SSPN Test Site

Blog

  • Leeus teken meeste SA Skole-spelers

    Leeus teken meeste SA Skole-spelers

    NewsGGiovanSnymanDie Goue Leeus en Sharks het nie net mekaar vanjaar in die hoofwedstryd van die 54ste Cravenweek vir hoërskole in Johannesburg die stryd aangesê nie, maar ook die meeste SA Skole-spelers se handtekeninge bekom om volgende jaar hul rugbyloopbane by hulle voort te sit.

    Die Leeus (8) en Sharks (7) het saam daarin geslaag om 15 van die 29 SA Skole-spelers van vanjaar se dienste vir volgende jaar bekom. Agt van vanjaar se SA Skole-spelers sal volgende jaar nog agter die skoolbanke stelling inneem.

    Bart Schoeman wat die Leeus se kontraktering hanteer het daarin geslaag om agt van die Leeus se nege SA Skole-spelers in die unie te behou.

    Die negende speler, Morné Brandon, sal volgende jaar nog vir Monument in Krugersdorp se eerstespan uitdraf. Die Leeus het wel die dienste van die Ratel, Dameon Venter (Helpmekaar), behou. Boonop bult die unie se hakerspens met die Springbok Malcolm Marx en twee van die voorste o.19-hakers in die land, PJ Botha en Tiaan van der Merwe.

    Die agt spelers wat die Leeus tot nie-amptelike kampioen van die Cravenweek gehelp het, is Mark Snyman, Travis Gordon (SA Skole-kaptein), Kennedy Mpeku, Yanga Hlalu, Asenathi Ntlabakanye, Keagan Glade, Nkosi Masuku en Cristen van Niekerk. Die Leeus het die Sharks met 45-18 in die hoofwedstryd op St Stithians College se Baytop-veld verslaan.

    Snyman en Gordon het reeds die Leeu-welpies gehelp om die Vrystaat met 55-24 in die eindstryd van SA Rugby se o.19-kampioenskap te verslaan.

    Schoeman sal ook tevrede wees met die feit dat hy Janco van Heyningen (Vrystaat, senter), Giovan Snyman (Bulle, skrumskakel) en Prince Nkabinde (Pumas, vleuel) na die Goudstad kon lok. Dié drie sal saam met David Cary (Helpmekaar, heelagter/vleuel) goed in die Leeus se aanvallende spelpatroon inpas. Van Heyningen is verlede jaar in Atletiek Suid-Afrika se uitsoekgroep ingesluit wat die vereniging geoormerk het as atlete wat medaljes vir Suid-Afrika tydens die Olimpiese Spele van 2020 in Tokio kan verower.

    Die Sharks het al vyf sy SA Skole-spelers JJ van der Mescht (slot), Pepsi Buthelezi (agtsteman), Dylan Richardson (flank), Fezokuhle Mbatha (haker) en Sanele Nohamba (skrumskakel) behou. Die unie het ook daarin geslaag om Muller du Plessis (Paarl Gimnasium) en Vian Fourie (Hoër Jongenskool Paarl) na die Hawestad te lok. Du Plessis het glo ook aanbiedinge vanuit Australië ontvang.

    Buiten Fourie sal nog drie van die land se voorste skolespan, Paarl Boishaai, se spelers – Le Roux Malan (senter), Boeta Chamberlain (losskakel) en Thakier Abrahams (vleuel) ook na Durban verhuis.

    NewsGChristopherSchreuderDie Sharks het ook sy stutspens behoorlik aangevul met aanwinste soos Francois Klopper (Voortrekker), Sean Barnes (Durban High School) en Adriaan Staples (Paarl Gimnasium). Klopper is na afloop van vanjaar se Blou Bulle Prestige-aand op Loftus Versfeld as die speler van die dag met ‘n beurs beloon. Wat die toekenning uniek maak is die feit dat die vaskopstut met sy vertoning beïndruk het op ‘n dag waar spanne aangemoedig word om die bal lug te gee. Geen stelskoppe word op die dag geneem nie.

    Gepraat van die Blou Bulle. Hulle het weer ‘n groot groep spelers na die Jakarandastad gelok, maar slegs Stephan van der Bank (Nelspruit, losskakel) en Andrew Kota (Welkom-Gimnasium, heelagter) het vanjaar die SA Skole-span gehaal.

    Die werwing van spelers soos Ruben Beytell (EG Jansen, losskakel), Jay-Cee Nel (Oakdale Landbou, enter), PJ Jacobs (Monument, agtsteman), Dylan Kruger (Glenwood, flank), Dandré Prinsloo (Monument, heelagter) en CJ Steinhobel (Garsfontein, stut) behoort egter in die toekoms vrugte af te pluk.

    Die Westelike Provinsie het daarin geslaag om Grey-kollege van Bloemfontein se voorste spelers na die Moederstad te lok. Drie van die vier SA Skole-spelers wat volgende jaar in ‘n Streeptrui in aksie sal wees – Rikus Pretorius (senter), Ru-hann Greyling (haker) en Christopher Schreuder (losskakel) het vanjaar vir Grey gespeel. Die ander SA Skole-speler is Paarl Gimnasium se agtsteman, Henco Martins.

    Paarl Boishaai se kaptein en agtsteman, Francke Horn, wat vanjaar die Cravenweek weens siekte misgeloop het, sal ook sy rugbyloopbaan by die WP volgende jaar voortsit.

    Die Vrystaat se werwer, Melusi Mthethwa, het met sy beperkte begroting weer ‘n uitstekende taak verig. Veral die kopies van Charles Williams (Diamantveld, losskakel), Eric Myburgh (Paarl Boishaai, skrumskakel), Waqar Solaan (Grey PE, senter), Ruben Roodt (Garsfontein, flank), James-Henry Mollentze (Outeniqua, losskakel) en PJ Krugell (Waterkloof, vleuel) behoort die Vrystaters van ‘n paar nuwe helde te verskaf. 

    Wie gaan waarheen? 

    Bulle (2) Leeus (8) WP (4) Sharks (7) Vrystaat (0)
    PJ Jacobs Mark Snyman Rikus Pretorius JJ v/d Mescht Charles Williams
    Ruben Beytell Janco van Heyningen Duren Hoffman Kieran Houlston Renier van Zyl
    Stephan v/d Bank Wesley Thompson Ru-hann Greyling Jason Raubenheimer Eric Myburgh
    Luke Rossouw David Cary Christopher Schreuder Pepsi Buthelezi Luka Ferreira
    Cornell Korff Keegan Glade David Kriel Muller du Plessis Andre Hanekom
    Jay-Cee Nel Travis Gordon Francke Horn Philip van Dyk Jacques van Biljon
    Muzi Nyakane Kennedy Mpeku Marcel Theunissen Le Roux Malan Le Kleu Stokes
    Marnus Potgieter Yanga Hlalu Quan Eymann Ruan Oosthuizen Viaan Wolmarans
    Andrew Kota Christopher Havenga Cornel Kotze – Maties Vian Fourie Waqar Solaan
    Dandre Prinsloo Dameon Venter Divan Enslin Dylan Richardson Ayabonga Matroos
    Franco van Eeden Tinus Combrinck Dian Bleuler Francois Klopper Nyiko Ntlemo
    Zach Briel Jonathan Viljoen Henco Martins Boeta Chamberlain Bernard Vermaak – UV
    Charles Goedhals Chris Rossouw Thakier Abrahams Elrich Louw
    Lloyd April Edmund Ludick Tristan Leitch Caylib Dingaan Gideon van Niekerk
    JP Viviers Asenathi Ntlabakanye Liam van den Berg Fezokuhle Mbatha Janus Venter
    Romeo Eksteen Ruben Kotze Gerado Jaars Siphamandla Matsinya Mvuzo Nhlozi
    Johan Mulder Ewan Visser Alexander Mbete Sanele Nohamba  Ruben Roodt
    Ruhan Viviers Giovan Snyman Vusile Dlepu Sean Barnes  Johan Wilken
    Philip Potgieter Ulrich Maritz Abner van Reenen Henk Cilliers  JH Mollentze
    Jaco Labuschagne Tiaan Drotskie David Coetzer Adriaan Staples  PJ Krugell
    Edward Laubscher JW Meades Angelo Davids  Cham Zondeki
    Dylan Kruger Ian Kitwanga
    Carson Koekemoer Gerrit Visser Jean Louis de Lange
    Jonathan O’Neill Michael Goodhal
    Janko Swanepoel Nkosi Masuku 
    Louis Meiring Cristen van Niekerk
    Justin Sadie  Prince Nkabinde
    Steven Billings  Cal Smid
    Keanu Prinsloo  Hendrik Smit
    CJ Steinhobel
    Stephan Leonard
    Johan van Zyl
    Marno Beyl
    James Combrinck
    Wian Bezuienhoudt
    Nicko Laubscher
    Henco van Heerden
    Adriaan Ludick – u19
  • Blue Bulls u14 Results – 2018

     

    Affies – 2018
    1 Affies      
    2 Affies      
    3 Affies      
    4 Affies      
    5 Affies      
    6 Affies 55 EG Jansen  10
    7 Affies      
    8 Affies      
    9 Affies 12 Waterkloof 6
    10 Affies      
    11 Affies      
    12 Affies      
    13 Affies      
    14 Affies      
    15 Affies      
    16 Affies      

     

    Centurion – 2018
    1 Centurion      
    2 Centurion      
    3 Centurion      
    4 Centurion      
    5 Centurion      
    6 Centurion      
    7 Centurion      
    8 Centurion      
    9 Centurion      
    10 Centurion      
    11 Centurion      
    12 Centurion      
    13 Centurion      

     

    Eldoraigne – 2018
    1 Eldoraigne      
    2 Eldoraigne      
    3 Eldoraigne      
    4 Eldoraigne      
    5 Eldoraigne      
    6 Eldoraigne      
    7 Eldoraigne      
    8 Eldoraigne      
    9 Eldoraigne      
    10 Eldoraigne      
    11 Eldoraigne      
    12 Eldoraigne      
    13 Eldoraigne      

     

    Garsfontein – 2018
    1 Garsfontein      
    2 Garsfontein      
    3 Garsfontein      
    4 Garsfontein      
    5 Garsfontein      
    6 Garsfontein      
    7 Garsfontein      
    8 Garsfontein      
    9 Garsfontein      
    10 Garsfontein      
    11 Garsfontein      
    12 Garsfontein      
    13 Garsfontein      

     

    Midstream College
    1 Midstream College      
    2 Midstream College      
    3 Midstream College      
    4 Midstream College      
    5 Midstream College      
    6 Midstream College      
    7 Midstream College      
    8 Midstream College      
    9 Midstream College      
    10 Midstream College      
    11 Midstream College      
    12 Midstream College      
    13 Midstream College      

     

    Waterkloof – 2018
    1 Waterkloof      
    2 Waterkloof      
    3 Waterkloof      
    4 Waterkloof      
    5 Waterkloof      
    6 Waterkloof      
    7 Waterkloof      
    8 Waterkloof      
    9 Waterkloof      
    10 Waterkloof      
    11 Waterkloof      
    12 Waterkloof      
    13 Waterkloof      

     

    Zwartkop – 2018
    1 Zwartkop      
    2 Zwartkop      
    3 Zwartkop      
    4 Zwartkop      
    5 Zwartkop      
    6 Zwartkop      
    7 Zwartkop      
    8 Zwartkop      
    9 Zwartkop      
    10 Zwartkop      
    11 Zwartkop      
    12 Zwartkop      
    13 Zwartkop      
  • Spanne vir Francois Swart Rugbyweek van 2018 bekend

    Spanne vir Francois Swart Rugbyweek van 2018 bekend

    AffiesDie spanne wat volgende jaar aan die 14de Francois Swart-rugbyweek by die Afrikaanse Hoër Seunskool in Pretoria gaan deelneem is bekend. Die rugbyweek is in 2004 gestig na die afsterwe van die belowende jong losskakel, Francois Swart, wat daardie jaar sy lewe in ‘n motorongeluk buite Victoria-Wes in die Noord-Kaap verloor het. 

    Swart het Affies se eerstespan in 53 wedstryde verteenwoordig en het 447 punte vir die Wit Bulle in die wedstryde aangeteken. Swart se skakelmaat in 51 van sy 53 wedstryde vir Affies was die Springbok-skrumskakel, Fourie du Preez. Swart het na skool in 2002 en 2003 vir die Suid-Afrikaanse o.12-span gespeel. Hy het ook tussen 2001 en 2003 die Luiperds, Westelike Provinsie en die Blou Bulle in die Vodacombeker-reeks verteenwoordig. 

    Ligbron Akademie van Ermelo is die enigste nuweling wat nie vanjaar op die week in aksie was nie. Kearsney College van Durban wat vanjaar in aksie was, sal nie volgende jaar in die Jakarandastad in aksie wees nie. 

    Die spanne is: 

    Affies, Jeppe High School for Boys, King Edward VII, Hoërskool Nelspruit, Dr. EG Jansen, Zwartkop, Eldoraigne, Helpmekaar, Kempton Park, Waterkloof, Maritzburg College, Ligbron Akademie. 

  • Bepalings vir die Blou Bulle se Prestige-aand van 2018

    Bepalings vir die Blou Bulle se Prestige-aand van 2018

    BlouBulleIndien jy jouself volgende jaar op 6 Maart in die Jakarandastad bevind, moet jy nie die jaarlikse Blou Bulle Prestige-rugbyaand misloop nie. Die hoofwedstryd van die dag tussen Menlopark van Pretoria en Boland Landbou beloof om vir heelwat opwinding te sorg. 

    Geen stelskoppe word tydens die wedstryde toegelaat nie. 

    Dit is gepas dat Boland Landbou die eerste skool vanuit die Wes-Kaap is, om aan die Blou Bulle se dag deel te neem. Derick Hougaard, ‘n oud-leerling en Springbok van die skool, het as die Liefling van Loftus in sy speeldae bekend gestaan. 

    Die eerste wedstryd van die dag skop reeds om 09:00 op Loftus Versfeld tussen Noordheuwel van Krugersdorp en Goudveld-Hoërskool van Welkom af. 

    Daar is ook ‘n stryd tussen die Dames-broers, Rudi en Jaco, wat vir heelwat vuurwerk kan sorg. Rudi Dames is die direkteur van rugby by Pretoria Boys’ High, terwyl Jaco die hoofafrigter van Diamantveld van Kimberley se eerstespan is. Pretoria Boys’ High en Diamantveld sal mekaar om 16:00 die stryd aanse. 

    Die Afrikaanse Hoër Seunskool van Pretoria sal ook volgende jaar vir die eerste keer aan die dag op sy voorstoep deelneem. Ander nuwelinge wat vir di eerste keer op die rugbyaand in aksie sal wees is: Duineveld van Upington, Frikkie Meyer van Thabazimbi, Witteberg van Bethlehem, HTS Middelburg en Transvalia. 

    Affies sal om 20:00 onder die spreiligte van Loftus Versfeld die Rooi Bulle van HTS Middelburg die stryd aanse. 

    Die bepalings is:

    09:00 – Noordheuwel vs Goudveld
    10:00 – Curro Heuwelkruin vs Pretoria THS 
    11:00 – St Alban’s College vs Potchefstroom Gimnasium
    12:00 – Kempton Park vs Jeppe High School for Boys
    13:00 – Oos-Moot vs Witteberg
    14:00 – Zwartkop vs Duineveld
    15:00 – EG Jansen vs Frikkie Meyer
    16:00 – Pretoria Boys’ High vs Diamantveld
    17:00 – Waterkloof vs Transvalia
    18:00 – Monument vs Welkom Gimnasium
    19:00 – Garsfontein vs Voortrekker (Bethlehem)
    20:00 – Affies vs HTS Middelburg
    21:00 – Menlopark vs Boland Landbou

  • Five wicket-hauls at the Coca-Cola Khaya Majola Week (1994-2016)

    Five wicket-hauls at the Coca-Cola Khaya Majola Week (1994-2016)

    Figures

    Player

    Match

    Year

    Format

    7/18

    Darryn du Pavillon

    KZN Inland vs. North West

    2012

    Limited Overs

    7/28

    Dean Forward

    Border vs. KZN Inland

    2004

    Limited Overs

    7/26

    Simon Minnaar

    Western Province vs. Mpumalanga

    2004

    Limited Overs

    7/35

    Stefan Klopper

    Northerns vs. KwaZulu-Natal

    2014

    Time Cricket

    7/41

    Quinton Barnes

    Griqualand West vs. Border B

    1997

    Limited Overs

    6/14

    Scott Spedding

    Gauteng vs. Kei

    2004

    Limited Overs

    6/17

    Sithembile Langa

    Border vs. Limpopo

    2014

    Limited Overs

    6/20

    Tim Groenewald

    KwaZulu-Natal vs. Eastern Province

    2002

    Limited Overs

    6/23

    Tulani Ngxoweni

    Border vs. Western Province B

    1994

    Limited Overs

    6/24

    Todd Walker

    SWD vs. Border

    2015

    Limited Overs

    6/24

    Vuyo Soldati

    Kei vs. Griqualand West

    2004

    Limited Overs

    6/24

    E Meyer

    SWD vs. North West

    2005

    Limited Overs

    6/25

    Tshepo Seroalo

    North West vs. Gauteng

    2014

    Limited Overs

    6/25

    Keyser

    North West vs. Western Province B

    1997

    Limited Overs

    6/27

    Kyle Simmonds

    KwaZulu-Natal vs. Gauteng

    2011

    Time Cricket

    6/27

    Darryn du Pavillon

    KZN Inland vs. Griqualand West

    2012

    Time Cricket

    6/27

    Johan van der Wat

    Easterns vs. Northern Transvaal B

    1996

    Limited Overs

    6/28

    Richard Maree

    SWD vs. Limpopo

    2013

    Limited Overs

    6/28

    J Williams

    Gauteng B vs. Western Province B

    1997

    Limited Overs

    6/35

    Rory Kleinveldt

    Western Province vs. Border

    2000

    Limited Overs

    6/35

    Henk Holtzhausen

    Limpopo vs. Easterns

    2004

    Limited Overs

    6/36

    Lesego Senokwane

    North West vs. Limpopo

    2014

    Limited Overs

    6/37

    M Dickson

    KZN Mynahs vs. Western Transvaal

    1994

    Time Cricket

    6/43

    Steven Dembitzer

    Western Province vs. Northerns

    2007

    Limited Overs

    6/43

    Sohail Mahmood

    KZN Inland vs. Boland

    2012

    Time Cricket

    6/44

    Sean Whitehead

    Free State vs. Gauteng

    2015

    Time Cricket

    6/60

    Piet Wille

    Free State vs. Zimbabwe

    1994

    Time Cricket

    5/3

    Nikolaas Davin

    Namibia vs. Limpopo

    2015

    Limited Overs

    5/4

    Lutho Sipamla

    Eastern Province vs. Northern Cape

    2015

    T20

    5/5

    Jean de Wet

    KZN Inland vs. KwaZulu-Natal

    2015

    Time Cricket

    5/7

    Mafinki Serame

    North West vs. Kei

    2005

    Limited Overs

    5/8

    Elnu Potgieter

    Mpumalanga vs. Limpopo

    2015

    T20

    5/11

    Dean Foxcroft

    Northerns vs. KZN Inland

    2015

    Limited Overs

    5/11

    Andrew Birch

    Eastern Province B vs. Western Province B

    1999

    Limited Overs

    5/12

    Luke Philander

    Boland vs. North West

    2015

    Limited Overs

    5/12

    Riel de Kock

    Free State vs. Gauteng

    2002

    Limited Overs

    5/13

    John Sullivan

    Free State vs. Easterns

    1998

    Limited Overs

    5/13

    Luc Maingard

    KZN Inland vs. Eastern Province

    2012

    Limited Overs

    5/14

    Frans Nkuna

    Northerns vs. Easterns

    2004

    Limited Overs

    5/15

    Ruan de Swardt

    Northerns vs Limpopo

    2016

    T20

    5/15

    Alfonso Thomas

    Western Province B vs. Western Transvaal

    1995

    Limited Overs

    5/15

    Wihan Jacobs

    Mpumalanga vs. Kei

    2005

    Limited Overs

    5/16

    Mornantau Hayward

    Eastern Province vs. Northern Transvaal

    1995

    Limited Overs

    5/16

    Aubrey Swanepoel

    Griqualand West vs. Northerns

    2006

    Limited Overs

    5/16

    Riaan Botha

    SWD vs. Namibia

    2009

    Limited Overs

    5/16

    Arno Moolman

    SWD vs. KwaZulu-Natal

    2012

    T20

    5/16

    A Palekar

    Western Province B vs. Eastern Transvaal

    1994

    Time Cricket

    5/17

    Ngazibini Sigwili

    Border vs. Nambia

    2012

    Time Cricket

    5/17

    Mynhardt Koen

    Griqualand West vs. Northerns B

    1997

    Limited Overs

    5/18

    P Swanepoel

    USSA u17 vs. Free State B

    1996

    Limited Overs

    5/19

    Brandon Clark

    Western Province vs. SA Country Districts

    1994

    Limited Overs

    5/19

    Donovan Lentz

    Border vs. Boland

    1999

    Limited Overs

    5/19

    Waleed Samsodien

    Western Province vs. Transvaal

    1996

    Limited Overs

    5/20

    Curtley Louw

    Boland vs. Northerns

    2013

    Limited Overs

    5/20

    Wayne Lombard

    Mpumalanga vs. South Gauteng

    2003

    Limited Overs

    5/20

    Charl van der Merwe

    Northerns vs. Western Province

    2011

    Time Cricket

    5/21

    Richard Papenfus

    SWD vs North West

    2016

    Limited Overs

    5/21

    Tyron Koen

    KwaZulu-Natal vs. KZN Inland

    2015

    Time Cricket

    5/21

    Jean Symes

    Gauteng vs. Eastern Province

    2005

    Limited Overs

    5/22

    Gareth Harte

    Gauteng vs. Eastern Province

    2011

    Time Cricket

    5/22

    Gareth Simpkins

    KZN Inland vs. North West

    2004

    Limited Overs

    5/22

    Graeme van Buuren

    Northerns vs. Gauteng

    2008

    Limited Overs

    5/23

    Matthew Arnold

    Northerns vs. Boland

    2006

    Limited Overs

    5/23

    Martin van Rooyen

    FS Country Districts vs. Mpumalanga

    2003

    Limited Overs

    5/23

    D Joubert

    North West vs. Northern Transvaal B

    1996

    Limited Overs

    5/24

    Dean Foxcroft

    Northerns vs. Eastern Province

    2015

    Time Cricket

    5/24

    Lance Humphrey

    Easterns vs. Limpopo

    2013

    Time Cricket

    5/24

    H de Wet

    Boland vs. North West

    2007

    Time Cricket

    5/25

    Siyabulela Simetu

    Western Province vs. Boland

    2009

    Time Cricket

    5/25

    Marcello Piedt

    SWD vs. North West

    2011

    Time Cricket

    5/26

    Wehan Joubert

    Mpumalanga vs. Limpopo

    2011

    Time Cricket

    5/26

    Juandré Olivier

    Mpumalanga vs. Namibia

    2008

    Limited Overs

    5/27

    Pierre Joubert

    Northern Transvaal vs. SA Country Districts

    1994

    Time Cricket

    5/27

    Rhett Oertel

    KwaZulu-Natal vs. Eastern Province

    1999

    Limited Overs

    5/28

    Jonathan Beukes

    Free State vs. Boland

    1996

    Limited Overs

    5/28

    Kushen Kishun

    KwaZulu-Natal vs. Border

    2008

    Time Cricket

    5/29

    Katlego Thena

    Gauteng vs Eastern Province

    2016

    Time Cricket

    5/30

    Sipho Sibande

    FS Country Districts vs.  Griquas CD

    2003

    Limited Overs

    5/30

    Michael Shean

    Border vs. Free State

    2009

    Time Cricket

    5/31

    Thulani Mbaniwa

    Gauteng vs. KZN Inland

    2005

    Limited Overs

    5/31

    Ayanda Kwaza

    Kei vs. Limpopo

    2006

    Limited Overs

    5/31

    Francois Plaatjies

    SWD vs. KZN Country Districts

    2003

    Limited Overs

    5/31

    Reece Williams

    Griqualand West vs. Easterns

    2008

    Time Cricket

    5/32

    Malan Morkel

    Transvaal vs. Natal

    1994

    Time Cricket

    5/32

    Grant Marais

    Eastern Province vs. KwaZulu-Natal

    1995

    Limited Overs

    5/33

    Craig Kirsten

    KwaZulu-Natal vs. Western Province

    2012

    Time Cricket

    5/34

    Arno Moolman

    SWD vs. North West

    2013

    Limited Overs

    5/34

    Ruan Pietersen

    Griqualand West vs. SWD

    2005

    Limited Overs

    5/34

    Trevor Madondo

    Zimbabwe vs. Transvaal

    1995

    Limited Overs

    5/32

    Ockert Erasmus

    Boland vs. Gauteng

    2006

    Limited Overs

    5/32

    Anrich Nortjé

    Eastern Province vs. Gauteng

    2011

    Time Cricket

    5/33

    Zukolwethu Mgudlwa

    Kei vs. Limpopo

    2004

    Time Cricket

    5/33

    Calvin van Rensburg

    North West vs. Mpumalanga

    2006

    Limited Overs

    5/33

    Craig Kirsten

    KwaZulu-Natal vs. Western Province

    2012

    Time Cricket

    5/34

    H Carmichael

    KZN Mynahs vs. Griqualand West

    1997

    Limited Overs

    5/34

    Ruan Pietersen

    Griqualand West vs.

    2005

    Limited Overs

    5/34

    Graham Hume

    Gauteng vs. Free State

    2008

    Time Cricket

    5/35

    Mark Airey

    KwaZulu-Natal vs. North West

    2010

    Time Cricket

    5/35

    Wehan Joubert

    Mpumalanga vs. Limpopo

    2012

    Time Cricket

    5/36

    Rudi Seconds

    Border vs. KZN Inland

    2006

    Limited Overs

    5/36

    Ron v/d Westhuizen

    Limpopo vs. Namibia

    2002

    Limited Overs

    5/36

    J Conchar

    Griqualand West vs. SA Country Districts

    1994

    Limited Overs

    5/38

    Junaid Buffkins

    Western Province vs. Eastern Province

    2008

    Time Cricket

    5/39

    Luke Philander

    Boland vs. SWD

    2015

    Time Cricket

    5/39

    Faf du Plessis

    North Gauteng B vs. USSA u17

    1999

    Limited Overs

    5/39

    W du Toit

    Boland vs. Northerns

    1997

    Limited Overs

    5/39

    Matt Hullet

    KZN Inland vs. Limpopo

    2008

    Time Cricket

    5/39

    Enkosi Nonyakela

    Border vs. Limpopo

    2011

    Limited Overs

    5/40

    Siphamandla Krweqe

    Border vs Western Province

    2016

    Limited Overs

    5/42

    Sahil Bissoon

    KwaZulu-Natal vs. North West

    2010

    Time Cricket

    5/44

    Wayne Lombard

    Mpumalanga vs. South Gauteng

    2003

    Limited Overs

    5/45

    Niel Marais

    Free State vs. KwaZulu-Natal

    2009

    Limited Overs

    5/47

    Shaakir Abrahams

    Eastern Province vs. KwaZulu-Natal

    2012

    Time Cricket

    5/48

    Mark Airey

    KwaZulu-Natal vs. KZN Inland

    2010

    Limited Overs

    5/48

    P Swanepoel

    Boland vs. Free State

    1995

    Limited Overs

    5/48

    Dawid Malan

    Boland vs. Western Province

    2005

    Limited Overs

    5/49

    Matthew Rohlandt

    Griqualand West vs. Namiba

    2014

    Time Cricket

    5/50

    Tim Niemand

    Border vs. Northerns

    2013

    Time Cricket

    5/50

    Wehan Joubert

    Mpumalanga vs. Griqualand West

    2013

    Time Cricket

    5/50

    Mafinki Serame

    North West vs. MTN u17

    2003

    Limited Overs

    5/50

    Corné van Zyl

    Griqualand West vs. Natal Mynahs

    1995

    Limited Overs

    5/52

    Marko Barnard

    Mpumalanga vs. Free State

    2012

    Limited Overs

    5/53

    Brad Dolley

    Eastern Province vs. Gauteng

    2010

    Time Cricket

    5/54

    Piet van Vuuren

    Free State vs. Zimababwe

    1994

    Time Cricket

    5/61

    Sydwill Williams

    SWD vs. North West

    2007

    Limited Overs

    5/61

    Thomas Kaber

    Northerns vs. SWD

    2008

    Time Cricket

    5/64

    Sohail Mahmoud

    KZN Inland vs. Gauteng

    2013

    Time Cricket

    5/68

    Kenan Smith

    Eastern Province vs Northerns

    2016

    Time Cricket

    5/74

    M McDougall

    Western Province B vs. Eastern Transvaal

    1994

    Time Cricket

    5/75

    Roché Rossouw

    Northern Cape vs. SWD

    2015

    Time Cricket

    5/85

    G Holt

    Transvaal B vs. EP Settlers

    1994

    Time Cricket

    5/102

    Brendon Clarke

    Western Province vs. Eastern Province

    1994

    Time Cricket

  • Gap between traditional schools and Hubs narrowing in Momentum Friendship Games

    Gap between traditional schools and Hubs narrowing in Momentum Friendship Games

    MomentumFriendshipMOMENTUM’S Friendship Games are already narrowing the gap between traditional cricket schools and Cricket South Africa’s (CSA) Hubs and Regional Performance Centres (RPCs) teams.

    This is according to Gelvandale Hub head coach Robin du Plessis, whose under-15 side gave a much-improved account of itself in its return T20 fixture against Grey High School in Port Elizabeth on Saturday (October 28).

    The Friendship Games are essentially partners CSA and Momentum’s efforts at up-skilling the development Hubs and RPCs by getting them to play against traditional cricket schools, some of which have produced national as well as first-class players.

    Grey is the alma mater of the Pollock brothers, Peter and Graeme, Dave Callaghan, Johan Botha and current Protea Wayne Parnell, while the Gelvandale area has given South African cricket former Proteas Ashwell Prince, Robin Peterson and recent national team coach Russell Domingo.

    And after his team was “demolished” in the corresponding fixture last season, Du Plessis said he could already see the improvement: “For us to have batted 20 overs is an achievement, the main thing is to see improvement and to strive for better next time.

    “We’re still not where we should be but there’s improvement and that’s the most important thing for now.”
    Grey coach Corbin Dolley agreed with Du Plessis on his team having delivered a much-improved performance.

    “It was a great display of cricket all round by both teams, but I must credit the Gelvandale Hub for an improved performance compared to earlier in the year,” said Dolley. “They have to work harder for next time and for our boys to keep pushing the boundaries.”

    Asked what the main difference was between the traditional cricket schools and their Hub and RPC counterparts, Du Plessis said it was between the ears.

    “There’s not much of a difference, but the major difference I’ve figured out is psychologically and mentally,” he explained. “I don’t think our township school cricketers are confident in themselves, I think they hold their talent within themselves and don’t express it when they come to play here.

    “Today I could see in the warm-up that mentally they weren’t quite up to it, and as soon as you’re not mentally up for it you can’t expect it to go well on the field. Preparing them mentally so that they can perform better is something my team and I should look into.”

    That said, Du Plessis said the great thing about the Momentum Friendship Games was how they shone a spotlight on the Hub and RPC teams’ weaknesses.

    “These games are key and vital for us,” he explained. “The key factor for us is improving mentally, so I can go back with the knowledge of exactly what we need to work on and say, ‘we need to work on our self-confidence’.

    “These games help us pick out the areas in which we need to improve as people, cricketers and coaches.”

    Three games (St Stithians v Alexandra Hub, Potchefstroom Gimnasium v Matlosana Hub and Gelvandale Hub v Grey High) have already been played in October.

    A further six matches will be played this season in the following cities: Cape Town, Pretoria, Durban, East London, Kimberley and Bloemfontein.

  • Paarl Gimnasium vs Garsfontein – 2017

    Scorers: 

    Paarl Gimnasium 46 (10) – Tries: Henco Martins (3), Muller du Plessis (2), Chris Rossouw, Ryno Beukes, Hanro Geldenhuys. Conversions: Daniel Beukes (3). Garsfontein 17 (3) – Tries: Carl du Plessis, Juandre Buitedag. Conversions: Keagan Johannes, Wesley Thompson. Penalty: Barry Schoombee.

  • Garsfontein vs Boland Landbou – 2017

    Scorers: 

    Garsfontein 43 (12) – Tries: Barry Schoombee (2), Diego Appollis (2), Wesley Thompson, Ruben Roodt, Tian Thysse. Conversions: Schoombee (3), Thompson. Boland Landbou 41 (31) – Tries: Francois du Toit (2), Erik Lambrechts, Darren Hendricks, Franco Venter, Luther McKay. Conversions: Duren Hoffman (4). Penalties: Hoffman.

  • Garsfontein vs Rustenburg – 2017

    Scorers: 

    Garsfontein 32 – Tries: Wesley Thompson, Ruben Roodt, Campwill Willemse, Keagan Johannes. Conversions: Barry Schoombee (3). Penalties: Schoombee (2). Hoërskool Rustenburg 17 – Tries: Ruwald van der Merwe, Llewellyn Lubbe, Nathan Fourie. Conversion: Nathan van Niekerk.

  • EG Jansen vs Garsfontein – 2017

    Scorers: 

    EG Jansen 34 (12) – Tries: Ruben Beytell (3), Carson Koekemoer, Franco van Eeden. Conversions: Beytell (3). Penalty: Beytell. Garsfontein 28 (13) – Tries: Keagan Johannes, Juandre Scheepers, JJ van Zyl, Jayden Visagie. Conversion: Barry Schoombee. Penalties: Schoombee (2).