SSPN Test Site

Blog

  • Al die uitslae – #Virsekerbeker Eindstryde

    Al die uitslae – #Virsekerbeker Eindstryde

     31392 VS SCHOOL OF RUGBY HEADER v1

    Makroskole

    Monument 40 (19) – Drieë: PJ Jacobs (2), Brendan Buitendag, Jonathan Viljoen, Tinus Combrinck, Dandré Prinsloo. Doelskoppe: Viljoen (2). Strafdoele: Viljoen (2). Hoërskool Nelspruit 26 (15) – Drieë: Marius Slabbert, Renier Troskie, Reinhardt Roets. Doelskop: Van der Bank. Strafdoele: Van der Bank (3).  

    o.16

    Menlopark 65 (38) – Drieë: Gideon van Wyk (4), Michael Schoeman (2), Lohan Potgieter, Ruan Oosthuizen, Keanun Wessels. Enrique Steffen, Nolan Pienaar. Doelskoppe: Wessels (4), Steffen, Oosthuizen. EG Jansen 13 (8) – Drieë: Christiaan Bezuidenhout, Franco Enslin. Strafdoel: Juan Oelofse.

    o.15

    EG Jansen 12 (5) – Drieë: Keagan Balfour, Jason Edwards. Strafdoel: Edwards. Monument 10 (3) – Drie: Armand van Noordwyk. Doelskop: Waldo Janse van Vuuren. Strafdoel: Janse van Vuuren.

    o.14

    Hoërskool Menlopark 49 (34) – Drieë: Shaun Calitz (2), Francois Oosthuizen (2), Bernie Bezuidenhout, Juandré Venter, Charl Ehlers, Arno van der Walt, Zander Wolmarans. Doelskoppe: Calitz (2). Zwartkop 0.

    Grootskole

    Helpmekaar 52 (23) – Drieë: Frederick van Deventer (2), Mark Snyman (2), Lehan du Toit (2), Zach Boonzaaier, David Cary, Dameon Venter. Doelskoppe: Tristan Oosthuizen (2). Strafdoel: Oosthuizen. Transvalia 24 (5) – Drieë: Franco van Wyk, Mpho Ntsane, JP Pieterse, Franco Pienaar. Doelskoppe: Pieterse (2). 

    o.16

    Transvalia 44 (17) – Drieë: Uli Wiese (2), Cameron Britz, Kyle Janse van Rensburg, Shaun Christie, Ruben Kruger, Zeilinga Strydom. Doelskoppe: Christie (2), Kruger. Strafdoel: Christie. Helpmekaar 12 (0) – Drieë: Rickardo van der Merwe, Cameron van Niekerk. Doelskop: Frans Weideman. 

    o.15 

    Helpmekaar 20 (13) – Drieë: Sebastine Watney (2). Doelskoppe: Joshua Jooste (2). Strafdoele: Jooste (2). Transvalia 19 (7) – Drieë: Sjaen Lucas, Willem Coertzen, Anrich Botes. Doelskoppe: MC Dippenaar. 

    o.14 

    Ligbron 33 – Drieë: Munashe Dukuswa (2), Banele Mtshali, Monteo Meyer, Sias Jacobs. Doelskoppe: Martin Meyer (4). Helpmekaar 14 – Drieë: 

    Mediumskole 

    Hoogenhout 27 (7) – Drieë: Prince Nkabinde (2), Gerrie Erasmus, Peter de Wet. Doelskoppe: DC Saaiman (2). Strafdoel: Saaiman. Brandwag (Benoni) 19 (7) – Drieë: Eben van Niekerk, Hennie Cornelius, Louis Joubert. Doelskoppe: Van Niekerk (2).

    o.16

    Piet Potgieter 29 (12) – Drieë: William Mahlanga (3), Siphiwe Tjale. Doelskoppe: Wiehan van der Kolff (3). Strafdoel: Van der Kolff. Leeuwenhof 19 (5) – Drieë: Dimitri Kandilanaptis, Jared Steyn, Reinhardt Steyn. Doelskoppe: Reynhardt Venter (2).  

    o.15 

    Piet Potgieter 18 (10) – Drieë: Jandré Nortjé, Sakkie Wessels, Marco McKenzie. Strafdoel: Pieter Vorster. Hoërskool Sasolburg 12 (5) – Drieë: Vincent Mofokeng, Vernon Calvert. Doelskop: Musa Sithole. 

    o.14 

    Curro Nelspruit 40 (21) – Drieë: Henru van der Merwe (2), Francois van der Merwe, Emmanuel Bhiya, Leonard Bornman, JJ Herbst. Doelskoppe: Bhiya (5). Hoogenhout 5 (5) – Drie: Jano van der Merwe. 

    Middelskole

    Belvedere 22 – Drieë: Chezlin Oosthuizen, Chea Rouillon, Christiaan Louwrens, Mathys Otto. Doelskop: Oosthuizen. Allen Glen 17 – Drieë: Takalani Nembanzheni (2), Sinolhando Tsontyl. Doelskop: Ethan Scrooby. 

    o.16 

    Wolmaransstad 42 – Drieë: Malan Labuschagne (2), Dehan van Zyl, Henru van Wyk, Jacques Rossouw, Bernard Fourie. Doelskoppe: Van Wyk (6). Warmbad 24 – Drieë: Henrique Huisamen (2), Gerrie Viljoen, Kgothatso Sono. Doelskope: Dylan van Rooyen (2). 

    o.15 

    Frans du Toit 29 – Drieë: Morné Bosch (2), Rotenda Nethenzheni, Alridge van der Merwe. Doelskoppe: Chad Esterhuizen (3). Strafdoel: Esterhuizen. Wolmaransstad 17 – Drieë: Willo van Zyl, Eddie Maselala. Doelskoppe: Herman Barkhuizen (2). Strafdoel: Van Zyl. 

    o.14 

    Carlentonville 20 – Drieë: Ashley Tancrel (2), Mpumi Magodielo. Doelskop: Tancrel. Strafdoel: Tancrel. Frans du Toit 7 – Drie: Lulama Matebula. Doelskop: Jordan du Toit.

    Kleinskole

    Koster 31 (10) – Drieë: Kobus Botha (2), Anton Roets, Marzel Roos. Doelskoppe: Roets (2), Botha (2). Strafdoel: Botha. Morgenzon Landbou 0

    o.17

    Morgenzon Landbou 20 (14) – Drieë: Steven Jordaan, Evert Kleynhans. Doelskoppe: Jordaan (2). Strafdoele: Jordaan (2). Heilbron 19 (9) – Drieë: Jarryd Knoetze, Ruan Fox. Strafdoele: JJ Joubert (3). 

    o.15 

    Christiana 43 (24) – Drieë: Marko du Plooy (2), Damian de Beer (2), ID van Niekerk, Jayden Stolle, Llewellyn Tiller. Doelskoppe: De Beer (4). Curro Bakenveld 10 (5) – Drieë: Connor Pinto, Eddie Phetla.  

  • Monnas verbreek sewe jaar se droogte

    Monnas verbreek sewe jaar se droogte

    NewsGMonnaskampMBOMBELA. – Dit was sewe maer jare, maar Monument van Krugersdorp se Wit Bulle is uiteindelik weer kampioene van die Virsekerbeker vir Makroskole.

    Monnas het gister vir die Hoërskool Nelspruit se Rhinos met 40-26 in die eindstryd van die reeks hier op Rhino-park afgestof.
    Monument was laas in 2010 kampioen van die kompetisie toe dit nog as die Beeldtrofee bekend gestaan het. Daardie span van Monnas het spelers soos Ruan “Stoney” Steenkamp en Paul Willemse in sy geledere gehad. 

    Monnas se breier Tjaart van der Walt het hiermee ook ‘n driekuns behaal na hy die vorige twee jaar vir Garsfontein van Pretoria tot dié titel gebrei het. 

    Die Wit Bulle se kragtige baldraers met die agtsteman, PJ Jacobs, en die SA Skole-slot, Cristen van Niekerk, aan die spits se vrae aan Nelspruit se verdediging het net te veel in die tweede helfte geraak. Jacobs het twee keer oor die doellyn gestorm vir drieë.

    Die uitmuntende balverspreiding van Monnas se losskakel, Jonathan Viljoen, het natuurlik ook ‘n groot rol gespeel in die gate wat die baldraers in die verdediging gevind het.

    Daar was nie veel tussen die twee spanne teen lemoentyd te kies nie, met Monnas wat ‘n skrale voorsprong van 19-15 geniet het. Nelspruit se verdediging in die tweede helfte kon net nie meer al die gate toestop nie.

    Nelspruit se flank Renier Troskie asook die heelagter, Paul Rheeder, kan tevrede met hul vertonings voel.

    Daar kon seker nie daaroor getwyfel gewees het nie, maar eindstryd van die Virsekerbeker vir Grootskole het aan Helpmekaar se flank en kaptein, Mark Snyman, behoort. Helpies het oortuigend met 52-24 oor Transvalia geseëvier en daarmee vir die derde agtereenvolgende jaar met die titel as kampioen van die veld gestap.

    Snyman was in ‘n klas van sy eie en is vir die vyfde agtereenvolgende jaar as die Speler van die Wedstryd in die eindstryd van die kompetisie aangewys. Hy het van o.14 elke keer in die eindstryd met die bewys weggestap.

    Die heelagter, David Cary, was ook op sy stukke en het soos Snyman twee keer gaan druk. Voorlangs het die slot Michael Amiras ook beïndruk.

    Vir die span van Vanderbijlpark het sy skrumskakel, JP Pieterse, goeie spel opgedis.

    Hoogenhout van Bethel het sy eerste titel in die gesogte kompetisie verower toe hy Brandwag van Benoni met 27-19 op laasgenoemde uitoorlê het. Teen rustyd met die telling op 7-elk was daar niks tussen die twee spanne te kies nie.
    Hoogenhout se Cravenweek-vleuel Prince Nkabinde het weer gewys hoe gevaarlik hy met die bal in die hand is en het twee keer ‘n draai agter die doellyn gaan maak. Nkabinde is een van die spelers wat ongelukkig kan voel dat hy nie vanjaar die SA Skole-span gehaal het nie.

    Belvedere van Benoni het geskiedenis in die eindstryd van die Middelskole gemaak deur die eerste skool vir leerlinge met spesiale onderwysbehoeftes te word wat as kampioen van een van die Virsekerbeker se afdelings gekroon word.

    Belvedere het Allen Glen in ‘n strawwe eindstryd met 22-17 in Roodepoort geklop.

    In die eindstryd van die Kleinskole het Koster oor te veel skietgoed vir die tuisspan, Morgenzon Landbou, beskik. Koster het met 31-0 as kampioen van die veld gestap.

    Die wenspan se losskakel, Kobus Botha, het 17 van sy span se punte aangeteken. Hy het twee keer gaan druk met twee doelskoppe geslaag en ook ‘n strafdoel oorgeklits.

  • Webster begin lewenspad soos Moses langs ‘n rivier

    Webster begin lewenspad soos Moses langs ‘n rivier

    NewsGWebsterSwanepoelSoos Moses van die Bybel het Webster Swanepoel se lewensverhaal langs ‘n rivier begin. Moses het die Israeliete na die beloofde land gelei en Swanepoel is ‘n rugbyster wat eendag daarvan droom om die Groen-en-Goud oor die kop te trek.

    Swanepoel is as ‘n pasgebore baba langs die Kliprivier-omgewing in die Alberton-omgewing gevind. Die 19-jarige leerling van Vereeniging Gimnasium het verlede jaar in Durban die Valke op die Cravenweek vir hoërskole verteenwoordig. “Die Cravenweek was tot dusver die hoogtepunt van my rugbyloopbaan,” het Swanepoel gesê.

    Daar was ‘n aantal beproewinge op Swanepoel se pad voor hy as 12 jarige weens sy rugbytalent raakgesien is. Die Afrikaans-sprekende seun moes in ‘n weeshuis in Meyerton, waar meestal Sotho-sprekende en geen Afrikaanse kinders woon, bly vir ‘n hele paar jaar.

    In Meyerton het hy vanuit die Laerskool Voorwaarts ‘n impak op die rugbyveld gemaak en die Valke se o.13 Cravenweek-span gehaal. Hy was ook ‘n leerling aan Laerskool HF Verwoerd in Meyerton wat deesdae Laerskool Midvaal heet.

    “Ek is persoonlik bly oor die moeilike tye wat oor my pad gekom het. Dit het my geleer om nooit op te gee nie en aan my ‘n veggees gegee,” het Swanepoel gesê.

    Hoewel Swanepoel ‘n weeskind is wat nie ‘n idee het oor wie sy ma of pa is nie, is daar mense in sy lewe wat lief vir hom is en hul oor hom ontferm.

    Hy is voor die Cravenweek reeds deur HTS Vereeniging se destydse hoof, Dries van Heerden, raak gesien. Van Heerden was op sy dag ook die Suid-Afrikaanse Skole-rugbyvereniging se voorsitter asook ‘n voormalige provinsiale rugbyspeler.

    HTS Vereeniging en Hoërskool Vereeniging het in 2013 saamgesmelt om Vereeniging Gimnasium te vorm. Van Heerden het intussen afgetree.

    Daar is nie baie skolespelers wat daarmee kan spog dat hulle ‘n beduidende rol gespeel het in die ontstaan van ‘n rugbyweek nie. Swanepoel het op ‘n stadium aan Van Heerden gevra hoekom hy nie aan die Bokkie-week mag deelneem nie. Van Heerden het geworstel met die vraag en met die idee van die Rhino-week vorendag gekom wat elke jaar groei toon.

    Dit is ook voor die Cravenweek vir laerskole dat die Van Zyl-egpaar, Piet en Marina, van Swanepoel te hore gekom het. Die egpaar wie se sewe kinders reeds uit die huis is, het hulle oor die jong seun ontferm.

    “Frik Swanepoel (geen verwantskap) het hom gaan haal en hy het in HTS Vereeniging se koshuis ‘n tuiste gevind. Hannes Grobbelaar, wat tans die adjunkhoof by Gimnasium is, is nog ‘n persoon wat hom oor Webster ontferm,” het Van Heerden gesê.

    “Hy is ‘n boerekind en ‘n ongelooflike oulike kind. Ek is ongelooflik trots op hom, hy is ‘n gesonde, pragtige, gebalanseerde en liefdevolle seun,” het Marina van Zyl gesê.

    Swanepoel is vanjaar na afloop van die jaarlikse VKB-week op Reitz in ‘n uitnodigingspan opgeneem wat in Oktober deur Skotland sal toer. Hy sal egter die toer weens ‘n tekort aan bevondsing asook die feit dat hy wil fokus op die eindeksamen wat op hom wag.

    Swanepoel het vanjaar ook vir Vereeniging-klub se o.21-span uitgedraf, terwyl hy ook al vir die klub se eerstespan gespeel het. Vereeniging het vanjaar gekwalifiseer om volgende jaar aan die Goue Beker deel te neem.

    Swanepoel hoop om volgende jaar plek by ‘n rugbyakademie te kry en sy loopbaan verder voort te sit. “Ek is sover nie seker wat ek gaan doen nie, maar wil graag plek in ‘n rugbyakademie probeer kry,” het Swanepoel gesê.

    “Hy het hierdie talent met die ball. En ek glo hy kan dit eendag nog ver bring,” het Van Zyl gesê.

  • Monument – 2010

    Results

    Monument 31,  Klerksdorp HS 0
    Monument 40,  Jeugland 16
    Monument 30,  Kemptonpark 17
    Monument 26,  Glenwood 5
    Monument 45,  Upington HS 0
    Monument 16,  Paarl Gimnasium 30
    Monument   6,  Grey College 26
    Monument 25,  Outeniqua HS 6
    Monument 14,  Waterkloof 3
    Monument 33,  Marais Viljoen 14
    Monument 26,  Kemptonpark 8
    Monument 26,  Waterkloof 25

    Players: Ruan Venter, Willie Smit, Rikus van Niekerk, Mauritz van Rooyen, Ruan Steenkamp, Deon Fitchett, Jako Viljoen, Tiaan McDonald, Stefan Nel, Carl van Heerden, Quinton Marais, Leon Meyer, Danie Davel, Marais Schmidt (captain), Paul Willemse, Shaun Conradie, Michael Bean, Chad de Klerk, Hanko Venter and James Meecham.

    Coaches: Wynand Moolman.

    1

  • St Andrew’s College – 2017

    St Andrew’s College – 2017

    Results 

    1 St Andrew’s College 66 Union HS 10
    2 St Andrew’s College 31 Hudson Park 7
    3 St Andrew’s College 21 Diocesan College 29
    4 St Andrew’s College 39 St David’s Marist 10
    5 St Andrew’s College 43 St Benedict’s College 17
    6 St Andrew’s College 15 SACS 24
    7 St Andrew’s College 21 St John’s College 10
    8 St Andrew’s College 25 Graeme College 10
    9 St Andrew’s College 45 Queen’s College 22
    10 St Andrew’s College 33 Cambridge 10
    11 St Andrew’s College 26 Selborne College 5
    12 St Andrew’s College 41 Grey High School 36
    13 St Andrew’s College 37 Pearson 11
    14 St Andrew’s College 72 Kingswood College 5
    15 St Andrew’s College 29 Muir College 17
    16 St Andrew’s College 37 Marlow Landbou 29
    17 St Andrew’s College 40 Dale College 17

    Players:

     

  • Assupol brings international sevens rugby to Stellenbosch

    Assupol brings international sevens rugby to Stellenbosch

    NewsGAssupolThe second addition of the Assupol International 7’s tournament, to be held at Markotter Stadium in Stellenbosch on 28 and 29 October 2017, will see a host of international sevens rugby teams travelling to South Africa to compete in this action-packed event, with the current HSBC World Rugby Sevens Series champions, the Springbok Sevens again the main drawcard.

    Apart from the likes of the Blitzboks, World Series regulars Scotland and Kenya, will also travel to the Western Cape with a host of other African teams like Namibia, Zimbabwe, Uganda and Mauritius, as well as the England Academy side and an All Stars team completing a very competitive main tournament.

    The Assupol International 7’s will include clubs, with bragging rights and prize money amongst the Western Province Rugby Union clubs at stake, as well as an international Under-17 Schools section, where teams from Argentina and Namibia will battle it out against WP, Boland and SWD selections as well as two SA Select teams, coached by SA Rugby Sevens Academy coach, Marius Schoeman.

    South Africa’s Sevens team was victorious in the inaugural tournament in 2016 as part of their preparations for the Olympic Games in Rio, where they won bronze and will again use this tournament as part of their build-up to defend their World Series crown. Scotland, who will travel to the tournament for the first time, where finalists in the HSBC Paris Sevens tournament and won the HSBC London Sevens, so where the in-form team in the last leg of the previous World Series.

    The tournament was launched in Stellenbosch on Thursday.

    Tournament promotor, Willem Strauss, was excited about the add-ons the event will deliver.

    “The tournament is a great platform for the SA 7’s team and other participating teams to prepare themselves for the upcoming HSBC World Rugby Sevens Series as it is played against quality opposition and at a world class facility. I would also like to thank Gert Wessels and Assupol for their continuing support of this event.”

    Strauss believes that this year’s tournament will arguably be one of the biggest sevens tournaments in the world with as many as 80 teams that will participate.

    “To have so many teams from Europe, Africa and Argentina participating adds a lot of value to the tournament and will ensure that the Assupol International 7’s tournament will become one of the highlights on the international 7’s calendar” he said.

    “With the Commonwealth Games, Rugby World Cup Sevens, the World Series and Youth Olympics all on the calendar, 2018 will be a very special year for Sevens and all of the representative teams playing here, will benefit with that in mind.”

    Springbok Sevens coach, Neil Powell, welcomed the opportunity to play in Stellenbosch. “There is no travel involved for us, which is a massive bonus, while the timing the tournament suits us as well, with the HSBC World Rugby Sevens Series fast approaching.

    It will be an important tournament for the squad to again play together after our long lay-off and with the quality of opponents assembled, this will be a proper test for us.”

    Mr Gert Wessels, Assupol Holdings’ Executive Director, said it is a massive opportunity and privilege for them to be involved with the tournament and they are hoping to build on the success of the 2016 event, where good crowds and hundreds of participants contributed to a successful hosting.

    “We continue to support South African sport at all levels through our sponsorships. Assupol is actively involved in grass-roots level development and we believe that young players must be empowered and serve as the breeding ground for senior professional teams. I want to thank the Western Province Rugby Union for their assistance and logistical support in this regard as this contributes to the success of the tournament.

    “I am pretty happy about the quality of the professional teams competing, but also very happy about the clubs and schools sections. We see sevens rugby as a great equalizer in club and schools rugby and that is essential if we wish to have strong and competitive professional players. Transformation and development can only receive its rightful place in a strong club culture and appropriate competitions and I think the Assupol Rugby Sevens Festival will contribute to that,” Wessels said.

    President of the Western Province Rugby Football Union, Mr Thelo Wakefield, welcomed Assupol’s contribution.

    “We have a vibrant sevens culture amongst our clubs in WP and this tournament, with some prize money, will enhance that, something we are extremely grateful for. It will also be great for the club and school players to be in the same tournament as the professionals from South Africa, Scotland and Kenya to name a few, as they can only learn and be inspired by them.”

    The fixtures and schedule for the tournament will be made closer to the start of the tournament.

  • Historical Overview – Oakdale Landbou vs Boland Landbou

    Historical Overview – Oakdale Landbou vs Boland Landbou

    PremierInterschools2017The last of the season’s Premier Interschools derbies takes place on Saturday 26 August when Boland Landbou visits fellow agricultural school Oakdale in Riversdale for their annual interschools.

    The two schools have been playing each other on a yearly basis since 1992 and this year they will meet for the 25th time. The first couple of matches were very close and home ground advantage was a huge factor. It was only in 2001 that an away team won for the first time when Boland Landbou with a certain Derick Hougaard at pivot, took the honours 15-0 in Riversdale.

    For the next eight years Boland Landbou dominated the interschools and Oakdale Landbou could only win once in 2005 with the score of 8-6 in a very hard-fought game in Riversdale.

    The 2009 Interschools to be held at Oakdale was abandoned due to flooded fields. The last five years again went according to home ground advantage and this might well continue the trend in 2017.

    Currently Boland Landbou holds the overall upper hand by winning 15 of the games while Oakdale have won 8 with one match ending in a draw.

    Scores through the years:

    1992:  Landbou 15 Oakdale 6
    1993:  Landbou 6 Oakdale 26
    1994:  Landbou 18 Oakdale 11
    1995:  Landbou 18 Oakdale 19
    1996:  Landbou 26 Oakdale 0
    1997:  Landbou 22 Oakdale 26
    1998:  Landbou 16 Oakdale 12
    1999:  Landbou 23 Oakdale 23
    2000:  Landbou 31 Oakdale 7
    2001:  Landbou 15 Oakdale 0
    2002:  Landbou 14 Oakdale 5
    2003:  Landbou 20 Oakdale 12
    2004:  Landbou 11 Oakdale 7
    2005:  Landbou 6 Oakdale 8
    2006:  Landbou 17 Oakdale 0
    2007:  Landbou 27 Oakdale 19
    2008:  Landbou 16 Oakdale 8
    2009:  DNP
    2010:  Landbou 0 Oakdale 3

    2011:  Landbou 3 Oakdale 34

    2012:  Landbou 38 Oakdale 19

    2013:  Landbou 10 Oakdale 29

    2014:  Landbou 13 Oakdale 7

    2015:  Landbou 19 Oakdale 21

    2016:  Landbou 27 Oakdale 22

    Current Season:

    Boland Landbou started well in winning their first two matches by relatively big margins but then slumped to three defeats in a row against Garsfontein, SACS and Grey College. They then bounced back by beating a very strong Monument team at the Wildeklawer tournament. 

    Their best game of the season was reserved for Paarl neighbours Gimnasium, winning a very tough game at home. A week later they had another huge game against Paarl Boys’ High in what can only be described as a humdinger, just going down by five points in the end.

    By all accounts they have had a decent season so far, perhaps losing one or two matches they should have won, but also winning some very good ones. It was a surprise that initially only one of their players was deemed good enough for Craven Week selection in utility back Duren Hoffman, but captain and lock Herman Le Roux was called up from the Academy team to the Craven Week when a pre-tournament injury caused one of the Craven Week players to withdraw.  Prop Albert Coetzee was then left as the only Boland Landbou representative in the Academy Week team.

    Players like scrumhalf Gavin Mills, lock Marko van Niekerk and centres Francois du Toit and Sebastian de Klerk can be deemed very unlucky not to be picked in at least one of the teams. They were consistently better than most of their opponents during the whole of the season and how the selectors could not find a spot for them in any of the teams remains a mystery.

    Results for 2017:

    Date Opp For Against
    2017/03/25 Windhoek High 83 5
    2017/04/01 EG Jansen 65 21
    2017/04/04 Garsfontein 41 43
    2017/04/22 SACS 18 22
    2017/04/29 Grey College 8 49
    2017/05/01 Monument 24 22
    2017/05/06 Bellville 64 15
    2017/05/13 Framesby 16 19
    2017/05/20 Wynberg BHS 62 17
    2017/06/03 Stellenberg 35 34
    2017/06/10 Paarl Gimnasium 24 15
    2017/06/24 Paarl Boys’ High 33 38
    2017/07/01 Grey PE 17 18
    2017/07/03 Muir College 47 0
    2017/07/29 Rondebosch Boys’ High 29 14
    2017/08/05 Bishops 48 14
    2017/08/12 Paul Roos 24 33

    Oakdale from Riversdale had a somewhat disappointing season compared to their own high standards and could only muster a 50% winning ratio, playing 12 games, winning 6 and losing 6. Their best win for the season, was the game against Noordvaal cup holders Garsfontein during the Wildeklawer festival in Kimberley. Other than that, they could not get a big scalp in the 2017 season as they usually do.

    Despite their form, they still produced 12 Craven Week players for South Western Districts in JayCee Nel, Daniel van der Berg, Nicolai Weber, Jean Cor Lourens, Sulman Pienaar Kleinhans, Magnus Muller, Keano Hendricks, Hanu Heunis, Clyde Lewis, Johannes Klinck, Dian Bleuler and Liam du Toit.

    Results for 2017:

    Date Opp For Against
    2017/03/25 France u/17 22 31
    2017/04/01 Kempton Park 50 7
    2017/04/03 Diamantveld 34 6
    2017/04/05 Potchefstroom Gimnasium 66 12
    2017/04/22 HTS Drostdy 13 24
    2017/04/29 Monument 8 32
    2017/05/01 Garsfontein 40 19
    2017/05/20 Paarl Gimnasium 27 31
    2017/05/27 Outeniqua 15 19
    2017/06/03 Paarl Boys’ High 31 36
    2017/06/10 Paul Roos 10 27
    2017/07/29 Langenhoven Gim 78 0
    2017/08/05 Marlow Landbou 47 31
    2017/08/05 Framesby 24 17

    HOër LANDBOUSKOOL BOLAND PROFILE

    Boland Landbou is an Afrikaans agricultural high school that was established in 1962 in Paarl.  All the boys are hosted in hostels and there are no day learners. The Boland Agricultural Union already started campaigning for an agricultural high school in the Boland area in the early 50’s and in 1953 the then Administrator, Mr JO du Plessis in principle approved the establishment of such a school.

    The Department of Education formerly approved the request in 1956 and the agricultural union was tasked to find a suitable farm to host the school on. Factors that they had to consider were, distance to nearest Town, availability of power, postal distribution, water availability, size of the farm to be able to do diverse farming.

    The farm “Langerug” in the Agter-Paarl area was eventually identified as the most suitable for this venture and in 1957 it was bought by the Provincial Administration for R150 000 from Mr F Hauptfleisch. By 1959 the final planning was done and building started in early 1960. The union opted for the name “Hoër Landbouskool Boland” and it was dually accepted by the Superintendent-General of Education Mr DJ Liebenberg. In 1961 the first Principle was appointed in Mr C. du Toit (Vonk) van der Merwe, who was still at Augsberg Agricultural at that stage.

    On 22 January 1962, the school opened its doors for the first time and with brand-new staff Mr van der Merwe laid the foundations for an excellent institution. Boland Landbou rugby produced their first Springbok in 1984 when prop Attie Strauss was picked for the test series between South Africa and the South American Jaguars.   They produced a further three Boks in lock Hottie Louw (2002), prop Deon Carstens (2002) and flyhalf Derick Hougaard (2003).

    The latter becoming the darling of Loftus and the Blue Bulls with his match winning boot in the mould of their beloved Naas Botha. Old boys Hottie Louw and Deon Carstens have returned to help their Alma Mater in matters of rugby and both have coaching roles at the school.  It is indeed great to see that they are ploughing their experience back into the school and its learners.

    HOëR LANDBOUSKOOL OAKDALE PROFILE

    Established in 1928, Oakdale Agricultural High School is well known countrywide for its high standard of agricultural training. Classes are small to ensure that every learner receives individual attention. A mere 80 boys are enrolled annually and applications always exceed this figure.

    High marks in Natural Science and Maths, as well as an interest in fauna and flora, are requirements for acceptance, and learners come from all over the Cape, as well as the Free State and Gauteng. All teaching venues have computers and data projectors and there are also two fully equipped computer education help centres with 80 computers. In addition, the school has effective maths and reading help centres.

    In the early 1920’s, the Department of Agriculture earmarked the farm “Oakdale” as a potential training farm for returning war veterans, but this never materialized. Instead it was approved in 1927 as ideal for the establishment of an agricultural school and 200 merino sheep, eight mules, four jersey cows were purchased.

    The school officially opened in 1928 with six boys, three from the old Transvaal and three from the Free State. The only living space available was the old original farmhouse. In 1930 a new hostel was built that could house 42 learners and the old farmhouse became the school building.

    In 1941 the two Victorian side wings were demolished to build two much bigger wings, that is still in standing today. One was used as the hall and the other as classrooms. The latter is the Fanie du Toit Centre today.

    The hostel was enlarged in 1942 and in 1948 to be able to host the 108 learners of the time. In 1957 a second hostel for seniors was built and the school can now house around 300 boys.

    Oakdale Landbou have produced to date four Springbok rugby players in flanker Pedrie Wannenburg, centre/flyhalf Meyer Bosman, lock Johann Muller and prop JC Janse van Rensburg. Their latest export is loose forward CJ Stander who has represented Ireland and was picked for the British Lions tour to New Zealand in 2017.

     

    The game will be broadcast live on Saturday 26 August on SuperSport Ten from 13.55 (kick-off at 14.00)

  • School Rugby Results – 26 August 2017

    School Rugby Results – 26 August 2017

    VIRSEKERBEKER EINDSTRYDE

    Makroskole
    o.19 Monument 40 Nelspruit 26
    o.16 Menlopark 65 EG Jansen 13
    o.15 EG Jansen 12 Monument 10
    o.14 Menlopark 49 Zwartkop 0
    Grootskole
    o.19 Helpmekaar 52 Transvalia 24
    o.16 Transvalia 44 Helpmekaar 12
    o.15 Helpmekaar 20 Transvalia 19
    o.14 Ligbron 33 Helpmekaar 14
    Mediumskole
    o.19 Hoogenhout 27 Brandwag (Benoni) 19
    o.16 Piet Potgieter 29 Leeuwenhof 19
    o.15 Piet Potgieter 18 Hoerskool Sasolburg 12
    o.14 Curro Nelspruit 40 Hoogenhout 5
    Middelskole
    o.19 Belvedere 22 Allen Glen 17
    o.16 Wolmaransstad 42 Warmbad 24
    o.15 Frans du Toit 29 Wolmaransstad  17
    o.14 Carletonville 20 Frans du Toit 7
    Kleinskole
    o.19 Koster 31 Morgenzon Landbou 0
    o.17 Morgenzon Landbou 20 Heilbron 19
    o.15 Christiana 43 Curro Bakenveld 10

    KOVSIE-STREEKKOMKPETISIE 

    Shimla-liga Noord-Kaap 48 Diamantveld 39
    Irawa-liga Riebeeckstad 22 Kalahari 5
    Colts-liga Hoopstad 22 Wildeklawer XV 17
    Volksblad-liga (o.15) Diamantveld 36 Witteberg 5

    WESTERN CAPE

    Oakdale Landbou 14 Boland Landbou 12
    Diocesan College Rondebosch Boys’ High
    SACS 24 Wynberg Boys’ High 20
    Stellenberg 47 Durbanville 6
    Brackenfell 58 Tygerberg 0
    Parklands College 31 President 29
    Bellville HS Monumentpark
  • Hoogenhout – 2017

    Results 

    1 Hoogenhout        
    2 Hoogenhout        
    3 Hoogenhout        
    4 Hoogenhout 52 Kanonkop 7  
    5 Hoogenhout 59 Ermelo 29  
    6 Hoogenhout 92 Oosterland 3  
    7 Hoogenhout 65 Barberton 10  
    8 Hoogenhout 31 Volksrust 17  
    9 Hoogenhout 32 Bergsig Akademie 29 Match Info
    10 Hoogenhout 36 Bekker 29 Match Info

    Players: Prince Nkabinde, Peter de Wet, Damian Losper, DC Saaiman, Gerrie Erasmus, Phillip Otto, Jodi Jordaan, Jaco Roelofse, Omar Rodriques, 

     

  • Vonke gaan die naweek in Vryheid tydens Sewesreeks spat

    Vonke gaan die naweek in Vryheid tydens Sewesreeks spat

    PionierSewesDie poppe gaan behoorlik dans Vrydag en Saterdag in Vryheid tydens die vyfde been van die Hoërskole Sewesreeks wat deur Pionier aangebied word. Die toernooi sal sonder twyfel die hardste van vanjaar se toernooie in die reeks wees. 

    Die toernooi sal regstreeks via Internet TV op Fanstream.co.za gebeeldsend word. Wedstryde kan via selfoon, tablet, skootrekenaar en Slim TV’s gekyk word. Al die wedstryde op die A-veld sal gebeeldsend word. 

    Glenwood en Durban High School het verlede Saterdag mekaar in die eindstryd van die toernooi wat deur Glenwood in Durban is die stryd aangesê. Durban High School het met 17-14 as kampioene van die veld gestap.

    Boonop is Hoërskool Rustenburg wat as kampioen van die Rustenburg-been van die reeks gekroon is, sal ook in Vryheid in aksie wees. Noordheuwel van Krugersdorp wie se enigste nederlaag teen Rustenburg verlede week was, sal ook in Vryheid in aksie wees. 

    Durban High School is saam met Hoërskool Middelburg, Noordheuwel en Wilgerivier van Frankfort in Groep A geloot. Wilgerivier het vroeër vanjaar tydens die Bloemfontein-been van die reeks gewys dat hy nie sonder handskoene gepak kan word nie. 

    Die gasheer, Pionier, is ook ‘n skool wat tradisioneel ‘n gedugte sewesspan in die veld stoot. Hy is saam met die Die Anker van Brakpan, Ladysmith en Newcastle in Groep D geloot. 

    Die eindstryd sal om 16:20 beslis word. 

    Die Groepe is: 

    Groep A: Durban High School, Hoërskool Middelburg, Noordheuwel, Wilgerivier.
    Groep B: Glenwood, Hoërskool Rustenburg, Vryheid, Pionier II. 
    Groep C: Westville Boys’ High, Bergvlam, Dr. Malan, Vryheid Landbou. 
    Groep D: Pionier, Die Anker, Ladysmith, Newcastle. 

    Al die bepalings: 

    Vrydag, 25 Augustus 2017

    A-veld: 14:30 – Pionier vs Newcastle; 14:50 – Die Anker vs Ladysmith; 15:10 – Westville Boys’ High vs Vryheid Landbou; 15:30 – Bergvlam vs Dr. Malan; 15:50 – Glenwood vs Pionier II; 16:10 – Hoërskool Rustenburg vs Vryheid; 16:30 – Hoërskool Middelburg vs Noordheuwel; 16:50 – Durban High School vs Wilgerivier; 17:10 – Pionier vs Ladysmith; 17:30 – Die Anker vs Newcastle; 17:50 – Westville Boys’ High vs Dr. Malan; 18:10 – Bergvlam vs Vryheid Landbou; 18:30 – Glenwood vs Vryheid; 18:50 – Hoërskool Rustenburg vs Pionier II; 19:10 – Hoërskool Middelburg vs Wilgervier; 19:30 – Durban High School vs Noordheuwel. 

    Saterdag, 26 Augustus 2017

    A-veld: 08:00 – Pionier vs Die Anker; 08:20 – Westville Boys’ High vs Bergvlam; 08:40 – Glenwood vs Hoërskool Rustenburg; 09:00 – Noordheuwel vs Wilgerivier; 09:20 – Durban High School vs Hoërskool Middelburg.

    B-veld: 08:00 – Ladysmith vs Newcastle; 08:20 – Dr. Malan vs Vryheid Landbou; 08:40 – Vryheid vs Pionier II.