SSPN Test Site

Blog

  • Menlopark laat Affies aanvanklik sweet vir sy oorwinning

    Menlopark laat Affies aanvanklik sweet vir sy oorwinning

    NewsG Affies RugbyMenlopark het vandag “op die plaas” so byna die onmoontlike reggekry deur die tuisspan, Affies, behoorlik te laat sweet vir hul 21-6 oorwinning.

    Hierdie uitslag was egter tot vyf minute voor die eindfluitjie steeds in die weegskaal. Die besoekers het met rustyd 6-0 voorgeloop.

    Dit was die eerste keer sedert 2006 dat die twee spanne mekaar op die rugbyveld ontmoet het.

    Die Parkies verdien krediet vir die wyse waarop hulle die gunstelinge se sterkpunte telkens geneutraliseer het.

    Dit was duidelik dat Nico Luus en sy afrigtingspan hul huiswerk behoorlik gedoen het. Dit, en die talle strafskoppe wat die Wit Bulle afgestaan het, het die tuisspan tot diep in die tweede helfte gefrustreer.

    Trouens, van Affies se gebruiklike dodelike rolmaalbewegings is min gesien. Hulle het telkemale lynstane afgedwing in gunstige posisies, net om die bal te verloor.

    Menlopark sal tevrede wees met hul dodelike verdediging. Dit, gekombineer met die geleerde skopvoet van losskakel Marco Strydom, het vir Affies weggehou van hul doelgebied. .

    Die tuisspan het in die veertigste minuut vir die eerste keer die voortou geneem met ‘n drie deur haker Hanro Venter, na sterk dryfwerk deur die Affie-voorspelers. Hierna het die Wit Bulle gaandeweg beheer verkry, maar Menlo se verdediging het gehou.

    Strydom het agt minute voor die eindfluitjie ‘n kans gehad pale toe om vir die besoekers weer te laat voorloop, maar hy het die skop links verby getrek.

    Affies het hierna danksy mooi samespel deur voor- en agterspelers sake beklink deur twee pragdrieë, eers deur senter Tiaan de Wet, en toe deur die woelige haker Venter. Losskakel Stehan Heymans het die res van die punte bygedra met die skopskoen.

    Vir die tuisspan was niemand beter as buitesenter, Heinrich Horn, nie. Hy het telkemale die besoekers se verdediging beproef met sterk lopies. Dit was definitief sy beste vertoning van die seisoen.

    Vir Menlo kan Strydom tevrede wees met sy vertoning.

    Affies sal in hul skik wees met hul onderskeie spanne nadat hulle skoonskip gemaak het in die res van die wedstryde.

    Hulle het op die dag 449 punte aangeteken in die nege wedstryde, teen Menlopark se 49.

    FOTO: William Brown

    Puntemakers: 

    Affies 21 (0) – Drieë: Hanro Venter (2), Tiaan de Wet. Doelskoppe: Stehan Heymans (3). Menlopark 6 (6) – Strafdoele: Marco Strydom (2). 

    Ander spanne: 

    o.16A: Affies 69, Menlopark 8.

    o.15A: Affies 45, Menlopark 6.

    o.14A: Affies 26, Menlopark 7.

    [powr-comments id=”327b4294_1654404003282″]

  • Garsie Bere die Prinse van Pretoria, Bakkes laat SACS bontstaan

    Garsie Bere die Prinse van Pretoria, Bakkes laat SACS bontstaan

    NewsG Garsfontein Bere Rugby Liam DickDaar kan na die Hoërskool Garsfontein se oortuigende sege van 36-7 oor Waterkloof nie verder ‘n twyfel bestaan oor wie vanjaar die voorste skolerugbyspan in Pretoria is nie.

    Die Bere het vanjaar reeds die ander twee groot honde van die Jakarandastad – Affies (20-19) en Menlopark (34-8) geklop.

    Die Garsies het teen ‘n hoë tempo weggespring en reeds teen die omdraaislag ‘n voorsprong van 24-0 geniet. Die span se twee vleuels, Liam Dick en Boeloe Scott, buitesenter Dimitre Erasmus en skrumskakel, Steven Nel, het mooi drieë vanaf agterlynbewegings gedruk.

    Dit was vir die Garsie Bere ‘n geval van die voorspelers wat die klavier geskuif het na waar die agterspelers in staat gestel is om die note te speel. Dit was veral Nel wat met sy spel beïndruk het.

    Hy het sy spel goed afgewissel en die agttal presies gestuur na waar hy die klavier wou hê. Nel tel vanjaar sonder twyfel as een van die voorste skrumskakels op skolevlak.

    Vir Klofies is sy heelagter, Reuvan Ferreira, vir sy moedige vertoning met ‘n drie in die tweede helfte beloon.

    Dr. EG Jansen van Boksburg is steeds onoorwonne in die Beker-kompetisie van die Noordvaal-trofee na hy vir Helpmekaar-kollege met 26-12 verslaan het.

    Die argitek in die sege was weer sy losskakel, Jaydon Bantom, hoewel dit ‘n reuse spanpoging was. Voorlangs het die slot en kaptein, Ryno van Aswegen, harde werk verrig.

    Noordheuwel het sy stem teen HTS Middelburg dik gemaak deur met 44-7 as oorwinnaars van die veld te stap. Die Nories se voorryman Arné Roux en buitesenter, Marshall de Vos, het elk dubbelle driedrukplesier ervaar.

    Soos gewoonlik was die losskakel, JT Kapank, ook op sy stukke en het hy ‘n bydrae van 14 punte met sy skopskoen gelewer.

    Rondebosch Boys’ High het vir die eerste keer sedert 2003 op sy tuisveld daarin geslaag om vir Paul Roos Gimnasium van Stellenbosch die loef af te steek. Die span van Kaapstad was met 24-12 baas.

    Rondebosch kan nou daarmee spog dat hy vanjaar reeds twee van die vier groot honde vanuit die Boland ore aangesit het. Hy het ook vroeër vanjaar vir die Hoër Jongenskool Paarl (22-19) verslaan.

    Gepraat van Boishaai sy losskakel, Thurlon Williams, kan op die oomblik nie ‘n voet verkeerd neersit nie. Hy het al sy span se drieë in hul sege van 42-24 oor Wynberg Boys’ High verdoel.

    Die spanne vanuit die Paarl het ‘n goeie dag op kantoor beleef. Paarl Gimnasium met sy haker, Luca Bakkes, aan die voorpunt het vir SACS met 66-13 kaf gedraf.

    Bakkes het vier van sy span se tien drieë gedruk. Hy was duidelik honger op te speel nah y ‘n hele paar weke langs die kantlyn moes deurbring. Die wenspan se flank Dean Crouse, skrumskakel Emrique Leideman en senter Janeil Losper het ook goeie vertonings opgedis.

    Boland Landbou het met ‘n sege van 14-7 op Piley Rees in Kaapstad oor Bishops gesorg dat laasgenoemde sy derde agtereenvolgende nederlaag op die lyf loop. Die span van die Moederstad was drie weke gelede nog onoorwonne.

    Oakdale Landbou se agtsteman, Armand Combrinck, het ‘n driekuns aan drieë in sy span se oortuigende oorwinning van 52-3 oor die Hoërskool Durbanville behaal.

    Dit was gewis nie die beste rugby wat die Afrikaanse Hoër Seunskool van Pretoria vanjaar opgedis het nie, maar die Wit Bulle sal steeds tevrede met die sege van 21-6 oor Menlopark wees.

    Dit was die eerste kragmeting tussen dié twee skole sedert 2006. Die Parkies sal wel ondanks die nederlaag steeds tevrede met hul vertoning voel. Die span het nooit die handdoek ingegooi nie en boonop ‘n rustyd-voorsprong van 6-0 geniet danksy twee strafdoele deur sy losskakel, Marco Strydom.

    FOTO: Frans Lombard/Actionpix

    Al die uitslae

    NOORDVAAL-TROFEE

    Afdeling 1

    Beker-kompetisie: Garsfontein 36, Waterkloof 7; EG Jansen 26, Helpmekaar 12; Noordheuwel 44, HTS Middelburg 7.

    Plaat-kompetisie: Hoërskool Rustenburg 38, Zwartkop 27; Kempton Park 19, Montana 14.

    Skild-kompetisie: Hoërskool Klerksdorp 33, Hugenote (Springs) 26; Heidelberg Volkskool 12, Oos-Moot 12.

    Bowl-kompetisie: Hoërskool Alberton 26, Dr. Malan 12; Hoërskool Pietersburg    7 Potchefstroom Volkskool 5.

    Afdeling 2

    Blou Bulle: Midstream College 32, Hoërskool Tuine 20; Wonderboom 20, HTS John Vorster 18. Limpopo: Frikkie Meyer 72, HTS Tom Naudé 0; Ellisras 55, Piet Potgieter 7; Hans Strijdom 25, Ben Viljoen 22. Pumas: Piet Retief 37, Pionier 10; Ermelo 26, HTS Witbank 12. Valke: Oosterlig 31, Driehoek 7; Brandwag (Benoni) 25, Leeuwenhof 15.

    Afdeling 3  

    Blou Bulle: Die Wilgers 36, Gerrit Maritz 14; CR Swart 31, Erasmus (Bronkhorstspruit) 29. Pumas: Curro Nelspruit 37, Bergvlam 6; Standerton 47, Hoogenhout 21. Valke: HTS Sasolburg 20, Delmas 17.

    Afdeling 4

    Limpopo: Warmbad 78, Northern Academy 12; Eric Louw 51, Stanford Lake College 26.

    NOORDVAAL

    Affies 21, Menlopark 6; Randburg 31, Potchefstroom Gimnasium 31; Dinamika 15, St. Benedict’s College 6; St. Alban’s College 31, Northcliff 21; HerronBridge College 31, Krugersdorp High 23.

    OOS-KAAP/KWAZULU-NATAL

    Framesby 43, Die Brandwag (Uitenhage) 7; Hilton College 29, Glenwood 28; Maritzburg College 31, Kearsney College 20; Queen’s College 20, St. Andrew’s College 8; Durban High School 36, Northwood 14; Michaelhouse 31, Westville Boys’ High 21; Marlow Landbou 51, Hudson Park 14; Graeme College 31, Itembelihle 0.

    WES-KAAP

    Hoër Jongenskool Paarl 42, Wynberg Boys’ High 24; Boland Landbou 14, Bishops 7; Rondebosch Boys’ High 24, Paul Roos Gimnasium 12; Paarl Gimnasium 66, SACS 13; Oakdale Landbou 52, Hoërskool Durbanville 3; Brackenfell 33, Milnerton 26; HTS Drostdy 35, Tygerberg 25; Parel Vallei 23, Hottentots-Holland 22; Hoërskool Bellville 48, Primrose-klub 7; Melkbosstrand 10, Hamlets-klub 12.  

    [powr-comments id=”7b909187_1654402688492″]

  • Paarl Boys’ High – 2022

    Paarl Boys’ High – 2022

    Results

     

     

    1 25/03/2022 Paarl Boys’ High 31 Menlopark 6 Noord/Suid Match Info
    2 28/03/2022 Paarl Boys’ High 19 Garsfontein 19 Noord/Suid Match Info
    3 09/04/2022 Paarl Boys’ High 22 Oakdale Landbou 15   Match Info
    4 14/04/2022 Paarl Boys’ High 83 Golden Lions XV 0 St. John’s Easter Festival Match Info
    5 16/04/2022 Paarl Boys’ High 32 Helpmekaar 16 St. John’s Easter Festival Match Info
    6 18/04/2022 Paarl Boys’ High 14 Hilton College 5 St. John’s Easter Festival Match Info
    7 23/04/2022 Paarl Boys’ High 19 Rondebosch Boys’ High 22   Match Info
    8 30/04/2022 Paarl Boys’ High 38 Maritzburg College 3 Wildeklawer Match Info
    9 02/05/2022 Paarl Boys’ High 27 Monument 3 Wildeklawer Match Info
    10 14/05/2022 Paarl Boys’ High 12 Grey College 21   Match Info
    11 21/05/2022 Paarl Boys’ High 35 Paul Roos Gimnasium 15 Stellenbosch Match Info
    12 28/05/2022 Paarl Boys’ High 29 Diocesan College 7   Match Info
    13 04/06/2022 Paarl Boys’ High 42 Wynberg Boys’ High 24   Match Info
    14 11/06/2022 Paarl Boys’ High   Boland Landbou     Match Info
    15 23/07/2022 Paarl Boys’ High   SACS     Match Info
    16 30/07/2022 Paarl Boys’ High   Paarl Gimnasium     Match Info
    17 06/08/2022 Paarl Boys’ High   Outeniqua     Match Info

    Players: Thurlon Williams, Hugo-Ben Horn, Jameel de Jongh, Van Heerden Pretorius, Divan Fuller, Juan Loots, Juan Smal (captain), Ben Heydenrych, Tiaan Vorster, Scott Nel, Luke Carew, Sha-Jehaan de Jongh, Jean-Claude Mars, Marno Pretorius, Matthew Fick, Bradley Stanfliedt. 

    Coaches: Sean Erasmus and 
    Team Manager: Johnny van Niekerk.

  • Jim Fouche – 2022

    Jim Fouche – 2022

    Results

     

    1 26/02/2022 Jim Fouché 20 Hoërskool Trio 3 President Steyn Sportdag Match Info
    2 05/02/2022 Jim Fouché 33 Lichtenburg 17   Match Info
    3 12/05/2022 Jim Fouché 16 Noord-Kaap 20   Match Info
    4 29/03/2022 Jim Fouché 37 Hans Moore 5 Glenwood Rugby Festival Match Info
    5 31/03/2022 Jim Fouché 59 KZN Development 0 Glenwood Rugby Festival Match Info
    6 02/04/2022 Jim Fouché   Montana   Glenwood Rugby Festival Match Info
    7 09/04/2022 Jim Fouché 22 Fichardtpark 15   Match Info
    8 23/04/2022 Jim Fouché  – Diamantveld –  Matched stopped – 5 min Match Info
    9 30/04/2022 Jim Fouché 25 Duineveld 40   Match Info
    10 02/05/2022 Jim Fouché 81 Kalahari (Kuruman) 12 Match Info
    11 07/05/2022 Jim Fouché 39 Louis Botha 24   Match Info
    12 21/05/2022 Jim Fouché 26 Sentraal 29   Match Info
    13   Jim Fouché         Match Info
    14   Jim Fouché         Match Info
    15   Jim Fouché         Match Info
    16   Jim Fouché         Match Info

    Players: Calvin Bolt, Jadon Roodt, JP van Heerden, CJ Raath, Justin Pieterse, Dalen Watkins, Stefan Venter, MJ Meyer, Altus du Plessis, GJ Vos, Phillip Noeth, Duan Putter, Louis Barnard, Thorn Beveridge, JP Nel, Marnus van der Walt, Hanco Botha. 

    Coaches: Corné Erasmus and 

    3 or more tries in a match: 

    3 – Jadon Roodt vs Duineveld

  • School Rugby Results – 4 June 2022

    School Rugby Results – 4 June 2022

    School of Rugby NegativePaarl Boys’ High will face a tough encounter as they face Wynberg Boys’ High who seems to be a serious contender for counting as one of the Top 10 schools’ rugby teams in South Africa this year. 

    Paul Roos Gimnasium also faces a difficult Rondebosch Boys’ High today, while Paarl Gimnasium will take on SACS. 

    Bishops have suffered two successive defeats against Wynberg Boys’ High and Paarl Boys’ High after being undefeated before the two matches. This week they will face Boland Landbou on the farm which will once again be a tough encounter. 

    In the Eastern Cape, the clash between Queen’s College and St. Andrew’s College promises to be a humdinger. Then Framesby also travels up to Uitenhage to face Die Brandwag which promises to be a clash of the titans. 

    Affies faces Menlopark for the first time since 2006. The Witbulle would be favourites for the clash but expect the Parkies to never throw in the towel. 

    If you would like to submit any results or fixtures please send it through via WhatsApp to 072 172 5455 or per e-mail to results@rugby.supersportschools.com

    For results of the Noordvaal Trofee please click on the following link – Noordvaal-trofee Uitslae – 4 Junie 2022.

    EASTERN CAPE

    Queen’s College 20 St. Andrew’s College 8
    Marlow Landbou 51  Hudson Park 14
    Framesby 43 Brandwag (Uitenhage) 7
    Pearson 40 HTS Daniël Pienaar 15
    Graeme College 31 Itembelihle 0

    KWAZULU-NATAL

    Maritzburg College 31 Kearsney College 20
    Durban High School 36 Northwood 14
    Hilton College 29 Glenwood 28
    Michaelhouse 31 Westville Boys’ High 14
    St. Charles College 71 Voortrekker (PMB) 0

    NOORDVAAL

    Affies 21 Menlopark 6
    Jeppe High School for Boys’   St. Stithians College  
    St. John’s College 27 Pretoria Boys’ High 17
    Randburg 31 Potchefstroom Gimnasium 31
    Herronbridge College 31 Krugersdorp High 23
    Other Results – u16: Affies 69, Menlopark 8; Potch Gimmies 38, Randburg 10. u15: Affies 45, Menlopark 6; Randburg 20, Potch Gimmies 19. u14: Affies 26, Menlopark 7; Potch Gimmies 34, Randburg 12.

    WESTERN CAPE 

    Paarl Boys’ High 42 Wynberg Boys’ High 24
    Boland Landbou 14 Diocesan College 7
    Rondebosch Boys’ High 24 Paul Roos Gimnasium 12 
    Paarl Gimnasium 66 SACS 13
    Oakdale Landbou 52 Durbanville 3
    Brackenfell 33 Milnerton 26
    HTS Drostdy 35 Tygerberg 25
    Parel Vallei 23 Hottentots-Holland 22
    Other Results – u16: Paul Roos 21, Rondebosch 10; Paarl Gimnasium 36, SACS 20. u15: Paul Roos 44, Rondebosch 0; Paarl Gimnasium 38, SACS 7. u14: Paul Roos 34, Rondebosch 7; Paarl Gimnasium 64, SACS 0.

    [powr-comments id=”40a569b9_1654328280509″]

  • Noordvaal-trofee Uitslae – 4 Junie 2022

    Noordvaal-trofee Uitslae – 4 Junie 2022

    NoordvaalDit is wel al ‘n week in die eksamen, maar van die rugbyspelers het ook ‘n paar toetse om op die rugbyveld te slaag voordat die skole sluit. 

    In die grootste kragmeting in die Noordvaal-trofee van die naweek sal die Hoërskool Waterkloof gasheer speel vir die Hoërskool Garsfontein. Die Klofies kon laas in 2013 daarin slaag om vir Garsfontein te klop. 

    Albei spanne het vanjaar nog net een keer die knie in die reeks tot dusver gebuig. Garsfontein het teen Monument van Krugersdorp met 19-43 vasgeval, terwyl Waterkloof verlede week teen EG Jansen in Boksburg met 26-34 verloor het. 

    EG Jansen besoek Helpmekaar-kollege en sal poog om sy onoorwonne status in vanjaar se reeks met ‘n sege in die Goudstad te behou. Noordheuwel kom op sy tuisveld teen HTS Middelburg se Rooi Bulle te staan.

    Al die uitslae: 

    AFDELING 1 

    BEKER-KOMPETISIE
    Garsfontein 36 Waterkloof 7
    EG Jansen 26 Helpmekaar 12
    Noordheuwel 44 HTS Middelburg 7
    Ander spanne – o.16: Waterkloof 27, Garsfontein 7; Noordheuwel 66, HTS Middelburg 3; EG Jansen 31, Helpmekaar 20.  o.15: Waterkloof 25, Garsfontein 17; Noordheuwel 52, HTS Middelburg 0; Helpmekaar 5, EG Jansen 0. o.14: Waterkloof 28, Garsfontein 12; Noordheuwel 41, HTS Middelburg 13; Helpmekaar 29, EG Jansen 0.
    PLAAT-KOMPETISIE
    Hoërskool Rustenburg 38 Zwartkop 27
    Hoërskool Middelburg (40) Ben Vorster geen punte (0)
    Kempton Park  19 Montana  14
    Ander spanne – o.16: Rustenburg 36, Zwartkop 0; Montana 22, Kempton Park 17; Ben Vorster 20, Middelburg 12. o.15: Rustenburg 31, Zwartkop 8; Montana 15, Kempton Park 13; Ben Vorster gee punte vir Middelburg. o.14: Zwartkop 19, Rustenburg 14; Kempton Park 24, Montana 14; Ben Vorster 24, Middelburg 7.
    SKILD-KOMPETISIE
    Hoërskool Klerksdorp 33 Hugenote (Springs)  26
    Heidelberg Volkskool 12 Oos-Moot 12
    Ander spanne – o.16: Klerksdorp 8, Hugenote 7; Oos-Moot 12, Heidelberg Volkies 5. o.15: Hugenote 18, Klerksdorp 15; Heidelberg Volkies 35, Oos-Moot 12. o.14: Hugenote 14, Klerksdorp 5; Heidelberg Volkies 38, Oos-Moot 7.
    BOWL-KOMPETISIE
    Hoërskool Alberton 26 Dr. Malan 12
    Hoërskool Pietersburg 7 Potchefstroom Volkskool 5
    Ander spanne – o.16: Dr. Malan 19, Alberton 17; Pietersburg 57, Potch Volkies 3. o.15: Dr. Malan 17, Alberton 15; Pietersburg 17, Potch Volkies 5. o.14: Dr. Malan 18, Alberton 16; Pietersburg 14, Potch Volkies 3.

    AFDELING 2 

    BLOU BULLE
    Midstream College 32 Hoërskool Tuine 20
    Wonderboom 20 HTS John Vorster 18
    Pretoria-Noord   Wagpos  
    LIMPOPO
    Frikkie Meyer 72 HTS Tom Naudé 0
    Ellisras 55 Piet Potgieter 7
    Hans Strijdom 25 Ben Viljoen 22
    Ander spanne – o.16: Tom Naude 23, Frikkie Meyer 14; Ellisras 53, Piet Potgieter 3; Hans Strijdom 45, Ben Viljoen 0. o.15: Frikkie Meyer 29, Tom Naude 12; Ellisras 19, Piet Potgieter 14; Hans Strijdom 56, Ben Viljoen 12. o.14: Frikkie Meyer 15, Tom Naude 10; Ellisras 66, Piet Potgieter 5; Ben Viljoen 24, Hans Strijdom 5.
    PUMAS
    Piet Retief      
    HTS Witbank   Ermelo  
    VALKE
    Oosterlig 31 Driehoek 7
    Brandwag (Benoni) 25 Leeuwenhof 15
    Ander spanne – o.16: Leeuwenhof 15, Brandwag 0; Oosterlig 19, Driehoek 0. o.15: Brandwag 36, Leeuwenhof 0; Oosterlig 12, Driehoek 5. o.14: Brandwag 22, Leeuwenhof 5; Driehoek 19, Oosterlig 10.

    AFDELING 3

    BLOU BULLE
    Die Wilgers 36 Gerrit Maritz 14
    CR Swart 31 Erasmus 29
    Ander spanne – o.16: Die Wilgers 28, Curro Hazeldean 7. o.15: Die Wilgers 36, HTS Tuine 17. o.14: Die Wilgers 7, Erasmus 5.
           
           
           
    PUMAS
    Curro Nelspruit 37 Bergvlam 6
    VALKE
    HTS Sasolburg 20 Delmas 17
           

    [powr-comments id=”2d9dc196_1654327683720″] 

  • Grey College outplayed Monnas in Bloemfontein

    Grey College outplayed Monnas in Bloemfontein

    NewsG Grey rugbyDespite a lackluster start, Grey College outplayed Monument Hoërskool to beat them, 41-17, in a first look Supa Quick Premier Interschool fixture, on Saturday 28 May on the Main Field at Grey College in Bloemfontein. (Halftime Grey College 24-10 Monument Hoërskool).

    This victory marks the biggest winning margin for Grey College against Monument Hoërskool since 1993, when Grey beat Monnas by 34-12.

    Grey outscored, outplayed, and outsmarted a very spirited Monument High School by six tries to two with the talented home team scrumhalf, Caleb Abrahams scoring a brace of tries.

    Monument Hoërskool came out firing on all cylinders with the home side tipped as the favourites ahead of this fixture despite Monnas enjoying some good results in recent years against the mighty Grey College.

    However, it took the elusive and talented Grey runners like Abrahams, centre duo Ulrich Wahl and Alec McIntyre, and late call-up speedster Hayden Tolmay, only 10 minutes to get the home team ahead by two tries on the scoreboard. Abrahams’ accurate left foot box-kicks ensured the territorial battle being dominated by Grey College.

    Tolmay replaced regular right winger Alfondso Isaacs in the starting lineup with Martin Botha shifting to the right-wing and Tolmay donning the number 11 jersey.

    Upfront, it was the lock duo of Supa Quick Man of the Match JF van Heerden and Ranon Fouche that established quality ball for scrumhalf Abrahams. The pair was well supported by the entire front row. An all-round sound and very well-rounded performance from the Grey College side.

    The first try came from a rather scrappy lineout, five metres away from the Monnas try line, Jean Erasmus getting his name on the scoring sheet. Erasmus replaced captain Tat Botha ahead of this fixture. Bradley Giddy, who captained the side in this match, missed his first attempt, 5-0.

    A knock-on from Monument deep inside Grey territory resulted in a counterattack spearheaded by Abrahams, who on his part linked up with Tolmay, before getting the final pass back from his left wing to canter in for Grey’s second try. This time, Giddy succeeded with his attempt. 12-0.

    It was through a passage of sustained pressure coupled by several consecutive penalties conceded by Grey in their own 22 area, that handed the Monnas their first try. Some brilliant enterprising and positive play from the visitors got rewarded when front rower Dylan du Plessis finally got the first points for Monnas, Tylor Sefoor adding the extras, 12-7.

    The home side would add 12 more points in a space of 10 minutes and in response Monnas only managed a solo penalty via the boot of Sefoor.

    Two tries, one converted by Giddy, came when loose forward Jean-Henri Smit collected the ball at the back of a driving maul as he crashed over in the same corner where Erasmus opened the scoring for Grey.

    Soon afterwards it was the proverbial champagne-styled type of running rugby synonymous with Grey which enabled fullback Gunter Janse van Rensburg to ghost in virtually untouched, dotting down under the uprights, Giddy making no mistake with the conversion, 24-10.

    It looked like Grey would add a fifth try on the stroke of halftime, but the clinical Monnas defense held firm, and despite conceding four tries, it stopped the dangerous and talented Grey backs at crucial moments. Grey headed into the break with a 14-point cushion, 24-10.

    The visiting side got the first points of the second half when Marcey de Waal got Monnas’ second try, Sefoor reducing the deficit to just seven-points, 24-17. However, the home side restored their 14-point lead when the nippy scrumhalf Abrahams got his second try and with the extras added via the boot of Giddy the scoreboard restored in the favour of Grey, 31-17, as the final 20 minutes of the match drew closer.

    Excellent strategy by stand-in captain Giddy, as he opted to kick for poles when the home side got awarded a penalty, making the score 34-17 meaning that Monnas had to score three times if they were to cause an upset. This gave Grey the mental edge as they played with even more freedom, as Ranon Fouche scored the home side’s sixth try, Giddy adding the extras, 41-17.

    In similar fashion to the closing of the first half, the home side looked like they would score on the stroke of full-time, but the scores remained, with Grey College recording their biggest margin of victory (24 points) against Monument Hoërskool in nearly 30 years.

    Scorers:

    Grey College 41 – Tries: Jean Erasmus, Caleb Abrahams (2), Jean-Henri Smit, Gunter Janse van Rensburg, Ranon Fouche. Conversions: Bradley Giddy (4). Penalty: Giddy. Monument 17 – Tries: Dylan du Plessis, Marcey de Waal. Conversions: Tylor Sefoor (2). Penalty: Sefoor.

    The teams:

    Grey College: 15 Gunter Janse van Rensburg, 14 Martin Botha, 13 Ulrich Wahl, 12 Alec McIntyre, 11 Hayden Tolmay, 10 Bradley Giddy (c), 9 Caleb Abrahams, 8 Jean-Henri Smit, 7 Jaen-Pierre Fourie, 6 Marno Stopforth, 5 JF van Heerden, 4 Ranon Fouche, 3 Casper Badenhorst, 2 Nick Greyling, 1 Jean Erasmus. Replacements: 16 K Mathibedi, 17 AJ Burger, 18 S Du Plessis, 19 Morne Diederichs, 20 JJ Theron, 21 Roux Heyns, 22 Ian vd Merwe.

    Monument: 15 Jody Schambreel, 14 Marcey de Waal, 13 Zain Henery, 12 Conrad Sevenster, 11 Kelvin van Wyk, 10 Tylor Sefoor, 9 Deon-Divan Groenewald, 8 Ruan Hartman, 7 Morne Venter, 6 Xander Schoeman, 5 Ulrigh van der Merwe, 4 HJ de Beer (c), 3 Dylan du Plessis, 2 Jan Botes, 1 Sifiso Magwaza. Replacements: 16 Stephan Uys, 17 DA Swart, 18 Ricardo Du Plessis, 19 Dolan French, 20 Tristan da Costa, 21 Ceano Everson, 22 Dylan de Klerk, 23 Arie van der Walt.

    SupaQuick Man of the Match: JF van Heerden (Grey College)

    Match Officials:

    Referee: Clearance Khumalo
    Assistant Referees: DJ Hefer and Scott Olivier.

    [powr-comments id=”ba545ba4_1653910055845″]

  • Oakdale baas in SWD, Grey-agttal laat Monnas vou

    Oakdale baas in SWD, Grey-agttal laat Monnas vou

    NewsG Therlow PrinsDit was kliphard op De Eike net buite Riversdal, maar Oakdale Landbou is baas op die plaas en in die Suidwestelike Distrikte.

    Die Bulle van Oakdale het vir die Hoërskool Outeniqua met 10-0 in ‘n klipharde tweestryd getroef. Daar was na die eerste helfte nie ‘n enkele punt op die telbord nie.

    Dit het geblyk of die wedstryd dalk met ‘n telling soos 3-0 beklink sou word, maar albei stelskoppers – Kobus Janse van Rensburg (Oakdale) en Cliffie Jacobs (Outeniqua) het nie hul skopstewels aangehad nie en met verskeie pogings misluk.

    Die eerste punte het eers 13 minute voor die einde gekom danksy ‘n stukkie individuele briljantheid deur die wenspan se skrumskakel, Marcel Strydom.

    Hy het spasie gevind met ‘n breekslag na die steelkant van net binne sy span se eie halfgebied. Hy het daarna ‘n steekskop vorentoe gegee wat ook vir hom reg gewip het om te kan afrond.

    Wat die uitslag nog meer merkwaardig maak is die feit dat die Kwaggas met 14 spelers in sy geledere sit wat die Volstruisboere later vanjaar op die Cravenweek sal verteenwoordig. Die res van die groep van 23 spelers is die nege Bulle van Oakdale wat in die span opgeneem is.

    Die grondslag vir die sege is in die lynstane gelê met die tuisspan wat die Kwaggas hier ontwrig het. Die wenspan se haker, Armand Combrinck, en flank Ramon Uys was uitstaande voorlangs. Die linkervleuel, Therlow Prins, kan ook tevrede met sy vertoning voel.

    Die Kwaggas se linkervleuel, Keith Syster, het ook elke keer gevaarlik gelyk wat hy in besit gestel is.   

    In Bloemfontein het Grey-kollege gewys dat hy nie sommer vanjaar weer geklop gaan word nie. Die span van die Rosestad het vir Monument van Krugersdorp met 41-17 die loef afgesteek.

    Dié sege behoort aan die agttal van Grey. Die pak voorspelers het gewys dat hy sy man teen ‘n fisieke agttal soos dié van Monnas se Wit Bulle kan staan. Dit was veral die slot JF van Heerden wat nie ‘n tree in die fisieke aspekte van die spel teruggestaan het nie.

    Die skrumskakel, Caleb Abrahams, het ook gewys dat hy ‘n speler is waarvoor daar nog ‘n blink toekoms op wag. Abrahams het twee keer met sy skerp breekslae Monnas se doellyn oorgesteek.

    Monnas se senter Zain Henery het ‘n hele paar keer daarin geslaag om Grey se verdediging in die middelveld oop te vlek en kan vandag breëbors na sy vertoning rondloop.

    In die Noordvaal-trofee se Beker-kompetisie het Dr. EG Jansen van Boksburg sy onoorwonne status behou danksy ‘n sege van 34-26 oor Waterkloof. Die Jansies se losskakel, Jaydon Bantom, was uitmuntend.

    Hy was met 20 punte aan die voorpunt van sy span se oorwinning. Hy het twee van sy span se vier drieë na puik lopies afgerond, twee van sy span se drieë daarvan verdoel en ook twee strafdoele tussen deur die pale gejaag.

    In die kragmeting tussen Helpmekaar-kollege en HTS Middelburg se Rooi Bulle het albei spanne van meet af die bal lug gegee. Helpies se buitesenter, Luc van Rhyn, het ‘n driekuns aan drieë in sy span se oorwinning van 46-27 behaal.

    Helpies se haker, Ruan Welman, en slot Juandré Labuschagne was ook ysters voorlangs.

    Garsfontein het oor te veel skietgoed vir Marais Viljoen beskik en met 73-7 die tuisspan van Alberton kaf gedraf. Die span se losskakel, Nic-Allen Gabrielsen, het tien van sy span se 11 drieë verdoel, terwyl Steven Nel (skrumskakel), De Wet Lottering (haker), Dimitre Erasmus (senter), Maynard Kleynhans (agtsteman) en Michail Damon (heelagter) elk dubbelle driedruk-plesier ervaar het.

    Noordheuwel se losskakel, JT Kapank, het sy span tot ‘n sege van 33-23 oor Menlopark in Pretoria gelei.

    Die Hoërskool Durbanville het ‘n naelskraapse sege van 23-22 teen SACS in die doodsnikke deurgetrek. Durbies se vleuel James Nero het twee keer ‘n draai agter die doellyn gaan maak om sy totaal vir die seisoen tot 20 op te stoot.

    Dit was ‘n dag met ongiere weer in die Kaap, maar kaptein en haker, Juan Smal, het vir die Hoër Jongenskool Paarl tot ‘n oorwinning van 29-7 aangevoer. Die span se twee flanke, Divan Fuller en Matthew Fick, is besig om saam die agtsteman, Hugo-Ben Horn, ‘n gedugte lostrio te vorm.

    Stellenberg se binnesenter, Damian Markus, was met ‘n driekuns aan drieë aan die voorpunt van sy span se sege van 50-11 oor Brackenfell.

    FOTO: Eric Waterson Fotografie

    Al die uitslae:

    NOORDVAAL-TROFEE

    Afdeling 1

    Beker-kompetisie: EG Jansen 34, Waterkloof 26; Noordheuwel 33, Menlopark 23; Helpmekaar 46, HTS Middelburg 27; Garsfontein 73, Marais Viljoen 7.

    Plaat-kompetisie: Hoërskool Nelspruit 38, Montana 14; Transvalia 68, Zwartkop 0; Kempton Park 31, Ben Vorster 15; Hoërskool Middelburg 40, Hoërskool Rustenburg 24.

    Skild-kompetisie: Oos-Moot 26, Ligbron 18; Hugenote (Springs) 46, Heidelberg Volkskool 12; Hoërskool Klerksdorp 60, Jeugland 7; Lichtenburg 37, Eldoraigne 28.

    Bowl-kompetisie: Centurion 41, Hoërskool Alberton 34; Die Anker 57, Dr. Malan 14; Secunda 31, Hoërskool Pietersburg 7.

    Afdeling 2

    Brandwag (Benoni) 42, Driehoek 7; Ermelo 44, Rob Ferreira 26; Piet Retief 36, HTS Witbank 22; HTS Tom Naudé 38, Piet Potgieter 5; Merensky 49, Ben Viljoen 33.

    Afdeling 3

    Frans du Toit 44, Curro Heuwelkruin 7; Louis Trichardt 33, Nylstroom 8; Fochville 24, Linden 10. 

    VRYSTAAT/GRIEKWAS

    Grey-kollege 41, Monument 17; Welkom Gimnasium 44, Goudveld-Hoërskool 0; Diamantveld 19, Duineveld 12; Sand du Plessis 32, Hendrik Potgieter 17.     

    KWAZULU-NATAL/EASTERN CAPE

    Durban High School 33, Westville Boys’ High 23;

    NOORDVAAL

    Affies 35, Jeppe 17; Heronbridge College 22, Benoni High 19; Pretoria Boys’ High II 45, Northcliff 3.

    WES-KAAP

    Oakdale Landbou 10, Outeniqua 0; Hoër Jongenskool Paarl 29, Bishops 7; Wynberg Boys’ High 24, Rondebosch Boys’ High 15; Stellenberg 50, Brackenfell 11; Durbanville 23, SACS 22; Parel Vallei 26, Hoërskool Bellville 17; Charlie Hofmeyr 72, Hoërskool Stellenbosch 5; Hottentots-Holland 14, HTS Bellville 0; Swartland 12, Langenhoven Gimnasium 10; Jan van Riebeeck 13, President 12; Hoërskool Strand 91, Kasselsvlei 12; Bellville-Suid 24, Westerford 3; Bosmansdam 33, Edgemead 6.

    [powr-comments id=”1c7a9f9f_1653909137976″]

  • School Rugby Results – 28 May 2022

    School Rugby Results – 28 May 2022

    School of Rugby NegativeThis weekend, the two big clashes are between Oakdale Landbou and Outeniqua in Riversdal and Grey College locking horns in Bloemfontein against Monument.  

    In the Noordvaal trophy, the weekend’s big clash is in Boksburg between EG Jansen and Waterkloof. Both sides still have their unbeaten status within the series intact. 

    Garsfontein travels to Alberton for the first time since 2015 to face Marais Viljoen, while Noordheuwel travels to Pretoria to take on Menlopark. 

    Helpmekaar hosts HTS Middelburg in the City of Gold in another top clash north of the Vaalriver. 

    If you would like to submit any results or fixtures please send it through via WhatsApp to 072 172 5455 or per e-mail to results@rugby.supersportschools.com

    All the results:

    NOORDVAAL-TROFEE

    Afdeling 1
    BEKER-KOMPETISIE
    EG Jansen 34 Waterkloof 26
    Noordheuwel 33 Menlopark 23
    Helpmekaar 46 HTS Middelburg 27
    Garsfontein 73 Marais Viljoen 7
    Other Results – u16: . u15: . U14: .
    PLAAT-KOMPETISIE
    Nelspruit   Montana  
    Transvalia 68 Zwartkop 0
    Kempton Park 31 Ben Vorster 15
    Middelburg 40 Rustenburg 24
    Other Results – u16: . u15: . U14: .
    SKILD-KOMPETISIE
    Oos-Moot 26 Ligbron 18
    Hugenote (Springs) 46 Heidelberg Volkskool 12
    Klerksdorp 60 Jeugland 7
    Lichtenburg   Eldoraigne  
    Other Results – u16: . u15: . U14: .
    BOWL-KOMPETISIE
    Centurion 41 Hoërskool Alberton 34
    Die Anker 57 Dr. Malan 14
    Secunda 31 Pietersburg 17
    Other Results – u16: . u15: . U14: .
    Afdeling 2
           
    VALKE
     Brandwag (Benoni) 42 Driehoek 7
    Leeuwenhof   Hans Moore  
    Other Results – u16: . u15: . U14: .
    Afdeling 3
           
           
    VALKE
    Hoërskool Sasolburg   Overvaal  
    Birchleigh   Delmas  
    Stoffberg   Vereeniging Gimnasium  
    HTS Sasolburg   John Vorster (Nigel)  
    Other Results – u16: . u15: . U14: .
    Afdeling 4
           
           
    VALKE
    Voortrekker (Boksburg)   Kempton Panorama  
    Springs Boys’ High   Elspark  
    Belvedere   Edenvale High  
    AHS Sasolburg   Vaalpark  
    Suiderlig   Die Ankerskool  
    Parys   Curro Vanderbijlpark  

    FREE STATE/GRIQUALAND WEST

    Grey College 41 Monument 17
    Welkom Gimnasium 44 Goudveld-Hoerskool
    Noord-Kaap   Hoërskool Upington  
    Diamantveld 19 Duineveld 12
    President Steyn   St. Andrews (Bloem)  
    Sand du Plessis 32 Reddersburg 17

    KWAZULU-NATAL/EASTERN CAPE

    Hilton College   Maritzburg College  
    Selborne College   Queen’s College  
    Michaelhouse   St. John’s College  
    Durban High School   Westville Boys’ High  
    Dale College   Hoërskool Grens  
    Graeme College   Kingswood College  
    Grey High School   St. Andrew’s College  

    WESTERN CAPE 

    Oakdale Landbou 10 Outeniqua 0
    Paarl Boys’ High 29 Bishops 7
    Wynberg Boys’ High 24 Rondebosch Boys’ High 15
    Stellenberg 50 Brackenfell 11
    Durbanville 23 SACS 22
    Parel Vallei 26 Bellville 17
    Stellenberg   Brackenfell  
    DF Malan   Tygerberg  
    Strand   Kasselsvlei  
    Jan van Riebeeck 13 President 12
    Hottentots-Holland 14 HTS Bellville 0
    Swartland 12 Langenhoven Gimnasium 10

    [powr-comments id=”7b3550a8_1653475710520″]

  • Charlie Hofmeyr – 2022

    Charlie Hofmeyr – 2022

    Results

    1   Charlie Hofmeyr 29 Vredendal 10    
    2   Charlie Hofmeyr 25 DF Malan 15    
    3   Charlie Hofmeyr 76 Fairburn College 0    
    4   Charlie Hofmeyr 22 Hoërskool Grens 16    
    5   Charlie Hofmeyr 32 Wolmaransstad 14    
    6   Charlie Hofmeyr 28 Strand 12 Bellville Sports Day  
    7   Charlie Hofmeyr 67 Ceres Secondary 3    
    8   Charlie Hofmeyr 33 Overberg 24    
    9   Charlie Hofmeyr 44 Bredasdorp 3    
    10   Charlie Hofmeyr 29 Langenhoven Gim 7    
    11   Charlie Hofmeyr 52 Swartland 23 Ceres
    12   Charlie Hofmeyr 37 Oakdale Landbou II 33    
    13              
    14              
    15              
    16            

    Players:

    Coaches: