SSPN Test Site

Blog

  • Grey vat vlam teen Boishaai, terwyl Gimmies vir Paul Roos ore aansit

    Grey vat vlam teen Boishaai, terwyl Gimmies vir Paul Roos ore aansit

    NewsGBoishaaiGreySlegte nuus vir die skole wat nog vir Grey-kollege die jaar op die rugbyveld moet pak. Dié skool se eerstespan het vandag vlam gevat en die Hoër Jongenskool Paarl met 37-3 in die Brugstraat-stadion in die Paarl ‘n drag slae toegedien.

    Dit was Grey se grootste sege oor Boishaai in die Paarl sedert 2004. Destyds het die Bloemfonteiners met 38-3 koning gekraai. Die grootste sege nog tussen die twee spanne is in 2009 behaal toe Grey in die Rosestad vir Boishaai met 50-8 verniel het.

    Grey se skakelpaar, Caleb Abrahams en Jean Smith, was op hulle stukke. Smith, die seun van die gewese Bok-losskakel Franco Smith, het die eerste punte van die kragmeting met ‘n strafdoel in die 19de minuut aangeteken.

    Smith het op die ou einde 17 punte tot sy span se sege bygedra. Hy is ook beloon vir sy goeie spel met die toekenning as speler van die wedstryd.

    Hy het drie strafdoele in die eerste helfte oorgeklits en met die sirene wat reeds vir rustyd geloei het ‘n lynskop vanaf ‘n strafskop van ongeveer 70 meter losgetrek en die bal vyf meter van Boishaai se doellyn uitgejaag.

    Die haker, Juanré Breitenbach, is kort daarna oor die doellyn om aan Grey ‘n voorsprong van 16-0 teen rustyd te besorg. Die twee drieë deur onderskeidelik Alfondso Isaacs (vleuel) en Banie Britz (senter) sal nog lank in verskeie hoogtepunte van skolerugby opduik.

    Grey se slotpaar, Merwe Olivier en JF van Heerden, het ook reuse werk in die enjinkamer verrig. Die kaptein en agtsteman, Nelius Volschenk, kan ook saam met die bestes op skoolvlak in sy posisie saam gesels.

    Vir Boishaai verdien sy flank Ruan Venter ‘n reuse klop op die skouer. Hy het nooit moed opgegee nie. Venter het hope durf getoon en was ‘n hele paar keer die laaste verdediger wat verhoed het dat Grey die telling nog verder gerek het.

    Paarl Gimnasium het sy onoorwonne status behou deur Paul Roos Gimnasium met 25-10 op sy agterplaas in die Paarl af te stof. Gimmies se losskakel, Liam Koen, het nog ‘n indrukwekkende vertoning gelewer en die jong man groei met elke wedstryd.

    Gimmies se haker, Luca Bakkes, is self ‘n meneer nes sy pa Luther Bakkes op sy dag vir Diamantveld was. Die loskopstut, Corné Lavagna, gaan vanjaar ook nog ‘n hele paar spanne probleme in die skrums besorg.

    Paul Roos se heelagter, Jurenzo Julius, het ‘n pragtige individuele drie gedruk. Hy kan ook meer as tevrede met sy vertoning vir die verloorspan voel.

    FOTO: Poppie Terblanche

    Puntemakers: 

    Grey-kollege 37 (16) – Drieë: Juanré Breitenbach, Alfondso Isaacs, Caleb Abrahams, Banie Britz. Doelskoppe: Jean Smith (4). Strafdoele: Smith (3). Hoër Jongenskool Paarl 3 (3) – Strafdoel: Cobus Louw. 

    Paarl Gimnasium 25 (15) – Drieë: Logan Opperman, Corné Lavagna, Liam Koen. Doelskoppe: Koen (2). Strafdoele: Koen (2). Paul Roos Gimnasium 10 (7) – Drie: Jurenzo Julius. Doelskop: Christoff de Bruyn. Strafdoel: De Bruyn.

    [powr-comments id=”32486f88_1620493491090″]

  • Schools’ Rugby Results – 8 May 2021

    Schools’ Rugby Results – 8 May 2021

    Rugby FB iconThere is some big clashes this weekend with Paarl Boys’ High hosting Grey College in Paarl for a Premier Interschools clash. Down the road in Paarl – the other superpower from the picturesque town, Paarl Gimnasium, will lock horns with Paul Roos Gimnasium.

    Up north the Virsekerbeker kicks off with Waterkloof opening their season and campaign against Monument of Krugersdorp.

    If you are a coach, team manager, or director of rugby at any school in South Africa please send your results and contact info to hannes@rugby.supersportschools.com for publication.

    All the Results: 

     

    VIRSEKERBEKER
    Monument  24 Waterkloof  14
    Garsfontein 48 HTS Middelburg  0
    Marais Viljoen 32 Helpmekaar 31
    EG Jansen  26 Noordheuwel  3
    Ander spanne – o.16: Noordheuwel 26, EG Jansen 20. o.15: Noordheuwel 6, EG Jansen 5. o.14: Noordheuwel 29, EG Jansen 3.
    EASTERN CAPE
    Selborne College 32 Queen’s College 10
    Hoërskool Grens 22 Dale College 20
    Brandwag (Uitenhage) 48 Muir College 12
    Marlow Landbou 29 Nico Malan 5
    Winterberg Landbou 10 Hangklip 7
    Pearson 63 Humansdorp Sec 0
    Other Results – u16: u15: u14 .
    FREE STATE/GRIQUALAND WEST
    Grey College  37 Paarl Boys’ High  3
    Jim Fouche 40 Fichardtpark 13
    Landboudal  20 Sentraal 10
    Brandfort 43 Hendrik Potgieter 0
    President Steyn Zastron
    St Andrews Sehunelo
    De Aar Cradock
    Welkom Gimnasium  31 Rustenburg  33
    Wittberg 48 Eldoraigne 7
    Voortrekker 32 Goudveld 14
    HTS Sasolburg 20 Hentie Cilliers 17
    Other Results – u16: u15: u14: .
    KWAZULU-NATAL
    Maritzburg College  34 Durban High School  10
    Glenwood 13 Westville Boys’ High 3
    Michaelhouse  26 Kearsney College  24
    Hilton College 31 Northwood 6
    St Charles College 27 Clifton  18
    Other Results – u16: u15: u14: .
    NOORDVAAL
    Zwartkop 42 Oos-Moot 21
    Eldoraigne 7 Witteberg 48
    Affies  15 King Edward VII  11
    Wesvalia 13 Lichtenburg 7
    Nelspruit 21 Menlopark 21
    Rustenburg 33 Welkom Gimnasium 31
    Potch Volkies Heidelberg Volkskool
    Transvalia Klerksdorp
    Ben Vorster 27 Hoërskool Pietersburg 5
    Hoërskool Alberton 44 Florida 12
    Leeuwenhof Akademie 56 Herronbridge 7
    Centurion 40 Wonderboom 3
    Hoërskool Middelburg 47 Ermelo 7
    Other Results – u16: Affies 5, King Edward VII 0. u15: King Edward VII 28, Affies 10. u14: Affies 59, King Edward VII 0.
    WESTERN CAPE
    Paarl Boys’ High 3 Grey College 37
    Paarl Gimnasium 25 Paul Roos Gimnasium 10
    Oakdale Landbou  33 Stellenberg  19
    HTS Drostdy 26 Boland Landbou 19
    Bishops  29 SACS 22
    Wynberg Boys’ High 19 Rondebosch Boys’ High 5
    Hoërskool Bellville Tygerberg
    DF Malan 27 Brackenfell 13
    Durbanville 22 Parel Vallei 14
    Hermanus Strand
    Hottentots-Holland Fairmont
    HTS Bellville Milnerton
    Robertson 29 Montagu 10
    Other Results – u16: u15: u14:

     

  • Stellenberg sal sy keer teen die Bulle van Riversdal moet ken

    Stellenberg sal sy keer teen die Bulle van Riversdal moet ken

    NewsGStelliesLynstaanDaar is ‘n rooi vlag wat die Bulle van Oakdale Landbou sal opsweep vir Saterdag se ontmoeting met die Hoërskool Stellenberg in Bellville. 

    Dit is die feit dat Stellenberg se #JadeBrigade vir Oakdale tydens hulle laaste ontmoeting in 2019 tydens die Brackenfell Sportdag met 21-10 verslaan het.

    Al Saterdag se wedstryde op die A-veld word regstreeks deur DigiTV.co.za uitgesaai – http://bit.ly/StelliesTV

    Oakdale en Stellenberg het vanjaar spogspanne. Oakdale het tot dusver vir Affies (46-21) en Garsfontein (41-12) tydens die Noord/Suid-toernooi verlede week kaf gedraf. 

    Stellenberg was vanjaar al drie keer in aksie en ook drie keer aan die wenkant. Die Jade Brigade het tydens die Monnas Eeufeestoernooi vir Helpmekaar-kollege met 34-12 geklop, terwyl hy tydens die Noord/Suid-toernooi vir Monument (34-33) en HTS Middelburg (19-10) kaf gedrag het.  

    Die tuisspan het ‘n gevaarlike senterpaar in Damian Markus en Jacquin Jacobus. Dit is veral Markus wat tydens die span se besoek aan Gauteng die verbeelding aangegryp het. Hy is ‘n senter met die vermoë om te onderskep soos Jean de Villiers en die flinke voetwerk van ‘n Adi Jacobs.

    Stellies se agtsteman, Franco Roux, en die heelagter, Jayson January, sal ook fyn deur die besoekers dopgehou moet word. Oakdale sal egter as die gunstelinge op die veld draf. 

    Die speler wie op almal se lippe na die Noord/Suid-toernooi was Neil le Roux (skrumskakel) sal weer die sleutel tot sy span se sukses wees. Veral as dit reën in die Kaap. Le Roux kan vanaf albei voete van agter die losskrums verligting bring. Hy kan ook met sy skopwerk sy span in ‘n oogwink van die verdediging na dei aanval oorplaas.

    Voorlangs is die agtsteman, Phillip Kleynhans, ‘n bulletjie. Hy word goed ondersteun deur die flank Paul de Villiers asook die twee voorrymanne, Dian Heunis en Johan Durr.

    Die kragmeting beloof om een van die beste wedstryde van die naweek op skolevlak in Suid-Afrika te wees. 

    FOTO: Johan Orton

    Die spanne is: 

    Hoërskool Stellenberg: 15 Jayson January, 14 Gideon Anderson, 13 Jacquin Jacobus, 12 Damian Markus, 11 Ughan Africa, 10 Tommie Smook,  9 Jayden Sam, 8 Franco Roux, 7 David Lewis, 6 Daniel Kennon, 5 Wessel Joubert, 4 Logan Fortuin (kaptein), 3 Lachance Tchokonte-Nana, 2 Joshua Eras, 1 Matthew Joseph.

    Oakdale Landbou: 15 Matthew Golden, 14 Enrique Arendse, 13 Jaco Pienaar, 12 Jacobus Esterhuise, 11 Keagan Coerecius, 10 Morné Els, 9 Neil le Roux, 8 Phillip Kleynhans, 7 Johan Balt, 6 Paul de Villiers, 5 Erhard Lambrecht, 4 Gino de Witt, 3 Dian Heunis, 2 Hennie du Plessis, 1 Johan Durr.

    Wedstryd Program

    TIME AGE MATCHES
    09:30  u15A Stellenberg vs Oakdale Landbou http://bit.ly/StelliesTV Stellies TV
    10:45 u16A Stellenberg vs Oakdale Landbou http://bit.ly/StelliesTV
    12:00 u19B Stellenberg vs Oakdale Landbou http://bit.ly/StelliesTV
    13:30 u19A Stellenberg vs Oakdale Landbou http://bit.ly/StelliesTV

    [powr-comments id=”822a5c36_1620390480954″]

  • Paarl Boishaai wil Grey tot oorgawe in die middelveld stoei

    Paarl Boishaai wil Grey tot oorgawe in die middelveld stoei

    NewsGCompionDie Hoër Jongenskool Paarl het ‘n stoeier op binnesenter gekies om Grey-kollege se middelveld in toom tydens die twee spanne se interskole in die Brugstraat-stadion in Paarl te hou.

    Boishaai se losskakel in sy eerste drie wedstryde van die seisoen, Compion von Ludwig, sal na binnesenter vir die titaniese stryd skuif. Hy het vroeër in sy skoolloopbaan die Westelike Provinsie op die stoeimat verteenwoordig. 

    Die hoofwedstryd word op SuperSport gebeeldsend, terwyl meeste van die ander wedstryde tydens die interskole op DigiTV.co.za uitgesaai sal word – skakel gerus in vanaf Vrydag – http://bit.ly/boishaaitv.

    Von Ludwig is vroeg in die seisoen reeds een van die voorste puntemakers in die land danksy sy geleerde skopskoen. Hy het reeds 52 punte in sy span se drie wedstryde tot dusver opgestapel. Dit sluit ‘n allemintige 27 punte teen Welkom Gimnasium in.

    Sy direkte teenstander, Alec McIntyre, is egter nie iemand wat sommer net tot oorgawe gedwing sal word nie. McIntyre se pa, Mark, het vir die SA Skole-span van 1989 in die voorry gesak. 

    Sy sentermaat, Banie Britz, se pa ook Banie het in die 1980’s die Noord Vrystaat in die middelveld verteenwoordig. Sy pa is ook die gewese Springbok-senter Wynand Olivier se oom. Banie jr. se oom Nico Pretorius was ‘n lid van die gevreesde Vrystaatse krieketspan wat in die 1990’s in Suid-Afrika naam vir hulself gemaak het. 

    Nico wat as kaptein en agtsteman van Wessel Maree van Odendaalsrus wat in 1988 as kampioen van die Vrystaatse Direkteurstrofee gekroon is, het ook die SA Skole-krieketspan vir drie jaar in ‘n ry in 1986 tot 1988 verteenwoordig.

    Von Ludwig se sentermaat, Keagan Smith, kan baljaar indien sy span genoeg balbesit kry. Want Von Ludwig se balverspreidingsvermoë is een van sy voorste eienskappe op die rugbyveld. 

    Boishaai se slot Luca Ribbens is die seun van die voormalige Blou Bul-stut Pierre Ribbens. Ribbens jr. is saam met sy slotmaat, Coetzee le Roux, was albei in 2019 deel van SA Rugby se hoë-prestasie groep vir o.16-spelers.  

    Die tuisspan se losskakel, Cobus Louw, sal in ‘n goeie tweestryd teen sy direkte teenstander, Jean Smith, gewikkel wees. Smith se pa Franco Smith het self op sy dag vir die Springbokke uitgedraf en rig deesdae Italië se nasionale span af. 

    FOTO: Marius Nortjé

    Die spanne: 

    Paarl Boys’ High: 15 Jared Rees, 14 Luke van Schoor, 13 Keagan Smith, 12 Compion von Ludwig, 11 Ethan Isaacs, 10 Cobus Louw, 9 FC Fourie, 8 Abu Ndabambi, 7 Ruan Venter, 6 Meno Barnard, 5 Luca Ribbens, 4 Coetzee le Roux, 3 Eddie du Toit, 2 Ruben Swanepoel, 1 SJ Kotze.

    Grey College: 15 Gert Steyn, 14 Alfonso Isaacs, 13 Banie Britz, 12 Alex McIntyre, 11 Diego Lottering, 10 Jean Smith, 9 Caleb Abrahams, 8 Nelius Volschenk, 7 Lukas Meyer, 6 Ferdi Vergottini, 5 JF van Heerden, 4 Merwe Olivier, 3 Johan Louw, 2 Juanré Breitenbach, 1 Juann Else.

    [powr-comments id=”7f19a1ed_1620382859489″]

  • Diamantveld – 2021

    Diamantveld – 2021

    Results

    1   Diamantveld 8 Maritzburg College 26 Fichardtpark Rugbyfees
    2   Diamantveld 55 Sentraal 3 Fichardtpark Rugbyfees
    3   Diamantveld Noord-Kaap FNB Classic Clash
    4   Diamantveld        
    5   Diamantveld        
    6   Diamantveld        
    7            
    8            
    9            
    10            
    11            
    12            
    13            
    14            
    15            
    16          

    Players: Carlo Louw, CJ Marx, Theron van der Merwe, Henlo van Niekerk, Henro Nel, André Hanekom, 

    Coaches: Leon Karremaker.

    Top Point Scorers: 

    10 – Carlo Louw (5 conversions)

    Top Try Scorers: 

    2 – André Hanekom, CJ Marx, Henlo van Niekerk, Theron van der Merwe.
    1 – Henro Nel.

  • Historic Overview – Paarl Boishaai vs Grey College

    Historic Overview – Paarl Boishaai vs Grey College

    PremierInterschools2021The Premier Interschools 2021 season gets underway with a cracker of a match on Saturday 8 May. Paarl Boys’ High welcomes one of their most fierce rivals, Grey College from Bloemfontein. The last decade has seen these two sides challenge each other for the number one spot in South Africa.

    Paarl Boys’ High (1868) and Grey College (1855) are among the oldest schools in South Africa with both having a rich rugby history, heritage, and tradition. They first played each other in 1950 and did not have a regular fixture every year due to the distance between the schools. Grey and Paarl Boys’, also known as Boishaai, played each other 21 times between 1950 and 1995, and since then it became an annual fixture. In total, they have played 45 matches with Grey having won 34, Boishaai 9, and 2 draws.

    It is however over the last ten years that the hosts have been much more competitive with their Bloemfontein counterparts, than in previous years, having recorded 4 of their 9 overall wins since 1950 during this time. There has also been one draw during this period. 

    Scores Through The Years

    Year

    Grey

    HJS

    2019

    43

    24

    2018

    34

    20

    2017

    31

    46

    2016

    18

    28

    2015

    19

    21

    2014

    15

    10

    2013

    35

    28

    2012

    18

    28

    2011

    15

    15

    2010

    32

    12

    2009

    50

    8

    2008

    34

    24

    2007

    48

    24

    2006

    20

    5

    2005

    38

    13

    2004

    38

    3

    2003

    27

    16

    2002

    23

    6

    2001

    38

    15

    2000

    10

    17

    1999

    34

    16

    1998

    20

    6

    1997

    20

    16

    1996

    9

    16

    1995

    18

    6

    1993

    0

    0

    1989

    23

    6

    1987

    31

    14

    1984

    19

    14

    1984

    32

    12

    1983

    0

    14

    1980

    13

    4

    1979

    13

    15

    1978

    29

    13

    1977

    29

    13

    1974

    21

    7

    1973

    24

    0

    1960

    14

    0

    1960

    11

    3

    1957

    3

    8

    1956

    13

    3

    1954

    6

    3

    1954

    8

    3

    1953

    12

    9

    1950

    10

    6

    Grey will be hoping to set the record straight following an early-season loss to Boishaai’s neighbors, Paarl Gim. The teams did not have much game time before the season kicked off due to the restrictions around the Covid pandemic, but the Bloemfontein outfit looked better with each match they played.

    Grey College season so far:

    Date

    Opp

    For

    Against

    2021/04/24

    Paarl Gim

    16

    18

    2021/04/28

    Menlopark

    51

    19

    2021/05/01

    EG Jansen

    43

    15


    Like most schoolboy rugby teams, Boishaai is a bit rusty following no game time during the 2020 season and are still finding their form in the 2021 season. They have yet to select the same starting 15 as injuries have hampered their backline but come Saturday the boys should be ready for the visitors from Bloemfontein. Just like Grey, they have only played 3 games so far in the holiday festivals and have recorded wins in all three encounters.

    Paarl Boys High season so far:

    Date

    Opp

    For

    Against

    2021/04/24

    Welkom Gim

    59

    21

    2021/04/28

    Noordheuwel

    79

    7

    2021/05/01

    Monument

    34

    18

    Rugby at Grey College

    Grey has served Bloemfontein, the Free State, South Africa and the world well over the past 150 years. Having been able to adjust and remain relevant in a changing environment, Grey has developed, grown, and excelled. The brand is known and revered throughout South Africa and even internationally with products of the school making a positive difference the world over. Parallel medium education, tolerance, respect for others and loyalty to the school are not only traditions, but firm foundations in a global village. Grey is structured on these foundations and it is constantly adapting.

    Grey has produced 46 Springbok rugby players. Since World War II it has produced more Springbok players than any other school in South Africa, their latest being centre Francois Venter.

    List of Grey Springboks:

     

    Player

    DebutYear

    Herman van Broekhuizen

    1896

    Boetie McHardy

    1912

    Sarel Strauss

    1921

    Louis Babrow

    1937

    Harry Martin

    1937

    Piet de Wet

    1938

    Popeye Strydom

    1955

    John Wessels

    1956

    Gert Cilliers

    1963

    Flip vd Merwe

    2010

    Deon Stegman

    2010

    Johan Spies

    1970

    Morné du Plessis

    1971

    Dawie Snyman

    1972

    Jackie Snyman

    1974

    Theuns Stofberg

    1976

    Robbie Blair

    1977

    Jaco Reinach

    1986

    Helgard Muller

    1986

    Pieter Muller

    1992

    Heinrich Fuls

    1992

    Johan Styger

    1992

    Ruben Kruger

    1993

    Naka Drotske

    1993

    Ollie le Roux

    1994

    Werner Swanepoel

    1997

    Charl Marais

    1999

    CJ van der Linde

    2002

    Gerrie Britz

    2004

    Ruan Pienaar

    2006

    Francois Steyn

    2006

    Jannie du Plessis

    2007

    Bismarck du Plessis

    2007

    Adriaan Strauss

    2008

    Heinrich Brussow

    2008

    Wian du Preez

    2009

    Deon Stegmann

    2010

    Andries Strauss

    2011

    Johan Goosen

    2012

    Coenie Oosthuizen

    2012

    Tiaan Liebenberg

    2012

    Jan Serfontein

    2013

    Piet Van Zyl

    2013

    Marcel van der Merwe

    2014

    Cobus Reinach

    2014

    Francois Venter

    2016

    Rugby at Paarl Boys’ High School

    Rugby is an integral part of the Boishaai way of life. It is important to win, but that is not the primary objective. The primary objective at Paarl Boys’ High must be one of enjoyment, for both player and coach. Whereas they agree with the legendary Vince Lombardi when he said: ‘’Winning isn’t everything; it’s the only thing’’ they hold winning to be more than just points on the board. Winning relates to the values, commitment and the pursuit of the best of one’s abilities.

    Boishaai has produced 21 players that have represented South Africa since 1906. They have provided some of the legends and most famous Springbok rugby players ever to have played in the Green and Gold. Players like Oom “Boy” and Fanie Louw, Piet “Spiere” du Toit, Mannetjies Roux, Ryk van Schoor, Carel Du Plessis and Corné Krige.

    Paarl Boys provided 8 SA Schools players in 2016 which is a record for any school in one year.

    Paarl Boys’ High Springboks.

    1. Cocky Hahn (1910)
    2. Dirkie de Villiers (1910)
    3. Louis Louw (1912)
    4. Theuns Kruger (1921)
    5. Champion Myburgh (1924)
    6. Jack Bester (1924)
    7. Boy Louw (1928)
    8. Manie Geere (1933)
    9. Fanie Louw (1933)
    10. Ben du Toit (1938)
    11. Ryk van Schoor (1949)
    12. Theuns Briers (1955)
    13. Piet du Toit (1958)
    14. Mannetjies Roux (1960)
    15. Haas Schoeman (1963)
    16. Carel du Plessis (1982)
    17. Wium Basson (1997)
    18. Corné Krige (1999)
    19. Gürthro Steenkamp (2004)
    20. Frans Malherbe (2013)
    21. Thomas Joubert Du Toit (2018)

    The game will be broadcast live on Saturday, 8 May from 13:55 on Channel 211.

  • Results – Monnas Centenary Festival 2021

    Day 1

    Affies 19 (5) – Drieë: Damian Oosthuizen, 7, 8. Doelskoppe: Riaan Gerber. Noord-Kaap 7 (0) – Drie: 10. Doelskop: JJ Mothlodi. 

    Garsfontein 33 (26) – Drië: Deacon Pretorius (2), Thansville Mayman, André Pieterse, Kyle Thompson. Doelskoppe: Pretorius (2), Maasdorp. Hoërskool Nelspruit 17 (14) – Drie: Quinn van Zyl (2). Doelskoppe: Christiaan Gates (2). Strafdoel: Gates.

    EG Jansen 33 () – Drieë: Keagan Balfour (2), 7, 10, 16. Doelskoppe: 10 (3), Jason Edwards. Ben Vorster 15 () – Drieë: 12, Segofatso Ramaloko. Doelskop: Ramaloko. Strafdoel: Ramaloko.

    Menlopark 42 (25) – Drieë: Nathan Mong, Arno van der Walt, Ruben van der Walt, Lock (5), Shaun Calitz. Doelskop: Shaun Calitz (4). Strafdoele: Calitz (3). St John’s College 24 (7) – Drieë: Kieren Louw (2), Joel Leotlela, Joshua Boulle. Doelskoppe: Gregory Ford (2). 

    Day 2

    Monument 28 (21) – Drieë: Evan Retief (2), Jan-Hendrik Bessinger, Deon Groenewald. Doelskoppe: Alec Vermaak (4). HTS Drostdy 26 (11) – Drieë: Percy Basson (2), Nayren Solomons. Doelskop: JP Britz. Strafdoele: Britz (3).

    Paarl Gimnasium 18 (10) – Drieë: Janeil Losper, JW Ellis. Doelskop: Liam Koen. Strafdoele: Koen (2). Grey-kollege 16 (3) – Drieë: Juanré Breitenbach, Caleb Abrahams. Strafdoele: Jean Smith (2).

    HJS Paarl 59 (22) – Drieë: Compion von Ludwig (3), Ruan Venter (2), Ethan Isaacs, Ruben Swanepoel, Luke van Schoor, AJ van Heerden. Doelskoppe: Von Ludwig (3), Nog Een. Strafdoele: Von Ludwig (2). Welkom Gimnasium 21 (21) – Drieë: Calla Pienaar, Bennie Human, Keno Alexander. Doelskoppe: Human (3). 

    Outeniqua 29 (22) – Drieë: Simeon Oosthuizen, Dylan Lamprecht, Riaan Swart, Francois Breytenbach, Casten Michaels. Doelskoppe: Johan Leonard, Dewanley van Rensburg. Noordheuwel 17 (5) – Drieë: Donovan Britz, Hardus Nortjé, Bertie Venter. Doelskop: Goitse Tsimakwane.

    Hoërskool Rustenburg 41 (19) – Drieë: Storm van Plaster (3), J de Fortier, H Bosse, E van Tonder, C de Lange. Doelskoppe R Moabi (3). Pretoria Boys’ High 15 (8) – Drieë: Kian Kurz, Jarryd Carelse. Doelskop: Wynand Roeloffze. Strafdoel: Roeloffze.

    Stellenberg 34 (17) – Drieë: Damian Markus, Jayson January, Jacquin Jacobus, Gideon Anderson. Doelskoppe: Tommie Smook (4). Strafdoele: Smook (2). Helpmekaar 12 (0) – Drieë: Thonga Mbatha, Murray Ferreira. Doelskop:Joshua Smith.

    Milnerton 66 (38) – Drieë: Timothy Kongolo (2), Simamkele Kwesaba (2), Jason Olivier, Heath Jacobs, Cameron Petersen, Dorian Abrahams, Darren Jonkers, Leelind Hartzenburg. Doelskoppe: Abrahams (5), Jonkers (2), Kwesaba. Northcliff 19 (0) Drieë: Keanu Crause (2), Dylan Botes. Doelskoppe: Jayden White (2).

    Day 3 

    HTS Drostdy 34 (24) – Drieë: George Groenewald, JP Britz, Clayton Longman, JP Meyer, Percy Basson. Doelskoppe: Britz (3). Strafdoel: Britz. Ben Vorster 20 (8) – Drieë: Nicky Grobler, Eugene van den Heever, Nhlamulo Shilubane. Doelskop: Segofatso Ramaloko. Strafdoel: Ramaloko.

    St John’s College 45 (24) – Drieë: Kieren Louw (2), Joel Leotlela, Joshua Boulle, Matthew Fridjhon, Ike Mabope, Jaypi Jordaan. Doelskoppe: Gregory Ford (5). Milnerton 24 (5) – Drieë: Uthmaan Lakay, Darren Jonkers, Yaseen Cupido, Timothy Kongolo. Doelskoppe: Dorian Abrahams (2).

    Hoërskool Nelspruit 40 (17) – Drieë: Christiaan Gates, Quinn van Zyl, Henro van der Merwe, Werner Geldenhuys. Doelskoppe: Gates (4). Strafdoele: Gates (4). Noord-Kaap 24 (17) – Drieë: Elric Kok, Keanan van Wyk, JJ Mothlodi, Leandro van Rooyen. Doelskoppe: Mothlodi (2).

    Elandspark Goudwes

  • Results – Noord/Suid 2021

    Day 1

    Oakdale Landbou 46 (29) – Drieë: Paul de Villiers, Enrique Arendse, Matthew Golden, Morné Els, Keagan Coerecius, Johan Balt. Doelskoppe: Neil le Roux (5). Strafdoele: Le Roux (2). Affies 21 (9) – Drieë: Layton Horn, Junior Masilela. Doelskop: Riaan Gerber, Strafdoele: Gerber (3).

    Paarl Gimnasium 84 (21) – Drieë: PA van Niekerk (2), CP Kleynhans (2), Janeil Losper, Corné Beets, Frankie dos Reis, Luca Bakkes, Liam Koen, Luan Botha, Logan Opperman, Dean Crouse. Doelskoppe: Koen (11), Van Niekerk. Garsfontein 0.

    Stellenberg 34 (22) – Drieë: Damian Markus, Jacquin Jacobus, Ughan Africa, Franco Roux, Chad van Wyk. Doelskoppe: Tommie Smook (3). Strafdoel: Smook. Monument 33 (12) – Drieë: Jan-Hendrik Bessenger (2), Tylor Sefoor, HJ de Beer, Jaco Bezuidenhout. Doelskoppe: Conrad Sevenster (4).

    EG Jansen 38 (26) – Drieë: Kyle Pepler (2), BJ Bruntjies, Jason Edwards, Werner Edwards, Giovanni van Eeden. Doelskoppe: Kyle Benadé (4). Welkom Gimnasium 7 (0) – Try: Daniel van Heerden. Conversion: Bennie Human.

    Day 2

    Grey-kollege 51 (27) – Drieë: Juanré Breitenbach (2), Diego Lottering (2), Juann Else, Alfondso Isaacs, Ferdi Vergottini, Caleb Abrahams. Doelskoppe: Jean Smith (4). Strafdoel: Smith. Menlopark 19 (9) – Drieë: Nathan Mong, Gilarmo Links. Strafdoele: Shaun Calitz.

    Duineveld 39 (24) – Drieë: Juan Aggenbag (2), Schalk Opperman, Jannes van den Heever, Franco du Plessis, Gelermo Julie. Doelskoppe: Alwyn Kotze (2). HTS Middelburg 21 (7) – Drieë: Frandré Pieterse, Rinkhals Smit, Jandré Vlok. Doelskoppe: Hardus Visser (3).

    Hoërskool Durbanville 85 (24) – Drieë: Levandré Horn (6), Khirwan Erasmus (2), Iwan Bloys (2), Darren Brown, Herschelle Goodman, Guhan du Bois. Doelskoppe: Duncan Steenkamp (8), Goodman (2). Marais Viljoen 8 (8) – Drie: Kian Coetzer. Strafdoel: Henré van Zyl.

    Outeniqua 41 (17) – Drieë: Simeon Oosthuizen (3), Keith Cyster (2), Francois Breytenbach. Doelskoppe: Johan Leonard (3), Dewanley van Rensburg. Strafdoele: Leonard. Helpmekaar 14 (7) – Drieë: Murray Ferreira, Joshua Smith. Doelskoppe: Smith (2).

    Hoër Jongenskool Paarl 79 (43) – Drieë: Ruan Venter (2), Jacques de Villiers (2), Meno Barnard (2), Ruben Swanepoel (2), Luke van Schoor, Jared Rees, Luca Ribbens, Abalele Ndabambi. Doelskoppe: Compion von Ludwig (5), Cobus Louw (3). Strafdoel: Von Ludwig. Noordheuwel 7 (0) – Drie: Donovan Brits. Doelskop: Sherwin Daniels.

    Day 3

    Oakdale Landbou 41 (17) – Drieë: Erhard Lambrecht (2), Phillip Kleynhans (2), Johan Durr, Neil le Roux, Enrique Arendse. Doelskoppe: Le Roux (3). Garsfontein 12 (5) – Drieë: Steven Nel, Kyle Thompson. Doelskop: Deacon Pretorius.

    Hoërskool Stellenberg 19 (12) – Drieë: Franco Roux, Jayson January, Gideon Anderson. Doelskoppe: Tommie Smook (2). HTS Middelburg 10 (5) – Drieë: Donovan Joubert, Roniel Putter.

    Day 4

    Affies 31 (19) – Drieë: Ruvan Loock (2), Layton Horn, Adriaan Joubert, Kyle van Niekerk. Doelskoppe: Riaan Gerber (3). Welkom Gimnasium 26 (12) – Drieë: Tshepiso Witzie, Donovan Don, Jeandré Vosloo, Divan Danhauser. Doelskoppe: Bennie Human (3).

    Grey College 43 (28) – Drieë: Juanré Breitenbach (2), Jean Smith (2), Alfondso Isaacs, Juann Else, Gert Steyn. Doelskoppe: Smith (4). EG Jansen 15 (10) – Drieë: Louis de Bruyn, Strafdrie. Strafdoel: Kyle Benadé.

    Outeniqua 60 (24) – Drieë: Casten Michaels (2), Dewanley van Rensburg (2), Patrick Kitete, Francois Breytenbach, Simeon Oosthuizen, Elzaine Terblanche, Zander Stammer, Keith Cyster. Doelskoppe: Van Rensburg (2), Estiaan Cronjé (3). Marais Viljoen 3 (3) – Strafdoel: Henré van Zyl.

    Hoërskool Nelspruit 34 (10) – Drieë: Christiaan Gates (2) Lourens Erasmus, Udo Cilliers, Ricardo Correira. Doelskoppe: Gates (3). Strafdoel: Gates. Duineveld 7 (7) – Drie: Michael Steyn. Doelskop: Jannes van den Heever.

    Hoër Jongenskool Paarl 34 (17) – Drieë: Ethan Isaacs, Luke van Schoor, Ruben Swanepoel, Compion von Ludwig, Abulele Ndabambi. Doelskoppe: Von Ludwig (2), Cobus Louw. Strafdoel: Von Ludwig. Monument 18 (8) – Drieë: Tiaan Wessels, Brian Bianchina. Doelskop: Alec Vermaak. Strafdoele: Vermaak (2).

    Paarl Gimnasium 52 (26) – Drieë: Logan Opperman (2), Eddie Visser, Michael Koch, CP Kleynhans, Kyle Valentine, Janiel Losper, Luca Bakkes. Doelskoppe: Liam Koen (6). Helpmekaar-kollege 5 (5) – Drie: Ruan Slabbert.

    Hoërskool Durbanville 36 (17) – Drieë: Levandré Horn (3), Khirwan Erasmus (2), Iwaan Bloys. Doelskoppe: Duncan Steenkamp (2), Herschelle Goodman. Noordheuwel 5 (0) – Drie: Goitse Tsimakwane.

  • Paarl Boys’ High – 2021

    Paarl Boys’ High – 2021

    Results

    1 Paarl Boys’ High 59 Welkom Gimnasium 21 Monnas Centenary Festival
    2 Paarl Boys’ High 79 Noordheuwel 7 Noord/Suid
    3   Paarl Boys’ High 34 Monument 18 Noord/Suid
    4 08/05/2021 Paarl Boys’ High   Grey College   Paarl
    5   Paarl Boys’ High        
    6   Paarl Boys’ High        
    7   Paarl Boys’ High        
    8   Paarl Boys’ High        
    9   Paarl Boys’ High        
    10   Paarl Boys’ High        
    11   Paarl Boys’ High        
    12   Paarl Boys’ High        
    13   Paarl Boys’ High        
    14   Paarl Boys’ High        
    15   Paarl Boys’ High        
    16   Paarl Boys’ High      

    Players: Compion von Ludwig, Ruan Venter, Luca Ribbens, 

  • Nelspruit – 2021

    Results

    1 23/04/2021 Nelspruit 17 Garsfontein 33 Monnas Centenary Festival  
    2 26/04/2021 Nelspruit 40 Noord-Kaap 24 Monnas Centenary Festival  
    3 01/05/2021 Nelspruit 34 Duineveld 7 Noord/Suid  
    4 08/05/2021 Nelspruit 21 Menlopark 21 Pretoria  
    5 15/05/2021 Nelspruit   Transvalia   Virsekerbeker  
    6 22/05/2021 Nelspruit   Kempton Park   Virsekerbeker  
    7 29/05/2021 Nelspruit   Zwartkop      
    8 05/06/2021 Nelspruit   Montana      
    9 12/06/2021 Nelspruit   Hoërskool Middelburg      
    10   Nelspruit          
    11              
    12              
    13              
    14              
    15              
    16              

    Players: Christiaan Gates, Lourens Erasmus, Werner Geldenhuys, Henru van der Merwe, Leonard Bornman, Ewan Nieuwoudt, Keenan Visser, Brent de Villiers, Drikus Greeff, Jean Burger, Luthando Mabuza, Christiaan Botha, Udo Cilliers, Gerard Venter, Quin van Zyl. 

    Coaches: Hennie Skorbinski and Chris Mans.  

    1. The match against Menlopark was scheduled to be played in Mbombela, but because the Department of Basic Education did not give permission for Menlopark to travel outside of Gauteng the Nellies decided that they would travel to Pretoria.