britz. Plaasvervangers: 16 Enrique Coutriers, 17 Nolan Pienaar, 18 Delano Opperman, 19 André Jacobs, 20 Reinhardt Koekemoer, 21 Heinrich Boshoff, 22 Shurwin Smith.

    Vorige Eindstryde:

    2017 Monument 50 EG Jansen 13
    2016 Monument 25 Nelspruit 17
    2015 EG Jansen 29 Monument 17
    2014        
    2013 HTS Middelburg   Nelspruit  
  • Lombard relishing second Junior Bok season

    Lombard relishing second Junior Bok season

    JuniorSpringboksJunior Springbok fullback Gianni Lombard on Wednesday described the opportunity to represent the SA U20’s for the second season as a dream come true as the team got down to business in Edinburgh before Friday’s clash against Scotland.

    The players had their first field training session at the Oriam sports performance centre and followed this up with a split session outdoors in the cold and wet Scottish conditions. Friday’s match will kick off at the Murrayfield B field at 14h00.

    The three-match tour, which also features Tests against Wales in Cardiff and England in Worcester, is part of the team’s preparation for the World Rugby U20 Championship, which will be hosted in the south of France from 30 May to 17 June.

    Lombard, who was born in Worcester in the Western Cape, has been a regular feature in SA Rugby’s junior high performance structures in the last few years, having progressed from the SA Schools team to the Junior Springboks.

    “It is a privilege to represent the Junior Springboks for the second year in a row,” said Lombard. “It is a great feeling especially since few players receive the chance to play for the team in back-to-back seasons.

    “Having played last year I know what it is expected of us as players and what lies ahead in terms of the quality of the teams we will face here in the UK and at the World Rugby U20 Championship, so I am very excited about the opportunity.”

    Scotland is one of two Six Nations teams that Lombard has yet to face, with the other being Italy, and he looked forward to testing himself against them.

    “This is my first trip to Scotland and also the first time I will face Scotland in a Test, so this is really exciting,” said Lombard. “This tour will serve as fantastic preparation with an eye on the World Rugby U20 Championship, so it is important that we take as much as possible from these matches.

    “Scotland will enter the match well prepared after the U20 Six Nations, but our preparation has also been good, so it will be a solid Test for both teams.”

    Lombard may have selected rugby as his chosen sport, but he showed fantastic sporting talent from a young age, with the player having participated in the 400m hurdles event at Under-17 Youth World Athletics Championships, while he also played in the Under-13 and Under-17 National Cricket Weeks.

    Junior Springbok coach Chean Roux will announce his team to face Scotland on Thursday.

    Issued by SA Rugby Communications

  • Wildeklawer Results 2018 – Day 2

    Paarl Boys’ High 19 (5) – Tries: De Wet Wolhuter, Emile van Heerden, Vian van der Sandt. Conversion: Kian Meadon (2). Affies 14 (7) – Tries: Eric Sherman, Diaan Nordier. Conversions: Regardt Roets (2).

    Grey College 36 (31) – Tries: George Cronjé, Werner Gouws, Wyclef Vlitoor, WJ Steenkamp, Ian Small-Smith. Conversions: Zander du Plessis (4).  Penalty: Du Plessis. Monument 21 (7) – Tries: Douw Scheepers, Byron-Lee Wentink, Tristan Dullisear. Conversions: Wentink (3).

    Paul Roos Gimnasium 63 (28) – Tries: Jarrod Cairns (3), Brendan Venter, JJ Kotze, Hanru Jacobs, mink Scharink, Juan Mostert, Cade Croy. Conversions: Kade Wolhuter (9). Waterkloof 12 (0) – Tries: Ian Trollip, Shaun Grobler. Conversion: Trollip.

    Glenwood 27 (19) – Try: Rynhardt Jonker (2), Joe Jonas, Penalty Try. Conversion: Jaden Hendrikse. Penalty: Hendrikse. Outeniqua 13 (6) – Try: Braam van Huysteen. Conversion: Darryn Fortuin. Penalties: Fortuin (2).

    Paarl Gimnasium 24 (12) – Tries: Francois Marais, Dawid Kellerman, Mark Etzebeth, Dylan Alexander. Conversions: Charl Janson (2). Welkom Gimnasium 7 (7) – Try: FC du Plessis. Conversion: Ryan Davids.

    Oakdale Landbou 46 (31) – Tries: Janco Klinck (2), Karel Kleinhans (2), Joaquin Taute, Henco Beukes, Hendrik Victor, Hannes Gouws. Conversions: Jan-Daniel Strydom (3). EG Jansen 22 (15) – Tries: Dian Coetzee (2), Lesley October. Conversions: Aurelio Philander (2). Penalty: Philander.

    Stellenberg 52 (17) – Tries: Eugene Bosman (2), Josh Muller,  Keegan Joubert, Mika Cowley, Conwill Conradie, Nahum Johannes. Conversions: Nivan Petersen (7) Penalty: Petersen. Noord-Kaap 12 (5) – Tries: Jacquin van Wyk, Romain Godwill. Conversions: Elzandro Fredericks.

    SARU XV 28 (23) – Tries: Ethinique Adams, Michael Cloete, Brent Manuel, Lionel April. Conversion: April. Penalties: April (2). Diamantveld 17 (5) – Tries: Victor Hugo (2), Sello Maketlo. Conversion: Handré Bruwer.

    Boland Landbou 35 (14) – Tries: Armand Adendorf, JJ Wigins, Schalk Bezuidenhout, JN Snyman, Thys Kitshoff. Conversions: Gavin Mills (5). Helpmekaar 21 (7) – Tries: Brink Marx, Michael Amiras, Ruan Nortjé. Conversion: Tiaan Botes (3).