![]() |
Founded: | 1918 | ![]() |
| Motto: | Verdraagsaam Dog Beslis | ||
| Website: | www.charlie.org.za |
The school in Ceres was named after Charles James Hofmeyr who was the headmaster at the school from 1918 until 1924. The school was named after him in 1949.
Teams
| |
|||||||||

![]() |
Founded: | 1918 | ![]() |
| Motto: | Verdraagsaam Dog Beslis | ||
| Website: | www.charlie.org.za |
The school in Ceres was named after Charles James Hofmeyr who was the headmaster at the school from 1918 until 1924. The school was named after him in 1949.
Teams
| |
|||||||||

Die Hoërskool Waterkloof sal sy onoorwonne status in vanjaar se Noordvaal-trofee se Beker-kompetisie Saterdag in Boksburg teen Dr. EG Jansen verdedig.
Die gashere van Boksburg is ook nog onoorwonne in vanjaar se reeks. ‘n Sege oor Klofies in Pretoria sal hulle in ‘n gunstige posisie plaas om tot die uitspeelrondes van die reeks deur te dring.
Klofies het in sy laaste vier wedstryde daarin geslaag om die uitslag in sy guns te beklink. Die span van Cobus van Dyk en Renier de Villiers begin nou Houdini-status bereik met hul vermoë om taai wedstryde deur te trek.
Die span van Pretoria sal wel sonder sy staatmakers skrumskakel, Johan Stroh, moet klaarkom. Stroh was ook tot dusver sy span se stelskopper.
Die span van Boksburg is soos gewoonlik nie ‘n span wat onderskat kan word nie, veral nie op sy tuisveld nie.
Hy het vir Marais Viljoen vroeër vanjaar in die reeks met 43-15 kaf gedraf, terwyl die Klofies verlede week moes sweet om die span van Alberton met 17-11 te troef.
Menlopark speel Saterdag gasheer vir Noordheuwel van Krugersdorp. Die Nories het vanjaar ‘n omgesukkelde span en die Parkies sal hoop om sy eerste sege van die reeks te behaal.
Die Nories beskik oor ‘n gevaarlike agterlyn met die losskakel, JT Kapank, aan die spits. Daar is egter ook gevaarmanne in Coun-Lee Koekman (skrumskakel), Marshall de Vos (buitesenter), Calvin Paulsen (linkervleuel) en Divan Spangenberg (heelagter) in sy agterhoede.
Vir die Parkies sal sy kaptein en flank, Tiaan Engelbrecht, voorlangs die pap dik moet aanmaak, terwyl die senter Nathan Mong en losskakel, Marco Strydom, ook sleutelspelers is.
Die Hoërskool Garsfontein se Bere sal vir die eerste keer in jare die tog na die suide aanpak om vir Marais Viljoen in Alberton die stryd aan te sê. Die twee skole het mekaar laas in 2016 tydens ‘n rugbytoer ontmoet.
Die Bere was destyds met 71-0 baas, maar hulle kan ‘n sterker Marais Viljoen op sy tuisveld te wagte wees. Garsfontein moet sonder sy regtervleuel, Jason Hugo, klaarkom wat ‘n enkelbesering tydens sy span se sege verlede week van 34-8 oor Menlopark opgedoen het. Hy word egter deur Liam Dick vervang wat in die Blou Bulle se voorlopige Cravenweek-groep ingesluig is.
Gepraat van die Ligbloues se voorlopige Cravenweek-span. Daar is 11 Garsies in die groep ingesluit wat volgende week teen die Valke sal uitdraf. Die span wat tans as die Jaco Koch-span heet bestaan tans uit ‘n groep van 24 spelers. Die Garsies in die groep is – Luan Taylor, Steven Nel, Pieter Coetzer, Dimitre Erasmus, Liam Dick, Michail Damon, De Wet Lottering, Maynard Kleynhans, Tireque Appolles, Keletso Viljoen en Adriaan van Niekerk.
Koch van Affies is die Blou Bulle se hoofafrigter vir die Cravenweek wat later vanjaar in Kaapstad plaasvind.
Dit sal die vierde keer wees dat Marais Viljoen en Garsies mekaar op die rugbyveld ontmoet. Al drie die ander kragmetings was tydens die groepfase van die destydse NuPower/Tuks-reekse. Garsies was in al vier die kragmetings tot dusver tussen die skole baas.
HTS Middelburg se Rooi Bulle reis na Johannesburg om vir Helpmekaar-kollege die stryd aan te se. Die Rooi Bulle het boonop in die week die nuus gekry dat hulle ook vir hul herskeduleerde kragmeting teen Monument sal moet reis na Krugersdorp.
Helpies se heelagter, Jordan Jordaan, was sover vir sy span met sy skopskoen goud werd. Hy behoort teen die Rooi Bulle weer ‘n beduidende rol te vertolk.
Die spanne is:
Waterkloof vs EG Jansen om 12:25 in Pretoria:
Waterkloof: 15 Reuven Ferreira, 14 Robert Breytenbach, 13 Etteen Jooste, 12 Guillaume Marais, 11 Herman Viljoen, 10 Hernus Marais, 9 Francois Viljoen, 8 Zander Thirion, 7 Udet Momberg, 6 Tyler Veldman, 5 Christoff Luus, 4 Dale Arlow, 3 Jean Jooste, 2 Kevin van Staden, 1 Ruben Odendaal.
EG Jansen: 15 David Twala, 14 Cameron van Wyk, 13 Theuns Barnard, 12 Marco Coetzee, 11 Keano van Loggenberg, 10 Jaydon Bantom, 9 Gordon Smith, 8 Corné Venter, 7 Layton Smith, 6 Nathan Matthee, 5 Ryno van Aswegen, 4 Christopher Swart, 3 Marnus Swarts, 2 De Wet Rademan, 1 Tsepo Ledwaba.
Menlopark vs Noordheuwel om 13:00 in Pretoria:
Menlopark: 15 Xander Loubser, 14 Jayden Horn, 13 Divan Viljoen, 12 Nathan Mong, 11 Ruan Janse van Rensburg, 10 Marco Strydom, 9 Christian Herbst, 8 Hendré du Toit, 7 Hanru Potgieter, 6 Tiaan Engelbrecht (kaptein), 5 Frikkie Dreyer, 4 Steyn Landman, 3 Ruben Barnard, 2 Altus Coertze, 1 Llewellyn Deysel.
Noordheuwel: 15 Divan Spangenberg, 14 Mathew Ganame, 13 Marshall de Vos, 12 Zander Fourie, 11 Calvin Paulsen, 10 JT Kapank, 9 Coun-Lee Koekman, 8 Ludie Schutte, 7 Laython Nel, 6 DP van Zyl, 5 Jaun Fourie, 4 Keagan Grobbelaar, 3 Arné Roux, 2 Jeandré Schoeman, 1 Martin Nel.
Helpmekaar vs HTS Middelburg om 12:30 in Johannesburg:
Helpmekaar: 15 Jordan Jordaan, 14 Ruan Nel, 13 Luc van Rhyn, 12 Rynhardt van der Linden, 11 Trityne Parsons, 10 Junayden Seffier, 9 JP Beyer, 8 Hanno Venter (kaptein), 7 Ulrich Swart, 6 Ryno Bosch, 5 Jandré Labuschagne, 4 Christiaan Steyn, 3 Waldt Human, 2 Ruan Welman, 1 Pedri de Wet.
HTS Middelburg: 15 Morné Theron, 14 Rinkhals Smit, 13 De Beer Esterhuizen, 12 Seabela Kutloane, 11 Desmond Milner, 10 Hardus Visser, 9 Johnathan Durrheim, 8 Markus Louwrens, 7 Janco de Lange, 6 Erich Uys, 5 Dawid du Buisson, 4 LJ Moll, 3 George Gerritssen, 2 Michael-Owen Muller, 1 Riaan Appelgryn.
Marais Viljoen vs Garsfontein om 12:20 in Alberton:
Marais Viljoen: 15 Franco Horn, 14 Dominic de Menezes, 13 David Kock, 12 Juandré Theron, 11 Rorisang Thabaneng, 10 Gift Olifant, 9 Charl de Kock, 8 Henrico Germishuizen, 7 Cephas van Biljon, 6 Franko Herbst, 5 Ryan Langford, 4 Marcelle Morris, 3 PJ van Heerden, 2 Mark Harrison, 1 Charles Kieser.
Garsfontein: 15 Michail Damon, 14 Liam Dick, 13 Dimitre Erasmus, 12 Pieter Coetzer, 11 Boeloe Scott, 10 Nic-Allen Gabrielsen, 9 Steven Nel, 8 Maynard Kleynhans, 7 Abri van der Westhuizen, 6 Divan Brits, 5 Luan Taylor, 4 Christopher Sjöblom, 3 Henco Hugo, 2 De Wet Lottering, 1 Adriaan van Niekerk.
[powr-comments id=”0c71fdf5_1653654405003″]

Results
| 1 | 12/03/2022 | Nico Malan | 3 | St Andrew’s College | 18 | Match Info | |
| 2 | 19/03/2022 | Nico Malan | 14 | Hudson Park | 21 | Match Info | |
| 3 | 31/03/2022 | Nico Malan | 12 | King Edward VII | 20 | Match Info | |
| 4 | 02/04/2022 | Nico Malan | 20 | Northwood | 23 | Match Info | |
| 5 | 09/04/2022 | Nico Malan | 24 | Langenhoven Gim | 6 | Match Info | |
| 6 | 14/04/2022 | Nico Malan | 21 | Durbanville | 52 | KES Easter Festival | Match Info |
| 7 | 16/04/2022 | Nico Malan | 24 | Trinityhouse | 5 | KES Easter Festival | Match Info |
| 8 | 18/04/2022 | Nico Malan | 18 | Ben Vorster | 19 | KES Easter Festival | Match Info |
| 9 | 23/04/2022 | Nico Malan | Despatch | Match Info | |||
| 10 | 30/04/2022 | Nico Malan | Muir College | Match Info | |||
| 11 | 07/05/2022 | Nico Malan | Pearson | Match Info | |||
| 12 | 14/05/2022 | Nico Malan | Marlow Landbou | Match Info | |||
| 13 | 02/06/2022 | Nico Malan | 7 | Otto du Plessis | 9 | Match Info | |
| 14 | 25/06/2022 | Nico Malan | TBA | Match Info | |||
| 15 | 27/06/2022 | Nico Malan | TBA | Match Info | |||
| 16 | 23/07/2022 | Nico Malan | Kingswood College | Match Info | |||
| 17 | 30/07/2022 | Nico Malan | Daniel Pienaar | Match Info | |||
| 18 | 06/08/2022 | Nico Malan | Brandwag (Uitenhage) | Match Info | |||
| 19 | 13/08/2022 | Nico Malan | Humansdorp | Match Info | |||
| 20 | 20/08/2022 | Nico Malan | Graeme College | Match Info | |||
| 21 | 27/08/2022 | Nico Malan | Framesby | Match Info |

Montana het sy aanslag op vanjaar se Noordvaal-trofee se Plaat-kompetisie met ‘n naelskraapse sege van 20-19 op sy tuisveld teen Transvalia van Vanderbijlpark afgeskop.
Die wenspan se losskakel, Rigard van Rensburg, het sy skopstewels aangehad en vyf strafdoele tussen deur die pale gejaag. Die besoekers is swaar en op gereelde maat gestraf en Van Rensburg het dit in punte omskep.
Transvalia het met so ongeveer 12 minute se spel oor in die kragmeting nog ‘n voorsprong van 19-12 geniet, voordat die tuisspan se linkervleuel, Vian Kelly, het sy span se enigste drie van die wedstryd gedruk.
Valia se linkervleuel, Keaton Ehlers, het self twee keer agter die doellyn gaan kuier, maar sy vertoning is danksy ‘n geelkaart ontsier. Valia het met Ehlers in die koelkas goed op verdediging gevaar.
Vir die verloorspan kan die skrumskakel, Juandré Nel, tevrede met sy vertoning voel. Hy het vir die wedstryd weer terug vanaf heelagter na sy gereelde posisie agter die oond geskuif. Die agtsteman, Heinrich Maritz, verdien ook ‘n klop op die skouer.
Die wedstryd tussen die Hoërskool Middelburg en Hoërskool Nelspruit het nie plaasgevind nie. Middelburg se skool moes sluit weens die getal kinders wat siek was. Dit sal wel interresant wees om te sien om die kinders betyds van dié siekte herstel het om vandag vir die Pumas teen die Valke uit te draf.
Die ander bepaling vir die week tussen die Hoërskool Rustenburg en Ben Vorster van Tzaneen is reeds vroeër vanjaar beslis.
Die Hoërskool Zwartkop wat ook in die Plaat-kompetisie speel het teen die naaswenner van dié kompetisie in 2019, Hoërskool Eldoraigne, in hul jaarlikse Classic Clash te staan gekom.
Eldoraigne neem egter vanjaar in die Skild-kompetisie deel, maar is reeds besig om sy stem behoorlik dik in dié liga te maak. Eldos het die kragmeting teen die Zwarries met 18-12 gewen.
Die wenspan het teen rustyd ‘n voorsprong van 8-0 opgebou. Ondanks ‘n sterk terugvegpoging deur Zwartkop in die tweede helfte kon Eldos steeds die knoop deurhaak.
Vir Eldoraigne was sy flank Johan Coetzee uitstaande. Hy was ook dan aangewys as die Speler van die Wedstryd. Hy is voorlangs goed bygestaan deur die loskopstut, Nicholas de Bruyn. Agterlangs kan die linkervleuel, Gean Slabbert, meer as tevrede met sy vertoning voel.
Puntemakers:
Montana 20 (12) – Drieë: Vian Kelly. Strafdoele: Rigard van Rensburg (5). Transvalia 19 (7) – Drieë: Keaton Ehlers (2), Strafdrie. Doelskop: Duan du Toit.
Eldoraigne 18 (8) – Drieë: Ruan Bezuidenhout, Johan Coetzee. Doelskop: Shane Olivier. Strafdoele: Olivier (2). Zwartkop 12 (0) – Drieë: SJ Bezuidenhout, Ian van der Westhuizen. Doelskop: Dwayne Zeeland.
Ander spanne:
o.16: Montana 27, Transvalia 14; Eldoraigne 30, Zwartkop 0.
o.15: Transvalia 10, Montana 5; Eldoraigne 23, Zwartkop 13.
o.14: Transvalia 30, Montana 17; Zwartkop 28, Eldoraigne 0.
[powr-comments id=”670dcbb7_1653383379958″]

Daar was hoogdrama in die Markotter-stadion waar die Hoër Jongenskool Paarl ‘n roemryke sege oor Paul Roos Gimnasium behaal het waaroor daar nog lank oor gepraat sal word.
Boishaai het sonder twyfel nie as die gunsteling na Stellenbosch gereis. Die besoekers se ondersteuners sou dus na slegs 18 minute se spel toe sy staatmaker kantman Divan Fuller met ‘n rooikaart van die veld gejaag is, sonder twyfel gedink het dat dit ‘n lang dag in die Eikestad sou wees.
Boishaai het egter hierna diep gedelf en danksy die leiding van sy kaptein en haker, Juan Smal, daarin geslaag om ‘n voorsprong van 21-0 op te bou.
Smal het die jong span van Boishaai van voor gelei tot ‘n oorwinning van 35-15. Dit was veral voorlangs waar die besoekers van die Paarl hul man moes staan teen ‘n swaerder agttal.
Die wenspan se ander flank, Matthew Fick, het weer die veld vol gespeel. Hy sal sonder twyfel ‘n sterk aanspraakmaker wees vir ‘n plek in die Westelike Provinsie se Cravenweek-span danksy sy sterk vertonings die afgelope paar weke.
Boishaai se losskakel, Thurlon Williams, het dalk verlede week teen Grey-kollege sy skopskoene in die Paarl vergeet, maar hulle was ingepak vir die besoek aan Stellenbosch. Hy het met al sy stelskoppe geslaag.
Hy, die skrumskakel, Juan Loots, en die buitesenter, Shah-Jehaan de Jongh, het agterlangs skitterende vertonings gelewer. Voorlangs was die slotpaar, Ben Heydenrych en Van Heerden Pretorius, was saam met hul kaptein en Fick ysters voorlangs.
In Pretoria het Grey-kollege en die Afrikaanse Hoër Seunskool vir ‘n skouspel van skolerugby vir die 15 000 toeskouers by die veld asook die naastenby 30 000 kykers wat die wedstryd regstreeks op YouTube gekyk het, gesorg.
Grey se skrumskakel, Caleb Abrahams, was uitmuntend. Hy was aan die spits van sy span se aanslag in die eerste wat gehelp het dat hulle met die omdraaislag ‘n gerieflike voorsprong van 29-5 geniet het.
Die Wit Bulle het goed teruggeveg in die tweede helfte en op ‘n stadium die agterstand tot slegs 24-29 ingekort. Sy haker, Hanro Venter, het twee keer agter die doellyn gaan kuier.
Buiten Abrahams was die slot JF van Heerden ook uitstekend vir Grey. Die span van die Rosestad se agttal speel met heelwat meer ywer met hom in hul midde.
Die wedstryd was teen ‘n ongelooglike pas gespeel en die toeskouers sal gewis met die volgende Curriebeker-wedstryd aan die slaap val na hul die skouspel gesien het.
In Kaapstad het Bishops vir die eerste keer vanjaar sy rieme styfgeloop. Dit was ook sy eerste wedstryd op sy tuisveld, Piley Rees, vir die seisoen. Wynberg Boys’ High het die kragmeting met 20-14 gewen en daar is nou geen onoorwonne span onder die voorste 20 skole in die land oor nie.
In die Beker-afdeling van die Noordvaal-trofee was daar ook heelwat drama. Dr. EG Jansen van Boksburg het ‘n naelskraapse sege van 19-18 oor Noordheuwel in Krugersdorp behaal, terwyl Waterkloof ook bloed gesweet het om Marais Viljoen met 17-11 te verslaan.
Garsfontein het op sy tuisveld, Berepark, die bordjies behoorlik teen die verdedigende kampioen van die reeks, Menlopark, in hul plaaslike derby verhang. Garsies was gemaklik met 34-8 baas.
Menlopark het in die twee spanne se laaste kragmeting in 2019 met 72-40 in die halfeindronde van die reeks koning gekraai. Die nederlaag sou lekker met die Bere gesit het nie, veral omdat hy destyds die wedstryd sonder SA Skole-spelers moes aanpak.
Garsies se woelige haker, De Wet Lottering, het ‘n driekuns aan drieë in gister se sege behaal. Hy behoort ‘n sterk aanspraakmaker vir ‘n plek in die Blou Bulle se Cravenweek-span te wees.
Garsies se skrumskakel, Steven Nel, was ook weer op sy stukke. Hy is ‘n skrumskakel wat die basiese vaardighede van ‘n skrumskakel uitstekend verrig. Sy besluitneming is egter een van sy grootste bates.
In Bethlehem sal Voortrekker vir die volgende jaar so ietwat meer breebors as Witteberg kan rondloop. Die Trekkers het die jaarlikse Classic Clash tussen die twee spanne met 20-16 gewen.
In nog ‘n Classic Clash in die sentrale streek het Sentraal in die doodsnikke gaan druk om vir Jim Fouché met 29-26 te troef. Fichardtpark het waarskynlik vir die eerste keer in dekades daarin geslaag om vir Louis Botha te klop toe hy met 34-18 as oorwinnaars van die veld gestap het.
AL DIE UITSLAE:
NOORDVAAL-TROFEE
Afdeling 1
Beker-kompetisie: EG Jansen 19, Noordheuwel 18; Garsfontein 34, Menlopark 8; Waterkloof 17, Marais Viljoen 11.
Plaat-kompetisie: Montana 20, Transvalia 19; Eldoraigne 18, Zwartkop 12.
Skild-kompetisie: Heidelberg Volkskool 45, Jeugland 14; Lichtenburg 24, Hugenote (Springs) 17.
Bowl-kompetisie: Die Anker 45, Hoërskool Alberton 16; Potchefstroom Volkskool 23, Secunda 22; Wesvalia 27, Centurion 17; Hoërskool Pietersburg 37, Dr. Malan 15.
Afdeling 2
Blou Bulle: Midstream College 45. Wonderboom 3;
Goue Leeus: Potchefstroom Gimnasium 38, Dinamika 33; Randburg 25, Linden 10.
Limpopo: Merensky 33, HTS Tom Naudé 14;
Pumas: Rob Ferreira 15, Pionier 6;
Valke: Oosterlig 27, Hans Moore 13;
Afdeling 3
Goue Leeus: Fochville 20, Bastion 10
VRYSTAAT/GRIEKWAS
Sentraal 29, Jim Fouché 26; Voortrekker 20, Witteberg 16; Noord-Kaap 24, Duineveld 14; Fichardtpark 34, Louis Botha 18; President Steyn 28, Brandfort 22; Wilgerivier 22, Bothaville 13; Hennenman 42, Theunissen 12.
NOORDVAAL
Grey-kollege 43, Affies 24; King Edward VII 33, St. John’s College 7; St. Stithians College 36, Northcliff 26; Herronbridge College 27, Fourways 0.
OOS-KAAP/KWAZULU-NATAL
Marlow Landbou 22, Framesby 3; Hilton College 40, Westville Boys’ High 0; Selborne College 17, Dale College 0; Grey High School 30, Graeme College 3; Muir College 34, Pearson 22; Brandwag (Uitenhage) 53, Humansdorp Sekonder 15; Glenwood 26, Clifton 10; Queen’s College 26, Hudson Park 15; Itembelihle 27, Cillie 10.
WES-KAAP
Hoër Jongenskool Paarl 35, Paul Roos 15; Paarl Gimnasium 26, Boland Landbou 21; Wynberg Boys’ High 20, Bishops 14; Stellenberg 81, Tygerberg 7; Durbanville 50, Parel Vallei 10; SACS 35, Brackenfell 5; Hoërskool Bellville 20, Hugenote (Wellington) 17; Excelsior 24, Scottsdene 12; Swartland 21, Vredenburg 12; Edgemead 15, JG Meiring 8; HTS Bellville 32, Primrose-klub 14; Worcester Gimnasium 34, Strand 19; Westerford 27, Masiphumelele 14; Charlie Hofmeyr 37, Oakdale Landbou II 33; Robertson 43, Hermanus 7; Overberg 60, Hoërskool Langenhoven Gimnasium 7.

Results
| 1 | 27/02/2022 | Grey College | 64 | Welkom Gimnasium | 15 | President Steyn Sportdag | Match Info |
| 2 | 05/03/2022 | Grey College | 86 | Duineveld | 0 | Upington | Match Info |
| 3 | 25/03/2022 | Grey College | 43 | Stellenberg | 27 | Noord/Suid | Match Info |
| 4 | 28/03/2022 | Grey College | 57 | Waterkloof | 37 | Noord/Suid | Match Info |
| 5 | 09/04/2022 | Grey College | 21 | Outeniqua | 3 | Bloemfontein | Match Info |
| 6 | 30/04/2022 | Grey College | 40 | Boland Landbou | 12 | Wildeklawer | Match Info |
| 7 | 02/05/2022 | Grey College | 17 | Paarl Gimnasium | 22 | Wildeklawer | Match Info |
| 8 | 07/05/2022 | Grey College | 38 | Selborne College | 20 | Match Info | |
| 9 | 14/05/2022 | Grey College | 21 | Paarl Boys’ High | 12 | Bloemfontein | Match Info |
| 10 | 21/05/2022 | Grey College | 43 | Affies | 24 | Pretoria | Match Info |
| 11 | 28/05/2022 | Grey College | Monument | Match Info | |||
| 12 | 23/07/2022 | Grey College | Pretoria Boys’ High | Match Info | |||
| 13 | 30/07/2022 | Grey College | Grey High School | Match Info | |||
| 14 | 20/08/2022 | Grey College | Paul Roos Gimnasium |
Players: Bradley Giddy, Tat Botha (captain), JF van Heerden, Caleb Abrahams, Alfondso Isaacs, Lukas Meyer, JJ Theron, Ian van der Merwe, Alec McIntyre, Martin Botha,
Coaches: Jannie Geldenhuys.

What an interesting schoolboy rugby season we are having in 2022!
Firstly an apology to Outeniqua of George – as we experienced an administration issue within our ranking system last week (two matches of their results were switched and it had a major impact on their position on our rankings).
We had corrected the results and the Kwaggas position for this week’s rankings, but not before Die Brandwag of Uitenhage (66-0) suffered the consequences of a highly motivated team from George.
The Kwaggas were because of this mistake the biggest movers as they are now in the Top 10 in the seventh position.
Garsfontein‘s reign on top of our rankings lasted only one week as they suffered a heavy defeat against Monument in Krugersdorp (19-43). The team from Pretoria clearly had an off-day and lost their unbeaten status with this defeat.
Our rankings have within the algorithm a bonus point for undefeated teams. Bishops are the only undefeated side left within our Top 20 – which gives them a boost into the third position in the rankings.
Bishops kept their unbeaten record intact against Strand with a narrow victory of 10-7. Grey College of Bloemfontein moved into the top spot thanks to a 21-12 victory over Paarl Boys’ High.
Grey College will face Affies in Pretoria on the weekend. Grey has suffered only one defeat thus far against second-placed, Paarl Gimnasium. Affies have managed to beat Paarl Gim earlier this year in Pretoria.
Affies’ only defeat thus far came at the hands of Garsfontein. The Witbulle however had to work hard last Saturday to take down King Edward VII by 19-13. Another big clash over the weekend will be between Paul Roos Gimnasium and Paarl Boys’ High.
Please note that we don’t take matches against international opposition into consideration in our rankings. These games will however still be recorded and shown in our results.
This rankings is not an official ranking as there is no official ranking on schoolboy level and this is only to get the discussion on school rugby on South Africa flowing. We however take our responsibilty on reporting school rugby very seriously.
To see each team’s results so far this season click on their name in the rankings. If you see any results missing please don’t hesitate to contact Hannes Nienaber via e-mail on hannes@schoolofrugby.co.za – and please feel free to discuss and differ from us in the comments section.
School of Rugby’s Rankings:
| # | Team | Played | Won | Lost | Draw | Points F | Points A |
|---|---|---|---|---|---|---|---|
| 1 | Grey College | 9 | 7 | 1 | 1 | 387 | 148 |
| 2 | Paarl Gimnasium | 9 | 7 | 2 | 0 | 334 | 161 |
| 3 | Diocesan College | 10 | 9 | 0 | 1 | 315 | 134 |
| 4 | Affies | 10 | 9 | 1 | 0 | 311 | 126 |
| 5 | Garsfontein | 7 | 5 | 1 | 1 | 267 | 138 |
| 6 | Monument | 11 | 8 | 3 | 0 | 293 | 205 |
| 7 | Outeniqua | 8 | 6 | 2 | 0 | 251 | 98 |
| 8 | Paarl Boys’ High | 9 | 6 | 2 | 1 | 214 | 110 |
| 9 | Paul Roos Gimnasium | 10 | 6 | 3 | 1 | 306 | 192 |
| 10 | Grey High School | 10 | 7 | 3 | 0 | 280 | 222 |
| 11 | King Edward VII | 11 | 9 | 2 | 0 | 332 | 177 |
| 12 | Rondebosch Boys’ High | 10 | 7 | 3 | 0 | 341 | 186 |
| 13 | Hilton College | 8 | 7 | 1 | 0 | ||
| 14 | Framesby | 10 | 7 | 2 | 1 | 225 | 141 |
| 15 | Stellenberg | 10 | 6 | 4 | 0 | 332 | 195 |
| 16 | Brandwag (Uitenhage) | 12 | 9 | 3 | 0 | 311 | 251 |
| 17 | Selborne College | 12 | 8 | 3 | 1 | 292 | 210 |
| 18 | Oakdale Landbou | 7 | 3 | 3 | 1 | ||
| 19 | Westville Boys’ High | 12 | 9 | 3 | 0 | ||
| 20 | Noordheuwel | 12 | 9 | 2 | 1 | 381 | 203 |
| 21 | Waterkloof | 10 | 7 | 3 | 0 | 190 | 161 |
| 22 | Nelspruit | 10 | 6 | 4 | 0 | 191 | 185 |
| 23 | Boland Landbou | 9 | 4 | 4 | 1 | 259 | 212 |
| 24 | Helpmekaar | 11 | 6 | 5 | 0 | 203 | 251 |
| 25 | Voortrekker | 9 | 6 | 3 | 0 | ||
| 26 | Glenwood | 12 | 7 | 5 | 0 | ||
| 27 | Rustenburg | 10 | 7 | 3 | 0 | ||
| 28 | Durban HS | 10 | 5 | 5 | 0 | ||
| 29 | Jeppe High School for Boys | 11 | 7 | 4 | 0 | 237 | 206 |
| 30 | Michaelhouse | 12 | 7 | 5 | 0 |

Paarl Gimnasium did extremely well to defeat Rondebosch Boys’ High by 52-21 in Cape Town. The team from Paarl has been severely disrupted by injuries and illness, but as the scoreline suggests they do have quite some depth.
Their inside centre, Janeil Losper, had to withdraw due to illness on the morning of the match. Losper, who usually starts at outside centre, was to fill in for PA van Niekerk. The team has also lost hooker, Luca Bakkes, flyhalf, Liam Koen, and fullback, Shaun Ray, since the start of the Wildeklawer-tournament due to injury.
Gimmies gave the ball some air as both wingers, Johandré van Niekerk and Thyron Ross, bagged braces of tries against Rondebosch. The star performer for Gimmies was their flanker Dean Crouse who was massive at the breakdowns and also was solid on defence.
Paul Roos Gimnasium had to work hard to take SACS down 20-12 in their annual clash.
SACS led 12-10 at the break thanks to a brilliant try by flyhalf, Akha Mjawule, which might count as one of the top tries in schoolboy rugby for 2022 at the end of the season.
Wynberg Boys’ High caused a bit of a surprise by beating Boland Landbou in ‘n high-scoring affair by 61-40. The victors already managed to build up a more than healthy 42-5 lead at the break.
Asad Moos (scrumhalf), Zack Porthen (prop), and J’que Huckins (wing) all managed to cross the try line twice during the encounter. In total 15 tries was scored in this match which was without a doubt a try-fest.
For Boland Landbou their centre Albie Bester also completed a brace of tries.
Oakdale Landbou hosted Stellenberg and came out on top 34-17 thanks to a brace of tries by winger Therlow Prins as well as the trusty boot of centre Kobus Janse van Rensburg.
Durbanville‘s winger James Nero scored a hat-trick of tries as they defeated Brackenfell comfortably by 45-15.
For a report on the match in Bloemfontein between Paarl Boys’ High and Grey College please click on the following link – Grey switch gears in the second half to down Boishaai in Bloem
PHOTO: Eric Waterson
Scorers:
Paul Roos Gimnasium 20 (10) – Tries: Reno Hurst, Christiaan Brand, Penalty Try. Penalty: Christoff de Bruyn. SACS 12 (12) – Tries: Akha Mwajule, Ryno Loots. Conversion: Ilitho Ntini.
Paarl Gimnasium 52 (31) – Tries: Johandré van Niekerk (2), Thyron Ross (2), Gary Otto, Enzo Labuschagne, Kyle Smith, Penalty Try. Conversions: Smith (5). Rondebosch Boys’ High 21 (7) – Tries: Joinathan Birhange (haker (2), Jamie Ricketts (senter).Conversions: Jacques Jooste (losskakel, 3).
Wynberg Boys’ High 61 (42) – Tries: Asad Moos (2), Zach Porthen (2), J’que Huckins (2), Isaiah Louw, Amier Adams, TK Molekwa. Conversions: Ryan Coetzer (8). Boland Landbou 40 (5) – Tries: Albie Bester (2), Francois Hesse, AnTrys Truter, Joe Bezuidenhout. Conversions: Jandré Genis (5).
Oakdale Landbou 34 (14) – Tries: Therlow Prins (2), Ramon Uys, Francois du Toit, Marcel Strydom. Conversions: Kobus Janse van Rensburg (3). Penalty: Janse van Rensburg. Stellenberg 17 (7) – Tries: Herman Lubbe, Javier Davids. Conversions: Ruben Thompson, Gideon Anderson. Penalty: Thompson.
Bishops 10 (10) – Tries: Shariq Davids (vleuel), Gilermo Mentoe (heelagter). Strand 7 (0) – Try: Aiden Beckett. Conversion: Jayden Cookson.
Durbanville 45 (19) – Tries: James Nero (3), Jayden Nell, Monré Daars, Steven Briel, Naldo Klein. Conversions: Daars (5). Brackenfell 15 (8) – Tries: Liyema Sithetho, Ryan Smith. Conversion: Sebastian Hahn. Penalty: Hahn.
Parel Vallei 24 (6) – Tries: Blane Marais, Jayden Daniels. Conversion: Clyde Jackson. Penalty: Bongi Bawuti (3), Marais. DF Malan 21 (14) – Tries: Schalk Engelbrecht, Zander Enslin. Conversion: Enslin. Penalties: Enslin (3).
Worcester Gimnasium 24 (7) – Tries: Jovawn Visagie (2), Alton Hendricks. Conversions: Visagie (2), Glen Tromp. Drop Goal: Tromp. Bellville 8 (8) – Try: De Wet Cronje. Penalty: Lyle Lackay.
Hottentots-Holland 37 (27) – Tries: Chad Adams, Kurt Haupt, Karabo Mahlepji, Jaunaden Minnies, Ashton Samuels. Conversions: Minnies (3). Penalties: Minnies (2). The Settlers 10 (5) – Tries: Noah Jacobs, Brody Brikkels.
De Kuilen 24 (17) – Tries: Cameron Charles, Bayete Gumede, Logan Eksteen, Jesse Reynolds. Conversions: Mattea Johnson (2). Parow 18 (8) – Tries: Kyle Alexander, Kyle Arendse. Conversion: Angelo Marcus. Penalties: Marcus (2).
Monument Park 45 – Tries: Lee September (2), Kreaston Buys, Joshua Sass, Luan Esterhuizen, Uhrick Sawall, Ntlana Mtwasie. Conversions: Sawall (5). Fairbairn 19 – Tries: Zakir Abrahams (2), Kaylin Ross. Conversions: Matthew Davids, Ross.
Melkbosstrand 15 – Tries: Matteo Lamberts, Nathan Julies. Conversion: Julies. Penalty: Julies. Milnerton 14 – Try: Reece Burger. Penalties: Matthew Milligan (3).
Kasselsvlei 17 (12) – Tries: Keanu Filander, Franberst Swanepoel, Jaden Marais. Conversion: Mikail Gertse. Primrose RFC 17 (0) – Tries: Achmat Smith, Agahya Mohammed, Shaeel Anthony. Conversion: Ameer Gottie.
Fairmont 13 (10) – Try: Vuyo Saunders. Conversion: Saunders. Penalties: Saunders (2). Edgemead 3 (3) – Penalty: Thuma Antoni.
HTS Bellville 15 (5) – Tries: Jaden Muller, Liam Mitchell. Conversion: Matthew Hendricks. Penalty: Jose Otto. Vredenburg 12 (12).
Other results:
u19A: Westerford 0, Gordon 39; Bosmansdam 5, HS Tygerberg B 0.
u19B: Grey Kollege 20, HJS Paarl 18; SACS 5, Paul Roos 66; Rondebosch 14, Paarl Gim 50; Wynberg 12, Landbouskool Boland 22; Brackenfell 5, Durbanville 12; Parel Vallei 20, D.F.Malan 27; HS Bellville 18, Worcester Gim 38; HHH 22, The Settlers 0; De Kuilen 28, Parow 5; Fairbairn 0, Monumentpark 39; Melkbosstrand 5, Milnerton 7; Fairmont 40, Edgemead 0; HTS Bellville 12, Vredenburg 14;Westerford 5, Gordon 32.
u16A: Grey Kollege 47, HJS Paarl 14; SACS 10, Paul Roos 26; Rondebosch 21, Paarl Gim 28; Wynberg 5, Landbouskool Boland 24; Brackenfell 12, Durbanville 53;Parel Vallei 15, D.F.Malan 5; HS Bellville 7, Worcester Gim 36; HHH 63, The Settlers 0; De Kuilen 14, Parow 13; Fairbairn 12, Monumentpark 24; Melkbosstrand 7, Milnerton 12; Kasselsvlei 0, Primrose-klub 12; Fairmont 15, Edgemead 15; HTS Bellville 31, Vredenburg 14; Westerford 0, Gordon 42.
u15A: Grey Kollege 19, HJS Paarl 24; SACS 3, Paul Roos 66; Rondebosch 7, Paarl Gim 15; Wynberg 5, Landbouskool Boland 14; Brackenfell 0, Durbanville 24; Parel Vallei 20, D.F.Malan 12; HS Bellville 10, Worcester Gim 26; HHH 17, The Settlers 0; De Kuilen 17, Parow 7; Fairbairn 22, Monumentpark 17; Melkbosstrand 5, Milnerton 7; Fairmont 40, Edgemead 0; HTS Bellville 45, Vredenburg 5; Westerford 0, Gordon 29.
u14A: Grey Kollege 30, HJS Paarl 0; SACS 3, Paul Roos 33; Rondebosch 0, Paarl Gim 51; Wynberg 7, Landbouskool Boland 16; Brackenfell 0, Durbanville 55; Parel Vallei 19, D.F.Malan 5; HS Bellville 7, Worcester Gim 35; HHH 21, The Settlers 0; De Kuilen 48, Parow 0; Fairbairn 0, Monumentpark 52; Melkbosstrand 19, Milnerton 7; Kasselsvlei 0, Primrose-klub 12; Fairmont 10, Edgemead 14; HTS Bellville 33, Vredenburg 5; Westerford 10, Gordon 22.
[powr-comments id=”22ca2d35_1652605017628″]

A sensational second-half performance from Grey College helped them beat Paarl Boys’ High 21-12 in a SupaQuick Premier Interschools match on Saturday 14 May at the Main Rugby Field at Grey College in Bloemfontein. (Halftime: Grey College 0-5 Paarl Boys’ High).
All the home side’s tries scored in the second stanza, three converted tries coming courtesy of Nick Greyling, Martin Botha, and Casper Badenhorst. Bradley Giddy converted all three of his attempts to keep his kicking record for the match at 100 percent.
Grey College scrumhalf Caleb Abrahams put in a man-of-the-match performance with darting and elusive runs, his efforts resulting in two of his side’s tries.
It was however, as the nippy number nine-pointed out, a team effort that allowed him to enjoy quality ball at the back of a dominating pack of forwards.
It was a tough tussle upfront when Paarl Boys’ High laid the platform in the first half but could not capitalise on their much-enjoyed territory and possession, failing to convert this into points. Only having a solo try to show for their efforts. Halftime score 0-5 in favour of the visitors.
Captain for Paarl Boys’ High Juan Smal got over the try line for the opening score of the match following a brilliant and well-worked constructed driving maul.
The opening minutes’ possession and territory were tipped towards the visitors as they enjoyed much of the ball. Thurlon Williams missed the conversion, 0-5.
Williams missed an earlier penalty attempt and along with another penalty kick going array, Williams could have given the team from Paarl a more commanding lead as the first half was closing out.
The defensive resolve and discipline of the Grey College backline players ensured that the scoreline was kept to a single unconverted try at the stroke of halftime.
Ulrich Wahl and his centre teammate Alec McIntyre made sure their first-time tackles stopped the attacking momentum of the Paarl Boys’ High players.
Grey College came out firing in the second half with players like Abrahams and Alfondso Isaacs playing some outstanding rugby, Abrahams deft and accurate box kicks got the home side into prime position to launch crowd-entertaining attacks.
Isaacs’ follow up of Abrahams laid a sound foundation for two of the Grey College tries.
Some stern and inspiring words from the Grey College coaching staff at the interval must have penetrated the hearts of the home side’s players as they got two converted tries in the opening ten minutes of the second half.
Their first of their tries came when hooker Greyling collected the ball at the back of a driving maul, flyhalf Giddy adding the extras and giving the home side the lead for the first time in the match, 7-5. The home side never lost this lead.
Grey got their second try almost seconds from the restart, Isaacs’ big hit resulting in a turnover ball and a crosskick from Giddy was perfectly waited and gathered by Botha which the left-winger rounded off dotting down under the crossbar, Giddy added the extras, 14-5.
The proverbial final nail in the coffin for Paarl Boys’ High came in the 53rd minute when Badenhorst powered over from close range again Abrahams’ vision for spotting the space being very evident in the build-up to the third Grey College try. Giddy made no mistake off the tee, 21-5.
With time up on the clock, Paarl Boys’ High got a consolation try when replacement front-rower Alfie Holm added his name to the scoring sheet and M Pretorius adding the extras, 21-12, but a little too late as the match was deservedly won by Grey College following a disciplined and clinical second half.
SupaQuick Man of the Match: Caleb Abrahams
Scorers:
Grey College 21 (0) – Tries: Nick Greyling, Martin Botha, Casper Badenhorst. Conversions: Bradley Giddy (3). Paarl Boys’ High 12 (5) – Tries: Juan Smal, Alfie Holm. Conversion: Marno Pretorius.
The teams:
Grey College: 15 Gunter Janse van Rensburg, 14 Alfondso Isaacs, 13 Ulrich Wahl, 12 Alec McIntyre, 11 Martin Botha, 10 Bradley Giddy, 9 Caleb Abrahams, 8 JJ Theron, 7 Lukas Meyer, 6 Jean-Henri Smit, 5 Marno Stopforth, 4 Ranon Fouche, 3 Casper Badenhorst, 2 Nick Greyling, 1 Tat Botha (captain). Replacements: 16 K Mathibedi, 17 AJ Burger, 18 J Erasmus, 19 S Du Plessis, 20 A Truter, 21 R Heyns, 22 A vd Merwe, 23 T Tolmay.
Paarl Boys’ High: 15 Jean Claude Mars, 14 Scot Nel, 13 Shah Jehaan de Jongh, 12 Luke Carew, 11 Jameel de Jongh, 10 Thurlon Williams, 9 Juan Loots, 8 Hugo Ben Horn, 7 Divan Fuller, 6 Matthew Fick, 5 Ben Heydenrych, 4 Van Heerden Pretorius, 3 Bradley Stanfliet, 2 Juan Smal (captain), 1 Tian Vorster. Replacements: 16 HB Odendal, 17 L Roodt, 18 A Holm, 19 RJ Du Preez, 20 C Nel, 21 R Van Willing, 22 M Pretorius, 23 B Burger.
Referee: DF Hefer
Assistant Referees: Darren Colby and Jason Morrow.
[powr-comments id=”3386bd02_1652602868526″]

Indien daar iemand was wat dalk die gedagte gehad het dat die Hoërskool Monument van Krugersdorp nie vanjaar ‘n krag in die Noordvaal-trofee se Beker-afdeling wees nie, het die Wit Bulle dit Saterdag op die Ras van Rooyen met ‘n skitterende sege van 43-19 oor die Hoërskool Garsfontein begrawe.
Monnas het teen die omdraaislag ‘n voorsprong van 17-12 in die Noordvaal-trofee kragmeting geniet. Dit was egter Garsfontein wat vanaf eerste fase besit eerste bloed getrek het toe die vleuel Boeloe Scott in die hoek oorgeduik het.
Die Wit Bulle se kaptein en slot, HJ de Beer, het kort daarna oorgebeur om sake weer gelyk te maak. Garsies het die voorsprong weer geneem toe sy agtsteman, Maynard Kleynhans, vanaf ‘n skrum naby die doellyn deurgedraf het sonder dat ‘n verdediger ‘n hand op hom kon lê.
Die tafel was hierna gedek vir ‘n tipiese ligawedstryd in die Noordvaal-trofee. Monnas se agttal het met heelwat meer ywer as in sy vorige wedstryde die seisoen gespeel en dit was veral in die lynstane waar die span met rasse skrede verbetering getoon het.
Van die lof vir die span se verbetering voorlangs moet aan die nuwe hulpafrigter, Francois Robbertse, toegedig word. Die Wit Bulle se loskopstut, Sifiso Magwala, het in die los behoorlik gewoel en elke keer wat hy in besit geplaas is ‘n hele paar verdedigers besig gehou.
Die wenspan se agtsteman, Xander Schoeman, was ook soos gewoonlik woelig en is aan die einde van die wedstryd vir sy skitterende spel met twee drieë beloon. Agterlangs het die buitesenter, Zain Henery, en heelagter, Jody Schambreel, goeie vertonings gelewer.
Vir die Garsies het sy losskopstut, Adriaan van Niekerk, vir Monnas in die skrums laat les opsê. Die flank Zander Lourens het ook deurgans by die afbreekpunte meer as sy deel gedoen.
Die span van die Jakarandastad se lynstane het hom in die steek gelaat.
Noordheuwel het met ‘n sege van 24-18 op sy tuisveld in Krugersdorp oor Helpmekaar-kollege gewys dat hy nie net aan die liga deelneem om die nommers op te maak nie. Die Nories het teen rustyd ‘n voorsprong van 18-11 geniet.
Die wenspan se twee flanke, Ludie Schutte en Keagan Grobbelaar, asook die senter Marshall de Vos het op die verdediging uitgeblink. Dit is danksy Nories se rotsvaste verdediging dat hul die sege kon deurtrek.
Nories se losskakel, JT Kapank, het met twee strafdoele in die tweede helfte die telbord vir sy span aan die rol gehou. Kapank het in totaal 19 van sy span se punte aangeteken. Slegs ‘n drie deur De Vos was nie te danke aan die losskakel nie.
Helpies se beste speler op die dag was sy losskopstut, Boela de Wet, wat die tuisspan in die skrums laat kreun het. Hy het ook die bal goed gedra en ook ‘n paar manne laat hik wanneer hy hulle gelak het. Agterlangs kan die vleuel Trityne Parsons tevrede met sy vertoning voel.
Menlopark het amper daarin geslaag om vir Waterkloof in hul kragmeting te troef. Die Klofies was naelskraaps met 7-6 baas, maar indien die Parkies se losskakel, Marco Strydom, ‘n strafdoel met speeltyd reeds verstreke oorgeklits het sou sake anders daarna uitgesien het.
Die verloorspan se vaskopstut, Ruben Barnard, verdien ‘n klop op die skouer vir sy vertoning in die wedstryd. Vir Waterkloof het sy agttal goed gevaar met veral Jaydn Austin (vaskopstut), Zander Thirion (agtsteman) en Ruben Odendaal (loskopstut) wat goeie spel gelewer het.
Die Klofies het Menlopark se kwartgebied ‘n volle 12 keer besoek maar kon net die gunstige gebiedsvoordeel in meer punte omskep nie.
Dr. EG Jansen van Boksburg is altyd ‘n span om mee rekening te hou. Die Jansies het Saterdag sy aanslag in die reeks met ‘n oorwinning van 43-15 oor Marais Viljoen van Alberton afgeskop.
EG se losskakel, Jaydon Bantom, het 18 van sy span se punte in die oorwinning aangeteken. Hy het twee keer agter die doellyn ‘n draai gaan maak en ook vier van sy span se drieë verdoel.
Marais Viljoen het in die tweede helfte veel beter rekenskap van hulself gegee nadat hulle met die omdraaislag ‘n agterstand van 3-26 gehad het. Vir die span van Alberton het Cephas van Biljon (flank), Ryan Langford (slot), Henrico Germishuizen (agtsteman) en Charl de Kock (skrumskakel) goeie vertonings gelewer.
FOTO: Marius Nortjé
Puntemakers:
Monument 43 (15) – Drieë: Xander Schoeman (2), HJ de Beer, Zain Henery, Sifiso Magwaza, Jody Schambreel. Doelskoppe: Tyler Sefoor (4). Garsfontein 19 (12) – Drieë: Boeloe Scott, Maynard Kleynhans, Pieter Coetzer. Doelskoppe: Nicallen Gabrielsen (2).
Waterkloof 7 (7) – Drie: Ruben Odendaal. Doelskop: Johan Stroh. Menlopark 6 (3) – Strafdoele: Marco Strydom (2).
Noordheuwel 24 (18) – Drieë: Marshall de Vos, JT Kapank. Doelskop: Kapank. Strafdoele: Kapank (4). Helpmekaar 18 (11) – Drieë: Ruan Welman, Jordan Jordaan. Doelskop: Jordaan. Strafdoele: Jordaan (2).
EG Jansen 43 (26) – Drieë: Jaydon Bantom (2), Keano van Loggenberg, Corné Venter, Layton Smith, Ryno van Aswegen, Tsepo Ledwaba. Doelskoppe: Bantom (4). Marais Viljoen 15 (3) – Drieë: Henrico Germishuizen, Charl de Kock. Doelskop: De Kock. Strafdoel: De Kock.
Ander spanne:
o.16: Monument 38, Garsfontein 23; Helpmekaar 20, Noordheuwel 19; Waterkloof 16, Menlopark 11; EG Jansen 53, Marais Viljoen 0.
o.15: Monument 24, Garsfontein 0; Noordheuwel 20, Helpmekaar 10; Waterkloof 6, Menlopark 0; EG Jansen 17, Marais Viljoen 13.
o.14: Monument 52, Garsfontein 5; Helpmekaar 26, Noordheuwel 10; Menlopark 10, Waterkloof 10; EG Jansen 22, Marais Viljoen 0.
[powr-comments id=”6434cfac_1652596774775″]