SSPN Test Site

Blog

  • Underhay se visie word jaar na sy afsterwe bewaarheid: Coetzee word ‘n Donkie

    Underhay se visie word jaar na sy afsterwe bewaarheid: Coetzee word ‘n Donkie

    Hans CoetzeeDaar is geen twyfel dat wyle Arthur Underhay baie gelukkig oor HTS Drostdy se nuutste aanstelling as Direkteur van Rugby, Hans Coetzee, sou wees nie. Underhay is verlede jaar op 20 Desember oorlede toe hy nog skoolhoof van die Donkies was. 

    Die geliefde skoolhoof het reeds in 2019 voor die Coronavirus-pandemie gepoog om Coetzee na Worcester te lok. Sake het destyds nie uitgewerk nie en Coetzee het hom as die Direkteur van Rugby by die Hoërskool Durbanville aangesluit. 

    Dat dit so uitgewerk het dat HTS Drostdy presies ‘n jaar na Underhay se afsterwe aangekondig het dat Coetzee die nuwe Direkteur van Rugby is, is dalk ‘n voorbode dat laasgenoemde bestem was om uiteindelik hier op te eindig. 

    Coetzee sal Sylvester Booysen vervang wat intussen as die Hoërskool Eldoraigne in Centurion se Hoof van Sport aangestel is. Booysen het hom in 2020 by die Donkies vanaf Ben Viljoen van Groblersdal aangesluit. 

    Coetzee is ‘n legende in skolerugby-kringe en het op sy dag ook al die Goue Leeus se seniorspan gebrei. Underhay was waarskynlik een van die Goue Leeus se grootste ondersteuners. 

    Coetzee het vir homself as afrigter naam gemaak by die Hoërskool Monument in Krugersdorp waar hy vir 22 jaar die skool se eerstespan gebrei het. Hy het ook die SA Akademie- en SA Skole-rugbyspanne op sy dag afgerig.

    [powr-comments id=”ff9ee047_1639992824024″]

  • Jacobs and Kweyama makes use of the overcast conditions

    Jacobs and Kweyama makes use of the overcast conditions

    Nathan JacobsThe weather conditions during the second day of the 2021 edition of the Khaya Majola Week in Potchefstroom were yet again conducive for seam bowling.

    Two of the eight scheduled matches were forced to be reduced to Twenty/20 matches due to the rain that fell during the night. It was, therefore, no surprise that two players, Nathan Jacobs (Boland) and Olwethu Kweyama (KwaZulu-Natal Inland), managed to pick up the first five-wicket hauls of this year’s tournament.

    Jacobs produced an impressive versatile performance in his side’s victory over Eastern Province. He contributed 34 runs to his side’s total, before picking up five wickets for a mere 24 runs to help his side to a 26-run victory. His performance in the field was also exceptional.

    The seam bowler, Kweyama, picked up his five wickets at the cost of only 12 runs as his side easily defeated Easterns by seven wickets in their T20 clash. This is the third-best bowling figures ever in this format at the tournament. The record of 5/4 belongs to Protea Lutho Sipamla which he recorded back in 2015.

    There were also two batsmen, Meeka-eel Prince (Western Province) and JP King (Invitation XI), who managed to defy the odds and record impressive centuries.

    Opening batsman Prince recorded 102 runs in his side’s 89-run victory over KwaZulu-Natal on the JB Marks Oval. He dispatched ten of the 115 deliveries to him past the boundary rope. His uncle is the former Cobras player Qaasim Adams.

    King’s team was deep in trouble at 36/3 when he walked to the crease against the Northern Cape. He struck his 117 runs off only 118 deliveries to help his side to a defendable total of 214. His innings included 11 fours and four sixes.

    Gauteng kept their unbeaten record intact with a convincing victory of eight wickets over the hosts, North West. The home team was restricted to only 72 runs.

    North West’s batsmen struggled to get going in the difficult batting conditions with the bowling of Gauteng opening bowlers, Christopher King (1/8) and Greg Ford (1/11), also not allowing them too much wiggle room during the opening 12 overs. Four of King’s six overs were maidens.

    The spin bowler Nkanyiso Mkhize (4/13) and fast bowler Kyle Glennistor (3/34) capitalised on a good start with some excellent bowling themselves.

    The Titans managed to somehow defend a mere 89 runs successfully in their victory of seven runs over the Free State. The team from Pretoria’s Modise Maloka (17) was the only batsman who managed to keep the Free State’s bowling attack at bay.

    For Free State it was mainly their seam bowlers, HJ Kleynhans (3/18) and Jayden Davids (3/25), causing most of the damage. The Free State’s batsmen then also struggled with only Stefan Nel (24) who managed to get into the double figures.

    Free State was bowled out eight runs short of a victory with Christiaan Daniels (3/10), Edumisa Dlulemnyango (3/10), and Schalk Engelbrecht (2/19) the heroes for the Titans.

    Summarised Scorecards (Limited Overs):

    North West 72 (Rico Fryer 20; Nkanyiso Mkhize 4/13, Kyle Glennistor 3/34); Gauteng 73/2 (Reuben du Toit 28; Hanro Swanepoel 1/21). Gauteng won by eight wickets.

    Boland 139 (Werner Brand 58, Nathan Jacobs 34; Olwakhe Goqoza 4/27, Cameron Williams 4/28); Eastern Province 113 (Casey Keevy 46, Russell Petersen 28*; Nathan Jacobs 5/24). Boland won by 26 runs.

    Western Province 287/9 (Meeka-eel Prince 102, Jacques Jooste 46, Siseko Sobekwa 29, Michael Levitt 22; Ronan Vardaya 3/55); KwaZulu-Natal 198/9 (Dylan Hullett 39, Nathan Trevethan 35; Cameron Fraser 3/35, Liyema Waqu 2/33). Western Province won by 89 runs.

    Titans 86 (Modise Maloka 17; HJ Kleynhans 3/18, Jayden Davids 3/25); Free State 79 (Stefan Nel 24, Extras 23; Christiaan Daniels 3/10, Edumisa Dlulemnyango 2/10, Schalk Engelbrecht 2/19, Letsholo Selemela 2/23). Titans won by seven runs.

    Limpopo 160 (Edward Clements 35, Shelton Ngobeni 34, Nicholas Adendorff 24; Basil George 4/22); South Western Districts 147 (Thabo Dywili 34, Thurstin Murphy 28, Ravin-Lee Kemmies 23; Nicholas Adendorff 4/31, Khaif Patel 2/17). Limpopo won by 13 runs.

    Invitation XI 214 (JP King 117; Naziel Adams 4/47, Luyanda Oss 3/54); Northern Cape 70 (Extras 29; Dean Bacher 3/21, Reoikantse Rammutla 2/4, Shervaan Govendar 2/8, Samuel Bobraine 2/18). Invitation XI won by 144 runs.

    T20

    Easterns 102 (Nhlanhla Mashego 32, Sinethemba Ngeyane 22, Khaya Sithole 22; Olwethu Kweyama 5/12, Alexander Vermeulen 2/7, Thandolwami Ndlovu 2/16); KwaZulu-Natal Inland 104/3 (Slade van Staden 34*, Makabongwe Ngcobo 30; Mahlatsi Theko 2/11). KZN Inland won by seven wickets.

    Mpumalanga 137/3 (Lukas van der Walt 50*, Hannes Feuth 39); Border 104/7 (Ben van der Merwe 30, Butsha Mfazwe 22; Desmond Visser 2/14, Siyabonga Sithole 2/20). Mpumalanga won by 33 runs.

     

  • Covid-19 knak skolesport

    Covid-19 knak skolesport

    Henning GerickeDie skolegemeenskap is dit eens dat die impak op skolesport deur die inperkings vanweë die Covid19-pandemie ‘n reuse uitwerking op die emosionele welstand asook die ontwikkeling van die leerlinge se vaardighede gehad het.

    “Skolesport op skoolvlak is die laaste twee jaar geknou,” het Leon Bantjies, skoolhoof van die Hoërskool Garsfontein, gesê.

    Dit is veral die wintersportsoorte wat die meeste deur die pandemie beinvloed is. Rugby, hokkie en netbal is waarskynlik die ergste deur die pandemie op skoolvlak geraak.

    “Spansporte toets jou psige heeltyd. Dit leer jou om teleurstellinge asook sukses te hanteer. Jy leer om ‘n gemeenskaplike doel as ‘n span na te jaag.

    Dit is belangrik vir die ontwikkeling van ‘n gesonde psige en dit is ongelukkig weggevat,” het Dr. Henning Gericke, kliniese sielkundige, gesê.

    Daar was die afgelope twee jaar ook minder geleenthede vir sportsterre weens die kansellasie van meeste van die groot toernooie wat die Cravenweek, Wildeklawer, Waterkloof-netbalfees, Wêreld Skolefees en ander provinsiale toernooie insluit.

    “Die kinders het swaar gekry. Hulle is van heelwat geleenthede ontneem. Die kompetisie van wedstryde haal die beste uit die kinders en hulle gemoedstoestand is gewis negatief deur die pandemie beinvloed,” het Schalk Reynders, skoolhoof van die Hoërskool Menlopark, gesê.

    Heelwat leerlinge het ook tydens die pandemie besluit om nie meer aan sport deel te neem weens die feit dat hul spanne min of geen wedstryde gehad het om te speel nie.

    “Skolesport het vêr agteruit gegaan veral by laerskole. By ‘n laerskool speel die buitemuurse aktiwiteite ‘n belangrike rol. Ons kon agterkom dat dissipline ook weens die kinders se frustrasie moeiliker geraak het om te beheer,” het Louis Dekker, skoolhoof van die Laerskool Wierdapark, gesê.

    Die skoolhoofde was dit ook eens dat dit dalk twee jaar of langer sal neem om die agterstand uit te wis.

    “Dit kan twee jaar of selfs langer neem om die kinders se vaardighede weer te kry waar dit was. Onthou van die kinders wat volgende jaar op o.13-vlak sal deelneem het as o.11’s laas ‘n volle seisoen beleef,” het Dekker gesê.

    Die impak op skolesport strek ook wyer as net die deelnemende leerlinge. Daar was sonder twyfel ook ‘n finansiële impak met borge wat onttrek het, hekgelde vir groot interskoles wat nie ingevorder kon word nie, die verskaffers van truie en spyseniering wat verliese gely het asook die feit dat skole steeds hul fasiliteite in stand moes hou sonder dat daar ‘n inkomste daaruit gegenereer kon word.

    “Al die betrokkenes moet net weer entoesiasties en passievol oor hul sport raak. Ons het dit gesien met die Olimpiese Spele. Daar was vooraf verwag dat die gehalte van Olimpiese Spele vroeër vanjaar swakker sou wees weens die uitstel daarvan. Tog het die atlete danksy hul entoesiasme om weer deel te neem verskeie wêreldrekords verbeter,” het Gericke gesê.

    Daar is in totaal 20 wêreldrekords tydens die Olimpiese Spel in Tokio verbeter. “Die impak van die pandemie op skolesport is nie net negatief nie. Die lus om weer deel te neem kan ‘n omswaai teweegbring dat die agterstand in minder as twee jaar uitgwis word,” het Gericke gesê.

    [powr-comments id=”b7ca434c_1639935904183″]

  • 25 pronk-rugbyskole: Boek gee perspektief

    25 pronk-rugbyskole: Boek gee perspektief

    25 Great South African Rugby SchoolsDit is bykans net so onbegonne taak om die Suid-Afrika se 25 voorste skolerugbyfabrieke te identifiseer, as om die beste Springbokspan van alle tye te kies.

    Suid-Afrikaners neem hulle rugby ernstig op, maar veral as dit by die Springbokke en skolerugby kom.

    Dit is dan ook hoekom die jongste boek oor skolerugby in Suid-Afrika, 25 Great South African Rugby Schools, deur Don Nelson Uitgewers natuurlik die skolerugbygemeenskap sal verdeel. Dit tel egter onder van die beste boeke oor die onderwerp wat nog in Suid-Afrika vrygestel is.

    Die feit dat verteenwoordigers van die onderskeie skole self die skryfwerk asook die statistiek vir die boek verskaf het, dra by tot die gehalte van die inligting wat op die 320 bladsye vasgevang is.

    Die boek bevat die lyste van die Cravenweek- en SA Skole-spelers wat die onderskeie skole oor die jare opgelewer het asook ‘n lys van die manne wat dié onderskeie skole se eerstespanne aangevoer het.

    In 1997 het ‘n soortgelyke publikasie met die naam, Top South African Rugby Playing Schools, verskyn. Dit is destyds deur Chris Dutton en Michael Collins saamgestel, terwyl van die onderskeie skole ook hul eie stories geskryf het. Die boekie het destyds 26 van Suid-Afrika se voorste rugbyskole se geskiedenis geboekstaaf.

    Daar sal ongetwyfeld met só ‘n boek wat dié land se voorste rugbyfabrieke uitsonder ‘n hele paar skole wees wat nie gelukkig met hul uitsluiting sal wees nie. Veral die skole wat die afgelope dekade hulself onder die voorste rugbyskole in die land gevestig het, soos die Hoërskool Stellenberg, die Hoër Landbouskool Oakdale, Welkom Gimnasium, die Hoërskool Garsfontein en die Hoërskool Waterkloof om net ‘n paar te noem.

    Ontluikende kragte soos Helpmekaar-kollege en HTS Drostdy het wel die uitgelese skole vir die boek gehaal. ‘n Skool soos Michaelhouse wat ook die lys gehaal het, het wel eers in 2010 met Pat Lambie sy eerste Springbok opgelewer.

    Dit is egter ‘n voldwonge feit dat die 25 skole ‘n totaal van 394 van die 921 Springbokke tot vandag opgelewer het. Tien van dié skole – Paul Roos, Grey-kollege, Hoër Jongenskool Paarl, Paarl Gimnasium, Bishops, Grey High, Rondebosch Boys’ High, SACS, Wynberg Boys’ High en Maritzburg-kollege het egter vir 279 van die Bokke gesorg.

    Indien jy nog ‘n kersgekenk moet aanskaf vier iemand wat ‘n oudleerling van een van dié spogskole is of vir ‘n ywerige skolerugbyondersteuner dan is hierdie die perfekte geskenk.

    25 Great South African Rugby Schools saamgestel deur Don Nelson en Lucinda Fransman. Uitgewer: Don Nelson. Prys: R450 (sagteband) en R550 (hardeband).

    [powr-comments id=”b3b18faa_1639892196938″]

  • Hermann showcase his class during opening day of Khaya Majola Week

    Hermann showcase his class during opening day of Khaya Majola Week

    Openings TossRonan Hermann, opening batsman of Gauteng, showcased his class during the opening day of the Khaya Majola Week in Potchefstroom by carrying his bat while getting his week off in the best possible way with a century.

    Hermann (152*) helped his side reach 296/4 in their allotted 50 overs against Boland which was by far the highest total during the opening day of the 2021-edition of the tournament. He was dropped at the boundary on 95 and made Boland pay even further after that.

    His performance was even more impressive if you factor in that Boland won the toss in overcast conditions and decided to send Gauteng in to bat first.

    He was supported well by Richard Seletswane (56) and Khaya Fakude (49). Boland only managed 122 runs in return with their captain, Gysbert Wege (34) leading the charge. The pick of Gauteng’s bowling attack was Sava Komal who dismissed four batsmen for only 23 runs.

    On the JB Marks Oval, the hosts North West came out on top in a closely contested encounter against Eastern Province. The latter batted first and reached 248/8 thanks to half-centuries from Cormey van der Watt (56) and Casey Keevy.

    Corné Prinsloo caused the most damage with the ball for North West as he picked up three wickets at the cost of 29 runs. He is the son of North West Dragons’ CEO, HP Prinsloo.

    North West reached the winning target with 16 deliveries to spare and four wickets in hand. Hanro Swanepoel (31*) and Rico Fryer (30*) saw their team home after Waldo Kemp (80), Bathabile Masigo (44), and Prinsloo (35) laid a solid platform.

    The best bowling performance of the opening day belonged to Titans’ spin bowler Schalk Engelbrecht who removed four batsmen for only 19 runs as his side restricted KwaZulu-Natal to a mere 109 runs.

    The Titans however had to work hard for their three-wicket victory with Modise Maloka (34) top scoring. The side definitely missed the presence of Hardus Coetzer in their batting line-up. Coetzer was called up to the South Africa u19 squad for the World Cup in the West Indies early next year.

    An 81-run unbeaten partnership between Bongile Mfunelwa (45*) and captain, Michael Levitt (36*), saw Western Province home by five wickets against Free State. Their side was in trouble after stumbling to 30/5 chasing a mere 110 runs for victory.

    The Invitation XI managed to secure a victory after being bowled out for 147 runs against South Western Districts. Thurstin Murphy (4/22) caused them trouble with his bowling.

    South Western Districts could only score 83 runs in return with JP King (3/6) and Reo Rammutla (2/6) being the pick of the bowlers.

    The fixtures for Sunday, 19 December are:

    North West vs Gauteng (NWU Main Oval); Boland vs Eastern Province (Potchefstroom Boys’ High A-field); KwaZulu-Natal vs Western Province (JB Marks Oval); Free State vs Titans (NWU Soccer/Cricket); Easterns vs KZN Inland (NWU Jool I); Border vs Mpumalanga (NWU Jool II); Invitation XI vs Northern Cape (Witrand Oval); Limpopo vs South Western Districts (NWU Ibbies Oval).

    Summarised Scorecards (Limited Overs):

    Gauteng 296/4 (Ronan Hermann 152*, Richard Seletswane 56, Khaya Fakude 49, Extras 24); Boland 122 (Gysbert Wege 34; Savar Komal 4/23, Christopher King 2/20). Gauteng won by 174 runs.

    Eastern Province 248/8 (Cormey van der Watt 56, Casey Keevy 50, Extras 36, Ashley Ostling 21, Siphamandla Bashe 21, Ian Baard 20*; Corné Prinsloo 2/29); North West 252/6 (Waldo Kemp 80, Bathabile Masigo 44, Corné Prinsloo 35, Hanro Swanepoel 31*, Rico Fryer 30*; Olwakhe Goqoza 3/40). North West won by four wickets.

    Free State 109 (Marco Fouché 39, Extras 23, Steven Nel 20; Liyema Waqu 3/33, Abdullah Bayoumy 2/25, Jesse Prodehl 2/26); Western Province 111/5 (Bongile Mfunelwa 45*, Michael Levitt 36*; Scelo Matayi 3/16, Matthew Davids 2/22). Western Province won by five wickets.

    KwaZulu-Natal 109 (Nathan Trevethan 32; Schalk Engelbrecht 4/19, Christiaan Daniels 3/17); Titans 109/7 (Modise Maloka 34; Bongamusa Shezi 3/19, Natan Ngugi 2/28). Titans won by seven wickets.

    Easterns 201 (Damien Smith 87, Christiaan Conradie 26, Amaan Khan 24, Sinethemba Ngeyane 22, Nhlanhla Mashego 21; Uzair Vayani 4/20, Siyabonga Sithole 4/40, Akhulile Mkatu 2/32); Mpumalanga 103 (Steffan Leemans 23, Hannes Feuth 20; Damien Smith 3/22, Mahlatsi Theko 3/29). Easterns won by 98 runs.

    Border 141 (Ryan Muir 44, Bradley de Kock 28; Alexander Vermeulen 3/18, Thabiso Ndlela 2/26, Oyama Ntshona 2/35); KwaZulu-Natal Inland 143/5 (Ntando Zuma 39*, Slade van Staden 32, Extras 25; Tiaan Jacobs 2/22). KZN Inland won by five wickets.

    Limpopo 191/9 (Nick Adendorff 32, Edward Clements 29, Sheldon Ngobeni 27, Dian van Staden 26*; Jody Barend 3/24, Adiano Korkie 2/24); Northern Cape 132 (Ontlametse Kesiamang 56*, Extras 28; Dian van Staden 2/22, Khaif Patel 2/22, Thabiso Mohlasedi 2/23, Nick Adendorff 2/26, Mikateko Rikhotso 2/27). Limpopo won by 59 runs.

    Invitation XI 147 (Wian Herbst 46, Samuel Bobraine 30; Thurstin Murphy 4/22); South Western Districs 83 (Extras 25, Keenan Arries 22; JP King 3/6, Reo Rammutla 2/6). Invitation XI won by 64 runs.

    [powr-comments id=”54ee59be_1639844391759″]

  • Khaya Majola Week still the steppingstone towards becoming a Protea

    Khaya Majola Week still the steppingstone towards becoming a Protea

    Gysbert WegeThe Khaya Majola Week is back after a year of absence due to the Coronavirus-pandemic. Last year was the first time since 1971 (when it was still known as the Nuffield Week) that the tournament was not held due to unforeseen circumstances.

    It is also the first time since 2012 that the Khaya Majola Week will be hosted in the sporting-friendly town of Potchefstroom. The tournament was previously also held in Potchefstroom back in 1999.

    In 2012 Diego Rosier of Griqualand West was named the South African Schools’ captain becoming the first player of the union to be bestowed this honour.

    In 1999 the national schools’ captain was Jacques Rudolph. He also top-scored with 143 runs against Gauteng during that tournament. Another future Protea Thami Tsolekile was originally named the captain, but he missed the match against North West due to injury.

    The week of 2012 will also be remembered for the incredible bowling effort from Daryn du Pavillon of KwaZulu-Natal Inland who recorded the best bowling figures of 7/18 since 1994 in his side’s clash against the hosts, North West.

    The core of the current Proteas bowling attack Kagiso Rabada (Gauteng), Anrich Nortjé (Eastern Province), Lungi Ngidi (KZN Inland), and Andile Phehlukwayo (KwaZulu-Natal) was all in action during the 2012-edition. Du Pavillon and Zubayr Hamza also went on to represent South Africa.

    Another pace bowler Jan Frylinck (Boland) represented Namibia during the Twenty/20 World Cup earlier this year.

    Besides Rudolph and Tsolekile other future Proteas like Graeme Smith, Stephan Cook (both Gauteng), Monde Zondeki (Border), Hashim Amla, Imraan Khan (both KwaZulu-Natal), Johan Botha (Eastern Province), Ryan McLaren (Free State), and Faf du Plessis (North Gauteng) all gave their first steps towards a cricketing career at 1999-edition in Potchefstroom.

    The Khaya Majola is therefore without a doubt a steppingstone towards representing South Africa on the cricket field.

    The 2021-edition of the week will be one of great opportunity as no player who will be in action has a SA Schools cap. There are two factors that caused this unique situation.

    Firstly, none of the 15 players who were selected to represent South Africa at the u19 ICC World Cup in the West Indies early next year will be in action in Potchefstroom. Then there is also the fact that in 2020 there was no tournament held or SA Schools team picked due to the Coronavirus-pandemic.

    There are however two players Ronan Hermann (Gauteng) and Hardus Coetzer (Northerns) who will be in action that are non-traveling reserves for the national u19-squad.

    Namibia won’t be in attendance this year as they also have to go into a bio-bubble before the World Cup in the West Indies. In their place, an Invitation XI from Cricket South Africa will partake.

    This CSA Invitation XI will be led by Dean Bacher, who is the son of former Protea opening batsman, Adam Bacher. The latter represented South Africa in 19 tests. His cousin Ali Bacher is a well-known former cricket administrator who also played 12 tests for South Africa.

    Another captain of a union, Ben van der Merwe, also has a famous father. His father, Cassie van der Merwe, represented Border and Free State at first-class level. Cricket South Africa’s Manager of Youth Cricket, Niels Momberg’s, youngest son, Zack Momberg, will be in action for Gauteng during the week. Momberg jr. represented the national u19-side earlier this year.

  • Team Lists for the Khaya Majola Week of 2021

    Team Lists for the Khaya Majola Week of 2021

    Khaya Majola Week BrochureThe annual Khaya Majola Week will take place from 18 to 22 December in Potchefstroom.

    Boland: Werner Brand (Paarl Gimnasium), Marcell Dampies (Bergrivier), Mphumzi Gabada (Western Cape Sport School), Nathan Jacobs (New Orleans), Haydar Khan (Worcester Gimnasium), Thato Msizi (Western Cape Sport School), Sanele Qubuda (Western Cape Sport School), Naeem Rhoda (Somerset College), Paul Senekal (Paul Roos Gimnasium), Divan Swanepoel, John Vermaak, Juanrico Vorster, Gysbert Wege (all Paarl Boys’ High).

    Border: Butsha Mfazwe (AM Tapa High), Ben van der Merwe (Selborne College), Litha Mgcoyi (Queen’s College), Bradley de Kock (Selborne College), Ryan Muir (Queen’s College), Ayabonga Tongo (Sakhisizwe High), Tiaan Jacobs (Selborne College), Imitha Maphuma (Dale College), Thozama Totana (Hudson Park), Bune Hlonela (Hudson Park), Simcelile Tole (Sakhisizwe High), Lisakhanya Lwana (Dale College), Tyler Stagg (Selborne College).

    CSA Invitational: Ulli Bronkhorst (Noordheuwel), Paballo Madisa (Fields College), JP King (St. John’s College), Dean Bacher (King Edward VII), Yusuf Ravat (Jeppe High School), Nicklis van Onselen (Hoërskool Rustenburg), Zakhele Khoza (Krugersdorp High), Wian Herbst (Potchefstroom Gimnasium), Samuel Willemse (Dainfern College), Reoikantse Rammutla (Fields College), Shervaan Govender (St Stithians College), Samuel Bobraine (Fields College), Tumelo Makume (Vaal Reefs THS).

    Eastern Province: Ziphozihle Ruiters (Muir College), Ashly Ostling (Grey High School), Siphamandla Bashe (Muir College), Mikhyle Brass (Grey High School), Casey Keevy (Grey High School), Cormey van der Watt (Pearson), Daniel Ristow (Grey High School), Olwakhe Goqoza (Victoria Park), Cameron Williams (HTS Daniël Pienaar), Viwe Gana (Graeme College), Ian Baard (Woodridge College), Lisa Namba (Khwezilomso High), Russell Peterson (Victoria Park).

    Easterns: Christiaan Conradie (Kempton Park), Tiaan Hayward (Hans Moore), Sinethemba Ngeyane (Buhle Bemfundo Secondary), Dewan Marais (Marais Viljoen), Nhlanhla Mashego (Dalpark High), Khaya Sithole (St Benedict’s College), Amaan Khan (Hans Moore), Nathan Steyn (Marais Viljoen), Damien Smith (Dinamika), Uwais Saloojee (St. Benedict’s College), Mahlatso Theko (Unity Secondary), Blaine Petersen (Marais Viljoen), Jayden Mostert (Kempton Park).

    Free State: Marco Fouche (Grey College), Liam Doherty (St Andrews), Joe Meyer (Grey College), Morena Tshifa (RPC), Selo Sessing (St Andrews), Jayden Davids (St Andrews), Rowan Bezuidenhout (Grey College), Mvula Chabalala (St. Dominic’s College), Matthew Davids (St Andrews), Foster Lubbe (Grey College), Stefan Nel (Grey College), HJ Kleynhans (St Andrews), Mbongiseni Mhlanga (Grey College).

    Gauteng: Talha Chavoos (King Edward VII), Reuben du Toit (St Stithians College), Khaya Fakhude King Edward VII), Greg Ford (St. John’s College), Kyle Glennistor (Northcliff), Ronan Hermann (Noordheuwel), Christopher King (St. John’s College), Savar Komal (St Stithians College), Nkanyiso Mkhize (Queen’s High), Zack Momberg (King Edward VII), Richard Seletswane (St Stithians College), Tshepo Stafa (Jeppe High School), Billy van Zyl (St Stithians College).

    KwaZulu-Natal: Banele Cele (Glenwood), Chad Laycock (Glenwood), Minenhle Ntombela (Glenwood), Rasen Naidoo (Glenwood), Nathan Trevethan (Westville Boys’ High), Nathan Ngugi (Westville Boys’ High), Mikaylen Kistna (Westville Boys’ High), Dean Gibbs (Kearsney College), Dylan Hulett (Kearsney College), Ronan Vardaya (Clifton), Zedan Mohamed (Clifton), Thulani Chiliza (Northwood), Bonga Shezi (Durban High School).

    KwaZulu-Natal Inland: Caleb Thomas (Voortrekker), Slade van Staden (Hilton College), Makabongwe Ngcobo (Maritzburg College), Jake Carstens (Hilton College), Ntando Zuma (St. Charles College), Thandolwami Ndlovu (Msimude High), Hayden Raw (St. Charles College), Adrien Fisher (Michaelhouse), Oyama Ntshona (Michaelhouse), Kris Watt (Hilton College), Olwethu Kwevama (Hilton College), Alexander Vermeulen (Michaelhouse), Thabiso Ndlela (Msimude High).

    Limpopo: Ruan Paulse (Ben Vorster), Mikateko Rikhotso (Nkowankowa), Khaif Patel (Nkowankowa), Edward Clements (Ben Vorster), Louis Botha (Merensky), Dian van Staden (Ellisras), Shelton Ngobeni (Phalaborwa HUB), Maphekgola Pootana (Mohodi CC), Saahil Sagir (Nkowankowa), Nhlovo Sithole (Giyani CC), Nicholas Adendorff (Merensky), Saqlain Patel (Nkowankowa).

    Mpumalanga: Joshua Greeff (Penryn College), Stefan Leemans (Cambridge Academy), Akhulile Mkatu (Embalenhle), Bandile Mndawe (Penryn College), Suhail Patel (Bergvlam), Jayden Scholtz (Hoërskool Middelburg), Mduduzi Sikosana (Embalenhle), Siyabonga Sithole (Embalenhle), Zuan Swart (Hoërskool Middelburg), Pieter van Antwerpen (Hoërskool Secunda), Lukas van der Walt (Piet Retief), Uzair Vayani (Cambridge Academy), Desmond Visser (General Hertzog).

    Northern Cape: Ontlametse (Noord-Kaap), Itumaleng Sekonyela (Emang Mmogo), Boipelo Mancwe (Tetlanyo High), Daylon Beukes (Hoërskool Upington), Moegamat Alexander (Noord-Kaap), Naziel Adams (Noord-Kaap), Kgotso Motlhwai (Tetlanyo High), Adriane Korkie (Noord-Kaap), Karabo Masiu (Tshireleco High), Letlhogonolo Setlaba (Vuyoletho High), Tlhalefo Kgape (KP Toto High), Kagisho Mentor (Tetlanyo High), Jody Barend (Hantam).

    Northerns: Christiaan du Toit (Waterkloof), Jabulani Nkosi (Cornwall Hill College), Modise Maloka (Prestige College), Christiaan Daniels (Menlopark), Hardus Coetzer (Waterkloof), Morati Lefhiedi (Prestige College), Schalk Engelbrecht (Affies), Arnaud du Plessis (St. Alban’s College), Kagiso Ngwenya (Prestige College), Edumisa Dlelemnyanga (Pretoria Boys’ High), Letsholo Selemela (Prestige College), Divan Engelbrecht (Affies), Suleman Bhamji (Laudium).

    North West: Tebogo Mathe (Potchefstroom Gimnasium), Johan Mahne (Potchefstroom Gimnasium), Salmaan Shabbir (Fields College), Bathabile Masigo (Die Wilge), Tshireletso Tikoe (Potchefstroom Boys’ High), Eugene Muzambi (Fields College), Hanro Swanepoel (Hoërskool Rustenburg), Rico Fryer (Hoërskool Rustenburg), MJ Mostert (Hoërskool Klerksdorp), Corne Prinsloo (Potchefstroom Volkskool), Waldo Kemp (Potchefstroom Volkskool), Nathan van der Westhuizen (Hoërskool Rustenburg), Brooklyn Kruger (Mafikeng High).

    South Western Districts: Francois-Andre Beets (Langenhoven Gimnasium), Thabo Dywili (Imizamo Yethu Secondary), Anoxolo Khitshini (Thembalethu High), Ravin-Lee Kemmies (Sao Bras), Keenan Arries (Bridgton Secondary), Thurstin Murphy (Bridgton Secondary), Brayton Plaatjies (Protea High), Basil George (Sao Bras), Elro Spies (Knysna High), Ruben Groenewald (Outeniqua), Liyabona Malifi (George High), Francois Ackermann (Outeniqua), Kamvalethu Feni (Imizamo Yeth Secondary).

    Western Province: Fayaad Daniels (Rondebosch Boys’ High), Cameron Fraser (Rondebosch Boys’ High), Juan James (Wynberg Boys’ High), Jacques Jooste (Rondebosch Boys’ High), Maahir Joseph (Rondebosch Boys’ High), Michael Levitt (SACS), Bongile Mfunelwa (Rondebosch Boys’ High), Abel Mokwena (Diocesan College), Siviwe Nkonzombi (Rondebosch Boys’ High), Meeka-eel Prince (SACS), Jesse Prodehl (Wynberg Boys’ High), Liyema Waqu (SACS), Tyler Williams (Wynberg Boys’ High).

     

  • Bepalings vir NWU Prestige-reeks vir 2022 bekend gemaak

    Bepalings vir NWU Prestige-reeks vir 2022 bekend gemaak

    NWUPrestigeSeriesLogoNa twee jaar se wag kan die twee nuwelinge in die NWU Prestige-reeks, die Hoërskool Rustenburg en Oos-Moot, dalk uiteindelik in 2022 hul eerste verskyning in die kompetisie maak.

    Die twee skole was die nuwe gesigte vir die 2020-weergawe van die kompetisie, maar het weens die Coronavirus-pandemie nog nie ‘n enkele wedstryd in die kompetisie gespeel nie.

    Die Rusties sou waarskynlik vanjaar een van die aanspraakmakers op die titel gewees het. Die Hoërskool Rustenburg vier volgende jaar sy 100ste bestaansjaar. 

    Die verdedigende kampioen van die Prestige-reeks, die Hoërskool Noordheuwel van Krugersdorp, sal sy aanslag op vanjaar se titel teen die einste Hoërskool Rustenburg weg van die huis afskop. Die Nories het Wesvalia van Klerksdorp verlede jaar in die eindstryd van die reeks met 22-3 die loef afgesteek.

    Die Nories is saam met Rustenburg, Hugenote van Springs en Wesvalia van Klerksdorp in Groep A van die kompetisie geloot. Rusties sal voor die kragmeting teen Noordheuwel reeds die stof van hul tokse teen Wesvalia afgestof het. 

    Oos-Moot sal in sy eerste wedstryd van die reeks op sy tuisveld teen die Potchefstroom Volkskool te staan kom. Marais Viljoen van Alberton en Lichtenburg is die ander twee skole in die groep. Hier sal dus ook geen maklike wedstryde tussen die vier spann van Groep B wees nie. 

    In Groep C sal Zwartkop, Oosterlig, Heidelberg Volkskool en Potchefstroom Gimnasium sake teen mekaar uitspook. Die Anker van Brakpan, die Hoërskool Middelburg, Jeugland en Montana sal sake om ‘n plek in die uitspeelrondes in Groep D uitspook.

    Die kwarteindrondes van die reeks sal op 23 April in onderskeidelik Middelburg en by Potch Volkies gespeel word. Die halfeindronde sal op die 27 April ook op Potch Volkies se velde beslis word.

    Die eindstryd van die reeks sal op 7 Mei op die Fanie du Toit-sportgronde in Potchefstroom beslis word. 

    Die bepalings is (tuisspanne eerste vermeld): 

    5 Maart 2022 

    Wesvalia vs Hoërskool Rustenburg
    Oosterlig vs Heidelberg Volkskool

    12 Maart 2022

    Hugenote vs Wesvalia
    Hoërskool Rustenburg vs Noordheuwel
    Oos-Moot vs Potchefstroom Volkskool
    Marais Viljoen vs Lichtenburg
    Zwartkop vs Oosterlig
    Heidelberg Volkskool vs Potchefstroom Gimnasium
    Die Anker vs Hoërskool Middelburg
    Jeugland vs Montana

    15/16 Maart 2022 

    Noordheuwel vs Hugenote
    Oos-Moot vs Marais Viljoen
    Potchefstroom Volkskool vs Lichtenburg
    Zwartkop vs Heidelberg Volkskool
    Oosterlig vs Potchefstroom Gimnasium
    Jeugland vs Die Anker
    Montana vs Hoërskool Middelburg

    9 April 2022 

    Wesvalia vs Noordheuwel
    Hugenote vs Hoërskool Rustenburg
    Marais Viljoen vs Potchefstroom Volkskool
    Lichtenburg vs Oos-Moot
    Potchefstroom Gimnasium vs Zwartkop
    Hoërskool Middelburg vs Jeugland
    Montana vs Die Anker

    [powr-comments id=”132345e8_1638793998182″]

  • Result – Paarl Gimnasium vs Paarl Boys’ High – 2019

    Result – Paarl Gimnasium vs Paarl Boys’ High – 2019

     

    Scorers: 

    Paarl Gimnasium 18 (8) – Tries: Curwin Gertse (2). Conversions: Jandré Burger. Penalties: Burger (2). Paarl Boys’ High 17 (5) – Tries: Angelo Osch, Riis du Plessis, Javier Farmer. Conversion: Wian van der Sandt.

    The teams:

    Paarl Gimnasium: 15 Tiaan Swanepoel, 14 Curwin Gertse, 13 Ethan James, 12 John du Toit, 11 Stravino Jacobs, 10 Jandré Burger, 9 Bobby Alexander, 8 Juan Wilson, 7 Pierich Siebert, 6 Louw Nel, 5 Marco van Rhyn (captain), 4 Reynhardt Crous, 3 Jovan Bekker), 2 Liam Compion, 1 Gerhard van Niekerk. Replacements: 16 Delarey Nel, 17 Louwtjie Marais, 18 Danté Booyens, 19 Johan van Rhyn, 20 Eric Basson, 21 Bradley Davids, 22 Johan Smal, 23 Migael Basson.

    Paarl Boys’ High: 15 Jacques Rousseau, 14 Angelo Osch, 13 Quan Horn, 12 Tyler Bocks, 11 Javier Farmer, 10 Kian Meadon, 9 Wian van der Sandt, 8 Gideon van Wyk, 7 Eon van der Berg, 6 Stass Nel, 5 Niel Venter, 4 Evan Roode, 3 Sebastiaan Lombaard, 2 Allister Williams, 1 Rhynhardt Rijnsburger. 

    Referee: Quinton Immelman (Western Province Referees’ Society)
    Assistant referees: Jean de Wet (Western Province Referees’ Society), Dimitri Pelesan (Western Province Referees’ Society).

  • Paarl Interskole skuif dalk in 2022 na Stellenbosch

    Paarl Interskole skuif dalk in 2022 na Stellenbosch

    Paarl InterskoleDie grootste interskole ter wêreld, die Paarlse Interskole, gaan moontlik volgende jaar in Stellenbosch aangebied word. 

    Hoewel daar nog baie water in die see moet loop voor 13 Augustus 2022 wanneer die interskole-kragmeting tussen Paarl Gimnasium en die Hoër Jongenskool Paarl moet plaasvind, ondersoek die betrokke partye alternatiewe opsies indien die interskole nie in die Paarl kan plaasvind nie.

    Die Faurestraat-stadion in die Paarl is reeds vir die jaarlikse interskole tussen Klein Nederburg en New Orleans vir dié datum bespreek. Albei die interskoles sorg jaarliks dat dié stadion volgepak word. 

    Daar is Vrydag glo ‘n besluit geneem om indien die interskole-wedstryd tussen Gimmies en Boishaai nie in die Paarl kan plaasvind nie, dat dit in die Danie Craven-stadion in die Eikestad gehou sal word. 

    Hopelik kan die Paarl se stadsraad en die betrokke partye ‘n oplossing vind sodat dié interskole steeds in die dorp aangebied kan word. Dit is sonder twyfel een van die grootste gebeurtenisse asook finansiële inspuitings jaarliks vir die Bolandse dorp.

    Indien daar nie ‘n oplossing gevind word nie, sal die Paarlse Interskole vir die eerste keer sedert sy onstaan van 106 jaar gelede nie in die Paarl plaasvind nie. Die interskole kon die afgelope twee jaar nie weens die inperkings van die Coronavirus-pandemie plaasvind nie.  

    [powr-comments id=”28980bef_1638690510336″]