SSPN Test Site

Blog

  • Grey vat weer vlam in die tweede helfte, terwyl Monnas vir Garsies op die Ras omdop

    Grey vat weer vlam in die tweede helfte, terwyl Monnas vir Garsies op die Ras omdop

    NewsG Grey College schools rugbyIn ‘n wedstryd van twee helftes het Grey-kollege soos die gewoonte is, in die tweede helfte afdraende teen die Hoër Jongenskool Paarl in Bloemfontein gespeel.

    Grey het die kragmeting in die Rosestad met 21-12 gewen.

    Die eerste helfte het aan Boishaai behoort en die span kon met ‘n voorsprong van 5-0 gaan rus na sy haker, Juan Smal, danksy ‘n drie vanaf ‘n rolmaalbeweging die enige punte aangeteken het.

    Die besoekers se afrigter, Sean Erasmus, sou egter nie gelukkig met feit gewees het dat sy span heelwat punte veral met die skopskoen in die helfte agter gelaat het nie.  

    Grey het in die tweede helfte sy ritme begin vind en veral die skrumskakel, Caleb Abrahams en vleuel Alfondso Isaacs het goeie werk verrrig. Grey is in die eerste helfte ‘n slag toegedien toe sy flank en hoofseun, Lukas Meyer, met ‘n besering die veld moes verlaat.

    Die span se agtsteman, JJ Theron, het egter weer sy hand opgesteek dat hy ook ‘n speler is om in die toekoms dop te hou.

    Die Hoërskool Outeniqua het duidelik ‘n punt gehad om te bewys en vir Die Brandwag van Uitenhage met 66-0 ordentlik gekarnuffel.

    Paarl Gimnasium het vir Rondebosch Boys’ High met 52-21 die loef afgesteek. Gimmies moes boonop sonder sy buitesenter, Janeil Losper, klaarkom wat vroeër vanjaar as Wildeklawer se Speler van die Toernooi aangewys is.

    Losper sou op binnesenter teen Rondebosch uitdraf, met die eintlike binnesenter, PA van Niekerk, wat ook nie in aksie was. Die span van die Paarl speel reeds sonder Luca Bakkes (haker) en Liam Koen (losskakel) wat op die krukkelys is.

    Oakdale Landbou het op sy tuisveld net buite Riversdal vir Stellenberg met 34-17 geklop. Sy linkervleuel, Therlow Prins, het twee keer ‘n draai agter die Jade Brigade se doellyn gemaak.

    Wynberg Boys’ High het waarskynlik die grootste verrassing van die naweek opgedis toe hy vir Boland Landbou met 61-40 geklop het, in ‘n kragmeting waar aanval baas was.

    Bishops het sy onoorwonne status behou deur die Hoërskool Strand met 10-7 te klop, terwyl Paul Roos ook hard moes sweet om SACS met 20-12 uit te oorlê.

    Monument se Wit Bulle het gister gewys dat jy nie sommer net op sy tuisveld, die Ras van Rooyen-veld, kan opdaag en hulle omdop nie.

    Monnas het die Hoërskool Garsfontein se onoorwonne status op die rugbyveld vanjaar met ‘n klinkende sege van 43-19 beëindig. Dit is duidelik dat bekerrugby die beste uit Monnas haal.

    Die Garsies se Bere het nie ‘n goeie dag op kantoor beleef nie, maar Monnas se agttal het die fondasie vir die sege in die vastelos gelê. Daar moet wel genoem word dat die Bere se loskopstut, Adriaan van Niekerk, die tuisspan in die skrums laat les opsê het.

    Sy direkte teenstander, Sifiso Magwaza, was weer uitstaande vir die Wit Bulle. Hy het ‘n hele paar keer met die bal onder die arm ver ente veld vir die wenspan gemaak.

    Monnas se nuwe hulpafrigter en adjunkhoof, Francois Robbertse, het duidelik ook ‘n impak voorlangs gemaak. Die wenspan se agtsteman, Xander Schoeman, buitesenter, Zain Henery, en heelagter, Jody Schambreel het alma look uitmuntende vertonings opgedis.  

    Waterkloof het sy aanslag op vanjaar se titel met ‘n naelskraapse sege van 7-6 oor Menlopark afgeskop. In Boksburg het EG Jansen vir Marais Viljoen met 43-15 kaf gedraf, terwyl Noordheuwel ‘n belangrike sege van 24-18 oor Helpmekaar-kollege behaal het.

    Die Nories se Ludie Schutte, Keagan Grobbelaar (albei flanke) en Marshall de Vos (buitesenter) was uitstekend op die verdediging wat ‘n rol aandeel in die span se sege gespeel het.

    In die Plaat-kompetisie het die Hoërskool Nelspruit vir Zwartkop met 31-3 afgestof. Die span se agtsteman, Leonard Bornman, het twee keer die besoekers se doellyn oorgesteek.

    Hy het die bal goed gedra en deurgans vra aan die Zwarries se verdediging gevra. Die Rhinos se kaptein en binnesenter, Drikus Greeff, was rotsvas op verdediging.

    In die Oos-Kaap het Grey High School vir die eerste keer gister op die Kolisi-veld (voorheen Philip-veld) uitgedraf en vir Queen’s College met 28-13 verslaan.

    Die skool van Gqeberha het sy hoofveld gister na sy oud-leerling en huidige Springbok-kaptein, Siya Kolisi, vernoem.  

    Die tyd is dalk nou reg vir Kolisi om ‘n program saam met sy voormalige skool op die been te bring om aan nog jong rugbyspelers die geleentheid te gee wat hy destyds by dié spogskool ontvang het.

    Charlie Hofmeyr van Ceres het hul onoorwonne status behou deur Swartland van Malmesbury met 52-23 die loef af te steek.

    Diamantveld het met 25-17 in sy jaarlikse Classic Clash teen Noord-Kaap koning gekraai. In Upington tydens die Klein Interjol was Duineveld vanjaar met 10-3 oor Hoërskool Upington baas.

    Die Afrikaanse Hoër Seunskool van Pretoria moes veel harder werk as verwag om King Edward VII in Johannesburg met 19-13 te verslaan. Die

    Hoërskool Middelburg het vir die eerste keer sedert 2009 daarin geslaag om HTS Middelburg se Rooi Bulle met 31-15 te tem.

    FOTO: Marnus Prinsloo

    Hierdie artikel het oorspronklik in Rapport verskyn. 

    AL DIE UITSLAE:

    NOORDVAAL-TROFEE

    Beker-kompetisie: Monument 43, Garsfontein 19; Waterkloof 7, Menlopark 6; Noorhdeuwel 24, Helpmekaar 18, EG Jansen 43, Marais Viljoen 15.

    Plaat-kompetisie: Hoërskool Nelspruit 31, Zwartkop 3; Hoërskool Rustenburg 50, Ben Vorster 12; Transvalia 31, Kempton Park 26.

    Skild-kompetisie: Oos-Moot 15, Hugenote (Springs) 10; Eldoraigne 36, Jeugland 24.

    Bowl-kompetisie: Wesvalia 51, Hoërskool Alberton 9; Secunda 42, Centurion 0; Potchefstroom Volkskool 55, Dr. Malan 13.

    Afdeling 2

    Blou Bulle: Hoërskool Tuine 19, Overkruin 15.

    Leeus: Florida 13, Randburg 10.

    Luiperds: Wagpos 26, Bergsig Akademie 15.

    Pumas: Pionier 19, Ermelo 18.

    Valke: Brandwag (Benoni) 35, Hans Moore 12; Oosterlig 24, Leeuwenhof 15.

    Afdeling 3

    Leeus: Fochville 33, Jan Viljoen 5.

    Valke: HTS Sasolburg 45, Vereeniging Gimnasium 0.

    OOS-KAAP/KWAZULU-NATAL

    Grey High School 28, Queen’s College 13; Selborne College 31, St. Andrew’s College 17; Framesby 15, Kingswood College 3; Marlow Landbou 31, Nico Malan 26; Glenwood 23, Maritzburg College 22; Hilton College 22, Pretoria Boys’ High 7; Northwood 27, Westville Boys’ High 23; Kearsney College 22, St. Charles College 19; Durban High School 23, Michaelhouse 14; Winterberg 38, Aliwal-Noord 24.

    VRYSTAAT/GRIEKWAS

    Grey-kollege 21, Hoër Jongenskool Paarl 12; Diamantveld 25, Noord-Kaap 17; Duineveld 10, Hoërskool Upington 3; Welkom Gimnasium 35, Hoërskool Trio 32; Voortrekker (Bethlehem) 34, Hentie Cilliers 11; Witteberg 30, Goudveld-Hoërskool 23; Fichardtpark 19, Landboudal 17; Zastron 27, Sand du Plessis 24; President Steyn 46, Hendrik Potgieter 14; Wilgerivier 59, Wessel Maree 0; Hennenman 45, Winburg 5; Sentraal 36, Fichardtpark 32.

    NOORDVAAL

    Affies 19, King Edward VII 13; Hoërskool Middelburg 31, HTS Middelburg 15; Klerksdorp 23, Lichtenburg 22; Jeppe 70, St. David’s Marist 17; Potchefstroom Gimnasium 48, St. Benedict’s College 22; HTS Potchefstroom 27, Potchefstroom Boys’ High 5; Allen Glen 50, Alberton High 7; Heronbridge College 7, Penryn College 3; Louis Trichardt 29, Curro Heuwelkruin 12.

    WES-KAAP 

    Paarl Gimnasium 52, Rondebosch Boys’ High 21; Oakdale Landbou 34, Stellenberg 17; Outeniqua 66, Brandwag (Uitenhage) 0; Wynberg Boys’ High 61, Boland Landbou 40; Paul Roos Gimnasium 20, SACS 12; Bishops 10, Hoërskool Strand 7; Parel Vallei 24, DF Malan 21; Charlie Hofmeyr 52, Swartland 23; Melkbosstrand 15, Milnerton 14; HTS Bellville 15, Vredenburg 12; Fairmont 13, Edgemead 3; Monument Park 35, Fairbairn-kollege 19; Gordon High 39, Westerford 0; Montagu 59, Montana (Worcester) 0; Robertson 28, Labori 10; Piketberg 19, Vredendal 18; Somerset College 21, Jan van Riebeeck 19; Durbanville 45, Brackenfell 15.

    [powr-comments id=”264ec2e6_1652594106941″]

  • Affies had to work hard for an ugly win against the Red Army

    Affies had to work hard for an ugly win against the Red Army

    NewsG Affies vs KES schools rugbyThere’s an old adage in rugby that an ugly win is always preferable to a pretty loss.

    This will probably be the exact thoughts of the Affies’ coaches, Ruan Jacobs and Jaco Koch, after their charges were made to work extremely hard for their 19-13 win over a highly motivated King Edvard VII outfit in Johannesburg on Saturday.

    The Red Army started the match like a house on fire and soon went into a 6-0 lead after two successful penalties. Affies narrowed the lead with a try from a driving maul, but for the rest of the first half, most of the play was made by the gallant home team.

    The Wit Bulle never really got going and they made countless uncharacteristic handling errors. To add to their frustration, they conceded various penalties in this half.

    The Reds scored the try of the match from a deft chip kick which had the Affies’ defence all at sea, and this gave the hosts a 13-5 lead at halftime.

    In the second half, the gutsy home team continued denying the visitors the momentum that they craved. Affies narrowed the deficit to a single point after another well-worked driving maul, and it looked as if the Pretoria side was starting to gain some ascendancy.

    When in the 47th minute, pivot Stehan Heymans missed an easy penalty, which would have given the Wit Bulle the lead, the home crowd must have started believing that the rugby gods were smiling on the Red Army.

    Affies were, however, not to be denied. They grabbed the lead for the first time in the 60th minute after a slick backline move. Heymans slotted the conversion, and the Affies faithful could breathe a collective sigh of relief.

    The home team deserves all the kudos for a spirited performance. Affies, in contrast, will not be happy with their showing. This may serve as a timeous warning call before they tackle the Grey College juggernaut next weekend.

    It will be harsh to single out players in a fine team effort by KES. Their flyhalf, Tirhani Masondo, showed much promise, while number eight Kamohelo Molefe, was all over the park.

    For the visitors, eighthman, Dieter Schubert once again proved his worth.

    PHOTO: William Brown Photography

    Scorers:

    Affies 19 (5) – Tries: Hanro Venter (2), Gustav Maritz. Conversions: Heymans (2). King Edward VII 13 (13) – Tries: Kabelo Tekane. Conversion: Tirhani Masondo. Penalties: Julio Cardoso, Masondo.

    [powr-comments id=”bf42a80f_1652592779226″]

  • School Rugby Results – 14 May 2022

    School Rugby Results – 14 May 2022

    School of Rugby NegativeAs per usual there are some big match-ups this weekend.

    In Bloemfontein we have Grey College hosting Paarl Boys’ High. In Kimberley is the annual FNB Classic Clash between Diamantveld and Noord-Kaap.

    Talking about Classic Clashes – HTS Middelburg and Hoërskool Middelburg will meet each other on the rugby field for the first time since 2017. The last time Middies managed to defeat the Rooi Bulle was back in 2009. 

    The Noordvaal Trophy is heating up with Garsfontein traveling to Krugersdorp to face Monument‘s Wit Bulle, while Menlopark and Waterkloof will lock horns in Pretoria. EG Jansen of Boksburg will kick-off their Noordvaal-campaign at home against Marais Viljoen of Alberton.

    In the Western Cape Stellenberg travels to Rivversdal for the first time to face Oakdale Landbou on the plaas. Paarl Gimnasium travels down to Rondebosch Boys’ High, while Paul Roos will also travel down to Cape Town to face SACS.

    If you would like to submit any results or fixtures please send it through via WhatsApp to 072 172 5455 or per e-mail to results@rugby.supersportschools.com

    All the Results: 

    NOORDVAAL-TROFEE

     

     

    Afdeling 1 – Beker-kompetisie
    Monument 43 Garsfontein 19
    Waterkloof 7 Menlopark 6
    Noordheuwel 24 Helpmekaar 18
    EG Jansen 43 Marais Viljoen 15
    Other Results – u16: Monument 38, Garsfontein 23; Helpmekaar 20, Noordheuwel 19; Waterkloof 16, Menlopark 11.  u15: Monument 24, Garsfontein 0; Noordheuwel 20, Helpmekaar 10; Waterkloof 6, Menlopark 0. u14: Monument 52, Garsfontein 5; Helpmekaar 26, Noordheuwel 10; Menlopark 10, Waterkloof 10.
    Afdeling 1 – Plaat-kompetisie
    Nelspruit 31 Zwartkop 3
    Rustenburg 50 Ben Vorster 12
    Transvalia 31 Kempton Park 26
    Other Results – u16: Nelspruit 36, Zwartkop 0; Rustenburg 54, Ben Vorster 7.  u15: Nelspruit 33, Zwartkop 3; Rustenburg 48, Ben Vorster 3. u14: Nelspruit 17, Zwartkop 10; Rustenburg 21, Ben Vorster 15.
    Afdeling 1 – Skild-kompetisie
    Oos-Moot 15 Hugenote (Springs) 10
    Eldoraigne 36 Jeugland 24
    Other Results – u16: Hugenote 20, Oos-Moot 17; Jeugland 17, Eldoraigne 13.  u15: Oos-Moot 7, Hugenote 5; Eldoraigne 17, Jeugland 12. u14: Hugenote 14, Oos-Moot 0; Jeugland 22, Eldoraigne 14.
    Afdeling 1 – Bowl-kompetisie
    Wesvalia 51 Hoërskool Alberton 9
    Secunda 42 Centurion
    Potch Volkies 55 Dr. Malan 13
    Other Results – u16: Secunda 76, Centurion 0; Wesvalia 38, Alberton 7.  u15: Secunda kry punte, Centurion onttrek as gevolg van Covid; Wesvalia 19, Alberton 10. u14: Secunda 19, Centurion 17; WEsvalia 29, Alberton 0.   

    EASTERN CAPE

     

     

    Grey High School 28 Queen’s College 13
    Selborne College 31 St. Andrew’s College  17
    Framesby 15 Kingswood College 3
    Brandwag (Uitenhage) 0 Outeniqua 66
    Marlow Landbou 31 Nico Malan 26
    Andrew Rabie   HTS Daniël Pienaar  
    Cambridge   Hoërskool Grens  
    Stirling   Union HS  
    Other Results – u16: u15: u14: .

    FREE STATE/GRIQUALAND WEST

     

     

    Grey College 21 Paarl Boys’ High 12
    Diamantveld 25  Noord-Kaap 17
    Welkom Gimnasium 35 Hoërskool Trio 32
    Voortrekker 34 Hentie Cilliers 11
    Witteberg 30 Goudveld-Hoërskool 23
    Fichardtpark 19 Landboudal 17
    Zastron 27 Sand du Plessis 24
    President Steyn 46 Hendrik Potgieter 14
    Wilgerivier 59 Wessel Maree 0
    Hennenman 45 Winburg 5

    KWAZULU-NATAL

     

     

    Glenwood 23 Maritzburg College 22
    Hilton College  22 Pretoria Boys’ High 7
    Northwood 27 Westville Boys’ High 23
    Kearsney College 22 St. Charles College 19
    Durban High School 23 Michaelhouse 14
    Other Results – u16: u15: u14: .

    NOORDVAAL

     

     

    Affies 19 King Edward VII 13
    Pretoria Boys’ High 7 Hilton College 22
    Hoërskool Middelburg 31 HTS Middelburg 15
    Klerksdorp 23 Lichtenburg 22
    Jeppe 70 St. David’s Marist 17
    HTS Potchefstroom 27 Potchefstroom Boys’ High 5
    Allen Glen 50 Alberton High 7
    Other Results – u16: Affies 12, King Edward VII 7;  u15: Affies 62, King Edward VII 0; u14: Affies 17, King Edward VII 3.

     

    WESTERN CAPE 

     

     

    Paarl Boys’ High 12 Grey College 21
    Paarl Gimnasium 52 Rondebosch Boys’ High 21 
    Oakdale Landbou 34 Stellenberg 17
    Outeniqua 66 Brandwag (Uitenhage) 0
    Wynberg Boys’ High 61 Boland Landbou 40
    Paul Roos Gimnasium 20 SACS 12
    Diocesan College 10 Strand 7
    Durbanville 45 Brackenfell 15
    Parel Vallei 24 DF Malan 21
    Charlie Hofmeyr 52 Swartland 23
    Melkbosstrand 15 Milnerton 14
    HTS Bellville 15 Vredenburg 12
    Fairmont 13 Edgemead 3
    Monument Park 35 Fairbairn College 19
    Gordon High 39 Westerford 0
    Montagu 59 Montana (Worcester) 0
    Robertson 28 Labori 10
    Piketberg 19 Vredendal 18
    Other Results – u16: u15: u14: .

    [powr-comments id=”feab8c01_1652511190175″] 

  • School of Rugby Rankings – 9 May 2022

    School of Rugby Rankings – 9 May 2022

    School of Rugby NegativeWhat an interesting season!

    And we believe we are still in for quite a ride before a First XV can lay claim to being the top rugby playing team in South Africa for 2022. 

    For the third time this season we have a new number one with the Hoërskool Garsfontein of Pretoria claiming the top position thanks to the fact that the team is still unbeaten in 2022 with impressive historic victories over Affies (20-19) and Paul Roos Gimnasium (21-18) so far in the season.

    The only small blemish thus far on their record was a 19-all draw against Paarl Boys’ High during Noord/Suid. Garsies only have their matches within the Noordvaal Trophy left which could hinder them from ending the season in the top position. 

    A few surprises in other matches might however play in favour of the side from the Jacaranda City. 

    Second-placed Bishops is also still unbeaten and breathing in the necks of Garsies. The team from Cape Town however still has to play the Boland trio of Paarl Gimnasium, Paarl Boys’ High, and Boland Landbou.

    They have drawn 36-all against Paul Roos Gimnasium which could’ve been a second successive victory over the team of the Eikestad if not for s superb comeback from the Maroon Machine. 

    Talking about the Maroon Machine – they have really opened the season by securing a last-gasp victory over Paarl Gimnasium (26-24) over the weekend during their Premier Interschools thanks to a intercept try by Jurenzo Julius

    Gimnasium managed to end Grey College‘s unbeaten streak by securing a 22-17 victory during the final match of Wildeklawer in Kimberley. Grey is currently occupying the third spot due to this defeat. They have also drawn 17-all against Oakdale Landbou earlier in the season.

    Just how crazy is the 2022 season? 

    Oakdale Landbou who have drawn against the third-placed side is not cracking a spot in our Top 30 at the moment. They will face Stellenberg this weekend at home with which they could move into the Top 30 for next week. 

    There are some much-anticipated games over the next three weeks that could settle and even decide who will be the top school’s side for 2022. Paarl Boys’ High travels to Bloemfontein to face Grey College. Boishaai is currently in the eighth position with only the draw against Garsies and a defeat against seventh-placed, Rondebosch Boys’ High, keeping them out of the Top 5. 

    King Edward VII (5) have also only suffered one defeat, but will be be truly tested by Affies (6) over the weekend. The Wit Bulle has also only suffered one the defeat, the one against Garsies. 

    The Red Army’s only defeat came at the hands of Grey High School. Paarl Gimnasium faces Rondebosch Boys’ High over the weekend which could also have a huge impact on the rankings, while the match in two-weeks time between Affies and Grey College’s result will also have a huge impact. 

    nto consideration in our rankings. These games will however still be recorded and shown in our results.

    These rankings are not an official ranking as there is no official ranking on schoolboy level and this is only to get the discussion on school rugby on South Africa flowing. We however take our responsibility for reporting on school rugby very seriously. 

    To see each team’s results so far this season click on their name in the rankings. If you see any results missing please don’t hesitate to contact Hannes Nienaber via e-mail at hannes@rugby.supersportschools.com – and please feel free to discuss and differ from us in the comments section. 

    The Rankings: 

    # Team Played Won Lost Draw Points A Points F
    1 Garsfontein 6 5 0 1 248 95
    2 Diocesan College 9 8 0 1 305 127
    3 Grey College 8 6 1 1 366 136
    4 Paarl Gimnasium 8 6 2 0 282 140
    5 King Edward VII 10 9 1 0 319 158
    6 Affies 9 8 1 0 292 113
    7 Rondebosch Boys’ High 9 7 2 0 320 134
    8 Paarl Boys’ High 8 6 1 1 202 89
    9 Paul Roos Gimnasium 9 5 3 1 286 180
    10 Monument 10 7 3 0 250 186
    11 Stellenberg 9 6 3 0 315 161
    12 Hilton College 7 6 1 0    
    13 Brandwag (Uitenhage) 11 9 2 0 311 185
    14 Framesby 9 6 2 1 210 138
    15 Selborne College 11 8 2 1 261 193
    16 Westville Boys’ High 11 9 2 0    
    17 Grey High School 9 6 3 0 252 209
    18 Outeniqua 7 5 2 0 185 98
    19 Boland Landbou 8 5 2 1 219 151
    20 Noordheuwel 11 8 2 1 357 185
    21 Michaelhouse 11 7 4 0    
    22 Waterkloof 9 6 3 0 183 155
    23 Helpmekaar 10 6 4 0 185 227
    24 Kingswood College 8 5 3 0 176 112
    25 Marlow Landbou 11 8 3 0 265 128
    26 Jeppe High School for Boys 10 6 4 0 167 189
    27 Nelspruit 9 5 4 0 160 182
    28 Rustenburg 9 6 3 0    
    29 Voortrekker 8 5 3 0    
    30 Glenwood 11 6 5 0    

    [powr-comments id=”94945460_1652290028179″]

  • Julius breek Paarl Gim harte, terwyl Noordvaal-trofee in omstredenheid afskop

    Julius breek Paarl Gim harte, terwyl Noordvaal-trofee in omstredenheid afskop

    NewsG Jurenzo Julius skolerugbyDié ster van Paul Roos Gimnasium se Jurenzo Julius het gister nog verder verskiet toe hy vier minute voor die eindfluitjie onder die pale oorgeduik het om die land se voorste skolespan tot dusver in 2022, Paarl Gimnasium, te help klop.

    Die span van Stellenbosch se heelagter, Christoff de Buyn, het die doelskop oorgeklits om aan die besoekers ‘n sege in die doodsnikke van 26-24 in die Paarl te besorg. Dit was Paarl Gimnasium se tweede nederlaag van die seisoen.

    Die Namibiër en buitesenter van Paul Roos, Julius, is sterk op sy bene en gaan ‘n hele paar spanne se verdedigers nog vanjaar behoorlik besig hou.

    Paarl Gimnasium het vroeër in die week vir Grey-kollege met 22-17 tydens die Wildeklawer-toernooi in Kimberley verslaan. Paul Roos het sake dus behoorlik deurmekaar gekrap.

    Die span van die Paarl moes sonder sy haker, Luca Bakkes, en is steeds ook sonder sy losskakel, Liam Koen. Die tuisspan het egter ‘n voorsprong van 24-9 opgebou danksy veral twee drieë deur die haker, Waldo Hanekom, met ongeveer 13 minute oor in die kragmeting.

    Paul Roos het egter teruggeveg en drieë deur die loskopstut, Wilbur Loubser, en die kaptein en flank, Herman Lourens, het hul span in die posisie geplaas om ‘n kans te staan om die wedstryd aan die einde te beklink. Loubser het kort voor sy drie van die koelkas af teruggekeer.

    Paarl Gimnasium se kaptein en senter, PA van Niekerk, asook Hanekom kan tevrede met hul vertonings voel.

    Daar is slegs twee onoorwonne spanne oor op eerstespanvlak onder die voorste 20 spanne in Suid-Afrika. Die Hoërskool Garsfontein van Pretoria en Bishops van Kaapstad.

    Bishops het sy onoorwonne status Saterdag met ‘n klinkende sege van 34-0 oor SACS behou. Garsies se Bere moes ‘n bietjie harder werk as verwag om HTS Middelburg se Rooi Bulle met 38-26 in die eerste ronde van die Noordvaal-trofee te klop.

    Garsies se skrumskakel, Steven Nel, het weer gewys dat hy vanjaar ‘n sterk aanspraakmaker moet wees vir ‘n plek in die nasionale skolespan. Die span van die Jakarandastad se voorryman, Henco Hugo, begin ook vir homself ‘n naam maa ken was waarskynlik sy span se beste speler in die sege.

    Die Noordvaal-trofee is nie die Noordvaal-trofee sonder so bietjie omstredenheid nie. Waterkloof se eerste asook o.16-span kon weens ‘n hele paar Covid-19 gevalle nie hul bepaling teen Monument nakom nie.

    Die Noordvaal se bestuur het daarom ‘n spesiale jaarvergadering vir komende Dinsdag geroep om die saak te bespreek. Die wysheid van Salomo sal nodig wees om seker te maak dat daar nie ‘n presedent geskep word, wat die organiseerders nie later in die reeks probleme kan besorg nie.

    Helpmekaar-kollege het ‘n minder aanskoulike wedstryd teen Menlopark in Pretoria met 10-6 gewen. Helpies sal tevrede wees met die feit dat hulle met nege uit nege oorwinning terug na die Goudstad kon terugkeer.

    Die wedstryd sal ongelukkig nie onthou word vir die rugby wat gespeel is nie. Die skeidsregter, Niel Bosman, het sy hande vol gehad. Hy het vier geelkaarte asook ‘n rooikaart tydens die wedstryd aan die twee spanne uitgedeel.

    Die spel was boonop vir vyf minute gestaak toe die Parkies se nuut aangestelde Direkteur van Rugby, Nico Luus, deur Bosman gestuur is om liewer die res van die wedstryd as ‘n toeskouer op die hoofpaviljoen verder te besigtig.

    Luus, wat ook Tukkies vanjaar tot kampioen van die Varsitybeker gebrei het, is vroeër die week in die pos aangestel nadat Dean van der Watt glo die tuig neergelê het.

    Noordheuwel van Krugersdorp het sy titel as kampioen van die NWU Prestige-reeks behou deur die Hoërskool Middelburg met 32-21 in die eindstryd die loef af te steek.

    Die kampioen se flank Ludie Schutte en haker, Juandré Schoeman, het voorlangs die harde werk ingesit om die sege moontlik te maak. Agterlangs was die buitesenter, Marschall de Vos, asook die heelagter, Divan Spangenberg, uitmuntend vir die Nories.

    Rondebosch Boys’ High het vir die eerste keer sedert 2013 daarin geslaag om Stellenberg te klop toe hy in die doodsnikke gaan druk het om met 32-28 fees te vier.

    FOTO: Charmaine Sander Fotografie

    AL DIE UITSLAE: 

    NOORDVAAL-TROFEE

    Beker: Garsfontein 38, HTS Middelburg 26; Helpmekaar 10, Menlopark 6.

    Plaat: Hoërskool Nelspruit 21, Kempton Park 7; Transvalia 36, Ben Vorster 12.

    NWU PRESTIGE-REEKS

    Noordheuwel 32, Hoërskool Middelburg 21; Lichtenburg 10, Oos-Moot 5; Heidelberg Volkskool 26, Zwartkop 10; Die Anker 32, Hoërskool Rustenburg 26; Montana 14, Wesvalia 5; Potchefstroom Volkskool 32, Potchefstroom Gimnasium 19; Hugenote (Springs) 42, Oosterlig 5;

    NOORDVAAL VRIENDSKAPLIK

    King Edward VII 27, Jeppe 26; Eldoraigne 31, Centurion 29; St. David’s Marist 37, Northcliff 22; Merensky 29, Frikkie Meyer 16; HTS Witbank 26, Pionier 19; Hoërskool Klerksdorp 28, Marais Viljoen 17; St. John’s College 67, St. Andrew (Bloemfontein) 8; Hans Strijdom 22, HTS Tom Naude 12.

    NWU SPORTREEKS

    Florida 24, Overkruin 24; Hoërskool Alberton 41, Hans Moore 15; Standerton 8, Driehoek 5; Randburg 28, Dr. Malan 26; Dinamika 36, Wonderboom 10.

    VRYSTAAT/GRIEKWAS

    Grey-kollege 38, Selborne-kollege 20; Sentraal 36, Fichardtpark 22; Voortrekker 20, Hoërskool Trio 0; Welkom Gimnasium 44, Witteberg 14; Brandfort 38, Zastron 28; Wilgerivier 33, Riebeeckstad 12; Hennenman 55, Sandveld 0; Wilgerivier 33, Riebeeckstad 12.

    OOS-KAAP/KWAZULU-NATAL

    Westville Boys’ High 22, Glenwood 7; Hilton College 14, Durban High School 12; Michaelhouse 22, Kearsney College 9; Brandwag (Uitenhage) 22, HTS Daniël Pienaar 13; Marlow Landbou 46, Landboudal (Jacobsdal) 0; Pearson 11, Nico Malan 7; Ithembelihle 14, John Walton 5; Graeme College 11, St. Andrew’s College 5; Queen’s College 51, HTS Port Rex 6; Maritzburg College 29, Northwood 21.

    WES-KAAP

    Paul Roos Gimnasium 26, Paarl Gimnasium 24; Bishops 34, SACS 0; Rondebosch Boys’ High 32, Stellenberg 28; Boland Landbou 38, HTS Drostdy 27; Durbanville 26, Melkbosstrand 0; Tygerberg 42, Kasselsvlei 7; De Kuilen 34, Somerset-kollege 14; Worcester Gimnasium 34, Hugenote (Wellington) 29; Bosmansdam 24, Grootte Schuur 17; Charlie Hofmeyer 29, Langenhoven Gimnasium 7; Edgemead 22, Ranger-klub 20; Fairburn-kollege 17, The Settlers 14; Parow 19, President 7; Westerford 48, Plumstead 0; Jan van Riebeeck 38, Camps Bay 12; Hoërskool Bellville 15, HTS Bellville 7; Robertson 27, Swartland 24; Brackenfell 22, Parel Vallei 14.

    [powr-comments id=”0fa4dd43_1651989039367″]

  • School Rugby Results – 7 May 2022

    School Rugby Results – 7 May 2022

    School of Rugby NegativeThe big clash over the weekend will be match in Paarl between the number one ranked team, Paarl Gimnasium, and the visitors from Stellenbosch, Paul Roos Gimnasium.  

    The Noordvaal Trophy also kicked off with four matches being played in Section 1. Helpmekaar-kollege came out on top against Menlopark by 10-6 in a dull affair, while Garsfontein had to work a bit harder than expected in Middelburg to beat HTS Middelburg by 38-26. 

    In the Plate competition, Transvalia managed to secure a convincing 36-12 victory over Ben Vorster in Tzaneen, while Nelspruit kicked off their campaign with a 21-7 victory over Kempton Park. 

    To submit your school’s results you can either send a WhatsApp to 072 172 5455 or send us the info via e-mail to results@rugby.supersportschools.com

    NOORDVAAL-TROFEE 

    AFDELING 1
    BEKERKOMPETISIE
    Helpmekaar 10 Menlopark 6
    Garsfontein 38 HTS Middelburg 26
    Other Results – u16: Helpmekaar 14, Menlopark 13; Garsfontein 24, HTS Middelburg 15. u15: Helpmekaar 14, Menlopark 12; Garsfontein 27, HTS Middelburg 8. u14: Helpmekaar 28, Menlopark 3; HTS Middelburg 7, Garsfontein 5.
    PLAATKOMPETISIE
    Transvalia 36 Ben Vorster 12
    Nelspruit 21 Kempton Park 7
    Other Results – u16: Kempton Park 22, Nelspruit 14; Transvalia 20, Ben Vorster 5. u15: Nelspruit 19, Kempton Park 14; Transvalia 22, Ben Vorster 0. u14: Kempton Park 34, Nelspruit 7; Ben Vorster 13, Transvalia 5. 

    NWU PRESTIGE-REEKS 

    Noordheuwel   Middelburg  
    Oos-Moot   Lichtenburg  
           
           
           
           
           
           
    Other Results – u16: u15: u14: 

    EASTERN CAPE

           
           
           
           
           
           
           
           
           

     

    WESTERN CAPE 

    Paul Roos Gimnasium 26 Paarl Gimnasium 24
    Bishops 34 SACS 0
    Rondebosch Boys’ High 32 Stellenberg 28
    Durbanville 26 Melkbosstrand 0
    Tygerberg 42 Kasselsvlei 7
           
    De Kuilen 34 Somerset College 14
    Worcester Gimnasium 34 Hugenote (Wellington) 29
    Bosmansdam 24 Grootte Schuur 17
    Charlie Hofmeyr 29 Langenhoven Gim 7
    Edgemead 22 Rangers RFC 20
    Fairburn College 17 The Settlers 14
    Parow 19 President 7
    Westerford 48 Plumstead 0
           
           
           

    [powr-comments id=”31efa4e6_1651929911814″] 

  • SA Rugby Academy players step up intensity

    SA Rugby Academy players step up intensity

    NewsGJuniorBoksThe Under-20 players involved with the SA Rugby Academy stepped up their preparations with a high-intensity training match against a strong DHL Western Province Carling Currie Cup line-up in Stellenbosch on Wednesday morning.

    The training exercise consisted of four chukkas of 20 minutes each, which allowed the Academy coaching staff to give all the players in their squad a decent taste of action against the experienced DHL WP side, which included Springbok centre Juan de Jongh, Blitzbok speedster Angelo Davids, as well as other stalwarts such as Godlen Masimla (scrumhalf), Tim Swiel (flyhalf) and Sergeal Petersen (wing).

    To assist the group with their training programme, SA Rugby confirmed that two more training matches have been arranged as the squad move their on-field preparations into a higher gear.

    Both these matches will be staged in Bloemfontein, with the Academy side facing the Windhoek Draught Griquas side on 16 May, and three days later they will run out against the Toyota Cheetahs, the only unbeaten side in the Carling Currie Cup.

    Meanwhile, there are also plans in the pipeline for a Junior Springbok side to participate in an international series in June.

    Turning his attention to Wednesday’s exercise, Junior Springbok head coach Bafana Nhleko said the players gained valuable knowledge and insight against an experienced DHL WP side.

    “We only had eight days together from a rugby training point of view and the goal of today’s match was to see where the players are in terms of their ability and their understanding of our fundamentals and training principles,” explained Nhleko.

    “For us, to simulate a match against a side with Springboks in their line-up and guys playing in the Vodacom United Rugby Championship was a fantastic learning experience. Our group consists of players who played in the Under-20 competition, and so to experience the intensity and pace of the opposition was of great benefit to our players.”

    Nhleko was also pleased with the way in which his players stood up physically against an experienced senior side: “It was quite good for us to see how the youngsters perform in defence and set piece against an experienced pack, and I thought we gave a good account of ourselves.

    “Although we didn’t have as much possession, we showed good endeavour with ball in hand from the limited opportunities we had and our kicking game, although good will get better as we have more time together.”

    Nhleko also explained the rationale behind the two planned matches in Bloemfontein later this month: “The match against Griquas will be an opportunity to improve on our showing against WP. Then against the Cheetahs, we want to simulate a playing and training programme for our possible participation in the international series in June.”

    The players will enjoy a few days off and will regroup again on Monday.

    Issued by SA Rugby Communications

  • Varsitybeker-kampioen aangestel as Menlo se nuwe Direkteur van Rugby

    Varsitybeker-kampioen aangestel as Menlo se nuwe Direkteur van Rugby

    Nico Luus Kampioen VarsitybekerDie Hoërskool Menlopark van Pretoria het ‘n nuwe Direkteur van Rugby aangestel.

    Nico Luus, wat ‘n week gelede vir Tukkies tot kampioen van die Varsitybeker-reeks gebrei het, sal voortaan die skool se Direkteur van Rugby wees. Hy het as slot lank vir die Valke gespeel en ook ‘n paar wedstryde vir die Goue Leeus uitgedraf. 

    Menlopark se vorige Direkteur van Rugby, Dean van der Watt, het glo weens sy besigheidsbelange wat meer van sy tyd vereis besluit om na die Wildeklawer-toernooi in Kimberley met onmiddelike effek die tuig neer te lê.

    Van der Watt het in 2019 die Parkies tot hul eerste titel as kampioen van die Virsekerbeker gebrei. 

    Luus sal soos sy voorganger, Van der Watt, ook die rol as hoofafrigter by die eerstespan vertolk. Menlopark is die verdedigende kampioen van die Noordvaal se Bekerkompetisie (voorheen Virsekerbeker) wat Saterdag afskop.

    Die span van Pretoria skop dus sy aanslag om sy titel te verdedig Saterdag op sy tuisveld teen Helpmekaar-kollege af. 

    Menlopark se eerstespan het vanjaar nie ‘n goeie seisoen tot dusver beleef nie en slegs ‘n oorwinning van 24-17 oor Transvalia om te wys na ses kragmetings. 

    [powr-comments id=”f656bb4a_1651666118871″]

  • Results – Wildeklawer 2022

    Results – Wildeklawer 2022

    Create Infinity2

    Day 1 

    Affies 25 (20) – Tries: Hanro Venter (2), Marx Nel. Conversions: Stehan Heymans (2). Penalties: Heymans (2). Oakdale Landbou 7 (7) – Try: André Goedhals. Conversion: Kobus Janse van Rensburg. 

    Day 2 

    Stellenberg 36 (17) – Tries: Damian Markus (2), Marco Ferreira, Aiden Muller, Ruben Thompson, Damian Labuschagne. Conversions: Jayson January (2), Tommie Smook. Noord-Kaap 7 (7) – Try: Keante Pienaar. Conversion: Eldridge Jack.

    Durban High School 31 (12) – Tries: Dwight Petersen (2), Zack Smith, Tholithemba Sibisi, Charl Meyers. Conversions: Deono Boesak (3). Menlopark 10 (10) – Try: Tiaan Engelbrecht (2). Conversion: Marco Strydom. Penalty: Strydom.

    Garsfontein 45 (17) – Tries: Steven Nel (2). Franna Prinsloo, Jason Hugo, Eben Stander, Boela Scott, Kelan Adams. Conversions: Tireque Appolles (3), Nicallen Gabrielsen (2). Framesby 13 (6) – Try: Jayden Davisson. Conversion: Logan Muller. Penalty: Muller (2).

    Waterkloof 19 (5) – Tries: Robert Breytenbach, Christoff Luus, Dale Arlow. Conversions: Hernus Marais (2). Diamantveld 17 (7) – Tries: Morné Matthewson, Liam Ferris. Conversions: Wynand Botha (2). Penalty: Botha.

    Paarl Gimnasium 59 (21) – Tries: Enzo Labuschagne (2), Shaun Ray, Janeil Losper, Philip-Albert Van Niekerk, Johandré Van Niekerk, Emrique Liedeman, Louw du Toit, Ben Pitout. Doelskoppe: Van Niekerk (5), Liam Koen, Kyle Smith. Helpmekaar-kollege 12 (6) – Penalties: Jordan Jordaan (4).

    Paarl Boys’ High 38 (14) – Tries: Ben Heydenrych (2), Van Heerden Pretorius, Tian Vorster, Shah-Jehaan de Jongh, Divan Fuller. Conversions: Thurlon Williams (2), Marno Pretorius (2). Maritzburg College 3 (3) – Penalty: Liam Prinsloo.

    Grey College 40 (21) – Tries: Lukas Meyer (2), JJ Theron, Ulrich Wahl, Tat Botha, Martin Botha. Conversions: Ian van der Merwe (3). Boland Landbou 12 (5) – Tries: Angelo Daniels, Freddie Dreyer. Conversion: Jandré Genis.

    Outeniqua 18 (5) – Tries: Camden Schoeman, Keith Syster, Patrick Kitete. Penalty: Cliffie Jacobs. Monument 7 (7) – Try: Jody Schambreel. Conversion: Tyler Sefoor.

    Paul Roos Gimnasium 45 (19) – Tries: Cameron Miell (2), Luke Graham (2), Wilbur Laubscher, Keehan Etson. Conversions: Christoff de Bruyn (5). Penalty: De Bruyn. Glenwood 20 (13) – Tries: Wian Janse van Rensburg, Mnelisi Gamede. Conversion: Janse van Rensburg, Frederick Marx. Penalties: Janse van Rensburg (2).

    Create Infinity2

    Day 3

    Framesby 24 (10) – Tries: Logan Muller, Stefan Scholtz, Juandré van Rensburg. Conversions: Muller (3). Penalty: Muller. Welkom Gimnasium 7 (7) – Try: Ronaldo Kiewiet. Conversion: Nathan Goeda.

    Boland Landbou 47 (21) – Tries: Hannes van Wyk (2), Angelo Daniels (2), Shauwin Booise, Faasen Laubscher, Penalty Try. Conversions: Jandré Genis (5). Noord-Kaap 7 (0) – Try: Keanon Davids. Conversions: Eldridge Jack.

    Helpmekaar-kollege 25 (8) – Try: JP Beyer, Ruan Nel, Theo van der Merwe, Brendan Venter. Conversion: Jordan Jordaan. Penalty: Jordaan. Maritzburg College 16 (13) – Tries: Liam Prinsloo. Conversion: Prinsloo. Penalties: Prinsloo (3).

    Waterkloof 15 (7) – Try: Zander Thirion, Reuven Ferreira. Conversion: Johan Stroh (2). Penalty: Stroh. HTS Drostdy 14 (0) – Tries: Charl Eksteen, Noland Adams. Conversions: Jayden Fortuin (2).

    Stellenberg 42 (35) – Tries: Ughen Africa (2), Herman Lubbe, Josh Liilistone, Damian Markus, Jayson January. Conversions: Tommie Smook (6). Menlopark 17 (3) – Tries: Guilermo Links, Tiaan Engelbrecht. Conversions: Marco Strydom, Links. Penalty: Links.

    Outeniqua 38 (19) – Tries: JT Strydom (2), Jeffwin Wesso, Camden Schoeman, Patrick Kitete, Riaan Swart. Conversions: Cliffe Jacobs (4). Diamantveld 10 (3) – Try: JP Senekal. Conversion: Wynand Botha. Penalty: Botha.

    Oakdale Landbou 20 (17) – Tries: Therlow Prins, Marko Conradie. Conversions: Kobus Janse van Rensburg (2). Penalties: Janse van Rensburg (2). Durban High School 12 (7) – Tries: Siseko Mani, Boesak. Conversion: Boesak. 

    Affies 49 (35) – Tries: Karl van der Westhuizen (2), Dieter Schubert (2), Stehan Heymans, Armand Shahia, Zack Maritz. Doelskoppe: Heymans (7). Glenwood 14 (7) – Tries: Johandré van Rooyen, Andrew Maartins. Conversions: Frederick Marx (2).

    Garsfontein 21 (0) – Tries: Dimitre Erasmus, Michail Damon, Abrie van der Westhuizen. Conversions: Nicallen Gabrielsen (3). Paul Roos Gimnasium 18 (8) – Tries: Christiaan Brandt, Cameron Miell. Conversion: Christoff de Bruyn. Penalties: De Bruyn (2).

    Paarl Boys’ High 27 (17) – Tries: Divan Fuller, Juan Smal, HB Odendaal. Conversions: Thurlon Williams (2), Marno Pretorius. Penalties: Williams (2). Monument 3 (3) – Penalty: Tyler Sefoor.

    Paarl Gimnasium 22 (3) – Tries: Enzo Labuschagne, Johandre van Niekerk, Shaun Ray. Conversions: PA van Niekerk (2). Penalty: Van Niekerk. Grey College 17 (10) – Tries: Janco Scheepers, Lukas Meyer. Conversions: Bradley Giddy (2). Penalty: Giddy.

    [powr-comments id=”3ade45de_1651518760049″]

  • Nr. 1 dalk in Kimberley gekroon, maar daar is meer as twee aanspraakmakers

    Nr. 1 dalk in Kimberley gekroon, maar daar is meer as twee aanspraakmakers

    NewsG Emrique LiedemanDie hoofwedstryd van die Wildeklawer-toernooi more hier op die hoofveld van die Hoërskool Diamantveld tussen Grey-kollege en Paarl Gimnasium kan dalk vanjaar weer bepaal wie die seisoen as Suid-Afrika se voorste skolespan afsluit.

    Dit is egter nie ‘n uitgemaakte saak nie, want daar is nie vanjaar veel te kies tussen die voorste vyf skolespanne in die land nie. Garsfontein, Affies en die Hoër Jongenskool Paarl kan ook nog vanjaar ‘n kleim vir die boonste posisie op die ranglys afsteek.

    Paarl Gimnasium was weer op hul stukke nadat hy die vorige week teen Affies vasgeval het. Gimmies het vir Helpmekaar-kollege met 59-12 ore aangesit.

    Gimmies het 38 punte in die tweede helfte aangeteken sonder dat Helpies enige punte by hul totaal kon voeg. Die wenspan se senterpaar, PA van Niekerk en Janeil Losper, was op hul stukke.

    Die losskakel, Liam Koen, moes die veld weer weens ‘n skouerbesering verlaat en sal nie more teen Grey in aksie wees nie. Koen sal waarskynlik nie weer die seisoen in aksie wees nie.

    Grey-kollege het self ‘n indrukwekkende sege behaal deur vir Boland Landbou met 40-12 verslaan. Die span van Bloemfontein se flank Lukas Meyer het weer die veld vol gespeel, terwyl die senterpaar, Alex McIntyre en Ulrich Wahl, ook goeie vertonings opgedis het.

    Boland Landbou se kaptein en binnesenter, Freddie Dreyer, is egter ‘n speler wie se naam nog baie gehoor sal word.Create Infinity2

    Garsfontein het aanvanklik gesukkel om sy ritme te vind, maar die Bere van Pretoria het steeds nie veel probleme ondervind om Framesby met 45-13 af te stof nie.

    Die span se skrumskakel, Steven Nel, is sonder twyfel een van die voorste skrumskakel op skolevlak in Suid-Afrika. Hy het twee keer Framesby se doellyn oorgesteek.

    Garsies het heelwat van sy eerstekeuse spelers ruskans teen Framesby gegee, maar behoort more teen Paul Roos weer op volle sterkte te wees.

    Die Hoër Jongenskool Paarl was oortuigend met 38-3 baas oor Maritzburg College. Boishaai se slot Ben Heydenrych is vir ‘n goeie vertoning met twee drieë beloon.

    Waterkloof se afrigter Cobus van Dyk is die gelukkigste man hierdie week in rugby. Eers was hy Maandag deel van Tukkies se afrigtingspan wat na ‘n omstrede drie in die doodsnikke as kampioen van die Varsitybeker gekroon het.

    Saterdag het sy skoolspan ‘n sege van 19-17 oor Diamantveld in die doodsnikke beklink danksy ‘n drie deur die slot Dale Arlow. Die kykweer het gewys dat Arlow die bal duidelik aangeslaan het, maar die skeidsregter, Darren Colby, se toekenning van die drie het bly staan.

    Die gasheer sal voel hul is van ‘n roemryke sege beroof, terwyl die Klofies sal voel dat die geluk aan hul kant was.

    Affies het in die eerste wedstryd van die toernooi so bietjie soete wraak teen Oakdale Landbou met ‘n oorwinning van 25-7 geneem. Die Wit Bulle het al teen rustyd ‘n voorsprong van 20-7 opgebou.

    Oakdale het verlede jaar vir Affies op sy tuisveld in Pretoria tydens die Noord/Suid-toernooi met 46-21 verslaan. Dit was destyds Oakdale se eerste sege oor Affies.

    Die Wit Bulle se flank, Dieter Schubert, asook die vleuel Marx Nel het elk ‘n reuse aandeel in hul span se sege gehad.

    Outeniqua het die grootste opskudding van die eerste ronde wedstryde gelewer toe hy vir Monument met 18-7 verslaan het. Die Kwaggas se agtsteman, Camden Schoeman, was aan die voorpunt van sy span se sege.

    Noordheuwel van Krugersdorp sal sy titel as kampioen van die NWU Prestige-reeks volgende week teen die Hoërskool Middelburg verdedig.

    Die Nories het vir Lichtenburg met 45-0 in die halfeindronde in Rustenburg kaf gedraf. Middies het in sy halfeindstryd vir Oos-Moot in ‘n strawwe tweestryd met 17-13 verslaan. Die verloorspan het met die omdraaislag ‘n voorsprong van 13-0 geniet.

    In die NWU Sportreeks sal die Hoërskool Florida teen Overkruin van Pretoria in die eindstryd te staan kom. Florida het met ‘n sege van 49-12 oor Randburg sy plek in die eindstryd bespreek, terwyl Overkruin vir Dr. Malan met 33-12 die loef in die ander halfeindstryd afgesteek het.

    Hilton College het tydens die viering van sy 150ste bestaansjaar sy aartsvyand, Michaelhouse, met 32-17 geklop om seker te maak die oud-leerlinge het so ietsie ekstra om oor fees te vier.

    Selborne College van Oos-Londen vie rook sy 150ste bestaansjaar met ‘n rugbyfees. Hy het in die hoofwedstryd van die eerste dag vir SACS met 24-8 geklop. Die Brandwag van Uitenhage se oorwinning van 15-0 in die eerste wedstryd van die fees oor Queen’s College wys dat hulle onder die Top 20 tel.

    AL DIE UITSLAE: 

    WILDEKLAWER

    Paul Roos Gimnasium 43, Glenwood 20; Outeniqua 18, Monument 7; Hoër Jongenskool Paarl 38, Maritzburg College 3; Paarl Gimnasium 59, Helpmekaar 12; Grey-kollege 40, Boland Landbou 12; HTS Drostdy 25, Welkom Gimnasium 23; Waterkloof 19, Diamantveld 17; Garsfontein 45, Framesby 13;  Durban High School 31, Menlopark 15; Stellenberg 36, Noord-Kaap 7; Affies 25, Oakdale Landbou 7.

    SELBORNE COLLEGE 150-FEES

    Selborne College 24, SACS 8; Grey High School 33, St. John’s College 7; Brandwag (Uitenhage) 15, Queen’s College 0; Rondebosch Boys’ High 47, St. Andrew’s College 7; Kingswood 14, Dale College 10.

    GWK LANDBOUSKOLE-TOERNOOI

    Marlow Landbou 24, Hoërskool Trio 11; Merensky 24, Landboudal 19.

    SENTRAAL SPORTFEES

    Goudveld-Hoërskool 27, Hoërskool Pietersburg 13; Fichardtpark 76, Kalahari (Kuruman) 17; Sentraal 17, Pearson 15; Duineveld 40, Jim Fouché 25.

    NWU PRESTIGE-REEKS

    Hoërskool Middelburg 17, Oos-Moot 13; Noordheuwel 45, Lichtenburg 0; Die Anker 52, Heidelberg Volkskool 5; Hoërskool Rustenburg 32, Zwartkop 10; Wesvalia 29, Potchefstroom Volkskool  12; Montana 42, Potchefstroom Gimnasium 5; Marais Viljoen 41, Hugenote (Springs) 17; Jeugland 50, Oosterlig 21.

    NWU SPORTREEKS

    Florida 49, Randburg 12; Overkruin 33, Dr. Malan 12.

    VRIENDSKAPLIK

    Nico Malan 36, Muir College 14; Charlie Hofmeyr 44, Bredasdorp 3; DF Malan 18, Swartland 6; Hoërskool Strand 31, Hermanus 15; HTS Witbank 27, Ermelo 22; Kearsney College 29, Northwood 17; Hilton College 32, Michaelhouse 17; King Edward VII 29, Parktown Boys’ High 0; Jeppe 36, Pretoria Boys’ High 12; Westville Boys’ High 48, St. Charles College 17.

    [powr-comments id=”a28e99d5_1651382141469″]